Skip to content

Accounting Grade 12 P1 NSC November 2022 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 12202211 pages

Grade 12 Accounting Paper 1 addendum from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PLAKKER SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE V1 GRAAD 12 NOVEMBER 2022 SPESIALE ANTWOORDBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 2 DBE/November 2022 NSS – Antwoordeboek VRAAG 1 1.1 Bereken: Koste van beskadigde voorraad BEWERKINGS ANTWOORD 5 1.2.1 Bereken: Wins/Verlies met verkoop van afleweringsvoertuig BEWERKINGS ANTWOORD 5 1.2.2 Bereken: Totale waardevermindering vir die jaar Waardevermindering voor aansuiwerings 328 200 Waardevermindering op verkoopte voertuig Waardevermindering op alarmstelsel TOTALE WAARDEVERMINDERING 4 LET WEL: Die bedrae hierbo bereken, moet na VRAAG 1.3.1, die Staat van Omvattende Inkomste, oorgedra word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 3 DBE/November 2022 NSS – Antwoordeboek 1.3.1 Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 28 Februarie 2022 Verkope 9 355 250 Koste van verkope (5 665 250) Bruto wins 3 690 000 Ander inkomste Kommissie-inkomste 4 560 Bruto bedryfsinkomste Bedryfsuitgawes Direkteursgelde 1 124 000 Ouditfooie 83 000 Diverse uitgawes Bedryfswins 575 000 Rente-inkomste Wins voor rente-uitgawe Rente-uitgawe (142 250) Netto wins voor belasting Inkomstebelasting Netto wins na belasting 356 300 28 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 4 DBE/November 2022 NSS – Antwoordeboek 1.3.2 Uittreksel uit die Staat van Finansiële Posisie op 28 Februarie 2022 EKWITEIT EN LASTE GEWONE AANDEELHOUERSBELANG Gewone aandelekapitaal 6 670 000 NIE-BEDRYFSLASTE BEDRYFSLASTE 18 TOTALE PUNTE 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 5 DBE/November 2022 NSS – Antwoordeboek VRAAG 2 2.1 2.1.1 2.1.2 2.1.3 3 2.2 EAGLE BPK. 2.2.1 BEHOUE-INKOMSTE-NOTA OP 28 FEBRUARIE 2022 Saldo op 1 Maart 2021 Gewone aandeledividende Tussentydse dividende 710 400 Saldo op 28 Februarie 2022 382 800 7 2.2.2 Bereken: Inkomstebelasting betaal BEWERKINGS ANTWOORD 4 Bereken: Fondse aangewend vir die terugkoop van aandele BEWERKINGS ANTWOORD 5 Bereken: Netto verandering in kontant en kontantekwivalente BEWERKINGS ANTWOORD 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 6 DBE/November 2022 NSS – Antwoordeboek 2.2.3 Bereken: Skuld-ekwiteit-verhouding BEWERKINGS ANTWOORD 3 Bereken: % opbrengs op gemiddelde kapitaal aangewend BEWERKINGS ANTWOORD 5 Bereken: Dividende per aandeel BEWERKINGS ANTWOORD 4 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 7 DBE/November 2022 NSS – Antwoordeboek VRAAG 3 3.1 3.1.1 3.1.2 3.1.3 3 3.2 JESSIE BPK. 3.2.1 Mike het die direksie meegedeel dat hy 'n aantal insidente van vrugtelose en verkwistende uitgawes in die maatskappy se rekords geïdentifiseer en reggestel het. Verskaf TWEE finansiële aanwysers wat die sukses van Mike se strategieë ondersteun. Haal syfers en tendense aan. PUNT 1 PUNT 2 4 3.2.2 Verduidelik of die verandering in die dividenduitbetalingkoers in 2022 die maatskappy sal bevoordeel of nie. Haal syfers en tendense aan. 3 Sue Lee, 'n aandeelhouer wat 5 000 aandele besit, is tevrede met die dividende wat sy ontvang het, ten spyte van die verandering in die dividendbeleid. Verduidelik waarom sy so voel. Haal syfers en tendense aan. 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 8 DBE/November 2022 NSS – Antwoordeboek 3.2.3 Sommige aandeelhouers voel dat Mike roekeloos was toe hy kort na sy aanstelling as HFB die lening met R3,35 miljoen verhoog het. Verduidelik waarom jy nie met hulle saamstem nie. Verskaf TWEE punte, met finansiële aanwysers, syfers en tendense. PUNT 1 PUNT 2 6 3.2.4 Verwys na Inligting C en D. Bereken Brent se % aandeelhouding op 28 Februarie 2022. BEWERKINGS ANTWOORD 5 Brent en Kerina het besluit dat hulle by die komende algemene jaarvergadering (AJV) hulle stemme sal saamvoeg. Verduidelik EEN moontlike rede vir hierdie besluit, met syfers. 3 As 'n bestaande aandeelhouer, verduidelik waarom jy oor Brent en Kerina se strategie bekommerd sal wees. Verskaf TWEE punte. PUNT 1 PUNT 2 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 9 DBE/November 2022 NSS – Antwoordeboek 3.2.5 Verwys na Inligting A, B en C. Verduidelik DRIE punte wat verband hou met die finansiële uitslae van die maatskappy, behalwe dié wat hierbo genoem is, wat die Vergoedingskomitee kan gebruik om die verhoogde pakket wat hulle aan Mike bied, te regverdig sodat hy by Jessie Bpk. aanbly. Haal toepaslike finansiële aanwysers, syfers en tendense aan. PUNT 1 PUNT 2 PUNT 3 9 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 10 DBE/November 2022 NSS – Antwoordeboek VRAAG 4: KORPORATIEWE BESTUUR 4.1 Die Johannesburgse Sekuriteitebeurs (JSE) Verwys na paragraaf 1. Verduidelik waarom maatskappye graag op die JSE genoteer wil wees. 2 Verduidelik waarom die JSE nie 'foutiewe, vals en misleidende finansiële resultate' van genoteerde maatskappye sal duld nie. 2 4.2 Ouditverslae Verwys na paragraaf 2. Verduidelik die verskil tussen 'n gekwalifiseerde ouditverslag en 'n weerhouding-van-mening-ouditverslag. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 11 DBE/November 2022 NSS – Antwoordeboek 4.3 Bekommernisse van aandeelhoeuers Verwys na paragrawe 1, 2 en 3. As 'n bekommerde aandeelhouer, watter vrae sou jy by die AJV stel? Verskaf DRIE verskillende vrae. Verduidelik 'n toepaslike rede in ELKE geval. Vrae wat jy by die AJV Een rede vir elke vraag sal vra VRAAG 1 VRAAG 2 VRAAG 3 9 TOTALE PUNTE 15 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all