Downloaded from hlayiso.com
SENIOR SERTIFIKAAT/
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE
NOVEMBER 2020
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentMemorandum 











View all





Agricultural Management Practices Nov 2020 Memo Afr hlayiso.com
Agricultural Management Practices · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Management Practices
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- NSC November Exam
- Pages
- 10
- File size
- 349.9 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 2 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1.1 B
1.1.2 A
1.1.3 B
1.1.4 A, B, C
1.1.5 B
1.1.6 D
1.1.7 C
1.1.8 A,D
1.1.9 B
1.1.10 C
(10 x 2) (20)
1.2 PASITEMS: KOLOM A EN KOLOM B
1.2.1 G
1.2.2 E
1.2.3 K
1.2.4 J
1.2.5 C
1.2.6 D
1.2.7 H
1.2.8 B
1.2.9 A
1.2.10 F
(10 x 2) (20)
1.3 LANDBOUTERME
1.3.1 Begroting
1.3.2 Sortering
1.3.3 Wet op Basiese Diensvoorwaardes
1.3.4 Oorskot /Surplus
1.3.5 Bedyfs-/Huidige laste
(5 x 1) (5)
1.3 ONDERSTREEPTE WOORDE
1.4.1 Bestuur Wisselbou / Volhoubaarheid
1.4.2 Kapitaal
1.4.3 Stabiliteit
1.4.4 Topografie
1.4.5 Kontrakbemarking
(5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 3 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2: FISIESE EN FINANSIËLE BEPLANNING
2.1 Negatiewe invloed van sterk winde op gewasproduksie
Die winde kan die blare, blomme en vrugset beskadig wat lei tot 'n
verlaging in fotosintese wat laer produksie tot gevolg kan hê
Winde lei tot hoër transpirasie en verdamping plante stres meer a.g.v.
minder vog en produksie kan gevolglik verlaag
Plante kan ontwortel raak of omgewaai word dit sal lei tot geen
produksie
Plante is kleiner, groei abnormaal, en laer produksie
Bestuiwing negatief beïnvloed, minder vrugte vorm, dus laer
produksie (Enige 3) (3)
2.2 Landbouwetgewing
2.2.1 Plaasarbeiders het die reg om in 'n veilige omgewing te werk
Wet op Beroepsgesondheid en veiligheid, 1993 (Wet 85 van 1993) (1)
2.2.2 VIER beskermingsmaatreëls
Was hande nadat chemikalieë gebruik is
Dra beskermende klere soos oorpakke met lang moue en
gesigsmaskers
Moet nooit chemikalieë van hand tot hand uitgooi nie maar op 'n stabiele
oppervlak
Meng chemikalieë volgens instruksies van die vervaardiger
Werker moet behoorlik opgelei wees om met chemikalieë te werk
Moet nooit chemikalieë naby water, visse en lewende diere bring nie
(Enige 4) (4)
2.3 Kapitaal benodig
Langtermyn- Mediumtermyn- Korttermyn-
Boerdery-item kapitaal kapitaal kapitaal
(vaste (beweeglike (bedryfs-
kapitaal) kapitaal) kapitaal)
Lewende hawe
Implemente
Kampheinings
Lone (4)
2.4 Tipes arbeid
2.4.1 Seisoenswerker (1)
2.4.2 Permanente werker (1)
2.4.3 Geleentheidswerker / Kontrakwerker (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 4 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
2.5 Beskerming van grondvrugbaarheid en erosie
Addisionele organiese materiaal verminder gronderosie
Beter grondbedekking verminder erosie
Gebruik geen-/minimum bewerking vir beter grondbedekking
Korrekte bewerking-/besproeiings-/beweidingspraktyke
Verminder lengte van helling om spoed van afloop te beperk wat bydra
tot erosie
Deklaagbewerking verminder erosie (Enige 5) (5)
2.6 Kommersiële Bestaansboerderysisteem
boerderysisteem
2.6.1 Tegnologie Gemeganiseerd Gebruik dieretrekkrag of
hande
2.6.2 Uitsette Groot bedrae Klein bedrae (4)
2.7 Hulpbronbenutting en weidingsbestuur
2.7.1 Evalueer verskillende kampgroottes
Die boer moet veld met dieselfde potensiaal en smaaklikheid apart
afkamp vir beweiding.
As veld meer smaaklik is, kan boer kleiner kampe gebruik om nodige
voedingswaarde vir sy lewende hawe te verkry.
As veld minder smaaklik is, het boer groter kampe nodig om nodige
voedingswaarde vir sy lewende hawe te verkry. (Enige 2) (2)
2.7.2 DRIE voordele van wawielstelseluitleg
Die waterkrip is in die middel van al die kampe
Slegs een krip om te onderhou
Verlaag arbeidkoste
Verlaag tyd, energie en geld wat op onderhoud spandeer word
(Enige 3) (3)
2.7.3 Probleem van wisselweiding in kampe met verskillende groottes.
Die tyd wat diere in die kleiner kampe spandeer moet korter wees en
visa versa. (2)
2.7.4 Redes vir rus van kampe
Die maksimum produksie van weimateriaal kan plaasvind.
Gee klimaksgrasse geleentheid om saad te vorm.
Jong plante kry geleentheid om hulleself te vestig.
Wortelontwikkeling by polle vind plaas en
gras kry geleentheid om te herstel na beweiding.
Voorkom oorbeweiding (Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 5 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
2.8 Grondeienskappe
2.8.1 Grondkleur
Rooi / geel gronde het goeie dreinering en gewasse sal goed groei as
water beskikbaar is.
Donker / bruin gronde is ryk aan organiese materiaal, het natuurlike
vrugbaarheid wat hulle gesog maak vir gewasproduksie
Grys gronde is gewoonlik 'versuip' gronde wat nie goed is vir
gewasproduksie nie. (Enige 2 x 2) (4)
2.8.2 Grondtekstuur
Sandgronde infiltreer vinnig maar hou nie baie water vas nie- grond
sal goed produseer as daar genoeg reënval is.
Sandgronde is minder vrugbaar as kleigrond en meer kunsmis moet
by sandgronde as by kleigrond gevoeg word om goeie produksie te
kry
Kleigronde se infiltrasievermoë is laag maar hou water beter vas –
goed vir produksie
Kleigronde is meer vrugbaar aangesien dit meer voedingstowwe
vashou – goed vir produksie (Enige 2 x 3) (6)
2.9 Grondbesoedeling
2.9.1 Gronddegradering
'n Te hoë konsentrasie van plaagbeheermiddels sal grondorganismes
dood maak (nuttige bakterieë en erdwurms)
Onvrugbaarheid van gronde lei tot kaal gebiede sonder plantbedekking
Dra by tot verlies aan ekosisteme (Enige 2) (2)
2.9.2 Waterbesoedeling
'n Te hoë konsentrasie van plaagbeheermiddels in die grond dreineer na
grondwaterbronne wat besoedeling van grondwater veroorsaak
Plaagbeheermiddels kan ook waterbronne besoedel (Enige 2) (2)
2.10 Gebruik van dieretrekkrag op die plaas
Ploeg
Kan sleepwa trek wat lekke/ander materiaal vervoer ens.
Versamel en tel van lewende hawe/inspekteer heinings
Vervoer van mense (Enige 2) (2)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 6 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: ENTREPENEURSKAP, REKORDHOUDING, BEMARKING,
BESIGHEIDSBEPLANNING EN GEORGANISEERDE LANDBOU.
3.1 VIER aspekte wat boer moet oorweeg wanneer 'n
bemarkingsanalise/opname gedoen word.
Ligging van die mark / demografie van die mark
Die produkte wat die verbruiker benodig
Die prys wat verbruikers bereid is om te betaal vir die produk
Verwagting van die verbruiker oor die produk wat jy produseer
Mededingers wat dieselfde produk produseer (Enige 4) (4)
3.2 Landboubesighede
3.2.1 Primêre landbousektor
Groente
Melkery (2)
3.2.2 Sekondêre landbousektor
Agritoerisme
Abattoirs (2)
3.2.3 Tersiêre landbousektor
Voermaatskappye
Besproeiingstoerustingverskaffer (2)
3.3 Vergelyking van vryebemarking en koöperatiewe bemarking
3.3.1 Minder bedingingsmag (1)
3.3.2 Hoë bemarkingskoste (1)
3.3.3 Minder beskerming (1)
3.3.4 Hoë bedingingsmag (1)
3.3.5 Lae bemarkingskoste per eenheid (1)
3.3.6 Meer beskerming (1)
3.4. Finansiering benodig vir die verkoop van produkte
Vervoerkoste
Stoorkoste
Arbeidskoste (Enige 2) (2)
3.5 Prysbepaling
Koste – bepaal die minimum prys waarteen jy die produk moet verkoop
om 'n wins te maak.
Vraag – hoe hoër die aanvraag, hoe hoër sal die verkoopprys wees vir
'n spesifieke produk en vice versa.
Kompetisie – kompeterende produkte sal invloed op prysbepaling hê (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 7 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
3.6 Vraag en aanbod
Dit is beter om jou produk te bemark wanneer die vraag vir produk hoog
is, daarvoor hoog is en wanneer aanbod van ander produseerders laag
is, sodoende sal jy beter pryse vir jou produk kry. (4)
3.7 Gewasbegroting
3.7.1 Definisie van 'n begroting
Is 'n plan wat toekomstige inkomstes en uitgawes vir jou besigheid. (2)
3.7.2 Gewasbegroting: Vermiste waardes
(a) R80,00
(b) R85,00
(c) R1 600,00
(d) R10 012,00
(e) R22 500,00 (5)
3.7.3 Berekening van wins of verlies
Wins/Verlies = Totale inkomste – Totale uitgawes (Formule)
Wins/Verlies=R22 500–R10 012 (CA-merk)
Wins/Verlies = R12 488 (wins) uitgawes is minder as inkomste
(Eenheid moet geskryf word) (4)
3.7.4 Basiese elemente van 'n begroting
Verwagte inkomste vir 'n sekere periode
Verwagte koste/uitgawes om inkomste te verkry (2)
3.8 Lys van boerderyvertakkingsrekords
Produksierekord Fisiese rekord Finansiële rekord
Gewasopbrengs per Werkswinkel- Kontantvloei
ton kunsmis gereedskap-
inventaris
Aantal en kondisie Voorraad saad vir Werkswinkel-
van jong diere die volgende gereedskap-
gebore plantseisoen inventaris (5)
3.9 Balansstaat
3.9.1 Verhoging in bates
Grond en geboue: Vaste bates is geneig om oor tyd in waarde toe te
neem indien normale onderhoud toegepas word
Lewende hawe: Daar kon 'n toename in lewendehawe getalle gewees
het
Kontant Verkoop meer produkte/verkry hoër pryse vir produkte
(Enige 1 x 2) (2)
3.9.2 Verhoging in laste
Rekeninge betaalbaar (1)
3.9.3 Rede vir laer waarde
Depresiasie (gebruik en slytasie, oud) (1)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 8 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: OES, PROSESSERING, BESTUUR EN AGRITOERISME
4.1 Boerderybestuur
4.1.1 Redes vir beplanning
Veranderinge in hulpbronpatrone – die beskikbaarheid van hulpbronne
en balans tussen hulpbron gebruik vereis/verg nuwe beplanning.
Verandering in tegnologiese en biologiese verwantskappe – gebruik van
tegnologie vereis nuwe beplanning.
Verandering in pryse – hoër insetkoste vereis nuwe beplanning rakende
produkte wat geproduseer moet word.
Risiko en onsekerheid – Hersiening is 'n aanhoudende proses, sommige
aspekte is buite dit wat die boer kan kontroleer en beheer (Enige 3 x 2) (6)
4.1.2 Stappe in die beplanningsproses (Korrekte volgorde)
Formuleer doelwitte en doelstellinge
Versamel informasie
Analiseer informasie
Ontwikkel alternatiewe
Kies tussen alternatiewe
Implementeer en evalueer (6)
4.2 Redes vir 'n werkgewer/werknemerskontrak
Is 'n wetlike verpligting
Vestig 'n wettige ooreenkoms
Beskerm die regte van beide partye
Definieer formeel die terme van indiensneming
Kan na verwys word indien 'n geskil ontstaan
Definieer verwagtinge van werker (Posbeskrywing/Pligtestaat)
Bevat die basiese vereistes/omstandighede van indiensneming (Enige 5) (5)
4.3 Stoor/Bewaring van landbouprodukte
4.3.1 Temperatuur
Moet koel wees / geskikte temperatuur (1)
4.3.2 Ventilasie
Moet genoegsame lug beweging/sirkulasie/suurstof wees en lae
koolstofdioksied vlakke. (1)
4.4 Voedselprosessering
4.4.1 Doel van voedselprosessering
Beter kwaliteit van die produk /Voorkom verrotting/langer raklewe
Waarde toevoeging / Hoër pryse (2)
4.4.2 DRIE nadele van prosessering
Moeilik om kapitaal te verkry om nuwe onderneming te begin
Nuwe produkte kan met bestaande produkte kompeteer
Tekort aan ondervinding van die boer in 'n kompeterende mark
Verandering in fisiese voorkoms en smaak (Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 9 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
4.4.3 DRIE vereistes van ideale verpakkingsmateriaal
Liggewig
Deursigtig
Maklik oop en toe kan maak
Nie giftig
Higiënies
Aanpasbaar wees by produk waarvoor gebruik
Beskerming van die produk
Peuter bestand
Maklik om op te druk of etiketteer
Weerstand teen meganiese en hitte skade
Omgewingsvriendelik
Koste effektief
Maklik vernietig/weggegooi kan word (Enige 3) (3)
4.4.4 Tipes verpakkingmateriaal
Rigied
Semi-rigied
Buigbaar (Enige 2) (2)
4.5 Voedselveiligheid
4.5.1 Voedselhanteringstrategie
Gereelde monitering en toesig deur gesondheidsowerhede.
Bestuur van die voedselhanteringsproses (Enige 1) (1)
4.5.2 Beginsels van gesondheid in voedselhantering
Onderwys en opleiding
Rapportering van siekte-uitbrekings/Gesondheid onderhoude
Bestuurverbintenis (Enige 2) (2)
4.6 Waardetoevoegingsmetodes
4.6.1 Vleis – gradeer, sny, droog, verpak (4)
4.6.2 Wol – skeer, gradeer, verpak (3)
4.6.3 Grane – gradering, maal, verpak, gebak (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 10 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
4.7 Agritoerisme
4.7.1 Redes vir positiewe groei in agritoerisme
Mense soek nuwe ondervinding/avontuur/ontspanning/ongekompliseerde
lewe/minder tegnologie.
Is plaaslik, mense spandeer minder geld op reiskostes
Ouers wil hê hulle kinders moet die plattelandse lewe ervaar/opvoeding kry
oor die lewe op 'n plaas
Boere diversifiseer – verminder risiko
- Verhoog inkomste
- Optimaliseer gebruik van hulpbronne
Boere deel ook plaaslewe saam met ander mense/ontmoet interessante
mense/sosialiseer meer (Enige 4) (4)
4.7.2 Agritoerisme se bydrae tot ekonomiese doelwitte van die land
Skep werk / verhoog indiensneming
Opleiding word voorsien wat mense bemagtig.
Gemeenskappe kry voordeel uit die ontwikkeling/lewensomstandighede
verbeter/vervoerdienste ontwikkel/groentetuine ontwikkel/ ondernemings-
vaardighedemoontlikhede.
Bewaring van hulpbronne vind plaas.
Buitelandse valuta (Enige 3) (3)
[50]
TOTAL SECTION B: 150
GRAND TOTAL: 200
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
Agricultural Management Practices Nov 2025 MG Eng

Memorandum
Agricultural Management Practices Nov 2025 MG Afr

Memorandum
AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Xhosa Memo

Memorandum
AGR SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2024 English

Memorandum
Agricultural Management Practices May June 2024 MG Afr

Memorandum
Agricultural Management Practices Nov 2020 Memo Eng hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Question paper
Agricultural Management Practices Nov 2020 Eng hlayiso.com

Question paper
Agricultural Management Practices Nov 2020 Afr hlayiso.com

Memorandum
Agricultural Management Practices Nov 2019 Memo Afr hlayiso.com

Memorandum
Agricultural Management Practices Nov 2019 Memo Eng hlayiso.com

Memorandum
Agricultural Management Practices Nov 2018 FINAL Memo Eng hlayiso.com

Memorandum
Agricultural Management Practices Nov 2018 FINAL Memo Afr hlayiso.com
More from Grade 12 Agricultural Management Practices
Explore more published documents in this catalogue.

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Man Prac ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Management Practices Nov 2025 Afr

Question paper
Agricultural Management Practices Nov 2025 Eng

Question paper
AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Xhosa

Question paper
AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 IsiXhosa

Question paper