Skip to content

Computer Applications Technology Grade 12 P1 2019 QP

Question paperComputer Applications TechnologyGrade 12201924 pages

Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2019, 24 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2019 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 180 TYD: 3 uur *CATNA1* Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitend ʼn toevoermasker- karakterblad, ʼn inligtingsblad en ʼn HTML-merkersblad.
Downloaded from hlayiso.com 2 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2019) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. As gevolg van die aard van die drie-uur eksamen is dit belangrik om daarop te let dat jy NIE toegelaat sal word om die eksamenlokaal voor die einde van die eksamensessie te verlaat nie. 2. Sleutel jou van en naam in die bladsykopskrif (‘header’) van ELKE dokument wat jy skep of stoor. 3. Die toesighouer sal ʼn disket met AL die lêers wat vir die eksamen benodig word, aan jou gee, of jy sal ingelig word waar die lêers op die netwerk of rekenaar gevind kan word. Indien ʼn disket aan jou uitgereik is, moet jy jou naam op die etiket skryf. Indien jy op ʼn netwerk werk, moet jy die instruksies wat deur die toesighouer gegee word, volg. 4. ʼn Kopie van die meesterlêers (‘master files’) sal by die toesighouer beskikbaar wees. Indien daar enige probleme met ʼn lêer is, mag jy die toesighouer vir ʼn ander kopie vra. 5. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. 6. Beantwoord AL die vrae. 7. Maak seker dat jy elke dokument stoor deur die lêernaam wat in die vraestel gegee word, te gebruik. Stoor jou werk gereeld as ʼn voorsorgmaatreël teen moontlike kragonderbrekings. 8. Lees deur elke vraag voordat jy dit beantwoord of die probleem oplos. MOENIE meer doen as wat die vraag vereis NIE. 9. Aan die einde van die eksamen moet jy die disket wat deur die toesighouer aan jou gegee is inlewer met AL die antwoordlêers daarop gestoor, of jy moet seker maak dat AL die antwoordlêers op die netwerk/rekenaar gestoor is, soos wat deur die toesighouer/onderwyser aan jou verduidelik is. Maak absoluut seker dat AL die lêers gelees kan word. 10. Gedurende die eksamen mag jy gebruik maak van die hulpfunksies van die programme wat jy gebruik. Jy mag GEEN ander hulpbronmateriaal gebruik nie. 11. Indien data uit ʼn vorige vraag wat jy nie kon beantwoord nie afgelei word, moet jy steeds voortgaan met die vrae wat volg. 12. Tensy anders vermeld, moet formules en/of funksies vir ALLE berekeninge in vrae wat sigbladwerk (‘spreadsheets’) behels, gebruik word. Absolute- selverwysing moet slegs waar nodig gebruik word om te verseker dat die formules korrek is wanneer hulle na ander selle in die sigblad gekopieer word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 3 13. In alle vrae wat woordverwerking behels, moet die taal op English (South African) gestel word. Die papiergrootte word as A4-portret (‘Portrait’) aanvaar, tensy anders aangedui. 14. In Bylaag A word die HTML-merkblad voorsien. 15. Die eksamengids/datadisket wat jy gaan ontvang saam met hierdie vraestel, bevat die volgende lêergids en lêers wat onder aangedui word. Maak seker dat jy die lêergids met AL die lêers het voor die eksamen begin. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2019) SCENARIO Landbesoedeling is ʼn ernstige probleem wat ʼn impak het op mense, diere en die aarde. As daar nie stappe geneem word om besoedelingsvlakke te verminder nie, kan daar ʼn permanente verandering in die land voorkom. Die nadelige veranderinge in die omgewing as gevolg van landbesoedeling is subtiel, maar die probleem is baie groter as wat dit wil voorkom. Daarom is dit belangrik dat ons die Land moet Red. Die skool het die graad 12 leerders gevra om te help in ʼn veldtog om volhoubare lewe te bevorder. VRAAG 1: WOORDVERWERKING ʼn Dokument is opgestel om meer inligting te bied oor wat landbesoedeling is. Redigeer die dokument soos versoek word. Open die 1LandPollution-woordverwerkingsdokument. 1.1 Voeg ʼn voorblad in op die dokument. Die voorblad moet die volgende vertoon: 1.1.1 ʼn “Facet” voorblad in aan die begin van die dokument. (1) 1.1.2 Tik “Land Pollution” in die titelveld, “Save our Land” in die subtitelveld en “landhighschool@ecdept.gov.za” in die e-posveld. Verwyder die abstrakte (abstract) veld. (3) 1.2 Voeg ʼn outomatiese inhoudsopgawe (table of contents) onder die opskrif “Table of Contents” as volg in: 1.2.1 Gebruik die “Title” styl vir die vlak 1 opskrifte. (1) 1.2.2 Gebruik die “Heading 1” styl vir die vlak 2 opskrifte. (1) 1.2.3 Gebruik die “Heading 2” styl vir die vlak 3 opskrifte. (1) 1.3 Pas outomatiese bladsynommering op die dokument as volg toe: 1.3.1 Voeg die “Accent Bar Right” bladsynommers in die dokument. (1) 1.3.2 Begin die bladsynommering vanaf die tweede bladsy van die dokument, nommer die bladsye vanaf bladsy 1. (2) 1.4 Formateer die eerste paragraaf onder die opskrif “Land Pollution”, wat begin met die teks “What’s beneath …” en eindig met “… closer look.” as volg: 1.4.1 Verander die paragraafspasiëring na 6 pt voor en 6 pt na die paragraaf. (1) 1.4.2 Verander die lynspasiëring na presies 16 pt. (2) 1.4.3 Rek (‘Expand’) die karakterspasiëring met 1.5 pt. (1) 1.5 Die woord “Contaminate” verskyn twee keer in dié dokument. Vervang die twee verskynsels (‘occurrences’) van die woord met die woord “infect”. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 5 1.6 Vind die woord ‘In factories and offices’ in die teks onder die opskrif “Waste disposal”. Voeg ʼn hiperskakel (hyperlink) in op die teks as volg:  Die hiperskakel moet koppel na die webtuiste www.explainthatstuff.com/land-pollution.html.  Die teks “HowStuffWorks” moet vertoon wanneer die muis oor die hiperskakel beweeg word. (3) 1.7 Heg ʼn voetnota aan die woord “Radioactive Waste” onder die opskrif “Waste Disposal”. Gebruik die simbool (Wingdings karakter 83) as ʼn doelgemaakte (‘custom’) simbool en tik “by-product of nuclear power” in as die voetnota teks. (3) 1.8 Justifiseer en gebruik outomatiese afkapping vir die hele dokument. (2) 1.9 Die bron wat aan die einde van die dokument verskyn moet by die ander bronne van die dokument bygevoeg word. (3) 1.10 Die bibliografie aan die einde van die dokument wys geen rekords nie. Formateer die bibliografie so dat dit ten minste EEN bron wys. (1) 1.11 Voeg ʼn veld langs die teks “Date Created” in om die datum waarop die dokument geskep is, te toon. (1) [29] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2019) VRAAG 2: WOORDVERWERKING Jy word ook versoek om die brosjure wat in Word geskep is te verander. Die brosjure sal aan mense as ʼn vorm van bewusmaking versprei word. Maak die 2LandPollutionBrochure-woordverwerkingsdokument oop en verander dit as volg: 2.1 Verander die bladsy-oriëntasie na landskap. (1) 2.2 Voeg ʼn 2¼ pt wydte, rooi dubbel-lyn bladsyraam (‘page border’) rondom die dokument. (3) 2.3 Plaas die verhelderde teks van die dokument in drie-kolomme.  Voeg ʼn 1 cm/0.39 duim spasie tussen die kolomme.  Voeg ʼn lyn in tussen die kolomme.  Opskrifte moet boaan elke kolom wees. (4) 2.4 Verander die opskrif “What is land pollution?” deur van ʼn WordArt met gouekleur “Accent 4 Soft Bevel” gebruik te maak. (4) 2.5 Vind die kolpuntlys (‘bulleted list’) onder die opskrif “How to prevent land pollution?”.  Verander die formaat van die kolpunte na die prentjie 2Bullet.jpg wat gevind kan word in die datalêergids.  Stel die inkeping (‘indentation’) van die kolpunte op 0 cm en die paragrawe moet hangend (‘hanging’) wees op 1.5 cm. (4) 2.6 Voeg ʼn Ovaal Uitroepvorm (Oval Callout Shape) in aan die onderkant van die eerste kolom met die teks “Save Our Land!” (3) 2.7 Gebruik die prentjie 2LandPollution.jpg as ʼn watermerk SONDER enige uitgewaste effek (‘washout’) en stel die skaal (‘scaling’) op 120%. (4) [23] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 7 VRAAG 3: SIGBLAD ʼn Sigbladlêer van die uitslae van die gebeurtenis word in die 3_LandPollution-sigblad gestoor. Maak die 3_LandPollution-sigblad oop en werk in die Stats per Province werkblad. 3.1 Formateer die werkblad as volg: 3.1.1 Verander die tabkleur van die “Stats per Province” werkblad na enige kleur behalwe die oorspronklike kleur. (1) 3.1.2 Voegsaam (‘Merge’) en sentreer die selle van sel A1 tot sel T1. (1) 3.1.3 Voeg ʼn dun diagonale streep (‘thin diagonal stripe’) patroonstyl (‘pattern style’) vuleffek met ʼn rooikleur in op die saamgevoegde (‘merged’) sel. (2) 3.1.4 Formateer Ry 4 sodat al die inhoud sigbaar is sonder om die selle te vergroot. (1) 3.2 Vries (‘Freeze’) die panele in kolom A sodat al die kolomme verskyn wanneer jy regs beweeg (‘scroll’). (2) 3.3 Die datum waarop die landbesoedelingverslag geskep is, word in sel A3 gestoor. Formateer die datum om as volg te vertoon: (28)‐(02)‐(2019). (3) 3.4 Gebruik ʼn geskikte funksie om die kode in sel A5 te skep. Skep die kode deur die volgende te kombineer:  Eerste twee letters van die provinsie.  ʼn Koppelteken (-).  Aantal karakters in die provinsie.  Alles moet in hoofletters wees. (5) 3.5 Voeg ʼn funksie in sel C3 om die posisie van die spasie in die naam “Eastern Cape” in sel B5 te bepaal. (3) 3.6 Gebruik ʼn sigbladeienskap in kolom D om die gebruiker te forseer om ʼn heelgetal in te voeg wat nie groter mag wees as 999 999 nie. Voeg ʼn geskikte foutboodskap (‘error message’) wat die gebruiker sal ontvang indien ongeldige data ingevoeg word. (4) 3.7 Sommige provinsies is meer dig bevolk (‘densely populated’) as ander; dit skep baie landbesoedeling. Voeg ʼn funksie in sel E3 om die aantal provinsies wat groter is as 100000 (‘vierkante meters’) (kolom D) te bereken EN wie se populasie-digtheid (‘population density’) minder as 55 (kolom E) is. (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2019) 3.8 Die populasie-digtheid (‘population density’) van elke provinsie word aangeteken in kolom E en word in persentasies uitgedruk. Die persentasies kan as volg vertolk word: Populasie Digtheid Digtheid (Population Density) (Density) <51 Less Dense (Minder Dig) 51 to100 Dense (Dig) >100 Highly Dense (Baie Dig) Voeg ʼn geskikte funksie in sel F5 om die digtheid van die “Eastern Cape” te bereken. (4) 3.9 In kolom O word die daaglikse invloei per provinsies aangeteken. Gebruik ʼn toepaslike sigbladeienskap deur ʼn rooi data stafie (‘bar’) in te voeg om ʼn waarde in die sel te verteenwoordig. Hoe hoër die waarde, hoe langer sal die stafie (‘bar’) wees. (3) 3.10 Voeg ʼn funksie in sel Q15 om die totale begroting van al die “Cape” provinsies te bereken. (4) 3.11 Die bedrag wat deur elke provinsie begroot is in kolom P en die uitgawes in kolom Q. Bereken in sel R5 die bedrag wat oor is na die uitgawes van die provinsie betaal is. Kopieer die resultaat vir alle provinsies. (3) 3.12 Sommige provinsies het hulle hele begroting vir Afvalbestuur (‘Waste Management’) gebruik. Sommige het nog geld in hulle begroting oor. Gebruik ʼn funksie in sel S5 om te bepaal of die provinsie(s) ʼn “Top Up” nodig het of nie. Voeg “Top Up” in vir die provinsies wat ʼn “Top Up” benodig en los die sel leeg indien die provinsie(s) nie ʼn “Top Up” benodig nie. Kopieer die antwoord na die res van kolom C. (4) 3.13 ʼn Dorp per provinsie was geïdentifiseer vir die studie van landbesoedeling. Hierdie dorpe word as werkblad “Town” gestoor. Voeg ʼn funksie in sel T9 om die dorp vir die provinsie van Limpopo te bepaal. (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 9 Werk in die Graph-werkblad. 3.14 Skep ʼn grafiek deur van die data in die reekse B5:B13; L5:L13 en M5:M13 gebruik te maak. Die kaart/grafiek moet lyk soos die onderstaande kaart/grafiek. Voldoen aan die instruksies wat volg. WASTE TREATMENT 35 30 Waste Treatment Facilities 25 20 15 10 5 0 Provinces Water Recovery Facilities Water Treatment Facilities  Die grafiek moet twee reekspunte hê wat korrek geplot (‘plotted’) is.  Reeks 1 (‘Waste Recovery Facilities’) moet ʼn kolomgrafiek wees en Reeks 2 (‘Waste Treatment Facilities’) moet ʼn lyngrafiek wees.  Byskrifte (‘Legends’) moet korrek geredigeer word.  Albei asse moet hernoem word.  Formateer kaartarea na prentjie (‘picture’).  Gebruik ʼn sigbladeienskap om die grafiek na die graph-werkblad te skuif. (7) [57] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2019) VRAAG 4: DATABASIS ʼn Databasis is met al die afvalbestuurfasiliteite (‘waste management facilities’) geskep. Verander die databasis en werk in die ontwerpaansig (design view). Maak die 4_LandPollution databasis oop. 4.1 Redigeer die “Waste Pollution” tabel as volg: 4.1.1 Verwyder die ID-veld. (1) 4.1.2 Voeg ʼn nuwe veld genaamd “Image” in na die provinsie-veld:  Hierdie veld moet ʼn prentjie kan stoor.  Voorsien die veld met ʼn geskikte datatipe. (3) 4.1.3 Voeg die primêre sleutel in op ʼn meer geskikte veldtipe. (1) 4.1.4 Verander die veldeienskappe (field properties) van die “Hazardous Waste” veld sodat die gebruiker forseer word om ʼn waarde in te tik. (1) 4.1.5 Verander die “Own refuse dump”-veld sodat:  Die gebruiker slegs waardes kan intik wat groter as 2 of kleiner is as 99.  ʼn Geskikte valideringsteks (‘validation text’) ingevoeg kan word. (3) 4.1.6 Stel die verstekwaarde (‘default value’) van die “Budget”-veld na R10 000. (1) 4.2 Skep die vorm frm4_2 gebaseer op die “LandPollution”-tabel.  Voeg slegs die volgende velde in: Province; Hazardous Waste; Budget and Expenditure.  Verander die agtergrondkleur van die vormkopskrif (‘header’) na rooi.  Verander die inhoud van die etiket (‘label’) in die vormkopskrif (‘header’) na “Waste”.  Voeg die datum in as ʼn veld in die kopskrif van die vorm.  Voeg ʼn berekening in die vormvoetskrif (‘footer’) om die totale aantal provinsies te bereken. (7) 4.3 Open die navraag qry4_3 en verander dit as volg:  Redigeer die qry4_3 deur slegs “Province”, “Population served by Municipality” en “Own Refuse dump” te toon.  Dui slegs daardie aan wat 50% en meer van die “population served by municipal waste collection” is .  Dui ook aan dié wat ʼn “Hazardous Waste” het.  Sorteer hulle van die kleinste na grootste volgens die “Own Refuse Dump” veld. (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 11 4.4 Open navraag qry4_4. Verander die navraag sodat dit die totaal van die provinsies wie se begroting vir afvalbestuur (‘waste management’) R50 000 en meer is, soos hieronder aangedui word. Province SumOfBudget Eastern Cape R 105 740.00 Free State R 50 314.00 Gauteng R 236 324.00 KwaZulu‐Natal R 209 726.00 Western Cape R 291 920.00 (3) 4.5 Open navraag qry4_5. Skep ʼn berekende veld genaamd “Balance” in die navraag qry4_5. Bereken watter provinsie(s) meer as hulle begroting spandeer het en wat ʼn “Hazardous Waste” het. (6) 4.6 Ontwerp ʼn verslag op die “LandPollution”-tabel gebaseer.  Toon al die velde behalwe die ID-veld.  Groepeer dit volgens “Licensed facilities” en dan volgens die “Hazardous Waste”.  Sorteer vanaf die kleinste tot die grootste begroting.  Bladsy-orientasie moet landskap wees.  Bereken die totale bedrag wat gebruik is in die “Licensed Facilities” voetskrif (‘footer’).  Die totale bedrag moet in ʼn geskikte formaat wees.  Voeg die prentjie “4LandPollution.jpg” in die kopskrif (‘header’) van die verslag.  Stoor as Report. (10) [41] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2019) VRAAG 5: WEBONTWERP (HTML) ʼn Webblad is ontwerp om mense van landbesoedeling bewus te maak. Maak die onvolledige 5_LandPollution.html webblad in ʼn webblaaier en in ʼn teks- redigeerder oop bv. Notepad. LET WEL:  Vraagnommers word as kommentaar (‘comments’) by die kodering ingevoeg as riglyne om aan te dui waar die antwoord(e) ongeveer ingevoeg moet word.  ʼn HTML-merkersblad (‘tag sheet’) is as verwysing aangeheg. Jou finale webblad moet soos die voorbeeld hieronder lyk. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 13 5.1 Voeg merkers (‘tags’) in om seker te maak dat die teks “Land Pollution” in die webblaaieroortjie ('browser tab') vertoon. (1) 5.2 Pas die opskrif “Land Pollution” as volg aan:  Die opskrif “Land Pollution” moet gesentreer word.  Verander fontkleur na bruin. (2) 5.3 Verander die grootte van die horisontale lyn onder die heading “Triathlon” na 7 en rooi kleur. (2) 5.4 Verander die inligting onder die opskrif “Sources of Land Pollution” na ʼn kolpuntlys (bulleted list) deur gebruik te maak van die hoofletter Romeinse syfers soos aangedui word in die voorbeeld van die webtuiste. (3) 5.5 ʼn Tabel is geskep maar wys nie korrek nie. Korrigeer dit as volg:  Verander die eerste ry na tabelopskrifte.  Stel die tabellyne (‘table border’) na 2.  Stel die spasie tussen die teks en die sellyne (‘cell borders’) na 25.  Die opskrifreël moet in pienk kleur geskandeer (‘shaded’) word.  Voegsaam (‘Merge’) die selle in die laaste ry van die tabel en voeg die prentjie 5LandPollution in.  Die prentjie se hoogte moet 200 wees en breedte 300.  Die prentjie moet in die middel van die sel wees.  Die woord “Dump” moet wys as die prentjie nie vertoon nie. (9) 5.6 Voeg ʼn skakel (‘link’) in op die woord Home aan die onderkant van die tabel, sodat dit skakel (‘link’) na die bokant (‘Top’) van die webtuiste. (3) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2019) VRAAG 6: ALGEMEEN ʼn Lid van die gemeenskap van Waterfall Park het ʼn brief aan die burgermeester geskryf waarin hy oor die landbesoedeling kla. Open en redigeer die lêer 6Letter.docx. 6.1 Die briefhoof moet as volg verander word: 6.1.1 Daar is twee prentjies in die briefhoof. Gebruik ʼn woordverwerkings- funksie om die twee prentjies as een te vertoon. Skuif die prentjie tot onder die opskrif “Waterfall Community”. (2) 6.1.2 Voeg ʼn kruisverwysing in langs die verhelderde (‘highlighted’) “my” in die eerste paragraaf wat gekoppel is aan die eindnota wat in die brief gevind kan word. (2) 6.1.3 Daar is ʼn fout in die grafiek wat geskep is, die waardes van die “Plastic pollutants” is met dié van “Broken Metal pollutants” omgeruil. Korrigeer die grafiek sodat die korrekte persentasies wys. (2) 6.1.4 Verander die paragraafinstelling (‘paragraph setting’) sodat die paragraaf wat begin met “There”’ en eindig met “earth” saam sal bly en nie oor twee bladsye sal verdeel nie. (2) 6.1.5 ʼn Plakkaat is ontwerp, genaamd 6Poster.docx, om mense aangaande landbesoedeling te onderrig. Voeg 6Poster.docx as ʼn ikoon (“icon”) in die spasie wat in die brief voorsien word. (2) [10] TOTAAL: 180 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 15 HTML-MERKBLAD (HTML TAG SHEET) Basiese Merkers (Basic Tags) Formatting Tags continued Merker (Tag) Beskrywing Merker (Tag) Beskrywing <body></body> Definieer die liggaam van die <li></li> Word voor elke lysitem webblad ingevoeg, en voeg dan 'n <body Stel die agtergrondkleur van nommer of simbool by bg colour="pink"> die webblad afhangende van die tipe lys wat geselekteer is <body text="black"> Stel die kleur van die <img src="name"> Voeg 'n prent in liggaamteks <head></head> Bevat inligting oor die <img src="name" Stel 'n prent inlyn: kan ook dokument align="left"> ''right", "center"; "bottom", "top", "middle'' wees <html></html> Skep 'n HTML-dokument – <img src="name" Stel die grootte van die raam begin en eindig 'n webblad border="1"> rondom 'n prent <title></title> Definieer 'n titel vir die <img src="name" Stel die hoogte en breedte van dokument width="200" 'n prent <!-- --> Kommentaar height ="200"> Teksmerkers (Text Tags) <img src="name" Vertoon alternatiewe teks Merker (Tag) Beskrywing alt="alternative wanneer die muis oor 'n prent <hl></hl> Skep die grootste opskrif text"> gehou word of wanneer die prent nie gevind word nie <h6></h6> Skep die kleinste opskrif <hr/> Voeg 'n horisontale lyn in <b></b> Skep teks in vetdruk <hr size="3"/> Stel die grootte (hoogte) van 'n reël <i></i> Skep teks in skuinsdruk <hr width="80%"/> Stel die breedte van 'n lyn, in persentasie of absolute waarde <font Stel fontgrootte van "1" tot "7" <hr Stel die kleur van die lyn size="3"></font> colour="ff0000"/> <font Stel fontkleur Tabelmerkers (Table Tags) colour="green"></font> <font face="Times Stel fonttipe Merker (Tag) Beskrywing New Roman"></font> Skakelmerkers (Link Tags) <table></table> Skep 'n tabel Merker (Tag) Beskrywing <tr></tr> Skep 'n ry in 'n tabel <a href="URL"></a> Skep 'n hiperskakel <td></td> Skep 'n sel in 'n tabel <a href="URL"><img Skep 'n prentskakel <th></th> Skep 'n tabelopskrif (in 'n sel src="URL"></a> met vetgedrukte, gesentreerde teks) <a name="NAME"></a> Skep 'n teikenarea <table Stel die breedte van die tabel width="50"> <a href="#NAME"></a> Skakel na 'n teikenarea wat <table Stel die breedte van die raam elders in die dokument border="1"> rondom die selle van die tabel geskep is Formateringsmerkers (Formating Tags) <table Stel die spasie tussen die selle cellspacing="1"> van die tabel Merker (Tag) Beskrywing <table Stel die spasie tussen 'n cellpadding="1"> selraam en die inhoud daarvan <p></p> Skep 'n nuwe paragraaf <tr align="left"> Stel die inlynstelling vir die sel(le) (kan ook ''center'' of ''right'' wees) <p align="left"> Stel 'n paragraaf links inlyn <tr valign="top"> Stel die vertikale inlynstelling vir (verstek), kan ook ''right'' of sel(le) (kan ook ''middle'' of ''center'' wees ''bottom'' wees) <br/> Voeg 'n reëlbreuk ('line break') <td colspan="2"> Stel die getal kolomme waaroor in 'n sel moet strek <ol></ol> Skep 'n genommerde lys <td rowspan="4"> Stel die getal rye waaroor 'n sel moet strek <ol type="A","a", Definieer die tipe nommers "I","i","1"></ol> wat gebruik is <ul></ul> Skep 'n kolpuntlys type="disc", Definieer die tipe kolpunte wat "square","circle"></ul> gebruik word Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 16 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2019) TOEVOERMASKER (‘INPUT MASK’) KARAKTERBLAD KARAKTER BESKRYWING Syfer (0 tot 9, inskrywing vereis, plus [+]- en minus [–]-tekens nie toegelaat 0 nie) Syfer of spasie (geen inskrywing vereis nie, plus [+]- en minus [–]-tekens nie 9 toegelaat nie) Syfer of spasie (geen inskrywing vereis nie; spasies word as oop plekke ('blanks') in Redigeringsmodus ('Edit mode') vertoon, maar oop plekke word # verwyder wanneer data gestoor word; plus [+]- en minus [–]-tekens toegelaat) L Letter (A tot Z, inskrywing vereis) ? Letter (A tot Z, inskrywing opsioneel) A Letter of syfer (inskrywing vereis) a Letter of syfer (inskrywing opsioneel) & Enige karakter of ʼn spasie (inskrywing vereis) C Enige karakter of ʼn spasie (inskrywing opsioneel) Desimale plekhouer en duisende-, datum- en tydskeiers (Die werklike karakter wat gebruik word, hang van die instellings ('settings') in die .,:;-/ 'Regional Settings Properties'-dialoogblokkie ('dialog box') in die 'Windows Control Panel' af.) < Laat alle karakters na onderkas ('lower case') omgeskakel word > Laat alle karakters na bokas ('upper case') omgeskakel word Laat die toevoermasker van regs na links, in plaas van links na regs, vertoon. Karakters wat in die toevoermasker ingesleutel word, vul dit altyd van links na ! regs. Jy kan die uitroepteken op enige plek in die toevoermasker invoeg. Laat die karakter wat volg, as die letterlike karakter vertoon word \ (byvoorbeeld, \A word slegs as A vertoon) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 17 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 – SEPTEMBER 2019 INLIGTINGSBLAD (moet NA die 3 uur-sessie deur die kandidaat ingevul word) SKOOL: NAAM: WERKSTASIENOMMER: SUITE GEBRUIK Microsoft Office Microsoft Office Microsoft Office Office 365 (Maak ʼn kruisie in die 2010 2013 2016 toepaslike blokkie (X)) WEBBLAAIER GEBRUIK Ander (VRAAG 6) Internet (Spesifiseer) Mozilla Firefox Google Chrome (Maak 'n kruisie in die Explorer toepaslike blokkie (X)) LÊERGIDSNAAM: Maak 'n regmerkie indien dit gestoor en/of probeer is. Vraag- Lêernaam Gestoor Probeer Maksimum Punt Nasien HVD Cluster EM (√) (√) nommer punt behaal er 1 1_1Land Pollution 29 2_2LandPollution- 23 2 Brochure 3 3_LandSheet 57 4 4_LandPollution 41 5 5_MyWebsite 20 6 6Letter.docx 10 TOTAAL: 180 Kommentaar (slegs vir nasiener se gebruik) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com  
Downloaded from hlayiso.com   
Downloaded from hlayiso.com 

Study this subject

More from Grade 12 Computer Applications Technology

View all