Skip to content

Afrikaans HL Grade 9 ANA 2013 Memo

MemorandumAfrikaans HLGrade 9201312 pages

Grade 9 Afrikaans HL memorandum from the ANA 2013, 12 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

ANA 2013

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM PUNTE: 85 VRAAG PUNTE VERWAGTE ANTWOORDE MERKGIDS 1.1 A / Die skrywer wil ons bewus maak dat baie 1 kinders in Suid-Afrika vermis raak. ✓ 1.2 Hulle is nie werklik✓ vriende ✓ nie. 2 Aanvaar ’n gepaste antwoord wat OF daarop dui dat die “vriende” nie Sy ken hulle nie goed genoeg ✓ om hulle regtig vriende is nie/bekend is aan vriende ✓ te noem nie. haar nie/sy ken hulle nie. OF Hulle is nie regtig vriende nie = ken Sy ken hulle nie✓ goed nie. ✓ slegs EEN punt toe. OF Dit is ‘n valse vriendskap.  OF Hulle maak of hulle vriende is.  1.3 A / ’n Uitroepteken. ✓ 1 1.4 A / Sy het gedink sy gaan ’n nuwe lewe begin. ✓ 1 1.5 Ja. ✓ Sy was in staat om uit die lewe van 2 Ken EEN punt toe vir “Ja” of “Nee”. prostitusie te ontsnap (weg te kom). ✓ OF Ken slegs ’n punt toe vir “Ja”/ “Nee” Ja. ✓ Sy kon met haar familie herenig word. ✓ indien die leerder ‘n rede verskaf OF het. Ja. ✓ Sy kon dood gewees het. ✓ Indien die leerder slegs “Ja” of OF “Nee” geskryf het = 0 punte. Ja. ✓ Sy leef nog. ✓ OF EN Ja.  Sy is gevind.  OF Ken EEN punt toe vir die rede. Ja.  Sy is na ‘n paar weke gevind.  Maak seker dat die motivering OF korreleer met die keuse “Ja”/”Nee”. Nee. ✓ Sy was getraumatiseer. ✓ OF OF Nee. ✓ Sy was geforseer om ‘n prostituut te Ken TWEE punte toe indien die wees. ✓ rede/motivering korrek is en ‘n OF duidelike posisie/opinie ‘n ‘Ja’ of Nee. ✓ Haar onskuld is weggeneem. ✓ ‘Nee’ suggereer/impliseer OF ‘n idee skep van ‘ek stem saam’/’ek stem nie saam nie’. Moenie ‘n punt toeken indien die Grade 9 Afrikaans HL Memo 1
Downloaded from hlayiso.com leerder ‘n aanhaling uit die teks gebruik wat langer as ‘n frase of een sin is nie. Moenie Waar/Onwaar aanvaar nie. 1.6 A / Dit beteken dat die sisteem gefaal het om die 1 kinders op te spoor en te beskerm. ✓ 1.7 C / Kinders loop die risiko om vermis te raak. ✓ 1 1.8 Ja. ✓ Die statistieke word voorsien deur die polisie Ken EEN punt toe vir “Ja” of “Nee”. en/of MCSA. ✓ OF Ken slegs ’n punt toe vir “Ja”/ “Nee” Ja. ✓ Die statistieke word voorsien deur indien die leerder ‘n rede verskaf 2 het. geloofwaardige instellings/organisasies/bronne.✓ Indien die leerder slegs “Ja” of OF “Nee” geskryf het = 0 punte. Nee. ✓Alle gevalle van vermiste kinders word nie EN altyd aangemeld nie. ✓ Ken EEN punt toe vir die rede. Maak seker dat die motivering korreleer met die keuse “Ja”/”Nee”. OF Ken TWEE punte toe indien die rede/motivering korrek is en ‘n duidelike posisie/opinie ‘n ‘Ja’ of ‘Nee’ suggereer/impliseer OF ‘n idee skep van ‘ek stem saam’/’ek stem nie saam nie’. Moenie ‘n punt toeken indien die leerder ‘n aanhaling uit die teks gebruik wat langer as ‘n frase of een sin is nie. Moenie Waar/Onwaar aanvaar nie. 1.9 Ja. ✓ As hulle gelukkig by die huis is, het hulle 2 Ken EEN punt toe vir “Ja” of “Nee”. geen rede om weg te loop nie. ✓ OF Ken slegs ’n punt toe vir “Ja”/ “Nee” Ja. ✓ As hulle nie mishandel word by die huis nie, indien die leerder ‘n rede verskaf het. Indien die leerder slegs “Ja” of hoef hulle nie weg te loop nie. ✓ “Nee” geskryf het = 0 punte OF Ja.  Goeie ouers sal hul kinders monitor en EN daarom sal hulle nie wegraak nie. OF Ken EEN punt toe vir die rede. Grade 9 Afrikaans HL Memo 2
Downloaded from hlayiso.com Ja. Goeie ouers weet waar hulle kinders is Maak seker dat die motivering OF korreleer met die keuse “Ja”/”Nee”. Nee. ✓ Selfs gelukkige kinders mag dink dat hulle ‘n nuwe avontuurlike lewe kan hê. ✓ OF OF Ken TWEE punte toe indien die Nee. ✓ Kinders kan ontvoer word. ✓ rede/motivering korrek is en ‘n OF duidelike posisie/opinie ‘n ‘ja’ of Nee. ✓ Kinders kan verdwaal. ✓ ‘nee’ suggereer/impliseer OF ‘n idee OF skep van ‘ek stem saam’/’ek stem Nee. ✓ Kinders kan op die verkeerde bus of taxi nie saam nie’. klim. ✓ Moenie ‘n punt toeken indien die leerder ‘n aanhaling uit die teks gebruik wat langer as ‘n frase of een sin is nie. Moenie Waar/Onwaar aanvaar nie. Die rede moet nie net ‘n herhaling wees van die gegewe stelling dat kinders “nie sou wegraak as hulle gesonder en veiliger huislike omstandighede gehad het nie”. 1.10 D / Dit verwys na die handel in en verkoop van 1 mense. ✓ 1.11 Sosiale netwerke kan voordelig wees, maar dit 1 LW: Ignoreer die gebruik van die komma; die gebruik van die moet verantwoordelik gebruik word. ✓ voegwoord word getoets. Leerders moet nie die woorde “sosiale netwerke” herhaal nie. 1.12. Sy kon as ’n slaaf verkoop word. ✓ 2 Ken EEN punt per respons toe. OF Sy kon doodgemaak word. ✓ OF ’n Maksimum van TWEE punte. Sy kon tot prostitusie gedwing word. ✓ OF Sy kon toegesluit word. ✓ OF Sy kon gevange gehou word. ✓ OF Sy kon as ‘n seksslaaf gebruik word.  OR Sy kon spoorloos verdwyn het.  OR Sy kon deel word van die mensehandel netwerk.  1.13 Hulle wou haar onherkenbaar maak. ✓✓ 2 ’n Goed gemotiveerde antwoord OF verdien TWEE punte. Hulle wou dit moeilik maak vir die polisie /familie/ Leerders moet hul antwoord motiveer ten einde die TWEE punte Grade 9 Afrikaans HL Memo 3
Downloaded from hlayiso.com sekuriteit om haar te herken. ✓✓ te verdien. OF Dit sou dit makliker gemaak het om haar uit die ’n Middelmatige, maar relevante sentrum uit te smokkel. ✓✓ antwoord verdien EEN punt OF Om haar voorkoms te verander. ✓ Die hare kon verkoop word.  (Slegs EEN punt werd) 1.14 1.14.1 Ons assosieer teddiebere met kinders. ✓ OF Teddiebere bied vertroosting. ✓ OF Kinders smag na sekuriteit en vertroosting. ✓ 1 OF Die teddiebeer vestig die aandag op die artikel.  OF Dit was gebruik om kinders te lok.  OR Die teddiebeer is alleen en dui daarop dat die kind vermis is.  OR Die teddiebeer was geskeur omdat die ontvoerders en die kind met mekaar gestoei/geveg het. 1.14.2 Om aan te dui dat kinders hulle onskuld verloor 2 ’n Goed gemotiveerde antwoord het. ✓✓ verdien TWEE punte. OF Om aan te dui dat kinders fisies en emosioneel ’n Middelmatige, maar relevante geskend is. ✓✓ antwoord verdien EEN punt. OF Om aan te dui dat kinders getraumatiseer is. ✓✓ OF Om aan te dui dat kinders gely het. ✓✓ OF Om aan te dui dat kinders van hulle families weggeskeur is. ✓✓ 1.15 Moenie mense as vriende aanvaar wat jy nog nooit 2 Leerders moet TWEE voorstelle ontmoet het nie. ✓ (raad) gee. OF Moenie vreemdelinge op sosiale netwerke soos Ken EEN punt toe per voorstel. goeie vriende behandel nie . ✓ OF Aanvaar ’n gepaste antwoord wat Moenie aan vreemdelinge persoonlike informasie daarop dui dat die kind die gevare verskaf nie . ✓ van sosiale netwerke verstaan. OF Behandel vreemdelinge versigtig. ✓ OF Moet nooit instem om iemand te ontmoet wat jy slegs op ’n sosiale netwerk leer ken het nie. ✓ OF Wees bedag op valse beloftes.  Grade 9 Afrikaans HL Memo 4
Downloaded from hlayiso.com OF Moenie enige geskenke of geld van mense vat deur middel van sosiale netwerke nie. OF Moenie instem om mense te ontmoet van ‘n sosiale netwerk nie.  1.16.1 13 – 18 jaar ✓ 1 1.16.2 0 - 6 jaar ✓ 1 2 2.1 B / Die magtigheid van die oseaan. ✓ 1 2.2 A / Baie dinge onder die see is nog nie ontdek 1 nie. ✓ 2.3 A / Personifikasie✓ 1 2.4.1 Die storm en ‘n stem.✓ 1 2.4.2 Die ontstuimige storm ✓ klink soos ‘n (harde) 2 Die verduideliking moet aansluit by stem. ✓ die antwoord van 2.4.1 OF Die branders raas ✓om ‘n onstuimige see aan Ken 2 punte toe vir die verduideliking. te dui. ✓ ’n Middelmatige, maar relevante antwoord verdien EEN punt. 3.1 A / Die onderwyser wil sy swak prestasie 1 beklemtoon. ✓ 3.2.1 D / Woede ✓ 1 3.2.2 A Die onderwyser staan regop./Staan met sy 1 Ken EEN punt toe vir A een hand agter sy rug – asof hy bang is wat hy (liggaamstaal) met die hand sal doen (aan Neelsie). ✓ EN B Sy oë is groot. ✓ OF EEN punt vir B (gesigsuitdrukking). Sy wenkbroue is gelig.✓ OF 1 Daar is ‘n frons op sy voorkop.✓ OF Sy mond is oop. ✓ OF Die onderwyser staan konfronterend voor die seun. ✓ OF Die onderwyser leun vooroor. ✓ OF Die onderwyser kyk die kind ernstig aan. ✓ OF Die onderwyser staan met ‘n geklemde hand om die papier. ✓ Grade 9 Afrikaans HL Memo 5
Downloaded from hlayiso.com 3.3 Die onderwysers is woedend/kwaad/briesend 2 Ken TWEE punte toe vir ‘n goeie oor Neelsie se swak punt (3%), maar Neelsie verduideliking van die humor. verwag ’n kompliment/erkenning omdat dit ‘n verbetering (van 2%) op sy vorige punt is. ✓✓ ’n Middelmatige, maar relevante antwoord verdien EEN punt. 4. 4.1 wêreldwye web✓ 1 Spelling moet korrek wees. 4.2 Die getraumatiseerde families word✓ deur die 2 MCSA ondersteun. ✓ 4.3 Olivier het gesê dat hulle ✓ dikwels daardie✓ realiteit teëkom. 2 OF Olivier het gesê dat hulle ✓ daardie realiteit dikwels teëkom. ✓ 4.4 Die ontvoerde kind is steeds nie gevind 1 Leerders moet die volledige hoofsin nie. ✓ skryf. 4.5 C / Byvoeglike naamwoord ✓ 1 4.6 realiteite ✓ 1 Die spelling moet korrek wees vir EEN punt. 4.7 slegte ✓ 1 Die spelling moet korrek wees vir OF EEN punt. haglike ✓ OF Aanvaar enige sinoniem wat gepas powere ✓ is in die sinnetjie en die spelling moet korrek wees. 4.8 As ✓ jy nie jou kind betyds by die skool kan 2 Die sin moet die voegwoord “as” oplaai nie, ✓ moet jy ‘n boodskap aan jou bevat. kind/hom/haar stuur. OF Die sin moet logies gekonstrueer Jy moet ‘n boodskap aan jou kind stuur as ✓ jy wees. hom nie betyds by die skool kan gaan oplaai nie. ✓ OF As ✓ jy nie jou kind betyds by die skool kan oplaai nie, ✓moet jy ‘n boodskap (aan jou kind/hom/haar) stuur. 4.9 B / Mensehandel is ‘n realiteit. ✓ 1 4.10 Baie kinders is te gemaklik met✓die gebruik van Ken EEN punt toe vir die eerste Grade 9 Afrikaans HL Memo 6
Downloaded from hlayiso.com sosiale netwerke en word ontvoer deur mense VYF korrekte antwoorde. wat hulle ’n beter lewe beloof. ’n Ontvoerde kind verkeer in groot gevaar indien hy/sy nie binne die eerste 48 uur gevind word nie. Een van die kinders is eers na✓ ’n jaar gekry. Grace het 5 gesê: “Ek het mense te✓ maklik vertrou. ✓ Ek sal ✓in die toekoms versigtiger wees.” 5 Sien aangehegte rubriek. 20 6 Sien aangehegte rubriek. 10 GROOTTOTAAL 85 Grade 9 Afrikaans HL Memo 7
Downloaded from hlayiso.com AFDELING C: VRAAG 5 – RUBRIEK VIR DIE ASSESSERISSNG VAN ‘N OPSTEL – HUISTAAL (20 punte) Vlak 5 Vlak 4 Vlak 3 Vlak 2 Vlak 1 BEPLANNING 5 4 3 2 0-1 EN AANBIEDING Alle instruksies is Meeste van die Instruksies is Sommige instruksies is Min instruksies is uitgevoer. uitgevoer. instruksies is redelik uitgevoer. uitgevoer. uitgevoer. 5 PUNTE Beplanning en/of Beplanning lei tot ’n Beplanning lei tot Beplanning Beplanning lei tot ‘n swak eerste poging lei tot ‘n baie goeie opstel. ’n redelike goeie lei tot ‘n onvoldoende opstel. Onvoldoende vir feitlik foutlose opstel. opstel. opstel. huistaalvlak. ’n Uitstekende ’n Goeie inleiding/ Inleiding/slot is Inleiding/slot is nie Geen inleiding/slot. inleiding/slot. Slot. voldoende. voldoende nie. 5 4 3 2 0-1 INHOUD Inhoud uitstaande, Inhoud Inhoud gepas. Inhoud middelmatig. Inhoud nie altyd hoogs oorspronklik. verdienstelik, duidelik nie. 5 PUNTE oorspronklik. Idees uitdagend, Idees Idees interessant, Redelik samehangend. Idees vervelig, dikwels volwasse. verbeeldingryk, meestal relevant, ’n Paar idees. herhalend. interessant en redelik Teks nie altyd samehangend oortuigend. oortuigend. nie. Uitsonderlike, Gedissiplineerde Leerder behou Leerder wyk soms af. Leerder wyk af. gedissiplineerde skryfwerk. fokus met geringe skryfwerk. Leerder behou afwykings. Grade 9 Afrikaans HL Memo 8
Downloaded from hlayiso.com deurgaans fokus. TAAL, 5 4 3 2 0 -1 STYL EN REDIGERING Kritiese bewustheid Goeie kritiese ‘n Mate van Beperkte bewustheid Baie beperkte kritiese van die impak van bewustheid van die bewustheid van van die impak van taal. taalbewustheid. taal. is goed. impak van taal. die impak van 5 PUNTE taal. Taal, punktuasie Taal, punktuasie Taal, punktuasie Taal, punktuasie Gebrekkige taal en punktuasie. effektief gebruik. korrek gebruik. meestal korrek beperk. gebruik. Keuse van woorde Woordkeuse Woordkeuse Woordkeuse is basies. Woordkeuse is uitsonderlik, volwasse. wissel/varieer en is voldoende. beperk/elementêr. kreatief. Styl, toon, register Styl, toon, register Styl, toon, Styl, toon, register Styl, toon, register nie geskik vir hoogs geskik vir baie geskik vir register is geskik redelik geskik vir onderwerp nie. onderwerp. onderwerp. vir onderwerp. onderwerp. Feitlik foutloos. Enkele foute Foute raak Bevat verskeie foute. Besaai met foute en sigbaar. beduidend. deurmekaar. Grade 9 Afrikaans HL Memo 9
Downloaded from hlayiso.com 5 4 3 2 0-1 STRUKTUUR Samehangende Logiese ontwikkeling Verskeie Dwaal soms van die Heeltemal van die onderwerp af. ontwikkeling van van detail. relevante onderwerp af, maar die 5 PUNTE onderwerp. besonderhede. algemene gedagtegang Lewendige, kan gevolg word. uitsonderlike detail. Sinne en paragrawe Sinne, paragrawe Sinne, paragrawe Sinne, paragrawe Sinne, paragrawe op ‘n briljant saamgestel. logies, goed saamgestel. mag foute bevat, elementêre vlak. wissel/varieer. maar opstel maak nog sin. Lengte korrek. Lengte korrek. Lengte is amper Lengte te lank/kort. Lengte – te lank/kort. korrek. TOTAAL: 20 AFDELING C: RUBRIEK VIR ASSESSERING VAN ‘n DAGBOEK - HUISTAAL (10 punte) Vlak 4 Vlak 3 Vlak 2 Vlak 1 4 - 5 punte 3 punte 2 punte 0 - 1 punte BEPLANNING, Alle instruksies is Meeste instruksies is Sommige instruksies is Min instruksies is uitgevoer. FORMAAT EN uitgevoer. uitgevoer. uitgevoer. LENGTE Uitgebreide Baie goeie kennis Elementêre kennis Geen kennis van vereistes 5 PUNTE kennis van vereistes van vereistes en van teks van vereistes en van teks van teks en formaat. van teks en formaat . formaat. formaat. Grade 9 Afrikaans HL Memo 10
Downloaded from hlayiso.com Beplanning lei tot ‘n Beplanning lei tot ‘n goeie Onvoldoende beplanning lei Min bewyse van beplanning. uitstekende skryfstuk. tot ‘n elementêre skryfstuk. skryfstuk. Skryf gedissiplineerd – Skryf redelik Skryfstuk openbaar Skryfstuk toon min/geen behou fokus. gedissiplineerd – behou beperkte fokus. fokus. fokus. Inhoud en idees Inhoud en idees Leerder wyk af. Leerder wyk af. heeltemal samehangend samehangend en Inhoud en idees is nie altyd Skryfstuk onsamehangend. en baie goed uitgebrei. baie goed uitgebrei. Alle samehangend nie. Min Betekenis soms onduidelik. Alle detail onder- detail onder- steun detail wat die onderwerp Min detail wat die onderwerp steun onderwerp. onderwerp. ondersteun. ondersteun. Nie genoegsaam vir Onvoldoende beplanning. huistaal nie. Toepaslike lengte. Toepaslike lengte. Te lank of te kort. Ver te lank of te kort. 8 - 10 punte 4 - 7 punte 2 - 3 punte 0 - 1 punte INHOUD Hou volkome by die Hou by die onderwerp. Relevansie tot die Heeltemal van die onderwerp onderwerp. Afwykings is minimaal. onderwerp is minimaal. af. 10 PUNTE Inhoud uitstaande. Inhoud weldeurdag. Samehangend. Min of geen detail wat Baie oorspronklik. Redelik samehangend. Sommige detail ondersteun onderwerp ondersteun. Idees baie uitgebrei. Meeste detail ondersteun die onderwerp. die onderwerp. Emosionele respons is Emosionele respons is Baie min emosie oorgedra. Geen emosionele respons. uitstekend. goed. Neig na storie-vertelling. Hoofsaaklik storie-vertelling. Grade 9 Afrikaans HL Memo 11
Downloaded from hlayiso.com 4 - 5 punte 3 punte 2 punte 0 - 1 punte TAAL/STYL/ Hoogs gepaste Meestal gepaste Ontoepaslike Totaal ongepaste REDIGERING register/styl/toon. register/styl/toon. register/styl/toon. register/styl/toon. 5 PUNTE Woordeskat hoogs Gepaste woordeskat. Woordeskat beperk. Woordeskat benodig toepaslik. remediëring. Sinstipes wissel/varieer. Volledige sinne. Onvolledige sinne. Swak sinstruktuur. Hoogs gepaste gebruik Enkele grammatikale, Baie grammatikale, spelling Teks is swak saamgestel en van taal, grammatika, spelling en punktuasie en punktuasie foute. baie moeilik om te volg. spelling en punktuasie met foute. Teks is besaai met foute. ‘n paar foute. TOTAAL: (20÷2 = 10) Grade 9 Afrikaans HL Memo 12

Study this subject

More from Grade 9 Afrikaans HL

View all