Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1
NOVEMBER 2017
NASIENRIGLYNE
MPUMALANGA
PUNTE: 120
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 22 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2017 papers 





View all





Afrikaans SAL Grade 12 Paper 1 NSC November Exams 2017 Memo
Grade 12 Afrikaans SAL Paper 1 memorandum from the NSC November Exams 2017, 20 pages. Read online or download the free PDF.
Afrikaans Sal · Grade 12 · NSC November Exams · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans SAL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- NSC November Exams
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 20
- File size
- 422.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 20
This exam
Questions in this paper
- Question 1Lees en Kyk (Reading and Viewing) — with minimal Literature exposure33 marks
- Question 3Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)10 marks
- Question 4Lees en Kyk (Reading and Viewing) — with minimal Literature exposure10 marks
- Question 5.1Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)14 marks
- Question 5.2Lees en Kyk (Reading and Viewing) — with minimal Literature exposure6 marks
- Question 6Lees en Kyk (Reading and Viewing) — with minimal Literature exposure40 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 2 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
AFDELING A: LEESBEGRIP
NASIEN VAN DIE LEESBEGRIP
1. Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op
begrip is. (Foute moet steeds aangedui word.) Waar die foute die betekenis
van die woord(e) verander, word dit wel gepenaliseer.
2. Indien die kandidaat woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal wat
geassesseer word, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die
antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie
gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word,
word dit aanvaar.
3. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/
EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering/bewys moet oorweeg word.
4. Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING/LUG JOU MENING-vrae word geen
punte toegeken nie. Net die rede/motivering/aanhaling word bepunt.
5. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat 'n volsin gee, is dit
korrek, mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig
word.
6. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee 'n hele
reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
7. Aanvaar dialektiese variasies.
8. Aanvaar die letter en/of die korrekte antwoord wat uitgeskryf is by 'n
meervoudigekeuse-vraag.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 3 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
VRAAG 1
TEKS A: TYDSKRIFARTIKEL
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.1 • (In) elf (lande)
• (In) 11 (lande)
• Suid-Afrika is een van elf Afrikalande waar ons die Groot Vyf kry.
(Enige EEN) 1
1.2 • 'n Mens kan die Groot Vyf (net) in Afrika sien.
• Die Groot Vyf is uniek aan Afrika.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
1.3 • Leeus/die leeu 1
• Luiperds/die luiperd 1
(Of soortgelyk aan bogenoemde)
1.4 • Leeus/Hulle jag in groepe/troppe.
• Hulle beweeg/loop in groepe.
• Hulle hou daarvan om saam te wees.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
1.5 "logge"
(Penaliseer nie as die woord nie tussen aanhalingstekens geskryf is nie) 1
1.6 • (Met) 'n hand
• Vingers van 'n hand.
• Die olifant gebruik dit soos 'n hand om blare, plantwortels, vrugte
en water na sy mond te bring.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
1.7 • (Die) swart(renoster) 1
• (Die) wit(renoster) 1
1.8 mense sleg behandel 1
1.9 • Luiperds vang/bekruip ook apies in bome.
• Luiperds kan goed boomklim.
• Luiperds vang diere wat in bome leef.
• Luiperds is goeie klimmers (wat dikwels apies in bome sal
bekruip).
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
1.10 • B
• Dit is vir jagters 'n uitdaging om hierdie diere te jag.
• B Dit is vir jagters 'n uitdaging om hierdie diere te jag.
(Enige EEN) 1
1.11 • Lisensie(s)
• lisensie(s)
(Enige EEN) 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 4 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
1.12.1 • Stropers moet swaarder gestraf word/tronk toe gaan.
• Daar moet meer opgeleide/gewapende veldwagters wees om die
diere op te pas.
• Die koop en verkoop van renosterhorings moet wettig gemaak
word/lisensies moet gegee word om renosters te kan jag.
• Renosters se horings kan afgesaag word/gekleur word.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
1.12.2 • Die stropers kry baie geld vir die renosterhorings.
• Die stropers is te slim om gevang te word.
• Daar is steeds 'n groot aanvraag na renosterhorings.
• Die polisie/veldwagters kan saam met die stropers werk.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
1.13 • Die stropers los die karkasse/vleis net daar.
• Die stropers vat net die horings.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Die kandidaat moet 'n afleiding uit die reëls as antwoord gee, nie 'n 1
aanhaling nie.)
1.14.1 • D
• By hierdie diere kan 'n mens duidelik die verskil tussen
mannetjies en wyfies sien.
• D By hierdie diere kan 'n mens duidelik die verskil tussen
mannetjies en wyfies sien.
(Enige EEN) 1
1.14.2 • A
• Hulle groot snytande hou aan groei.
• A Hulle groot snytande hou aan groei.
(Enige EEN) 1
1.14.3 • B
• Die twee tipes se bekke lyk nie dieselfde nie.
• B Die twee tipes se bekke lyk nie dieselfde nie.
(Enige EEN) 1
1.14.4 • C
• Hulle maak baie jagters dood.
• C Hulle maak baie jagters dood.
(Enige EEN) 1
1.14.5 • F
• Hulle hou nie van konfrontasie met mense nie.
• F Hulle hou nie van konfrontasie met mense nie.
(Enige EEN) 1
1.15 • B
• Toeriste kom na Suid-Afrika toe om die Groot Vyf te sien.
• B Toeriste kom na Suid-Afrika toe om die Groot Vyf te sien.
(Enige EEN) 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 5 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
1.16 • Ons land (SA) is bekend vir die Groot Vyf.
• Die Groot Vyf is uniek aan ons land (SA).
• Dit maak mense bewus/leer mense van die Groot Vyf.
• Dit herinner ons om die erfenis van ons land (SA) te bewaar.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
1.17 Ek het geleer: (m.a.w. die les uit die artikel geleer)
• dat die Groot Vyf baie belangrik vir toerisme in ons land is.
• dat daar mooi na die Groot Vyf gekyk moet word.
• van die gevare van onwettige jag/stropery.
• dat dit almal se verantwoordelikheid is om seker te maak dat die
Groot Vyf nie verdwyn nie.
• hoe uniek ons land is.
OF
Ek het meer inligting oor die Groot Vyf/individuele diere gekry.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
SUBTOTAAL: 24
TEKS B: VISUELE TEKS
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.18 • (Vir) elektrisiteit
• Om elektrisiteit op te wek
(Enige EEN) 1
1.19 • Myne
• Mynbou
(Enige EEN) 1
1.20 • 27(%/persent)
• Sewe en twintig (%/persent)
(Enige EEN) 1
1.21 • Om te wys hoe water in Suid-Afrika gebruik word.
• Om te wys waarvoor water in Suid-Afrika benodig word.
• Om te wys waarvoor die meeste/minste water gebruik word.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
1.22 • D
• Boerdery
• D Boerdery
(Enige EEN) 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 6 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
1.23 • Daar is baie prentjies/foto's./Jy lees die prentjies.
• Jy sien prentjies/tekeninge/simbole/grafieke/foto's/diagramme
(van elektrisiteit/boerdery, ens).
• Daar is min woorde./Jy het net 'n basiese woordeskat nodig.
• Daar is meer prentjies as woorde
• Die prentjies gee vir jou die inligting.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
SUBTOTAAL: 6
TOTAAL AFDELING A: 30
AFDELING B: OPSOMMING
NASIEN VAN DIE OPSOMMING
Nasien van die opsomming word gebaseer op die insluiting van die relevante feite soos deur die
teks voorgeskryf.
Die opsomming word soos volg nagesien:
• Puntetoekenning:
o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit)
o 3 punte vir taal
o Puntetotaal: 10
• Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie:
(Indien die kandidaat nie woordeliks aanhaal nie, moet die feit nog sin maak om die punt
te verdien.)
o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe
o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe
o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe
• Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat woordeliks aangehaal het:
(Direkte aanhaling: 'n sin/deel van 'n sin woord-vir- woord volgens vraestel.)
o 6-7 direkte aanhalings: ken geen taalpunte toe nie
o 1-5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe
LET WEL:
• Tel van woorde:
o Nasieners moet die getal woorde wat gebruik is, tel.
o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of as
die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is.
o Indien die kandidaat die vereiste getal woorde (60) oorskry, lees tot aan die einde van
daardie sin en ignoreer die res van die opsomming.
o Korter opsommings wat die vereiste feite bevat, mag nie gepenaliseer word nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1
Downloaded from hlayiso.com 7 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
VRAAG 2: DINGE OM TE ONTHOU AS JY GESOND WIL LEEF
[Verwerk uit howtolivewell.co.za]
TEKS VERWAGTE ANTWOORDE
1. Jou liggaam glo wat jy dink. As 'n Wees positief./Jy moet op positiewe Moenie negatief wees Positiewe denke is
mens positief is, hou dit jou dinge fokus of konsentreer/aan nie./Jy moenie heeltyd belangrik vir 'n gesonde
liggaam gesond. Fokus dus op positiewe dinge dink. aan negatiewe dinge dink lewe.
positiewe dinge. nie.
2. Maak seker dat jy elke nag Jy moet seker maak dat jy (snags) Jy moenie te min slaap Genoeg slaap is
genoeg slaap. Dit sal jou help om genoeg slaap. nie. belangrik om gesond te
beter te konsentreer. Jy sal ook bly.
beter onthou.
3. Te veel gemorskos en suiker is Eet gebalanseerde etes. Moenie ongesonde kos/ 3 gebalanseerde
ongesond vir jou. Gesonde kos Eet elke dag drie gebalanseerde gemorskos eet nie./Jy maaltye per dag sal jou
voed jou brein. Daarom moet jy etes./Jy moet 3 gebalanseerde/ moenie jou 3 gesond hou.
elke dag drie gebalanseerde gesonde maaltye per dag eet. gebalanseerde maaltye
etes eet. per dag oorslaan nie.
Die kern hier is nie bloot gesonde kos nie;
dit gaan oor gebalanseerde maaltye.
4. Gereelde oefening gee jou meer Oefen gereeld./Jy moet gereeld Jy sal vet en sonder Gereelde oefening is
energie. Dit keer ook dat jy vet oefen. energie wees as jy nie nodig om gesond te
word. Dit is dus nodig dat jy gereeld oefen nie. wees.
Dit gaan nie net oor oefen nie; maar oor
gereeld fisiese aktiwiteite doen. gereelde oefening.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 8 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
TEKS VERWAGTE ANTWOORDE
5. Lees of doen kreatiewe dinge in Gebruik jou vrye tyd om te lees of Jy moenie passief wees Kreatiewe
jou vrye tyd. Dit is beter vir jou as kreatiewe dinge te doen./Jy moet in jou vrye tyd nie. tydsbesteding in jou
om te veel televisie te kyk of om lees/kreatiewe dinge doen in jou vrye tyd is goed vir jou
op jou selfoon te wees. vrye tyd. gesondheid.
Hier is weer twee dinge: WAT jy in jou
VRYE TYD doen. (EEN van die twee is
aanvaarbaar)
6. Swak higiëne veroorsaak dat Jy moet altyd/gereeld Moenie jou higiëne Goeie higiëne is
siektes versprei. Bad of stort bad/stort/was en jou hande was./Jy verwaarloos nie./Moenie belangrik as jy gesond wil
gereeld en was jou hande voor moet gereeld bad/ stort/was./Jy vergeet om jou hande bly.
elke ete. Dit sal help dat jy nie moet jou hande voor elke ete voor ete te was/gereeld
siek word nie. was./Wees higiënies. te bad of te stort nie.
7. Dit is baie gevaarlik om drank Vermy drank en dwelms./Vermy Moenie drank en Drank en dwelms sal jou
en dwelms te misbruik. Vermy drank./Vermy dwelms./Jy moet dwelms misbruik gesondheid negatief
dit eerder. Dit kan jou baie siek wegbly van drank en dwelms./Drank nie./Moenie drink of beïnvloed.
maak. Jy sal dan ook nie mooi na of dwelms kan jou siek maak. dwelms gebruik nie.
jouself kyk nie.
GETAL WOORDE = 170 woorde GETAL WOORDE = 51 woorde
( ± 200 woorde - Disjunktief) (50 – 60/65 maksimum)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 9 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES
NASIEN VAN TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES
1. Spelling:
• Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word.
• By volsin-antwoorde word verkeerde spelling slegs gepenaliseer indien die
fout in die taalstruktuur is wat getoets word.
• Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.
2. Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word
volgens die instruksies.
3. Aanvaar die letter EN/OF die korrekte antwoord wat volledig uitgeskryf is, by 'n
meerkeusevraag.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 10 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
VRAAG 3: ADVERTENSIE
VRAAG ANTWOORD PUNT
3.1 • Leerders/Kinders/Skoolkinders/Leerlinge/Studente (wat
ekstra Afrikaans klasse wil neem).
• Leerders/Kinders/Skoolkinders/Leerlinge/Studente (wat nie
'n Afrikaans-onderwyser het nie).
• Leerders/Kinders/Skoolkinders/Leerlinge/Studente (wat
sukkel met Afrikaans).
• Afrikaans-klasse (versamelnaam vir leerders).
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
3.2 • (Die opskrif) is groot geskryf/groot font/lettertipe.
• (Die opskrif) is in vetdruk.
• (Die opskrif) is 'n ander kleur/donkerder gedruk.
• Dit staan heel bo aan die advertensie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
3.3 • Mnr/mnr
• Mnr./mnr.
(Daar hoef nie 'n punt na die afkorting te wees om die punt te verdien nie.)
(AWS bl.19 reël 3.13.) 1
3.4 beter 1
3.5 uitroepteken 1
3.6 hoogste 1
3.7 Mening
• Dit is die adverteerder se opinie.
• Nie almal stem met die adverteerder saam nie.
• Daar is nie bewyse dat mnr. Botha die beste onderwyser
(in die land) is nie.
• Daar is dalk beter onderwysers as mnr. Botha.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
3.8 jy 1
(aanvaar ook Jy)
3.9 Baie kinders word deur meneer Botha geleer.
(Die hele sin moet korrek wees om die punt te verdien) 1
3.10 • Jy leer om in Afrikaans te skryf.
• Jy leer om beter opstelle te skryf.
• Die ekstra klasse sal jou help om beter te skryf.
• Dit het te doen met skool.
• Ekstra klasse beteken ook ons gaan skryf.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
TOTAAL: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 11 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
VRAAG 4: SPOTPRENT
VRAAG ANTWOORD PUNT
4.1 • HOERA
• Hoera
(Enige EEN) 1
4.2 Ma sê dat die matriekuitslae bekend is.
(Die hele sin moet korrek wees vir die punt.) 1
4.3 • Die kamer se deur is oop.
• Die seun is deur sy pa gestraf.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
4.4 nie belangstel nie. 1
4.5 • (Hulle) dans. 1
• (Hulle) drink (vonkelwyn/sjampanje)/(Daar is) drank. 1
(Of soortgelyk aan bogenoemde)
4.6 • Die hond staan op sy agterpote/-voete.
• Die spoeg spat./Die hond blaf dat die spoeg spat.
• Die hond se ore staan wyd/regop.
• Die hond se kop is agteroor gegooi.
• Die merkies(" ") (by sy bene/ore wys dat hy beweeg).
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
4.7 koel 1
4.8 • Boeta lê op die bank terwyl die gesin dans.
• Die gesin dans, terwyl Boeta op die bank lê.
• Terwyl die gesin dans, lê Boeta op die bank.
• Terwyl Boeta op die bank lê, dans die gesin.
(Enige EEN) 1
4.9 • A
• bly
• A bly
(Enige EEN) 1
TOTAAL: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 12 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
VRAAG 5.1: LEESSTUK
VRAAG ANTWOORD PUNT
5.1.1 winkeltjie 1
5.1.2 Weekliks/weekliks 1
5.1.3 bêre 1
5.1.4 Hulle neem dit op 'n Woensdagmiddag entoesiasties winkel
toe.
(Die hele sin moet korrek wees vir die punt.) 1
5.1.5 vyftien 1
5.1.6 h(H)aar 1
5.1.7 motorhuis 1
5.1.8 (G)groot 1
(Maak seker dat die antoniem wat hier gegee word in die konteks pas.)
5.1.9 Sonder om gevra te word
(Kandidate hoef nie die hele sin uit te skryf nie, maar die gedeelte met die infinitief moet
heeltemal korrek wees om die punt te verdien.)
1
5.1.10 geweeg 1
5.1.11 waarmee 1
5.1.12 nie 1
5.1.13 rys 1
5.1.14 om-ge-wing 1
(Kandidate kan lettergrepe op verskillende maniere aandui)
SUBTOTAAL: 14
VRAAG 5.2: PRENT
VRAAG ANTWOORD PUNT
5.2.1 oop 1
5.2.2 leer 1
5.2.3 spykers 1
5.2.4 tussen 1
5.2.5 byl 1
5.2.6 blikke 1
SUBTOTAAL: 6
TOTAAL AFDELING C: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 13 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
AFDELING D: LETTERKUNDE
BLADSAK – Lucas Malan
VRAAG 6
VERHAAL A: "TOM" – Jeanne Goosen
VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT
6.1 • (Die) verteller
• (Die) sussie
(Enige EEN) 1
6.2.1 • Honderd rand
• R100
(Enige EEN) 1
6.2.2 • Dat hy baie minder betaal het as wat dit werd was.
• Dit was 'n winskopie/goedkoop.
(Of soortgelyk aan bogenoemde) 1
6.2.3 • Hulle kon skoolgeld/skoolfooie betaal. 1
• Hulle kon kos koop. 1
•
6.2.4 • Die donkie en die karretjie was in 'n swak toestand/die donkie
lyk halfdood/die karretjie val uitmekaar.
• Hulle het nie geld gehad nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
6.3 Dit het gelyk asof die donkie lag/luister/verstaan wat hulle sê.
(Of soortgelyk aan bogenoemde) 1
6.4 • Die broertjie het die donkie gekoop. 1
• Die verteller was ontsteld oor die donkie. 1
• Die broertjie het die teenwoordigheid van die donkie verdedig. 1
• Die broertjie het sy hande in die lug gegooi asof hy gewen het. 1
6.5 • B
• ... minder foute by die boetie gesoek het.
• B ... minder foute by die boetie gesoek het.
(Enige EEN) 1
6.6.1 • E
• … het 'n verwaarloosde voorkoms gehad.
• E … het 'n verwaarloosde voorkoms gehad.
(Enige EEN) 1
6.6.2 • D
• ... het nie 'n goeie hart gehad nie.
• D ... het nie 'n goeie hart gehad nie.
(Enige EEN) 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 14 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
6.6.3 • A
• ... was soms moeilik en hardkoppig.
• A ... was soms moeilik en hardkoppig.
(Enige EEN) 1
6.6.4 • B
• ... het die gewoonte gehad om krities te wees.
• B ... het die gewoonte gehad om krities te wees.
(Enige EEN) 1
6.7 • Die donkie wou sy liefde vir die broertjie wys.
• Die donkie was dankbaar dat die broertjie hom gered het.
• Die donkie wou vir die broertjie wys dat hy hom ondersteun.
• Die donkie wou vir die broertjie wys dat hy aan hom behoort.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
6.8 bly 1
6.9 • C
• 'n argument kan wen as jy logies redeneer.
• C argument kan wen as jy logies redeneer.
(Enige EEN) 1
6.10 • Die broertjie sou van die donkie en die karretjie ontslae moes
raak/teruggee.
• Die donkie sou dalk weer by mense beland het wat hom
mishandel.
• Die verteller sou hom dwing om van die donkie ontslae te raak.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
[20]
EN
VERHAAL B: "STOKVEL OP 'N PLAAS" – Justice L Makete
VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT
6.11 (Plaas) Lekkerbek 1
6.12 Einde van die maand 1
6.13 • mampoer
• sorghumbier
• gemmerbier
(Enige TWEE) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 15 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
6.14 • (Lede het die kos en drank gratis by die stokvel geniet),
nielede het vir die kos en drank betaal.
• (Lede het 'n maandelikse fooi betaal),
nielede betaal duurder op die dag van die stokvel.
• (Lede kon eerste kos kry), nielede moes wag /laaste kos kry.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
6.15 middag 1
6.16 • B
• ... kontras.
• B ... kontras.
(Enige EEN) 1
6.17 • Dit het die gesinne gehelp om geld te spaar.
• Dit het die kinders gehelp om hulle skoolgeld/studies te betaal.
• Dit het gehelp om kos te koop.
• Bring gemeenskap bymekaar.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
6.18 • Almal het gehelp met die voorbereidings. 1
• Die stokvelgangers het begin intrippel. 1
• Die bejaardes het hulle eie partytjie gehou. 1
• Die skurke het gekom en moeilikheid gemaak. 1
6.19 • Die hele verhaal handel oor die stokvel op 'n plaas.
• Die verhaal handel oor mense wat bymekaar kom om mekaar te
help.
• Die mense het bymekaar gekom om geld by te dra wat ubuntu
bevorder.
• Die verhaal handel oor 'n soort klub wat mense help om geld
bymekaar te maak.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
6.20.1 • C
• ... het gaan hulp soek toe die bakleiery uitbreek.
• C ... het gaan hulp soek toe die bakleiery uitbreek.
(Enige EEN) 1
6.20.2 • E
• ... het die bakleiery beëindig.
• E ... het die bakleiery beëindig.
(Enige EEN) 1
6.20.3 • A
• ... het 'n klomp kinders saamgebring.
• A ... het 'n klomp kinders saamgebring.
(Enige EEN) 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 16 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
6.20.4 • B
• ... het die geldsake beheer.
• B ... het die geldsake beheer.
(Enige EEN) 1
6.21 Sonder drank by die stokvel sou:
• party mense nie aggressief geraak het nie.
• daar vrede wees.
• daar nie moeilikheidmakers wees nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
6.22 • A
• ... moes hy die kontrei verlaat .
• A ... moes hy die kontrei verlaat.
(Enige EEN) 1
6.23 • Malaita het die kontrei verlaat/tronk toe gegaan/is gestraf.
• Die stokvel het steeds voortgegaan.
• Die gees/doel van die stokvel was nog steeds dieselfde.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde). 1
[20]
VRAAG ANTWOORD PUNT
7.1.1 Silwerkloof Stalle 1
7.1.2 Wilma (Botes) 1
7.1.3 prokureur 1
7.1.4 • Hy moes sy gemeenskapsdiens daar doen.
• Hy moes sy straf daar uitdien.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
7.2 verveeld met 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 17 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
7.3 • Die leser verwag nie dat Lucky suiwer Afrikaans sal praat nie.
• Dit is hoe jongmense praat.
• Dit pas by die karakter.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
7.4 • Hy moes die vuil strooi uithark./Hy moes die stalle skoonmaak.
• Hy moes vars strooi insit.
• Hy moes sy sak gaan bêre.
• Hy moes sy selfoon wegsit.
(Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde) 2
7.5 • 'n Jonger persoon moet ouer mense respekteer.
• Lucky was daar om sy straf uit te dien/moes luister na wat
Wilma vir hom sê om te doen.
• Wilma het hom probeer help, maar Lucky het dit nie waardeer
nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
7.6 • D
• nie geweet het hoe om hierdie konfliksituasie te hanteer nie.
• D nie geweet het hoe om hierdie konfliksituasie te hanteer nie.
(Enige EEN) 1
7.7.1 • Sy straf
• Die tyd wat hy sy straf moes uitdien.
• Gemeenskapsdiens/-werk.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
7.7.2 Drie/3 maande 1
7.8 lelike woorde te gebruik 1
7.9 • B
• manipulering.
• B manipulering.
(Enige EEN) 1
7.10.1 • E
• ... sukkel om na ander te luister.
• E ... sukkel om na ander te luister.
(Enige EEN) 1
7.10.2 • C
• ... is streng maar het 'n goeie hart.
• C ... is streng maar het 'n goeie hart.
(Enige EEN) 1
7.10.3 • B
• ... hou nie van kontak met ander mense nie.
• B ... hou nie van kontak met ander mense nie.
(Enige EEN) 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 18 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
7.10.4 • A
• ... is elegant en rustig.
• A ... is elegant en rustig.
(Enige EEN) 1
7.11 Ja.
• Dit is hoe tieners mekaar groet.
• Vir tieners is dit aanvaarbaar/Tieners beskou dit nie as slegte
maniere nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
OF
Nee.
• Dit was die eerste keer dat hulle ontmoet het.
• Hy moes eerder probeer het om 'n goeie indruk te maak.
• Dit is nie hoe mense wat mooi maniere het, mekaar groet nie.
• Dit het gewys dat hy nie ander respekteer nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
7.12 • Hy moes na Wilma geluister het./Hy moes haar nie geïgnoreer
het nie.
• Hy moes sy selfoon gebêre het terwyl hy werk./ Hy moes nie die
hele tyd op sy selfoon besig gewees het nie.
• Hy moes stilgebly het./Hy moes sy werk gedoen het.
• Hy moes ordentlik met Wilma en Binki gepraat het./Hy moes nie
aanhoudend sarkastiese opmerkings gemaak en kommentaar
gelewer het nie.
• Hy moes die beste van die situasie gemaak het./ Hy moes nie
so baie gekla het nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
7.13 • Hy was wreed teenoor diere/Hy het diere mishandel.
• Hy het ander mense se (ses) katte versuip.
• Hy het katte doodgemaak.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
7.14 • C
• 'n metafoor.
• C 'n metafoor.
(Enige EEN) 1
7.15.1 • Sy het haar eie besigheid gehad./Sy was 'n besigheidsvrou/
sakevrou.
• Sy werk (soms) oorsee.
(Of soortgelyk aan bogenoemde) 1
7.15.2 • Sy het in mense se huise gewerk./Sy was 'n huiswerker/
bediende/huishulp/*Huishelper.
• Domestic (staan in teks bl. 19)
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 19 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
7.15.3 • Lucky se ma moes ander/ryk mense se gemors skoonmaak.
• Lucky se ma moes baie ver na haar werk toe reis.
• Die mense het Lucky se ma min betaal/minder as die prys van
een kat, betaal.
• Die mense het goed gehad wat hulle nie gebruik het nie, maar
nie daaraan gedink om dit vir Lucky se ma te gee nie.
(Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde) 2
7.16 • C
• dit wys wat die karakter op daardie oomblik doen.
• C dit wys wat die karakter op daardie oomblik doen
(Enige EEN) 1
7.17 • Lucky het nou die vrymoedigheid om met Wilma te praat/haar
uit te vra.
• Daar is 'n meer ontspanne verhouding tussen hulle/hulle lag
saam vir grappies.
• Hulle baklei/stry minder.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
7.18 • Binki is 'n maklike mens om mee oor die weg te kom.
• Dis maklik om vir Binki lief te wees/van haar te hou.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
7.19 • Lucky se ma het hom nie so geleer nie.
• Lucky respekteer sy ma/Wilma.
(Of soortgelyk aan bogenoemde) 1
7.20 • Wilma het te veel by 'n partytjie gedrink. 1
• Wilma het vinnig met die perd deur die veld gejaag. 1
• Die perd het in 'n gat getrap en sy been gebreek. 1
• Die veearts het die perd geskiet. 1
7.21 • Grace het lank gely voordat die veearts hom geskiet het.
• Grace het pyn gehad voor hy dood is.
• Grace moes doodgeskiet word./Daar was nie genade vir Grace
nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
7.22 • Die hele drama handel oor die krag van die verhouding tussen
die perde en die mense.
• Die hele drama handel oor perde wat die vermoë/krag het om
mense heel/gelukkig te maak.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
7.23 • Hy het lelik gepraat/kru taal gebruik. (Bv. stront/bleddie)
• Hy het Wilma se opdragte geïgnoreer. (Bv. aanhou sms op sy
selfoon)
• Hy het heeltyd gekla. (Bv. oor die stalle wat hy moes
skoonmaak)
• Hy was uitdagend/rebels. (Bv. met sy selfoon)
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 20 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
7.24 Nee.
• Lucky was nooit werklik gelukkig nie.
• Lucky se omstandighede was baie moeilik.
• Lucky se ma het min verdien./Lucky-hulle was arm.
• Hulle het nie eie vervoer/'n tuin gehad nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
OF
Ja.
• Hy was bevoorreg om sy gemeenskapsdiens by Wilma te kon
doen.
• Hy was gelukkig om 'n ma te hê wat vir hom tyd/liefde gehad
het.
(Of soortgelyk aan bogenoemde) 1
7.25 • Binki wou haar hond (uit die brandende huis) red. 1
• Lucky het die katjies in die visdam verdrink. 1
[40]
TOTAAL AFDELING D: 40
GROOTTOTAAL: 120
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 1 NSC November Exams 2017 Memo

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 1 NSC November Exams 2017 Memo

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 1 NSC November Exams 2017 Memo

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 1 NSC November Exams 2017 Memo

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 1 NSC November Exams 2017 Memo

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P1 NSC November Exams 2017 QP
More from Grade 12 Afrikaans SAL

Annual teaching plan
Gr 12 Afrikaans SAL ATP 2023 24

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper