Downloaded from hlayiso.com
PUNTE
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013
GRAAD 3 WISKUNDE
TOETS
PUNTE: 40
TYD: 1 UUR
PROVINSIE _______________________________________________________________________
STREEK _________________________________________________________________________
DISTRIK _________________________________________________________________________
NAAM VAN SKOOL_______________________________________________________________
OBIS-NOMMER (9 syfers)
KLAS (bv. 3A) ____________________________________________________________________
VAN ______________________________________________________________________________
NAAM ____________________________________________________________________________
GESLAG (✓) SEUN DOGTER
GEBOORTEDATUM C C Y Y M M D D
Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.
Skip to contentAll 2013 papers 


--5635f251-f8c9-433e-815b-bcb21ed14135/v1-3a94eca852d7379df89a/card.webp)


View all
%20November%202018%20Possible%20Answers--6d153a23-c8d0-4d08-ae28-4a85cbf2db98/v1-b01cdb104c3cc1934587/card.webp)




Mathematics Grade 3 ANA 2013 Question Paper (Afrikaans)
Grade 3 Mathematics question paper from the ANA 2013 (Afrikaans), 13 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Mathematics · Grade 3 · ANA · 2013 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 3
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2013
- Exam period
- ANA
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 322.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Instruksies aan die leerder
1. Beantwoord al die vrae in die gegewe spasies of in die gegewe raampies.
2. Doen al die bewerkings op die vraestel en nie op rofwerkpapier nie.
3. Jy mag nie ‘n sakrekenaar gebruik nie.
4. Die toets tel 40 punte.
5. Die tydsduur is 60 minute.
6. Die onderwyser(es) sal die praktiese oefening saam met jou doen.
Praktiese oefening
Bereken: 125 + 64
Antwoord: deur hoofrekene te gebruik.
125 + 64 = 189
of
Antwoord: deur die ‘afbreek’-metode te gebruik.
125 + 64
= 100 + 20 + 5 + 60 + 4
= 100 + 20 +60 + 5 + 4
= 100 + 80 + 9
= 189
of
Antwoord: deur die ‘aantel’-metode te gebruik.
125 + 60 185 + 4 189
Jy mag nie die ‘vertikale kolom’-metode gebruik nie.
Die toets begin op die volgende bladsy.
Grade 3 Mathematics Afrikaans Test 1
Downloaded from hlayiso.com
Omkring die letter van die regte antwoord vir vraag 1-6.
1. Rangskik 172, 217, 127, 712 van die kleinste na die grootste.
A 217, 127, 721, 172
B 721, 217, 172, 127
C 172, 127, 721, 217
D 127, 172, 217, 712
2. Skryf 489 in uitgebreide vorm.
A 80 + 900 + 4
B 400 + 80 + 9
C 90 + 40 + 80
D 800 + 90 + 40
3. 39 verdubbel =
A 69
B 79
C 78
D 96
4. Rond 642 af tot die naaste 10.
A 700
B 655
C 640
D 600
Grade 3 Mathematics Afrikaans Test 2
Downloaded from hlayiso.com
5. 9:45 vm. op ‘n analooghorlosie wys die tyd is ...
A kwart oor tien in die aand.
B kwart oor tien in die oggend.
C kwart voor tien in die aand.
D kwart voor tien in die oggend.
6. Rangskik 1 half, 1 kwart , 1 derde, 1 vyfde van die grootste na die
kleinste.
A 1 kwart, 1 half, 1 vyfde , 1 derde
B 1 half, 1 derde , 1 kwart, 1 vyfde
C 1 derde, 1 vyfde, 1 kwart, 1 half
D 1 vyfde, 1 kwart, 1 derde, 1 half
7. Skryf die naam van die gegewe 3D-voorwerp en die 2D-vorm.
7.1 7.2
___________________ __________________
8. Herhaal die diagrampatroon nog een keer.
__________________________________
Grade 3 Mathematics Afrikaans Test 3
Downloaded from hlayiso.com
9. Gebruik die ‘afbreek-metode’ om elk van die volgende te bereken:
9.1 795 – 213
9.2 584 + 137
10. Voltooi die tabel:
Tel aan in
10.1 584
100e
Tel terug in
10.2 20s 320 240
11. Skryf die getalnaam vir 468.
___________________________
Grade 3 Mathematics Afrikaans Test 4
Downloaded from hlayiso.com
12. Skryf die syfersimbool vir drie honderd en sestig.
__________________________________
13. Skryf die waarde van die onderstreepte syfer in die getal 754 neer.
__________________________________
14. Voltooi:
4 + 4 + 4 + 4 + 4 + 4 = ____ x 4
15. Skryf die volgende getal in die getalry hieronder.
125; 175; 225; 275; ______________
16. Trek een simmetrielyn op die volgende vorm:
Grade 3 Mathematics Afrikaans Test 5
Downloaded from hlayiso.com
17. Skryf die breedte van die klok neer.
Breedte = _________ cm
Grade 3 Mathematics Afrikaans Test 6
Downloaded from hlayiso.com
18. Omkring die regte woord tussen hakies vir elkeen van die sinne
hieronder.
85 g
18.1 Die massa van die blikkie vis word gemeet in (gram; sentimeter).
5l
Melk
18.2 Die kapasiteit (inhoud) van die bottel melk word gemeet in
(meter; liter).
19. John, Jim en Joan het elkeen 37 stokkielekkers.
Hoeveel stokkielekkers het hulle altesaam?
Grade 3 Mathematics Afrikaans Test 7
Downloaded from hlayiso.com
20. Daar is 36 sjokolades in ‘n boks. Elke kind kry 5 sjokolades. Hoeveel
kinders het sjokolades gekry? Hoeveel sjokolades het oorgebly?
21. Omkring die vorm wat in die helfte verdeel is..
.
Grade 3 Mathematics Afrikaans Test 8
Downloaded from hlayiso.com
22.
Help die hondjie om die pad na sy hokkie te vind.
Die hondjie hardloop na die boom.
Hy voel dors en hardloop na die dam om water te drink.
Daarna hardloop hy na die bus en dan na sy hokkie.
22.1 Trek pyltjies in die ruit om te wys hoe hy gehardloop het.
22.2 Deur hoeveel blokkies het hy altesaam gehardloop?
________________
Grade 3 Mathematics Afrikaans Test 9
Downloaded from hlayiso.com
23. Bestudeer die grafiek en beantwoord dan die vrae wat volg.
Getal bladsye wat deur vier leerders gelees is
40
35
Getal bladsye per week
30
25
20
15
10
5
Jamie Khanye Lebo Pulane
23.1 Watter leerders het dieselfde getal bladsye gelees?
__________________________________
23.2 Wie het die meeste bladsye gelees?
_________________________
Grade 3 Mathematics Afrikaans Test 10
Downloaded from hlayiso.com
24. Lees die pryslys hieronder en beantwoord dan die vrae wat volg.
Pryslys
R5,50
Tros druiwe
R10,00
Pynappel
R5,50
Appel
R6,00
Lemoen
24.1 Wat sal 2 pynappels kos?
R____________
24.2 Hoeveel kleingeld moet ek kry as ek een lemoen koop en
met R10,00 betaal?
R____________
Grade 3 Mathematics Afrikaans Test 11
Downloaded from hlayiso.com
25. Dui aan hoe jy die getallelyn sal gebruik om 20 + 30 te bereken.
I I I I I I I I I
0 10 20 30 40 50 60 70 80
26. Voltooi die sin hieronder.
12
11 1
10 2
9 3
8 4
7 5
6
Die tyd op die analooghorlosie lees _________________
27. Vul die ontbrekende ranggetalle op die getallelyn in.
I I I I I I
20ste 25ste
Totaal: 40
Grade 3 Mathematics Afrikaans Test 12
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 3 ANA 2011 Question Paper (Afrikaans)

Memorandum
Mathematics Grade 3 ANA Exemplars 2013 Memo (Afrikaans)

Question paper
Mathematics Grade 3 ANA Exemplars 2012 Question Paper (Afr)
--5635f251-f8c9-433e-815b-bcb21ed14135/v1-3a94eca852d7379df89a/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 3 ANA Exemplars 2012 Question Paper (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 3 June Common Test 2011 QP (Afr)

CAPS document
CAPS MATHS AFRIKAANS GR 1 3 FS
More from Grade 3 Mathematics

Memorandum
Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial June 2018 Memo (Afr)
%20November%202018%20Possible%20Answers--6d153a23-c8d0-4d08-ae28-4a85cbf2db98/v1-b01cdb104c3cc1934587/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial November 2018 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial June 2017 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial June 2017 Memo (Afr)

Memorandum
Mathematics Grade 3 November 2017 Memo

Memorandum