JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING
GRAAD 9
AFRIKAANS HUISTAAL
2012: MODELVRAE TOETS
MEMORANDUM
Skip to contentAll 2012 papers 





View all





Afrikaans HL Grade 9 ANA Exemplars 2012 Memo
Grade 9 Afrikaans HL memorandum from the ANA Exemplars 2012, 6 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Hl · Grade 9 · ANA Exemplars · 2012 · Afrikaans. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 9
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- ANA Exemplars
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 225.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
ANA Exemplars 2012
- Other filesQuestion paperMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012
GRAAD 9 AFRIKAANS HUISTAAL
MODELVRAE TOETS
MEMORANDUM
Belangrike inligting:
1. Gee volpunte indien slegs ʼn korrekte antwoord gegee word, tensy anders
aangedui.
2. Aanvaar enige ander korrekte oplossing wat nie in die memorandum gegee
is nie.
VRAAG PUNT(E) TOTAAL
VERWAGTE ANTWOORDE
1. A/Die man ongemaklik en geïntimideerd gevoel. 1 1
2.1 B/net iets van die man wou hê. 1 1
2.2 B/sy gedwing is om volwasse dinge te doen. 1 1
3. C/die ou vrou se stat/dorp. 1 1
4.1 C/die jong man se vrees dat die vroue hom aan die 1 1
grenspolisie sou verklap.
4.2 B/jong man se onmiddellike behoefte aan huisvesting 1 1
en veiligheid
5. D/Die ou vrou se gemengde gevoelens teenoor die man. 1 1
6. Sy is desperaat vir geld. Paragraaf 5 sê dat daar geld te maak 2 2
is deur inligting aan die grenspatrollie bekend te maak.
7. As hy sy ware gevoelens van walging/afkeer van die ou vrou 2 2
onthul het, sou hy haar kwaad of teësinnig gemaak het.
OF
As hy sy afkeer van haar gewys het, sou hy haar ontstel
het/sou sy glad nie van hom gehou het nie.
1
8.1 Die geld wat die man vir die meisie gee (al het sy niks gedoen 2 2
nie) word met ′n wonderwerk vergelyk.
8.2 ‘n Wonderwerk is ′n buitengewone, ongelooflike gebeurtenis, 1 1
iets wat as onmoontlik beskou word en wat groot vreugde
bring. Op dieselfde manier is die ding wat die man gedoen het
soos ′n wonderwerk want, vir die vrou, is dit ongelooflik/iets
wat sy nooit gedink het sou kon plaasvind nie en dit laat haar
baie gelukkig voel.
9. Ma/Mamma/Mevrou/dame of enige aanvaarbare antwoord. 1 1
10. Sien RUBRIEK p 3. 12 12
11.1 B/Die instroming van vakansiegangers na Durban. 1 1
11.2 D/Vullisdromme sal voorsien word. 1 1
12. JA ′Fietse is pas aangekoop′ 2 2
′Nog 100 herwinningsblikke is oral in die stad
aangebring.′
GEEN punte toegeken vir ‘n ′JA′-antwoord sonder die nodige
ondersteunende aanhaling nie.
13. Die skrywer het 'n positiewe siening van Durban. Die artikel 2 2
bevorder Durban as 'n vakansiebestemming.
14. Die werkers wat deur die munisipaliteit aangestel is om die 2 2
toeriste te help word ′tjommies′ (vriende) genoem. Die indruk
word geskep dat hierdie werkers soos vriende is. Hulle is
hulpvaardig en vriendelik.
15. Nee. Daar word net gesê dat besprekings vermeerder het. 2 2
Geen syfers is gegee om hierdie stelling te ondersteun nie.
16.1 D/Kinders wat onder die ouderdom van 21 is. 1 1
16.2 B/SAP 1 1
17.1 genotvolle/aangename/ontspanne 1 1
17.2 vriende/hulpers/assistente/beamptes 1 1
18. Om verdwaalde kinders te hanteer, is die volgende maatreëls 2 2
ingestel: identifikasie armbande vir kinders. Een punt vir die
komma en een punt vir die dubbelpunt.
2
Hierdie vraag moenie negatief nagesien word nie.
19. Sien RUBRIEK p .4 6 6
20. Sien RUBRIEK p 5. 10 10
TOTAAL: 60
Vraag 10 RUBRIEK: INFORMELE BRIEF
Assesseringskriteria
PUNTE 4 3 2 1
Oorspronkli Gedagtes Verduide Verduide- Duidelikheid
k-heid van is duidelik -liking liking nie ontbreek.
idees en logies redelik voldoende Geen
verwoord. verstaan- nie. boeiende idees
Baie baar, Min/vae gegee.
oorspronk- hoewel idees. Onrealisties.
like, nie Beperkte
kreatiewe omvatten skryfverm
idees. d nie. oë
Realistiese 'n Aantal
aannames. oorspron
k-like
idees.
PUNTE 4 3 2 1
Gebruik van Korrekte Aanvaar Register Informele
informele gebruik bare is nie register.
register, van gebruik oorweeg Geen kennis van
toon van die informele van nie. formaat.
skrywer; register, informele Beperkte Onsamehangen
formaat styl en register. kennis d
formaat. Voldoen van sinne.
Taal, de formaat.
aanhef en kennis Taal is
slot is van dikwels
duidelik formaat. onvanpas.
informeel. Taal is
gewoon
informeel
.
PUNTE 4 3 2 1
Woordeskat, Uitgebreide Voldoen Beperkte Ernstig beperk
grammatika woordeskat de woordesk ten opsigte van
en , bewyse woorde- at, taal- gebruik,
taalgebruik. van skat; beperkte sinskonstruksi
figuurlike ʼn Paar idiomatie e, spelling en
en bewyse se woordeskat.
3
idiomatiese van taalgebrui
taalgebruik idiomatie k;
Geringe se Beduiden
foute taal taalgebru de aantal
gebruik i foute in
feitlik Foute spelling,
foutloos. raak sinsbou
beduiden en
d. taalgebrui
k.
NOTA: Alhoewel hierdie ʼn informele brief is, is tiener-groepstaal of slordige
taalgebruik nie aanvaarbaar nie, inaggenome wie die ontvanger van die
brief is. (12)
Vraag 19: RUBRIEK: ′N PARAGRAAF
Assesseringskriteria
PUNTE 6-5 4-3 2 1
Onderwerpsin Die paragraaf Die Die Daar is duidelik
/kernsin het 'n onderwerpsin onderwerpsin is geen kernsin
duidelike en bevat die redelik duidelik nie.
weldeurdagte hoofgedagte en spreek die
kernsin wat van die belangrikste
verwys na die paragraaf. punte redelik
hoofgedagte. goed aan.
Ondergeskik- Die paragraaf Die paragraaf Die paragraaf Die paragraaf
te sinne bestaan uit bestaan uit bestaan uit ʼn bevat geen
ten minste ten minste paar duidelike
drie sinne wat drie onder- ondersteunende ondersteunende
die steunende sinne wat die sinne nie.
hoofgedagte sinne. Die hoofgedagtes
met redes, besonderhede ondersteun.
besonder- in hierdie
hede of feite sinne brei die
ondersteun. hoofgedagte
Die redelik goed
besonder- uit.
hede is goed
georganiseer,
interessant
en brei uit op
die
hoofgedagte
4
van die
paragraaf.
NOTA: Indien die inhoud van die paragraaf tot 'n enkele stimulus binne die foto
beperk is, moet dit aanvaar word. (6)
Vraag 20: RUBRIEK: ′N KOERANTBERIG
Assesseringskriteria
PUNTE 5-4 3 2 1
Formaat, Foutlose Goeie Formaat en Duidelik
struktuur en formaat en formaat en struktuur beperkte
toepaslike struktuur. struktuur. gedeeltelik kennis van
lengte. Korrekte Foute korrek. formaat en
lengte. onbeduiden Lengte: te struktuur.
d lank/te kort. Te lank of te
Lengte kort.
naastenby
korrek.
PUNTE 5-4 3 2 1
Register, Toepaslike Toepaslike Gedeeltelik Onvanpaste
spelling, register. register. toepaslike register.
punktuasie. Duidelike en Volledige register. Onsamehangende
Gebruik van maklik sinne. Onvolledige sinne.
taal. verstaanbare Meestal sinne. Swak spelling,
taalgebruik. korrekte Grammatikale, grammatika en
gebruik van spelling en punktuasie.
Onbeduidende grammatika, punktuasie
aantal foute. punktuasie foute raak
en spelling. beduidend.
(10)
TOTAAL: 60
5
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 ANA Exemplars 2012 Question Paper

Memorandum
Afrikaans HL Grade 9 ANA 2012 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 9 ANA 2012 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 9 ANA 2012 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 9 ANA Exemplars 2014 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 9 ANA Exemplars 2013 Memo
More from Grade 9 Afrikaans HL

CAPS document
CAPS SP HOME AFRIKAANS GR 7 9 web

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 P1 November Mock 2026 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 P2 November Mock 2026 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 GEC Test 2023 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 GEC Test 2022 Question Paper

Question paper