You're offline
Skip to content
Question paper

Afrikaans SAL P1 Nov 2024 MG.pdf

Subject: Afrikaans SalGrade 12202411 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1 NOVEMBER 2024 NASIENRIGLYNE PUNTE: 80 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 2 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne AFDELING A: LEESBEGRIP NASIEN VAN DIE LEESBEGRIP 1. Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. (Foute moet steeds aangedui word.) Waar die foute die betekenis van die woord(e) verander, word dit wel gepenaliseer. 2. Indien die kandidaat woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal wat geassesseer word, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. 3. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE of EK STEM SAAM/ EK STEM NIE SAAM NIE of WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Net die rede/motivering/aanhaling/bewys word bepunt. 4. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat 'n volsin gee, is dit korrek, mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. 5. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee 'n hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. 6. Aanvaar dialektiese variasies. 7. Aanvaar die letter en/of die korrekte antwoord wat uitgeskryf is by 'n meervoudigekeuse-vraag. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 3 DBE/November 2024 NSS - Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1 TEKS A: TYDSKRIFARTIKEL [Verwerk uit Kuier, 14 September 2023] VRAAG ANTWOORD PUNT 1.1.1 Eersterivier 1 1.1.2 • hospitaal 1 • (Schuur) hospitaal • (Groote Schuur) hospitaal (Enige EEN) 1.1.3 oefen 1 1.2 diabetes 1 1.3 arm 1 1.4 "jarelange vriend" 1 (Geen penalisering indien die woorde NIE tussen aanhalingstekens is NIE.) (Waar kandidate 'n paar woorde aanhaal, sien slegs die eerste TWEE woorde na.) 1.5 (Aan) rugby 1 1.6 • Roydon en Thando werk saam as afigters by die bootcamps. 2 • Hulle besit saam 'n gimnasium/gym. • Thando het vir Roydon die idee gegee. • Hulle werk saam aan die idee. • Hulle werk saam om geld te verdien. • Hulle het vriende gebly na skool./Hulle het vriende gebly al werk hulle saam. • Hulle ken mekaar goed. • Roydon en Thando dink dieselfde oor dinge/is altwee aktief/leef albei gesond. • Hulle het saam rugby gespeel. (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde) (Indien die kandidaat die antwoord in kolpunte gee, ignoreer kolpunte en sien die eerste TWEE korrekte antwoorde na.) (Indien die kandidaat die antwoord in sinne skryf, lees ons tot aan die einde en gee punte vir die korrekte antwoorde.) 1.7 (By 'n) skool 1 1.8 "Nogtans het sy altyd planne gemaak sodat daar geld was om vir 1 Roydon en sy sussie te gee wat hulle nodig het." (Geen penalisering indien die woorde NIE tussen aanhalingstekens is NIE) (Aanvaar ook indien sussie in die antwoord is) 1.9 • "toe hy jonk was" 1 • "baie aktief en gesond" (Enige EEN) (Geen penalisering indien die woorde NIE tussen aanhalingstekens is NIE) (Waar die kandidaat 'n paar woorde aanhaal, sien slegs die eerste VIER woorde na) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 4 DBE/November 2024 NSS - Nasienriglyne 1.10.1 • Roydon se ma was vir hom 'n rolmodel, want sy het hom geleer om 1 ... o te help waar hy kan. o nie geld vir hulp te verwag nie. o nie alles vir geld te doen nie. o hard te werk. o planne te maak. • Sy is/was 'n harde werker. • Sy is/was 'n planmaker/het planne gemaak as daar nie geld was nie/het gesorg dat hulle alles kry wat hulle nodig het/het mooi na Roydon en sy sussie gekyk. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.10.2 Roydon se pa het hom gemotiveer om ... 1 • self fiks en gesond te wees. • ander te help om ook fiks en gesond te wees. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.11.1 D/... se idee dien 'n goeie doel in die lewens van baie mense. 1 1.11.2 E/... hou aan en kry moeilike dinge reg. 1 1.11.3 B/... kry die kans om weg te kom van dinge af wat nie reg is nie. 1 1.11.4 A/... het geleer om begrip te hê vir Roydon se goeie werk in die 1 gemeenskap. 1.12.1 • Vriende wat saam met hom partytjie hou/wat hy net by partytjies 1 raakloop. • Vriende wat saam met hom drink/dronk word. • Vriende wat nie saam met hom oefen nie/wat nie ander mense wil help nie. • Vriende wat nie goed is nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.12.2 • Die regte vriende is nog in sy lewe. 1 • Die partytjie-vriende was nooit regte vriende gewees nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.13 • Baie mense betaal nie vir die bootcamps nie, maar hy hou aan om 1 hulle te help, (want hy wil sy passie uitleef.) • (Ten spyte van probleme en terugslae,) hou hy aan met sy bootcamps/leef hy sy passie uit. • Hy motiveer mense om aan te hou oefen. • Roydon het begin met die R10 gym tot hy nou sy eie gym het. • Aan die begin was dit moeilik om met die bootcamps te begin, maar Roydon het aangehou. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Die antwoord moet aanduiding gee dat Roydon aangehou het met die werk wat hy doen.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 5 DBE/November 2024 NSS - Nasienriglyne 1.14 • Die artikel handel oor mense wat vir Roydon soos familie is. 1 • In die artikel lees ons dat Roydon regtig vir die mense omgee/sy tyd en aandag aan hulle bestee. • Hy ken die mense persoonlik./Die mense is nie vir hom vreemdelinge nie./Die mense is deel van sy lewe. • Dis die mense van sy omgewing/gemeenskap/die plek waar hy bly. • Vir Roydon is die mense in sy gemeenskap "my mense". (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.15 • Die mense in die omgewing waar Roydon leef en werk, praat so/ 1 verstaan mekaar so. • Roydon praat Kaapse Afrikaans. • Jongmense praat so/meng hulle taal. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.16 • Ek kan sien hoe lyk Roydon/die persoon oor wie die artikel handel. 1 • Ek kan sien hoe oefen die mense by die bootcamp/wat 'n bootcamp is. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) TEKS B: KAART [Verwerk uit earthstompers.com] VRAAG ANTWOORD PUNT 1.17 (By) Hermanus/Wildernis 1 1.18 Kaap Agulhas 1 1.19 Oudtshoorn/Wildernis 1 1.20 Oos-Kaap 1 1.21 (Die) Addo (Olifant Nasionale Park) 1 1.22 • Die kaart wys vir my waar die Tuinroete in Suid-Afrika is. 1 • Dit wys waar die verskillende dorpe/plekke op die Tuinroete is. • Dit wys wat ek alles op die verskillende plekke kan sien/doen. • Ek kan die kaart gebruik om my roete te beplan. • Daar is prentjies. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 6 DBE/November 2024 NSS - Nasienriglyne AFDELING B: OPSOMMING NASIEN VAN DIE OPSOMMING Nasien van die opsomming word gebaseer op die insluiting van die relevante feite soos deur die teks voorgeskryf. Die opsomming word soos volg nagesien: • Puntetoekenning: o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit) o 3 punte vir taal (Let wel: Sodra die kandidaat enige aanhaling gee, ignoreer ons die eerste kategorie vir taalpunte en beweeg na die tweede kategorie vir woordeliks aangehaal). o Puntetotaal: 10 • Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie: (Indien die kandidaat nie woordeliks aanhaal nie, moet die feit nog sin maak om die punt te verdien.) o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe • Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat woordeliks aangehaal het: (Direkte aanhaling: 'n sin/deel van 'n sin woord-vir-woord volgens vraestel.) o 6-7 direkte aanhalings: ken geen taalpunte toe nie o 4-5 direkte aanhalings: ken maksimum 1 punt vir taal toe o 2-3 direkte aanhalings: ken maksimum 2 punte vir taal toe Let wel: Vergunning vir hierdie eksamen: ➢ Net 1 direkte aanhaling is nie hierbo ingesluit nie. Hanteer dit dus dieselfde as 2-3 direkte aanhalings. ➢ Indien die kandidaat net een feit in die hele opsomming reg het en hierdie één feit is 'n direkte aanhaling, kry die kandidaat net één punt vir hierdie feit en géén punte vir taal nie. LET WEL Tel van woorde: • Nasieners moet die getal woorde wat gebruik is, tel. • Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is. • Indien die kandidaat die vereiste getal woorde (60) oorskry, lees nog VYF woorde verder en ignoreer die res van die opsomming. • Korter opsommings wat die vereiste feite bevat, mag nie gepenaliseer word nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 7 DBE/November 2024 NSS - Nasienriglyne VRAAG 2: OPSOMMING SB DL TEKS C: HOE OM POSITIEF TE BLY [Verwerk uit Wikihow.com] TEKS VERWAGTE ANTWOORDE 1. Jy moet stadig en diep asemhaal Haal stadig en diep asem./Haal wanneer jy voel dat alles te veel raak. Dit stadig/diep asem. sal ekstra suurstof vir jou brein gee om beter te voel en te werk. 2. Jy moet elke dag oefen, al stap jy net. Oefen/Stap elke dag. Dan sal jy fiks en gesond wees. Dit sal jou sommer beter laat voel. 3. Ons het nie altyd tyd om die mooi dinge Maak tyd om in die natuur te wees/om na om ons te waardeer nie. Jy moet tyd 'n mooi wolk/boom/voëltjie te kyk. maak om in die natuur te wees. Daar is (Aanvaar nie sin 3 as direkte aanhaling nie) altyd 'n mooi wolk, boom of voëltjie om na te kyk. 4. Die meeste van ons hou van musiek. Jy moet na positiewe/gelukkige musiek Luister na gelukkige en positiewe luister. musiek. Dit sal jou help om beter oor jouself en die situasie te voel. 5. Wanneer jy vir jouself sê dat jy iets nie kan Praat positief met jouself (om jouself te doen nie, gebeur dit gewoonlik so. Deur motiveer)./Motiveer jouself. positief met jouself te praat, sal jy jouself motiveer. 6. Alles is nie altyd net sleg nie. Jy moet die Waardeer die goeie mense en dinge in goeie mense en dinge in jou lewe jou lewe./Waardeer die goeie waardeer. mense/dinge in jou lewe. 7. Mense het mekaar nodig. Help iemand Jy moet ander help waar jy kan./Help anders wanneer jy kan. Dit sal jou laat ander (waar jy kan). voel dat jy iets beteken. GETAL WOORDE = 178 woorde GETAL WOORDE = 42 woorde ( ± 200 woorde - Disjunktief) (60/65 maksimum) TOTAAL AFDELING B: 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 8 DBE/November 2024 NSS - Nasienriglyne AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES SB DL NASIEN VAN TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES 1. Spelling: • Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word. • By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur is wat getoets word. • Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees. 2. Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die instruksies. 3. Aanvaar die letter EN/OF die korrekte antwoord wat volledig uitgeskryf is, by 'n meervoudigekeuse-vraag. VRAAG 3: ADVERTENSIE TEKS D [Verwerk uit Kuier, 21 Julie 2022] VRAAG ANTWOORD PUNT 3.1 Clover 1 3.2 aanmoedig om iets anders te probeer 1 3.3 "Met liefde gemaak" 1 (Geen penalisering indien die woorde NIE tussen aanhalingstekens is NIE) 3.4 spelende (sp) 1 3.5 "gladde" 1 (Geen penalisering indien die woord NIE tussen aanhalingstekens is NIE) (Waar die kandidaat 'n paar woorde aanhaal, sien slegs die EERSTE woord na.) 3.6 goed 1 3.7 negentig/neëntig (sp) 1 3.8.1 • Dit is die adverteerder se eie opinie van die produk. 1 • Nie almal stem saam met die adverteerder nie. • Almal dink nie dit is 'n lekkerte nie. • Nie almal eet/hou van (hierdie) grondboontjiebotter nie. • Party mense mag dalk dink ander grondboontjiebotter is lekkerder. • Daar is nie 'n bewys nie. • Party mense mag nie grondboontjie(botter) eet nie/is allergies vir grondboontjiebotter. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 9 DBE/November 2024 NSS - Nasienriglyne 3.8.2 • Hy beklemtoon "nóóit"/"nóóit"/gebruik aksenttekens. 1 • Daar is 'n uitroepteken aan die einde van die sin./! • Die woorde is in wit geskryf. • Die adverteerder gebruik ander/groter letters. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 3.9 B/jy baie daarvan sal eet omdat dit so lekker is. 1 [10] VRAAG 4: STROKIESPRENT TEKS E [Verwerk uit Pinterest.com] VRAAG ANTWOORD PUNT 4.1.1 "buite" 1 (Geen penalisering indien die woord NIE tussen aanhalingstekens is NIE) (Waar die kandidaat 'n paar woorde aanhaal, sien slegs die EERSTE woord na.) 4.1.2 ontevrede 1 4.2 vinnig hardloop 1 4.3 • Peanuts skop. 2 • Peanuts skop 3 (drie) keer/nie net een keer nie/meer as een keer/hou aan skop. • Peanuts skop hard teen die deur/maak lawaai. • Peanuts probeer Charlie wakker maak. • Peanuts probeer by die huis ingaan. (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde) 4.4.1 Genugtig! 1 4.4.2 • Charlie is vies/verbaas/kwaad/geïrriteerd/weet nie wat aangaan nie. 1 • Charlie het geskrik/is geskok. • Charlie kry nie seer/eina nie. • Dit was vroeg/nog nie opstaantyd nie. • Charlie is deur die slaap/te moeg om op te staan. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 4.5 raas/geraas 1 4.6 • Charlie sê hy sal (moet) opstaan en gaan kyk. 1 • Charlie sê dat hy sal (moet) opstaan en gaan kyk. • Charlie sê hy (sal) moet opstaan en gaan kyk. • Charlie sê dat hy (sal) moet opstaan en gaan kyk. (Enige EEN) 4.7 B/anders optree as ander honde. 1 [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 10 DBE/November 2024 NSS - Nasienriglyne VRAAG 5.1: LEESTEKS TEKS F [Verwerk uit Netwerk24, 3 Mei 2023] VRAAG ANTWOORD PUNT 5.1.1 blikkie (sp) 1 5.1.2 kleure 1 5.1.3 My ma het baie lekker kos daarmee gemaak. 1 5.1.4 met 1 5.1.5 ongelukkig (sp) 1 5.1.6 g (Daar moet geen punt wees nie.) 1 5.1.7 • Mense kon dit nie betaal nie. 1 • Mense kon nie dit betaal nie. (Enige EEN) 5.1.8 goedkoper (sp) 1 5.1.9 • dieselfde/die selle/die selfde 1 • eenders/eners • soortgelyk (Aanvaar fonetiese spelling) 5.1.10 win+kels of win/kels of win-kels 1 5.1.11 Dit is deur Rhodes Fruit Group gemaak. 1 5.1.12 hulle 1 5.1.13 Toe hoor ek dat Rhodes Fruit Group dit nie meer maak nie. 1 5.1.14 A/besluit het Bull Brand-boeliebief se tyd is verby. 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 11 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne VRAAG 5.2: PRENT TEKS G [Verwerk uit ClipartLibrary] VRAAG ANTWOORD PUNT 5.2.1 kinders (sp) 1 5.2.2 Hulle is besig om te studeer. 1 5.2.3 • doodstil 1 • tjoepstil • muisstil • grafstil (Enige EEN) 5.2.4 • Tina pak die boeke elke dag netjies op die rakke. 1 • Tina pak elke dag die boeke netjies op die rakke. (Enige EEN) 5.2.5 Waar sit Bea? 2 (Die 1 punt is vir die korrekte woordorde en die ander punt is vir die vraagteken.) [20] TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 80 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Afrikaans Sal

Explore more published documents in this catalogue.

View all
Grade 12 · Afrikaans Sal · 2024 · November 2024 NSC MG · Question paper · Paper 1 · Afrikaans | Hlayiso | Hlayiso