Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
VERBRUIKERSTUDIES
FEBRUARIE/MAART 2015
MEMORANDUM
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentMemorandum 

--8a5e377e-56ba-4e74-bf85-3168556146ef/v1-c25ccd3585e5fad59a83/card.webp)









View all





Consumer Studies Grade 12 NSC Supplementary 2015 Memo
Grade 12 Consumer Studies memorandum from the NSC Supplementary Exam 2015, 14 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Consumer Studies · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2015. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Consumer Studies
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 346.3 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 14
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 2 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A Onthou, maklik (F p 159, S p 176) (1)
1.1.2 B Onthou, maklik (F p 157, S p 173) (1)
1.1.3 A Onthou, maklik (F p 164, S p 188) (1)
1.1.4 D Onthou, maklik (F p 80, S p 93–94) (1)
1.1.5 C Onthou, maklik (F p 79, S p 94) (1)
1.1.6 C Onthou, Matig (F p 75, S p 83–85) (1)
1.1.7 C Onthou, Matig (F p 83, S p 98) (1)
1.1.8 D Verstaan, maklik (F p 104, S p 126) (1)
1.1.9 C Toepassing, maklik (Graad 11) (1)
1.1.10 A Toepassing, maklik (F p 59, S p 65) (1)
1.1.11 D Onthou, maklik (F p 182, S p 201) (1)
1.1.12 B Onthou, matig (F p 127, S p 145) (1)
1.1.13 C Verstaan, maklik (F p 117–121, S p 137–140) (1)
1.1.14 B Verstaan, maklik (F p 141, S p 16) (1)
1.1.15 A Toepassing, moeilik (F p 117, S p 136) (1)
1.1.16 D Toepassing, moeilik (F p 120, S p 139) (1)
1.1.17 C Onthou, maklik (F p 37, S p 36) (1)
1.1.18 B Onthou, maklik (F p 35, S p 35) (1)
1.1.19 B Verstaan, maklik (F p 18, S p 22) (1)
1.1.20 A Verstaan, maklik (F p 7, S p 11) (1)
1.2 1.2.1 Spesifikasies (van die produk) (F p 8–9, S p 15) (1)
1.2.2 Aanvangskoste/voorbedryfskoste (F p 11, 35, S p 18) (1)
1.2.3 Kwaliteitbeheer (F p 16, S p 22) (1)
1.2.4 Volhoubare produksie (F p 16, S p 22) (1)
1.2.5 Produksiekostes (F p 36, S p 35) (1)
Onthou, maklik
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 3 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
1.3 1.3.1 B (1)
1.3.2 C (1)
1.3.3 A (1)
1.3.4 G (1)
1.3.5 F (1)
Verstaan, Matig (F p 117–122, S p 140, 146–147)
1.4 1.4.1 D ii (F p 73, S p 90) (2)
1.4.2 F v (F p 82, S p 94–95) (2)
1.4.3 E vi (F p 82, S p 94–95) (2)
1.4.4 C iii (F p 69, S p 80) (2)
1.4.5 A iv (F p 84–85, S p 94–95) (2)
[40]
Toepassing, moeilik
VRAAG 2: DIE VERBRUIKER
2.1 • 'n Kontrak is 'n ooreenkoms wat bedoel is om wetlike regte en pligte
tussen partye te skep.
• 'n Kontrak is 'n regsooreenkoms tussen twee of meer partye waar een
party onderneem om iets te doen in ruil vir een of ander voordeel wat
waarde het. (Enige 2) (2)
Onthou, maklik (F p 155, S p 169)
2.2 • Verlaag die temperatuur van die warmwatersilinder/geiser/Stel die warm
watersilinder/geiser se temperatuur op 60 ºC.
• Installeer 'n tydreëlaar.
• Gebruik 'n kombers om die warmwatersilinder/geiser te isoleer/die
warmwatersilinder om hitteverlies te verhoed/om dit warm te hou.
• Isoleer die geiser se uitlaatpype om hitteverlies te verhoed.
• Stort eerder as om te bad./Stort gebruik minder warm water./Gebruik 'n
laevloeistortkop om die hoeveelheid water wat gebruik word te
verminder./'n Stort gebruik tot 40% minder warm water
• Installeer 'n sonverhittingseenheid/sonkrag/windenergie-eenheid gekoppel
aan geiser om water te verhit (Enige 4) (4)
Onthou, maklik (F p 174, S 192)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 4 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
2.3 • Verskaf basiese dienste aan alle burgers (water, elektrisiteit, ens,)
• 'n Gratis hoeveelheid elektrisiteit/water/gas word per huishouding
toegeken
• Rioolversameling en -wegdoening
• Vullisverwydering
• Munisipale gesondheidsdienste
• Munisipale paaie en stormwaterdreinering
• Straatbeligting
• Munisipale parke en ontspanningsgeriewe
• Biblioteke
• Brandweerdienste
• Slagpale en varsvoedselmarkte
• Bevorder plaaslike toerisme (Enige 4) (4)
Verstaan, Matig (F p 183, S p 201–204)
2.4 2.4.1 • Die verbruikerprysindeks toon/meet 'n verandering/verhoging
in die prys/koste van 'n groep produkte en dienste oor 'n
jaar.
• Die verbruikerprysindeks is die instrument wat gebruik word
om inflasie te meet.
• Inflasie is die jaarlikse persentasieverandering in die
verbruikersprysindeks.
• Die inflasiekoers is die persentasie waarteen die prys van
goedere en dienste styg.
• In die uittreksel het die prys van goedere en dienste
6,4 persent oor 'n jaar gestyg. Dit was dus die inflasiekoers
vir daardie jaar. (Enige 5) (5)
Verstaan, Matig (F p 167–168, S p 184–185)
2.4.2 (a) Swak rand:
• Moenie/Koop minder ingevoerde goedere omdat dit
duurder is/Koop plaaslik geproduseerde produkte. (1)
(b) Verhoogde brandstofprys:
• Ry minder met jou eie motor/sluit aan by 'n saamryklub/
maak gebruik van openbare vervoer om die geld wat op
persoonlike vervoer gespandeer word, te verminder.
• Gebruik die goedkoopste vervoermiddel beskikbaar.
• Kombineer ritte vir opdragte wat gedoen moet word om
die hoeveelheid geld wat op vervoer spandeer word, te
verminder.
• Stap waar moontlik om die hoeveelheid geld wat op
vervoer spandeer word, te verminder.
• Koop plaaslik geproduseerde produkte omdat daar geen/
minder vervoerkostes betrokke is en dit goedkoper sal
wees.
Skepping, moeilik (4)
20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 5 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING
3.1 • Chemiese stowwe/kunsmis/plaagdoders/onkruidmiddels wat die
natuurlike omgewing skade kan berokken, word nie gebruik nie.
• Water is skoner/minder besoedeling.
• Organiese boerdery verbeter die kwaliteit van die grond. (Enige 3) (3)
Onthou, maklik (F p 104, S p 125)
3.2 • Gebruik sout spaarsamig/nie meer as 5 g sout behoort daagliks
ingeneem te word nie.
• Kyk vir sout, natrium, natriumchloried en mononatriumglutamaat op die
bestanddelelys van geprosesseerde voedsel.
• Geur voedsel met kruie en speserye in plaas van sout.
• Vermy sout geprosesseerde voedsel, soos gerookte vleis/spekvleis/
'macon'/biltong/aartappelskyfies/gesoute neute/gesoute springmielies.
• Eet lae vet/minder versadigde vet om gewig te verloor/gesonde gewig te
behou.
• Gebruik lae vet/afgeroomde suiwelprodukte.
• Kalsium/melk/melkprodukte, kalium/piesangs/aartappelsen
magnesium/groen blaargroentes kan help hoë bloeddruk te verlaag.
• Beperk alkoholinname.
• Drink minder koffie/tee.
• Eet baie vars vrugte en groente
• Eet hoë vesel/volgraankosse in plaas van verfynde graanprodukte.
(Enige 5) (5)
Onthou, maklik (F p 77, S p 87, 88)
3.3 3.3.1 Lesitien
• Emulsifiseerder
• Verhoed dat olie en water skei/maak dit moontlik vir olie en
vloeistowwe om te meng/stel olie en water in staat om te
meng
• Verskaf 'n egalige/beter tekstuur (Enige 2) (2)
Onthou, maklik (F p 102, S p 123)
3.3.2 Vitamien C
• Anti-oksidant
• Voorkom die oksidasie van voedsel,voorkom dat voedsel
galsterig word of verkleur (Enige 2) (2)
Onthou, maklik (F p 94, S p 114)
3.3.3 Swaeldioksied
• Voorkom verbruining in gedroogde vrugte/vrugtesappe (1)
Onthou, maklik (F p 94, S p 114)
3.4 Cholesterol kom in die bloed voor en kan aan die binnekant van die are
opbouas die vlak in die bloed te hoog raak. Die gedeponeerde stof word
plaak genoem, dit laat die are vernou, verdik en hard word. Dit staan
bekend as aterosklerose. Dit blokkeer die vloei van bloed en suurstof na die
hart. Veroorsaak hartversaking/hartaanval (Enige 4) (4)
Verstaan, Matig (F p 75, S p 84)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 6 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
3.5 • 'Gebruik teen' dui aan dat die produk nie na hierdie datum bemark kan
word nie/nie verkoop kan word nie.
• Dit kom voor op bederfbare produkte bv. melk/vleis/vis
• 'Gebruik teen' toon hoe lank die produk van goeie gehalte en veilig sal
wees om te eet.
• Die verbruiker mag siek word/voedselvergiftiging kry as die produk geëet
word na hierdie datum.
• Die verbruiker moet produkte met 'n 'gebruik teen' datum kies wat na die
koopdatum iswant die produk kan vroeër gebruik word/die verbruiker
moet die etikette lees as hy/syvoedselprodukte koop om te sien hoe
naby die 'gebruik teen' datum isaan die koopdatum.
• 'n 'Gebruik teen' datum wat naby aan die verkoopdatum is beteken dat
die produk binne 'n kort tydperk gebruik moet word.
• Grootmaataankope moet liefs nie gedoen word nie as die 'gebruik teen'
datum naby is en daar nie geskikte bergingsfasiliteite is nie. (Enige 5) (5)
Toepassing, Matig (F p 95, S p 86)
3.6 3.6.1 Tuberkulose
Asem die bakterieë in deur die lug nadat die tante gehoes/
genies/gespoeg/gepraat of gesing het./Hulle leef in 'n
saamgedronge spasie met die tante/is in noue kontak met die
tante/asem vir lang periodes dieselfde lug in as die tante. (2)
Verstaan, Matig (F p 89, S p 104)
3.6.2 • Suiker/Heuning/Stroop
• Vetvrye suiwelmelkpoeier/Amasi
• Grondboontjiebotter
• Groente-olie/Botter/Margarien (Enige 2) (2)
Verstaan, maklik (F p 84, S p 105)
3.6.3 • Hulle gebruik melk wat kalsium , fosfor en vitamien
Dbevat, dit versterk die bene
• As die grate/bene van die vis saamgeëet word, sal dit
kalsium verskaf.
• Die spinasie verskaf kalsium.
• Soms eet hulle ingemaakte vis (olierige vis) wat Vitamien D
bevat wat help met die absorpsie van kalsium en die
opneem daarvan in die bene.
• Die tamaties, lemoeneen aarbeiebevat vitamien C wat
noodsaaklik is vir die bou van kollageen/bindweefsel/boustof.
• Sy eet proteïen in die vis en melk wat help met die opbou
van bindweefsel/bou weefsels.
• Sy eet nie baie proteïenryke voedsel nie die liggaam stel
sure in die bloedstroom vry wanneer proteïene verteer word,
die sure onttrek kalsium uit die bene. (Enige 6) (6)
NOTA: Die voedsel kan slegs 'n punt verdien as dit gekoppel word
aan die korrekte nutriënt.
Verstaan, Matig (F p 75–76, S p 89–90)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 7 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
3.6.4 • Spinasie is 'n bron van yster en selenium en speel 'n rol in
die instandhouding van 'n gesonde immuunstelsel.
• Soetrissies/Tamaties/Aarbeie/Lemoene is ryk aan vitamien C
wat die immuunsisteem bou en help mense wat herstel van
infeksies. Vitamien C is 'n antioksidant wat selbeskadiging
verhoed.
• Spinasie/Wortels bevat beta-karoteen/vitamien A en
selenium wat antioksidante isen verhoed dat selle beskadig
word en hou die immuunstelsel gesond. Vitamien A hou die
longe se weefsel ongeskonde.
• Vrugte en groente is kleurvol en sal die persoon met
tuberkulose se aptyt verbeter (Enige 6)
Gevolgtrekking:
Die seisoenale vrugte en groente sal 'n positiewe impak op
Wendy se gesondheid hê omdat dit voldoen aan die verhoogde
behoefte aan vitamiene en minerale/versterk die immuunstelsel/
beskerm die selle teen beskadiging. (2) (8)
Evaluering, moeilik (F p 84–85, S p 100, 105)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 8 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 4: KLEDING
4.1 • Ekonomies, sosiaal, politieke en geregtelike faktore tegnologiese
faktore/veranderinge.
• Verbruikers raak verveeld en soek na iets nuuts.
• Behoefte aan volhoubaarheid vra verandering in styl en materiaal wat
klerevervaardigers gebruik.
• Biotegnologie het die weg gebaan vir 'n reeks materiale met spesiale
eienskappe vir spesifieke doeleindes soos vir sportdrag. (4)
Onthou, maklik (F p. 51, S p. 53)
4.2 TIPE MODE AANTAL MENSE WAT TYDSDUUR VAN DIE
DIE STYLE AANVAAR MODE
EN DRA
Modegiere 'n Modegier word vinnig 'n Modegier duur slegs een
deur 'n groter aantal seisoen/word vinnig populêr
mense aanvaar as die wat en verdwyn vinnig/kortste
klassieke modes aanvaar lewensduur
Mode 'n Mode word deur die Duur vir twee tot drie
grootste groep mense seisoene/duur langer as 'n
aanvaar/Baie mense dra gier, maar korter as 'n
die style/meer mense dra klassieke mode.
die mode as die
modegiere of klassieke
modes.
Klassieke mode 'n Klassieke mode word 'n Klassieke styl duur langer
deur 'n kleiner groep as 'n modegier of mode/die
mense gedra as die wat langste/vir baie seisoene/
die mode/modegier dra. jare. (6)
Verstaan, Matig (F p. 49–50, S p. 50–51)
4.3 4.3.1 As 'n produk met opset 'n naam/logogegee word, soortgelyk aan
'n welbekende handelsmerkom verbruikers te mislei/verbruikers
sien dit aan vir die werklike handelsmerk.
OF
Die ongeoorloofde gebruik van beskermde handelsmerkesodat
dit met die oorspronklike verwar kan word. (3)
Verstaan, maklik (S p 72, F p 64)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 9 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
4.3.2 Handelsmerkrowery/-plagiaat het 'n negatiewe invloed/skaaddie
ekonomiese omgewing omdat vervaardigers van oorspronklike
handelsmerke minder produkte verkoop en geld verloor.
Die beeld/reputasie van die handelsmerk word geskaad
verbruikers verloor vertroue in die handelsmerk en koop dit nie
meer nie.
Kleinhandelaars wat oorspronklike handelsmerk verkoop sal
geleenthede vir werkskepping verbeur en sal werk verloor dit sal
aanleiding gee tot werkloosheid/ongunstige ekonomiese
omstandighede.
Aan die ander kant kan rowery die verkope in die informele
sektorwaar vervalste handelsmerke populêren meer
bekostigbaar is, verstewig. (Enige 7) (7)
Evaluering, moeilik (F p 64, S p 72)
[20]
VRAAG 5: BEHUISING
5.1 5.1.1 • Deeltitel (1)
Onthou, maklik (F p 122, S p 140)
5.1.2 • Dit is veilig/beskerm.
• Elke eenheid het 'n motorstaanplek.
• Daar is 'n hysbak van die parkeerarea tot die eenhede/
woonstelle.
• Maklike toegang tot vervoerroetes.
• Die eenhede is deur 'n bekende ontwikkelaar gebou.
• Die koper kan daarin woon of dit verhuur. (Enige 3) (3)
Verstaan, maklik
LET WEL: Uit advertensie.
5.1.3 • Nasionale Huisbouersregistrasieraad/NHBRR (1)
Onthou, maklik (F p 119, S p 139)
5.1.4 • As 'n nuwe eiendom by 'n ontwikkelaar gekoop word, word
geen oordragkoste betaal nie.
• Die verkoopprys sluit BTW in, wat deur die ontwikkelaar
betaal moet word.
• Oordragkoste is slegs betaalbaar wanneer 'n eiendom van 'n
vorige eienaar na 'n nuwe eienaar oorgedra word. (4)
Verstaan, maklik (F p128, S p146)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 10 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
5.1.5 • Om werknemers in diens te neem om die kompleks te
versorg.
• Vir die onderhoud/herstel van die buitekant van die
geboue/gemeenskaplike areas.
• Vir enige ekstra uitgawes vir die buitekant van die
geboue/gemeenskaplike areas.
• Om sekuriteitswagte vir die kompleks in diens te neem.
• Om eiendomsbelasting en diensgelde te betaal.
• Versekering op die geboue te betaal.
• Water en elektrisiteitsgebruik vir die gemeenskaplike areas.
(Enige 3) (3)
Onthou, maklik (F p 122, S p 140)
5.1.6 • Dit is 'n goeie beleggingomdat dit die waarde sal verhoog.
• Die huurder betaal 'n gedeelte of/die hele lening/verband.
• 'n Inkomste kan verkry word as die huislening/verband klaar
betaal is.
• Die eiendom kan as sekuriteit vir 'n banklening gebruik word.
• Omdat dit 'n nuwe ontwikkeling is, behoort alles in 'n goeie
toestand te wees/aanvanklik min/geen instandhoudings-
kwessies nie. (6)
Toepassing, Matig (F p 122, S p 141)
5.1.7 • Hulle kan die huur/koste deel.
• Die huur is vir 'n spesifieke tydperk vasgestel.
• Hulle is nie verantwoordelik vir die betaling van die
eiendomsbelasting en diensgelde nie.
• Hulle is nie verantwoordelik vir die onderhoud van die eenheid
nie.
• Die eenheid is nuut dus behoort alles in goeie werkende
toestand te wees/min onderhoudskwessies.
• Elkeen sal 'n eie slaapkamer vir privaatheid hê.
• Die balkon is 'n uitbreiding van die leefarea.
• Geen tuin om te versorg nie, bespaar tyd en koste.
• Dit is veilig/beskerm/daar is 'n heining/hysbak van parkeerarea
na eenhede toe
• Maklike toegang tot vervoerroetes.
Gevolgtrekking: Geskikte besluit omdat hulle die koste sal deel en
min verantwoordelikheid ten opsigte van onderhoud het.
(Enige 8) (8)
Analiseer, moeilik (F p 118, S p 137)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 11 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
5.2 Finansiële implikasies:
'n Afbetaalverkooptransaksie is 'n tipe kredietooreenkoms. Die koper betaal
'n depositoen die balans van die aankoopprys in paaiemente/kleiner
bedrae oor 'n sekere tydperktotdat die koopprys ten volle betaal is.
Finansiële koste (bankkoste, administratiewe koste, rente) en
versekering moet betaal word. (4)
Verstaan, Matig (F p 148, S p 162)
5.3 5.3.1 • Herlaaibare batterye is omgewingsvriendelik/hernubare bron
van energie
• Bespaar elektrisiteit omdat batterye gebruik word
• Herlaai aanwyser dui aan wanneer batterye herlaai is –
herlaaier kan verwyder word om krag te bespaar
• Hoofstroomspanning is 7,2 V dit is 'n laer energieverbruik dus
omgewingsvriendelik. (Enige 2) (2)
Toepassing, Matig (uit gegewe inligting)
5.3.2 • Klein stofkapasiteit/0,5 liter stofkapasiteit beteken dat die
stofsuier dikwels leeggemaak moet word
• Nie so kragtig soos ander stofsuiers nie.
• Sal nie deeglik skoonmaak nie.
• Skoonmaakarea is klein, dus sal dit lank neem om die hele
huis skoon te maak.
• Meer geskik om plat areas skoon te maak.
• Kort werkstyd: sal dikwels die battery moet herlaai/sal nie die
hele huis met een slag kan skoonmaak nie.
• Moet buig om vloere skoon te maak: rug sal seer word/stel
eise aan menslike hulpmiddels.
• Kan moeilike plekke bykom groter stofsuiers kan dit nie doen
nie.
• Delikate oppervlakke sal nie beskadig word niete wyte aan
die ingeboude wiele. (Enige 7)
Gevolgtrekking:
• Hierdie stofsuier is nie geskik om 'n drieslaapkamerhuis skoon
te maak nie. (1) (8)
Evaluering, Matig (F p 142–143, S 157, 158 en uit gegewe
inligting)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 12 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP
6.1 • Gee klante 'n positiewe ondervinding ten opsigte van
klanteverhoudinge.
• Moet goed ingelig weesoor die besigheid.
• Goeie kommunikasie vaardighede/moet mense kan oorreed om te
koop.
• Gebruik terugvoering/luister na terugvoering/klante. (Enige 2) (2)
Onthou, maklik (F p 34, S p 33)
6.2 • Aantreklike verpakking/wat aandag sal trek/is die eerste ding wat 'n klant
sien/opmerk.
• Aantreklike verpakking sal maak dat die verbruiker die inligting op die
etiket lees/aanmoedig om die produk te koop.
• Verbruikers koop eerder produkte wat in sterk gerieflike verpakkings
verpak is/wat die produk sal beskerm/goed ontwerp is/maklik hanteerbaar
is, dit kan verkope verhoog.
• Verpakking wat uitstaan/kenmerkend is, het 'n gunstige invloed op die
klante, sal verkope verhoog.
• Verbruikers koop eerder produkte in veilig en higiëniese verpakking wat
besmetting sal verhoed.
• Goed ontwerpte verpakking reflekteer 'n goeie beeld van die besigheid.
(Enige 4) (4)
Verstaan, maklik (F p 20, 30, S p 29)
6.3 6.3.1 • Die plaaslike skool
• Plaaslike mynmaatskappye
• Toeriste/Toeristewinkels
• Plaaslike maatskappye/verbruikers wat funksies aanbied
(Enige 3) (3)
Verstaan, maklik (F p 20, S p 13, 33)
6.3.2 • Die eindresultaat sal altyd dieselfde wees, al maak
verskillende mense dit.
• Die produkte sal altyd dieselfde wees ten opsigte van
voorkoms, grootte, massa, kleur en styl
• Produkte is altyd dieselfde hoë kwaliteit/Die kwaliteit van die
produkte is konsekwent.
• Die behoeftes en begeertes van die teikenmark word
bevredig./Klante kry wat hulle verwag. (Enige 4) (4)
Onthou, maklik (F p 8, 16, S p 15, 21)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 13 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
6.3.3 Opleiding stel werknemers in staat om:
• Die werk te doen/te weet wat van hulle verwag word
• Die kwaliteit van die werk te verbeter
• Gemotiveerd te wees
• Produktiwiteit te verhoog
• Werkstevredenheid te verhoog
• Werknemers se moraal te verbeter
• Afval te verminder
• Onderhoud en herstelkoste te verminder (Enige 4) (4)
Onthou, maklik (F p 25, S p 26)
6.3.4 R2 810.00 + R1 300.00 + R500.00 = R4 610.00
R4 610.00 x 70% = R3 227.00
R4 610.00 + R3 227.00 = R7 837.00
R7 8377.00 ÷ 200 = R39,19
= R39.00
OF
R2 810.00 + R1 300.00 + R500.00 = R4 610.00
R4 610.00 ÷ 200 = R23.05
R23.05 x 70% = R16.14
R23.05 + R16.14 = R39.19
= R39.00 (7)
Toepassing, Matig (F p 37–38, S p 38-41)
6.3.5 • Lee het 'n passievir kos/naaldwerk/haar besigheid/om haar
produkte te produseer.
• Sy is hardwerkend en kreatief.
• Sy het 'n aantal geskikte teikenmarkte/groepe
• Haar besigheid het geskikte produkte vir haar teikenmark/wat
die teikenmark se behoeftes vervul.
• Haar besigheid is naby haar teikenmark/groep geleë.
• Die produkte word deur mondelinge advertensie ('word of
mouth') en selfoonfoto’s bemark wat inligting vinnig versprei.
• Daar is dwarsdeur die jaar 'n mark vir die produkte.
(Enige 6) (6)
Toepassing, Matig (F p 7, S p 10–11 en uit die scenario)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 14 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
6.3.6 (a) Mondelinge advertensie ('word of mouth')
Wat die mense oor haar produkte sê/foto's wek belangstelling
by ander mense/skep 'n behoefte om die produkte te koop.
Die toename in bestellings het haar besigheid 'n hupstoot
gegee. (2)
(b) Selfoonfoto's
Meeste mense het selfone dus is dit maklik/vinnigom foto's
en inligting te stuur.
Die foto's het die mense in die omgewing/toeriste/plaaslike
skool/mynmaatskappye se aandag getrek (4)
Analiseer, Matig (F p 30–31, S p 30)
6.3.7 • November/Desember/Kerstydwant mense koop geskenke
• Tydens vakansies/feesseisoen eet mense meer en onthaal
hulle meeren hulle sal ook meer skinkborde met kos
('platters') en melkterte koop,sodoende verhoog die omset.
• Mense het ekstra geld (bv. bonus) en kan bekostig om te
koop.
• Oorsese toeriste besoek Suid-Afrika in die someren sal
waarskynlik die tekstielaandenkings koop
• In Desember hou Suid-Afrikaanse skole vakansie en baie
mense mag dalk die historiese dorpie besoek. (Enige 4) (4)
Skep, moeilik
40
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Consumer Studies notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Consumer Studies questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- All Grade 12 Consumer Studies past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Consumer Studies and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 NSC June 2025 Memo (English)
--8a5e377e-56ba-4e74-bf85-3168556146ef/v1-c25ccd3585e5fad59a83/card.webp)
Memorandum
Consumer Studies Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (English)

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afrikaans)
Related documents

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 NSC Supplementary 2015 Memo

Question paper
Consumer Studies Grade 12 NSC Supplementary 2015 Question Paper

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 Memo

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 NSC November 2015 Memo

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 NSC Supplementary 2018 Memo

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 NSC Supplementary 2017 Memo
More from Grade 12 Consumer Studies

Annual teaching plan
Gr 12 Con Stu ATP 2023 24

Question paper
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Question Paper

Question paper
Consumer Studies Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 NSC November 2025 Question Paper

Errata
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Errata

Question paper