.
EXAMINAT
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2
NOVEMBER 2024
NASIENRIGLYNE
LIMPOPO
PUNTE: 40
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentQuestion paper 





View all




Afrikaans SAL P2 Nov 2024 MG Limpopo.pdf
Afrikaans Sal · Grade 12 · November 2024 NSC MG · 2024 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans Sal
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- November 2024 NSC MG
- Paper
- 2
- Pages
- 9
- File size
- 291.9 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 9
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne (Limpopo)
NASIEN VAN DIE LETTERKUNDE
1. Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op
begrip is. (Foute moet steeds aangedui word.) Waar die foute die betekenis
van die woord(e) verander, word dit wel gepenaliseer.
2. Indien die kandidaat woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal wat
geassesseer word, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die
antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie
gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word,
word dit aanvaar.
3. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/
EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering/bewys moet oorweeg word.
4. Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING-vrae word geen punte vir WAAR/
ONWAAR of FEIT/MENING toegeken nie. Net die rede/motivering/aanhaling
word bepunt.
5. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat 'n volsin gee, is dit
korrek, mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig
word.
6. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee 'n hele
reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
7. Aanvaar dialektiese variasies.
8. Aanvaar die letter en/of die korrekte antwoord wat uitgeskryf is by 'n
meervoudigekeuse-vraag.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 3 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne (Limpopo)
AFDELING A: DRAMA
VRAAG 1: PERDEKRAG – Cecilia du Toit
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.1.1 Lucky 1
1.1.2 (By) Silwerkloof (Stalle) 1
(Aanvaar ook Silwerklof)
1.1.3 • (Hy moes sy) gemeenskapsdiens (daar doen). 1
• Wilma het gesê hy kan sy gemeenskapsdiens daar kom doen.
• Dit was sy straf vir die verkeerde ding wat hy gedoen het/die
katjies wat hy doodgemaak/verdrink/mishandel het.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.1.4 • Sy het die selfoon gevat/gegryp/gekonfiskeer. 1
• Sy het die selfoon by haar gehou.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.2 B/kwaad 1
1.3 hooi/strooi/gras 1
1.4.1 help 1
1.4.2 stout 1
1.5.1 B/Lucky hou daarvan om Binki te terg (tease). 1
1.5.2 E/Lucky is moeilik met Wilma. 1
1.5.3 A/Lucky is negatief teenoor ryk mense. 1
1.5.4 C/Lucky kan nie glo Binki se ma het so min tyd vir haar nie. 1
1.6 • Wilma het dadelik vir Lucky verduidelik watter werkies hy moes
doen. 1
• Lucky het Tinkerbelle laat weghardloop. 1
• Binki het vir Lucky van Dukie vertel. 1
• Lucky het sy nommer op Binki se foon gesit. 1
(Kandidaat verdien 'n punt vir elke gebeure wat op die korrekte plek is.)
1.7 • Lucky het nog nooit die kans gekry om diere te leer ken nie. 1
• Lucky het nie diere geken nie/nie geweet hoe om met diere te
werk nie.
• Lucky was nog baie jonk/minderjarig.
• Lucky kon uit sy foute leer./Die magistraat wou sien of Lucky uit sy
foute gaan leer.
• Dit was die eerste keer wat Lucky 'n fout gemaak het.
• Die magistraat wou vir Lucky help.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 4 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne (Limpopo)
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.8 • Hy was ongehoorsaam/het nie geluister nie. 1
• Hy het nie sy werk gedoen nie.
• Hy het meer aandag aan sy foon as aan sy werk gegee.
• Die gelui van die selfoon het die perde laat skrik.
• Lucky het nie respek teenoor Wilma getoon nie.
• Wilma gee Lucky 'n kans om sy gemeenskapsdiens op die
perdeplaas te doen.
• Lucky is besig om sy tweede kans te bederf.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.9 • Wilma wil ... 1
o probeer om vir Lucky goeie maniere/respek te leer.
o vir Lucky die kans gegee om met diere te werk.
o vir Lucky meer van diere leer/liefde vir diere leer.
o hê Lucky moet verstaan dat hy nie altyd reg is in wat hy dink
en doen nie.
o hê Lucky moet verstaan dat hy nie net kan doen wat hy wil
nie/vir Lucky die regte pad wys.
• Lucky ...
o moet voel hy word gestraf/sy houding verander/'n beter mens
word.
o wou nie luister nie/het nie met respek opgetree nie/was
aggressief/opstandig.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.10 Die skrywer ... 1
• beskryf Lucky se gevoelens.
• gebruik woorde soos ''skoorvoetend'' en ''uitdagend'' om Lucky se
houding te beklemtoon.
• laat Lucky self dinge sê/doen wat dit duidelik maak dat hy nie daar
wil wees nie/sê dat die stalle stink/maak asof hy wil opgooi.
• laat Lucky vloek/kru taal/lelike woorde gebruik/lelik praat van die
perde.
• laat Lucky sonder respek vir ander optree.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.11 • Binki se ma ... 2
o was dikwels weg vir werk/oorsee/te besig.
o het haar geskaam vir Binki se letsels.
o het liewer saam met haar baie vriende gekuier.
• Binki se pa het in Australië/'n ander land gewoon.
• Binki-hulle se huis het afgebrand.
(Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde)
1.12.1 Grace 1
1.12.2 dronkie (Aanvaar ook dronk) 1
1.12.3 3/drie 1
1.12.4 korrespondensie/die pos/aanlyn 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 5 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne (Limpopo)
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.13 'n metafoor 1
1.14 B/Lucky en die mense in sy lewe baie probleme het. 1
1.15.1 onvriendelik 1
1.15.2 besef dit was onregverdig om so met Binki te praat. 1
1.16 • Haar arms was vol letsels/littekens/merke/scars. 1
• Sy het brandwonde opgedoen/gebrand.
• Sy was skaam vir haar letsels/het haar letsels weggesteek.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.17 • Dit was 'n ongeluk./Hulle was vriende. 1
• Hulle het gespeel/gestoei/Lucky wou Binki se selfoon gryp.
• Lucky het dit nie bedoel nie/wou nie hê dit moes gebeur nie/ Binki
wou weghardloop (sodat Lucky nie weer haar foon kon gryp nie).
• Lucky het om verskoning gevra/gesê hy is jammer.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.18.1 D/Kaizer aanvaar Lucky se verskoning. 1
1.18.2 E/Lucky verander sy kontaknaam na ''Extra Lucky''. 1
1.18.3 A/Binki aanvaar (accept) die situasie met haar ma. 1
1.18.4 C/Lady Jane en Kaizer doen wat Lucky vir hulle vra. 1
1.19 Lucky het ... 1
• geleer dat ander mense ook swaarkry/probleme het./hy nie die
enigste mens is vir wie die lewe soms moeilik is nie.
• besef dat nie alle witmense ryk is nie.
• iets leer ken van mense se liefde vir diere.
• besef dat hy gelukkig is om 'n ma te hê wat vir hom omgee/tyd vir
hom het.
• besef waarom Binki op die plaas is.
• Binki se situasie verstaan.
• geleer om sy verkeerde houding teenoor witmense te verander.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.20 Wilma ... 1
• kon sien dat Lucky ten goede/positief verander het/'n beter
persoon geword het.
• kon goed voel oor die feit dat die kans wat sy vir Lucky gegee het,
tot sy voordeel was.
• het die kans gehad om oor haar eie fout/Grace te praat.
• kon sien dat haar idee om ander mense te help, suksesvol was.
• kon verstaan hoekom Lucky so negatief was.
• het gehelp dat Lucky verander/respek teenoor mense en diere
wys.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 6 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne (Limpopo)
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.21 Dit is vir my lekker om te weet dat ... 1
• 'n ander mens se lewe beter geword het.
• Binki se lewe beter geword het.
• Binki nou gelukkiger was/lekker op die plaas sou bly.
• Binki nie meer so skaam/bang was nie.
• Binki selfvertroue gekry het.
• Binki haarself/haar situasie aanvaar het.
• Binki nuwe vriende gemaak het.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.22 (In die slot lees ons duidelik dat) die krag van die perde almal se 1
lewens beter gemaak het.
(Of soortgelyk aan bogenoemde)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 7 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne (Limpopo)
VRAAG 2: BLADSAK – Lucas Malan
VERHAAL A: "DIE TOWERSAK" – Corlia Fourie
VRAAG ANTWOORD PUNT
2.1.1 (Die) muti-vrou 1
(Of soortgelyk aan bogenoemde)
2.1.2 (By die) muti-vrou se huis/hut. 1
(Of soortgelyk aan bogenoemde)
2.1.3 • Lank gelede het die ma die muti-vrou gehelp, (nou is dit haar 1
beurt om die ma te help.)
• Toe die muti-vrou oorpyn gehad het, het die ma dit laat weggaan
(deur sap van botterblomblare met water te meng en in die oor te
drup.)
• Die muti-vrou skuld haar 'n guns./Dit is nou die muti-vrou se beurt
om die ma te help.
• Sy het nie geld/niks gevat nadat sy die muti-vrou met haar oorpyn
gehelp het nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.1.4 • Sy het die spies in die buffel (se nek) gelos. 1
• Sy het die spies agtergelaat.
• Sy het sonder die spies verder geloop.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.2 D/sou moes weet hoe om situasies reg te hanteer. 1
2.3 leeu 1
2.4 • Die meisie het besef die sakkie het alles in wat sy nodig gehad 1
het.
• Die meisie se krygsmanne het die vyand weggejaag. 1
• Die jong man het aanhou vra wat nog in die sakkie was. 1
• Daar was niks meer in die sakkie om die meisie te help nie. 1
(Kandidaat verdien 'n punt vir elke gebeure wat op die korrekte plek is.)
2.5.1 D/Die meisie was nie meer opgewonde oor die sakkie nie. 1
2.5.2 C/Die sakkie wou die meisie help om weer aan te gaan met haar 1
lewe.
2.5.3 E/Die dorp se mense het dit geniet om na die meisie te luister. 1
2.5.4 A/Die jong man was bly dat hy die meisie weer gevind het. 1
2.6.1 voordeel 1
2.6.2 nutteloos 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 8 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne (Limpopo)
VRAAG ANTWOORD PUNT
2.7 • Die jong man het aanhou vra/aanhoudend geneul. 1
• Die meisie kon nie langer die jong man se geneul uithou nie.
• As jy van iemand hou, doen jy maklik wat hulle vir jou vra om te
doen.
• Liefde is blind./Sy wou die jong man plesier.
• Sy wou hê die jongman moes by haar bly.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.8 • Daar was niks meer in die sakkie om die meisie te help/beskerm 1
nie.
• Die meisie het die jong man nodig gehad om haar te beskerm.
• Die meisie was nou alleen.
• Die meisie het gedoen wat hy haar gevra het, toe los hy haar.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.9 Ek het geleer dat jy... 1
• nie jou geliefde in die steek moet laat/alleen laat nie.
• om verskoning moet vra/erken as jy verkeerd was.
• nie iemand vir wie jy lief is, moet manipuleer/dwing om iets te
doen nie.
• ander mense se keuses/besluite moet respekteer.
• eerlik moet wees/nie vir mekaar moet jok nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.10 In die slot lees ons dat ... 1
• die sakkie die jong man en meisie weer bymekaar gebring het.
• die sakkie vol stories is.
• die meisie kan loop waar sy wil, want sy het die sakkie by haar.
• die meisie nie meer bang is nie/sterk voel.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
VERHAAL B: "OUPA JOB KOM TERUG" – Cecilia Kruger
VRAAG ANTWOORD PUNT
2.11 • Juffrou Selati wou die kinders voorberei vir hulle besoek aan die 1
museums.
• Juffrou Selati het geweet hulle gaan die museums besoek.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.12.1 Vrydag 1
2.12.2 kos 1
2.12.3 kas 1
2.12.4 Adam (Dube) 1
2.13 verskil 1
2.14 C/belangrik 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 9 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne (Limpopo)
VRAAG ANTWOORD PUNT
2.15 • (Die) koerantuitknipsel/knipsel/foto/koerantfoto 2
• (Vyf) medaljes
(Of soortgelyk aan bogenoemde)
2.16.1 D/Hy het sy trommeltjie vir Simon se pa gegee om op 'n veilige plek 1
te bêre.
2.16.2 E/Hy het vir Simon gevra om uit te vind of 'n museum dit wil hê. 1
2.16.3 A/Hy het kort-kort daaraan gevat om seker te maak dit is veilig. 1
2.16.4 C/Simon se pa het 'n bedankingsbrief ontvang. 1
2.17 Die museum het Oupa Job se goed (in die middel van 'n nuwe kas) 1
uitgestal.
(Of soortgelyk aan bogenoemde)
2.18 Simon … 1
• was nog nooit in 'n museum nie.
• wou alles sien waarvan juffrou Selati hulle vertel het.
• wou weet of die museum oupa Job se koerantuitknipsels wou hê.
• het 'n belofte aan sy pa gemaak om Oupa se goed vir die
museum te wys.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.19 • Simon het nie vroeër geweet oupa Job was 'n held nie. 1
• Simon moes van die begin af geweet het dat oupa Job 'n held
was.
• As juffrou Selati die kinders nie op 'n uitstappie geneem het, het
Simon dalk nooit uitgevind dat sy oupa 'n held was nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.20.1 trots 1
2.20.2 weet 1
2.21 • Hulle help ander mense om geskiedenis/belangrike dinge uit die 1
verlede te bewaar.
• Hulle het kennis van wat daar in die museum is.
• Hulle weet hoe om die kennis aan die besoekers oor te dra.
• Hulle besef die waarde van ou goed.
• Hulle help mense om dinge te onthou/te herdenk.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.22 Die skrywer ... 1
• praat reg van die begin af van bewaring.
• fokus regdeur die verhaal op bewaring.
• lig die rol/belangrikheid van museums uit.
• beskryf mense se reaksies op museums en bewaring.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
TOTAAL AFDELING B: 40
GROOTTOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Question paper
Afrikaans SAL P1 Nov 2024.pdf

Question paper
Afrikaans SAL P2 Nov 2024 Eastern Cape.pdf

Question paper
Afrikaans SAL P2 Nov 2024 North West.pdf
Question paper
Afrikaans SAL P2 Nov 2024 Free State.pdf
Question paper
Afrikaans SAL P2 Nov 2024 KwaZulu-Natal.pdf
Question paper
Afrikaans SAL P2 Nov 2024 Northern Cape.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Question paper
Afrikaans SAL P2 Nov 2024 MG Mpumalanga.pdf

Question paper
Afrikaans SAL P2 Nov 2024 MG KwaZulu-Natal.pdf
Question paper
Afrikaans SAL P2 Nov 2024 MG Free State.pdf

Question paper
Afrikaans SAL P2 Nov 2024 MG Gauteng.pdf
Question paper
Afrikaans SAL P2 Nov 2024 MG Eastern Cape.doc.pdf

Question paper
Afrikaans SAL P1 Nov 2024 MG.pdf
More from Grade 12 Afrikaans Sal
Explore more published documents in this catalogue.

Question paper
Afrikaans SAL P3 Nov 2024 MG.pdf

Question paper
Afrikaans SAL P1 May-June 2023_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Afrikaans SAL P1 May-June 2023 MG_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Afrikaans SAL P2 May-June 2023 MG_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Afrikaans SAL P3 May-June 2023_hlayiso.com_.pdf

Question paper