Skip to content

Computer Applications Technology Grade 12 P2 2019 Memo (Afr)

MemorandumComputer Applications TechnologyGrade 12201912 pages

Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2019 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2019) AFDELING A VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE- VRAAG 2: PASITEMS VRAE 1.1 C 2.1 J 1.2 A 2.2 D 1.3 A 2.3 M 1.4 B 2.4 S 1.5 D 2.5 G 1.6 D 2.6 B 1.7 B 2.7 P 1.8 A 2.8 C 1.9 C 2.9 A 1.10 B 2.10 H [10] [10] VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS 3.1 Waar (1) 3.2 Waar (1) 3.3 Waar (1) 3.4 Onwaar – Internet van Dinge (‘Internet of Things’) (1) 3.5 Onwaar – Deelware (‘Shareware’) (1) [5] TOTAAL AFDELING A: 25 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 3 AFDELING B VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË 4.1 4.1.1  SVE (‘CPU’)   ETG (‘RAM’)  2 4.1.2  Meer data/programme kan gelyktydig in ETG gelaai word  Nie nodig vir virtuele geheue nie  Vinniger toegang tot data ( enige twee) 2 4.1.3  SSD is vinniger  Meer duursaam  Gebruik minder elektrisiteit  Geen bewegende dele nie  Minder geraas  SSD word goedkoper in stelsels kleiner as 250GB  Ens. ( enige twee) 2 4.1.4  Kostebesparing/Goedkoper  (Fisies) Ruimte besparing  Minder komponente/geen kabels  Gebruik minder krag (net een komponent) ✓✓ (enige twee of enige aanvaarbare antwoord) 2 4.1.5  Beter beeldkwaliteit/video/oudio  Die seine is digitaal (nie analoog nie)  HDMI kabel hanteer video EN klank ( enige twee) 2 10 4.2 4.2.1  Kamera  Raakskerm (‘Touch screen’)  Groter skerm op phablet  Multi-media vermoë ( enige twee) 2 4.2.2  Via SD kaart in kaartleser  Bluetooth  USB kabel  Via wolkstoor/diens (‘cloud storage’) ( enige een) 1 4.2.3  Knyp (‘Pinch’)  Swipe  Zoom/sprei  Raak (‘Tap’)  Dubbel raak (‘double tap’)  Inhoudruk (‘Long press’) ( enige een) 1 4.2.4  Iris skandeerder  Vingerafdruk skandeerder ( enige een) 1 5 4.2.5 (a) Apple sagteware is alleenreg sagteware en onderhewig aan koste,  terwyl Android gratis oopbronsagteware is.  2 (b)  MacOS Sierra word goed ondersteun ✓ deur die ontwikkelaar (Apple)  Android (as oopbron) nie goed ondersteun nie ✓ 2 4 4.3  Toevoer ✓  Afvoer ✓ 2 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2019) 4.4 Die SVE benodig kasgeheue om gereelde of onlangs toeganklike data te stoor,  gebaseer op die veronderstelling dat dit waarskynlik binnekort weer toeganklik  sal wees. 2 2 4.5  3D drukwerk is baie goedkoper as konvensionele vervaardigingsmetodes.  3D druk tegnologie stel tuisgebruikers in staat om toegang te verkry tot masjiene wat 3D modelle kan bou.  Onderdele benodig vir ʼn projek kan op aanvraag gedoen word.  Druk ʼn model van ʼn produk wat nog nie bestaan nie.  Kliënte kan ʼn fisiese model inspekteer voordat dit vervaardig word.  Gewone gebruikers kan maklik 3D voorwerpe skep.  Maatskappye mag dit in die vervaardigingsproses gebruik, aangesien dit meer doeltreffend of koste-effektief kan wees. ( enige twee) 2 2 [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 5 VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË 5.1  Vinniger oplaai/spaar tyd tydens oplaai  Spaar limiet/data bondel  Gebruik minder aanlynstoorspasie ( enige twee) 2 2 5.2 5.2.1 Smoring (‘Throttling’)  1 5.2.2  Kwaliteit van die modem/roeteerder  Die rekenaar mag stadig wees  Netwerkverkeer is hoog  Die tipe kabel wat gebruik word  Die kapasiteit wat die IDV per gebruiker toelaat is laag  Afstand tussen die rekenaar en die IDV se bediener ( enige twee) 2 5.2.3  Sekere internetdienste kry voorkeur  bo ander dus word werkverrigting behou vir belangriker dienste.  OF Enige geskikte situasie, bv. e-pos  moet ʼn hoër prioriteit kry as die aflaai van video’s, of die blok van torrents by ʼn werkplek.  2 5 5.3 ʼn Podsending leser is aan ʼn RSS-voer verbind, wat inligting oor die podsending bevat.  1 1 5.4 5.4.1  Die geselsfunksie verseker dat deelnemers lewendig vrae kan vra  en reageer op die vrae tydens die video konferensie.  OF NOTA AAN MERKER: Aanvaar wye reeks van moontlikhede van interaksie met die gehoor – gee 2 punte  2 5.4.2  Dit is interaktief  Geen vervoer tussen die aanbieder en die deelnemer  Geen spesiale toerusting word benodig nie, webkamera gebruik vir uitsending  Minder kostes, want dit is gebaseer op mense wat inteken ( enige twee) 2 4 5.5  Maak seker dat jy die nuutste anti-spyware/anti-virus sagteware geïnstalleer het.  Baie webwerwe wat veilige inligting benodig, word nou geskep sodat blaaiers jou sal waarsku as jy na ʼn ander webwerf herlei word.  Maak seker dat die webwerf wat jy wil besoek, veilig is/weerhou om webwerwe te besoek wat twyfelagtig is.  Moenie persoonlike of bankbesonderhede op verdagte webwerwe invul nie. ( enige twee) 2 2 5.6 ʼn Proses waarin uitsaaidienste wat tradisionele analoogtegnologie gebruik vervang word met digitale tegnologie. 1 1 15 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2019) VRAAG 6: INLIGTINGBESTUUR 6.1 6.1.1 Ja.  Mense teks en twiet eerder op slimfone as aangesig-tot-aangesig interaksie.  OF Nee.  Mense gebruik sosiale media om sosiaal te kommunikeer, kennis te verkry en te leer oor verskillende menings.  2 6.1.2  Mense adverteer gewoonlik poste op Facebook  Los skakels na werk advertensies  Jy kan ʼn CV op Facebook sit ( enige twee) 2 4 6.2  Skakel die Internet af terwyl jy werk sodat dit jou nie sal onderbreek nie  Maak ʼn rooster vir jou werk  Filtreer jou e-pos deur kategorieë te skep byvoorbeeld werk, vriende of familie  Gebruik RSS-voere om die nuus wat jy op die web gelees het, te struktureer en dat jy nie net die web gebruik om doelloos rond te soek nie  Leer om soekenjins behoorlik te gebruik ( enige twee) 2 2 6.3 6.3.1  Plagiaat is die aksie wanneer jy iemand anders se werk as jou eie voorhou   Kopiereg verwys na die wettige regte om afskrifte te maak  2 2 6.3.2  Plagiaat: Alle werk moet behoorlik aangehaal (‘cited’) word   Kopiereg: Moenie afskrifte van inhoud maak sonder die verkryging van toestemming nie  2 2 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 7 VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES 7.1  Vertroulike inligting mag dalk die skool verlaat op een van die toestelle.   Malware en virusse mag die netwerk deur ʼn persoonlike toestel binne- kom.  2 2 7.2 7.2.1 Definisie ʼn Soort malware ontwerp om toegang tot jou rekenaar stelsel en lêers te enkripteer of blokkeer.  Wat word verwag van die gebruiker? Betaal ʼn bedrag geld as losprys  2 7.2.2  Moenie van agterdogtige (‘suspicious’) webtuistes inligting aflaai nie  Hou altyd die nuutste anti-virus definisies op datum  Bêre gereelde rugsteun kopieë op ʼn veilige plek ( enige twee) 2 4 7.3  Bitcoins (BTC) is ʼn vorm van virtuele, digitale geldeenheid.   Bitcoins word aanvaar as ʼn manier van betaling en kan geruik word vir ander geldeenhede, produkte en dienste.  2 2 7.4  Oorweeg die bron  Verifieer die outeur  Verifieer die datum  Verifieer die nuus by ondersteunende bronne  Lees meer oor die onderwerp  Ens. ( enige twee) 2 2 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2019) VRAAG 8: OPLOSSINGONTWIKKELING 8.1  Databasis tabel (of navraag)  Sigblad  E-pos kontakte lys  E-pos adreslys  Teksleêr ( enige twee) 2 2 8.2 Voeg ʼn outomatiese verwysing (‘caption’)  by elke prent. 1 1 8.3 Sel A1 is geformateer om ʼn heelgetal te vertoon.  As die waarde in sel A1 met 5 gemaal word, word die oorspronklike getal wat getik is in die sel vir die berekening gebruik.  2 2 8.4 ʼn Valideringsreël is ʼn veldeienskap wat beperkings of voorwaardes stel op die waardes wat ingevoer kan word in die veld  Valideringsteks is ʼn persoonlike boodskap wat vertoon word indien ongeldige data in ʼn veld of kontrole ingevoer word waar ʼn geldigheidsreël bestaan  2 2 8.5 As die ‘oog’ simbool geklik word, verskyn die wagwoord pleks van die plekhouer.  1 1 8.6 8.6.1 Dit sal soek  vir alle teks wat met die woord ‘Gold’ begin  2 8.6.2 3 1 8.6.3 10  1 4 8.7 <td rowspan = 2>Cell 1</td> Voeg die kenmerk rowspan  en die waarde 2  by die <td> merker 2 2 8.8  ‘Author’  ‘Subject’  ‘Company’  ‘Dates created and modified’  ‘Size’  ‘Pages’  ‘Words’  ‘Title’  ‘Tags’  ‘Comments’  ‘Template’  ‘Status’  ‘Categories’  Ens. ( enige een) 1 1 15 TOTAAL AFDELING B: 75 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 9 AFDELING C VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO 9.1 9.1.1 Die laagste/minimum moontlike spesifikasies (hardeware/sagteware)  nodig om die program te laai.  2 9.1.2  Alhoewel programme sal werk met die minimum spesifikasies, sal hulle optimaal funksioneer met hoër spesifikasies  Hardeware sal relevant/bruikbaar wees vir ʼn langer periode/sal nuwer/later weergawes van die sagteware kan hardloop  Meer hulpbronne vir multi-taakverrigting  Rekenaar sal versoenbaar wees met ʼn groter reeks sagteware/ hardeware ( enige twee) 2 9.1.3  Om die program eers te toets (vir bruikbaarheid) voor dit aange- koop word  Om seker te maak of die volle weergawe vereis word  Om die gebruikersvriendelikheid na te gaan/Die kwaliteit van die gebruikerskoppelvlak  Om na te gaan of dit versoenbaar is met die huidige sagteware/ hardeware (enige een) 1 5 9.2 9.2.1 RFID maak gebruik van radiogolwe  1 9.2.2 Strepieskodes gebruik lig  1 2 9.3  Onnodig om die URL self in te tik  Minder foute word begaan, as wanneer die URL per hand ingetik word  QR-kode skandeerders (sagteware) kan gratis afgelaai/gebruik word  Kan ekstra inligting soos logo’s stoor (enige een) 1 1 9.4 9.4.1  Sy kantoor te sluit wanneer hy nie daar is nie  Die skootrekenaar in ʼn kluis toe te sluit wanneer dit nie gebruik word nie  Alarm/beweging sensors te aktiveer wanneer hy nie in die kantoor is nie  Veiligheidswagte/hekke/diefwering ( enige twee) 2 9.4.2  Gesigherkenning  Vingerafdruk/Iris/Retina skandering  Stemherkenning  Kaart met biometriese data wat in die kaartleser gebruik word ( enige twee) 2 4 9.5  Werknemer kan meer buigbare ure werk en is minder gestres  Meer produktief aangesien daar groter werkbevrediging is  Oorweging van omgewingskwessies/sosiale kwessies soos minder besoedeling en voertuie op die pad  Die moontlikheid van minder afleidings as in ʼn formele kantoor omgewing/geen tydvermorsing om na die kantoor te reis  Telependelaars mag ʼn minder formele omgewing verkies om in te werk  Bespaar op die vervoerkoste en die aankoop van klere wat geskik is vir die werksomgewing ( enige twee) 2 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2019) 9.6  Dateer die inhoud gereeld op  Gebruik titels wat die oog vang/informele styl  Vra vir en reageer op terugvoer/kritiek/kommentaar  Teks moet maklik lees/korrekte spelling  Gebruik ʼn aantreklike meester (templaat)/ontwerp  Konstante ontwerp/formatering  Kies ʼn URL wat maklik is om te onthou, indien moontlik  Maak dit moontlik om op RSS-voere in te teken  Skryf op die punt af/Gebruik kort sinne/paragrawe/kolpuntlyste  Gaan die kwaliteit/hoeveelheid/relevansie van die grafika na  Alle skakels moet werk NOTA AAN MERKER: (Aanvaar enige geldige redes om belangstelling in die aanlyndagboek te lok of te behou) ( enige twee) 2 2 9.7  Koste  Bandwydte/spoed van verbinding moet hoog wees  Breë netwerk dekking  Of daar beperkte en onbeperkte aanbiedinge is  Die dienste wat deur die IDV aangebied word  Reputasie van die IDV  Of data oorgedra word na die volgende maand  Of die IDV ʼn anti-virus fasiliteit bied  Of die IDV bekend is vir ʼn stabiele verbinding ( enige twee) 2 2 9.8  Kan baie data/limiet gebruik  Wil dalk nie al die opdaterings aanvaar/installeer nie  Programme wat nie gebruik word nie kan opdateer wat plek op die toestel vermors  Ens. ( enige twee) 2 2 9.9 9.9.1  Skandeerder  Kamera  Skandeermuis ( enige een) 1 9.9.2 OKH (OCR)  OKH sal ʼn geskandeerde kopie/beeld van ʼn dokument vat en omskakel  in ʼn redigeerbare dokument. 2 9.9.3  Nie effektief as die geskandeerde dokument van lae gehalte is nie  Nie altyd baie akkuraat nie  In sommige gevalle kan dit nie tussen teks en beelde onderskei nie  Taal afhanklik  Nie effektief as die kwaliteit van die kamera laag is nie  Skandering kan stadig wees - hang af van die tipe skandeerder en die doel daarvan ( enige twee) 2 5 25 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 11 VRAAG 10 10.1 10.1.1  Videokonferensie / video-oproepe   Om ‘selfies’ te neem  2 10.1.2 Data konneksie via Wi-Fi  of SIM-kaart  NOTA AAN MERKER: (Aanvaar ook: Die tablet kan gebruik word vir telefoon oproepe as dit aan die netwerk gekonnekteer word) 2 10.1.3 Resolusie  1 10.1.4  Mikro SD verwys na ʼn soort geheuekaart   Om ekstra stoorspasie te verskaf  2 10.1.5 Dit vertel jou hoeveel (in hierdie geval vier) fisiese SVE’s  is op die skyfie Dit kan werk verdeel tussen die verwerkers wat dit moontlik maak dat die rekenaar doeltreffend/vinniger kan werk  2 9 10.2 10.2.1  Kyk multimedia aanbiedings  Kyk kort video’s/YouTube leermateriaal  Neem notas (OneNote met stylus)  Voltooi elektroniese assesserings (Google Forms)  Doen navorsing  Invul van opnames  Lees van voorgeskrewe boeke ens. ( enige twee of ander aanvaarbare antwoord) 2 10.2.2  Maak gebruik van ʼn filtreerprogram.  ʼn Veilig soekopsie word geaktiveer as daar van ʼn webtuiste gebruik gemaak word  Onderwysers kan die nodige dokumente aflaai en dit “offline” beskikbaar stel  Die skool se LAN kan toegang weier/Gebruik ʼn instaan bediener/Gebruik ʼn netskans  Onderrig leerders oor die gevare van onvanpaste inhoud of mense  Blok leerders se persoonlike inligting indien beskikbaar  Gebruik van alliases (avatars) vir leerders ( enige twee) 2 10.2.3  Minder papier gebruik  Minder drukwerk  Digitalisering  Minder e-afval  Minder krag koste  Ens. ( enige twee) 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2019) 10.2.4  Jy kan die zoom aanraak funksionaliteit gebruik (OF die Letter grootte) om die teks te vergroot  Jy kan die helderheid van die skerm vermeerder  Jy kan die kontras van die skerm vermeerder  Jy kan ʼn verligte vergrootglas (‘magnifier’) gebruik om die virtuele inligting op die skerm te vergroot  Jy kan sagteware gebruik om die teks op die skerm te vergroot  Jy kan van teks na spraak sagteware gebruik maak ( enige twee) 2 8 10.3 10.3.1  Daar is geen limiet gestel op die hoeveelheid data wat per maand gebruik word nie  Hulle kan die Internet 24/7 gebruik sonder om bekommerd te wees oor hoeveel data hulle gebruik ( enige twee) 2 10.3.2 ʼn Harde limiet is ʼn tipe rekening wat alle internet toegang stop  sodra die limiet bereik is, terwyl met ʼn sagte limiet die gebruiker toegelaat word om nog sommige internetverbinding  te hê alhoewel die limiet bereik is 2 4 10.4 10.4.1  Gebruik sagteware wat jou data outomaties opdateer  Rugsteun slegs data, nie programme nie (gebruik ʼn CD of Internet om dit te herwin)  Gebruik eksterne bergingsmedium (eksterne hardeskyf)  Hou rugsteun op ʼn ander plek in geval van diefstal, brand, ens.  Doen instandhouding van data om onnodige duplikate te voorkom  Argief groot lêers wat nie dikwels gebruik word nie  Kontroleer dat die rugsteun werk deur nou en dan gerugsteunde lêers oop te maak ( enige twee) 2 10.4.2  Skeduleer wanneer om die lêers te rugsteun  Kies om ʼn volledige rugsteun van al die lêers te maak of net die wat sedert die laaste rugsteun verander het  Samepersing van die lêers om ruimte op die rugsteunmedia te spaar, ens. ( enige twee) 2 4 25 TOTAAL AFDELING C: 50 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Computer Applications Technology

View all