Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2
FEBRUARIE/MAART 2015
PUNTE: 80
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.
*AFRSA2*
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2015 papers 





View all





Afrikaans SAL Grade 12 P2 Supplementary Exams 2015 QP
Grade 12 Afrikaans SAL Paper 2 question paper from the Supplementary Exams 2015, 11 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans Sal · Grade 12 · Supplementary Exams · 2015 · Afrikaans. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans SAL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2015
- Exam period
- Supplementary Exams
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 1.8 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
AFDELING A: Opstel (40)
AFDELING B: Lang transaksionele teks (20)
AFDELING C: Kort transaksionele teks (20)
2. Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.
3. Skryf in die taal wat geassesseer word.
4. Begin ELKE afdeling op ’n NUWE bladsy.
5. BEPLANNING, REDIGERING EN PROEFLEES:
• Jy moet jou skryfstukke beplan, redigeer en proeflees.
• Gebruik vir jou beplanning, byvoorbeeld, ’n kopkaart, vloeidiagram,
sleutelwoorde, ens.
• Doen elke keer beplanning VOORDAT jy die finale produk skryf.
• Dui die beplanning duidelik aan.
• TREK ’N STREEP DEUR DIE BEPLANNING NADAT JY DIE FINALE
PRODUK GESKRYF HET.
6. Beplan jou tyd só:
AFDELING A: 60 minute
AFDELING B: 30 minute
AFDELING C: 30 minute
7. Nommer elke skryfstuk soos wat dit in die vraestel genommer is.
8. Skryf die vraagnommer en die titel neer.
9. Skryf jou eie titel neer as jy oor ’n prent in VRAAG 1.5 skryf.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 3 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
AFDELING A: OPSTEL
Skryf ’n opstel van 200–250 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe.
Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan.
VRAAG 1
1.1 DIT WAS GOED OM IEMAND TE HELP
Mense het mekaar nodig.
Skryf ʼn opstel waarin jy vertel of beskryf hoe jy iemand anders gehelp het.
Dink aan die volgende:
• Wie het jy gehelp?
• Waar en wanneer het dit gebeur?
• Hoe het jy hierdie persoon gehelp?
• Waarom was dit vir jou goed om
hierdie persoon te help?
[Uit: Google Pictures] [40]
1.2 MISDAAD
Daar is baie misdaad in ons land. Dit raak ons almal.
Skryf ʼn opstel waarin jy van ʼn misdaadinsident in jou lewe vertel of waarin jy
ʼn misdaadinsident beskryf.
Dink aan die volgende:
• Wat het gebeur?
• Waar en wanneer het dit gebeur?
• Hoe het dit jou lewe beïnvloed?
• Wat, dink jy, kan gedoen word om misdaad in ons land te stop? [40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 4 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
1.3 MY GUNSTELINGKOS
Ons almal hou daarvan om lekker te eet. Sekere kos is vir ons lekkerder as
ander kos.
Skryf ʼn opstel waarin jy vertel van watter
kos jy die meeste hou of beskryf die kos wat
vir jou die lekkerste is.
Dink aan die volgende:
• Van watter kos hou jy die meeste?
• Hoekom is hierdie kos jou gunstelingkos?
• Waar eet jy hierdie gunstelingkos?
• Wanneer eet jy hierdie gunstelingkos? [Uit: Google Pictures] [40]
1.4 AS EK MAAR GEWEET HET ...
Soms is ons jammer oor dinge wat ons gedoen het.
Skryf ʼn opstel waarin jy vertel van iets wat jy gedoen het waaroor jy nou
jammer is.
Dink aan die volgende:
• Wat het gebeur?
• Waar en wanneer het dit gebeur?
• Wat sou jy anders gedoen het as jy geweet het wat gaan gebeur?
• Waarom sou jy dit anders gedoen het? [40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 5 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
1.5 Kies EEN van die volgende prente en skryf ’n opstel daaroor.
Skryf die VRAAGNOMMER van die opstel neer en gee jou opstel ʼn TITEL.
Jou opstel moet met die prent verband hou.
1.5.1
[Uit: Google Pictures] [40]
1.5.2
[Uit: Google Pictures] [40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 6 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
1.5.3
[Uit: Shuters Life Orientation, Gr. 9] [40]
1.5.4
[Uit: beautifulwallpapers.com] [40]
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 7 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS
Skryf 80–100 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe.
Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan.
VRAAG 2
2.1 VRIENDSKAPLIKE BRIEF
Jy en jou maats berei voor vir die aanvullende eksamen. Een van jou maats
sukkel om te leer en is baie moedeloos.
Skryf ʼn brief aan jou maat om hom/haar raad te gee oor hoe om vir die
eksamen voor te berei.
Dink aan die volgende:
• Waarom sukkel jou maat om te leer?
• Wat kan jou maat doen om sy/haar
situasie te verbeter?
• Wat kan jy doen om jou maat te
help?
• Wat kan jy sê om jou maat moed in
te praat?
[Uit: Canstockphoto.com] [20]
2.2 FORMELE BRIEF
Die straat voor jou huis is baie besig. Sommige bestuurders ry baie vinnig in
die straat.
Skryf ʼn brief aan die hoof van die verkeersdepartement waarin jy kla oor
hierdie roekelose bestuurders. Gee ook voorstelle oor hoe hierdie situasie
verbeter kan word.
Gebruik die volgende adres:
Die Hoof van die Verkeersdepartement, Posbus 5461, Johannesburg, 2000.
Dink aan die volgende:
• Waar bly jy?
• Wat is die probleem?
• Hoekom is hierdie roekelose
bestuurders ʼn probleem?
• Wat, dink jy, kan gedoen word
om die probleem op te los? [Uit: 3dstudio.com] [20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 8 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
2.3 RESENSIE
[Uit: www.sewendelaan.com]
Jy kyk graag na die sepie 7de Laan op die televisie. Dit help jou met jou
Afrikaans.
Skryf nou ʼn resensie oor 7de Laan vir die skoolkoerant om ander leerders te
motiveer om ook 7de Laan te kyk.
Dink aan die volgende:
• Wanneer en op watter kanaal kan jy na 7de Laan kyk?
• Wie is die hoofkarakters in hierdie sepie?
• Wat gebeur in hierdie sepie?
• Hoe help 7de Laan om jou Afrikaans te verbeter? [20]
2.4 TOESPRAAK
Een van julle gemeenskapsleiers het jou gevra om ʼn toespraak te hou om die
mense in julle gemeenskap te motiveer om nie gemors rond te gooi nie.
Skryf nou ʼn informele toespraak waarin jy die mense in jou gemeenskap
motiveer om die omgewing skoon te hou.
Dink aan die volgende:
• Watter gemors gooi die mense rond?
• Wat gebeur as die gemors so
rondgegooi word?
• Hoe kan elke mens help om die
omgewing skoon te hou?
• Hoekom is dit belangrik om die
omgewing skoon te hou?
[Uit: Google Pictures] [20]
TOTAAL AFDELING B: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 9 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS
Skryf 50–80 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe.
Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan.
VRAAG 3
LET WEL: As jy VRAAG 3.1 beantwoord, moet jy VRAAG 3.1.1 EN VRAAG 3.1.2
doen.
3.1 3.1.1 UITNODIGINGSKAARTJIE
Julle skoolhoof tree aan die einde van die maand af met pensioen.
Julle organiseer ʼn afskeidsfunksie vir hom.
[Verwerk uit: veebedoo.com]
Jy is gevra om ʼn uitnodiging te skryf om die hoof en personeel van
die ander skool in julle omgewing na die afskeidsfunksie te nooi.
Skryf nou die uitnodiging aan die hoof en personeel van die ander
skool om hulle na die afskeidsfunksie uit te nooi. (Ongeveer
50 woorde)
Dink aan die volgende:
• Wie word uitgenooi?
• Wanneer, waar en hoe laat gaan die afskeidsfunksie plaasvind?
• Wat is die kleredrag?
• Wie is die kontakpersoon, wat is die kontaknommer en hoe moet
die skool antwoord?
EN
3.1.2 ANTWOORD OP DIE UITNODIGING
Skryf die buurskool se antwoord in ʼn kort nota. (Ongeveer 20
woorde)
• Aanvaar die buurskool die uitnodiging of nie?
• Indien wel, wie gaan almal saamkom?
LET WEL: Punte word vir inhoud toegeken, NIE vir versierings
NIE. [20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 10 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
3.2 POSKAART
Jy het na een van Bafana Bafana se sokkerwedstryde gaan kyk.
Jy het ʼn poskaart gekoop met ʼn foto van Bafana Bafana op die voorkant.
BAFANA BAFANA
Teken die agterkant van die poskaart in jou ANTWOORDEBOEK oor.
Posseël
Skryf ʼn boodskap aan jou ouers op hierdie poskaart.
Vertel van die wedstryd wat jy gesien het en hoe jy daaroor gevoel het.
LET WEL: Onthou om jou ouers se adres op die poskaart te skryf. [20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 11 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
3.3 RIGTINGAANWYSINGS
ʼn Man vra jou om vir hom die pad vanaf die hospitaal na die bushalte te
verduidelik.
Verduidelik aan die man hoe om tot by die bushalte te loop deur die pyltjies op
die roetekaart hieronder te volg. Gebruik straatname, bakens en
rigtingaanwysers. Skryf die aanwysings puntsgewys neer.
Begin só:
1. Stap in Buffelstraat af tot by ...
2. ...
3. ...
X
Koedoestraat
Buffelstraat
Leeustraat
Polisiestasie
Hospitaal
Treinstasie
Krokodilstraat
Renosterstraat Seekoeistraat Sebrastraat
Parkie
Luiperdstraat
Bushalte
[20]
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 80
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P1 Supplementary Exams 2015 QP

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 NSC November Exams 2015 QP

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 Supplementary Exams 2016 QP

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 1 Supplementary Exams 2015 Memo

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 1 Supplementary Exams 2015 Memo

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 1 Supplementary Exams 2015 Memo
More from Grade 12 Afrikaans SAL

Annual teaching plan
Gr 12 Afrikaans SAL ATP 2023 24

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 November 2024 NSC Memo

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 November 2024 NSC Memo

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 November 2024 NSC Memo

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 November 2024 NSC Memo

Memorandum