Skip to content

Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 November 2024 NSC Memo

MemorandumAfrikaans SALGrade 1220249 pages

Grade 12 Afrikaans SAL Paper 2 memorandum from the November 2024 NSC, 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2024 NASIENRIGLYNE WES-KAAP PUNTE: 40 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne (Wes-Kaap) NASIEN VAN DIE LETTERKUNDE 1. Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. (Foute moet steeds aangedui word.) Waar die foute die betekenis van die woord(e) verander, word dit wel gepenaliseer. 2. Indien die kandidaat woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal wat geassesseer word, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. 3. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/ EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering/bewys moet oorweeg word. 4. Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING-vrae word geen punte vir WAAR/ ONWAAR of FEIT/MENING toegeken nie. Net die rede/motivering/aanhaling word bepunt. 5. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat 'n volsin gee, is dit korrek, mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. 6. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee 'n hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. 7. Aanvaar dialektiese variasies. 8. Aanvaar die letter en/of die korrekte antwoord wat uitgeskryf is by 'n meervoudigekeuse-vraag. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 3 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne (Wes-Kaap) AFDELING A: DRAMA VRAAG 1: PERDEKRAG – Cecilia du Toit VRAAG ANTWOORD PUNT 1.1.1 Lucky 1 1.1.2 (By) Silwerkloof (Stalle) 1 (Aanvaar ook Silwerklof) 1.1.3 • (Hy moes sy) gemeenskapsdiens (daar doen). 1 • Wilma het gesê hy kan sy gemeenskapsdiens daar kom doen. • Dit was sy straf vir die verkeerde ding wat hy gedoen het/die katjies wat hy doodgemaak/verdrink/mishandel het. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.1.4 • Sy het die selfoon gevat/gegryp/gekonfiskeer. 1 • Sy het die selfoon by haar gehou. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.2 B/kwaad 1 1.3 hooi/strooi/gras 1 1.4.1 help 1 1.4.2 stout 1 1.5.1 B/Lucky hou daarvan om Binki te terg (tease). 1 1.5.2 E/Lucky is moeilik met Wilma. 1 1.5.3 A/Lucky is negatief teenoor ryk mense. 1 1.5.4 C/Lucky kan nie glo Binki se ma het so min tyd vir haar nie. 1 1.6 • Wilma het dadelik vir Lucky verduidelik watter werkies hy moes doen. 1 • Lucky het Tinkerbelle laat weghardloop. 1 • Binki het vir Lucky van Dukie vertel. 1 • Lucky het sy nommer op Binki se foon gesit. 1 (Kandidaat verdien 'n punt vir elke gebeure wat op die korrekte plek is.) 1.7 • Lucky het nog nooit die kans gekry om diere te leer ken nie. 1 • Lucky het nie diere geken nie/nie geweet hoe om met diere te werk nie. • Lucky was nog baie jonk/minderjarig. • Lucky kon uit sy foute leer./Die magistraat wou sien of Lucky uit sy foute gaan leer. • Dit was die eerste keer wat Lucky 'n fout gemaak het. • Die magistraat wou vir Lucky help. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 4 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne (Wes-Kaap) VRAAG ANTWOORD PUNT 1.8 • Hy was ongehoorsaam/het nie geluister nie. 1 • Hy het nie sy werk gedoen nie. • Hy het meer aandag aan sy foon as aan sy werk gegee. • Die gelui van die selfoon het die perde laat skrik. • Lucky het nie respek teenoor Wilma getoon nie. • Wilma gee Lucky 'n kans om sy gemeenskapsdiens op die perdeplaas te doen. • Lucky is besig om sy tweede kans te bederf. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.9 • Wilma wil ... 1 o probeer om vir Lucky goeie maniere/respek te leer. o vir Lucky die kans gegee om met diere te werk. o vir Lucky meer van diere leer/liefde vir diere leer. o hê Lucky moet verstaan dat hy nie altyd reg is in wat hy dink en doen nie. o hê Lucky moet verstaan dat hy nie net kan doen wat hy wil nie/vir Lucky die regte pad wys. • Lucky ... o moet voel hy word gestraf/sy houding verander/'n beter mens word. o wou nie luister nie/het nie met respek opgetree nie/was aggressief/opstandig. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.10 Die skrywer ... 1 • beskryf Lucky se gevoelens. • gebruik woorde soos ''skoorvoetend'' en ''uitdagend'' om Lucky se houding te beklemtoon. • laat Lucky self dinge sê/doen wat dit duidelik maak dat hy nie daar wil wees nie/sê dat die stalle stink/maak asof hy wil opgooi. • laat Lucky vloek/kru taal/lelike woorde gebruik/lelik praat van die perde. • laat Lucky sonder respek vir ander optree. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.11 • Binki se ma ... 2 o was dikwels weg vir werk/oorsee/te besig. o het haar geskaam vir Binki se letsels. o het liewer saam met haar baie vriende gekuier. • Binki se pa het in Australië/'n ander land gewoon. • Binki-hulle se huis het afgebrand. (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde) 1.12.1 Grace 1 1.12.2 dronkie (Aanvaar ook dronk) 1 1.12.3 3/drie 1 1.12.4 korrespondensie/die pos/aanlyn 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 5 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne (Wes-Kaap) VRAAG ANTWOORD PUNT 1.13 'n metafoor 1 1.14 B/Lucky en die mense in sy lewe baie probleme het. 1 1.15.1 onvriendelik 1 1.15.2 besef dit was onregverdig om so met Binki te praat. 1 1.16 • Haar arms was vol letsels/littekens/merke/scars. 1 • Sy het brandwonde opgedoen/gebrand. • Sy was skaam vir haar letsels/het haar letsels weggesteek. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.17 • Dit was 'n ongeluk./Hulle was vriende. 1 • Hulle het gespeel/gestoei/Lucky wou Binki se selfoon gryp. • Lucky het dit nie bedoel nie/wou nie hê dit moes gebeur nie/ Binki wou weghardloop (sodat Lucky nie weer haar foon kon gryp nie). • Lucky het om verskoning gevra/gesê hy is jammer. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.18.1 D/Kaizer aanvaar Lucky se verskoning. 1 1.18.2 E/Lucky verander sy kontaknaam na ''Extra Lucky''. 1 1.18.3 A/Binki aanvaar (accept) die situasie met haar ma. 1 1.18.4 C/Lady Jane en Kaizer doen wat Lucky vir hulle vra. 1 1.19 Lucky het ... 1 • geleer dat ander mense ook swaarkry/probleme het./hy nie die enigste mens is vir wie die lewe soms moeilik is nie. • besef dat nie alle witmense ryk is nie. • iets leer ken van mense se liefde vir diere. • besef dat hy gelukkig is om 'n ma te hê wat vir hom omgee/tyd vir hom het. • besef waarom Binki op die plaas is. • Binki se situasie verstaan. • geleer om sy verkeerde houding teenoor witmense te verander. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.20 Wilma ... 1 • kon sien dat Lucky ten goede/positief verander het/'n beter persoon geword het. • kon goed voel oor die feit dat die kans wat sy vir Lucky gegee het, tot sy voordeel was. • het die kans gehad om oor haar eie fout/Grace te praat. • kon sien dat haar idee om ander mense te help, suksesvol was. • kon verstaan hoekom Lucky so negatief was. • het gehelp dat Lucky verander/respek teenoor mense en diere wys. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 6 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne (Wes-Kaap) VRAAG ANTWOORD PUNT 1.21 Dit is vir my lekker om te weet dat ... 1 • 'n ander mens se lewe beter geword het. • Binki se lewe beter geword het. • Binki nou gelukkiger was/lekker op die plaas sou bly. • Binki nie meer so skaam/bang was nie. • Binki selfvertroue gekry het. • Binki haarself/haar situasie aanvaar het. • Binki nuwe vriende gemaak het. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.22 (In die slot lees ons duidelik dat) die krag van die perde almal se 1 lewens beter gemaak het. (Of soortgelyk aan bogenoemde) TOTAAL AFDELING A: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 7 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne (Wes-Kaap) AFDELING B: KORTVERHALE VRAAG 2: FEESMAAL – EA Swanepoel VERHAAL A: "TWEE GESIGTE" – Elise Muller VRAAG ANTWOORD PUNT 2.1.1 (Met) Katrien 1 2.1.2 (By die) mallemeule 1 2.1.3 • Dit was die eerste keer dat sy op die mallemeule gery het. 1 • Sy het op een van die perdjies gery soos sy wou. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.1.4 Sy het dit vir Katrien gegee. 1 (Of soortgelyk aan bogenoemde) 2.2 knieë 1 2.3.1 gaaf 1 2.3.2 bang vir hom 1 2.4 A/Rinatjie te geskok was om iets te sê. 1 2.5.1 C/Rinatjie se pa wou haar leer om mooi met geld te werk. 1 2.5.2 A/Die kaartjiesverkoper het almal nie dieselfde behandel nie. 1 2.5.3 B/Rosa was lelik met Katrien. 1 2.5.4 E/Rinatjie was hartseer oor die dinge wat gebeur het. 1 2.6 • Rinatjie se ouers het gesê sy mag mallemeule toe gaan. 1 • Rinatjie het op 'n perdjie gery. 1 • Rinatjie het geskrik vir die dinge wat die kaartjiesverkoper gedoen het. 1 • Rinatjie het huilend huis toe gegaan. 1 (Kandidaat verdien 'n punt vir elke gebeure wat op die korrekte plek is.) 2.7 • Die kaartjiesverkoper het gedink sy was al groot, (maar hy was 1 verkeerd). • Sy het groot gelyk/Haar lyf was groot, (maar sy was nog kind). • Sy was net veertien jaar oud. • Sy wás nog 'n kind. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.8 • Katrien kon baie seergekry het. 1 • Hy was onverantwoordelik. • Katrien was nog 'n kind./Hy moes na Katrien geluister het. • Hy was bevooroordeeld/het almal nie dieselfde behandel nie. • Dit het ander kinders bang gemaak. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 8 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne (Wes-Kaap) VRAAG ANTWOORD PUNT 2.9 Ek het geleer dat selfsugtigheid … 1 • ander mense seermaak. • kan veroorsaak dat jy vriende/maats verloor. • nie goed/reg is nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.10 Die slot … 1 • wys uit dat mense twee gesigte kan hê. • wys hoe seer dit iemand kan maak as mense twee gesigte het/almal nie dieselfde behandel nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) VERHAAL B: "OM LAASTE TE KAN LAG" – Chris Barnard VRAAG ANTWOORD PUNT 2.11.1 getrou 1 2.11.2 vriende/familie 1 2.11.3 siek 1 2.11.4 klere 1 2.12 klanknabootsing 1 2.13 • Oom Apie het sommer oornag weer geloop as hy klaar was 1 met sy werk./Oom Apie het geloop voordat die mense hom kon betaal. • Oom Apie het werkies gedoen omdat hy wou/sonder om betaling te verwag. • Oom Apie het die werkies gedoen as betaling vir sy verblyf by mense. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.14 • Oom Apie het langs die pad op die stoel gerus as hy moeg 2 geword het. • Dit was vir oom Apie moeilik om op die grond te sit./Daar was nie altyd klippe langs die pad waarop hy kon sit nie. • Hy het in sy stoel geslaap. (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde) 2.15 C/stories vertel het wat nie altyd heeltemal waar was nie. 1 2.16.1 E/Die kontrei se mense het baie gepraat oor al die snaakse dinge 1 wat oom Apie gedoen het. 2.16.2 A/Aan die begin van elke maand het hy sewe klein spoelklippies 1 ingesluk. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 9 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne (Wes-Kaap) VRAAG ANTWOORD PUNT 2.16.3 D/Oom Apie het nie niks van geld gehou nie. 1 2.16.4 B/Oom Apie het homself uit die krisis met sy jeugliefde gekry. 1 2.17 Oom Apie se jeugliefde was veertig jaar lank met die boer getroud. 1 (Of soortgelyk aan bogenoemde) 2.18.1 ernstig 1 2.18.2 dit so wou hê 1 2.19 • Hy kon kom en gaan soos hy wil/was vry. 1 • Hy het geen verantwoordelikhede gehad nie/kon doen wat hy wil. • Hy was oral welkom. • Hy het nie baie geld nodig gehad nie. • Hy het nie die frustrasies/probleme van 'n vaste werk gehad nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.20 • Sy jeugliefde het vir hom gesê sy gaan sy geheime uitlap as hy 1 nie met haar trou nie. • Sy jeugliefde wou hom dwing om met haar te trou. • Sy jeugliefde het van hom verwag om sy lewe as swerwer prys te gee. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.21 Ek kan respek daarvoor hê, want ... 1 • oom Apie en die verteller se ouers kon mekaar vertrou. • oom Apie het gevoel hy kan sy probleme met hulle bespreek/het mense gehad met wie hy oor sy probleme kon praat. • die verteller se ouers het vir oom Apie goeie raad gegee, (al wou hy dit nie hoor nie). • al was die verteller nuuskierig, het sy ouers nooit vir hom die waarheid oor oom Apie se stories vertel nie. • die verteller se ouers het nie oom Apie se sake met ander bespreek nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.22 Die skrywer ... 1 • vertel reg van die begin af dat oom Apie anders was. • gebruik die woord ''anders''. • gee verskillende voorbeelde van oom Apie se andersheid, bv. dat hy spoelklippies gedrink het, ens. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) TOTAAL AFDELING B: 40 GROOTTOTAAL: 40 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Afrikaans SAL

View all