Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from Stanmorephysics.com
Skip to contentAll 2019 papers 





View all





Afrikaans FAL Grade 11 P3 KwaZulu Natal June 2019 QP
Grade 11 Afrikaans FAL Paper 3 question paper from the KwaZulu Natal June 2019, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans Fal · Grade 11 · KwaZulu Natal June · 2019. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- KwaZulu Natal June
- Paper
- 3
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 1.6 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
KwaZulu Natal June 2019
- Paper 1Paper and memo
- Paper 2Paper and memo
- Paper 3Question paper
Questions in this paper
- Question 1.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.4Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.5Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.6Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)
Show all 13 questions
- Question 2.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)30 marks
- Question 2.2Lees en Kyk (Reading and Viewing, non-literary)30 marks
- Question 2.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)30 marks
- Question 2.4Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)30 marks
- Question 3.1Lees en Kyk (Reading and Viewing, non-literary)20 marks
- Question 3.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)
- Question 3.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)20 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING A ; OPSTEL
Vraag EEN
Kies EEN onderwerp en skryf 200-250 woorde daaroor
1.1, 'n Oomblik/insident wat my lewe verander het...
OF
1.2. Een Wintersdag...
OF
1.3. Die jeug van vandag is slawe aan sosiale media. Stem jy saam?
Lug jou mening in 'n goeie opstel uit.
OF
1.4. Daardie dag was ek so verleé(embarrassed)...
OF
1.5. Alles wat ek nou is , is te danke aan hom/haar.
OF
Blaai om bl 3....
[50]
[50]
[50]
{50}
[50]
1.6. kies EEN...
Downloaded from hlayiso.com
1.6 Kies EEN van die volgende visuele tekste en skryf n opstel
daaroor.Gee jou skryfstukh titel.Jou opstel moet direk by die kern van die
prent aansluit.
1.6.1
—
fon
ho
+ om bI.4... Afdeling B--
Blaa
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE
VRAAG TWEE
Kies EEN vraag en skryf 120-150 woorde oor die onderwerp. Skryf die nommer en die titel
van die onderwerp.
2.1, HULDEBLYK
Jou gunsteling oom/tante het gesterf. Hy/Sy se dood was ‘n groot verlies(loss) aan
almal. Jy is gevra om 'n huldeblyk by sy/haar begrafnis te lewer.
[30]
OF
2.2. DIALOOG
Jy maak verkeerde besluite in jou lewe. Jou ma is bekommerd oor jou verkeerde
besluite. Skryf die Dialoog tussen jy en jou ma neer.
[30]
OF
2.3. RESTAURANT RESENSIE
Onlangs het jy oor 'n fantastiese, nuwe restaurant gelees. Jou ouers het jy daar vir jou
verjaarsdag geneem. Skryf nou 'n resensie oor die restaurant.
[30]
OF
2.4. VRIENDESKAPLIKE BRIEF
Jou beste vriend is in graad 11. Hy/sy het 'n nooi/kérel wat 'n slegte invioed op
hom/haar het . Skryf 'n brief waarin jy vir hom/haar goeie raad gee.
[30]
Blaai om bI.5... Afdeling C...
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING C : KORTER TRANSAKSIONELE TEKTSE
VRAAG DRIE
- Kies EEN onderwerp en skryf 80-100 woorde daaroor.
+ Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan die skryfstuk neer.
3.1. WENKE
Jy is uiteindelik in graad 11. Skryf tien wenke om sukses in graad 11 te behaal.
[20]
OF
3.2. DAGBOEKINSKRYWING
Jou dierbare maat het jou geheim verklap(revealed) en nou is jy smoorkwaad.
Maak TWEE DAGBOEKINSKRYWINGS
(1). Die dag toe jou geheim verklap is. Sé hoe jy gevoel het.
(2). Die dag na (after) die insident. $@ wat jy gedoen het en hoe jy nou voel.
L.W hé klém oor jou gevoelens/emosies.
[20]
OF
3.3. ADVERTENSIE
Ontwerp 'n advertensie (A4- grotte) om tieners oor die gevaarlikheid van
DWELMS bewus te maak.
[20]
Alles van die beste Punte: 100
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans FAL Grade 11 P3 Eastern Cape November 2019 QP

Question paper
Afrikaans FAL Grade 11 Paper 3 KZN June 2019 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 11 P3 KwaZulu Natal June 2017 QP

Question paper and memo
Afrikaans FAL Grade 11 P1 KwaZulu Natal June 2019 QP & Memo

Question paper and memo
Afrikaans FAL Grade 11 P2 KwaZulu Natal June 2019 QP & Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 11 P3 Eastern Cape November 2019 Memo
More from Grade 11 Afrikaans FAL

Study guide
Gr11 Afr EAT Studiegids LR

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 11 Paper 1 November Mock 2026 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 11 Paper 2 November Mock 2026 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 11 Paper 3 November Mock 2026 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 11 P1 November Mock Exam 2 2026 Memo

Memorandum