Bl 4
KZN DEPARTEMENT VAN DEPARTEMENT
GREENBURY SEKONDERE SKOOL
SEPTEMBER TOETS
LETTERKUNDE TOETS 2018
GRAAD : 11 DATUM :15/9/ 18
EKSAMINATRISE : P. SINGH MODERATRISE : S.SU
PUNTE: 35 TYD: | UUR
Neale 3
ics! die.
ee RUKSIES:
Hierdie vraestel bestaan uit 2 Afdelings .
Beantwoord AL die vrae in Afdeling A en Afdeling B.
Afdeling A : Poésie Punte : 17
Afdeling B : Letterkunde : 18
Nommer die antwoorde korrek tydens die vraestel.
Skryf netjies en leesbaar .
Skryf jou onderwyser / res se Voorletters en Van op jou antwoord
bladsy.
SD fee Peg ho
AFDELING A Poésie .
Vraag 1 Ek het ‘n huisie aan die Rand .
Ek het 'n huisie aan die Rand - Pirow Bekker
Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag.
. Ek het my huisie tweemanhoog ommuur;
‘n draad gespan; 'n kopbeen sé: Bly weg!
Dis 'n fort waar ek my saans verskans.
P@&pr
Daarbuite hoor ek mense hardloop, skote knal
deure klap, rubberbande snerp op teer.
Dan stitte. Daarbuite hoor ek ruite val
(of is dit binne waar diefwering makeer?).
\Ts
ONO
9. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag.
10. My huis, my paraclys, bly lekker onversteur.
11. Kyk hoe blink die koppe aan my draad:
12, tot hier dring niemand, maar niemand deur.
Ww
13. Ek hef 'n huisie aan die Rand. Dis nag.
on 14. Die alarm by die Trellidor hou knipoog wag.
Skip to contentAll 2018 papers 





View all





Afrikaans FAL Grade 11 NSC Prelim 2018 Paper & Memo
Grade 11 Afrikaans FAL question paper and memo from the NSC Prelim Exam 2018, 4 pages. Read online or get the free PDF download.
Afrikaans Fal · Grade 11 · NSC Prelim Exam · 2018 · Afrikaans. Question paper and memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper and memo
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC Prelim Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 4
- File size
- 1015.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 4
This exam
NSC Prelim Exam 2018
- Paper 3Paper and memo
- Paper and memo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Bl e
1.1 Watter tipe sonnet is dit ? (1)
1.2 Waar spcel hierdie gedig af? Skryf die naam van die plek ? (1)
1.3 Kies die korrekte antwoord .Skryf net die korrekte letter langs die AoRAMEN.())
1.3.1 Die titel word drie keer herhaal omdat :
A. Beklemtoon dat die husie klein is .
B. Beklemtoon hoe belangrik die huis vir hom is.
C. Die leser moet onthou waar die huisie is .
D. Die huisie baie veilig is .
E. Hy vol vertroue in sy huisie het .
1.4 Sé watter beeldspraak in versreél 3 verskyn . (1)
1.4.1 Verduidelik die beeldspraak volledig . (1)
1.5 Voltooi deur die spreker se gevoelens te skryf .
1.5.1 In strofe 2 voel die spreker 4.00000... MAAR in strofe 3 voel die
spreker b).........00.. (2)
1.6 Verduidelik hoekom die gebruik van kort versreéls effektief is (1)
1.7 Hoekom word daar gebruik van die HOOR sintuig in strofe 2 ? Gee ‘n
rede. (1)
1.8 Skryf 2 veiligheidstoestelle wat die spreker gebruik het ? (2)
1.9 Haal die reél van strofe 3 aan wat sé hoe veilig die spreker teen diewe
voel. (1)
1.10 VOLTOOL:
1.10.1 In strofe 4 kry ons ‘no... koeplet ? (1)
1.11 Skryf die TEMA van die gedig ? (1)
1.12 Wat sou JY gedoen het as jou huisie op die rand was ? (1)
1.13 Haal 2 aparte woorde aan wat dui hoe die spreker sy huis op die rand
beskou ? (2) ;
(7)
AFDELING B
VRAAG 2
: BODYGUARDS.
2.1 Lees die aanhaling en beantwoord die vrae wat volg :
Net daar trek ek Envir van sy stoel af op en verlei hom in “n smeulende
Lambada op die dansvloer waar niemand anders nou dans nie . Die outjie se
o0é volg elke beweging van my uittartende lyf. Kyk, ek kan dans . As mens
Baal om vit bl 3...
Met Doepe, Envir en Jerome uithang , ken jy elke liewe dansmove wat ooit
uitgedink is . Die vier van ons het niks gemeen nie , behalwe dat ons mense
se tonge fiks hou en soms ‘n klomp twak aanvang nel vir fun .
——.
2.1.1 Waar is die “vier (1)
2.1.2 Watter soorte verteller kry ons in hierdie verhaal ? (1)
2.1.3 Skryf die naam van die verteller neer ? (1)
2.1.4 Lees die uittreksel van die aanhaling .
‘Om mense se tonge fiks te hou. “
2.1.4.1 Is dit Konnotatief of Denotatief? (1)
2.1.4.2 Verduidelik die betekenis van die bogenoemde uittreksel . (1)
2.1.5 Wieis Doepie , Envir en Jeroeme ? Skryf jou antwoord in suiwer
Afrikaans neer. (1)
2.1.6 Is die verteller oud genoeg om in daardie plek te wees ? S@ Ja of Nee
en motiveer jou antwoord . (1)
2.1.7 Wie is die “ outjie “ wat met die verteller will dans(1)
2.1.8 Volgens die verteller hoekom hang sy uit met Doepie , Envir , en
Jerome uit ? Verduidelik in jou eie woord . (1)
2.1.9 Pas kolom A met kolom B . Skryf net jou nommer en die korrekte
letier . : _
A B
2.1.9.1 Die homoseksueel A. Lance.
(2.1.9.2 Jerome _ B. Liefdesverhaal .
| 2.1.9.3 Baie Respekvol C.Doepie.
2.1.9.4 Die soorte verhaal dit is . D. Onverantwoordelik -
[ E. By die klub.
(4)
2.1.10 Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae daarna :
“ Hoe lyk dit kan ek volgende Saterdagaand vir jou kom kuier ?”
2.10.1 Wie is die persoon wat die vraag gevra het ? (1)
2.10.2 Waar wou hy haar volgende Saterdagaand gaan kuier ? (1)
2.10.3 Hoekom wil die persoon haar daar gaan kuier? (1)
2.10.4Watter besluit maak die verteller :
A) Oor die klub vir die volgende Saterdag ? (1)
B) Oor haar pelle ,Envir , Jerome, Doepie ? (1)
(18)
TOTAAL : 35.
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper and memo
Afrikaans FAL Grade 11 Paper 3 NSC Prelim 2018 Paper & Memo

Question paper and memo
Afrikaans FAL Grade 11 NSC March Test 2018 Paper & Memo

Question paper and memo
Afrikaans FAL Grade 11 Paper 2 NSC Prelim 2019 Paper & Memo

Question paper and memo
Afrikaans FAL Grade 11 Paper 3 NSC Prelim 2019 Paper & Memo

Question paper and memo
Afrikaans FAL Grade 11 Paper 1 NSC Prelim 2017 Paper & Memo

Question paper and memo
Afrikaans FAL Grade 11 Paper 2 NSC Prelim 2017 Paper & Memo
More from Grade 11 Afrikaans FAL

Study guide
Gr11 Afr EAT Studiegids LR

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 11 Paper 1 November Mock 2026 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 11 Paper 2 November Mock 2026 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 11 Paper 3 November Mock 2026 Memo

Question paper
Afrikaans FAL Grade 11 P1 November Mock 2026 Question Paper

Question paper