Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2014
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
MEMORANDUM
PUNTE: 100
Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.
Skip to contentAll 2014 papers 





View all





Afrikaans FAL Grade 11 Eastern Cape November 2014 Memo
Grade 11 Afrikaans FAL memorandum from the Eastern Cape November 2014, 13 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Fal · Grade 11 · Eastern Cape November · 2014. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2014
- Exam period
- Eastern Cape November
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 864.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Eastern Cape November 2014
- Paper 1Question paperMemo
- Other filesQuestion paperMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (NOVEMBER 2014)
SKRYF EN AANBIED
ALGEMENE RIGLYNE BY DIE ASSESSERING VAN VRAESTEL 3
1. Maak gebruik van die voorgeskrewe rubrieke (A, B en C) in die
Assesseringsriglyne. Let veral daarop dat beplanning en redigering by die
rubriek ingesluit is.
2. As die skryfstukke heeltemal uit die vraestel saamgeflans word/dele van die
opdragte uit die vraestel word net so oorgeskryf, sal die skryfstuk nie logies
opeenvolg nie en die leerder ontvang dan geen punte nie. Kommentaar sal
wees: Geen eie werk/Saamgeflans.
3. As ʼn onderwerp misgetas word, word die leerder streng gepenaliseer m.b.t.
die inhoud (ʼn baie lae punt), maar die taal word normaalweg nagesien.
4. By skryfstukke wat te lank is, word die maksimum lengte nagesien en ʼn
streep deur die res getrek.
Riglyn by die afwyking van die voorgeskrewe lengte by skryfstukke.
AFDELING Amper korrek Te kort/te lank Heeltemal te
kort/te lank
A: Opstel 189–199 179–188 Minder as 179
200–250 w 251–260 261–270 Meer as 270
B: Langer
transaksionele 113–119 106–112 Minder as 106
tekste 151–157 158–164 Meer as 164
120–150 w
C: Korter
transaksionele 75–79 69–74 Minder as 69
tekste 101–105 106–111 Meer as 111
80–100 w
5. VRAAG 1.6:
Die titel en die kern van die prent behoort bymekaar aan te sluit.
Indien die titel nie by die kern van die prent pas nie, maar die inhoud
spreek steeds die kern van die prent aan, word die titel geïgnoreer.
Die onderwerpe kan verhalend, beskrywend, bespiegelend, beredenerend
of argumenterend wees. Die prente dien slegs as prikkels.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 3
6. Maak gebruik van die volgende simbole by die nasien van skryfwerk ter wille
van eenvoud en eenvormigheid.
SIMBOOL BESKRYWING VERDUIDELIKING
(…)→ Hakies/pyltjie Woordorde
= Twee kort strepies onder Spelfout
ʼn woord
/ Haal met ʼn streep deur Woordkeuse
T Hoofletter T Tydfoute
ᶺ Weglaatteken Woord(e) weggelaat
____ Enkelstreep onder die Taalfoute
taalfout
// Dubbele skuinsstreep Paragraafindeling
[ Begin van nuwe sin Paragraaf is een lang, lomp sin
X Trek X oor die verkeerde Woorde uit ander tale/ nie-
woord funksionele/vreemde woorde.
√ Regmerkie bokant goeie Erkenning van taaljuweeltjies
taalgebruik, idees of
uitdrukkings
hh (in kantlyn) Dubbele hh Herhaling
∫ (in kantlyn) Kronkelstreep Onduidelik/ onverstaanbaar
O Omkring Punktuasie
Vr (in kantlyn) Hoofletter V en kleinletter Dele saamgeflans met woorde in
r vraestel gebruik
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (NOVEMBER 2014)
AFDELING A: OPSTEL (200 – 250 woorde)
Assesseer die opstelle sonder vooroordeel vanuit die kandidaat se oogpunt
en volgens sy/haar interpretasie. Die soort opstel wat die leerder aanbied,
word deur die onderwerp gelei.
1.1 VERHALENDE OPSTEL
DOEL
Om te vermaak.
TEKSSTRUKTUUR
Inleiding wat karakters en agtergrond bekendstel.
Gebeure wat spanningslyn skep: afloop/oplossing/samevatting.
TAALKENMERKE
Skryf in eerste of derde persoon
Gebruik meestal verlede tyd.
Beskryf opeenvolgende gebeure.
Gebruik woorde wat gebeure in tyd aandui.
Dialoog kan gebruik word.
Gebruik bywoorde, byvoeglike naamwoorde; wat leser boei.
VRAESTEL: Ek wou nie
Die opstel moet handel oor iets wat die skrywer nie wou doen nie, maar
wel gedoen het.
Dit kon per ongeluk gewees het of opsetlik.
Dit kan komies of ernstig wees – solank daar ʼn redelike mate van
spyt/berou daarin na vore kom. [50]
1.2 BESPIEGELENDE OPSTEL
DOEL
Om ʼn idee te oorweeg/deurdink en emosionele reaksies en gevoelens
weer te gee.
TEKSSTRUKTUUR
Sal subjektief wees.
ʼn Groot gedeelte van die opstel mag beskrywend wees.
Die gedagtes wat uitgedruk word, behoort opreg te wees en
persoonlike betrokkenheid te toon.
TAALKENMERKE
Gebruik persoonlike voornaamwoorde.
Gebruik woorde wat gevoel, siening aandui.
VRAESTEL: Skoolreëls
Die leerder moet bespiegel/wonder hoe ʼn skool sonder reëls sal wees.
Hy/Sy kan tot ʼn slotsom kom of nie. [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 5
1.3 BEREDENERENDE OPSTEL
DOEL
Om argumente vir verskillende standpunte aan te bied.
TEKSSTRUKTUUR
Stel argument/probleem; mag hoofargument in inleiding gee.
Argumente vir, asook ondersteunende bewyse.
Argumente teen, asook ondersteunende bewyse.
Slotsom: opsomming en aanbevelings.
TAALKENMERKE
Gebruik die teenwoordige tyd.
Gebruik woorde wat rede, oorsaak, opeenvolging/ voegwoorde/
logiese opeenvolging aandui.
Ontwikkel argumente van die algemene na die spesifieke.
VRAESTEL: ʼn Week vroeër skool toe – “omdat ons wil.”
Die leerder moet die vraag of hy/sy uit eie vrye wil vroeër skool toe
sa/wil gaan – (om welke rede ook al), beredeneer. [50]
1.4 BESKRYWENDE OPSTEL
DOEL
Om iets lewendigs te beskryf.
TEKSSTRUKTUUR
Inleiding wat ʼn algemene oorsig van die onderwerp gee.
Beskryf daarna kenmerke/karaktertrekke van onderwerp.
TAALKENMERKE
Gebruik teenwoordige of verlede tyd.
Skep ʼn prent in woorde.
Gebruik bywoorde en byvoeglike naamwoorde.
Gebruik beeldspraak.
VRAESTEL: Vakansieplanne
Die leerder moet hulle vakansieplanne beskryf. Hy/Sy kan meer as een
aktiwiteit beskryf. [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (NOVEMBER 2014)
1.5 ARGUMENTERENDE / BETOGENDE OPSTEL
DOEL
Om ʼn standpunt te verdedig; probeer om die leser te oortuig.
TEKSSTRUKTUUR
Neem standpunt in inleidingsparagraaf in.
Gee reeks uitgebreide argumente.
Versterk die argument deur die openingsargument te herhaal/op
te som.
TAALKENMERKE
Gebruik die teenwoordige tyd.
Gebruik woorde wat rede, oorsaak, opeenvolging/voegwoorde/
logiese opeenvolging aandui.
Ontwikkel die argumente van die algemene na die spesifieke.
VRAESTEL: Padsterftes
Die leerder moet die vraag of dronk bestuurders se straf te lig is,
argumenteer. Die leerder moet redelike kennis van die strafmaatreëls
hê om die opstel te kan skryf. [50]
1.6 VISUELE PRIKKELS
Die onderwerp moet pas by die visuele prikkel. Alhoewel die visuele
prikkels oop vir verskeidenheid interpretasies is, moet die opstel direk
by die kern van die prent aansluit. Die leerder se perspektief op die
kern van die prent moet oorweeg word by assessering.
ONTLEDING VAN MOONTLIKE OPSTELTIPES PER VRAAG
Die opstel wat geskryf word, kan waarskynlik in meer as een kategorie
val, maar nie noodwendig nie. ʼn Opstel kan ook elemente van
verskillende tipes opstelle bevat. [50]
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 7
AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKSTE (120 – 150 woorde)
2.1 FORMELE BRIEF
FOKUS
Klagte oor die afskaffing van busroete na leerder se skool. Die brief
moet die gepaardgaande probleme daarmee aanspreek.
FORMAAT: FORMELE BRIEF
Adres van sender, adres van ontvanger, aanhef, opskrif/doel,
paragrawe, afsluiting.
Die adres van die sender kom regs boaan in blokvorm.
Daar word nie ʼn reël tussen poskode en die datum oopgelaat nie.
Die datum word voluit geskryf.
Die adres van die ontvanger (Die Munisipale Bestuurder) word
links in blokvorm geskryf.
Geen leestekens word in die adresse gebruik nie.
ʼn Reël word tussen die datum en adres van ontvanger oopgelaat.
ʼn Reël word oopgelaat tussen die ontvanger se adres en die
aanhef van die brief.
Dit word formeel gerig aan Die Munisipale Bestuurder.
Dit kan met Geagte meneer (van) / Geagte Meneer (sonder van) /
net Meneer begin.
Die doel van die brief word in hoofletters geskryf / word
onderstreep.
Geen leestekens word na “Die uwe” gebruik nie.
Die brief word deur die persoon wat die korrespondensie rig,
onderteken. Klaers kan ook hul noemname en vanne gee.
STYL
Formele styl.
Bondig en op die man af. [30]
2.2 DIALOOG
FOKUS
ʼn Leerder probeer by sy /haar onderwyser(es) uitvind van watter
verjaarsdaggeskenk hy/sy sal hou.
FORMAAT
Sprekers se name staan teen die kantlyn.
Daar is ʼn dubbelpunt na die naam.
Daar word geen aanhalingstekens gebruik nie.
ʼn Reël word na elke spreekbeurt oopgelaat.
Ekstra inligting word tussen hakies geskryf.
Leestekens kan gebruik word om emosie aan te dui.
Skets ʼn scenario voordat dialoog geskryf word.
STYL
Informeel, maar beleefd. [30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (NOVEMBER 2014)
2.3 RESENSIE
FOKUS
Beoordeling/Evaluering van die beste musiekalbum vir 2014.
FORMAAT
Die titel en kunstenaar(s) van die musiekalbum word verskaf.
Agtergrondinligting oor die album/ kunstenaar word verskaf.
Algemene indruk oor die album word gegee (persoonlik).
Tegniese aspekte en titels van album word beoordeel.
Die slotparagraaf gee die resensent se gevolgtrekking van die
album.
Resensent se naam word gegee.
Daar word aanbevelings gemaak om bv. die album te koop.
Aanduiders kan gegee word.
STYL
Gebruik woorde wat op waardering en evaluering dui. [30]
2.4 HULDEBLYK
FOKUS
Om ʼn onderwyser/es se dood te herdenk. Die huldeblyk behoort
skoolinligting te bevat.
FORMAAT
Volle name, datum van afsterwe, waar persoon gebly (gewerk)
het, geboortedatum, geboorteplek, oorlewendes, ens.
Die volgende inligting kan ook ingesluit word: oorsaak van dood,
biografiese besonderhede, inligting oor huldigingsdiens.
STYL
Formele styl.
Gebruik eufemismes.
Gewoonlik bondig. [30]
TOTAAL AFDELING B: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 9
AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKSTE (80 – 100 woorde)
3.1 UITNODIGINGSKAARTJIE
FOKUS
Vriende word na ʼn 18de verjaarsdagpartytjie uitgenooi.
FORMAAT
Kan informele brief/kaartjie wees.
Die aard van die gebeure (18de verjaarsdag) moet genoem word.
Waar dit gaan plaasvind.
Datum en tyd.
Kleredragreëls word genoem.
Naam van uitgenooide/gas.
Mag RSVP insluit.
Mag visuele elemente insluit.
STYL
Kan formeel/informeel wees.
Bondig en op die man af. [20]
3.2 DAGBOEKINSKRYWING
FOKUS
Om persoonlike gevoelens/emosies oor ouers se aankondiging dat
hulle gaan skei, oor te dra.
FORMAAT
Word in die eerste persoon geskryf.
Dit moet ʼn dag/datum hê. Kan beide hê.
Dit hoef nie met “Liewe Dagboek” te begin nie.
Mag ʼn naam vir die dagboek gee: “Liewe Annie”
Die datum/dag kan enige plek geskryf word.
Paragraafvorm word gebruik indien daar meer as een paragraaf is.
Gebruik leestekens en hoofletters funksioneel.
STYL
Persoonlik van aard.
Emosiebelaaide taal.
Inhoud moet getuig van skrywer se gevoelens.
Gemotiveerde eenwoordbeskrywings is aanvaarbaar. [20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (NOVEMBER 2014)
3.3 VERDUIDELIKING
FOKUS
Die verskillende gebruike van ʼn selfoon moet verduidelik word.
FORMAAT
Kan in paragraafvorm/losstaande sinne/briefie/nota wees.
STYL
Informele taal.
Eenvoudige taal ter verduideliking van gebruike. [20]
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2014)
AANHANGSEL A: ASSESSERINGSRUBRIEK VIR EERSTE ADDISIONELE TAAL (50 PUNTE)
Kriteria Uitsonderlik Knap Gemiddeld Elementêr Onvoldoende
27–30 22–23 15–17 9–11 3–5
Hoë subkategorie
- Uitsonderlike, treffende respons, bo - Baie goeie respons. - Bevredigende respons - Elementêr respons - Irrelevante respons
verwagting. - Idees oortuigend, interessant, - Idees is redelik oortuigend en - Idees is nie meer oorspronklik - Idees is deurmekaar en geen
INHOUD EN BEPLANNING - Intelligente, volwasse idees, stem blyke van volwassenheid. samehangend. nie en plek-plek onduidelik sprake van fokus
leser tot nadenke. - Organisasie (inleiding, - Organisasie (inleiding, liggaam en - Geringe bewys van organisasie - Vaag en herhalend
(Respons op en idees in
- Organisasie (inleiding, liggaam en liggaam en samevatting/slot) samevatting/slot) is baie goed en (inleiding, liggaam en - Ongeorganiseerd en
teks) samevatting/slot) is uitsonderlik en is baie goed en samehangend. samevatting) en samehang. onsamehangend
Organisering van idees samehangend. samehangend.
Bewus van doel gehoor en 24–26 18–21 12–14 6–8 0–2
konteks van teks
Lae subkategorie
- Uitmuntende respons, maar - Goeie respons. - Bevredigende respons, maar - Grootliks irrelevante respons - Geen respons op teks.
30 PUNTE uitstaande en treffende eienskappe - Toepaslike en interessante verval soms in onduidelikheid. - Idees is onsamehangend en - Totaal irrelevante en ontoepaslik.
ontbreek. idees - Idees is redelik samehangend en verwarrend. - Geen fokus, verwarrend
- Volwasse en intelligente idees. - Organisasie (inleiding, oortuigend. - Weinig bewyse van organisasie
- Organisasie (inleiding, liggaam en liggaam en samevatting/slot) - In ’n mate bewus van organisasie (inleiding, liggaam en
samevatting/slot) is uitmuntend en is baie goed en (inleiding, liggaam en samevatting/slot) en samehang.
samehangend. samehangend. samevatting/slot) en samehang.
14–15 10–11 6–7 2–3 0
TAAL, STYL EN - Toon, register, styl, woordeskat - Toon, register, styl en - Toon, register, styl woordeskat is - Toon, register, styl woordeskat - Toon, register, styl en woordeskat
REDIGERING hoogs gepas vir doel, gehoor en woordeskat baie gepas vir gepas vir doel, gehoor en konteks. is nie gepas vir doel, gehoor is minder gepas vir doel, gehoor
Hoë subkategorie
konteks. doel, gehoor en konteks. - Taalgebruik is gepas; dra en konteks nie. en konteks.
- Taalgebruik is uitsonderlik, treffend - Taalgebruik is effektief. betekenis oor. - Taalgebruik is baie basies. - Taal is onverstaanbaar.
Toon, register, styl en
en getuig van gemak met taal. - Toon deurgaans gepas, - Toon is gepas, retoriese middels - Toon en woordgebruik is - Woordeskat is so beperk dat dit
woordeskat geskik vir - Toon pakkend; retories effektief. retories effektief. versterk betekenis. ontoepaslik. moeilik is om opstel te verstaan.
doel/effek en konteks. - Grammatika en spelling feitlik - Grammatika en spelling is - Foute in grammatika; spelling. - Woordeskat is baie beperk.
Woordkeuse, taalgebruik en foutvry. grootliks foutvry. - Redelik tot goed.
konvensies, punktuasie, - Knap gedaan. - Goed gedoen.
grammatika en spelling 13–12 9–8 5–4 1–0
15 PUNTE - Toon, register, styl, en woordeskat is - Toon, register, styl woordeskat - Toon, register, styl woordeskat is - Toon, register, styl woordeskat
Lae subkategorie
uitstekend en retories effektief. baie gepas vir doel, gehoor en gepas vir doel, gehoor en konteks. is nie gepas vir doel, gehoor
- Taalgebruik is treffend en met konteks. - Taalgebruik is voldoende; soms en konteks nie.
selfvertroue. - Taalgebruik is goed; selfvertroue inkonsekwent. - Taalgebruik is onvoldoende.
- Toon pakkend; retories effektief. - Toon gepas; retories effektief. - Toon is oor die algemeen gepas; - Weinig of geen sinsverskei-
- Grammatika en spelling feitlik - Foute in grammatika en beperkte gebruik van retoriese denheid.
foutvry. spelling is min. middels. - Woordeskat is besonder
- Knap gedaan. - Goed gedoen beperk.
STRUKTUUR 5 4 3 2 0-1
Kenmerke van teks - Uitsonderlike ontwikkeling van - Logiese ontwikkeling van detail. - Relevante detail is ontwikkel. - Sommige detail is van pas. - Nodige detail ontbreek.
paragraafontwikkeling en onderwerp. - Samehangend. - Sinne, paragrawe goed saamgestel - Sinne en paragrawe het foute in - Sinne en paragrawe wemel van
sinskonstruksie - Uitsonderlike detail. - Sinne, paragrawe logies en - Opstel steeds verstaanbaar. hul samestelling foute in hul samestelling.
- Samestelling van sinne en toon variasie. - Opstel maak tog sin t.s.v. baie - Opstel maak nie sin nie.
5 PUNTE
paragrawe is uitsonderlik. foute.
VERSPREIDING VAN PUNTE 40–50 30–39 20–29 10–19 0–9
Downloaded from hlayiso.com
12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2014)
AANHANGSEL B: ASSESSERINGRUBRIEK LANG TRANSAKSIONELE TEKSTE EERSTE ADDISIONELE TAAL [30 PUNTE]
Kriteria Uitsonderlik Knap Gemiddeld Elementêr/Eenvoudig Onvoldoende
16–18 13–15 9–12 6–8 0–5
INHOUD BEPLANNING - Uitsonderlike, treffende respons, bo verwagting. - Baie goeie respons. - Respons voldoende. - Respons basies. - Respons toon geen kennis
EN FORMAAT - Intelligente, volwasse idees. - Toon ’n goeie kennis van - Toon kennis van kenmerke - Toon geringe kennis van van kenmerke van teks nie
(Respons op en idees in - Grondige kennis van kenmerke van teks. kenmerke van teks. van teks. kenmerke van teks. - Betekenis is belemmer deur
teks) - Skryfstuk behou fokus. - Behou fokus – geen afwyking - Fokus nie meer 100% nie, - Geringe fokus nie – wyk af. fatale foute
Organisering van idees - Inhoud en idees samehangend. nie. enkele afwykings - Inhoud en idees nie altyd - Geen samehang in idees en
- Idees hoogs uitgebreid en alle detail ondersteun - Inhoud en idees samehangend. - Inhoud en idees redelik samehangend nie inhoud nie
Bewus van doel gehoor
die onderwerp. - Idees baie goed uitgebreid en samehangend. - Baie min detail ondersteun - Baie min indien enige detail
en konteks van teks detail ondersteun onderwerp. - Sommige detail ondersteun die onderwerp ondersteun die onderwerp.
- Gepaste en akkurate formaat. - Gepaste formaat; geringe die onderwerp. - Formaat vaagweg - Formaat van teks nie
18 PUNTE afwykings. - Formaat oorwegend gepas, toegepas; enkele, kritiese, toegepas nie.
maar afwykings kom voor. nalatige foute
10–12 8–9 6–7 4–5 0–3
TAAL, STYL EN - Toon, register, styl, woordeskat, hoogs geskik vir - Toon, register, styl woordeskat - Toon, register, styl - Toon, register, styl - Toon, register, styl
REDIGERING doel, gehoor en konteks. baie geskik vir doel, gehoor en woordeskat geskik vir doel, woordeskat, minder gepas woordeskat nie geskik vir
- Grammatika akkuraat, sinstruktuur baie goed konteks. gehoor en konteks. vir doel, gehoor en konteks. doel, gehoor en konteks.
Toon, register, styl en - Feitlik foutloos. - Grammatika akkurate in die - Enkele grammatikafoute. - Grammatika nie meer - Besaai met foute, verwarrend
woordeskat geskik vir algemeen korrek; sinstruktuur - Voldoende woordeskat. akkurate nie te veel foute - Betekenis ernstig belemmer.
goed. - Foute belemmer nie - Betekenis versluierd/belemmer. - Woordeskat nie geskik nie
doel/effek en konteks.
- Baie goeie woordeskat. betekenis nie
Woordkeuse, taalgebruik
- Grootliks foutloos.
en konvensies,
punktuasie, grammatika
en spelling
12 PUNTE
VERSPREIDING VAN
PUNTE
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 13
AANHANGSEL C: ASSESSERINGRUBRIEK KORT TRANSAKSIONELE TEKSTE EERSTE ADDISIONELE TAAL [20 PUNTE]
Kriteria Uitsonderlik Knap Gemiddeld Elementêr Onvoldoende
9–12 7–8 5–6 3–4 0–2
INHOUD BEPLANNING - Uitsonderlike, treffende respons, bo - Baie goeie respons. - Respons voldoende. - Respons basies. - Respons toon geen kennis
EN FORMAAT verwagting. - Toon ’n goeie kennis van - Toon kennis van kenmerke - Toon geringe kennis van van kenmerke van teks nie.
(Respons op en idees in - Intelligente, volwasse idees. kenmerke van teks. van teks. kenmerke van teks. - Betekenis is belemmer deur
teks) - Grondige kennis van kenmerke van - Behou fokus – geen afwyking - Fokus nie meer 100% nie, - Geringe fokus – wyk af. fatale foute.
Organisering van idees. teks. nie. enkele afwykings - Inhoud en idees nie altyd - Geen samehang in idees
- Skryfstuk behou fokus. - Inhoud en idees - Inhoud en idees redelik samehangend nie. en inhoud nie.
Bewus van doel gehoor
- Inhoud en idees samehangend. samehangend. samehangend. - Baie min detail ondersteun die - Baie min indien enige detail
en konteks van teks. - Idees baie goed uitgebreid en - Sommige detail ondersteun onderwerp. - ondersteun die onderwerp.
- Idees hoogs uitgebreid en alle detail
ondersteun die onderwerp. detail ondersteun onderwerp. die onderwerp. - Formaat vaagweg toegepas; - Formaat van teks nie
12 PUNTE - Gepaste formaat; geringe - Formaat oorwegend gepas, enkele, kritiese, nalatige toegepas nie.
- Gepaste en akkurate formaat. afwykings. maar afwykings kom voor. foute.
7–8 5–6 4 3 0–2
TAAL, STYL EN - Toon, register, styl, woordeskat, hoogs - Toon, register, styl - Toon, register, styl - Toon, register, styl - Toon, register, styl
REDIGERING geskik vir doel, gehoor en konteks. woordeskat baie geskik vir woordeskat geskik vir doel, woordeskat, minder gepas woordeskat nie geskik vir
- Grammatika akkuraat, sinstruktuur doel, gehoor en konteks. gehoor en konteks. vir doel, gehoor en konteks. doel, gehoor en konteks.
Toon, register, styl en baie goed. - Grammatika akkurate in die - Enkele grammatikafoute. - Grammatika nie meer - Besaai met foute,
woordeskat geskik vir - Feitlik foutloos. algemeen korrek; sinstruktuur - Voldoende woordeskat. akkuraat nie te veel foute. verwarrend
goed. - Foute belemmer nie - Betekenis - Betekenis ernstig
doel/effek en konteks.
- Baie goeie woordeskat. betekenis nie. versluierd/belemmer. belemmer.
Woordkeuse, taalgebruik - Woordeskat nie geskik nie.
- Grootliks foutloos.
en konvensies,
punktuasie, grammatika
en spelling
8 PUNTE
VERSPREIDING VAN
PUNTE
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 11 P1 Eastern Cape November 2014 Memo

Question paper
Afrikaans FAL Grade 11 Eastern Cape November 2014 QP

Question paper
Afrikaans FAL Grade 11 P1 Eastern Cape November 2014 QP

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 11 P2 Eastern Cape November 2020 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 11 P3 Eastern Cape November 2020 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 11 P3 Eastern Cape November 2020 Memo
More from Grade 11 Afrikaans FAL

Study guide
Gr11 Afr EAT Studiegids LR

Question paper
Afrikaans FAL Grade 11 P1 November Mock 2026 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 11 P2 November Mock 2026 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 11 P3 November Mock 2026 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 11 P1 November Mock Exam 2 2026 QP

Question paper