Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2020
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
NASIENRIGLYN
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.
Skip to contentAll 2020 papers 





View all
Computer Applications Technology Grade 11 P2 2020 Memo (Afr)
Grade 11 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans). Read online or download the free PDF.
Computer Applications Technology · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- National Exemplar November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 658.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
VOORSTELLE EN AANBEVELING VIR NASIENERS
Verwys dikwels trug na die vrae en die nasienriglyne gedurende die
nasiensessie.
Dit is raadsaam om die vrae gereeld te lees (en te herlees) tesame met
die kandidaat se antwoord om na te gaan dat dit ooreenstem, sodat jy nie
deur die kandidaaat se stellings/antwoorde mislei word nie.
Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te focus nie,
maar lees eerder die hele antwoord. As jy twyfel, lees die hele antwoord,
dan die vraag in die vraestel en die antwoord in die nasienriglyn.
o Vra jouself of jou senior nasiener of die antwoord in die
nasienriglyne kan ‘pas’ voordat die korrekte punte aan die kandidaat
toegeken word.
o Aanvaar ʼn korrekte antwoord wat anders uitgedruk word, bv. die
nasienriglyne noem ‘stadig’ en die kandidaat antwoord ‘nie vinnig
nie’.
Wees versigtig vir oorvleuelende antwoord op ’n spesifieke vraag. In die
algemeenword EEN punt per feit toegeken.
Moenie antwoorde namens die kandidaat kies nie. Waar ’n vraag vereis
dat die kandidaat moet LYS of NOEM: merk die eerste getal antwoorde
wat vereis word, bv. die eerste TWEE feite as ’n kandidaat ’n lys van VYF
feite gee wanneer slegs TWEE feite vereis word, selfs as dit in ’n
paragraafvorm aangebied word.
Vrae wat langer antwoorde vereis moet as ’n enkele eenheid gesien word.
Punt kan toegeken word indien korrekte stellings op enige plek in die
paragraaf voorkom.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 3
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1 C (1)
1.2 A (1)
1.3 B (1)
1.4 D (1)
1.5 D (1)
1.6 A (1)
1.7 B (1)
1.8 A (1)
1.9 D (1)
1.10 C (1)
[10]
VRAAG 2: PASITEMS
2.1 H (1)
2.2 E (1)
2.3 K (1)
2.4 G (1)
2.5 A (1)
2.6 L (1)
2.7 D (1)
2.8 J (1)
2.9 B (1)
2.10 F (1)
[10]
VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS
3.1 Waar (1)
3.2 Onwaar – Onderskrif (‘Footer’) (1)
3.3 Onwaar – Deelware (‘Shareware’) (1)
3.4 Onwaar – Radio-knoppie (‘Radio button’) (1)
3.5 Waar (1)
[5]
TOTAAL AFDELING A: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
AFDELING B
VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË
4.1. 4.1.1 Core i5
(Nota aan merker: Aanvaar ‘i5’) 1 1
4.2 4.2.1 Die grootte/mate van die beeld/monitor/skerm 1
4.2.2 Resolusie
(Nota aan merker: Aanvaar enige antwoord wat resolusie
impliseer, bv. horisontale en vertikale piksels.) 1
4.2.3 High definition/high density 1 3
4.3 (Tydelike) hou/stoor van data en programme/instruksies
waarmee die rekenaar/SVE ('CPU') op enige gegewe oomblik
werk.
(Nota aan merker: Moenie verwysing na prestasie aanvaar nie.
Moenie 'stoor data' op sy eie aanvaar indien die antwoord nie na die
tydelike aard van RAM verwys nie.) 2 2
4.4 4.4.1 Windows 10 1
4.4.2 Aanvaar enige Linux/Android opsie
bv. Ubuntu, Debian, Arch, Fedora, Red Hat, Knoppix,
Kubuntu, Xubuntu and Gentoo, ens. (Enige 1)
(Nota aan merker: Moenie enige selfoonbedryfstelsels
aanvaar nie, bv. Symbian, Blackberry, ens.) 1 2
4.5 4.5.1 Verhoode spoed
Geen bewegende dele
Gebruik minder krag
Meer gehard/robuustheid/duursaam
Geen fragmentering (Enige 1)
(Nota aan merker: Aanvaar enige een antwoord wat na
een van die opsies hierbo verwys.) 1
4.5.2 (Permanente) stoor van data/inligting/programme 1 2
4.6 Ingebou/Deel van die moederbord 1 1
4.7 Storing van lêers wat staties is op ʼn sekondêre sisteem of op ʼn
DVD in geval jy nodig het om data te herstel indien die
oorspronklike data verlore, beskadig of vernietig is. 2 2
4.8 Webkamera (‘Webcam’)
Aanraakpaneel ('Touch pad')/Raakskerm ('Touch screen')
Mikrofoon
Vingerafdrukleser/biometriese-toevoertoestel
Geheue kaartleser
Wysertoestel ('Pointing stick'), ens. (Enige 1)
(Nota aan merker: Moenie muis of sleutelbord aanvaar nie.) 2 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 5
4.9 Hardeware/Apparatuur – Gebruik ʼn mikrofoon
Sagteware/Programmatuur – spraakherkenningsprogram/
spraak-na-teks- program
(Nota aan merker: Aanvaar ander apparatuur antwoorde soos oog-
spoortoestelle (‘eye tracking devices’), blaas-suig-buis, tong-
geaktiveerder 'joystick', mondstokkie, voetpedaal, kopmuis, ens.) 2 2
4.10 4.10.1 OKT (‘UPS’) 1
4.10.2 Maak gereelde/outomatiese rugsteunleêrs
Beperk die toegangsregte tot die leêrs/pdf-formaat
Maak die leêrs lees-alleen (‘read-only’)
Gebruik die weergawe-opsie (‘versions option’) om
verskillende weergawes te stoor
Gebruik wagwoorde (sluit) en enkripsie
Stoor gereeld (met bevestiging) (Enige 2) 2 3
4.11 4.11.1 Webdeurblaaier (‘Web browser’)
(Nota aan merker: Moet nie spesifieke
voorbeelde/handelsname soos Google Chrome aanvaar
nie.) 1
4.11.2 E-pos
Kletskamers (‘chat rooms’)/Aanlynforums, (bv. Moodle,
ens.)
Kitsboodskappe (WhatsApp, BBM, SMS, MMS, ens.)
VoIP (bv. ‘Skype’, Google+, Google Hangouts)/Video-
konferensies
Sosiale media/-netwerk, (bv. Facebook, Twitter,
LinkedIn, MySpace, Pinterest, ens.) (Enige 2) 2 3
4.11.3 (Program) roof (‘Software piracy’) 1 1
4.11.4 Deïnstalleerder (‘Uninstaller’)/Gebruik ʼn geskikte toepassing
in die beheerpaneel (‘Control Panel’)
(bv. ‘Add/Remove’ Programme/Sagteware) 1 1
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
5.1 5.1.1 ʼn Netwerk is ʼn groep rekenaars of rekenaartoestelle wat aan
mekaar verbind is. 2
5.1.2 Om apparatuur te deel
Om programmatuur te deel
Om data en inligting te deel/sentraliseer/om saam te
werk/verbeter samewerking
Administrasie word vergemaklik/om sekureitsmaatrëels te
implementer
Om internettoegang te deel, ens. (Enige 2)
(Nota aan merker: Moenie enige verwysing na rekenaar-
speletjies aanvaar nie.) 2 4
5.2 NKKe (‘NIC’s’)
Rekenaars/Rekenaartoestelle
Skakelaar (‘Switch’)/Roeteerder/’Gateway’/’Hub’/Brug
Draadlose toegangspunt (‘Wireless Access Point’)
Kommunikasiemedium/kabels/draadloos (Enige 3) 3 3
5.3 Kliëntrekenaar gebruik hulpbronne
Netwerk-bedieners voorsien hulpbronne / Bediener word nie as ʼn
werkstasie gebruik nie 2 2
5.4 Verskaf internettoegang/ʼn konneksie na die internet/data-bondels
Bied internetdienste soos e-pos, kitsboodskappe (‘Instant
Messaging’), ens., aan
Bied tegniese bystand wat aan hul dienste gekoppel is, aan
Meeste IDVs (‘ISPs’) bied ʼn filtreringsdiens aan om spam, virusse,
ens., te verhoed
Party IDVs kontroleer die dienste waartoe hul lede toegang het
Verskaf een plaaslike telefoonnommer vir internetkonneksies, ens.
‘Web-hosting’-dienste
Domeinregistrasie
Bied aanlynstoor aan, ens. (Enige 2)
(Nota aan merker: Moenie slegs die uitbreiding van die afkorting vir
IDV aanvaar nie.) 2 2
5.5 Die Wêreldwye Web is ʼn diens op die internet wat uit ʼn reuse-
versameling van hipergeskakelde, interaktiewe dokumente bestaan
wat op rekenaar oor die hele wêreld gestoor is.
(Nota aan merker: Moenie internet op sy eie as antwoord
aanvaar nie.) 2 2
5.6 Gebruiker gebruik ʼn PIN om hom- of haarself te identifiseer, wat
gewoonlik met ʼn wagwoord gepaard gaan wat slegs vir die
gebruiker bekend is (sekuriteitsvraag)
Transaksies vind plaas op ʼn veilige werf/(geel slot verskyn/https)/
geënkripteer
Die bank stuur ʼn SMS saam met ʼn kode wat ingelees moet word
voordat die transaksie mag voortgaan/’One time’-wagwoord
Skermsleutelbord (‘on-screen keypad’) (om toegang deur
sleutelvasleggers te vermy)
Teken outomaties uit (Enige 2) 2 2
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 7
VRAAG 6: INLIGTINGBESTUUR
6.1 6.1.1 ʼn Kort opsomming van die verslag 1
6.1.2 Om ʼn raamwerk/oorsig te gee van wat die verslag wil
bereik.
Om agtergrond inligting oor die onderwerp te gee.
Om kortliks ʼn idee te gee van wat die navorser gedoen
het/navorsingproses was om die probleem op te los.
(Enige 1) 1 2
6.2 Die outeur is nie ʼn kenner op die gebied nie
Die inligting is te oud
Die inligting is partydig (‘biased’)
Die inligting is baie beperk en dek nie die onderwerp genoegsaam
nie (Enige 2) 2 2
6.3 6.3.1 Beperkte opsies mag na skeefgetrekde (‘skewed’) data lei
Respondent mag ʼn antwoord wil gee wat nie in die lys is
nie / Beperk moontlike antwoorde wat die respondent kan
gee
Opsies mag partydigheid na ʼn spesifieke uitgangspunt steun
(Enige 1) 1 1
6.3.2 Makliker om antwoorde/response in ʼn sigblad/databasis te
verwerk
Kan alle response lees/Swak handskrif is nie ʼn kwessie nie
Maklik om data met ander te deel/datastel te publiseer
Datavalidering van response kan gedoen word
(Enige 2) 2 2
6.4 Die titel bedek die inhoud van die grafiek/Die titel mag dit moeilik
maak om die detail van die grafiek te sien/intepreteer
Die grafiek wys ʼn groot verskil in die stawe, maar die waardes is
naby mekaar
Gekombineerde persentasies gaan ver oor 100%/Dit is nie duidelik
dat die grafiekdele van ’n geheel toon nie/Sirkelgrafiek sou meer
geskik wees
Die Y-as begin by 80% eerder as 0%/Verkeerde bo en onder perke
van die Y-as
Die verklaring ('legend') het ʼn betekenislose etiket
(Enige 3) 3 3
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES
7.1 Sosiale netwerke/Voortdurende nagaan van boodskappe
Om ander mense se profiele na te gaan
Aanlynspeletjies
Kyk na ontoepaslike inhoud
Aanlyn-inkopies
Kyk na YouTube videos
Aanlyn-verhoudings (‘Online dating’) (Enige 2) 2 2
7.2 Maak gebruik van Kensington-slotte 1 1
7.3 Skakel toestelle af wanneer nie in gebruik.
Maak gebruik van energie-ster toestelle.
Koop LED-monitors wat minder krag verbruik.
Pas die helderheid van die skerm aan vir minder kragverbruik.
Plaas jou rekenaar in SLAAP/HIBERNASIE-modus wanneer dit
nie vir ʼn geruime tyd gebruik word nie. (Enige 3) 3 3
7.4 7.4.1 Sosiale ingenieurswese (‘Social engineering’) is die
manipulering van mense om toegang te kry tot hulle
geheime, hulle data en hulle fisiese rekenaars of persele. 1 1
7.4.2 Skandeer e-posaanhegsels voordat dit oopgemaak
word.
Moenie e-posboodskappe open as jy nie die afsender
ken nie.
Moenie op skakels in e-posse klik as jy nie die bron
vertrou nie.
Moenie elke e-posboodskap glo nie. DINK voordat jy
optree.
Moenie vreemdelinge rondom data vertrou nie.
Wees agterdogtig en skepties oor aanbiedinge wat iets
van jou nodig het voordat jy toegang tot hulle kan verkry.
(Enige 2) 2 2
7.5 Programme wat probeer om die manier hoe jy jou rekenaar gebruik
te monitor en die inligting word dan aan derde partye gestuur
sonder die toestemming van die gebruiker. 1 1
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 9
VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING
8.1 Sigblad – berekenings/fakture/bestellings/rekenstate, finansiële
state, ens.
Woordverwerkingstoepassing – briewe, kontrakte, notule van
vergaderings, ens.
Databasistoepassings – werknemerdata, voorraaddata,
verskaffers-/debiteure-/krediteursdata, ens.
E-posprogramatuur – kommunikasie
Webdeurblaaier – Internetsoektogte (Enige 2)
(Nota aan merker: Punte word nie vir die toepassing toegeken nie,
maar liewers vir die gebruik van die toepassing. Aanvaar enige
geldige respons wat na ʼn klein sakebedryf verwys.) 2 2
8.2 8.2.1 Formatering van selle is op Currency/Accounting-formaat
gestel 1
8.2.2 Verwyder desimale kommas vanaf B4:B6
Vervang met desimale punte
(Nota aan merker: Aanvaar enige respons in verband met
die feit dat sommige rekenaars moontlik opgestel is om
desimale kommas te aanvaar, bv. ʼn foutiewe formule is
gebruik.) 2
8.2.3 Voeg raamlyne tussen die selle in
Maak die opskrifte vetdruk/groter font/gebruik geskikte
groottes
Gebruik uitligting/skadu-effek, ens. (Enige 1) 1 4
8.3 Kontroleer die eienskappe (‘properties’)-window van die
geheuestokkie (‘flash disk’) om die beskikbare hoeveelheid oop
spasie te sien.
In My Computer sal die oop spasie onder die identifiserende
aandrywerletter getoon word. (Enige 1) 1 1
8.4 Tekslêers Dokumentlêers
Bevat gewone (‘plain’) teks met Stoor teks sowel as
geen formatering of prente of formatering, prente of
voorwerpe nie voorwerpe.
Geen metadata Stoor metadata
Kleiner Vat meer spasie
Kan deur verskillende Gewoonlik verbind aan een
toepassings oopgemaak word toepassing/program en
benodig nie toegang tot die
oorspronklke program nie
(Enige 2) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
8.5 Gebruik ʼn wagwoord
Enkripeer (‘Encrypt’) die dokument 2 2
8.6 8.6.1 OORSAAK
Numeriese veld is gebruik so leidende zero word laat val
OPLOSSING
Maak dit ʼn teks-datatipe 2
8.6.2 Kan nie toegang tot slegs ʼn deel van die adres verkry (bv.
stad) vir navrae nie
Kan nie volgens dorp sorteer nie 2 4
[15]
TOTAAL AFDELING B: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 11
AFDELING C: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
VRAAG 9
9.1 Doeltreffendheid / kostebesparing (rekenaars spaar tyd / arbeid /
bronne)
Akkuraatheid (kan 100% behaal)
Betroubaarheid (in teenstelling met mense wat moeg, siek,
verveeld, ens. word.) (Enige 2)
(Nota aan merker: Aanvaar spesifieke voorbeelde, egter net dié
wat verband hou met die gebruik van rekenaars in besighede)
(NIE: nuttigheid in kommunikasie (deel van vraag)) 2 2
9.2 9.2.1 Laat gebruikers toe om aan die internet te koppel / deel ʼn
gemeenskaplike internetkonneksie
Kan toegang tot die internet vinniger maak (deur stoor /
kasberging van webblaaie op die skyf)
Sentrale kontrolepunt vir die implementering van anti-
malware sekuriteitsmaatreëls
Kan toegang tot sekere webtuistes filter / beperk
Kan gebruik word om die gebruik van die internet aan te
teken, ens. (Enige 2)
(Nota aan merker: Moenie antwoorde aanvaar wat met die
algemene funksies van ʼn bediener te doen het nie.) 2
9.2.2 Word makliker gesteel
Moeiliker / onmoontlik om op te gradeer
Meer breekbaar / beskadig maklik (as gevolg van sy
draagbaarheid)
Opbou van stof kan ʼn probleem word – moet
skootrekenaar uitmekaar haal om dit skoon te maak
Toevoertoestelle moeilik om te gebruik en nie ontwerp vir
die toevoer van baie data nie – kan bydra tot RSI
Relatief klein skermgroottes kan ’n nadeel wees vir sekere
gebruikerskategorieë, bv. ontwerpers, kunstenaar,
gamers (Enige 2)
(Nota aan merker: Moenie antwoorde aanvaar wat met
koste-aspekte te doen het nie.) 2 4
9.3 9.3.1 Makliker om ekstra rekenaars by te voeg (netwerkpunte is
nie vas nie – geen kabels nie)
Makliker om netwerk te installeer (mens hoef nie kabels te
lê nie)
Verleen mobiliteit aan gebruikers met mobiele toestelle
(soos slimfone en tablette)
Geen kabels waaroor mens kan val of wat in die pad is
nie, ens. (Enige 2) 2
9.3.2 ʼn Warmkol (‘Hotspot’) is ʼn area waar jy koordloos toegang tot
die internet kan verkry
Wi-Fi 2 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
9.4 9.4.1 Vermom die (skadelike) program as ʼn nuttige toepassing 2
9.4.2 Kwaadwillige programmatuur kan die netwerk as medium
gebruik om te versprei en ander rekenaars te besmet
Kwaadwillige programmatuur (‘malware’) kan vinnig
versprei 2
9.4.3 Die virus / besmette lêer word in ʼn area op die skyf geplaas
waar dit nie ander lêers kan besmet nie 2
9.4.4 Netskans (‘Firewall’) (programmatuur) 1 7
9.5 9.5.1 Outomatiese bladtoevoerskandeerder
Multifunksiedrukker
Skandeer muis
’n (Slimfoon) Smartphone met skandeer toep
Toestel met bladtoevoerder (Enige 1) 1
9.5.2 Teken / grafika-tablet (bv. Wacom, Turcom tablets) 1 2
9.6 9.6.1 Dit kan gebruik word om te skandeer, kopieer, faks,
ens.
Kan gebruik word as rugsteundrukker, in geval dat ander
drukkers faal/uit ink uit hardloop
Potensieel beter (as bv. laserdrukker) vir hoë kwaliteit
kleurfoto’s (Enige 2) 2
9.6.2 Laat die rekenaar (bedryfstelsel) toe om te kommunikeer
met / gebruik van apparatuurtoestelle
(Nota aan merker: Aaanvaar soortgelyke antwoorde, bv.
‘om apparatuur korrek met bedryfstelsel te laat werk’, ‘om
instruksies tussen die bedryfstelsel en die toestel te vertaal’) 2 4
9.7 Lees / skryf data stadig
Klein stoorkapasiteit
Krap maklik / beskadig maklik
Kan nie maklik geskrewe data manipuleer of verander nie
(optiese media mag ‘read-only’ wees) (Enige 2)
(Nota aan merker: Moenie argumente aanvaar soos ‘is deur
geheuestokkie (flash disk) / eksterne hardeskywe vervang’, of ‘ander
draagbare toestelle het nie optiese aandrywers nie’ – omdat dit in
effek die vraag herskryf. Antwoorde moet verband met die media
self hou.) 2 2
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 13
VRAAG 10
10.1 10.1.1 Ctrl-Alt-Delete (PC, Windows)
Command-Option-Esc (Mac, OS X) 1
10.1.2 Patch: opdatering om ʼn spesifieke fout (‘bug’) / probleem
met sekuriteit reg te stel
Service pack: (Geskeduleerde) opgradering om AL die ‘bugs’
/ probleme met sekuriteit reg te stel (bevat dikwels nuwe /
verbeterde funksies sedert die aanvanklike vry-stelling van die
programmatuur en is groter as regstellings (patches) 2 3
10.2 10.2.1 Meeste e-posstelsels beperk die grootte van aanhegsels
(‘groot MPEG- en AVI-lêers’)
Sommige e-posstelsels blok aanhegsels met potensieel
gevaarlike lêeruitbreidings (‘VIDMaker.exe’)
E-pos is nie altyd veilig nie (Hans mag dalk nie wil hê dat
ander gebruikers sy aanhegsels kan onderskep of
toegang daartoe kry nie)
E-pos mag stadiger wees (as FTP), veral met groot
aanhegsels (Enige 2)
(Nota aan merker: Moenie beperkings aanvaar wat verband
hou met die aantal ontvangers nie.) 2
10.2.2 (groot) TV-skerm
Dataprojektor
Interaktiewe witbord (Enige 2)
(Nota aan merker: Moenie rekenaarskerm aanvaar nie.) 2 4
10.3 Meer akkuraat / elimineer menslike toevoerfoute
Vinniger
(Nota aan merker: Moenie antwoorde aanvaar wat met POS-stelsels
te doen het nie (voorraadopname ens.) – net strepieskode-
skandeerder.) 2
10.4 10.4.1 Bevorder groen rekenaarverwerking / spaar papier
Makliker vir uitstallers om nuwe detail by te voeg / data op
te dateer / detail te korrigeer
Kan multimedia-inhoud bevat
Interaktief (kan direkte en onmiddellike terugvoer aan
uitstallers gee)
Is maklik om te navigeer, inhoud te deursoek, ens.
(Enige 2) 2
10.4.2 Druk twee (of meer) bladsye per enkele vel bladsy.
Selekteer watter bladse om te druk (bv. nie altyd nodig om
die bladsye in ʼn reeks te druk nie).
Verander die bladsye-oriëntasie / grootte / kantruimtes.
(Enige 1)
(Nota aan merker: Moenie enige bv. elektroniese stuur van
dokumente (papierlose kantoor) / geen druk van e-pos ens.
aanvaar nie, aangesien dit nie druk opsies is nie) 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
10.4.3 Groenomgewing is die term wat gebruik word oor hoe
rekenaars gebruik word op ʼn manier wat sensitief is
teenoor die omgewing. 2
ENIGE TWEE:
Herwin ou rekenaars
Gebruik energie besparende monitors
Gebruik outomatiese krag-afskakelfasiliteite
Gebruik drukker herink-dienste 2 7
10.5 10.5.1 VoIP laat mens toe om telefoon (d.w.s. stem)-oproepe
oor rekenaarnetwerke (insluitende die Internet) te maak 2
10.5.2 Altwee gebruikers moet dieselfde programmatuur
gebruik
Moet krediete aankoop om selfoon- en landlynnom-
mers te skakel
Oproepkwaliteit mag swak wees (as internetkonneksie
stadig is)
Kan duur wees / gebruik limiet (‘cap’) (veral as video
gebruik word) (Enige 3)
(Nota aan merker: Moenie Internetvereiste aanvaar nie) 3
10.5.3 Programmatuur is altyd op datum
Hoef nie programmatuur af te laai / te installeer om
toegang tot die bronne te verkry nie
Programmatuur neem nie spasie op die lokale toestel
op nie (gestoor op internetbedieners)
Lokale toestel kan minder kragtig wees
(internetbedieners verskaf nodige krag)
Kan saam met ander gebruikers tegelyk aan
dieselfde dokument werk
Lêers word outomaties deur die stelsel gerugsteun
Lêers kan tussen toestelle gesinchroniseer word / het
altyd laaste weergawe
Data is nie verlore as jou toestel gesteel / beskadig is
nie
Makliker om data met ander te deel (Enige 2)
(Nota aan merker: Moenie aanvaar dat die
programmatuur gebruik kan word waar daar ookal ʼn
internetkonneksie is nie.) 2 7
10.6 Toevoermasker (‘Input mask’)
Verstekwaarde (‘Default value’)
Valideringsreëls (en teks)
Kombinasielys (‘Combo Box / List Box’)
Primêre sleutel (om geen duplikate of leë selle te verseker)
Index field property (set ‘Yes (No Duplicates)’ om duplikate te
voorkom) (Enige 2) 2 2
[25]
TOTAAL AFDELING C: 50
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 11 P2 2020 Memo (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 11 P2 2020 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 11 P2 2020 QP (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 11 P1 2020 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 11 P1 2020 Memo (Afr)

Memorandum





