Skip to content

Afrikaans SAL Grade 12 Paper 1 NSC November Exams 2014 Memo

MemorandumAfrikaans SALGrade 12201416 pages

Grade 12 Afrikaans SAL Paper 1 memorandum from the NSC November Exams 2014, 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

NSC November Exams 2014

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1 NOVEMBER 2014 MEMORANDUM OOS-KAAP PUNTE: 120 Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye. EXAMINATION Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 2 DBE/November 2014 NSS – Memorandum (Oos-Kaap) AFDELING A: LEESBEGRIP NASIEN VAN DIE LEESBEGRIP: 1. Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. (Foute moet steeds aangedui word.) Waar die foute die betekenis van die woord(e) verander, word dit wel gepenaliseer. 2. Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal wat geassesseer word, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. 3. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/ EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering/bewys moet oorweeg word. 4. Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING/LUG JOU MENING-vrae word net die rede/motivering/aanhaling bepunt. 5. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. 6. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee ʼn hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. 7. Aanvaar dialektiese variasies. 8. Aanvaar die letter en/of die korrekte antwoord wat uitgeskryf is, by ʼn meervoudigekeuse-vraag. VRAAG 1 TEKS A: TYDSKRIFARTIKEL VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK 1.1 betaal 1 3 1.2 • Om (die beeste) te ruil. • Om te slag/vir kos/om te eet. • (Hulle gebruik die beeste) om swaar vragte te trek. 3 1 1.3 (Goud) verkleur/roes nie. 1 1 1.4 • C • papier, parfuum en speserye. • C papier, parfuum en speserye. (Enige EEN) 1 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 3 DBE/November 2014 NSS – Memorandum (Oos-Kaap) 1.5 (Die mense het dit) in hulle kos/vir medisyne gebruik. 1 1 1.6 (Van) silwer 1 1 1.7 “oor baie jare heen ontwikkel” (Penaliseer nie as aanhalingstekens nie gebruik is nie.) 1 2 1.8 • D • euro • D euro (Enige EEN) 1 3 1.9.1 (Die) Rand/rand 1 1 1.9.2 (In) 1961 1 1 1.9.3 • (Suid-Afrika het toe) ʼn republiek geword. • (Suid-Afrika) het in daardie jaar ʼn republiek geword. • (Suid-Afrika) het in 1961 ʼn republiek geword. (Enige EEN) 1 2 1.10 • Kaapstad,want Tafelberg/die Parlementsgebou is daar. • Johannesburg,want daar is goud/dit is die rykste provinsie. • Durban,want die toeriste gaan daarheen/dit is bekend vir mooi strande. • Pretoria,want die Uniegebou/Oudpresident Mandela se groot standbeeld is daar. (Of soortgelyk) (Een punt vir die voorstel en die tweede punt vir die motivering.) 2 4 1.11 Onwaar (verdien nie ʼn punt nie) Die kandidaat kan geen punt vir die motivering verdien indien WAAR as antwoord gegee is nie. • “In Februarie 2013 het ons ʼn nuwe stel banknote begin gebruik, maar die ou note mag ook nog gebruik word”. (Penaliseer nie as aanhalingstekens nie gebruik is nie.) (Kandidaat hoef nie die hele sin aan te haal nie.) 1 3 1.12 Randelas is afgelei van: • Die rand, wat Suid-Afrika se geldeenheid is. EN • Mandela wie se gesig op die note gedruk is. OF • Woordspeling met randEN Mandela. (Of soortgelyk) 2 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 4 DBE/November 2014 NSS – Memorandum (Oos-Kaap) 1.13 JA: • Dit gee erkenning aan Nelson Mandela. • Dit verewig Mandela se lewe en werk. • Mandela is ʼn ikoon. • Mandela word beskou as die “vader” van ons nasie. (Of soortgelyk) NEE: • Sekere mense mag hierdie note gebruik om vir slegte dinge te betaal, bv. vir dwelms. • As mense hierdie note vir slegte dinge gebruik, sal dit Mandela se naam oneer aandoen. • Ek het nie saamgestem met alles wat hy gedoen het nie. (Of soortgelyk) 1 4 1.14 • B • namaak • B namaak (Enige EEN) 1 3 1.15 Daar is ʼn - watermerk, - spesifieke nommers - (ʼn stel) klein kolletjies op die note. (Enige TWEE) (Kandidate kan enige TWEE dinge noem of dit in ʼn sin weergee.) 2 1 1.16 na 1 3 1.17 • C • kan dinge wat hulle wil hê van die huis af bestel en betaal. • C kan dinge wat hulle wil hê van die huis af bestel en betaal. OF • D • het nie meer kontant of ʼn kredietkaart nodig vir hulle inkopies nie. • D het nie meer kontant of ʼn kredietkaart nodig vir hulle inkopies nie. (Enige EEN) 1 3 SUBTOTAAL: 24 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 5 DBE/November 2014 NSS – Memorandum (Oos-Kaap) TEKS B: VISUELE TEKS VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK 1.18 Volgraan 1 3 1.19 • Broccoli/Patats 1 3 1.20 • Dit is kos met ʼn hoё vetinhoud. • Hoender is baie vetterig. • Hoender bevat baie vet. (Enige EEN of soortgelyk) 1 4 1.21 • Die teken wys dat daar stoom uit die beker trek. • (Daar trek) stoom uit die beker. • Daar is merkies/strepies/ʼn teken bo die beker. (Enige EEN of soortgelyk) 1 3 1.22 • Dit val in die GOED-kategorie kossoorte/dis goeie kos/gesonde kos. • Die toebroodjie met sardyne en ʼn glas lemoensap gee vir my energie en verbeter my konsentrasie. • Dit help my om te konsentreer. • Dit gee vir my energie. • ʼn Burger en ʼn koppie koffie gee vir my minder energie. • ʼn Burger en ʼn koppie koffie verbeter nie my konsentrasie nie. (Enige EEN of soortgelyk) 1 4 1.23 JA: • Dit is maklik om prentjies te lees. • Dit vat nie lank om prentjies te lees nie. • ʼn Mens sukkel nie met die betekenis van woorde nie. • Prentjies trek dadelik die leser se aandag. • Mense wat nie kan lees nie, kan ook visuele tekste verstaan. NEE: • Die prentjies is nie altyd duidelik nie. • ʼn Mens leer dan nooit om te lees nie. • ʼn Mens se woordeskat ontwikkel nie. • ʼn Teks gee meer inligting as prentjies. (Enige EEN of soortgelyk) 1 4 SUBTOTAAL: 6 TOTAAL AFDELING A: 30 Barrett se Taksonomie Punte % Vlak 5 Waardering 6 20% 20% Vlak 4 Evaluering Vlak 3 Afleiding 12 40% 40% Vlak 2 Herorganisasie 12 40% 40% Vlak 1 Letterlik Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 6 DBE/November 2014 NSS – Memorandum (Oos-Kaap) AFDELING B: OPSOMMING NASIEN VAN DIE OPSOMMING Die opsomming word soos volg nagesien: • Puntetoekenning: o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit) o 3 punte vir taal o Puntetotaal: 10 • Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie: o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe • Verspreiding van taalpunte wanneer kandidaat woordeliks aangehaal het. o 6-7 direkte aanhalings: ken geen taalpunte toe nie o 1-5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe LET WEL: • Tel van woorde: o Nasieners moet die getal woorde wat gebruik is, tel. o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is. o Indien die kandidaat die vereiste getal woorde oorskry, lees tot by 65 woorde en ignoreer die res van die opsomming. o Korter opsommings wat die vereiste wenke bevat, mag nie gepenaliseer word nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 7 DBE/November 2014 NSS – Memorandum (Oos-Kaap) VRAAG 2: KENMERKE VAN DIE AFRIKA-OLIFANT [Verwerk uit: Sien Suid-Afrika Visuele feite] TEKS VERWAGTE ANTWOORDE 1. Die Afrika-olifant is die grootste Die Afrika-olifant is die grootste soogdier landsoogdier. Dit is een van Suid-Afrika se op land. “Groot Vyf”. Baie mense besoek ons land juis om die olifante te sien. 2. ʼn Mens se brein weeg ongeveer 1,5 kg. Die Afrika-olifant se brein kan van 4,3 tot Die Afrika-olifant se brein kan tussen 5,4 kg weeg./Die Afrika-olifant se brein 4,3 en 5,4 kg weeg. weeg meer as ʼn mens s’n. 3. Leeus en renosters is ook groot, sterk diere, Die Afrika-olifant se ore is baie groot./ maar hulle ore is nie baie groot nie. Dis Die Afrika-olifant se ore is 1,83m lank. beslis nie so groot soos die Afrika-olifant se ore wat 1,83 m lank is nie. 4. Twee van die Afrika-olifant se 26 tande Die Afrika-olifant het 26 tande./ groei uit as lang, buitenste tande. Baie Die Afrika-olifant het twee lang tande (wat olifante word deur stropers doodgemaak na buite groei.) omdat hulle hierdie tande wil verkoop. 5. Alle olifante se slurpe is eintlik verlengde Die Afrika-olifant se slurp kan tot 1,5m neuse. Hierdie slurpe kan iets so klein soos lank wees. ʼn grondboontjie of so groot soos ʼn 100 kg- stomp optel. Olifante gebruik hulle slurpe om water te drink en om bome uit te trek. Die Afrika-olifant spog met ʼn slurp van tot 1,5 m lank. 6. Olifante het baie groot pote. Die Afrika- Die Afrika-olifant se agterpoot is ovaal/ olifant het ʼn ovaal agterpoot en ʼn ronde die voorpoot is rond. voorpoot. ʼn Mens kan nie olifante se tone duidelik sien nie. 7. Net soos baie ander diere, het olifante ook ʼn Die Afrika-olifant se stert kan tot 11 kg klossie hare aan die punt van hulle sterte. weeg. Wie sou kon raai dat die Afrika-olifant se stert tot 11 kg kan weeg? GETAL WOORDE = 206 woorde GETAL WOORDE: 63 woorde (Disjunktief: ±200 woorde) (50-60/65 maksimum) Barrett se Taksonomie Punte % Vlak 5 Waardering 2 20% 20% Vlak 4 Evaluering Vlak 3 Afleiding 4 40% 40% Vlak 2 Herorganisasie 4 40% 40% Vlak 1 Letterlik Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 8 DBE/November 2014 NSS – Memorandum (Oos-Kaap) AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES NASIEN VAN TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES 1. Spelling: • Een-woord-antwoorde moet korrek gespel word. • By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur is wat getoets word. • Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees. 2. Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die instruksies. 3. Aanvaar die letter EN/OF die korrekte antwoord wat volledig uitgeskryf is by ʼn meervoudigekeuse-vraag. VRAAG 3: ADVERTENSIE VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK 3.1 • vinnige • maklike 2 3 3.2 • Punt: Volg net twee eenvoudige stappe. • Uitroepteken: Volg net twee eenvoudige stappe! • Beletselteken: Volg net twee eenvoudige stappe ... • Dubbelpunt: Volg net twee eenvoudige stappe: 1 2 (Enige EEN) 3.3 • C • Koppelteken • C Koppelteken (Enige EEN) 1 1 3.4 re – gis – treer 1 3 3.5 bel 1 2 3.6.1 jou/Jou 1 3 (Enige EEN) 3.6.2 elektroniese 1 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 9 DBE/November 2014 NSS – Memorandum (Oos-Kaap) 3.7 Dit is ʼn mening, ... • want dis die adverteerder wat so dink. • almal stem nie noodwendig saam met die adverteerder nie. (Enige EEN of soortgelyk) 1 4 3.8 • Die advertensie is gerig op ALLE mense (wat Gauteng se paaie gebruik). • Die advertensie is vir almal bedoel. (Enige EEN of soortgelyk) 1 5 SUBTOTAAL: 10 VRAAG 4: SPOTPRENT VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK 4.1 probleempie (die spelling moet korrek wees) 1 1 4.2 veertien (die spelling moet korrek wees) 1 2 4.3 regterskouer 1 1 4.4 • Wie gaan volgende jaar skool toe? (Vraagteken moet daar wees om die punt te verdien.) 1 3 4.5 Ek sal hard leer omdat ek wil slaag. 1 3 4.6 • Jan se rapport is deur die skoolhoof geteken. • Jan se rapport is geteken deur die skoolhoof. (Enige EEN) 1 4 4.7 • Jan se ma se oë is groot gerek. • Jan se ma swaai/waai met haar hand. • Jan se ma se hand bewe. • Jan se ma se mond is afgetrek. • Jan se ma se kop ruk agteroor. • Daar is merke/sweet rondom haar kop. • Die uitdrukking op haar gesig. (Enige EEN of soortgelyk) 1 4 4.8 figuurlike 1 3 4.9 Ma sê vir Jan dat hy  harder moet werk. 2 3 SUBTOTAAL: 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 10 DBE/November 2014 NSS – Memorandum (Oos-Kaap) VRAAG 5 5.1: LEESTEKS VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK 5.1.1 moeilike/harde 1 2 5.1.2 kinderjare 1 2 5.1.3 Die deur is toe. Nee man, moenie toe wees nie. Ek gaan skool toe. Toe, toe maak gou! (Enige sin waar die ander betekenis van die woord duidelik is, m.a.w. nie “oop” nie.) 1 4 5.1.4 km (Geen punt na afkorting nie en nie hoofletter nie.) 1 2 5.1.5 daarmee 1 2 5.1.6 As ons ʼn eier wou bak, moes ons toestemming vra. 1 3 5.1.7 Ma het die eiers verkoop. (Die het en verkoop moet korrek en ook in die korrekte posisie wees vir die punt.) 1 3 5.1.8 lig 1 2 5.1.9 • Kruideniersware • kruideniersware (Die spelling moet korrek wees.) 1 3 5.1.10 koue 1 2 5.1.11 Water om in te bad, is in ʼn groot kastrol gekook. (Aanvaar ook “Water om in te bad”) 1 2 5.1.12 televisie 1 1 5.1.13 peperduur (Die spelling moet korrek wees.) 1 2 5.1.14 • Mense het nie tyd vir mekaar nie. • Mense het nie vir mekaar tyd nie. (Enige EEN) (Neem nie spelling in ag nie, dubbel “nie” vir die punt.) 1 3 SUBTOTAAL: 14 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 11 DBE/November 2014 NSS – Memorandum (Oos-Kaap) 5.2: PRENT VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK 5.2.1 koerant 1 3 5.2.2 • B • Nandi het hard gewerk; daarom het sy matriek geslaag. • B Nandi het hard gewerk; daarom het sy matriek geslaag. (Enige EEN) 1 3 5.2.3 Jy 1 2 5.2.4 Hoera 1 3 5.2.5 agter 1 3 5.2.6 • B • stereotipering. • B stereotipering. (Enige EEN) 1 4 SUBTOTAAL: 6 TOTAAL AFDELING C: 40 Bloom se Taksonomie Punte % Vlak 6 Sintese 6 14% 20% Vlak 5 Evaluering Vlak 4 Analise 17 43% 40% Vlak 3 Toepassing Vlak 2 Begrip 17 43% 40% Kennis Vlak 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 12 DBE/November 2014 NSS – Memorandum (Oos-Kaap) AFDELING D: LETTERKUNDE KINDERS VAN DIE AARDE – Charles Fryer VRAAG 6 VERHAAL A: DIE RAMP – TT Cloete VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK 6.1 • Die verteller se kinders • (Sy) kinders (Enige EEN) (Moenie penaliseer indien die kandidaat die verkeerde getal kinders noem nie.) 1 1 6.2 • Sy was siek. • Die verteller se vrou was siek. • Sy het ʼn bloeiende maagseer gehad. • Sy was te siek/te swak om per motor te reis. • Die reis per motor sou haar moeg maak/te vermoeiend wees. (Enige EEN of soortgelyk) 1 1 6.3 • Na hulle vakansie in Houtbaai, het die verteller na Port 1 2 Elizabeth vertrek. • By Swellendam het die verteller se kleinste kind ʼn hoë koors 1 2 ontwikkel. • Op Humansdorp kon die verteller nie nog aspirine vir die siek 1 2 kind kry nie. • Naby Jeffreysbaai het die motor ʼn steenbokkie gestamp. 1 2 6.4 verkoeler 1 3 6.5 • D • bewegings gemaak het wat wys hy soek hulp • D bewegings gemaak het wat wys hy soek hulp (Enige EEN) 1 3 6.6 • Die verteller/Hy het sy (oudste) seuntjie/kind langs hom (in die reën) laat staan. 1 1 6.7 • B • ʼn man in ʼn geel motortjie • B ʼn man in ʼn geel motortjie (Enige EEN) 1 3 6.8.1 • B • … het die bestuurder van die Mini-stasiewaentjie se bril afgestamp. • B … het die bestuurder van die Mini-stasiewaentjie se bril afgestamp. (Enige EEN) 1 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 13 DBE/November 2014 NSS – Memorandum (Oos-Kaap) 6.8.2 • E • … het gehuil omdat hulle ma nie saam met hulle was nie. • E … het gehuil omdat hulle ma nie saam met hulle was nie. (Enige EEN) 1 3 6.8.3 • D • … het ʼn insleepmotor op Humansdorp gaan haal. • D … het ʼn insleepmotor op Humansdorp gaan haal. (Enige EEN) 1 3 6.8.4 • C • … het in die agterste ruimte van die Mini-stasiewaentjie geslaap. • C… het in die agterste ruimte van die Mini-stasiewaentjie geslaap. (Enige EEN) 1 3 6.9 • Die weldoener wou nie geld/vergoeding/betaling vir sy hulp aanvaar nie. • Die weldoener het geld geweier. (Enige EEN of soortgelyk) 1 3 6.10 (In die) Van Stadens(pas) 1 1 6.11 Ek sou ... • die nooddienste/my ouers/vriend gebel het. • ook probeer het om verbygaande motors te stop. • presies soos die verteller opgetree het. (Enige EEN of soortgelyk 1 4 6.12.1 Ek voel ... • trots op hom. OF • hartseer oor hom/jammer vir hom. OF • kwaad vir hom. (Enige EEN of soortgelyk) 1 5 6.12.2 • Hy het iemand anders gehelp. OF • Nadat hy ʼn weldaad/goeie daad verrig het, het hy self gesterf./ ʼn Slegte ding het hom oorgekom. OF • ʼn Mens moenie sommer net langs die pad stop om vreemdes te help nie. (Enige EEN of soortgelyk) 1 5 LET WEL: Die antwoord in 6.12.1 en 6.12.2 moet by mekaar aansluit. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 14 DBE/November 2014 NSS – Memorandum (Oos-Kaap) 6.13 • Die verhaal handel oor die groot ramp wat die verteller op pad huis toe ervaar het. • Die verhaal handel oor ʼn man wat iemand anders gehelp het en toe self doodgegaan het. 1 4 (Enige EEN of soortgelyk) [20] VERHAAL B: ʼn MAN KOM TUIS – Chris Barnard 6.14 Gouws 1 1 6.15 • Die man (die pad)/Hy het met sy hand/vinger gewys (dat hy wou saamry). • Hy het duimgegooi. 1 3 (Enige EEN of soortgelyk) 6.16 • (ʼn Klein) koffertjie/tas/klere • (ʼn Paar) los pakkies • (ʼn Halwe sakkie) lemoene • Dameskoene/skoendoos • Brood 1 1 (Enige EEN) 6.17 maand 1 3 6.18 • D • personifikasie. • D personifikasie. 1 3 (Enige EEN) 6.19 • Jy dien jou naaste soos die Bybel sê./Jy doen iets vir ander mense. • Jy maak dit vir ander makliker om bymekaar uit te kom. • Jy sien/leer ken die wêreld. • Hy kan self van sy handewerk gebruik maak./Hy gebruik die pad wat hy gemaak het. • Hy kan agterna sy handewerk bewonder./Die pad wat hy maak is netjies, lieflik en pragtig. 1 1 (Enige EEN) 6.20 • Die padmaker het vir die verteller van sy lewe en sy werk vertel. 1 2 • Die verteller het die padmaker in die hoofstraat afgelaai. 1 2 • Die padmaker het met al sy goedjies huis toe gestap. 1 2 • Die padmaker se gesin het hom gesien en na hom toe gehardloop. 1 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 15 DBE/November 2014 NSS – Memorandum (Oos-Kaap) 6.21 • Hy was altyd positief/vriendelik/vol grappies. • Al was sy werk moeilik, het hy dit nogtans geniet. • Hy het nie oor moeilike omstandighede gekla nie. • Hy het die beste van sy omstandighede gemaak. • Hy was lief vir sy gesin/het hulle nie vergeet nie. • Hy het vir sy gesin geskenkies gebring. • Hy het moeite gedoen om by sy gesin uit te kom. (Enige EEN of soortgelyk) 1 4 6.22.1 • B • … is waar die padmaker bly terwyl hy aan die paaie werk. • B … is waar die padmaker bly terwyl hy aan die paaie werk. (Enige EEN) 1 3 6.22.2 • C • … is waar die padmaker en sy gesin woon. • C … is waar die padmaker en sy gesin woon. (Enige EEN) 1 3 6.22.3 • A • … is waar die man se kinders saam met die hond staan en wag. • A … is waar die man se kinders saam met die hond staan en wag. (Enige EEN) 1 3 6.22.4 • E • … is waar die padmaker se vrou vir hom wag. • E… is waar die padmaker se vrou vir hom wag. (Enige EEN) 1 3 6.23 (Die) hond 1 1 6.24 Ek sou ... • die padmaker agtervolg het om te sien wat gebeur. • verder gery het. • dalk net soos die verteller opgetree het. (Enige EEN of soortgelyk) 1 4 6.25 • B • … gesinne bly lief vir mekaar, al sien hulle mekaar min. • B … gesinne bly lief vir mekaar, al sien hulle mekaar min. (Enige EEN) 1 3 6.26 • Ek hou daarvan om my familie elke dag te sien. • Ek sal bekommerd wees oor my familie. • As ek in die moeilikheid is, sal daar niemand wees om my te help nie. (Enige TWEE of soortgelyk) 2 5 [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 16 DBE/November 2014 NSS – Memorandum (Oos-Kaap) Barrett se Taksonomie Punte % % Vlak 5 Waardering 4 20% Vlak 4 Evaluering Vlak 3 Afleiding 8 40% Vlak 2 Herorganisasie Vlak 1 8 40% Letterlik TOTAAL AFDELING D: 40 GROOTTOTAAL: 120 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Afrikaans SAL

View all