NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2
NOVEMBER 2024
NASIENRIGLYNE
NOORDWES
PUNTE: 40
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2024 papers 





View all




Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 November 2024 NSC Memo
Grade 12 Afrikaans SAL Paper 2 memorandum from the November 2024 NSC, 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Sal · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans SAL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- November 2024 NSC
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 288.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne (Noordwes)
NASIEN VAN DIE LETTERKUNDE
1. Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op
begrip is. (Foute moet steeds aangedui word.) Waar die foute die betekenis
van die woord(e) verander, word dit wel gepenaliseer.
2. Indien die kandidaat woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal wat
geassesseer word, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die
antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie
gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word,
word dit aanvaar.
3. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/
EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering/bewys moet oorweeg word.
4. Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING-vrae word geen punte vir WAAR/
ONWAAR of FEIT/MENING toegeken nie. Net die rede/motivering/aanhaling
word bepunt.
5. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat 'n volsin gee, is dit
korrek, mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig
word.
6. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee 'n hele
reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
7. Aanvaar dialektiese variasies.
8. Aanvaar die letter en/of die korrekte antwoord wat uitgeskryf is by 'n
meervoudigekeuse-vraag.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 3 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne (Noordwes)
AFDELING A: DRAMA
VRAAG 1: PERDEKRAG – Cecilia du Toit
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.1.1 Lucky 1
1.1.2 (By) Silwerkloof (Stalle) 1
(Aanvaar ook Silwerklof)
1.1.3 • (Hy moes sy) gemeenskapsdiens (daar doen). 1
• Wilma het gesê hy kan sy gemeenskapsdiens daar kom doen.
• Dit was sy straf vir die verkeerde ding wat hy gedoen het/die
katjies wat hy doodgemaak/verdrink/mishandel het.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.1.4 • Sy het die selfoon gevat/gegryp/gekonfiskeer. 1
• Sy het die selfoon by haar gehou.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.2 B/kwaad 1
1.3 hooi/strooi/gras 1
1.4.1 help 1
1.4.2 stout 1
1.5.1 B/Lucky hou daarvan om Binki te terg (tease). 1
1.5.2 E/Lucky is moeilik met Wilma. 1
1.5.3 A/Lucky is negatief teenoor ryk mense. 1
1.5.4 C/Lucky kan nie glo Binki se ma het so min tyd vir haar nie. 1
1.6 • Wilma het dadelik vir Lucky verduidelik watter werkies hy moes
doen. 1
• Lucky het Tinkerbelle laat weghardloop. 1
• Binki het vir Lucky van Dukie vertel. 1
• Lucky het sy nommer op Binki se foon gesit. 1
(Kandidaat verdien 'n punt vir elke gebeure wat op die korrekte plek is.)
1.7 • Lucky het nog nooit die kans gekry om diere te leer ken nie. 1
• Lucky het nie diere geken nie/nie geweet hoe om met diere te
werk nie.
• Lucky was nog baie jonk/minderjarig.
• Lucky kon uit sy foute leer./Die magistraat wou sien of Lucky uit sy
foute gaan leer.
• Dit was die eerste keer wat Lucky 'n fout gemaak het.
• Die magistraat wou vir Lucky help.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 4 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne (Noordwes)
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.8 • Hy was ongehoorsaam/het nie geluister nie. 1
• Hy het nie sy werk gedoen nie.
• Hy het meer aandag aan sy foon as aan sy werk gegee.
• Die gelui van die selfoon het die perde laat skrik.
• Lucky het nie respek teenoor Wilma getoon nie.
• Wilma gee Lucky 'n kans om sy gemeenskapsdiens op die
perdeplaas te doen.
• Lucky is besig om sy tweede kans te bederf.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.9 • Wilma wil ... 1
o probeer om vir Lucky goeie maniere/respek te leer.
o vir Lucky die kans gegee om met diere te werk.
o vir Lucky meer van diere leer/liefde vir diere leer.
o hê Lucky moet verstaan dat hy nie altyd reg is in wat hy dink
en doen nie.
o hê Lucky moet verstaan dat hy nie net kan doen wat hy wil
nie/vir Lucky die regte pad wys.
• Lucky ...
o moet voel hy word gestraf/sy houding verander/'n beter mens
word.
o wou nie luister nie/het nie met respek opgetree nie/was
aggressief/opstandig.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.10 Die skrywer ... 1
• beskryf Lucky se gevoelens.
• gebruik woorde soos ''skoorvoetend'' en ''uitdagend'' om Lucky se
houding te beklemtoon.
• laat Lucky self dinge sê/doen wat dit duidelik maak dat hy nie daar
wil wees nie/sê dat die stalle stink/maak asof hy wil opgooi.
• laat Lucky vloek/kru taal/lelike woorde gebruik/lelik praat van die
perde.
• laat Lucky sonder respek vir ander optree.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.11 • Binki se ma ... 2
o was dikwels weg vir werk/oorsee/te besig.
o het haar geskaam vir Binki se letsels.
o het liewer saam met haar baie vriende gekuier.
• Binki se pa het in Australië/'n ander land gewoon.
• Binki-hulle se huis het afgebrand.
(Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde)
1.12.1 Grace 1
1.12.2 dronkie (Aanvaar ook dronk) 1
1.12.3 3/drie 1
1.12.4 korrespondensie/die pos/aanlyn 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 5 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne (Noordwes)
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.13 'n metafoor 1
1.14 B/Lucky en die mense in sy lewe baie probleme het. 1
1.15.1 onvriendelik 1
1.15.2 besef dit was onregverdig om so met Binki te praat. 1
1.16 • Haar arms was vol letsels/littekens/merke/scars. 1
• Sy het brandwonde opgedoen/gebrand.
• Sy was skaam vir haar letsels/het haar letsels weggesteek.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.17 • Dit was 'n ongeluk./Hulle was vriende. 1
• Hulle het gespeel/gestoei/Lucky wou Binki se selfoon gryp.
• Lucky het dit nie bedoel nie/wou nie hê dit moes gebeur nie/ Binki
wou weghardloop (sodat Lucky nie weer haar foon kon gryp nie).
• Lucky het om verskoning gevra/gesê hy is jammer.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.18.1 D/Kaizer aanvaar Lucky se verskoning. 1
1.18.2 E/Lucky verander sy kontaknaam na ''Extra Lucky''. 1
1.18.3 A/Binki aanvaar (accept) die situasie met haar ma. 1
1.18.4 C/Lady Jane en Kaizer doen wat Lucky vir hulle vra. 1
1.19 Lucky het ... 1
• geleer dat ander mense ook swaarkry/probleme het./hy nie die
enigste mens is vir wie die lewe soms moeilik is nie.
• besef dat nie alle witmense ryk is nie.
• iets leer ken van mense se liefde vir diere.
• besef dat hy gelukkig is om 'n ma te hê wat vir hom omgee/tyd vir
hom het.
• besef waarom Binki op die plaas is.
• Binki se situasie verstaan.
• geleer om sy verkeerde houding teenoor witmense te verander.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.20 Wilma ... 1
• kon sien dat Lucky ten goede/positief verander het/'n beter
persoon geword het.
• kon goed voel oor die feit dat die kans wat sy vir Lucky gegee het,
tot sy voordeel was.
• het die kans gehad om oor haar eie fout/Grace te praat.
• kon sien dat haar idee om ander mense te help, suksesvol was.
• kon verstaan hoekom Lucky so negatief was.
• het gehelp dat Lucky verander/respek teenoor mense en diere
wys.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 6 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne (Noordwes)
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.21 Dit is vir my lekker om te weet dat ... 1
• 'n ander mens se lewe beter geword het.
• Binki se lewe beter geword het.
• Binki nou gelukkiger was/lekker op die plaas sou bly.
• Binki nie meer so skaam/bang was nie.
• Binki selfvertroue gekry het.
• Binki haarself/haar situasie aanvaar het.
• Binki nuwe vriende gemaak het.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.22 (In die slot lees ons duidelik dat) die krag van die perde almal se 1
lewens beter gemaak het.
(Of soortgelyk aan bogenoemde)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 7 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne (Noordwes)
AFDELING B: KORTVERHALE
VRAAG 2: KINDERS VAN DIE AARDE – Charles Fryer
VERHAAL A: "DIE TONGBLAAR" – Pirow Bekker
VRAAG ANTWOORD PUNT
2.1.1 (Met) Elsie 1
2.1.2 • By haar fiets/die plek waar sy haar fiets parkeer 1
• By die sipres (waar sy haar fiets parkeer)
• By die laning sipresse (waar hulle hul fietse parkeer)
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.1.3 Hy wou haar vinger meet. 1
(Of soortgelyk aan bogenoemde)
2.1.4 • Hy het die (twee stukke) tongblaar (netjies) in die mik van die 1
boom/sipres neergesit.
• Hy het (ook) op sy fiets geklim en weggery.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.2 D/nie wou hê die tyd saam met Elsie moes verbygaan nie. 1
2.3 Klaas 1
2.4.1 ontevrede 1
2.4.2 gelukkig 1
2.5.1 D/Klaas was bekommerd oor Wynand. 1
2.5.2 C/Wynand wou nie hê almal moet oor hom hoeihaai nie. 1
2.5.3 E/Wynand was skaam om met Elsie te praat. 1
2.5.4 A/Elsie het van eenvoudige dinge gehou. 1
2.6 • Wynand wou vir Elsie 'n seëlringetjie gee. 1
• Wynand het besef hy kan Elsie se vinger met 'n garingblaar
meet. 1
• Wynand het die miershoop met klippe gemerk sodat hy die plek
kan kry. 1
• Wynand het vir Elsie die tongblaar gewys. 1
(Die kandidaat kry 'n punt vir elke gebeure wat op die korrekte plek is.)
2.7 Elsie het ... 1
• gesê dat sy weet waar die kristalle gebêre word.
• die hele tyd kalm gebly.
• Wynand se seerplek/steekplek rustig versorg.
• alles weer tydsaam gebêre.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 8 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne (Noordwes)
VRAAG ANTWOORD PUNT
2.8 • Hy kon nie op 'n gewone manier/reguit vir Elsie sê hoe hy oor 1
haar voel nie.
• Hy moes planne maak om Elsie alleen iewers te kry/haar vinger
te meet.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.9 Ek het geleer dat ek ... 1
• ek my planne mooi/slim moet beraam.
• ek my planne moet deurvoer.
• ek nie moet tou opgooi/moed verloor nie, maar moet aanhou
om te probeer.
• ek vir die regte tyd moet wag.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.10 Die verhaal handel oor die tongblaar en eindig met die tongblaar. 1
(Of soortgelyk aan bogenoemde)
VERHAAL B: "DIE LAS" – Margaret Bakkes
VRAAG ANTWOORD PUNT
2.11.1 motors 1
2.11.2 oupa 1
2.11.3 oppas 1
2.11.4 dokter 1
2.12 • Sy ma wou die huis verkoop (en trek). 2
• Sy ma wou by sy oupa-hulle gaan bly.
• Hy sou na 'n nuwe skool toe moes gaan.
(Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde)
2.13 personifikasie 1
2.14 D/dit haar taak as ma was om na Schalkie te kyk en nie andersom 1
nie.
2.15 • Hulle het bal geskop. 1
• Hulle het na Dirk se seëlversameling gekyk.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.16.1 E/Schalkie kon nie glo sy pa is dood nie. 1
2.16.2 C/Schalkie wou nie na die diens huis toe gaan nie. 1
2.16.3 D/Schalkie het na skool vinnig huis toe gegaan. 1
2.16.4 A/Schalkie se maats het nie meer by hom gaan speel nie. 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 9 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne (Noordwes)
VRAAG ANTWOORD PUNT
2.17 Lida het gesê Dirk moet hulle uitlos. 1
(Of soortgelyk)
2.18.1 positief 1
2.18.2 vir Schalkie en sy ma wou sorg 1
2.19 Lida het verwag dat Schalkie ... 1
• al sy tyd en aandag aan haar moes gee.
• oral saam met haar moes gaan (selfs as sy klere gaan koop het).
• na skool dadelik huis toe moes gaan en kon nie by maats gaan
speel nie.
• sy rugby moes los.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.20 Schalkie het ... 1
• gedoen wat sy pa altyd vir hom gesê het om te doen.
• sy ma eerste gestel.
• mooi na sy ma gekyk.
• dinge gelos waarvan hy gehou het.
• al sy tyd en aandag aan sy ma bestee.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.21 Ek is saam met Schalkie bly dat ... 1
• sy ma uiteindelik besef het dat hy nie die las van sy pa kan dra
nie.
• hy nie meer nodig gehad het om die swaar las te dra nie.
• hy 'n ander man as pa sou kry/'n nuwe pa sou kry.
• hulle weer 'n gesin sou wees.
• daar weer 'n man sou wees saam met wie hy seunsdinge kon
doen.
• dit nie meer nodig sou wees om te trek nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.22 Die skrywer fokus op die feit dat ... 1
• Schalkie lojaal was teenoor sy ma/dit wat sy pa van hom verwag
het.
• Dirk gevoel het hy wil lojaal wees teenoor die jong vrou en seun
vir wie hy lief was.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
TOTAAL AFDELING B: 40
GROOTTOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper
More from Grade 12 Afrikaans SAL

Annual teaching plan
Gr 12 Afrikaans SAL ATP 2023 24

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2023 Memo

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2023 Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2023 Question Paper

Question paper