You're offline
Skip to content
Question paper

Agricultural Management Practices May June 2022 MG Afr hlayiso.com

Subject: Agricultural Management PracticesGrade 12202212 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAATEKSAMEN LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE 2022 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan 12 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboubestuurspraktyke 2 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1 1.1 Meervoudigekeuse-vrae 1.1.1 C  1.1.2 D  1.1.3 B  1.1.4 D  1.1.5 A  1.1.6 A  1.1.7 B  1.1.8 C  1.1.9 B  1.1.10 A  (10 x 2) (20) 1.2 Pasitems 1.2.1 F  1.2.2 H  1.2.3 K  1.2.4 E  1.2.5 C  1.2.6 D  1.2.7 A  1.2.8 G  1.2.9 L  1.2.10 J  (10 x 2) (20) 1.3 Landbouterme 1.3.1 Produktiwiteit  1.3.2 Bestraling/Ultraviolet strale of lig  1.3.3 Diversifikasie/Diversiteit  1.3.4 Lig of sonlig  1.3.5 Entrepreneurskap  (5 x 1) (5) 1.4 Onderstreepte woorde 1.4.1 Bederfbaarheid/Bederf  1.4.2 Organisering  1.4.3 Klimaat of weer  1.4.4 Gelykbreekpunt  1.4.5 Binnelandse of plaaslike  (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboubestuurspraktyke 3 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 2: FISIESE PLAASBEPLANNING 2.1 Veldbestuur 2.1.1 Belangrikheid om optimale plantegroei te ken  Om die tyd van optimale groei te weet  sal die beste plant potensiaal tot stand bring   Kennis oor die verskillende soorte grasse  sal help om die drakrag van die plaas te bepaal  (Enige 1) (2) 2.1.2 TWEE maniere hoe verdeling van kampe die boer kan help  Vermeerder die voortdurende produksie  van hoë kwaliteit voer   Voer beskikbaar te hê in tye van stadige groei  en dormante/rustende periodes   Voorsien in die voedingstofbehoeftes van vee en wild (bv. winter weidings)   Beplan en reageer  op onvoorsiene omstandighede (droogtes, vloede, brande, ens.)  Verhoog effektiwiteit van daaglikse bestuur   Voorkom degradasie van veld deur oorbeweiding te voorkom  (4)  Verlaagde stres deur  onnodige beweging te voorkom  (Enige 2) 2.1.3 TWEE voordele van goeie weidingbestuur  Nie nodig om ekstra voer aan te koop nie   Nodigheid van aangeplante weidings verlaag   Die boer spaar geld of het ‘n hoёr inkomste (Enige 2) (2) 2.2 Faktore wat beweiding beïnvloed 2.2.1 Smaaklikheid – invloed op beweiding  Soetveld – meer smaaklik  hoër inname   Gemengde veld – redelik smaaklik eerste geëet, gemiddelde inname   Suurveld – minder smaaklike grasse  dus laer inname  (Enige 1 x 2) (2) 2.2.2 Topografie – invloed op beweiding  Topografie soos bv. laagliggende weiding en vlaktes is meer toeganklik vir diere  wat dus lei tot meer gereelde beweiding   Topografie soos bv. bergagtige gebiede en hellings kan minder toeganklik wees vir diere  hierdie gedeeltes sal minder bewei word  (Enige 1 x 2) (2) 2.2.3 Erosie – invloed op beweiding  Geen erosie nie meer areas vir beweiding   Matige erosie areas vir beweiding verminder   Erge erosie  min weidings beskikbaar  (Enige 1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboubestuurspraktyke 4 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 2.3 Kapitaal 2.3.1 Vaste kapitaalitem  C of heinings  (Enige 1) (1) 2.3.2 Beweeglike kapitaalitem  A of B of gewasse geproduseer  of beeste  Enige 1) (1) 2.3.3 Redes vir risikoverlaging met B en A of E  Daar is meer as een inkomste vir die boer   Boer kan diere sowel as produk (melk) verkoop vir 'n inkomste   Meer volhoubare boerdery onderneming van meer bronne van inkomste  Diversifikasie of het meer as een produksierigting op die plaas verminder prys, siektes en bemarkingsrisiko   Waardetoevoeging tot die produk kan ekstra inkomste skep  (Enige 2) (2) 2.4 Grondstruktuur 2.4.1 Definisie van grondstruktuur  Is die groepering van gronddeeltjies  in strukturele eenhede (aggregate)   Is die natuurlike kohesie van gronddeeltjies  om groter dele (aggregate) te vorm  (Enige 1 x 2) (2) 2.4.2 Grondstruktuur en bewerking  Gestruktureerde grond (grond met struktuur) o Het hoë klei-inhoud – moeiliker om te bewerk   Ongestruktureerde grond (grond sonder struktuur) o Is los en sanderig – maklik om te bewerk  (2) 2.5 TWEE voordele van organiese boerdery  Laer insetkoste   Verbied chemiese insette dus: o gesonder vir menslike gebruik  o minder skadelik vir die omgewing   Verbeter grond gesondheid  (Enige 2) (2) 2.6 Presisieboerdery Korrekte hoofelement HOOFELEMENT AKSIE BEPLAN PAS TOE RESULTAAT ONTLEED Besproeiing/Bespuiting  Data prosessering  Presisiekartering  Oes  Bemesting  (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboubestuurspraktyke 5 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 2.7 Fisiese insette verkry in bepaling van boerderystelsel  Grond   Neerslag   Son   Ligging/Omgewing   Dreinering  (5) 2.8 Meganisasie 2.8.1 Invloed op die koste van arbeid  Meer vaardige arbeiders nodig   Minder arbeiders of arbeiders sal verminder  (2) 2.8.2 Negatiewe sosiale impak van meganisering  Dit lei tot werkloosheid/werksverliese  (1) 2.9 Effek van verminderde vermorsing van plaagdoders in presisieboerdery  Slegs 'n klein area word bespuit  wat die koste van bespuiting verlaag  Minder plaagdoder (minder vermorsing) gebruik verlaag die risiko van besoedeling  daarom minder omgewing beskadiging (meer omgewingsvriendelik)   Beter beheer oor plaag  weens doelgerigte bespuiting  (Enige 2) (4) 2.10 Agritoerisme 2.10.1 Opvoedkundige toeriste  Mense wat plekke besoek om navorsing te doen   op die veld, grond en topografie  (2) 2.10.2 Produkroetetoeriste  Mense volg roetes om te sien hoe landbouprodukte geproduseer word   of hoe landbouprodukte geprosesseer word  (2) 2.11 VYF nadele van agritoerisme  Verg meer verantwoordelikheid   Nie genoeg mense beskikbaar met kennis van agritoerisme nie   Menige wette wat landbou en toerisme reguleer   Aspekte soos vervoer, natuurbewaring, sosiale welstand kan 'n probleem wees   Duur om te begin   Die effek van verlies aan privaatheid   Negatiewe impak op die omgewing   Publieke aanspreeklikheid   Moeilik om onderling verbind te bly met alle mense betrokke   Grootliks beïnvloed deur wêreld gesondheidstoestande  (Enige 5) (5) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboubestuurspraktyke 6 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 3: BESIGHEIDSBEPLANNING, ENTREPRENEURSKAP, BEMARKING, PRYSBEPALING, EN BESTUURSPROSES 3.1 Besigheidsplan 3.1.1 VYF redes vir die ontwikkeling van 'n besigheidsplan  Toets die uitvoerbaarheid van die onderneming   Help met die bepaling van die finansiële behoeftes   Bepaal die daaglikse aktiwiteite/werksaamhede   Dui die huidige posisie van die besigheid aan   Omskryf die toekomstige vooruitsigte van die besigheid   Om kennis te verkry van relevante bemarkingsaangeleenthede   Om krediet te verkry van 'n finansiële instelling  (Enige 5) (5) 3.1.2 VYF bemarking vooruitskatting  Moontlike wins vooruitskatting gebaseer op realistiese syfers   Dui aan tot watter mate wins heraangewend gaan word   Fokus op swakpunte van die kompetisie en lewer 'n beter produk   Regverdig die prys deur die soos die verbruiker te dink   Prys of diens moet die besigheid se algehele strategie reflekteer   Dui koste aan om die kwaliteit van die produk te verbeter   Dui verwagte verkope aan   Dui moontlike markaandeel aan   Dui gelykbreekpunt aan   Dui tekortkominge in finansiering aan   Maak voorstelle oor hoe om tekortkominge te verminder (Enige 5) (5) 3.2 Entrepreneurskap 3.2.1 DRIE entrepreneurseienskappe A, B, C en D  A – organisatoriese/koördinering vermoëns   B – tegniese/operasionele kennis   C – innoverende/skeppende/visionêre insig   D – Volhard/deursettingsvermoë/uithouvermoë  (4) 3.2.2 DRIE hulpbronne wat entrepreneur benodig om met boerdery te begin  Finansiële hulpbronne (of relevante voorbeeld)  Menslike hulpbronne  (of relevante voorbeeld)  Fisiese hulpbronne  (of relevante voorbeeld) (3) 3.3 Onderskei primêre landbousektor van sekondêre en tersiêre landbousektore  Die primêre sektor gebruik natuurlike hulpbronne om rouprodukte te produseer in boerdery, vis en bosbou sektore   Sekondêre sektor verander roumateriaal verkry vanaf die primêre sektor om half voltooide en voltooide goedere te lewer   Die tersiêre sektor sluit goedere en dienste in wat die primêre en sekondêre landbousektore benodig om hul produk te produseer  (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboubestuurspraktyke 7 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 3.4 Bemarkingswette van toepassing op die bemarking van landbouprodukte 3.4.1 C (1) 3.4.2 A (1) 3.4.3 B (1) 3.4.4 E (1) 3.5 Bemarkingskanale 3.5.1 DRIE voordele van plaashekbemarking  Geen bemarkingskoste   Geen vervoerkoste   Meer geskik vir kleinskaal boere   Produkte kan deur die boer verkoop word/geen middelman of agent  (Enige 3) (3) 3.5.2 DRIE nadele van plaashekbemarking  Die boer sal die plaaslike prys moet aanvaar vir die produk wat verkoop word   Die boer is nie noodwendig goed geleë om verbruikers te bereik   Risiko om beroof te word, is groot   Volumes wat verkoop word, is somtyds min  (Enige 3) (3) 3.6 Verskil tussen internet bemarking en kontrak bemarking INTERNET BEMARKING KONTRAK BEMARKING Geen kontrak – word op 'n Getekende kontrak tussen die verskillende aanlyn platforms produseerder en die verbruiker  gedoen  Fluktuerende pryse  Prys is bepaal  Geen gewaarborgde inkomste  Gewaarborgde inkomste  Verkoop aan enige een – kan Verplig om volgens kontrak te wêreldgehoor bereik  lewer  (6) 3.7 DRIE funksies van produsente organisasies in die landbou industrie  Ondersteun boere in die bemarking van landbouprodukte   Ondersoek moontlike plaaslike markte vir boere se produkte   Betrokke by uitvoer geleenthede vir boere se produkte   Adviseer boere oor produksiemetodes van die produk   Betrokke by navorsing oor die produk tot voordeel van alle rolspelers   Ontleed markte en bepaal marktendense   Promosie van die produk  (Enige 3) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboubestuurspraktyke 8 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 3.8 DRIE voordele van varsproduktemark  Boere trek voordeel uit hoër pryse in tye van tekorte   Bevestig die integriteit van beide partye   Waarborg dat die onderhandelde prys betaal sal word   Mark kan groot hoeveelhede verkoop   Boere kan 'n agent gebruik om die bemarking te doen   Geld is onmiddellik beskikbaar na verkope  (Enige 3) (3) 3.9 VIER voordele van evaluering  Verhoog die effektiwiteit van die handeling   Hulpbronne word optimaal benut   Verhoog die produktiwiteit in die werkplek   Konstante verbetering van die handeling of onderneming   Dui areas van vermorsing aan en hoe om dit te korrigeer  (Enige 4) (4) 3.10 VIER voordele van geskikte bestuur aangaande arbeid  Tyd besparend   Dit verhoog effektiwiteit en werk word vinniger gedoen   Elke werker raak meer vaardig in hul afdeling van spesialisasie en word 'n kundige   Uitdink van eenvoudige masjinerie vir elke handeling raak moontlik   Die toesighouer sal weet wat die verantwoordelikheid van elke werker is  (Enige 4) (4) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboubestuurspraktyke 9 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: FINANSIËLE BEPLANNING, REKORDHOUDING, OES WAARDETOEVOEGING EN VERPAKKING 4.1 'n Begroting het beide 'n beplanningsfunksie en 'n kontrole funksie  Beplanningsfunksie – koppel verwagte inkomste aan verwagte uitgawes  van die plaas met die doelwitte van die plaas   Kontrole funksie – verseker dat werklike aktiwiteite  ooreenkom met beplande aktiwiteite  (4) 4.2 Begrotings 4.2.1 Insette en uitsette in begroting (a) Inset  Saad   Bemesting   Gif /chemikalieë/onkruiddoders/plaagdoders   Brandstof  (Enige 2) (2) (b) Uitsette  Geoeste produk   Afvalprodukte van verkoopte geoeste produkte  (Enige 1) (1) 4.2.2 Begroting in terme van hulpbronne  Identifikasie van beskikbare bronne   Bepaal die gebruik van die hulpbronne   Bepaal die koste vir die gebruik van die hulpbronne  (3) 4.3 Inkomstestaat 4.3.1 Bereken die bruto wins  Bruto wins = verkope – koste van verkope  = R942 700,00 – R780 900,00  = R161 800,00  (3) 4.3.2 Bereken netto wins  Netto wins = Bruto wins – indirekte uitgawes (oorhoofse koste/nie- produksie koste)  = R161 800,00 – (R21 700,00 + R72 300,00 + R52 300,00)  = R161 800,00 – R146 300,00 = R15 500,00  (3) 4.4 Onderskei tussen seisoenale werker en geleentheidswerker  Seisoenale werker o Doen herhalende take  o Taak is seisoensgebonde   Geleentheidswerker o Doen projek-gebaseerde, nie herhalende taak  o Taak is nie seisoenaal  (Enige 1 vergelyking) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboubestuurspraktyke 10 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 4.5 DRIE vereistes van goeie rekordhouding  Eenvoudig en maklik   Prakties en maklik om te gebruik   Spesifiek   Realisties   Relevant   Volledig   Bruikbaar wees en spesifieke behoeftes op die plaas aanspreek   Op datum wees  (Enige 3) (3) 4.6 Aanvaarbare toestand van vars rou produkte  Produk moet ferm wees  en nie verlep nie   Geen skade , merke, kneusings op die produk   Reuk en kleur  moet spesifiek wees vir die vars produk   Geen tekens van siektes en plae  sigbaar op die produk   Die produk moet skoon wees  van grond en residu  (Enige 2 x 2) (4) 4.7 Meganiese oes en oes met die hand MEGANIESE OES OES MET DIE HAND Invloed van weerstoestande klein / min  groot  Diefstal van die produk klein  meer  (4) 4.8 DRIE korrekte persoonlike gesondheid en higiëniese praktyke van arbeiders  Moet goed opgelei wees (weet die gevaar van vars produkte)   Bad gereeld  Goeie toilet praktyke   Gereelde was van hande   Dra skoon klere   Dra korrekte beskermde klere (handskoene, maskers, skoene, haarnet) (3)  Hou naels kort  (Enige 3) 4.9 TWEE hoof faktore wat die metode van stoor bepaal  Tipe produk   Die relatiewe humiditeit van die omgewing gedurende die stoortydperk   Die voginhoud van die produk vanaf die land  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboubestuurspraktyke 11 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 4.10 Omskakeling deur verskeie aksies en prosesse 4.10.1 Pasteurisasie  (1) 4.10.2 Ekstraksie  (1) 4.10.3 Fermentasie  (1) 4.10.4 Sterilisasie  (1) 4.10.5 Ekstrusie  (1) 4.11 Metodes van verpakking van landbouprodukte 4.11.1 Vakuumverpakking  Verwydering van lug sal die bederf of verrotting van die produk vertraag   Verwydering van lug verklein die grootte van die produk wat stoor en hantering vergemaklik   Vertraagde verrotting verhoog die rakleeftyd van die produk  (Enige 1) (2) 4.11.2 Nie-vakuum verpakking  Gespesialiseerde toerusting nie nodig nie dus laer koste   Beskerm die vorm van die produk of verhoed breking van die produk   Meer produkte kan verpak word aangesien dit tyd spaar tydens verpakking  (Enige 1) (2) 4.12 Vervoer van produkte 4.12.1 Vereistes van trok of sleepwa  Vloer moet glyvry wees – om te voorkom dat diere val en hulself beseer  Voldoende sypanele – om te voorkom dat diere afval en grootvee en kleinvee te skei   Hoogte invoertuie met meervuldige vlakke moet voldoende wees – om groter diere toe te laat om op te staan en vrye lugvloei toe te laat om vrylik te beweeg  Moet genoeg ruimte hê – om diere se veiligheid tydens vervoer te verseker   Veiligheid van diere – diere moet nie beseer word tydens vervoer nie   Verseker biosekuriteit – was met 'n hoëdrukspuit en saniteer die voertuig voor die laai van diere  (Enige 3) (3) 4.12.2 TWEE vereistes vir diere gedurende die reis  Water   Voer – hooi, kragvoer/konsentraat  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboubestuurspraktyke 12 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 4.12.3 Stresvlakke van die diere  Stres het 'n negatiewe effek op die prestasie van plaasdiere   Verswak die immuunstelsel   Verlaagde reproduksie   Verlies aan massa   Vertering ongesteldheid   Inflammatoriese reaksies   Verminder voerverbruik  (Enige 2) (2) [50] TOTAAL AFDELING B: 150 GROOT TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Agricultural Management Practices

Explore more published documents in this catalogue.

View all