Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
REKENINGKUNDE V2
NOVEMBER 2022
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1. Tensy anders getoon in die nasienriglyne, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien 'n
kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-
strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
bewerkings wat getoon is.
4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die deelpunt as ‘n bewerkingspunt toe
vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir
komponente of bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar dit getoon word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7. Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel
van die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir 'n vraag
gekry het (maks. -2 per vraag).
8. Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie' omdat sekere items dalk verkeerd gehanteer
is. Aanpassings is gemaak a.g.v. die nuanses/konteks in sekere vrae.
9. Waar strafpunte toegeken word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer
getoon word nie.
10. Waar metodepunte vir bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord
ondersoek voordat die punt toegeken word.
11. 'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ soos per kandidaat se berekeninge (indien geldig) of soos per
nasienriglyne wees.
12. Bewerkings: Moet nie punte vir bewerkings toeken waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit is ook van
toepassing op verhoudings.
13. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in
geheel of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n .
14. Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let
ook daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan toon.
15. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2022 papers 




%20SEP%202022%20Answer%20Book_hlayiso.com_--d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3/v1-665616d76b0918d13570/card.webp)
View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)




%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Accounting Grade 12 P2 NSC November 2022 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · NSC November Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 382.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 2 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1
1.1
1.1.1 C
1.1.2 A
1.1.3 E
1.1.4 B
4
1.2 WEZA STITCHES
1.2.1 Bereken: Direkte arbeidskoste
BEWERKINGS ANTWOORD
R40 x 1,6
6 x (1 840 x R40) 230 x R64
441 600 + 14 720 + 35 328
as 8%van normale tyd 491 648
een deel korrek
(441 600 x 108%) Indien punt verdien in
OF: 476 928 + 14 720 bewerking
vier punte een punt een m.punt
wees bedag op alternatiewe aanbieding van die berekeninge 7
Bereken: Fabrieksbokoste
Totaal voor regstellings 541 600
Versekering – 32 500 + 19 500 of 32 500 x 40% – 13 000 *
Water en elektrisiteit – 54 000 + 63 000 + 9 000 *
126 000 x 2/4
TOTAAL 537 600 *
moet 541 600 insluit
*een deel korrek 6
Bereken: Totale koste van produksie vir 2022
BEWERKINGS ANTWOORD
652 800 + 491 648 + 537 600
sien 1.2.1 (DAK) sien 1.2.1 (FBK) R1 682 048
een deel korrek
4
1.2.2 Annie is bekommerd dat vaste koste na R806 400 verhoog het. Verduidelik
waarom sy nie bekommerd hoef te wees nie. Verskaf TWEE punte. Haal syfers aan.
TWEE punte met vergelykende syfers
Die eerste twee punte moet ekonomieë van skaal noem/ impliseer en mag gekombineer wees vir twee geldige punte, met
verskillende vergelykende syfere
Ekonomieë van skaal.is bereik agv ‘n toename in produksie met 1 150 eenhede/
van 5 250 tot 6 400 / 21,9%, .
Vaste koste per eenheid verminder met R25 / van R151 tot R126 / met 16,6%
,(aangesien vaste koste relatief stabiel bly/ word nie geraak deur vlak van produksie).
Totale vaste koste verhoog met R13 650 / van R792 750 tot R806 400 / met 1,7%
wat minder as die inflasiekoers. is 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 3 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
1.2.3 Lewer kommentaar daarop of die produksiepersoneel die produksiebonus
verdien wat hulle ontvang het. Verskaf DRIE punte, met syfers.
DRIE punte met syfers (vergelyking)
Duidelike motivering vir personeel wat bonus verdien, wees bedag op geldige kommentaar oor hoekom hulle nie
bouns verdien nie
Let wel dat meer as een punt kan gekombineer wees in ‘n enkele stelling Bv Produksie en GBP. Ken punte
dienooreenkomstig toe
Produksie het verhoog van 5 250 tot 6 400/ met 1 150 eenhede/
PUNT 1 met 21,9%
GBP verminder van 6 954 tot 6 156 /met 798 eenh/ met11,5%
Die onderneming maak 'n wins op 244 eenhede (of R31 964) in
PUNT 2 met 'n verlies van 1 704 eenh(of R194 256) laas jaar
Direkte materiaalkoste p e verminder van R128 tot R102/ met
R26 /met 20,3%/ ‘n aanduiding van goeie beheer/ minder
vermorsing/ effektiewe produksie/ beter opleiding’
DAK per eenheid het verminder van R95,00 tot R76,82 /by
R18,18/ by 19,1% (sien 1.2.1 DAK) n aanduiding dat dit goed beheer
is; teikens gedurende gewone tyd bereik
PUNT 3 Oortyd was beperk tot slegs 230 ure/ 12,5% van gewone tyd/
11,1% van totale ure spandeer in produksie (klein deel van tyd
spandeeer in produksie/ besparing in oortydtariewe vir maatskappy)
Vermindering in totale veranderlike koste van R251 per eenheid
tot R244/ met R7,00/ 2,8% 6
1.2.4 Annie wil haar wins gedurende die volgende finansiële jaar met R50 000
verhoog terwyl sy koste handhaaf. Bereken die addisionele eenhede wat
vervaardig moet word om hierdie teiken te bereik.
BEWERKINGS ANTWOORD
50 000
375 – 244 382 eenhede
131 twee punte een deel korrek
as punte verdien in
bewerkings
aanvaar
381,7eenhede
Noemer en teller moet as sulks nagesien word
* een punt vir 50 000 alleen (as ‘n allleensyfer) bv enige aansuiwerings ( +; – ; x) aan hierdie
syfer sal die noemer foutief maak. ‘n Punt mag dan nie toegeken word nie.
4
TOTALE PUNTE 35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 4 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2
2.1 BTW
Bereken die BTW-bedrag wat aan SAID betaal moet word vir die BTW-
periode geëindig 31 Mei 2022.
BEWERKINGS ANTWOORD
Sien slegs een opsie na; kontroleer opsie wat die kandidaat die meeste bevoordeel
Wees bedag op alternatiewe aanbieding van berekeninge
55 785 + 5 070 – 6 240 + 5 400 – 2 460 – 4 680
18 860 x 15/115 31 200 x 15%
Twee punte twee punte
OF – 55 785 – 5 070 + 6 240 – 5 400 + 2 460 + 4 680
52 875
OF OF een deel korrek 9
40 55 785 55 785 6 240
2 460* 5 070* 5 070* 2 460*
4 680* 5 400* 5 400* 4 680*
52 875 52 875
66 255 66 255 66 255 66 255
* Bedrae kan in hakies in die teenoorgestelde kolom wees
2.2 VOORRAADWAARDASIE
BERGFIETSE
2.2.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 28 Februarie 2022 deur
die spesifieke identifikasiemetode te gebruik
MODEL BEWERKINGS ANTWOORD
KING R666 000
(62 +250 -2)
PALO 310 een punt – 245 een punt R338 000
65 x R5 200 een deel korrek*
(9 600 x100/160) twee punte
GAMA 18 x R6 000 R108 000
een deel korrek*
R1 112 000
TOTAAL een deel korrek
moet 666 000 insluit
9
* As punt verdien in bewerkings
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 5 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
2.2.2 Verduidelik TWEE verskillende voorbeelde van hoe die verdeling van
pligte kan voorkom dat so 'n insident in die toekoms weer sal
plaasvind.
Deelpunte vir onvolledige /onduidelike/ gedeeltelike antwoorde;
‘n Verduideliking van verdeling van pligte mag aanvaar word as ‘n onvolledige antwoord.
Enige TWEE geldige voorbeelde van take wat verdeel of gedelegeer kan word
aanvaar praktiese voorbeelde verskaf deur kandidate
Ken elk van die volgende take aan verskillende werknemers toe: waar een
persoon as ‘n kontrole vir die ander dien:
Bestel en ontvang van voorraad
Distribusie aan verkope en aanteken van verkope
Volg dokumentasie en magtiging op
Voltooi en inspekteer van fisiese voorraadopnames en versoen met
voorraadrekords;
Moet alle fisiese voorraad wat die terrein verlaat met dokumentasie
(bestelvorms, kwitansies en afleweringsnotas) inspekteer
Beheer toegang tot stoorkamers/stoorfasiliteite 4
2.2.3 Verskaf TWEE punte wat toon dat Milo en sy klante met die gehalte
van die Gama-fietse tevrede is. Haal syfers aan.
TWEE geldige punte met syfers
Geen (0) terugsendings aan verskaffer (54 van King; 2 van Palo) is ‘n
aanduiding van goeie gehalte
Hoër winsgrens (60%) skrik klante nie af nie / bereid om hoër pryse te betaal/
vind aanklank by uitgesoekte mark (ander produkte gebruik 50% winsopslag)
Hoogste verkoopsinkomste van R2 323 000 (R1 911 000 vir Palo: R1 930 500
vir King/ R412 000 meer as Palo: R392 5000 meer as King)
Laagste slotvoorraad waarde; R108 000 (sien 2.2.1) en/of 18 units voorhande (of
7% van beskikbare voorraad)/ 242 of 260 eenhede verkoop (of 93% van
beskikbare voorraad)
Hoë omsetsnelheid (13 keer/27 dae) sal verhoed dat voorraad oortolligr/
beskadig/gesteel/deur nuwe modelle op die mark oorgeneem word/ kontant nie
in voorraad opgesluit nie 4
POEIER-ENERGIEDRANKIE (1 kg-HOUERS)
2.2.4 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 28 Februarie 2022 deur
die EIEU-voorraadwaardasiemetode te gebruik.
BEWERKINGS ANTWOORD
180 – 30
150* x R 483 R72 450 drie punte
(71 250 twee punte + 1 200 een punt ) R112 230
150 x 475 150 x 8 een deel korrek
as punt verdien in
85 x R468 R39 780 twee punte bewerkings van
235 – syfer gebruik* (39 100 een m.punt + 680 een m.punt) voorraadwaarde
85 x 460 85 x 8
OF: R71 250 + R39 100 + R1 880
twee punte een punt twee punte
Wees bedag op alternatiewe aanbieding van berekeninge.. 6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 6 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
2.2.5 Bereken die voorraadhoudingsperiode (in dae) op 28 Februarie 2022.
Gebruik die eindvoorraadsyfer.
BEWERKINGS ANTWOORD
sien 2.2.4 OF indien eenhede gebruik is 101,4 dae
een deel korrek; as x 365
112 230 x 365 235 een punt x 365
404 140 925 een punt aanvaar 101 dae
OF 92,7 dae
Aanvaar 93 dae 3
Sien die noemer en teller as sulks na: moet nie Rand en eenhede vermeng nie
2.2.6 Lewer kommentaar op jou bevindinge hierbo. Verskaf TWEE punte
met syfers. Let daarop dat die voorraadhoudingsperiode vir 2021
58 dae was
TWEE geldige kommentaree met vergelykende syfers (of met verlede jaar of met rakleeftyd)
Let wel: kommentaar en syfers mag in dieselfde stelling voorkom; oorweeg kandidate se punt 1 en 2 saam.
Antwoorde mag verskil afhangende van die antwoord in 2.2.5
TWEE geldige kommentaar :EEN punt elk Wees bedag op geldige alternatiewe antwoorde
Die produk verkoop nie / voorraad verkoop teen’n laer tempo as verlede jaar
Kontant is opgesluit in voorraad / bedryfskapitaal / mag likiditeits probleme he.
Dit is ‘n gesondheidsproduk met ‘n beperkte rakleeftyd/ verganklik / sal op die ou
eind vermors of weggegooi word
Relevante syfers: TWEE punte vir syfers/neiging
VHT vermeerder van 58 dae tot 101,4 dae / met 43,4 dae
OF van 58 dae tot 92,7 dae/ met 34,7 dae
OF meer as 3 maande op rakke
OF die VHT is 35,4 dae / 26,7 dae mer as die rakleeftyd van 66 dae 4
2.2.7 Milo het agtergekom dat sommige van die voorraad energiedrankies die
raklewe (vervaldatum) oorskry. Identifiseer die waarde van die voorraad
waarna Milo verwys.
R39 780 sien bewerking in 2.2.4 Twee punte of niks
Kontroleer: moet die koste van die addissionele eenhede van Nov2021 aankope wees 2
2.2.8 Milo oorweeg dit om die verouderde voorraad teen die helfte van die kosprys te
verkoop. Watter raad sal jy hom gee oor sy voorstel. Verskaf TWEE punte.
TWEE punte van advies deelpunte vir onvolledige/onduidelike/gedeeltelike antwoorde
PUNT 1 Wees bedag op kommentaar wat nie raad is nie,, of advies wat geimpliseer word in antwoord
Hy moenie hierdie produkte verkoop nie; dit sal skadelik wees vir sy
onderneming se beeld/ is nadelig vir klante: oorweeg die klante se
welstand of reaksie voordat sulke aanbiedinge gemaak word
Die onderneming moet die verlies absorbeer/ produk afskryf; oorweeg
omgewingsfaktore
Oorweeg die langtermyn gevolge van onetiese /onwettige
aksies/vermindering van verkope/verlies van handelslisensie/ kriminele
aanklag vir wanpraktyke
PUNT 2 Klante /gebruikers moet van die vervaldatum ingelig word (as goedere
verkoop of geskenk gaan word)
Vir EEN punt: verbeter interne kontrole om sulke sake in toekoms te
identifiseer 4
TOTALE PUNTE 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 7 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 Voltooi die Krediteurebetalingskedule vir Desember 2022.
KREDIET-
NOVEMBER DESEMBER
AANKOPE
Oktober 300 900 60 180
November 331 500 251 940 66 300
Desember 222 700 Indien x 80% x 95% 169 252
312 120 235 552
een deel korrek 7
3.2 Bereken die ontbrekende syfers (i) tot (iii) in die Kontantbegroting.
NR. BEWERKINGS ANTWOORD
Kontantinvorderings van debiteure: Des 2022
450 450
(i)
643 500 x 70% OF 193 050 x 70/30 (2)
Huurinkomste: Des 2022
(15 000 / 60m)
R250 een punt x 75m een punt
15 000 + 18 750
33 750
Wees bedag op alternatiewe berekeninge, soos: een deel korrek*
(ii) OF 15 000 een punt + (15 000 x 75/60) twee punte
OF 15 000 een punt + (15 000 x 125%) twee punte
OF 15 000 een punt + (15 000 + 3 750) twee punte (4)
OF15 000 een punt x 225% twee punte
OF R250 een punt x 135m twee punte
Salarisse: November 2022
55 595 – 14 840) twee punte twee punte een punt 39 000
(iii) 40 755 x 100/104,5 OF 40 755 – 1 755 een deel korrek
(4)
10
* Bv punt verdien in bewerkings
3.3.1 Bereken die deposito wat gedurende Desember 2022 vir die aankoop
van die maatskappyvoertuig betaal sal word.
BEWERKINGS ANTWOORD
(20 800 x 24) twee punte
(499 200 twee punte– 45 600 een punt)
OF (18 900 x 24) drie punte
151 200
453 600 x 25 / 75 een deel korrek
indien punt verdien in
453 600 x 100/75 bewerkings
OF: 604 800 – 453 600
drie punte een punt
5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 8 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
3.3.2 Juanita is bekommerd oor die kontantposisie vir Desember 2022.
Sy stel voor dat die aankoop van die voertuig na Januarie 2023 geskuif moet word.
Gebruik die tabel hieronder om die effek van hierdie voorstel op die
Kontantbegroting van Desember 2022 te toon
Begrote tekort op 31 Desember 2022 (120 000)
Deposito op voertuig sien 3.3.1 151 200
Maandelikse paaiement (18 900 + 1 900) een punt 20 800
Brandstof vir maatskappyvoertuig 7 500
Versekering 3 200
Kontanttekort/-oorskot na die voorgestelde skuif 62 700
een deel korrek Moet (120 000) insluit
6
3.4 Juanita is bekommerd oor haar besluit in Oktober 2022 om die winsopslag
en die bedrag wat werklik aan advertensies spandeer is, aan te pas. Verskaf
TWEE punte om aan te dui of dit goeie besluite was of nie. Haal syfers aan
en/of toon berekeninge.
EEN punt op verkope of brute wins syfer/s
EEN punt op advertensie syfer/s
Die afname in winsopslag % het gelei tot
Verkope van 4 390 eenhede meer as begroot/ van 7 080 eenhede
tot 11 470 eenhede / 62%. OF verkope oorskry begroting met t247
PUNT 1 446 (van R584 100 tot R831 546 of 42,4%
Die bruto wins is meer as begroot met R27 966 of 12,2% (van
R230 100 tot R258 066) koste van verkope was meer ass begroot
age meer verkope (met R219 480).
Onderspandeer op advertensies met R12 000 (40 000 – 28 000) of met
30% was nie beduidend want dit het nie die verkope negatief beïnvloed
PUNT 2 nie/ begrote syfer was 6,8% van verkope, maar werklike bedrag gebruik
was 3,4% van verkope
Dit kan geargumenteer word dat verkope meer kon gewees het as daar
meer op advertensies spandeer is 4
3.5.1 Verduidelik waarom Juanita bekommerd behoort te wees oor die werklike
bedrag wat gedurende Oktober 2022 op herstelwerk en instandhouding
spandeer is. Haal 'n syfer aan of toon 'n berekening.
Syfer (vergelyking)
Onderspandeer op onderhoud met R22 000/ spandeer slegs R8 000 van die R30 000
begroting / 26,6% van begroting gebruik)/ 73,3% van begroting nie gebruik
Verduideliking van bekommernis aanvaar kort verklarings
Dit kan produktiwiteit van die bates op die lang termyn affekteer/afskeep van onderhoud
kan onderbrekings in produksie veroorsaak/kontantbesparings in die korttermyn kan
verooraak dat vaste bates breek of agteruit gaan wat tot groter uitgawes in die toekoms
kan lei. 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 9 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
3.5.2 James is van mening dat daar swak beheer was oor die bedrae wat aan
afleweringsuitgawes en verpakkingsmateriaal spandeer is. Verduidelik of
James se mening korrek is of nie. Verskaf berekeninge.
Verduideliking (vergelyking met verkope)
Syfers vergelyking van persentasies of eenheidskoste
ken EEN punt toe as slegs vergelykende syfers (afwykings) gebruik is
Die afleweringskoste is goed beheer: diensverskaffer kon meer effektief
dienslewer te spyte van verhoogde verkoper
VERDUIDELIKING Afleweringsuitgawes is 22,4% meer as begroot, maar eenhede verkoop
VAN is meer as wat begroot is met 62%/ verkope is 42,4% meer as begroot
AFLEWERINGS- Afleweringskoste per eenheid is R3,74 in vergelyking tot die R4,95
UITGAWES begroot
Begroot vir 6% van verkope werklik was 5,2% van verkope
DRIE punt opsie: vergelyking met verkope afwykings aanhaal
Afleweringkste is meer as begroot met R7 850, maar verkope is meer as
begroot met 4 390 eenhede / met R247 446
EEN punt opsie: geen vergelyking met verkope maar afwykings genoem:
Afleweringskoste is oor begroting met R7 850.
Verduideliking (vergelyking met verkope)
Syfers vergelyking van ppersentasies of eenheidskoste
ken EEN punt toe as slegs vergelykende syfers (afwykings) gebruik is
Verpakkingsmateriaal is effektief beher/ inlyn met begroting
Verpakkingsmateriaal is 62% meer as begrooten eenhede
verkoop is ook 62% meer as begroot) / verkope is 42,4% meer
VERDUIDELIKING as begroot/ koste van verkope is ook 62% meer as begroot
VAN Eenheidskoste van verpakkingsmateriaal is gehandhaaf op
VERPAKKINGS- R3,30.
MATERIAAL Begroot vir 4% van verkope werklik was 4,6% van verkope
Effektief bestuur volgens begroting / in lyn met begroting
DRIE punt opsie: vergelyking met verkope afwykings aanhaal:
Verpakkingsmateriaal is oor begroting R14 486, maar verkope is
meer as begroot met / 4 390 eenhede / met R247 446
EEN punt opsie: geen vergelyking met verkope maar afwykings genoem
Verpakkingsmateriaal is oor die begroting met R14 486. 8
3.6 Juanita wil sosiale media gebruik om 'n aanlyn winkelplatform te skep om haar verkope
vanaf Januarie 2023 te vermeerder. Noem DRIE addisionele betalings wat by die Januarie
2023-begroting ingesluit moet word.
Enige DRIE geldige verskillende voorbeelde van betalings
aanvaar enige redelike vb; insluitend bestaande betalings wat in die toekoms aangepas mag word agv hierdie besluit
Moontlike voorbeelde: wees bedag op voorbeelde nie genoem op lys
VOORBEELD 1 Inrig van 'n oproepsentrum/ meer telefoonlyne
Addisionele koerierdienste/ transport en vraggeld
Addissionele afleweringsvoertuie
VOORBEELD 2 Rekenaar , rekenaarhardeware, lêerbediener
Kragopwekker/ ['inverter']/ (OKT [UPS]) /solar panele
Verhoogde salarisse/ vir drywers, assistente, IT tegnikus, personeel
Verpakkingskoste/materiaal
Versekering
VOORBEELD 3 Personeelopleiding
Data-koste/ veselinstallasies / internetkoste
Sagteware-konstruksiekoste/webbladsyontwerp
Addissionele advertensie
IT instandhouding 3
TOTAL PUNTE 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 10 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4
4.1
4.1.1 Waar
4.1.2 Onwaar
4.1.3 Onwaar
3
4.2 BANKVERSOENING
4.2.1 KONTANTONTVANGSTE-
KONTANTBETALINGS-JOERNAAL
JOERNAAL
Bedrag Bedrag
Totaal 101 200 Totaal 135 215
2 700 4 000
5 800 1 400
260 1 800
825
109 960 beide totale 143 240
Moet voorlopige totale insluit
-1 maks -1) vreemde / oortollige items (slegs as punte verdien erens anders vir dieselfde syfer)
Met die toekenning van die metodepunt vir totale, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir die insuiting
van foutiewe syfers(s). Dui aan met (Beginsel 13)
4.2.2 Bereken: Korrekte banksaldo op 31 Julie 022 in die grootboek
BEWERKINGS ANTWOORD
(- 33 280 twee metode punte)
53 800 + 109 960 - 143 240 53 800 143 240 20 520
sien KOJ sien KBJ
109 960 a/b 20 520 een deel korrek
4
4.2.3 BANKVERSOENINGSTAAT OP 31 JULIE 2022
Alternatief DEBIET KREDIET
R71 020 71 020
Saldo per Bankstaat balanseerbedrag
Balanseersyfer
Kan Dt wees
Uitstaande deposito (30 Julie) 29 500 29 500
Uitstaande EFO: Nr. 350 (4 200) R 4 200
Nr. 351 (3 800) R3 800
Regstelling: Unitech Kollege (72 000) 72 000
Saldo per Bankrekening 20 520 20 520
Kan Kt wees
-1 aanbieding (onvanpaste / geen detail verskaf);
-1 vreemde items / oortollige items, (slegs as punt/e verdien 100 520 * 100 520 8
erens anders vir dieselfde bedrag) maks -1
Daar word van kandidate verwag om Dt en Kt kolomme aan te dui
As Dt en Kt nie aangedui is nie aanvaar dat die eerste kolom Dt is
TOTALE PUNTE 25
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 Memo (English)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)

Addendum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 Addendum (Afr)
%20SEP%202022%20Answer%20Book_hlayiso.com_--d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3/v1-665616d76b0918d13570/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 Addendum (Afr)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Addendum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 Addendum (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)
%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Addendum