Skip to content

Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 November 2024 NSC Memo

MemorandumAfrikaans SALGrade 1220249 pages

Grade 12 Afrikaans SAL Paper 2 memorandum from the November 2024 NSC, 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2024 NASIENRIGLYNE KWAZULU-NATAL PUNTE: 40 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne (KwaZulu-Natal) NASIEN VAN DIE LETTERKUNDE 1. Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. (Foute moet steeds aangedui word.) Waar die foute die betekenis van die woord(e) verander, word dit wel gepenaliseer. 2. Indien die kandidaat woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal wat geassesseer word, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. 3. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/ EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering/bewys moet oorweeg word. 4. Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING-vrae word geen punte vir WAAR/ ONWAAR of FEIT/MENING toegeken nie. Net die rede/motivering/aanhaling word bepunt. 5. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat 'n volsin gee, is dit korrek, mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. 6. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee 'n hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. 7. Aanvaar dialektiese variasies. 8. Aanvaar die letter en/of die korrekte antwoord wat uitgeskryf is by 'n meervoudigekeuse-vraag. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 3 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne (KwaZulu-Natal) AFDELING A: DRAMA VRAAG 1: PERDEKRAG – Cecilia du Toit VRAAG ANTWOORD PUNT 1.1.1 Lucky 1 1.1.2 (By) Silwerkloof (Stalle) 1 (Aanvaar ook Silwerklof) 1.1.3 • (Hy moes sy) gemeenskapsdiens (daar doen). 1 • Wilma het gesê hy kan sy gemeenskapsdiens daar kom doen. • Dit was sy straf vir die verkeerde ding wat hy gedoen het/die katjies wat hy doodgemaak/verdrink/mishandel het. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.1.4 • Sy het die selfoon gevat/gegryp/gekonfiskeer. 1 • Sy het die selfoon by haar gehou. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.2 B/kwaad 1 1.3 hooi/strooi/gras 1 1.4.1 help 1 1.4.2 stout 1 1.5.1 B/Lucky hou daarvan om Binki te terg (tease). 1 1.5.2 E/Lucky is moeilik met Wilma. 1 1.5.3 A/Lucky is negatief teenoor ryk mense. 1 1.5.4 C/Lucky kan nie glo Binki se ma het so min tyd vir haar nie. 1 1.6 • Wilma het dadelik vir Lucky verduidelik watter werkies hy moes doen. 1 • Lucky het Tinkerbelle laat weghardloop. 1 • Binki het vir Lucky van Dukie vertel. 1 • Lucky het sy nommer op Binki se foon gesit. 1 (Kandidaat verdien 'n punt vir elke gebeure wat op die korrekte plek is.) 1.7 • Lucky het nog nooit die kans gekry om diere te leer ken nie. 1 • Lucky het nie diere geken nie/nie geweet hoe om met diere te werk nie. • Lucky was nog baie jonk/minderjarig. • Lucky kon uit sy foute leer./Die magistraat wou sien of Lucky uit sy foute gaan leer. • Dit was die eerste keer wat Lucky 'n fout gemaak het. • Die magistraat wou vir Lucky help. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 4 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne (KwaZulu-Natal) VRAAG ANTWOORD PUNT 1.8 • Hy was ongehoorsaam/het nie geluister nie. 1 • Hy het nie sy werk gedoen nie. • Hy het meer aandag aan sy foon as aan sy werk gegee. • Die gelui van die selfoon het die perde laat skrik. • Lucky het nie respek teenoor Wilma getoon nie. • Wilma gee Lucky 'n kans om sy gemeenskapsdiens op die perdeplaas te doen. • Lucky is besig om sy tweede kans te bederf. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.9 • Wilma wil ... 1 o probeer om vir Lucky goeie maniere/respek te leer. o vir Lucky die kans gegee om met diere te werk. o vir Lucky meer van diere leer/liefde vir diere leer. o hê Lucky moet verstaan dat hy nie altyd reg is in wat hy dink en doen nie. o hê Lucky moet verstaan dat hy nie net kan doen wat hy wil nie/vir Lucky die regte pad wys. • Lucky ... o moet voel hy word gestraf/sy houding verander/'n beter mens word. o wou nie luister nie/het nie met respek opgetree nie/was aggressief/opstandig. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.10 Die skrywer ... 1 • beskryf Lucky se gevoelens. • gebruik woorde soos ''skoorvoetend'' en ''uitdagend'' om Lucky se houding te beklemtoon. • laat Lucky self dinge sê/doen wat dit duidelik maak dat hy nie daar wil wees nie/sê dat die stalle stink/maak asof hy wil opgooi. • laat Lucky vloek/kru taal/lelike woorde gebruik/lelik praat van die perde. • laat Lucky sonder respek vir ander optree. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.11 • Binki se ma ... 2 o was dikwels weg vir werk/oorsee/te besig. o het haar geskaam vir Binki se letsels. o het liewer saam met haar baie vriende gekuier. • Binki se pa het in Australië/'n ander land gewoon. • Binki-hulle se huis het afgebrand. (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde) 1.12.1 Grace 1 1.12.2 dronkie (Aanvaar ook dronk) 1 1.12.3 3/drie 1 1.12.4 korrespondensie/die pos/aanlyn 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 5 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne (KwaZulu-Natal) VRAAG ANTWOORD PUNT 1.13 'n metafoor 1 1.14 B/Lucky en die mense in sy lewe baie probleme het. 1 1.15.1 onvriendelik 1 1.15.2 besef dit was onregverdig om so met Binki te praat. 1 1.16 • Haar arms was vol letsels/littekens/merke/scars. 1 • Sy het brandwonde opgedoen/gebrand. • Sy was skaam vir haar letsels/het haar letsels weggesteek. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.17 • Dit was 'n ongeluk./Hulle was vriende. 1 • Hulle het gespeel/gestoei/Lucky wou Binki se selfoon gryp. • Lucky het dit nie bedoel nie/wou nie hê dit moes gebeur nie/ Binki wou weghardloop (sodat Lucky nie weer haar foon kon gryp nie). • Lucky het om verskoning gevra/gesê hy is jammer. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.18.1 D/Kaizer aanvaar Lucky se verskoning. 1 1.18.2 E/Lucky verander sy kontaknaam na ''Extra Lucky''. 1 1.18.3 A/Binki aanvaar (accept) die situasie met haar ma. 1 1.18.4 C/Lady Jane en Kaizer doen wat Lucky vir hulle vra. 1 1.19 Lucky het ... 1 • geleer dat ander mense ook swaarkry/probleme het./hy nie die enigste mens is vir wie die lewe soms moeilik is nie. • besef dat nie alle witmense ryk is nie. • iets leer ken van mense se liefde vir diere. • besef dat hy gelukkig is om 'n ma te hê wat vir hom omgee/tyd vir hom het. • besef waarom Binki op die plaas is. • Binki se situasie verstaan. • geleer om sy verkeerde houding teenoor witmense te verander. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.20 Wilma ... 1 • kon sien dat Lucky ten goede/positief verander het/'n beter persoon geword het. • kon goed voel oor die feit dat die kans wat sy vir Lucky gegee het, tot sy voordeel was. • het die kans gehad om oor haar eie fout/Grace te praat. • kon sien dat haar idee om ander mense te help, suksesvol was. • kon verstaan hoekom Lucky so negatief was. • het gehelp dat Lucky verander/respek teenoor mense en diere wys. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 6 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne (KwaZulu-Natal) VRAAG ANTWOORD PUNT 1.21 Dit is vir my lekker om te weet dat ... 1 • 'n ander mens se lewe beter geword het. • Binki se lewe beter geword het. • Binki nou gelukkiger was/lekker op die plaas sou bly. • Binki nie meer so skaam/bang was nie. • Binki selfvertroue gekry het. • Binki haarself/haar situasie aanvaar het. • Binki nuwe vriende gemaak het. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.22 (In die slot lees ons duidelik dat) die krag van die perde almal se 1 lewens beter gemaak het. (Of soortgelyk aan bogenoemde) TOTAAL AFDELING A: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 7 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne (KwaZulu-Natal) AFDELING B: KORTVERHALE VRAAG 2: LUGSPIEËLINGS – Myicelie Pienaar VERHAAL A: "DIE TWEE GESINNE VAN LIZZIE MNQEBISA" – Myicelie Pienaar VRAAG ANTWOORD PUNT 2.1.1 Beate 1 2.1.2 • (By) Estrelita/die gesin se huis. 1 • (By) die huis waar Lizzie werk. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.1.3 Lizzie sien haar kinders min/feitlik nooit. 1 (Of soortgelyk aan bogenoemde) 2.1.4 • Sy het hulle elkeen 'n drukkie gegee. 1 • Sy het hulle in haar arms toegevou. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.2.1 opgewonde 1 2.2.2 selfsugtig 1 2.3 Krismis/Kersfees 1 2.4 C/nie lus was vir ekstra werk nie. 1 2.5.1 D/Pa was onseker of Estrelita se plan sou werk. 1 2.5.2 E/Soufie wou nie hê Lizzie moet skaam wees vir haar kinders nie. 1 2.5.3 A/Estrelita het nie Lizzie se reaksie verwag nie. 1 2.5.4 B/Lizzie het gevoel die ander mense verstaan nie haar lewe nie. 1 2.6 • Estrelita-hulle was op pad Queenstown toe. 1 • Estrelita het Pa gevra om na Soufie se crèche in Molteno toe te ry. 1 • Soufie het die kinders se klere ingepak. 1 • Beate het haar eetgoed met Joseph en Princess gedeel. 1 (Die kandidaat kry 'n punt vir elke gebeure wat op die korrekte plek is.) 2.7 • Soufie het geweet Estrelita-hulle is die gesin waar Lizzie werk en 1 bly/die gesin herken. • Soufie het geweet die kinders sou veilig wees. • Die kinders het al baie gevra om by Lizzie te gaan kuier. • Dit was 'n geleentheid vir die kinders om Lizzie te sien. • Die kinders en Lizzie het na mekaar verlang. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 8 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne (KwaZulu-Natal) VRAAG ANTWOORD PUNT 2.8 • Estrelita-hulle het Lizzie goed behandel. 1 • Boeta het nog nie besef die struggle is verby nie. • Lizzie was bekommerd dat hy probleme gaan optel. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.9 Ek het geleer dat ... 1 • verrassings nie altyd lekker/goed is nie. • jy eers moet uitvind of dit wat jy vir 'n persoon wil doen, sy/haar goedkeuring wegdra. • jy nie oorhaastig moet optree nie/moet dink voor jy dinge doen. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.10 In die slot ... 1 • praat Lizzie self van haar twee gesinne wat wil mix. • is Lizzie se twee gesinne bymekaar. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) VERHAAL B: "LUGSPIEËLING"– Jackie Wolvaardt VRAAG ANTWOORD PUNT 2.11.1 oudisie/audition/onderhoud 1 2.11.2 tannie 1 2.11.3 rave/dans 1 2.11.4 Rose 1 2.12 • Haar ouers sou nie goedgekeur het wat sy beplan het om te doen 1 nie. • Sy het weggeloop/sy was nie van plan om terug te gaan huis toe nie. • Haar ouers was streng/het gepraat oor ordentlikheid/reg en verkeerd/sonde en straf. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.13 • sing 2 • dans 2.14 C/dit 'n baie slegte dag vir Rosina geword het. 1 2.15.1 E/Hy het Rosina teen Buster gewaarsku. 1 2.15.2 C/Hy het vir Rosina gesê om so gou as moontlik terug te gaan huis 1 toe. 2.15.3 D/Hy het foto's van Rosina geneem om aan ander mans te wys. 1 2.15.4 A/Hy het Rosina se tas en 'n kar gesteel. 1 2.16 'n metafoor 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 9 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne (KwaZulu-Natal) VRAAG ANTWOORD PUNT 2.17 • Dit was die tweede keer dat hulle mekaar gesien het. 1 • Hulle het mekaar net by Beth se verjaardag gesien en toe hulle stad toe gery het. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.18.1 positief 1 2.18.2 om dit wat sy het, te waardeer 1 2.19 • Sy het groot hartseer vir haar ouers veroorsaak. 1 • Sy was nog minderjarig/nog op skool. • Sy het haar eie lewe in gevaar gestel. • Om weg te loop, los nie probleme op nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.20 Meneer Du Patsi het … 1 • gery om Rosina te gaan haal. • mooi met Rosina gepraat/nie met Rosina geraas nie. • vir Rosina gesê dat sy haar ouers bekommerd gemaak het/almal moeite aangedoen het. • Rosina se verskoning aanvaar. • vir Rosina gesê dat almal foute maak/dat sy reeds genoeg gestraf is/haar nie verwyt nie. • vir Rosina gesê dat hy hoop sy het iets uit die saak geleer. • eerlik met Rosina oor die saak gepraat. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.21 • Rosina was nou vry van Buster se slegte invloed/het nie 'n 1 prostituut geword nie. • Rosina was veilig/terug by haar ouers. • Rosina het haar les geleer. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.22 Die skrywer ... 1 • vertel reg van die begin af dat Rosina saam met 'n man is wat verkeerde goed doen/haar ouers/opvoeding nie genoeg waardeer het nie. • beklemtoon hoe graag Rosina saam met Buster wil wees. • fokus op die feit dat Rosina haar deur alles heen blind staar vir die verkeerde dinge wat ander mense doen/verkeerde keuses gemaak omdat sy nie na ander se goeie raad geluister het nie. • lig uit dat mense verkeerde dinge sal doen, net om te kry wat hulle wil hê /Rosina se drome om te sing en dans haar oordeel negatief beïnvloed het. (EEN of soortgelyk aan bogenoemde) TOTAAL AFDELING B: 40 GROOTTOTAAL: 40 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Afrikaans SAL

View all