Downloaded from hlayiso.com
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012
GRAAD 9 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS
TOETS (DOWE LEERDERS)
MEMORANDUM
PUNTE: 60
Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye.
VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE PUNT(E) TOTAAL
1. B/Die feesmaal. 1 1
2.1 C/Hy is 'n baie vrygewige man. 1 1
2.2 B/Hulle het maklik aanstoot gengeem. 1 1
3. C/Die feesmaal is in die voorkamer gehou. 1 1
4.1 D/Die belangrikheid van gewoontes en tradisies 1 1
4.2 A/Die liefde tussen Ma-Lesane en haar man. 1 1
5.1 A/Die gaste s'n. 1 1
5.2 B/Om kinders te hê. 1 1
6. Hulle wou nie die bure aanstoot gee nie – hulle sou 2 2
sleg/beledig/seergemaak voel indien hulle nie persoonlik
genooi sou word nie.
Enige aanduiding van die korrekte antwoord kan aanvaar
word.
7. Diketso se vader sou verplig wees om die vleis te voorsien. 2 2
Kos was die belangrikste item vir die gaste (paragraaf 1 '...
die belangrikste deel van die troue – die ete'/ 'Wat is 'n
troue sonder kos?')
OF
Die familie sou in die verleentheid kom, want die
gemeenskap sou 'n maaltyd verwag. (Sien bostaande
motivering).
Grade 9 Afrikaans HT Memo (Dowe Leerders) 1
Skip to contentAll 2012 papers View all





Afrikaans HL Grade 9 ANA 2012 Memo
Grade 9 Afrikaans HL memorandum from the ANA 2012, 8 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Hl · Grade 9 · ANA · 2012 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 9
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- ANA
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 206.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
ANA 2012
- Other filesQuestion paperMemoMemo (2)Memo (3)
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
OF
Die gemeenskap sou baie krities teenoor die familie wees
oor hulle onvermoë/versuim om 'n maaltyd te voorsien. Die
gemeenskap neem baie maklik aanstoot (sien paragraaf 3:
die grootmense sou kla indien hulle nie persoonlik genooi is
nie.)
OF
Daar sou nie genoeg vleis vir al die gaste wees nie. Baie
mense woon 'n troue ongenooid by (sien paragraaf 1 '... dat
mense nie wag om na 'n troue genooi te word nie. Hulle
woon dit net by.')
OF
Daar sou nie ‘n ete gewees het nie. (paragraaf 1 '... die
belangrikste deel van die troue – die ete'/ 'Wat is 'n troue
sonder kos?')
OF
Die gaste sou nie die troue geniet het nie. (paragraaf 1 '...
die belangrikste deel van die troue – die ete'/ 'Wat is 'n
troue sonder kos?')
OF
Die troue sou nie ‘n sukses wees nie. (paragraaf 1 '... die
belangrikste deel van die troue – die ete'/ 'Wat is 'n troue
sonder kos?')
OF
Die mense sou die ryk oom kwalik geneem het. (paragraaf
1 '... die belangrikste deel van die troue – die ete'/ 'Wat is 'n
troue sonder kos?')
8.1 Vergelyking. 2 3
Die nuus van die troue word vergelyk met ʼn elektriese
stroom/stroom krag/stroom elektrisiteit.
(1 punt vir identifisering van beeldspraak + 1 punt vir
die twee dinge wat vergelyk word)
Grade 9 Afrikaans HT Memo 2
Downloaded from hlayiso.com
8.2 Dit beklemtoon hoe vinnig nuus versprei het. 1
OF
Die nuus het vinnig en wyd versprei.
OF
Almal het die nuus binne 'n kort tydjie geweet.
OF
Die mense was geskok/opgewonde/woedend/jaloers.
(Aanvaar enige redelike antwoord wat aandui dat die
nuus baie vinnig versprei het en belangstelling gewek
het.)
9. Buite beheer geraak/ onhanteerbaar geraak /kan nie 1 1
stopgesit word nie/ kan nie gekeer word nie/onbeheerbaar
geraak/orals heen versprei.
10. Sien RUBRIEK p 6. 12 12
11.1 A/Lees is 'n waardevolle en voordelige gewoonte. 1 1
11.2 A/Lees maak die wêreld vir jou oop. 1 1
12. Ja, sy pa het slegs drie jaar skoolgegaan, maar hy was 2 2
wydbelese/goed ingelig/ʼn kundige.
OF
Nee, want sy pa het net drie jaar skoolgegaan, maar sy pa
het baie koerante gelees en hy was wydbelese/goed
ingelig/ʼn kundige.
(Indien leerders 'Ja'/’Nee’ antwoord met geen
verduideliking nie, moet geen punte toegeken word nie.
As leerder 'Ja'/’Nee’ sê met 'n ontoepaslike
verduideliking, moet geen punte toegeken word nie.)
13. Hy is krities/keur dit af/hy het min respek vir sulke mense. 2 2
Hy voel dat hulle ondankbaar is vir al hul voorregte.
OF
Diegene wat kan lees, word beskou as gelukkig/dit is 'n
voorreg. Hy keur hulle minagting van hulle kanse op 'n
Grade 9 Afrikaans HT Memo 3
Downloaded from hlayiso.com
goeie toekoms af.
OF
Hy het geen respek vir hulle nie aangesien hulle gelukkig is
om te kan lees.
14. Lees word vergelyk met ʼn sleutel wat deure kan oopsluit. 2 2
EN
Deure verteenwoordig openinge en geleenthede/beter
toekoms.
OF
Lees kan toegang gee tot nuwe ervarings/geleenthede vir
sukses/leer/ en 'n wêreld van werk en sukses.
(1 punt vir die identifisering van die twee dinge wat
vergelyk word + 1 punt om te verduidelik waarom die
vergelyking gemaak word.)
15. Ja. Die skrywer se eie lewe is bewys van die voordele van 2 2
lees; hy word goed genoeg geag om vir 'n koerant te skryf/
hy is 'n kundige in lees en skryf.
OF
Ja. Die skrywer se argument is duidelik en doeltreffend: hy
motiveer alles wat hy sê deur voorbeelde te gee (sy pa) en
ander ondersteunende bewyse om sy standpunt te staaf.
OF
Ja. Hy verduidelik hoe lees kinders kan help om meer
suksesvolle volwassenes te word deur te verwys na die
mense wat sukses in die lewe bereik het.
OF
Nee. Alle bewyse wat voorsien is, is stories en geen
navorsingsbewyse is voorgehou nie. Die skrywer gee sy
eie ervarings oor die voordele van lees eerder as
wetenskaplike bewyse.
(Aanvaar enige ander redelike antwoord, ondersteun
deur bewyse uit die teks.)
Grade 9 Afrikaans HT Memo 4
Downloaded from hlayiso.com
(Moenie punte vir slegs 'Ja' en 'Nee' (sonder motivering
toeken nie.)
16.1 C/bv. 1 1
16.2 B/TV 1 1
17.1 suksesvol/le 1 1
Spelling moet korrek wees, want die antwoord word uit die
artikel aangehaal
17.2 Probeer die volgende: gee kinders sakgeld wanneer hulle 1 1
boeke, koerante en tydskrifte lees.
1 punt vir dubbelpunt (:) + 1 punt vir die komma (,). Geen
negatiewe nasien nie.
18. Probeer die volgende: gee kinders sakgeld vir leesboeke, 2 2
koerante en tydskrifte.
1 punt vir dubbelpunt (:) + 1 punt vir die komma (,). Geen
negatiewe nasien nie.
19. Sien RUBRIEK p 5. Gebruik hierdie rubriek om uit 12 te 6 6
merk en verwerk dit na 6.
20. Sien RUBRIEK p 6. 10 10
10 ASSESSERINGSRUBRIEK: INFORMELE BRIEF
Assesseringskriteria
PUNTE 12 4 3 2 1
Oorspronk- Gedagtes is Verduideliking Verduideli-king Duidelikheid
likheid van duidelik en logies redelik nie voldoende ontbreek.
idees verwoord. verstaanbaar, nie. Geen
Baie hoewel nie Min/vae idees. aanmoedige
oorspronklike, omvattend nie. Beperkte n-de idees is
kreatiewe idees ʼn Aantal oor- toepassings. gegee nie.
Realistiese spronklike Geen
toespassings. idees en realistiese
toepassings. toepassings
nie.
PUNTE 4 3 2 1
Grade 9 Afrikaans HT Memo 5
Downloaded from hlayiso.com
Gebruik van Korrekte gebruik Aanvaa-bare Register is nie Informele
informele van informele gebruik van oorweeg nie. register.
register, register, styl en informele Beperkte kennis Geen kennis
toon van formaat. register. van formaat. van formaat
die skrywer Taal, aanhef en Voldoende Taal is dikwels nie.
(styl); slot is duidelik kennis van onvanpas. Onsame-
formaat informeel. formaat. hangende
Taal is gewoon sinne.
informeel.
PUNTE 4 3 2 1
Woorde- Wye woorde- Voldoende Beperkte Ernstig
skat, skat, bewyse van verskeiden- woordeskat, beperk ten
grammatika figuurlike en/of heid min bewyse opsigte van
en idiomatiese woordeskat; van grammatikale
taalgebruik. taalgebruik, 'n Paar idiomatiese gebruik,
Geringe foute in bewyse van gebruik van sinskonstruk-
die spelling. idiomatiese taal. sie, spelling
Sinsbou en taalgebruik. 'n Beduidende en
grammatikale Foute in aantal foute in woordeskat.
gebruik feitlik spelling, spelling,
foutloos. sinsbou en sinsbou en
grammatikale grammatika-le
gebruik raak gebruik.
beduidend.
NOTA: Alhoewel hierdie 'n informele brief is, is tiener-groepstaal, sms-taal en/of
slordige taalgebruik nie aanvaarbaar.
Geen negatiewe nasien van formaat.
Grade 9 Afrikaans HT Memo 6
Downloaded from hlayiso.com
19 ASSESSERINGSRUBRIEK: ′N PARAGRAAF
Assesseringskriteria
PUNTE 4 3 2 1
Beplanning, ● Deeglike ● Beplanning ● Beplanning ● Geen bewyse
samehang, beplanning. waarneembaar. redelik van beplanning;
inleidende Treffende Inleiding en slot waarneembaar. geen inleidende
sinne/slotsinne/ inleiding en voldoende. Inleiding en slot sin of slot nie.
sinskonstruksie/ slot. ● Korrekte swak. ● Geen
verbindingsinne ●Treffende en sinskonstruksie. ● Gebrekkige samehang met
gepaste titel korrekte ● Logiese samehang t.o.v onderwerp;
sinskonstruksie. verbinding van onderwerp. ernstige gebreke
● Logiese en idees. ● Sinskonstruk- in
treffende sie foutief. sinskonstruksie.
verbinding van ● Gebrekkige ● Feitlik geen
idees. verbinding van verbinding van
idees. idees.
PUNTE 4 3 2 1
Oorspronklikheid ● Oorspronklike ● Redelik ● Beperkte ● Geen
t.o.v. onderwerp idees t.o.v. oorspronklik oorspronklikheid oorspronklikheid.
onderwerp t.o.v. t.o.v. onderwerp ● Deurmekaar
onderwerp. hantering van
onderwerp.
PUNTE 4 3 2 1
Oorspronklike en ● Uitstekende ● Goeie ● Woordeskat ● Beperkte
kreatiewe woordeskat; woordeskat; voldoende; taal- woordeskat; taal,
gebruik van korrekte min taal- spelling- en spelling en
woordeskat, spelling en spelling en punktuasie punktuasie
figuurlike punktuasie; punktuasie foute raak foutief.
taalgebruik. taalgebruik foute. beduidend.
Spelling en feitlik foutloos. ● Gebruik
Punktuasie ● Treffende figuurlike taal.
figuurlike
taalgebruik.
12÷2=6
NOTA: 1. Indien die inhoud van die paragraaf tot ʼn enkele stimulus binne die
prentjie beperk is, moet dit aanvaar word.
2. Maksimum punte = 6 (12 gedeel deur 2).
Grade 9 Afrikaans HT Memo 7
Downloaded from hlayiso.com
20 ASSESSERINGSRUBRIEK: ‘N KOERANTBERIG
Assesseringskriteria
PUNTE 5-4 3 2 1
Formaat en Foutlose Goeie Formaat en Duidelike
struktuur. formaat en formaat en struktuur beperkte kennis
Gepaste struktuur. struktuur. gedeeltelik van formaat en
opskrif. Korrekte Lengte korrek. struktuur.
Toepaslike lengte. naastenby Onaanvaar- Te lank of te kort.
lengte korrek. barelengte: te
lank/te kort
PUNTE 5-4 3 2 1
Register, Toepaslike Toepaslike Gedeeltelik Onvanpaste
spelling, register. register. toepaslike register.
punktuasie. Duidelike en Volledige register. Onsamehangende
Taalgebruik maklik sinne. Onvolledige sinne.
verstaanbare Meestal sinne. Swak spelling,
taalgebruik. korrekte Grammatikale, grammatika en
Onbeduidende gebuik van spelling en punktuasie.
aantal foute. gram- punktuasie
matika, foute raak
punktuasie beduidend.
en spelling.
10 punte
TOTAAL: 60
Grade 9 Afrikaans HT Memo 8
Study this subject
Recommended for this subject
More from Grade 9 Afrikaans HL

CAPS document
CAPS SP HOME AFRIKAANS GR 7 9 web

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 P1 November Mock 2026 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 P2 November Mock 2026 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 GEC Test 2023 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 GEC Test 2022 Question Paper

Question paper





