Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1
2022
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
SENTRUM- FINALE PUNT
NOMMER
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 1 2 3 4 5 6 7 TOTAAL
MOONTLIKE PUNT 22 23 25 15 35 15 15 150
KANDIDAATPUNT
MERKERKODE/
HANDTEKENING
GEMODEREERDE
PUNT
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2022 papers 





View all





Computer Applications Technology Grade 12 P1 2022 Memo (Afr)
Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 517.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
NSC June Exam 2022
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
EKSAMENNOMMER
Kontroleer deurgaans vir akkuraatheid en vaardigheid voordat punt toegeken word.
VRAAG 1 Lêernaam: 1Types Totaal V1: 22
Maksimum Kandidaat
Nr. Kriteria Punt Punt
1.1 Styl: Island Types 1
Title-styl is toegepas 1
1.2 Prentjiegroepering 1
Die vyf prentjies is gegroepeer 1
1.3 Paragraafformatering: Continental islands … volcanic origin. 2
Paragraafraam: Skaduraam 1
Raambreedte: 3 pt 1
1.4 Drop Cap: O van Oceanic 2
'Lines to drop': 3 1
Afstand vanaf teks: 1 cm 1
1.5 Kolomme: How many islands … island formation. 3
Teks is in twee kolomme geplaas 1
Inlynstelling ('Alignment'): Justified 1
Afkapping ('Hyphenation') is toegepas 1
1.6 Prent ingevoeg en geformateer 4
Prent: 1Seychelles is ingevoeg 1
Prentstyl: 'Soft Edge Oval' 1
Uitleg-opsie: 'Through' of 'Tight' woordomvou 1
Posisie: Links bo: 'calmness, and', Links onder: 'sediment,',
Regs onder: 'which …' 1
1.7 Eindnota: Magma 2
Eindnota-nommering: I, II, III … 1
Eindnota-teks: 'Dangerous' 1
1.8 Verwysings ('References'): Manage Sources: Tarbuck 2
'City'-veld: New Jersey 1
'Comments'-veld: Island Structure 1
(Toon alle verwysingsvelde ('Show All Bibliography Fields'))
1.9 Redigeer Sitaat ('Edit Citation') 2
'Author' en 'Year' vertoon (Slegs 'Title' onderdruk ('suppressed')) 1
Bladsye ('Pages'): 130-140 1
1.10 Vind en Vervang ('Find and Replace') 3
Vind: Island – 'Match case' is gebruik 1
Vind: Island – 'Find whole words only' gebruik 1
Vervang met: Symbool ('Webdings', Karakterkode 74) 1
(Verwag 6 of 7 voorkomste)
Totaal vir VRAAG 1 [22]
v
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 3 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
EKSAMENNOMMER
Kontroleer deurgaans vir akkuraatheid en vaardigheid voordat punt toegeken word.
VRAAG 2 Lêernaam: 2Top10, 2Confidential Totaal V2: 23
Maksimum Kandidaat
Nr. Kriteria Punt Punt
2Top10
2.1 Dekblad ('Cover Page') 3
Titel ('Top 10 …') binne die 'Title'-kontrole geskuif (nie
gekopieer nie) 1
Abstrak ('The world's …') binne die 'Abstract'-kontrole geskuif 1
Bladsybreuk is verwyder 1
2.2 Prent: onder 9. TASMANIA (AUSTRALIA) 3
Hoogte ('Height'): 5 cm 1
Breedte ('Width'): 10 cm 1
Inlynstelling ('Alignment'): Gesentreed ('Centred') 1
2.3 Hiperskakel: op opskrif 8. BALI (INDONESIA) (Alt+F9) 2
Hiperskakel geskep op opskrif 1
Skakel na: Bokant van dokument ('Top of the Document') 1
2.4 Bladsyoriëntering ('Page Orientation'): Laaste bladsy 2
Oriëntering ('Orientation'): Landskap ('Landscape') 1
Slegs laaste bladsy 1
2.5 SmartArt-grafika 4
1ste vlak vorm: Teks ingevoeg: Islands 1
Fontkleur: Wit 1
2de vlak vorm: Vorm ingevoeg: Coral islands 1
Vorm posisie: Regs onder 1
2.6 Veld: (Alt+F9) { FILENAME \* Upper \* MERGEFORMAT } 2
FileName-veld ingevoeg: 2Top10 1
Veldformaat: Bokas ('Uppercase') /Hoofletters 1
2.7 Bladsynommering 5
Outomatiese bladsynommering ingevoeg in bladsyonderskrif 1
Geen bladsynommering op die eerste twee bladsye nie 1
Bladsynommering begin met 1 op bladsy drie en gaan voort 1
Onewe ('odd') bladsynrs.: Regs inlyn
Ewe ('even') bladsynrs.: Links inlyn
}
(As 'Odd/Even' gekies is) 1
1
2Confidential
2.8 Ontzip lêer ('Unzip file') 2
Lêer ontzip 1
Watermerk: Confidential 1
(Aanvaar 'n diagonale of horisontale 'Confidential' watermerk)
Totaal vir VRAAG 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 4 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
EKSAMENNOMMER
VRAAG 3 Lêernaam: 3Population Totaal V3: 25
Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die kandi-
daat se respons.)
Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom.
Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.
Die antwoorde moet steeds korrek wees, selfs al word veranderinge aan die bestaande data gemaak.
Maksimum Kandidaat
Nr. Kriteria
Punt Punt
Islands-werkblad
3.1 Kolom B: Formatering 2
Kolomwydte: 40 pt 1
Woordomvou: toegepas op B8:B55 1
3.2 Sel C3: 2
=AVERAGE(E8:E55)
Funksie: AVERAGE 1
Reeks: E8:E55 1
3.3 Sel C4: 4
=COUNTIF(B8:B55,"*part*")
Funksie: COUNTIF 1
Reeks: B8:B55 1
Kriteria: part * … * (albei 'wildcards') 2
(Verwagte antwoord: 10)
3.4 Sel C5: 5
=SUMIFS(E8:E55,C8:C55,"Oceanic",D8:D55,">1000")
OF
=SUMIFS(E8:E55, D8:D55,">1000",C8:C55,"Oceanic")
'Sum'-reeks: E8:E55 1
Kriteriareeks 1: C8:C55 1
Kriteria 1: "Oceanic" 1
Kriteriareeks 2: D8:D55 1
Kriteria 2: >1000 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 5 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
EKSAMENNOMMER
3.5 Kolom D: Voorwaardelike Formatering 4
Ikoonstel ('Icon set'): 3 Vlae ('Flags') 1
Groen vlag ikoon: >=280000 1
Oranje vlag ikoon: >=30001 OF >30000 1
'Value Type': Number 1
3.6 Sel F9: 3
=E9/D9
E9 /D9 2
Geformateer om geen desimale plekke te vertoon nie 1
Polynesia-werkblad
3.7 Grafiek 5
Density (in millions) Digtheid (in miljoene)-datareeks-
grafiektipe: Kolomgrafiek 1
Primêre as eenhede: Millions 1
Area (km2) Oppervlakte (km2)-datareeks: 'Sekondêre
as' ('Secondary axis') 1
Byskrifte ('Legends') is bygevoeg 1
Byskrifte ('Legends') vertoon onderaan – geen oorvleuel 1
Totaal vir VRAAG 3 [25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 6 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
EKSAMENNOMMER
VRAAG 4 Lêernaam: 4Bookings Totaal V4: 15
Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die kandi-
daat se respons.)
Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom.
Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.
Die antwoorde moet steeds korrek wees, selfs al word veranderinge aan die bestaande data gemaak.
Maksimum Kandidaat
Nr. Kriteria
Punt Punt
Travellers-werkblad
4.1 Agtergond ('Background') 1
4Logo is as die agtergrond ingevoeg 1
4.2 Roosterlyne ('Gridlines') 1
Roosterlyne vertoon nie 1
4.3 Kolom B: 5
=MID(A10,FIND(" ",A10)+1,LEN(A10)) OF
=MID(A10,FIND(" ",A10)+1,LEN(A10)-FIND(" ",A10)) OF
=RIGHT(A10,LEN(A10)-FIND(" ",A10))
Funksie om die spasie te vind: FIND(" " 1
Onttrek van sel: A10
1
Funksie om die teks vanaf die spasie af aan te kopieer:
MID +1 OF 2
RIGHT minus die teks voor die spasie
Funksie om die teks vanaf die spasie tot die einde van die teks
te kopieer: LEN 1
4.4 Sel I15: 5
=VLOOKUP(F15,Cost!$A$3:$D$18,TravelIers!H15+1) OF
=VLOOKUP(F15,Cost!A1:D18,IF(Travellers!H15="1",2,
IF(Travellers!H15="2",3,4)))
Funksie: VLOOKUP 1
Opsoekwaarde ('Lookup value'): F15 1
Opsoektabel: Cost!$A$3:$D$18 OF Cost!$A$1:$D$18 1
Kolomindeks: H15 +1 2
Style-werkblad
4.5 Subtotaaleienskap (Sien na deur inspeksie) 3
'At each change' in: Travel Style Reisstyl 1
Funksie: Max 1
Subtotaal ingevoeg op: Group Cost Groepkoste 1
Totaal vir VRAAG 4 [15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 7 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
EKSAMENNOMMER
VRAAG 5 Lêernaam: 5Details Totaal V5: 35
Maksimum Kandidaat
Nr. Kriteria
Mark Punt
Tabel: tbl5_1
5.1.1 Veld: Name 1
Veldgrootte op 20 gestel 1
5.1.2 Veld: StartDate 2
Valideringsreël: >= #15/03/2012# OF >#14/03/2012#
>= OF > 1
#15/03/2012# 1
5.1.3 Veld: AccessCode 4
Toevoermasker: LL\@0009 OF LL"@"0009
LL 1
@ 1
000 1
9 OF # 1
5.1.4 Veld: Position 3
Vertoonkontrole ('Display control'): Combo box 1
Rybrontipe ('Row source type'): Value list 1
Rybron ('Row source'):
Manager; Administrator; Accountant 1
5.1.5 Veld: IDPhoto 2
Veld ingevoeg: IDPhoto 1
Datatipe: OLE objek OF Attachment 1
Form: frm5_2
5.2 Reghoekkontrole ('Rectangle control') rondom die laaste 5
vier velde ingevoeg 1
(Enige) Beheerknoppiekontrole ingevoeg 1
Knoppie-aksie: Go to Next Record 1
Datum vertoon in die 'medium'-datumformaat 1
Datum vertoon in die vormonderskif ('form footer') 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 8 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
EKSAMENNOMMER
Navraag: qry5_3
5.3 DestinationIsland veld geskuif as eerste veld 1 3
'Totals'-opsie: 'Group By' toegepas 1
LeisureCost-veld funksie: Sum 1
Navraag: qry5_4 / tblData Navraag / Query1
5.4 Navraag geskep gebaseer op: tblData 1 7
Slegs Name-, Surname-, DateOfBirth- en
DestinationIsland-velde vertoon 1
Gesorteer volgens Surname-veld in stygende orde 1
DestinationIsland-veld kriteria:
Bora Bora Island 'OR' Cyprus 3
LeisureActivity-veld kriteria: Fishing 1
(Verwagte aantal rekords: 3)
(Nota aan nasiener: Aanvaar oorheersstringkarakter ('wild card
character') vir Bora Bora Island, bv. B*, Bora*, Bora Bora*)
Navraag: qry5_5
5.5 Berekende veld 5
60&Older: (Date()–[DateOfBirth])/365.25
Veldnaam: 60&Older: 1
Huidige datum: (Date() OF Now() 1
Minus die geboortedatum: –[DateOfBirth]) 1
As jare uitgedruk: /365.25 OF /365 1
Veldkriteria: >=60 1
(Verwagte aantal rekords: 15)
Verslag: rpt5_6
5.6 Vertoon 3
TotalLeisureCost-veld vertoon volle waardes 1
Berekening:
=AVG([LeisureCost])
Funksie: =AVG ( … ) 1
Veld: [LeisureCost] 1
Totaal vir VRAAG 5 [35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 9 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
EKSAMENNOMMER
VRAAG 6 Lêernaam: 6_1Win, 6_2Expensive Totaal V6: 15
Die vraag moet vanaf die HTML-kode gemerk word.
Numeriese-attribuutwaardes en enkele woorde hoef nie in aanhalingstekens te wees nie.
Maksimum Kandidaat
Nr. Kriteria
Punt Punt
6_1Win
6.1.1 Font 1
<font face="Tempus Sans ITC" size="5">
Fontattribuut: face 1
6.1.2 Horisontale lyn 3
<hr color="black" size="5"/> OF
<hr size="5" color="black"/> OF
<hr size="5" color="#000000"/>
Merker: <hr .../> 1
Attribuut: color="black" 1
Attribuut: size="5" 1
6.1.3 Hiperskakel 2
<center><a href="https://www.travelstart.co.za/lp/birthday-
competition"><img src="6_1Button.png"></a></center>
Ankermerkers <a …>… </a> korrek ingevoeg 1
Hiperskakel op webtuiste geskep 1
6.1.4 Opskrif 2
<center><h3>Fun things to do</h3></center>
Opskrif: <h3>…</h3> 1
Teks ingevoeg: Fun things to do 1
6.1.5 Geordende lys 2
<ol>
<li>Visit Port Louis</li>
<li>Try Deep Sea Fishing</li>
<li>Head to Caudan Waterfront</li>
<li>Shop at Chinatown</li>
</ol>
Geordende lys merkers: <ol> … </ol> 1
Eerste lys merkers ingevoeg: <li>Visit Port Louis</li> 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 10 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
EKSAMENNOMMER
6_2 Expensive
6.2 <body> 4
<center>
…
<img src="6_2Cocoa.jpg" width="250 "height="150">
<img src="6_2Fregate.jpg" width="250" height="150">
<img src="6_2Mustique.jpg" width="250" height="150">
<br/>
<br/>
<table border="1" width="50%">
<tr>
<th>Island</th>
<th>Country</th>
<th>Language 1</th>
<th>Language 2</th>
</tr>
<tr>
<td>Cocoa Island</td>
<td>Maldives</td>
<td align="center">Divehi </td>
<td align="center" rowspan="5">English</td>
</tr>
</table>
<center>
Webblad gesentreerd
'Center'-merkers korrek ingevoeg 1
Prent
Prent ingevoeg met korrekte wydte en hoogte 1
Tabel &
Tabelattribuut: border="1" 1
Selattribuut: rowspan="5" 1
Sluitingsmerker(s) of driehoekige hakies en nesting is 1
korrek gebruik. 1
Totaal vir VRAAG 6 [15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 11 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
EKSAMENNOMMER
VRAAG 7 Lêername: 7Discount, 7Card, 7MergedCard Totaal V7: 15
Maksimum Kandidaat
Nr. Kriteria
Punt Punt
7Discount
Code-werkblad
7.1.1 Sel D2: Nested IF(AND 6
=IF(AND(YEAR(B2)<1960,C2="Mid-Range"), 5,
IF(AND(YEAR(B2)<1960,C2="Luxury"),4,0))
OF
=IF((AND(YEAR(B2)<1960,C2="Mid-Range"),"5",IF(AND
(YEAR(B2)<1960,C2="Luxury"),"4","0")))
Funksie: YEAR(B2) 1
Kriteria 1: Kontroleer geboortedatum <1960 EN gemiddelde
('Mid-Range') reisstyl 1
Afvoer vir Kriteria 1: Afslagkode is 5 1
Kriteria 2: Kontroleer vir jaar <1960 EN luukse ('Luxury')
reisstyl 1
Afvoer vir Kriteria 2: Afslagkode is 4 1
Afvoer vir alle ander waardes: 0 1
Alternatiewe antwoord: Sel D2: Geneste IF
=IF(YEAR(B2)<1960,IF(C2="Mid-range",5,IF(C2=
"Luxury",4,0)),0)
OF
=IF(YEAR(B2)>=1960,0,IF(C2="Budget",0,IF(C2= "Mid-
Range",5,4)))
Funksie: YEAR(B2)
Logiese toets: Geboortedatum >=1960 en dan ekonomiese
('Budget') reisstyl
Afvoer: Afslagkode is 0
Kriteria: Reisstyl is Mid-Range
Afvoer: Afslagkode is 5
Afvoer vir alle ander waardes: 4
List-werkblad
7.1.2 Filter 3
Filteropsie geaktiveer 1
Filterkriteria: 1979 1
Filter sub-kriteria: January, February, March (3 rekords) 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 12 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
EKSAMENNOMMER
7Card en 7MergedCard
7.2 Possamevoeging 6
Ontvangerslys is gefilter op: Travel Style = Luxury 1
Saamgevoegde veld: Name Naam 1
Saamgevoegde veld: Entrance Code Toegangskode 1
Etikette is opgedateer 1
Possamevoeging is voltooi 1
Gestoor as 7MergedCard 1
[15]
TOTAAL 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2022 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2019 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2017 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2016 Memo (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2022 QP (Eng)

Errata
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2022 Errata
More from Grade 12 Computer Applications Technology

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2025 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper