Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LANDBOUTEGNOLOGIE
NOVEMBER 2012
MEMORANDUM
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2012 papers 





View all





Agricultural Technology Grade 12 NSC November 2012 Memo
Grade 12 Agricultural Technology memorandum from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2012. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 234.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
NSC November Exam 2012
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie 2 DBE/November 2012
NSS – Memorandum
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 A X C
1.2 A B X
1.3 X X C
1.4 X B C
1.5 A B X
1.6 X X C
1.7 A X X
1.8 A X C
1.9 X B C
1.10 A X C
1.11 A X C
1.12 A X C
1.13 X B X
1.14 A B X
1.15 X B C
1.16 X B C
1.17 A X C
1.18 A X C
1.19 A B X
1.20 A X C
TOTAAL AFDELING A (20 x 2): 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie 3 DBE/November 2012
NSS – Memorandum
AFDELING B
VRAAG 2: MATERIALE EN STRUKTURE
2.1 • Elektroplatering
• Verf/(Powder coating/Rubberizin)
• Galvanisering (3)
2.2 • Weerstand teen hitte. (temperatuur)
Die kleefmiddel moet nie maklik aan die brand slaan, verwring of smelt
wanneer dit met hitte in aanraking kom nie.
• Weerstand teen water.
Wanneer 'n waterbestande kleefmiddel in aanraking kom met water of
vog, behoort dit nie te verswak of op te los nie.
• Buigsaamheid.
Wanneer buigsame materiaal gelas word, behoort kleefmiddels wat
elasties is gebruik te word wat nadat die kleefmiddel droog is nog altyd
buigbaar sal bly. (Bostik and Prestik.)
• Dravermoë/Belasvermoë.
Kleefmiddel moet weerstand bied teen spanning/gewig.
• Ontvlambaarheid.
Kleefmiddels moet voldoen aan eienskappe wanneer blootgestel aan oop
vlamme of hitte.
• Duur van kohesie/adhesie tydperk
Tydperk wat kleefmiddel gaan klou/hou/plak na aanwending om materiaal
te las.
• Duur van gebruik.
Die katalisator en die versneller kan die spoed van die verhardingsproses (10)
by kleefmiddels beïnvloed nadat dit gemeng is. (Enige 5)
2.3 • Dit verbind die verskillende dakkappe aanmekaar en hou die spasies
tussen dakkappe/versterking.
• Hou dakkappe regop.
• Dak en plafon word daaraan vasgesit. (spykers of skroewe) (3)
2.4 Pienk aëroliet (Enige aanvaarbare antwoord) (1)
2.5 2.5.1 • Versterk met betonbewapening.
Bewapening van staal kan op gekruiste patrone gerangskik
word voordat beton gegooi word, om te verhoed dat fondasies
kraak of skuif.
• Dikte van die fondasie.
Die dikte van die fondasie moet korreleer met die breedte.
(Enige 2 x 2) (4)
2.5.2 • Maak seker van die grootte en afmetings van die fondasie.
• Die mengsel van die beton.
• Dreinering van oortollige water weg van die fondasie. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie 4 DBE/November 2012
NSS – Memorandum
2.6 2.6.1 Vir sonlig/stralingsenergie om in die kamer in te penetreer. (1)
2.6.2 Anders kan sommige wildspesies oor die draad spring. (1)
2.6.3 Drade sal krimp in koue weer en sal breek. (1)
2.6.4 Halfronde vorms gee 'n sterker konstruksie in stormwinde. (1)
2.6.5 Isolering verhoed dat die water vries en voorkom dus dat pype
bars. (1)
2.7 • Dakke
• Water drinkbakke
• Wateremmers
• Geute
• Huise (Enige 4) (4)
2.8 • Hou beton klam en toe vir ongeveer 7–10 dae.
• Verf met verduursamingsverf (seëlaar). (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie 5 DBE/November 2012
NSS – Memorandum
VRAAG 3: ENERGIE
3.1 KOLOM A KOLOM B
3.1.1 'n Alkohol-biobrandstof (alkohol) wat in metanol
resiesmotors gebruik word
3.1.2 Gas van aardgas of opvullingsterreine metaan
3.1.3 Fermentasie en dan distillering van stysel en etanol
suikerryke gewasse
3.1.4 Word van ru-olie vervaardig petroleum
3.1.5 Transesterifisering van vetsure biodiesel
(5)
3.2 • Beskadigde isoleermateriaal.
• Foutiewe aardlekbeskerming.
• Oop elektriese drade.
• Oorlading van elektriese installasies.
• Verkeerde konneksies van elektriese drade.
• Gebrek aan kennis. (Enige relevante antwoord) (4)
(Enige 4)
3.3 • Die energie afkomstig van wind
• moet vasgevang word
• met die propeller van sekere ontwerp.
• Dan word dit deur middel van die windturbine
• wat gekoppel is aan die generator, oorgedra
• en die generator skakel dan die bewegingsenergie om na elektriese
energie (krag). (6)
3.4 Biobrandstof is materiaal afkomstig van plante en diere wat
brandbaar/ontvlambaar is om as brandstof te gebruik. (2)
3.5 • Goedkoper en kan teen lae koste vervaardig word..
• Bio afbreekbaar/kan makliker deur organismes afgebreek word.
• Herwinbare bron van energie.
• Voorkom enjingeraas ('klopping').
• Omgewingsvriendelik/minder besoedeling
• Masjiene hoef nie radikale veranderinge te ondergaan om hierdie
brandstowwe te gebruik nie. (Enige 3) (3)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie 6 DBE/November 2012
NSS – Memorandum
VRAAG 4: VAARDIGHEDE EN KONSTRUKSIEPROSESSE
4.1 4.1.1 A Rigting van sweis.
B Elektrode.
C Werkstuk.
D Gesweiste metaal (lopie).
E Gasomhulsel. (5)
4.1.2 MIG = Metaal Ingevoegde Gas. (3)
4.1.3 • Vinnige sweisspoed.
• Besparings in materiale en gewig.
• Hoë meganiese eienskappe van sweislasse.
• Netjies en gladde sweislasse.
• Gewaarborgde sterkte by sweislasse vanaf die wortel tot die
oppervlak.
• Min of geen krake by afkoeling.
• Sweising kan maklik in enige posisie gedoen word.( vertikaal,
horisontaal en oorhoofs)
• Goeie samesmelting en penetrasie.
• Operateur vereis minder gespesialiseerde opleiding.
• Sweisarea kan maklik gesien word.
• Geen slak wat weggekap moet word nie.
• Potensieel goedkoper.
• Kan groter verskeidenheid diktes sweis..
• Sweisdraad is op spoel en hoef nie baie omgeruil/vervang te
word nie.. (Enige 5) (5)
4.2 4.2.1 Gelyk stroom. (1)
4.2.2 • Meer kompak.
• Dit is ligter.
• Gebruik minder stroom.
• Gebruik laer ampère vir sweising.
• Meer ekonomiese gebruik.. (5)
4.2.3 • Ja.
• Kan aluminium sweis indien die polariteit op die masjien net
omgedraai word. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie 7 DBE/November 2012
NSS – Memorandum
4.3 Maak 'n netjiese, benoemde skets van die linkssweismetode wanneer met 'n
oksiasetileen-sweisapparaat gesweis word.
Punte sal toegeken word vir:
Byskrifte 5
Skets 2
Netheid 1 (8)
Rigting Sweisspuitstuk
van sweis
Elektrode
Sweislas
45°
Netheid
Korrektheid van die skets
4.4 • Wanneer metaal verhit word sit dit uit.
• Wanneer metaal afkoel krimp dit in.
• Die inkrimping van gesweiste metaal en lasse veroorsaak verwringing van
metaalplate wanneer dit afkoel.
• Inkrimping vind gelyktydig plaas in alle rigtings
• daarom veroorsaak dit verskillende verwringingstipes.. (Enige 4) (4)
4.5 • Dit is die proses waar verslete dele weer opgebou word.
• Die metaal wat gebruik word is hard en slyt nie so maklik nie. (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie 8 DBE/November 2012
NSS – Memorandum
VRAAG 5: GEREEDSKAP, IMPLEMENTE EN TOERUSTING
5.1 5.1.1 Kruiskoppeling. (1)
5.1.2 Om die binnekant van die las met ghries te smeer. (1)
5.1.3 • Sterk.
• Moet nie maklik los kom nie.
• Lig in gewig.
• Moet goeie beskerming bied. (Enige 2) (2)
5.2 • Verslap alle kettings.
• Verslap alle belde.
• Was en maak masjien skoon.
• Maak masjien droog
• Ghries waar nodig
• Verf waar nodig
• Gooi masjien toe met seil (Enige relevante antwoord) (5)
(Enige 5)
5.3 5.3.1 • Gly ratkas.
• Konstante inkammende ratkas.
• Gesinchroniseerde ratkas. (3)
• Outomaties
• Semi outomaties
• Tip tronic
• Voorafgeselekteerde ratkas
5.3.2 Baie raserig/ hoë slytasie. (1)
5.4 5.4.1 Na x Da = Ng x Dg.
Dg = Na x Da
Ng
= 1 500 x 200
3 000
= 100 mm (3)
5.4.2 • V-bande gly nie maklik af vanaf die katrolle nie.
• V-bande trek stywer om katrolle wanneer die lading verhoog.
• Geen smering word benodig.
• V-bande is relatief sterk en breek nie so maklik nie.
• Ouderdom, Temperature en weersomstandighede laat nie
V-bande maklik rek of krimp nie.
• V-bande hou langer as plat bande. (2)
5.4.3 Om die rigting van rotasie van die pomp te verander. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie 9 DBE/November 2012
NSS – Memorandum
5.5 5.5.1 • Aandryfkrag.
• Plaaslike beskikbaarheid van die onderdele en diens.
• Stewigheid van konstruksie.
• Eenvoudigheid van die kontrolestelsels.
• Bestuurders gerief
• Veelsydigheid.
• Betroubaarheid en duursaamheid.
• Koste
• Doel
• Wie die operateur is. (Enige 5) (5)
5.5.2 • Tipe werk waarvoor trekker gebruik moet word.
• Maksimum aandrywings behoeftes.
• Tekstuur van die grond. (klei of sand)
• Tipe trekker. (4x4 en 2x4) (4 wiele – 8 wiele) (4)
5.6 5.6.1 • Welger-stelsel /Roller sisteem
• Vermeer-stelsel/Band of ketting sisteem (2)
5.6.2 REGHOEKIGEBAALMASJIEN RONDE BAALMASJIEN
a) Bergingspasie optimaal benut. a) Een-man-operateur.
b) Bale kan meganies hanteer word. b) Min tou word gebruik.
c) Aaneenlopende baalproses c) Eenvoudige werking.
d) Bale word maklik gestoor d) Kan baal totdat dit
begin reën.
e) Vervoerspasie optimaal benut. e) Onderdakberging nie (10)
nodig.
f) Maklik hanteerbaar f) Kan toegedraai word
(Enige relevante antwoord) [40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie 10 DBE/November 2012
NSS – Memorandum
VRAAG 6: WATERBESTUUR
6.1 6.1.1 • Hoë installeringskoste.
• Verstopping kom van tyd tot tyd voor en is duur om reg te
maak.
• Installering benodig deeglike kennis en vaardighede. (3)
6.1.2 • Slote moet tussen 500mm en 2m diep wees.
• Slote moet 'n egalig val na een kant hê om oortollige water weg
te laat loop.
• Die bodem van slote kan uitgevoer wees met takke, pale,
pype.
• Daarna word pype en klippe met bogrond toegegooi.
• Dan kan die hele dreineringsgebied vir verbouing gebruik
word. (5)
6.2 • Diep genoeg begrawe sodat implemente nie pype beskadig nie.
• Begrawe in sandlaag.
• Lasse moet waterdig wees.
• Gooi kalk laag sowat 500 mm bokant pyp. (3)
6.3 6.3.1 • Vuilwater word deur bakterieë afgebreek in die eerste tenk.
• Baie min vaste stowwe bly oor wat na tweede tenk vloei.
• Net vloeistowwe bly later oor en dreineer weg in die grond of
na die klipdrein. (3)
6.3.2 • Nie naby boorgate/riviere/waterbronne nie.
• Moet ver genoeg van die huis gebou word.
• Nie in die omgewing waar mense woon, werk of eet nie.
• Nie naby drinkwaterinstallasies nie. (4)
6.3.3 • Slik is nie bioafbreekbaar nie
• Sal opgaar totdat tenk oorloop
• Kan dreine verstop deur pype te blok. (3)
6.3.4 • Gebruik net toiletpapier.
• Geen plastiek en onafbreekbare materiaal in stelsels nie.
• Geen sigaretstompies, lappe ens nie.
• Geen reinigingsmiddels nie.
• Geen bleikmiddels en olie. (5)
• Moet nie oorbenut/oorbelaai
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie 11 DBE/November 2012
NSS – Memorandum
6.4 • Bespaar water.
• Voorkom oorbesproeiing.
• Voorkom onderbesproeiing. (2)
6.5 • Tussen 3–5 meter
• Gevaarlik want kante kan inval. (2)
[30]
TOTAAL AFDELING B: 160
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Agricultural Technology Grade 12 NSC November 2012 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Technology Grade 12 NSC November 2012 QP (Afr)

Memorandum
Agricultural Technology Grade 12 NSC November 2023 Memo

Memorandum
Agricultural Technology Grade 12 NSC November 2023 Memo

Memorandum
Agricultural Technology Grade 12 NSC November 2021 Memo

Memorandum
Agricultural Technology Grade 12 NSC November 2021 Memo
More from Grade 12 Agricultural Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Tech ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Technology Grade 12 NSC June 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper