You're offline
Skip to content
Memorandum

ANATest+Grade+4+Afrikaans+HL+2013+Memo.pdf

Subject: MathematicsGrade 420134 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING: 2013 GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM PUNTE: 50 HIERDIE MEMORANDUM BESTAAN UIT 4 BLADSYE. AFDELING A VRAAG ANTWOORD PUNTE 1. A: kort met groot oë, ̍n klein neusie en ̍n diep kuiltjie. ✓ 1 2.1. B: in die klaskamer. ✓ 1 2.2. C: een koue reënerige Maandagoggend. ✓ 1 3. C: Hy het Karen gevra wat met haar ouers gebeur het. ✓ 1 4. Ek het hartseer/treurig gevoel (✓), omdat Karen geen ouers of vriende gehad het 2 nie. ✓ OF Ek het hartseer/treurig gevoel (✓), omdat Karen se ouers gesterf het. OF Ek het hartseer/treurig gevoel (✓), omdat Karen treurig en eensaam was. OF Ek het gelukkig/bly gevoel (✓), omdat Tiaan en Karen vriende geword het. OF Ek het trots gevoel dat Tiaan vir Karen omgegee het. OF (enige ander relevante antwoord) (Gee EEN punt vir die gevoel en EEN punt vir die rede .) 5. Hy het skaam gevoel/Tiaan was skaam. ✓ 1 (of enige ander relevante antwoord) 6. Dit het Karen hartseer/treurig en eensaam laat voel. OF 1 Sy het gevoel sy wou liewer sterf. /Sy wou nie meer lewe nie. ✓ (of enige ander relevante antwoord) 7. Dit is belangrik om vir ander mense om te gee/ om ander mense te ondersteun as hulle hartseer en eensaam voel veral as iemand na aan hulle sterf/doodgaan. OF As iemand se ouers Vigs het is dit nie hulle skuld nie. OF Grade 4 Afrikaans HL Memorandum 1
Downloaded from hlayiso.com AFDELING A VRAAG ANTWOORD PUNTE Kinders wie se ouers Vigs het is nie vuil of siek nie. OF Moet nie kinders terg as hulle ouers Vigs het nie. ✓ 1 (of enige ander relevante antwoord) 8 pragtig ✓(die spelling moet korrek wees) 1 9. hartseer ✓(die spelling moet korrek wees) 1 10. daagliks ✓(die spelling moet korrek wees) 1 11.1. C: Wors, eiers en skyfies ✓ 1 11.2. C: Geroosterde kaastoebroodjie ✓ 1 12. D: spyskaart ✓ 1 13. A: Vrugte en jogurt ✓ 1 14. Ons noem die eerste maaltyd van die dag ontbyt/Dit word ontbyt genoem. ✓ 1 15. Kinders eet minder as volwassenes (grootmense). OF 1 Die porsies vir kinders is gewoonlik kleiner as die porsies vir volwassenes (grootmense) ✓ OF (enige ander relevante antwoord). 16. 4 1 2 3✓✓ (Indien die leerder enige TWEE korrek het, gee 1 punt.) 2 4 Neem jou boeke terug voor of op die datum wat op die datumblad gestempel is. 1 Voltooi ̍n aansoekvorm om lidmaatskap te verkry. 2 Kies ̍n maksimum van drie boeke van jou keuse. 3 Gaan na die toonbank, waar jou boeke geskandeer en gestempel moet word. TOTAAL AFDELING A: 20 AFDELING B 17. H(✓) et S(✓)arie eiers , (✓) melk en brood by die winkel gekoop? (✓) 2 Indien al 4 lees-en skryftekens korrek is, gee 2 punte. Gee 1 punt indien leerder 1 of 2 foute begaan het. 18.1 Mev. Pienaar het ̍n koek gebak. ✓ (gebak moet reg gespel wees). 1 Grade 4 Afrikaans HL Memorandum 2
Downloaded from hlayiso.com AFDELING A VRAAG ANTWOORD PUNTE 18.2 Tiaan sal vir Karen wag. ✓ 1 18.3 Die kinders loop elke dag skool toe. ✓ 1 19.1 kinders ✓(die spelling moet korrek wees). 1 19.2 blare ✓(die spelling moet korrek wees). 1 20 gevaarlik ✓(die spelling moet korrek wees). 1 21 fluksste✓(die spelling moet korrek wees). 1 22 saggies ✓(die spelling moet korrek wees). 1 23 vir ✓(die spelling moet korrek wees). 1 24.1 A: sal. ✓ 1 24.2 B: sal ✓ 1 25.1 A: omdat ✓ 1 25.2 D: maar ✓ 1 TOTAAL AFDELING B: 15 AFDELING C 26.1 Natalie du Toit✓(moet korrek gespel wees). 1 26.2 Noodle ✓ (moet korrek gespel wees). 1 26.3 29 Januarie 1984 ✓(moet korrek oorgeskryf wees). 1 26.4 Sy het haar been as gevolg van `n motorongeluk verloor. ✓ 1 Sy was in `n motorongeluk./Haar been kon nie gered word nie. ✓ (Enige ander antwoord wat relevant tot die teks is). 26.5 Londen ✓ 1 27 Rubriek (sien onderstaande tabel) 10 TOTAAL AFDELING C: 15 GROOTTOTAAL 50 Grade 4 Afrikaans HL Memorandum 3
Downloaded from hlayiso.com NASIEN RIGLYNE VIR VRAAG 27 : TWEE PARAGRAWE 27.1 MEETINSTRUMENT PUNTE Bevredigend 2 paragrawe met 10 sinne. 2 STRUKTUUR Swak Minder as 10 sinne. 1 Baie Swak Geen sinne nie. 0 =2 27.2 MEETINSTRUMENT PUNTE Baie Goed 9-10 verskillende, interessante, relevante sinne met beskrywing. 4 Goed 7-8 verskillende, interessante, relevante sinne. 3 INHOUD Bevredigend 4-6 verskillende, interessante, relevante sinne. 2 =4 Swak 1-3 verskillende, interessante, relevante sinne. 1 Baie Swak Geen sinne nie/sinne is nie relevant nie. 0 27.3 MEETINSTRUMENT PUNTE Baie Goed Baie goeie/ uitstekende woordeskat, taal, spelling, lees-en 4 skryftekens – 5 of minder as 5 foute. Goed Tussen 6-8 foute in taal, spelling, lees-en skryftekens. 3 TAAL =4 Bevredigend Tussen 9-11 foute in taal, spelling, lees-en skryftekens. 2 Swak Meer as 12 foute in taal, spelling, lees-en skryftekens. 1 Baie Swak Geen sinne nie. 0 TOTAAL vir Struktuur, Inhoud, en Taal 10 Grade 4 Afrikaans HL Memorandum 4

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 4 Mathematics

Explore more published documents in this catalogue.

View all