Bladsy 1 van 5
KZN DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
GREENBURY SEKONDERE SKOOL
DERDE KWARTAAL TOETS
AFRIKAANS-EAT- LETTERKUNDE 2019
GRAAD 14 PUNTE 135
EKSAMINATRISE : S.REDDY TYDSDUUR :1UUR
MODERATRISE —: S. SUKHNANAN DATUM 5 rafea
NAAM : GRAAD:
LW : Hierdie vraestel bestaan uit _5_ bladsye.
INSTRUKSIES :
Beantwoord AL die vrae.
Bestee 30 minute aan elke vraag.
Afdeling A : Poésie.
Afdeling B : Kortverhaal.
Nommer jou antwoorde presies soos die vrae genommer is.
Skryf netjies en leesbaar.
Voorletters van jou onderwysers/es moet bo-aan geskryf word —
PS; SSu; ARa; PR; SRP; SRe.
NoOOhON >=
Blaai om ... Vraag Een
Skip to contentAll 2019 papers 





View all





Afrikaans FAL Grade 11 Paper 2 NSC Prelim 2019 Paper & Memo
Grade 11 Afrikaans FAL Paper 2 question paper and memo from the NSC Prelim Exam 2019, 8 pages. Read online or get the free PDF download.
Afrikaans Fal · Grade 11 · NSC Prelim Exam · 2019 · Afrikaans. Question paper and memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper and memo
- Year
- 2019
- Exam period
- NSC Prelim Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 1.7 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
NSC Prelim Exam 2019
- Paper 2Paper and memo
- Paper 3Paper and memo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Bladsy 2 van 5
VRAAG EEN : POESIE — STERREKYKER
Lees die onderstaande gedig en beantwoord die vrae wat volg:
Sterrekyker
i Ekskryf’n brief aan die man op die maan —
bladsye en bladsye vol.
3 Ekrol dit in’n koker op,
4 bind dit aan’n pyl
s enskiet dit met’n wilgerboog
¢ dat dit hoog die lug inseil.
1 Ek sien hoe dit deur die sterre trek
$ em om die maan gaan draai
i en al verder deur die donker lug
’n duisend briewe saat. 10
Nou wonder ek
12 = en wonder jy? —
3 het hy ooit sy pos gekry,
4 of sou daar iemand anders wees
18 wat al dié briewe dalk nou lees? 15
Vrae:
1.1. Watter soort spreker kom voor in hierdie gedig? [1]
1.2.1 Kies die korrekte antwoord.
Die spreekster skryf ‘n brief aan
a) ‘n vriend
b) haar pa
c) die man op die maan [1]
Blaai om ... 1.2.2
Bladsy 3 van 5
1.2.2 Die rymskema in hierdie gedig is
a) vrye vers
b) kruisrym
c) paarrym [1]
1.3 Hoe weet ‘n mens dat die brief wat die spreekster geskryf het,
is baie lank? Haal ‘n versreél uit die gedig aan om jou
antwoord te motiveer. [1]
1.4 Séwaarom die volgende stelling onwaar is. Motiveer jou
antwoord in jou eie woorde.
‘n Sterrekyker se werk is om plante en diere te bestudeer. [1]
1.5 Hoe stuur die spreekster haar brief?
Noem 3 dinge wat sy gedoen het. [3]
1.6 Identifiseer en bespreek die beeldspraak in die volgende versreél.
“en al verder deur die donker lug” [2]
1.7 Waaroor, dink jy, wonder die spreekster? [1]
1.8 Watis die funksie van die aandagstrepe in versreél 12? [1]
1.9 Bespreek die tema van die gedig? [1]
1.10 Pas Kolom A by Kolom B. Skryf net die nommer en letter neer. —
Kolom A Kolom B
1.10.1 lets wat van hout gemaakis. | A) assonansie
1.10.2 “en om die maan gaan draai” B) enjambement |
1.10.3 Die digter gebruik dit om ‘n C) wilgerboog |
eenheid te skep D) metafoor
E) alliterasie
[3]
1.11 Die spreekster het haar brief in ‘n koker gestuur. Hoekom is
dit ‘n slegte metode? (2]
[18]
Blaai om ... Vraag Twee
Bladsy 4 van 5
VRAAG TWEE : KORTVERHAAL : BODYGUARDS
Lees die onderstaande uittreksels en beantwoord die vrae wat valg :
| Ek laat my meesleur deur die musiek en die ritme van Doepie se lyf. Hy dans
goed, sy 0€ heilig toegeknyp. Ek skat hy dink aan al die ouens wat hy kon gehad
jhet as hy nie in hierdie godverlate plek gebly het nie. Ons dans soos al die ander
| verliefdes en loop nes al die ander hand om die lyf na ons tafel toe nadat die musiel
| opgehou het. Op hierdie dorp skinder almal. Nee, op hierdie dorp skinder al die
| normale mense oor die abnorroales. Dié wat effens anders is as die res. ;
|
| __ “Ek wonder met wie van hulle drie vry daai gir? nou eintlile”
Vrae:
2.1. Waar is die verteller en Doepie? [1]
2.2 Wat is die verhouding tussen die verteller en Doepie? [1]
2.3 Wie sé die volgende woorde :
2.3.1 “Ek wonder met wie van hulle drie vry daai girl nou eintlik? [1]
2.3.2 “Solank jy onthou ons hou jou dop.” {1]
2.4 Séhoekom die volgende stelling onwaar is.
Die verteller is oud genoeg om in hierdie plek te wees. [1]
2.5 Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
A te
aanvang net vir die fun. En om almal iets te géé om oor te praat.
2.5.1 Is die volgende stelling Konnotatief of Denotatief?
“Om mense se tonge fiks te hou”. [1]
2.5.2 Verduidelik die betekenis van die bogenoemde stelling. [1]
Blaaiom...
Net daar trek ek Envir van sy stoel af op en verlei hom in 'n smeulende lambada
op dic dansvloer waar niemand anders nou dans nie. Die outjie se o€ volg elke
beweging van my uittarfénde lyf. Kyk, ek kan dans, As mens met Doepie, Envir en
Jerome uithang, ken jy elke liewe dansmove wat ooit uitgedink is. Die vier van ons
het niks gemeen nie, behalwe dat ons mense se tonge fiks hou en soms’n klomp twak
ny
eS — oe ———————-
Bladsy 5 van 5
Hy trek my aan my hand op en ons dans een laaste keer saam voor
hy my weer by Envir-hulle gaan los. “Hoe lyk dit, kan ek volgende Saterdagaand vir
jou kom kuier?” vra hy met 'n knipoog. “Nie hier in die klub nie. By jou auis. Dat
ek self kan uitvind of jou ma van my hou, En dalk selfs jou pa ook.” Hy glimlag
selfversekerd, draai om en stap weg sonder om vir my an twoord te wag.
Ek kyk sy breé skouers agterna toe hy en twee van sy buddies saam by die klub
uitstap. Dan kyl ek na Envir, Jerome en Doepie se wagtende gesigte.
Daar is’n fladdering op die krop van my maag.
= oi
| ' 2.6 Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
“Hoe lyk dit, kan ek volgende Saterdagaand vir jou om kuier’?”
2.6.1 Waarom wil die persoon haar daar gaan kuier? [1]
2.7 Die verteller het drie “bodyguards” gehad. Waarom, dink jy,
het sy “bodyguards” nodig? Gee 2 redes. [2]
2.8 Die verteller het besluit om van haar “bodyguards” af te dank
toe sy die jong man ontmoet het. Was dit die regte besluit
om te maak! Motiveer. [1]
2.9 Voltooi die paragraaf hieronder deur die ontbrekende woorde
inte vul. Skryf slegs EEN WOORD in korrekte Afrikaans.
Envir, Doepie en Jerome is Chantal se 2.9.1 want hulle
beskerm haar teen ander 2.9.2. Die predikant se seun hou
die 2.9.3 dop want hy hou van haar. Chantal se pa het geen
kennis dat sy na ‘n 2.9.4 toe gaan. Charital se pa se beroep
is ‘n 2.9.5. Aan die einde van die verhaal raak Chantal 2.9.6
op die predikant se seun. [6]
GROOTTOTAAL : [35]
Corbember Toets -_Letteckunde - 2014 viakte
, erwa
Vraaq
ti. ER spreker / ceote perscorr spreker - vi
hQd. Cc
22 Ae ook ‘
i3. © bladsye en bladsye vol 7’ ne
4+. nN Stenrekyker Losttlee- heme Ihiqaame
(3) LS . Sy rol At in hn koker —! v2
Lined at aan 'n p ai 1
SKiet de keker [dc met ‘n wi Igerboog
Q) Ib. allitecastz wel "4" klank be klemteor bea
donkey at was / hee \er dt Chr etrek J geek is |
hoe Ver in dz lag de’ bre toa den Le
hy. lemand — haar bnef Jeea het
Wk, Sy ps/ bref) ge het
leser i Kans om te Vow
Vue
LB g de
a. K - de wef ie bref (pps
oe Gedk oor " ter ky ke- wa joy
tekomsy pS Aen ./ 9 Ve rwonderin )
Op ged 5 er ei twonde C2 ~
or —i v3
lon G a7 a
i 10-2 A a! Vi
(2) tal: healung.o. G2 Gan trwoorae V5
(1g)
Vraag 2.
dn
A. in Klub vi
aa. Halle ways net were / die mans v2.
Kyk ul vir Chon WA! wit
234. Lance Ludik, a VI
2.32. En vir —!
24 reinder jar g ~ Sy was minder yarig /\ °
nog nw oa ne —*
281, Konno tate vie
26.2. Walle ee. ts om caaroor te Vine
proat /~ Halle skincler cor reks 7!
26. | Lance Luchle | Sie
. of 5 aon se suers Var : Ce
hod -
(2 a 7 Chante! / yerteller veal veilig by ve
hulle “et huh Vewwa nkS Ly |.
it sal eck aqrekirr Hut van leur Wee treej - ie
e leur Liver «seed Le
ag heer Se antweord \
seal we en mMoiveer we Ve
a)
24.1, lyfwagte. ;
24 2 Serins 7,
243 verteller
24 4 nogiclub! .
aUS stasie bey Yous dar
24 6 Ver lef [ dolveclel |
(1)
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper and memo
Afrikaans FAL Grade 11 Paper 3 NSC Prelim 2019 Paper & Memo

Question paper and memo
Afrikaans FAL Grade 11 Paper 2 NSC Prelim 2017 Paper & Memo

Question paper and memo
Afrikaans FAL Grade 11 Paper 2 NSC Prelim 2016 Paper & Memo

Question paper and memo
Afrikaans FAL Grade 11 NSC Prelim 2018 Paper & Memo

Question paper and memo
Afrikaans FAL Grade 11 Paper 3 NSC Prelim 2018 Paper & Memo

Question paper and memo
Afrikaans FAL Grade 11 Paper 1 NSC Prelim 2017 Paper & Memo
More from Grade 11 Afrikaans FAL

Study guide
Gr11 Afr EAT Studiegids LR

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 11 Paper 1 November Mock 2026 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 11 Paper 2 November Mock 2026 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 11 Paper 3 November Mock 2026 Memo

Question paper
Afrikaans FAL Grade 11 P1 November Mock 2026 Question Paper

Question paper