You're offline
Skip to content
Memorandum

ANATest+Grade+4+Afrikaans+FAL+2013+Memo.pdf

Subject: MathematicsGrade 420134 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL TOETS MEMORANDUM TOTAAL: 50 DIE MEMORANDUM BESTAAN UIT 4 BLADSYE. VRAAG MOONTLIKE ANTWOORDE PUNT TOTAAL AFDELING A 1. D✓ 1 1 2. C✓ 1 1 3. A✓ 1 1 4. D✓ 1 1 5.1 WAAR ✓ 1 1 5.2 Die muis het deur die net gekou om die leeu te bevry. ✓ 1 1 6. Die klein muisie het oor die leeu se neus gehardloop. ✓ 1 1 7. Die leeu het hom met sy groot poot gevang.✓ 1 1 8. C✓ 1 1 9. D✓ 1 1 10. B✓ 1 1 11. baie ✓ 1 1 12. gehardloop ✓ 1 1 13. D✓ 1 1 14. Gister het die leeu in `n strik gehardloop. ✓ 1 1 Grade 4 Afrikaans FAL Memo 1
Downloaded from hlayiso.com PUNTE TOTAAL VRAAG MOONTLIKE ANTWOORDE REAKSIE OP TEKS: ADVERTENSIE 15. A✓ 1 1 16. suiker ✓ 1 1 17. Feverdol stop pyn en koors. ✓ 1 1 18.1 Waar ✓ Kinders moet nie medisyne onnodig drink nie./ Kinders kan nie 1 1 medisyne alleen drink nie. Aanvaar enige antwoord wat relevant tot die vraag is. 18.2 Dit help kinders met tandpyn/hoofpyn/oorpyn/verkoue en griep✓ 1 1 19. A✓ 1 1 20.1 Feverdol stop pyn en koors. ✓ 1 1 20.2 Hou medisyne buite bereik van kinders, want dit is gevaarlik. ✓ Moenie penaliseer as daar nie `n komma voor want is nie. 21. B✓ 1 1 22. kinders✓ 1 1 AFDELING A:TOTAAL 25 AFDELING B: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES 23. ʼn Mens kry leeus in Limpopo, ✓Gauteng en Mpumalanga. ✓ 2 2 1 Punt vir komma 1 Punt vir hoofletter M 24. D✓ 1 1 Grade 4 Afrikaans FAL Memo 2
Downloaded from hlayiso.com 25. A✓ 1 1 26. sy ✓ 1 1 27. A✓ 1 1 28.1 leeus ✓ 1 1 28.2 moeder ✓ 1 1 29. Môre sal die verspotte muis oor die leeu se neus hardloop. 1 1 30. sal ✓ 1 1 31. B✓ 1 1 32. onmoontlik ✓ 1 1 33. mond ✓ 1 1 34. Roer en roep ✓✓ 1 1 AFDELING B: TOTAAL 15 Grade 4 Afrikaans FAL Memo 3
Downloaded from hlayiso.com AFDELING C: TRANSAKSIONELE SKRYFWERK 35 Rubriek Kriteria 2 1 0 35.1 Korrekte 8-10 goeie 4-7 goeie hoeveelheid sinne gestruktureerde gestruktureerde Sinne nie goed sinne sinne gestruktureer nie. 35.2 Uitstekende spelling Matige spelling en Baie spelling en en puntuasie. puntuasie foute. puntuasie foute. Spelling en punktuasie Geen spel of 4-7 sinne het geen punktuasie foute in spel of punktuasie sinne. foute 35.3 Logiese en 4-7 sinne met Geen duidelike. Sinskonstruksie en duidelike logiese en duidelike sinskonstruksie en taalgebruik. sinskonstruksie en sinskonstruksie en swak taalgebruik. taalgebruik. taalgebruik. 35.4 8-10 sinne is 4-7 sinne is relevant Geen sinne is relevant tot die tot die onderwerp. relevant tot die Inhoud onderwerp. onderwerp nie. 35.5 Baie oorspronklike Sommige idees is Baie min Oorspronklikheid idees. oorspronklik. oorspronklike idees. 8-10 verskillende 4-7 verskillende Leerder skryf die sinne. sinne. vraag oor. AFDELING C: TOTAAL 10 GROOTTOTAAL: 50 Grade 4 Afrikaans FAL Memo 4

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 4 Mathematics

Explore more published documents in this catalogue.

View all