Skip to content

Afrikaans FAL Grade 11 Eastern Cape November 2014 QP

Question paperAfrikaans FALGrade 1120148 pages

Grade 11 Afrikaans FAL question paper from the Eastern Cape November 2014, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Eastern Cape November 2014

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *IAFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A: Opstel (50) AFDELING B: Langer transaksionele tekste (30) AFDELING C: Korter teks: Naslaan-, informatiewe en transaksionele tekste (20) 2. Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling. 3. Skryf in die taal waarin jy geassesseer word. 4. Begin ELKE afdeling op ʼn NUWE bladsy. 5. Jy moet jou skryfstuk beplan, redigeer en proeflees. 6. Alle beplanning moet duidelik aangedui word. Trek ʼn streep deur jou beplanning nadat jy die finale produk geskryf het. 7. Beplan jou tyd so: AFDELING A: 80 minute AFDELING B: 40 minute AFDELING C: 30 minute 8. Nommer die skryfstukke soos wat dit op die vraestel verskyn. 9. Skryf die titel/opskrif van elke teks boaan jou skryfstuk neer. 10. LET WEL: Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE. 11. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 3 AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1  Kies EEN onderwerp en skryf 200–250 woorde daaroor.  Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan. 1.1 Ek wou nie… Skryf ʼn opstel hieroor. [50] OF 1.2 Skoolreëls Kan jy jouself in ʼn skool sonder reëls voorstel? Skryf ʼn opstel hieroor. [50] OF 1.3 ʼn Week vroeër skool toe – ‘omdat ons wil’ Dit was die opskrif van ʼn berig wat in Die Burger, 14 Januarie 2014 verskyn het. Sal jy dit doen? Skryf ʼn opstel hieroor. [50] OF 1.4 Vakansieplanne Dis die tyd van die jaar wat julle planne vir die Desembervakansie maak. Skryf ʼn opstel waarin jy ons van julle vakansieplanne vertel. [50] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (NOVEMBER 2014) 1.5 Padsterftes Baie padongelukke word deur drink en bestuur veroorsaak. Beantwoord die volgende vraag in ʼn opstel: Word dronk en nalatige bestuurders swaar genoeg in Suid-Afrika gestraf? [50] OF 1.6 Kies EEN van die visuele tekste en skryf ʼn opstel daaroor. Gee jou skryfstuk ʼn titel. Jou opstel moet direk by die kern van die prent aansluit. 1.6.1 [Die Burger, 6 Januarie 2014] [50] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 5 1.6.2 [Clipart: Microsoft] [50] 1.6.3 [My Tyd, 19 Januarie 2014] [50] TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (NOVEMBER 2014) AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKSTE VRAAG 2  Kies EEN onderwerp en skryf 120–150 woorde daaroor.  Skryf die nommer van die onderwerp wat jy kies, boaan die skryfstuk neer. 2.1 FORMELE BRIEF Die busroete na jou skool is skielik deur die munisipaliteit afgeskaf. Jy het nou ʼn probleem om by die skool te kom. Skryf ʼn brief hieroor aan jou dorp se Munisipale Bestuurder. [30] OF 2.2 DIALOOG Jy wil baie graag vir jou onderwyser/es ʼn verjaarsdaggeskenk koop, maar weet nie eintlik waarvan hy/sy hou nie. Skryf die DIALOOG tussen jou en die onderwyser(es). [30] OF 2.3 RESENSIE Skryf ʼn RESENSIE oor ʼn musiek-album wat jy dink die beste album vir die jaar was. [30] OF 2.4 HULDEBLYK Een van jou onderwysers is skielik oorlede. Jy gaan namens die leerders van jou skool by sy/haar begrafnis ʼn huldeblyk lewer. Skryf die huldeblyk. [30] TOTAAL AFDELING B: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 7 AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKSTE VRAAG 3  Kies EEN onderwerp en skryf 80–100 woorde daaroor.  Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan. 3.1 UITNODIGING Jy word 18 jaar oud en beplan ʼn temapartytjie by ʼn interessante plek. Ontwerp die UITNODIGINGSKAARTJIE. [20] OF 3.2 DAGBOEK Jou ouers het met jou gepraat en jou vertel dat hulle huweliksprobleme het en gaan skei. Skryf jou gevoelens hieroor in jou DAGBOEK. [20] OF 3.3 VERDUIDELIKING Jou ma het die nuutste selfoon op die mark gekry, maar verstaan nie al die funksies van die nuwe selfoon nie. Verduidelik aan haar wat sy alles met haar nuwe selfoon kan doen. [20] TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com

Study this subject

More from Grade 11 Afrikaans FAL

View all