Downloaded from hlayiso.com
LAER VOLKSKOOL HEIDELBERG
VAK: AFRIKAANS HUISTAAL (V2) DATUM: MEI 2019
OPSTELLER: MEV A.S. GRIESEL TOTAAL: 80
MODERATOR: MEV S. STRYDOM TYD: 120 MINUTE
INSTRUKSIES: Afd A Begrip 20
* Lees vrae noukeurig deur en beantwoord in
Afd B Taal & 40
vol sinne, veral die begripstoets!
Spelling
* Beantwoord al die vrae op die antwoordblad.
Afd C Letterkunde 20
* Werk netjies.
* Let op Spelling. Totaal 80
_____________________________________________________________________
NAAM EN VAN: ____________________________________ GRAAD 7: _____
_____________________________________________________________________
AFDELING A: LEESBEGRIP - TEKS 1 [20]
LEESSTUK: ‘N MUSEUMBESOEK KAN INTERESSANT WEES
AANTAL WOORDE: ONGEVEER 350
Beantwoord alle vrae op ANTWOORDBLAD. Onthou om in VOL SINNE te antwoord.
VRAAG 1:
1.1 Watter tipe museum het die kinders besoek? (Par. 1) (1)
1.2 Die toergids lyk vir die verteller soos ‘n “alien”. Gee twee redes waarom die verteller
so sê? (Par. 2) (2)
1.3 Wie het “knoopskrif” oorspronklik gebruik? (Par. 4) (1)
1.4 Gee ‘n ander naam, behalwe soroban, vir ‘n telraam. (Par. 6) (1)
1.5 Wat is die naam van die verteller in die leesstuk? (1)
1.6 Een woord in die onderstaande sin pas nie. Skryf net die WOORD op die antwoordblad
neer, wat nie pas nie. Lees weer wat die leesstuk sê. (1)
Die Metrieke stelsel berus op ‘n wetenskaplike grondslag - die
eenhede van lengte, volume, syfers + massa - is almal op eenvoudige
wyses aan mekaar verwant.
1.7 Waarmee vergelyk die verteller die oermense? (1)
Afr-Gr7-Mei2019 1
Skip to contentAll 2019 papers 





View all





Afrikaans FAL Grade 7 June 2019 Question Paper
Grade 7 Afrikaans FAL question paper from the June Exam 2019, 14 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans Fal · Grade 7 · June Exam · 2019. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 7
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 320.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
June Exam 2019
- Other filesQuestion paperQuestion paper (2)Memo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
1.8 Is die volgende aanhaling ‘n MENING of ‘n FEIT. Gee net 2 woorde uit die aanhaling
om jou antwoord te motiveer. (2)
Het julle geweet daar word beweer dat bobbejane nie verder as drie kan
tel nie?”
1.9 Sê of die volgende stelling WAAR of VALS is. Motiveer jou antwoord deur ‘n sinsdeel
uit die teks te haal. (2)
Robinson Crusoe was die eerste ou wat slim genoeg was om dae van die
week met ‘n keep op ‘n boomstam af te merk. (Par. 5)
1.10 Wat dink jy, beteken die volgende stelling? Skryf die regte sin op jou
antwoordblad. (1)
“Vir so ‘n maer ou het Clive nogal ‘n diep stem”.
1.10.a Clive is groot van postuur en sy stem het al gebreek.
1.10.b Clive is baie maer en sy stem is baie pieperig.
1.10.c Mens verwag nie so ‘n diep stem by iemand wat so maer is nie.
1.10.d Clive se stem is so diep, want hy is ‘n “alien”.
1.11 Benoem die tipe woordsoort wat in die volgende sin voorkom. (1)
Hulle het alles meer as vier woorde soos ‘n trop beskryf. (Par. 3)
1.12 Hoe weet jy die verteller wil baie graag alles hoor wat die toergids sê? Haal ‘n sin
volledig aan. (Par. 4) (2)
1.13 Wat, dink jy, is die belangrikste karaktereienskappe wat ‘n gids moet hê? Noem die
eienskap en verduidelik waarom jy dink dis belangrik. (2)
1.14 Skryf een emosie neer wat jy ervaar as jy aan die woord Wiskunde dink. Bespreek
kortliks waarom jy so voel. (2)
_____________________________________________________________________
TOTAAL: [20]
_____________________________________________________________________
Afr-Gr7-Mei2019 2
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING B/1: TAAL IN KONTEKS [40]
VRAAG 2:
Gebruik die leesstuk “Redes vir foute in Wiskunde” om die volgende vrae te beantwoord.
2.1 Hierdie werkswyse lei tot foute. (Par. 1) Gebruik die onderstreepte woord se
homofoon in ‘n sin. (2)
2.2 Dui die basis/stam van foute. (Par. 1) (1)
2.3 Wat is die betekenis van die agtervoegsel in energieloos. (Par. 2) (1)
2.4 Skryf die volgende sin in die ontkennende vorm. (2)
Dit skep ekstra spanning vir jou. (Par. 3)
2.5 Kies die volgende antwoorde uit die woordblok: (3)
Elke woord word slegs EEN keer gebruik.
eerstespan storie weglating probleme
2.5.1 ‘n Basis/stam 2.5.2 ‘n Afleiding wat in die meervoud is
2.5.3 ‘n Samestelling
2.6 Gee die enkelvoud van die volgende woord: verhoudinge (Par. 3) (1)
Afr-Gr7-Mei2019 3
Downloaded from hlayiso.com
2.7 Kies die regte antwoord deur elke keer net die korrekte woord op die antwoordblad te
skryf.
2.7.1 Jy het dalk ‘n probleem met jou oë of ore of jy is dalk energieloos. (1)
a persoonlike v.nw b onpersoonlike v.nw
c onbepaalde v.nw d besitlike v.nw
2.7.2 Die vergrotende trap van vinnig (Par. 1) is..... (1)
a vinniger b vinnigste
c viniger d stadig
2.7.3 Die antoniem vir teenwoordig (antwoord is in die leesstuk). (1)
a afwesig b afweesig
c avwesig d onbetrokke
2.8 Dui die hoof- en bysin aan in die volgende sin. (2)
Hy besoek die dokter, wat ook ‘n sielkundige is.
2.8.1 Hoofsin 2.8.2 Bysin
2.9 Verander die b.nw. sodat dit in die sin kan pas. (1)
Die moeilik berekeninge maak my benoud.
2.10 Gee die verkleinwoord vir: foute (1)
2.11.1 Benoem die skryfteken in die woord: binne-in (2)
2.11.2 Wat is die funksie van die skryfteken?
2.12 Jy het dalk ‘n probleem om wiskunde te verstaan. (2)
Verander die sin in ‘n vraagsin.
2.13 Word die volgende sinsdeel letterlik of figuurlik gebruik? (1)
“ nou nog net die los drade bymekaar te bring”
Afr-Gr7-Mei2019 4
Downloaded from hlayiso.com
2.14 Verander die onderstaande sin in die lydende vorm:
Die onderwyser het elke dag huiswerk gegee. (2)
2.15 Benoem die onderwerp, voorwerp en gesegde in die onderstaande sin. (3)
Ek werk slordig in my boek.
2.16 Verdeel die woord - rammel - in klankgrepe. (1)
2.17 Skryf die onderstaande sin in die Indirekte rede: (2)
Adam vra: “Kan Meneer asseblief vir my die som verduidelik?”
____________________________________________________________________
AFDELING B/2: VISUELE TEKS [5]
VRAAG 3:
Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae:
3.1 Wat is die opskrif van die diagram? (1)
3.2 Watter probleem verteenwoordig die kleinste (persentasie) in die diagram? (1)
3.3 Volgens die sirkeldiagram word die 32% se rede genoem as: “Ander redes.” Gee twee
van jou eie redes vir boelie wat nie in die diagram voorkom nie. (2)
3.4 In watter provinsie is die navorsing gedoen? (1)
_____________________________________________________________________
Afr-Gr7-Mei2019 5
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 4: VISUELE TEKS - TYDSKRIFVOORBLAD [5]
Beantwoord die vrae oor ‘n tydskrifvoorblad.
4.1 Wat is die naam van die tydskrif? Hoe weet jy dit? (2)
4.2 Wat kry elke leser van die tydskrif verniet? (1)
4.3 Watter emosie druk die voorbladprent van die mense uit? (1)
4.4 Daar verskyn ‘n artikel oor “die aarde oor 10 jaar”. Wat word ‘n tydperk van 10 jaar
genoem. (1)
____________________________________________________________________
GROOT TOTAAL VIR TAAL EN VISUELE TEKS: [40]
_____________________________________________________________________
Afr-Gr7-Mei2019 6
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING C: LETTERKUNDE - POëSIE [10]
VRAAG 5: DIE BEGRAFENIS - Eitemal (W.J. du P. Erlank)
5.1 ‘n Strofe wat uit twee versreëls bestaan staan bekend as ‘n
_______________________________. (1)
5.2 Die woorde in versreël 11 gaan oor ‘n versreël 12. Wat word die stylmiddel genoem? (1)
5.3 Haal ‘n woord aan in strofe 2 wat aandui dat die bure nie oor die vrou se dood
huil nie. (1)
5.4 Watter rymskema word in die gedig gebruik? (1)
5.5 Die digter, dr. W.J. du P. Erlank, is in 1901 gebore. Waaruit kan ons aflei dat hierdie ‘n
ou gedig is? (1)
5.6 Verduidelik waarom die twee kleintjies dik snye brood in hulle hand het. (Seker nie
omdat hulle honger is nie?) (1)
Afr-Gr7-Mei2019 7
Downloaded from hlayiso.com
5.7 Wat kan jy aflei uit die volgende aanhaling: (1)
‘n Man staan eenkant op die grond met twee diep lyne om sy mond.
5.8 In bogenoemde aanhaling (versreël 11 en 12) het die digter ‘n stylmiddel aangewend.
Watter funksie vervul dit hier? (1)
5.9 Progressie is ontwikkeling. Stem jy saam hiermee?
Voltooi die volgende: Die gedig begin by ‘n vreemdeling wat die vrou glad nie geken het
nie, dan beweeg dit na die bure en die dokter wat haar net oppervlakkig geken het.
Dan word die . . . . . . . (2)
_____________________________________________________________________
AFDELING C: LETTERKUNDE
VRAAG 6: JEUGROMAN - BETOWER (Uittreksel op ‘n aparte bladsy)
Lees die uittreksel uit die eerste hoofstuk van die Jeugroman, Betower, deur en beantwoord
die vrae in vol sinne.
6.1 Watter soort verteller kom voor in die jeugroman? (1)
6.2 Wie is volgens die teksgedeelte die hoofkarakter in hierdie roman? (1)
6.3 Binne watter ruimte speel die inleidende hoofstuk af? (1)
6.4 Noem een van die vlak/newe karakters wat in die roman voorkom. (1)
6.5 Verduidelik hoe die aankoms van die ander leerders met Nadia se aankoms verskil. (1)
6.6 In die roman kan ons aflei dat die boom en die bas ‘n groot rol speel in Nadia se
ervaring. Verduidelik in jou eie woorde. (2)
6.7 Die titel van die roman verwys na “Betower” en die eerste hoofstuk na “teken”. Wat,
dink jy, kan jy in die verhaal verwag? (1)
6.8 Simpatiseer jy met Nadia? Wat sou jy doen indien jy in dieselfde situasie was? (2)
_____________________________________________________________________
LETTERKUNDE: GEDIG: 10/________
ROMAN: 10/ ________
TOTAAL: 20/ ________
Afr-Gr7-Mei2019 8
Downloaded from hlayiso.com
LAER VOLKSKOOL HEIDELBERG
ANTWOORDBLAD
VAK: AFRIKAANS HUISTAAL (V2) DATUM: MEI 2019
OPSTELLER: MEV A.S. GRIESEL TOTAAL: 80
MODERATOR: MEV S. STRYDOM TYD: 120 MINUTE
INSTRUKSIES: Afd A Begrip 20
* Lees vrae noukeurig deur en beantwoord in
Afd B Taal & 40
vol sinne, veral die begripstoets!
Spelling
* Beantwoord al die vrae op die antwoordblad.
Afd C Letterkunde 20
* Werk netjies.
* Let op Spelling. Totaal 80
_____________________________________________________________________
NAAM EN VAN: ____________________________________ GRAAD 7: _____
_____________________________________________________________________
AFDELING A: LEESBEGRIP - TEKS 1 [20]
LEESSTUK: ‘N MUSEUMBESOEK KAN INTERESSANT WEES
AANTAL WOORDE: ONGEVEER 350
Beantwoord alle vrae op ANTWOORDBLAD. Onthou om in VOL SINNE te antwoord.
VRAAG 1:
1.1 _________________________________________________________ (1)
1.2 _________________________________________________________ (2)
1.3 _________________________________________________________ (1)
1.4 _________________________________________________________ (1)
1.5 _________________________________________________________ (1)
1.6 _________________________________________________________ (1)
1.7 _________________________________________________________ (1)
1.8 MENING FEIT (2)
Afr-Gr7-Mei2019 9
Downloaded from hlayiso.com
1.9 WAAR VALS Sinsdeel: (2)
1.10 _________________________________________________________ (1)
1.11 Woordsoort:________________________________________________ (1)
1.12 _________________________________________________________
_________________________________________________________ (2)
1.13 _________________________________________________________
_________________________________________________________ (2)
1.14 Skryf een emosie neer wat jy ervaar as jy aan die woord Wiskunde dink. Bespreek
kortliks waarom jy so voel. (2)
__________________________________________________________
__________________________________________________________
_____________________________________________________________________
TOTAAL: [20]
_____________________________________________________________________
AFDELING B/1: TAAL IN KONTEKS [40]
TEKS: REDES VIR FOUTE IN WISKUNDE
VRAAG 2:
Gebruik die leesstuk “Redes vir foute in Wiskunde” om die volgende vrae te beantwoord.
2.1 ___________________________________________________________
___________________________________________________________ (2)
2.2 ___________________________________________________________ (1)
2.3 ___________________________________________________________ (1)
2.4 ___________________________________________________________
___________________________________________________________ (2)
Afr-Gr7-Mei2019 10
Downloaded from hlayiso.com
2.5.1 Basis (3)
2.5.2 Afleiding
2.5.3 Samestelling
2.6 ____________________________________________________________ (1)
2.7.1 (3)
2.7.2
2.7.3
2.8.1 Hoofsin: (1)
2.8.2 Bysin: (1)
2.9 ____________________________________________________________ (1)
2.10 ____________________________________________________________ (1)
2.11.1 Skryfteken: (2)
2.11.2 Funksie:
2.12 Vraagsin: ___________________________________________________
___________________________________________________________ (2)
2.13 Letterlik Figuurlik (1)
2.14 Lydende vorm: _______________________________________________
__________________________________________________________ (2)
Afr-Gr7-Mei2019 11
Downloaded from hlayiso.com
2.15 Onderwerp: __________________________________ (3)
Voorwerp: __________________________________
Gesegde: __________________________________
2.16 Klankgreep: __________________________________________________ (1)
2.17 Indirekte rede: ___________________________________________
___________________________________________________________ (2)
____________________________________________________________________
TOTAAL: [30]
_____________________________________________________________________
AFDELING B/2: VISUELE TEKS [5]
VRAAG 3:
Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae:
3.1 __________________________________________________________ (1)
3.2 __________________________________________________________ (1)
3.3 __________________________________________________________
__________________________________________________________ (2)
3.4 __________________________________________________________ (1)
_____________________________________________________________________
VRAAG 4: VISUELE TEKS - TYDSKRIFVOORBLAD [5]
Beantwoord die vrae oor ‘n tydskrifvoorblad.
4.1 __________________________________________________________ (2)
4.2 __________________________________________________________ (1)
4.3 __________________________________________________________ (1)
4.4 __________________________________________________________ (1)
____________________________________________________________________
GROOT TOTAAL VIR TAAL EN VISUELE TEKS: [40]
Afr-Gr7-Mei2019 12
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING C: LETTERKUNDE - POëSIE [10]
VRAAG 5: DIE BEGRAFENIS - Eitemal (W.J. du P. Erlank)
5.1 ___________________________________________________________ (1)
5.2 ___________________________________________________________ (1)
5.3 ___________________________________________________________ (1)
5.4 ___________________________________________________________ (1)
5.5 ___________________________________________________________ (1)
5.6 ___________________________________________________________
___________________________________________________________ (1)
5.7 ___________________________________________________________ (1)
5.8 ___________________________________________________________ (1)
5.9 ___________________________________________________________
___________________________________________________________ (2)
_____________________________________________________________________
AFDELING C: LETTERKUNDE [10]
VRAAG 6: JEUGROMAN - BETOWER (Uittreksel op ‘n aparte bladsy)
Lees die uittreksel uit die eerste hoofstuk van die Jeugroman, Betower, deur en beantwoord
die vrae in vol sinne.
6.1 ________________________________________________________ (1)
6.2 ________________________________________________________ (1)
6.3 ________________________________________________________ (1)
6.4 ________________________________________________________ (1)
6.5 ________________________________________________________ (1)
6.6 _________________________________________________________
_________________________________________________________ (2)
Afr-Gr7-Mei2019 13
Downloaded from hlayiso.com
6.7 _________________________________________________________ (1)
6.8 _________________________________________________________
_________________________________________________________ (2)
_____________________________________________________________________
LETTERKUNDE: GEDIG: 10/________
ROMAN: 10/ ________
TOTAAL: 20/ ________
Afr-Gr7-Mei2019 14
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 7 June 2019 Memo

Question paper
Afrikaans FAL Grade 7 November 2019 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 7 November 2019 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 7 Paper 3 November 2019 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 7 Paper 3 November 2019 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 7 June 2018 Question Paper
More from Grade 7 Afrikaans FAL

CAPS document
CAPS SP FAL AFRIKAANS GR 7 9 WEB

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 7 November 2019 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 7 June 2018 Memo

Question paper
Afrikaans FAL Grade 7 Paper 1 June 2018 Question Paper

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 7 November 2018 Memo

Question paper