Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 1 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum (Gauteng)
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1
FEBRUARIE/MAART 2015
MEMORANDUM
WES-KAAP
PUNTE: 120
Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye.
EXAMINATION
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2015 papers 





View all





Afrikaans SAL Grade 12 Paper 1 Supplementary Exams 2015 Memo
Grade 12 Afrikaans SAL Paper 1 memorandum from the Supplementary Exams 2015, 16 pages. Read online or download the free PDF.
Afrikaans Sal · Grade 12 · Supplementary Exams · 2015 · Afrikaans. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans SAL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- Supplementary Exams
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 318.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Questions in this paper
- Question 1Lees en Kyk (Reading and Viewing) — with minimal Literature exposure
- Question 3Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)10 marks
- Question 4Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)10 marks
- Question 5.1Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)14 marks
- Question 5.2Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)6 marks
- Question 6Lees en Kyk (Reading and Viewing) — with minimal Literature exposure35 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum (Wes-Kaap)
AFDELING A: LEESBEGRIP
NASIEN VAN DIE LEESBEGRIP:
1. Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip
is. (Foute moet steeds aangedui word.) Waar die foute die betekenis van die
woord(e) verander, word dit wel gepenaliseer.
2. Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal wat geassesseer
word, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die
vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die
vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.
3. In oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/ EK STEM SAAM/EK STEM NIE
SAAM NIE. Die rede/motivering/bewys moet oorweeg word.
4. Vir WAAR/ONWAAR/FEIT/MENING-vrae word geen punte toegeken nie. Net die
rede/motivering/aanhaling word bepunt.
5. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek
mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
6. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee ʼn hele reeks,
word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
7. Aanvaar dialektiese variasies.
8. Aanvaar die letter en/of die korrekte antwoord wat uitgeskryf is by ʼn
meerkeusevraag.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum (Wes-Kaap)
VRAAG 1
TEKS A: TYDSKRIFARTIKEL
VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK
1.1 (In) 2010 1 1
1.2 Dit was die eerste keer dat ʼn Wêreldbekertoernooi in Afrika gehou
is. 1 1
1.3 “tien”/10 1 3
(Penaliseer nie as aanhalingstekens nie gebruik is nie.)
1.4 • Dit is in die vorm van ʼn Afrika-kalbas.
• Dit lyk soos ʼn Afrika-kalbas.
• ʼn Afrika-kalbas.
(Enige EEN of soortgelyk) 1 3
(Aanvaar nie net “kalbas” nie.)
1.5 “sokkermal” 1 2
(Penaliseer nie as aanhalingstekens nie gebruik is nie.)
1.6 • C
• 1966
• C 1966
(Enige EEN) 1 3
1.7 • “ZA” in Zakumi dui op Suid-Afrika (wat in 2010 die toernooi
aangebied het).
• “kumi” in Zakumi beteken “tien” in verskeie Afrika-tale. 2 1
1.8 • D
• Sintetiese leer
• D Sintetiese leer
(Enige EEN) 1 3
1.9 • Suid-Afrika se 11 amptelike landstale.
• Die 11 spelers in die sokkerspan. 2 1
1.10 • Die wenspan sou bly wees en hulle oorwinning vier.
• Almal was bly omdat die toernooi Suid-Afrikaners saamgebind
het.
• Almal was bly oor die geleentheid om sokker te gaan kyk.
• Almal was bly om hulle sokkerhelde te sien speel.
• Almal was bly omdat die toernooi in Suid-Afrika gehou is.
(Enige EEN of soortgelyk) 1 3
1.11 • (Die sokkerstewels is gemaak) om sy voete teen beserings te
beskerm.
1 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum (Wes-Kaap)
1.12 • Kangaroeleer is lig/ligter (as beesleer).
• Kangaroeleer is sterk/sterker (as beesleer).
(Enige EEN) 1 1
1.13 • Die Goue Stewel-prys
• ʼn Goue stewel
(Enige EEN) 1 1
1.14 • Die spelers kan mekaar op die veld uitken.
• Die skeidsregter kan die spanne onderskei.
• Dit gee die span ʼn eie identiteit.
(Enige EEN of soortgelyk) 1 4
1.15 Katoen 1 3
1.16 • B
• ... deel van hul leefwyse.
• B ... deel van hul leefwyse.
(Enige EEN) 1 3
1.17 “kleurryke” 1 2
(Penaliseer nie as aanhalingstekens nie gebruik is nie.)
1.18 • A
• Om mense bymekaar te roep.
• A Om mense bymekaar te roep.
(Enige EEN) 1 3
1.19 Onwaar (verdien nie ʼn punt nie)
Die kandidaat kan geen punt vir die motivering verdien indien WAAR as antwoord gegee is nie.
“Deesdae word vuvuzelas van plastiek en selfs seebamboes
gemaak.” 1 3
(Penaliseer nie as aanhalingstekens nie gebruik is nie.)
(Kandidaat hoef nie die hele sin aan te haal nie.)
1.20 • (Hulle sê) die geraas pla die spelers.
• (Hulle sê) die geraas maak mense se ore seer. 2 1
1.21 JA:
• Vuvuzelas is deel van Suid-Afrika se sokkerkultuur.
• Sonder vuvuzelas sal sokkerwedstryde nie dieselfde wees nie.
• Sokkerondersteuners blaas op die vuvuzelas om hulle
geesdrif/entoesiasme/blydskap uit te druk.
• Die geraas van die vuvuzelas skep atmosfeer by
sokkerwedstryde.
(Of soortgelyk)
NEE:
• Nie alle ondersteuners hou van die geraas van die vuvuzelas nie.
• Party mense voel dat die geraas te erg is.
(Of soortgelyk) 1 4
SUBTOTAAL: 24
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum (Wes-Kaap)
TEKS B: VISUELE TEKS
VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK
1.22 (Die Universiteit van) Venda 1 3
1.23 • (Die Universiteit van) Johannesburg
• UJ
(Enige EEN) 1 3
1.24 Wes-Kaap 1 3
1.25 Kap: Dit is die kap wat jy dra wanneer jy ʼn graad kry/kwalifiseer. 1 4
Sertifikaat: Jou graad sertifikaat (graad/diploma/kwalifikasie) word
so opgerol wanneer jy dit kry. 1 4
(Of soortgelyk)
1.26 • Dit is makliker om grafieke te lees.
• Dit vat nie lank om grafieke te lees nie.
• ʼn Mens sukkel nie met die betekenis van woorde nie.
(Enige EEN of soortgelyk) 1 5
SUBTOTAAL: 6
TOTAAL AFDELING A: 30
Barrett se Taksonomie Punte %
Vlak 5 Waardering
5 17% 20%
Vlak 4 Evaluering
Vlak 3 Afleiding 12 40% 40%
Vlak 2 Letterlik
Herorganisasie 13 43% 40%
Vlak 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum (Wes-Kaap)
AFDELING B: OPSOMMING
NASIEN VAN DIE OPSOMMING
Die opsomming word soos volg nagesien:
• Puntetoekenning:
o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit)
o 3 punte vir taal
o Puntetotaal: 10
• Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie:
o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe
o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe
o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe
• Verspreiding van taalpunte wanneer kandidaat woordeliks aangehaal het.
o 6-7 direkte aanhalings: ken geen taalpunte toe nie
o 1-5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe
LET WEL:
• Tel van woorde:
o Nasieners moet die getal woorde wat gebruik is, tel.
o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of
as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is.
o Indien die kandidaat die vereiste getal woorde oorskry, lees tot by 65 woorde en
ignoreer die res van die opsomming.
o Korter opsommings wat die vereiste feite bevat, mag nie gepenaliseer word nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum (Wes-Kaap)
VRAAG 2: ROBBENEILAND
[Verwerk uit: Sien Suid-Afrika Visuele Feite]
TEKS VERWAGTE ANTWOORDE
1. ʼn Eiland is ʼn stuk land wat aan alle kante deur Robbeneiland is (ʼn klein eilandjie) naby
water omring word. Naby Kaapstad is ʼn klein Kaapstad.
eilandjie, Robbeneiland.
2. Deur die jare het mense verskillende name vir Die eiland is Robbeneiland genoem
die eiland gegee. Die naam, Robbeneiland, is omdat daar baie robbe op die eiland is.
vir die eiland gegee omdat daar baie robbe
op die eiland is.
3. Daar is nie net robbe op die eiland nie. Daar is Daar is baie soorte diere, voëls en
verskillende soorte voëls, soogdiere en reptiele op Robbeneiland.
reptiele op die eiland.
4. Baie lank terug was Robbeneiland ʼn plek Robbeneiland is lank terug as ʼn plek vir
waarheen melaatse mense gestuur is. melaatses gebruik.
Melaatse mense kon nie tussen ander mense
woon nie omdat die siekte aansteeklik was.
5. Tot nie te lank terug nie, was Robbeneiland Robbeneiland was ook ʼn tronk vir
ʼn tronk vir politieke gevangenes. Wyle politieke gevangenes.
Nelson Mandela was 27 jaar lank ʼn gevangene OF
in hierdie tronk. Die laaste politieke Nelson Mandela was in die tronk op
gevangenes het die eiland in Mei 1994 verlaat. Robbeneiland.
6. Baie mense wat ons land besoek, wil graag Toeriste besoek graag Robbeneiland.
Robbeneiland toe gaan. Daar is twee bote OF
wat toeriste van Kaapstad na die eiland Die Robbeneilandmuseum is op 1
vervoer. Toeriste kan dan die hele eiland Januarie 1997 geopen.
besigtig; ook die Robbeneilandmuseum wat
op 1 Januarie 1997 geopen is.
7. In 1999 is Robbeneiland tot ʼn Robbeneiland is (in 1999) tot ʼn
wêrelderfenisgebied verklaar. Almal moet wêrelderfenisgebied verklaar.
saamwerk om hierdie eiland vir die nageslag te
bewaar.
GETAL WOORDE = 190 woorde GETAL WOORDE = 60 woorde
(± 200 woorde – Disjunktief) (50–60/65 maksimum)
TOTAAL AFDELING B: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum (Wes-Kaap)
Barrett se Taksonomie Punte %
Vlak 5 Waardering
2 20% 20%
Vlak 4 Evaluering
Vlak 3 Afleiding 4 40% 40%
Vlak 2 Letterlik 40%
Herorganisasie 4 40%
Vlak 1
AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES
NASIEN VAN TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES
1. Spelling:
• Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word.
• By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die
taalstruktuur is wat getoets word.
• Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.
2. Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens
die instruksies.
3. Aanvaar die letter EN/OF die korrekte antwoord wat volledig uitgeskryf is, by ʼn
meerkeusevraag.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum (Wes-Kaap)
VRAAG 3: ADVERTENSIE
VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK
3.1 • B
• Deelteken
• B Deelteken
(Enige EEN) 1 3
3.2 Het jy enige navrae oor die aflewering van jou koerant ? 1 2
3.3 nuusblad 1 3
3.4 sleu–tel–woord 1 3
3.5 • Dis die naam van die koerant.
• Dis ʼn eienaam. 1 3
(Enige EEN of soortgelyk)
3.6 • Sodat elke leser moet voel die advertensie is vir hom/haar
bedoel.
• Om elke leser by die advertensie te betrek.
• Om elke leser spesiaal te laat voel.
• Om elke leser te oorreed om Beeld te koop.
(Enige EEN of soortgelyk) 1 3
3.7 • (Die naam van die adverteerder) is groter gedruk.
• (Die naam van die adverteerder) is dikker/vetter gedruk/in
vetdruk.
• (Die naam van die adverteerder) is boaan gedruk. 1 3
(Enige EEN)
3.8 weekliks 1 1
3.9 • Mense assosieer ʼn bril met lees.
• Jy gebruik ʼn bril om (die koerant) te lees.
• Die koerant is soms klein gedruk; daarom het jy ʼn bril
nodig om dit te lees.
(Enige EEN of soortgelyk) 1 4
3.10 • Beeld verskyn ses dae ʼn week.
• Jy kry ses (goeie) koerante.
• Beeld is die beste koerant en jy kry ses daarvan.
(Enige EEN of soortgelyk) 1 5
SUBTOTAAL: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 10 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum (Wes-Kaap)
VRAAG 4: SPOTPRENT
VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK
4.1 Die haarkapper werk elke dag hard in die haarsalon.
(Die hele sin moet korrek wees vir die punt.) 1 3
4.2 seuns 1 2
4.3 baadjiesak 1 2
4.4 skêrtjie 1 1
4.5 Simon sê dat die skêr baie groot en skerp is.
(Die hele sin moet korrek wees vir die punt.) 1 3
4.6 figuurlike (betekenis) 1 3
4.7 • D
• Simon is ʼn dapper seun.
• D Simon is ʼn dapper seun.
(Enige EEN of soortgelyk) 1 4
4.8 Waarmee sny die haarkapper Simon se hare? 1 2
4.9 Simon se hare word (deur die haarkapper) gesny.
(Die hele sin moet korrek wees vir die punt.) 1 3
4.10 • Die strepies wat om die skêr geteken is, lyk asof dit
gevaarlik kan wees.
• Die skêr wat skerp punte het.
• Die haarkapper wat lyk asof hy nie konsentreer op wat hy
doen nie. 1 5
(Enige EEN of soortgelyk)
SUBTOTAAL: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 11 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum (Wes-Kaap)
VRAAG 5.1: LEESSTUK
VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK
5.1.1 diep 1 1
5.1.2 mnr.
(Die punt moet daar wees.) 1 2
(Moet kleinletter wees.)
5.1.3 goeie 1 1
5.1.4 Ek pak my klere in ʼn groot sak.
My hemp se sak is geskeur.
(Enige sin waar die ander betekenis van die woord duidelik is, bv. ʼn houer of deel van jou 1 4
klere.)
5.1.5 Hiëna vra vir Aap om hom huis toe te dra. 1 4
5.1.6 op 1 2
5.1.7 doodbang 1 4
5.1.8 Die diere het nie baklei nie. 1 3
5.1.9 Haas het gevra wat aangaan; daarom het Aap vertel wat
gebeur het. 1 2
(Ignoreer leesteken, toets woordorde.)
5.1.10 stories 1 3
5.1.11 Haas het vir Aap gesê om Hiëna terug te dra na die gat toe.
(Aanvaar ook “om Hiëna terug te dra na die gat toe”.) 1 3
5.1.12 huisie 1 2
5.1.13 snags 1 3
5.1.14 huil 1 3
SUBTOTAAL: 14
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 12 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum (Wes-Kaap)
VRAAG 5.2: PRENT
VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK
5.2.1 skottelgoed 1 2
5.2.2 Sies 1 1
5.2.3 hy 1 1
5.2.4 op 1 3
5.2.5 hoër 1 3
5.2.6 • A
• manipulerende taal.
• A manipulerende taal.
(Enige EEN) 1 4
SUBTOTAAL: 6
TOTAAL AFDELING C: 40
Bloom se Taksonomie Punte %
Vlak 6 Sintese
8 20% 20%
Vlak 5 Evaluering
Vlak 4 Analise
17 43% 40%
Vlak 3 Afleiding
Vlak 2 Begrip
Kennis 15 38% 40%
Vlak 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 13 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum (Wes-Kaap)
AFDELING D: LETTERKUNDE
FEESMAAL – EA Swanepoel
VRAAG 6
VERHAAL A: POTYSTER SWEIS NIE – PG du Plessis
VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK
6.1 • Die seun het sy kleurbaadjie aangehad.
• Die seun het gesê hy was nog op skool.
• Die seun het gesê hy was in die koshuis.
(Enige EEN) 1 1
6.2 sy vriende te ontvang 1 3
6.3 • Daar is baie geld in ou yster.
• Potyster sweis nie.
(Enige EEN) 1 1
6.4 • Hulle het te veel aartappels gekry.
• Die kos was nie lekker nie.
(Enige EEN) 1 1
6.5 • B
• klanknabootsing.
• B klanknabootsing.
(Enige EEN) 1 3
6.6 Dis ONWAAR, want:
• Die seun het gespog met sy pa se baie bakkies.
• Die seun het gesê sy pa kan enigiets regmaak.
• Die seun het gesê sy pa was in besigheid.
• Die seun het gesê sy pa braai Saterdagaande vir hulle.
(Enige EEN of soortgelyk) 1 3
6.7 • Die verteller het vir die derde keer die week plaas toe gery. 1 2
• Die verteller het die seun vir geselskap opgelaai. 1 2
• Die verteller het vir die seun koeldrank gekoop. 1 2
• Die verteller het agtergekom die seun het gejok. 1 2
6.8 (Oor sy) stukkende skoene 1 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 14 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum (Wes-Kaap)
6.9.1 • C
• … het daardie week min sakgeld gehad.
• C ... het daardie week min sakgeld gehad.
(Enige EEN) 1 3
6.9.2 • D
• … het siek gespeel.
• D ... het siek gespeel.
(Enige EEN) 1 3
6.9.3 • B
• ... het brood by die Potugees gekoop.
• B ... het brood by die Portugees gekoop.
(Enige EEN) 1 3
6.9.4 • A
• … was nie by die huis nie.
• A ... was nie by die huis nie.
(Enige EEN) 1 3
6.10.1 • Die seun was skaam omdat sy leuens uitgekom het.
• Die seun het sleg gevoel omdat hy uitgevang is.
• Die seun was te trots om die geld te aanvaar.
(Enige EEN of soortgelyk) 1 5
6.10.2 JA (verdien nie ʼn punt nie):
• Ek het geweet daar was nie geld by die huis nie.
OF
NEE (verdien nie ʼn punt nie):
• Ek sou te skaam gewees het oor my leuens.
(Enige EEN of soortgelyk) 1 5
6.11 • C
• geskryf
• C geskryf
(Enige EEN) 1 3
6.12 Die seun se ma (se skuld). 1 4
6.13 Soos die stukkende potyster nie reggemaak (gesweis) kan word
nie, kan ʼn stukkende lewe soos dié van die seun ook nie
sommer regkom nie.
(Of soortgelyk) 1 4
[20]
EN
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 15 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum (Wes-Kaap)
VERHAAL B: OM LAASTE TE KAN LAG – Chris Barnard
VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK
6.14 • Hulle was aardse mense.
• Hulle was prakties/nugter/pligsgetrou/sonder fieterjasies.
(Enige EEN of soortgelyk) 1 1
6.15 • C
• jy nooit sal verander nie.
• C jy nooit sal verander nie.
(Enige EEN) 1 3
6.16 • Hy het messe geslyp.
• Hy het deure geolie.
• Hy het stoele reggemaak.
• Hy het dakke reggemaak.
(Enige EEN of soortgelyk) 1 1
6.17 • Hy kon mooi stories vertel.
• Hy het stories vertel wat hy self uitgedink het.
(Enige EEN) 1 1
6.18 Oom Apie was kort en geset. 1 3
(Albei vir die een punt)
6.19 • Oom Apie se jeugliefde.
• Die ryk boer se vrou.
• Die vrou by wie oom Apie altyd gaan kuier het.
(Enige EEN of soortgelyk) 1 1
6.20.1 • C
• … het almal altyd laat lag.
• C … het almal altyd laat lag.
(Enige EEN) 1 3
6.20.2 • D
• … het in die buitekamer geslaap.
• D … het in die buitekamer geslaap.
(Enige EEN) 1 3
6.20.3 • A
• … wou veertig jaar tevore se fout regstel.
• A … wou veertig jaar tevore se fout regstel.
(Enige EEN) 1 3
6.20.4 • E
• … was hardwerkend.
• E … was hardwerkend.
(Enige EEN) 1 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 16 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum (Wes-Kaap)
6.21 Pa en Ma 1 3
6.22 • D
• geld nie liefde kan koop nie.
• D geld nie liefde kan koop nie.
(Enige EEN) 1 3
6.23 • Oom Apie was veertig jaar lank alleen. 1 2
• Nadat haar man gesterf het, wou die jeugliefde met oom
Apie trou. 1 2
• Oom Apie het in sy slaap gesterf. 1 2
• Daar was baie mense by oom Apie se begrafnis. 1 2
6.24 Ek sou …
• net vir haar gesê het ek gaan nie met haar trou nie.
• by ʼn ander vrou begin kuier het.
• dadelik met haar getrou het.
(Enige EEN of soortgelyk) 1 4
6.25 • Hy het baie vriende gehad.
• Hy het geloop waar en wanneer hy wou.
• Sy jeugliefde het vir hom gesorg.
• Hy was vrolik en het van grappies gehou.
(Enige EEN of soortgelyk) 1 4
6.26 • Oom Apie is baie skielik dood.
• Hy was ʼn geliefde familielid.
• Ek sou nooit weer sy stories hoor nie.
(Enige TWEE of soortgelyk) 2 5
[20]
Barrett se Taksonomie Punte % %
Vlak 5 Waardering
4 20% 20%
Vlak 4 Evaluering
Vlak 3 Afleiding 8 40% 40%
Vlak 2 Herorganisasie
8 40% 40%
Vlak 1 Letterlik
TOTAAL AFDELING D: 40
GROOTTOTAAL: 120
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 1 Supplementary Exams 2015 Memo

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 1 Supplementary Exams 2015 Memo

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 1 Supplementary Exams 2015 Memo

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 1 Supplementary Exams 2015 Memo

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 1 Supplementary Exams 2015 Memo

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 1 Supplementary Exams 2015 Memo
More from Grade 12 Afrikaans SAL

Annual teaching plan
Gr 12 Afrikaans SAL ATP 2023 24

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper