Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE
NOVEMBER 2022
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2022 papers 





View all





Agricultural Management Practices Grade 12 2022 Memo (Afr)
Grade 12 Agricultural Management Practices memorandum from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Management Practices · Grade 12 · NSC November Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Management Practices
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 537.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
NSC November Exam 2022
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 2 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 Meervoudigekeuse-vrae
1.1.1 D
1.1.2 A
1.1.3 B
1.1.4 C
1.1.5 C
1.1.6 B
1.1.7 D
1.1.8 D
1.1.9 A
1.1.10 C
(10 x 2) (20)
1.2 Pasitems
1.2.1 H
1.2.2 C
1.2.3 B
1.2.4 J
1.2.5 E
1.2.6 G
1.2.7 F
1.2.8 A
1.2.9 K
1.2.10 D
(10 x 2) (20)
1.3 Landboukundige terme
1.3.1 Prosessering / Verwerking
1.3.2 Versekering / Assuransie
1.3.3 Kontrole
1.3.4 Kapitaal
1.3.5 Plaashek
(5 x 1) (5)
1.4 Onderstreepte woorde
1.4.1 Rekords
1.4.2 Arbeid / Werkers
1.4.3 Planters
1.4.4 Finansiële rekords
1.4.5 Teikenmark
(5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 3 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: FISIESE PLAASBEPLANNING
2.1 Effek van Covid-19 op produktiwiteit van plaaswerkers
Die produktiwiteit neem af
want:
o Afwesig van die werk as gevolg van siekte
o Tyd weg van die werk om die siekte te behandel
o Tyd weg van die werk a.g.v. blootstelling aan die siekte (kwarantyn)
o Lae effektiwiteit van arbeider as gevolg van lae energie vlakke
o Gesonde werkers moet oortyd werk (Enige 2) (3)
2.2 Kapitaal
2.2.1 Verkry praktiese ondervinding
Werk op 'n plaas wat die produk produseer
Vrywilliger op 'n plaas wat die produk produseer
Woon opleidingskursusse by
Gebruik konseltante om te help tydens aanvang van produksie
(Enige 1) (1)
2.2.2 TWEE bronne van finansiering en nadele
BRON VAN NADEEL
FINANSIERING
Beperkte beskikbaarheid
Persoonlike (eie) fondse:
Indien belegging aangewend word verlaag
beleggings
toekomstige waarde
Moontlike misverstand in die rede vir lening /
Lening van familie en Uitdagings in terubetalingsvermoë
vriende Ongelukkigheid of ongemaklikheid tussen
familie en/of vriende
Geld geleen by beleggers Beperkte vryheid van aanwending
(aandeelhouers)
Geld geleen by die bank Kan slegs teen sekere goedere geleen word
(oortrokke) OF Rentekoers kan hoog wees
Krediet teen goedere Projekte kan misluk wat lener in die skuld kan
(produksie) dompel
Kan enige tyd ophou of nie op 'n gereelde
Toelae/skenking basis uitbetaal word nie
Onvoldoende fondse om besigheid uit te brei
(Enige 2 x 2) (4)
2.2.3 DRIE voordele van agritoerisme vir die boer
Gee hoër markwaarde vir die boer se produkte
Bevorder kontantvloei
Bring diversifisering op die plaas
Daarstel van addisionele fasiliteite verhoog die waarde van die plaas
Kan dele van die plaas gebruik wat voorheen nie produktief was nie,
bergagtig, riviere, ens. (Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 4 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
2.3 DRIE elemente wat op 'n grondkaart gevind kan word
Chemiese elemente wat die minerale samestelling van die grond, die
pH en grondreaksie beskryf
Fisiese elemente wat die tekstuur, struktuur, kleur, gronddiepte en die
water inhoud beskryf
Morfologiese elemente wat die landvorm, grondprofiel en
onderliggende gesteentes beskryf
Topografiese elemente wat die helling en hoogte bo seevlak beskryf
(Enige 3 x 2) (6)
2.4 Gronderosie voorkomende maatreëls
2.4.1 Kontoerwalle (1)
2.4.2 Windbrekers (1)
2.4.3 Dekgewasse (1)
2.4.4 Nulbewerking (1)
2.4.5 Terrasse (1)
2.5 Grondreaksie
2.5.1 Tipe grond by pH 10
Brakgrond/Alkaliese (Basis) grond (1)
2.5.2 pH waarde waarby meeste nutriënte beskikbaar is vir die plant
6 (1)
2.5.3 Invloed van lae pH en hoë pH op die beskikbaarheid van plantnutriënte
In effens suur gronde, nutriënte is meer beskikbaar vir gebruik deur
plante
In effens alkaliese gronde, nutriënte is minder beskikbaar
In gronde met ‘n baie hoë en baie lae pH is baie min nutriënte beskikbaar
(Enige 2) (2)
2.5.4 Stof wat 'n boer tot grond met hoë pH toevoeg
Gips/Kalsiumsulfaat (CaSO4) (1)
2.5.5 Stof wat 'n boer toevoeg tot grond met 'n lae pH
Landboukalk/Kalsiumkarbonaat (CaCO3)
Dolomitiesekalk
Kalsitiesekalk (Enige 1) (1)
2.6 Daaglikse voedselinname
Daaglikse voedselinname = massa van dier x 2,3%
= 650 kg x 2,3%
= 14,95 kg
= 15 kg (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 5 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
2.7 Gevolge van bewerking van 'n onbedekte, fyn saadbed
Die produksievermoë verminder
want:
o Grondtemperature is baie hoër
o Winderosie kan plaasvind
o Watererosie kan plaasvind
o Verminder waterinfiltrasie
o Grondwater minder beskikbaar
o Grondkoolstof gaan verlore in die atmosfeer as CO2 (Enige 2) (3)
2.8 Onderskei tussen bestaansboerdery en kommersiële boerdery
BESTAANSBOERDERY KOMMERSIËLE
BOERDERY
Risiko Hoog / Laag Laag / Hoog
Kapitale belegging Min / Laag Baie / Hoog
Bestuursvaardighede Minder / Laag Meer / Hoog (6)
2.9 Boerderytegniek
2.9.1 Identifikasie van boerderytegniek
Presisieboerdery (1)
2.9.2 Presisieboerdery toestelle in die scenario
GPS toestel
VTT toestel (VRT) (Enige 1) (1)
2.9.3 VIER voordele van presisieboerdery
Vergelyk oesinformasie van verskillende areas na geoes is
Identifiseer swak dele in die land
Voorkom vermorsing van insette
Veranderlike bemesting / besproeiing
Monitor produksie terwyl gewasse geoes word
Laer insetkoste / Hoër wins (Enige 4) (4)
2.9.4 Ander presisie boerdery toestelle nie in die scenario nie
GIS kaarte
Oes monitors
Hommeltuig (Drone)
Gerekenariseerde toerusting/programme
Multi-spektrumkamera (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 6 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
2.10 Agritoerisme
2.10.1 Die produksiebesigheid van die scenario
Agritoerisme (1)
2.10.2 Verkry informasie
Mondelings
Vraelys
Beoordeling op elektroniese media (Facebook; selfoon)
Kommentaar/klagte book/boks (Enige 2) (2)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 7 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: BESIGHEIDSPLAN, ENTREPRENEURSKAP, BEMARKING,
PRYSVASSTELLING EN BESTUURSPROSES
3.1 Voordele van goeie beplanning
Beplanning fokus op doelstellings en doelwitte
Effektiwiteit verhoog
Verandering word vinnig waargeneem
Waarborg die gladde verloop van boerdery aktiwiteite
Noodsaaklike norme en standaarde word vasgestel en gehandhaaf
Boer se insig verbeter
Take op die plaas kan gekoördineer word
Word makliker om groeptake te identifiseer en te delegeer (Enige 3) (3)
3.2 Menseverhoudingsvaardighede van 'n entrepreneur
Onderhandelingsvaardighede
Kommunikasievaardighede
Interpersoonlike vaardighede
Handhaaf goeie mense verhoudinge
Goeie leierskap
Goeie bestuursvaardighede (Enige 2) (2)
3.3 Besigheidsplan
3.3.1 Komponente van die besigheidsplan wat verander moet word
Produk beskrywing
Mark analise
Finansiële plan
Operasionele plan / Bestuursplan
SSGB-analise (SWOT)
Risiko-analise
Infrastruktuur-analise
Bylae / Addendums (Enige 4) (4)
3.3.2 Bespreek faktore om in ag te neem wanneer 'n nuwe onderneming begin
word
Die gemak waarmee die nuwe onderneming by die bestaande
onderneming geïnkorporeer kan word
Die winsgrens van die nuwe produk
Die beskikbaarheid van hulpbronne
Die bestuursvaardighede van die boer
Die bemarkingsmoontlikhede van die nuwe produk
Opleiding van werkers
Die risko’s om ‘n besigheid te begin (Enige 3) (3)
3.4 Bemarking
3.4.1 Bemarkingsketting
Bemarkingsketting/Landboubesigheidsketting (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 8 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
3.4.2 TWEE faktore wat die bemarking van die produk by stadium D bemoeilik
Verrotting
Bederfbaarheid
Tekort aan stoorfasiliteite
Onvoldoende vervoermetodes
Ongelukke
Diefstal
Prys (Enige 2) (2)
3.4.3 TWEE aksies om die bemarkingsketting te verbeter
Verbeter toegang tot mark inligting
Verbeter padvervoer infrastruktuur
Verskaf stoorfasiliteite om ooraanbod te verhoed
Verskaf toegang tot finansiering
Gebruik van verkoelde vervoer om verrotting/bederf te voorkom (2)
(Enige 2)
3.5 VIER bemarkingsfunksies
Vervoer
Storing
Verpakking
Preservering en voedselveiligheid
Bemarkingsinformasie
Prosessering
Finansiering en neem van risiko's
Verkope
Standardisasie en gradering (Enige 4) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 9 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
3.6 Produkvraag en aanbod
3.6.1 Vraag en aanbod vir 'n landbouproduk
Die effek van vraag en aanbod op die prys
van 'n landbouproduk
25
20
Prys (R/kg)
15
AANBOD
10
VRAAG
5
0
300 400 500 600 700 800 900 1000
Hoeveelheid van produk (kg)
Assesseringsrubriek
Korrekte opskrif
X-as (Hoeveelheid kg), Y-as (Prys R/kg) – byskrifte en korrek
gekalibreer
VRAAG akkurate beginpunt opvolgwaardes tot einde van grafiek
AANBOD akkurate beginpunt opvolgwaardes tot einde van grafiek (6)
3.6.2 Ewewigsprys vir die produk
R14,00 (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 10 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
3.6.3 Afleiding van beskikbaarheid en prys van produk
Vraag verdubbel by prys R18,00:
Vraag = vorige vraag x 2
= 550 x 2
= 1 100 kg
Aanbod neem toe met 20% by prys R18,00:
o Aanbod toename:
Toename = % x hoeveelheid
= 20/100 x 950 kg OF 20% x 950 kg OF 0,2 x 950 kg
= 190 kg
Aanbod by R 18,00 + 20% toename:
Totale aanbod = 950 kg + 190 kg
= 1 140 kg
OF
o Aanbod by R18,00 + 20% toename:
Totaal = % x hoeveelheid + aantal
= (20/100 x 950 kg)+ 950 kg = 1 140 kg OF
= (20% x 950 kg) + 950 kg = 1 140 kg OF
= (0,2 x 950 kg) + 950 kg = 190 kg + 950 kg = 1 140 kg
(Enige 1 x 2)
o Beskikbaarheid
Daar sal 'n klein ooraanbod van die produk wees
Aanbod is meer as vraag (Enige 1)
o Prys
Die prys sal effens afneem (5)
3.7 Bemarkingsisteem
3.7.1 Die bemarkingstelsel getoon in die diagram
Vrye bemarkingstelsel (1)
3.7.2 Vergelyking van die vrye bemarkingstelsel met koöperatiewe bemarking
Vrye bemarkingstelsel – minder prys stabiliteit
Koöperatiewe bemarking – meer stabiele pryse (2)
3.7.3 Invloed van die Wet op Verbruikersbeskerming (Wet 68 of 2008)
Dit bevoordeel 'n billike, toeganklike en volhoubare mark
vir verbruikersprodukte en -dienste (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 11 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
3.8 Plaasbestuur
3.8.1 Definisie van plaasbestuur
Die effektiewe kombinering/koördinering van hulpbronne om 'n
spesifieke doel/maksimum wins te bereik (2)
3.8.2 Stappe om effektiewe beheer van werkers te verkry
Stel standaarde
Meet prestasies
Evalueer prestasies
Regstellende maatreëls (Enige 2) (2)
3.9 Indiensnemingskontrak
3.9.1 Wet op Basiese Diensvoorwaardes (Wet 75 van 1997)
Werksure
Voorwaardes van diensbeëindiging
Lone/salarisse (Enige 1) (1)
3.9.2 Wet op Arbeidsverhoudinge (Wet 66 van 1995)
Bevorder vrede en demokrasie in die werkplek
Bevorder ekonomiese ontwikkeling en sosiale geregtigheid
Affiliasie by vakbonde en reg om te staak (Enige 1) (1)
3.9.3 Wet op Vaardigheidsontwikkeling (Wet 97 van 1998)
Voorneme is om die vaardighede van die werkersmag te ontwikkel
Daardeur ontwikkel werksvooruitsigte en kwaliteit van lewe (Enige 1) (1)
3.9.4 Wet op uitbreiding van Sekerheid en Verblyfreg (Wet 62 van 1997)
Maak voorsiening vir regsprosesse waardeur 'n grondeienaar ʼn
uitsettingsbevel teen 'n werknemer kan uitreik
‘n Boer kan vervolg word indien ‘n werknemer onwettig van ‘n plaas
afgesit word
Sekuriteit van plaaswerkers wat inwoon (Enige 1) (1)
3.10 Motivering deur kommunikasie
Kommunikeer doelstelling en doelwitte van die boerdery aan die werkers
en maak seker dat hulle dit verstaan
Kommunikeer die kwalitatiewe en die kwantitatiewe standaarde van die
werk wat verwag word
Kommunikeer doelstelling en doelwitte deur 'n persoonlike voorbeeld met
betrekking tot optrede en opleiding daar te stel
Kommunikeer dat die werkers ten volle verantwoordelik is vir hulle
optrede (Enige 2) (2)
3.11 Hoofdoel om ʼn plaasproduk te adverteer
Stel mense in kennis van die nuwe produkte
Oorreed mense om die produk te koop
Stel mense in kennis van spesiale aanbiedings (Enige 2) (2)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 12 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: FINANSIËLE BEPLANNING, REKORDERING, INSAMELING,
WAARDETOEVOEGING EN VERPAKKING
4.1 Tipe begroting
4.1.1 Byvoeg van prosesseringseenheid
Kapitale begroting
Uitbreidingsbegroting
Ontwikkelingsbegroting (Enige 1) (1)
4.1.2 Seisoenale werkers
Arbeidsbegroting (1)
4.1.3 Vloei van geld
Kontantvloei/kontant begroting (1)
4.1.4 Gekombineerde prosesseringseenhede
Geheelplaas/Heelplaasbegroting (1)
4.2 DRIE hoof kenmerke van 'n kontantvloeibegroting
Dui die vloei van geld in en uit ‘n rekening aan
Inkomste en uitgawes word aangeteken in die spesifiek maand waarin dit
gebeur, in vergelyking met die verskillende aktiwiteite
Die tydgleuf waarin kontant ontvang of uitgegee word sal die bankbalans
beïnvloed
Word gewoonlik opgestel vir 'n seisoen of een jaar (Enige 3) (3)
4.3 Betaalstrokie van plaaswerker
4.3.1 BETAALSTROKIE – Permanente werker of los werker
Permanent/voltyds in diens
Rede:
Indiensnemingsdatum is 2015-08-01
Betaalperiode is ʼn volle maand
Werker het oortyd verdien
Werker kry ʼn salaris nie ʼn loon nie (Enige 2) (3)
4.3.2 BETAALSTROKIE – Voordele van die aftrekking van WVF
Wanneer 'n plaaswerker sy/haar salaris verloor kan die plaaswerker
van die WVF-fonds van die regering eis (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 13 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
4.3.3 BETAALSTROKIE – Oortyd verdien
Oortyd = ure gewerk x tarief/uur x dubbel tyd vir publieke vakansiedag
= (8 ure x R61,08/uur) x 2 = R977,28
OF 16 ure x R61,08/uur = R977,28
OF R122,16 x 8 = R977,28
OF R61,08 x 2 = R122,16 R122,16 x 8 = R977,28
OF R61,08 x 8 = R488,64 R488,64 x 2 = R977,28
(3)
4.3.4 BETAALSTROKIE – Netto verdienste
Netto verdienste = Basiese salaris + Oortyd
= R10 750,00 + R 977,28 (CA)
= R11 727,28 (3)
4.4 Rekordhouding
HANDGESKREWE REKENAAR
NOTAS
Hoeveelheid data klein / minder baie / meer
Presisieboerdery nie moontlik / moeilik moontlik / maklik
Toegang tot inligting stadig / moeilik vinnig / maklik (6)
4.5 DRIE nadele van meganiese oes
Duur
Gespesialiseerd
Vereis instandhouding
Kapitaalintensief
Werksverliese
Benodig opgeleide werkers
Selektiewe oes nie moontlik nie
Mag produkte beskadig (Enige 3) (3)
4.6 Etikettering van geprosesseerde landbouprodukte
4.6.1 DRIE aspekte wat bewys dat die produk voldoen aan die
etiketteringswette
Die handelsnaam
Beskrywing van inhoud
Opdieningsvoorstelle
Naam en straatadres van die vervaardiger
Lys van bestanddele
Beste voor-datum (Enige 3) (3)
4.6.2 EEN aspek nie op die etiket nie
Voedingswaarde-inligting
Hoeveelheid van die produk
Waarskuwing vir allergieë
Preserveermiddels
Vervaldatum en vervaardigingsdatum (Enige 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 14 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
4.6.3 Betekenis van die BESTE VOOR-datum
Die smaak en tekstuur mag nie meer goed wees na die datum nie
Die BESTE VOOR datum gaan oor kwaliteit en nie veiligheid nie
Die voedsel sal veilig wees om te eet na hierdie datum, maar nie van die
beste gehalte wees nie (Enige 2) (2)
4.6.4 Winsgewend om die vereniging se logo op die etiket van die produk te
plaas
Mense wat aan die vereniging behoort of die vereniging se beleid
goedkeur sal vertroue in die produk hê en dus die produk koop wat
verkope sal vermeerder en die wins laat toeneem
Dit is ʼn goeie bemarkingstrategie en sal daarom verkope vermeerder en
dus wins laat toeneem (Enige 1 x 2) (2)
4.7 Verpakkingsmateriaal
4.7.1 TWEE houers wat moeilik sal ontbind
Plastiekbakkie
Geweefde nylonsak (2)
4.7.2 Verminder die negatiewe omgewingsimpak van verpakkingsmateriaal
Vervang plastiek met karton
Verbruiker bring eie vermakingsmateriaal
Gebruik verpakkingsitems gemaak van herwinde materiaal
Druk instruksies t.o.v. die korrekte wegdoen/hergebruik van die verpakking
op die verpakkingsitem (Enige 3) (3)
4.8 Verskil tussen pasteurisasie en sterilisasie
PASTEURISASIE STERILISASIE
Uitskakeling van mikrobes Gedeeltelik/Minder Totaal / Meer
Impak op voedingswaarde Laag Hoog
Berging Lae temperatuur Kamertemperatuur
(verkoeling) (spens)
Minder geskik oor Meer geskik oor die
die lang termyn lang termyn (6)
4.9 Doel van droging van voedsel
Is om die voginhoud te verlaag tot ʼn spesifieke vlak
dit sal die groei van mikro-organismes beperk
Om rakleeftyd te verleng (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 15 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
4.10 TWEE ander voordele van blansjering
Help om die kleur, smaak en tekstuur te stabiliseer
Dit versag groente en maak die groente
o vinniger om te kook
o makliker om te verpak
Om rakleeftyd te verleng (Enige 2) (2)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 150
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Agricultural Management Practices Grade 12 2022 Memo (Eng)

Question paper
Agricultural Management Practices Grade 12 2022 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Management Practices Grade 12 2022 QP (Afr)

Memorandum
Agricultural Management Practices Grade 12 2022 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Management Practices Grade 12 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Management Practices Grade 12 2021 Memo (Eng)
More from Grade 12 Agricultural Management Practices

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Man Prac ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Management Practices Grade 12 2025 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Management Practices Grade 12 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Management Practices Grade 12 P1 2024 QP

Question paper
Agricultural Management Practices Grade 12 P2 2024 QP

Question paper