Skip to content

Consumer Studies Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afrikaans)

MemorandumConsumer StudiesGrade 12202319 pages

Grade 12 Consumer Studies memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN VERBRUIKERSTUDIES 2023 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye. Kopiereg behou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 2 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING A: KORTVRAE VRAAG 1 1.1 1.1.1 D Onthou, maklik (Verken, p.163 ; Suksesvol, p.181) (1) 1.1.2 C Onthou, maklik (Verbruikersaangeleentheid) (1) 1.1.3 B Onthou, maklik (Verken, p.157; Suksesvol, p.173) (1) 1.1.4 C Onthou, maklik (Verken, p.166 ; Suksesvol, p.184) (1) 1.1.5 B Onthou, maklik (Verken, p.161-162; Suksesvol, p.178) (1) 1.1.6 D Onthou, maklik (Verken, p.94; Suksesvol, p.111) (1) 1.1.7 B Onthou, maklik (Verken, p.94; Suksesvol, p.114) (1) 1.1.8 B Onthou, maklik (Verken, p.77; Suksesvol, p.91) (1) 1.1.9 D Onthou, maklik (Verken, p.77; Suksesvol, p.91) (1) 1.1.10 C Onthou, maklik (Verken, p.103; Suksesvol, p.123) (1) 1.1.11 D Verstaan, maklik (Graad 11; Verken, p.49; Suksesvol, p.51) (1) 1.1.12 A Verstaan, maklik (Graad 11) (1) 1.1.13 C Onthou, maklik (Verken, p.148; Suksesvol, p.162) (1) 1.1.14 D Toepassing, matig (Verken, p.148-149; Suksesvol, p. (1) 162) 1.1.15 A Onthou, maklik (Verken, p.117-118; Suksesvol, p.137) (1) 1.1.16 C Onthou, maklik (Verken, p.16; Suksesvol, p.22) (1) 1.1.17 D Verstaan, maklik (Verken, p.32; Suksesvol, p.31) (1) 1.1.18 C Onthou, maklik (Verken, p.25; Suksesvol, p.26) (1) 1.1.19 B Onthou, maklik (Verken, p.35; Suksesvol, p.35) (1) 1.1.20 C Verstaan, maklik (Verken, p.13; Suksesvol, p.19-20) (1) Kopiereg behou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 3 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 1.2 1.2.1 Winsopslag (1) 1.2.2 Beste verkope scenario (1) 1.2.3 Kontantvloeiprojeksie (1) 1.2.4 Aanvangskoste/ kapitaal (1) Onthou, maklik (Verken, p.35-40; Suksesvol, p.35-42) 1.3 1.3.1 C 1.3.2 D 1.3.3 A (3) Verstaan, maklik (Verken, p.48-49; Suksesvol, p.49-51) 1.4 1.4.1 E 1.4.2 A 1.4.3 H 1.4.4 C 1.4.5 G (5) Verstaan, matig (Verken, p.117, 122, 126-128; Suksesvol, p.137, 140, 144-146) 1.5 A D E H (Enige 4) (4) Verstaan, matig (Verken, p.97-98; Suksesvol, p.118-119) 1.6 B D E G (Enige 4) (4) Toepassing, matig (Verken, 163-164; Suksesvol, p.180) TOTAAL AFDELING A: 40 Kopiereg behou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 4 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING B: LANGVRAE VRAAG 2: DIE VERBRUIKER 2.1 Noem VIER nadele van die gebruik van gas in 'n huis.  Dit kan vining ontplof indien dit naby hitte of vuur geplaas word.1  Gaslekkasie kan 'n uiters gevaarlike gasontploffing veroorsaak/hoogs vlambaar.2  Blootstelling aan 'n opbou van gas kan tot siekte ly omdat suurstof ontneem word.3  Dit is 'n nie-hernubare energiebron.4  Dit mag nie vir almal bekostigbaar wees nie/ mag duur wees.5  Hoë aanvanklike belegging.6  'n Gassilinder is swaar om te dra.7  Daar is geen waarskuwing dat die gas leeg loop.8 (Enige 4) (4) Onthou, matig (Verken, p.176; Suksesvol, p.195) 2.2 Gee VIER voorbeelde van onbillike sakepraktyke. 'n Onbillike sakepraktyk sluit in:  Bedrog/ onwettig1  Wanvoorstelling2  Onderdrukkende3 onredelike optrede teen verbruikers.4  Valse beloftes of misleidende stellings wat vereis dat 'n verbruiker afstand doen van enige regte.5  Eensydige sakepraktyke wat nadelig vir verbruikers is.6  Voorwaardes wat ongelyk en nadelig vir die verbruiker is.7  Onredelike/ onregverdige terme en voorwaardes in 'n kontrak wat nie duidelik aan die verbruiker gemaak word voordat die kontrak/ooreenkoms gesluit word nie.8  Aanbieding van goedere en dienste teen pryse wat onregverdig/ onredelik/ onbillik is.9  Aanbieding van goedere en dienste met voorwaardes wat onregverdig/ onredelik/ onbillik is.10  Bemarking van goedere met valse beloftes/ misleidende stellings wat onredelik vir die verbruiker is.11  'n Verbruiker te vereis om afstand te doen van enige regte/ om verpligtinge te aanvaar/ afstand te doen van enige aanspreeklikheid van die verskaffer.12  Alle sakepraktyke wat nie aan die voorsiening van die Nasionale Kredietwet gehoor gee nie13 mag as onbillik beskou word. (Enige 4) (4) Onthou, matig (Verken, p.157; Suksesvol, p.174) NOTE: Onregverdige arbeidspraktyke moet geen punte toeken geken word nie. Kopiereg behou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 5 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 2.3 Noem DRIE maniere waarop verbruikers elektrisiteit kan bespaar wanneer 'n wasmasjien gebruik word.  Was volle wasladings1 wasgoed.  Gebruik koue water2 in plaas van warm water om wasgoed te was.  Kies die kortste wasprogram.3 Vermy onnodige programme/ siklusse/ voorwassiklusse/ spinprogramme4 wanneer 'n wasmasjien gebruik word. (Enige 3) (3) Onthou, matig (Verken, p.144; Suksesvol, p.158,193-194) 2.4 Verduidelik hoe pryskennisgewings/lotery swendelskemas werk. Pryskennisgewingswendelskema 'n Verbruiker ontvang 'n e-pos/ SMS wat sê dat hy/ sy die lotery/ prys gewen het.1 Die swendelaar gebruik die bankbesonderhede wat die verbruiker gevra word om te voorsien2 om onwettige toegang tot die slagoffer se bankrekening te kry3 en geld te steel.4 OF Lotery Swendelskema n Verbruiker ontvang 'n e-pos/ SMS wat sê dat hy/ sy die lotery boerpot/ prys gewen het,5 maar voordat die klaarblyklike prys opgeis kan word, word die verbruiker gevra om 'n som geld6 in die lotery se fiktiewe bankrekening7 te deponeer. (Enige 3) (3) Onthou, maklik (Verken, p.159; Suksesvol, p.177) 2.5 Bespreek hoe water doeltreffend gebruik kan word wanneer jy bad of stort.  Neem 'n vinnige stort1 omdat dit minder water as 'n bad gebruik.  Plaas 'n skottel in die stort wat oortollige water opvang.2  Maak die kraan toe wanneer jy seep aan jou liggaam smeer3 om water te bespaar.  Installeer 'n lae-vloei volume/kraanbelugter stortkop4 omdat dit die vloei/ volume van water verminder.  Gebruik die minimum hoeveelheid water wat benodig word wanneer 'n bad geneem word/ moenie die bad oorvol maak nie.5  Gebruik die bad/ stort/ gryswater vir ander doeleindes/ herwin water.6  Maak seker dat daar nie druppende krane is nie.7 (Enige 4) (4) Verstaan, matig (Verken, p.180-181; Suksesvol, p.199) Kopiereg behou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 6 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 2. 6 2.6.1 Verduidelik hoe munisipaliteite elektrisiteit aan hulle gemeenskap verskaf.  Munisipaliteite koop elektrisiteit van ESKOM en verkoop dit aan die gemeenskappe.1  Deur voorafbetaalde meterstelsel te installeer/ voorafbetaalde elektriteit te verkoop.2  Deur elektrisiteit en prysopname/ faktuur/ rekening te voorsien nadat elektrisiteit gebruik was.3  Deur elke maand gratis basiese elektrisiteit te voorsien.4 (Enige 3) (3) Verstaan, maklik (Verken, p.183; Suksesvol, p.203) 2.6.2 Noem hoe die verbruikers die elektrisiteit wat aan hulle verskaf word, kan beskerm.  Rapporteer onmiddellik kabeldiefstal aan die outoriteite.1  Moenie onwettige koppeling toelaat nie/ rapporteer onwettige koppeling.2  Betaal die elektrisiteitsrekening.3  Moenie elektriese struktuur vandaliseer nie.4  Gebruik elektrisiteit oordeelkundig/ spaarsamig.5 (Enige 3) (3) Toepassing, matig (Verken, p.185; Suksesvol, p.205) 2.7 Verduidelik die kenmerke van 'n onwettige piramiedeskema.  Slegs die mense wat eerste aangesluit het verdien geld.1  Daar is geen produk wat verkoop word/ diens wat gelewer word nie.  Die opbrengste is baie hoog/ meer as 20% bo die repokoers.3  Lede ontvang belonging deur ander/ nuwe/ meer lede te verwerf,4 maar later is daar nie weer nuwe lede om te werf nie.5  Nuwe lede word vereis om geld te betaal6 wat onder al of sommige van die bestaande lede versprei word.  Die aanvoerder maak meer geld omdat almal in die skema fooie aan hom/haar betaal.7  Mense wat later aansluit kan al hul geld verloor.8 (Enige 4) (4) Verstaan, matig (Verken, p.162; Suksesvol, p.178-179) 2.8 2.8.1 Noem en verduidelik die instrument wat gebruik word om inflasie te meet. Vebruikersprysindeks (VPI)1 (1)  Dit word gemeet deur dieselfde mandjie van goedere en dienste wat deur huishoudings gebruik word, te gebruik.2  Dit hou tred met die verandering in die koste van die mandjie3 oor 'n tydperk (jaar na jaar).4  Die gemiddelde veranderinge word as 'n persentasie uitgedruk.5  Die persentasie word gebruik (jaar na jaar) om die inflasiekoers te bepaal.6 (Enige 3) (3) Toepassing, matig (Verken, p.167; Suksesvol, p.185) Kopiereg behou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 7 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 2.8.2 Voorspel die impak wat rentekoersverhogings op die lewensgehalte van Suid-Afrikaners sal hȇ. Positief:  Verbruikers met spaargeld/ beleggings sal meer rente verdien1 en sal meer besteebare inkomste hê.2  Verbruikers met vaste rente terugbetalings sal nie geaffekteer word nie aangesien hulle terugbetalings nie sal verhoog nie.3 Negatief:  Huiseienaars mag meer op hul verbandterugbetalings betaal4 weens die verhoging in rentekoerse.  Lening terugbetalings sal verhoog5 wat verbruikers se besteebare inkomste verminder6 weens 'n verhoging in hulle terugbetalings.  Terug neem van besittings omdat daar nie daarvoor betaal word nie7 weens hoë rentekoers.  Verbruikers met veranderlike rentekoers terugbetalings sal meer betaal8 omdat rentekoerse verhoog.  Huishoudings met lae inkomste gaan sukkel omdat hulle minder besteebare inkomste sal hê9 omdat hulle meer rente sal betaal.  Mense mag in skuld gedompel word10 omdat hulle salarisse nie meer genoeg is om hul behoeftes/ terugbetaling te bekostig nie11 weens die verhoging in rentekoerse. (Enige 8) (8) Analisering, moeilik (Verken, p.167; Suksesvol, p.184 -185) [40] Kopiereg behou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 8 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING 3.1 Noem VIER maniere waarop 'n persoon wat aan hoë bloeddruk ly, sy/haar soutinname kan verminder.  Moenie meer as een teelepel (5 g) sout per dag inneem nie.1  Beperk/ voorkom die inname van geprosesseerde voedsel/ gerookte vleis/ spek/ biltong/ aartappelskyfies/ souterige neute/ souterige springmielies/ sop poeier/ poeier sous/ ekstrakblokkies met versteekte sout/ kitskos.2  Kruie/ speserye kan in plaas van sout gebruik word om voedsel te geur.3  Kyk vir sout/ natrium chloride/ mononatrium glutemaat op die bestanddele lys en vermy/ beperk die inname daarvan.4  Gebruik klein hoeveelhede sout wanneer kos gaargemaak word.5 (Enige 4) (4) Onthou, maklik (Verken, p.77-78; Suksesvol, p.87-88) 3.2 Gee dieetkundige riglyne om met die bestuur van anemie te help.  Sluit voedsels ryk aan (haem) yster in,1 soos lewer/ rooivleis / vis/ pluimvee/ volgraan grane/ peulgroente/ groen blaargroente2  Eet voedsels met genoeg vitamien B123 soos suiwel produkte/ rooivleis.4  Eet voedsel met genoeg foliensuur5 soos volgraanprodukte/ lewer/ groen blaargroentes6  Eet voedsel wat vitamien C7 sitrus/ suurlemoene/ lemoene/aarbeie8 bevat om met die absorpsie van yster te help.9  Vermy koffie en tee10 met maaltye omdat die tannien inbreuk maak op die absorpsie van yster.11  (Yster) aanvulling mag benodig word in sekere omstandighede gebruik word.12 (Enige 4) (4) Onthou, matig (Verken, p.77; Suksesvol, p.91) 3.3 Gee DRIE voordele van die gebruik van chemiese preserveermiddels in voedsel.  Dit verleng die raklewe van voedsel.1  Dit voorkom/ vertraag voedselbederf/ vergiftiging.2  Voorkom verbruining van droëvrugte/groente.3  Preserveer die gewensde kleur.4  Voeg geur by/ verbeter geur.5 (Enige 3) (3) Onthou, matig (Verken, p.94; Suksesvol, p.113-114) Kopiereg behou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 9 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 3.4 Verduidelik waarom kruie en spesrye bestraal word.  Hulle sal voedsel besmet1 indien dit nie bestraal is nie omdat dit ‘n hoë bakteriese lading bevat2  Bestraling maak die voedsel veiliger om te eet/ vernietig mikroorganismes/ insekte3 en dit sal langer hou.4 (Enige 2) (2) Verstaan, matig (Verken, p.105; Suksesvol, p.128) 3.5 Verduidelik hoe E.coli aan mense oorgedra kan word.  Die strande en riviere kon deur riool besmet word1 weens beskadigde/ verouderde pype/ gebrekkige instandhouding van infrastruktuur.2  Besmette water uit riviere vloei in die see3 dus kan mense wat in die besmette water swem/ dit drink4 kon hulle met E.coli besmet word.  'n Besmette persoon, wat nie hul hande was nie5 en 'n onbesmette aanraak, kan die E.coli na die onbesmette persoon oordra.6  Die vis in die besmette water mag besmet wees,7 dus kan die inname van die vis/ sardyne en varswatervis die E.coli aan onbesmette mense oordra.8 (Enige 6) (6) Toepassing, matig (Verken, p. 90; Suksesvol, p. 106) 3.6 3.6.1 Noem die voedselverwante gesondheidstoestand wat in die prent hierbo verteenwoordig word. Arteriosklerose/ koronêre hartsiektes (1) Toepassing, matig (Verken, p.74; Suksesvol, p.83) 3.6.2 Identifiseer stof A wat in die prent hierbo aangedui word. Plaak/ cholesterol/ wit wasagtige stof/ vetterige neerslag (1) Toepassing, matig (Verken, p.74; Suksesvol, p.83) 3.6.3 Beskryf hoe stof A tot koronêre hartsiektes kan bydra. Plaak/ cholesterol/ wit wasagtige stof vetterige neerslag bou in die slagare op1 wat veroorsaak dat die slagare vernou2 verstop/ toe gaan3 verdik/ verhard.4 Dit mag hoëbloeddruk/ beroerte5 of 'n hartaanval6 veroorsaak. (Enige 4) (4) Verstaan, maklik (Verken, p.74; Suksesvol, p.83) 3.7 Skryf 'n paragraaf om te bespreek hoe die pizza hierbo NIE sal bydra tot die bestuur van koronȇre hartsiekte sal bydra NIE. Die pizza (koekmeelblom) bevat geen vesel1 wat cholesterol verlaag.2 Eiergeel is hoog in vet/ (LDL)/ cholesterol3 en volroommelk/ botter/ kaas/ bees/ 'Russian' worsie/ spek/ macon is ryk in versadigde vet4 wat bloed cholesterolvlakke verhoog.5 Volroommelk/ botter/ kaas/ bees/ 'Russian' worsie/ spek/ macon vorm plaak6 wat die slagare/ bloedvate sal vernou/ verstop7 en tot 'n hartaanval mag lei. Die meeste bestanddele is hoog in kJ/energiewaarde,8 dit mag lei tot oorgewig/ vetsug9 wat bydra tot koronêre hartsiektes. Die 'Russian' worsie en spek/ macon is hoog in sout10 en die bloeddruk verhoog/ beroerte.11 (Enige 8) (8) Kopiereg behou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 10 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne Toepassing, matig (Verken, p.74; Suksesvol, p.84-85) LET WEL: Daar mag slegs een keer 'n punt toegeken word vir vernou die slagare/ bloedvate. 3.8 Voedselsekuriteit in Suid-Afrika is deur die onlangse verhoging in brandstofpryse beïnvloed. Regverdig die stelling hierbo.  Brandstofverhogings veroorsaak 'n styging in voedsel produksiekostes1 en voedsel vervoerkoste.2 Dit sal voedsel duurder maak.3  Omdat verbruikers meer vir vervoer betaal,4 sal hulle minder besteebare inkomste5 hê om voedsel te koop/ toegang tot voedsel te hê.6  Baie verbruikers mag nie in staat wees om genoeg7 voedsel te bekostig/ koop8 vir 'n gesonde aktiewe lewe nie.9 (Enige (7) 7) Analisering, moeilik (Werklikheid; Verken, p.106-107; Suksesvol, p.128-129) [40] Kopiereg behou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 11 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: KLEDING 4.1 Noem die mode wat 'n styl van 'n vorige era naboots/daarmee ooreenkom of ooreenstem. Retrospektiewe mode (1) Onthou, maklik (Verken, p.51; Suksesvol, p.51) 4.2 Gee DRIE stadia in die modesiklus.  Begin/ loods/ inleiding1  Toename/ opgang2  Piek/ hoogtepunt3  Afname4  Veroudering/einde5 (Enige 3) (3) Onthou, maklik (Verken, p.49-50; Suksesvol, p.50) 4.3 Verduidelik die term nagemaakte produkte. Namaaksel/ replika/ vervalsing1 van die oorsponklike produkte. OF Onwettige kopie2 van 'n produk. (1) Onthou, maklik (Verken, p.64 Suksesvol, p.72) 4.4 Die omgewing word in ag geneem wanneer eko-vriendelike kleedstowwe vervaardig word. Staaf hierdie stelling.  Gekweek/ geproduseer in 'n omgewingsvriendelike/ volhoubare manier/ lae koolstofvoetspoor.1  Hulle vereis/ gebruik minder water2 in die produksieproses.  Hulle vereis/ gebruik minder energie3 tydens produksie en prosessering.  Hulle word van hernubare hulpbronne gemaak4 bv. plante met goeie gewasse opbrengste/ bamboes.5  Hulle skep minder afval/ is bioafreekbaar/ minder afval op stortingsterreine.6  Hulle word geproduseer van gewasse wat nie plaagdoders/ onkruiddoders/ chemikalieë vereis nie/ word organies gekweek.7  Natuurlike/ plant gebaseerde/ geen skadelike kleurmiddels word gebruik.8  Herwinde/ hergebruikte tekstiele verminder die behoefte om nuwe tekstiele te produseer9 en beland nie op stortingsterreine nie.10 (Enige 5) (5) Verstaan, matig (Verken, p.61 Suksesvol, p.67- 68) Kopiereg behou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 12 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 4.5 Noem VYF riglyne om in ag te neem wanneer hemde/bloeses gekies word om vir 'n werk by 'n rekeningkundige firma te dra.  Kies basiese/ neutrale kleure.1  Kies hemde/ bloese wat maklik met broeke/ rompe kan meng en pas.2  Kies style wat die tipe liggaam komplimenteer/ goed pas.3  Koop die beste kwaliteit wat jy kan bekostig aangesien dit langer sal hou.4  Vermy dit om items te koop wat nie by baie items in die klerekas pas nie.5  Koop items in die piek/ hoogtepunt/ afname stadium in die modesiklus/ op uitverkoping omdat dit meer bekostigbaar is.6  Koop hemde/ bloese wat vir meer formele/ profesioneel en informele geleenthede gedra kan word.7  Koop hemde/ bloese wat veelsydig is en in verskillende seisoene gedra kan word, dus word die bedrag wat op klere bestee word verminder.8  Koop klassieke/ basiese items omdat dit vir baie seisoene hou/ tydloos is.9  Koop 4 hemde/ bloese, een roomkleurige/ wit, een in 'n effekleur, een met blommetjies/ strepe en een deftige vir spesiale geleenthede.10 Kies hemde/ bloese wat nie ontblootend is nie.11 (Enige 5) (5) Verstaan, maklik (Verken, p.54-59; Suksesvol, p.61-65) 4.6 Bespreek hoe veranderinge in tegnologie sedert die 1990's tot die skep van bekostigbare en gemaklike, noupassende kunsleer broeke in 2023 bygedra het.  Nuwe tekstiele/ kleedstof word ontwikkel1 met meer elastisiteit/ rek eienskappe.2 Dit dra by tot die gemak/ vrye beweging3 en noupassende4 eienskappe van die kunsmatige leer van 2023.  Nano/ biotegnologie voorsien die eienskap van die kontrole van die draer se liggaamstemperatuur,5 aangesien kunsmatige leer ongemaklike warmte mag produseer,6 dit laat nie lug deur nie/ kleedstof haal nie asem nie.7  Gerekenariseerde ontwerpmetodes/ verbeterde naaimasjiene8 het die vervaardigingsproses versnel/ bespaar tyd9 en geld.10  Kunsleer is goedkoper12 as egte leer. (Enige 5) (5) Analisering, matig (Verken, p.51; Suksesvol, p.54) [20] Kopiereg behou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 13 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 5: BEHUISING EN INTERIEUR 5.1 Maak 'n lys van die inligting wat by 'n huurooreenkoms ingesluit moet word.  Persoonlike besonderhede van beide partye.1  Die deposito wat vereis word.2  Wanneer die huur/ huurbedrag/ huurpaaiement betaalbaar is.3  Periode wanneer die huur begin en eindig se datums/ lengte van die huurooreenkoms.4  Reëls van wat in die huis/ woonstel toegelaat word.5  Aantal mense wat in die gehuurde eiendom mag woon.6  Adres van die eiendom.7  Besonderhede van die hernuwing.8  Aanduiding van die regte en verantwoordelikhede van die huurder9 en die verhuurder.10 (Enige 3) (3) Onthou, maklik (Verken, p.117-118; Suksesvol, p.138) 5.2 5.2.1 Beskryf DRIE maniere waarop die regopstaande vrieskas menslike energie bespaar.  Die regopstaande vrieskas het 'n outo-ontdooi funksie dus hoef dit nie op 'n natuurlike wyse ontdooi te word nie.1 Dit sal tyd bespaar.2  Vlekvryestaal afwerking/ wit binnekant sal dit maklik maak om skoon te maak.3  Wielletjies sal dit maklik maak om te beweeg/ onder skoon te maak.4  Die lig maak dit maklik om op een slag items te sien, geen rede om vir items te soek nie.5  Rakke maak dit maklik om items te vind.6  Dit is maklik om toegang tot die items te hê, omdat die deur na die kant oop maak.8 (Enige 3) (3) Toepassing, matig (Verken, p.136; Suksesvol, p.154 – 155, 159) 5.2.2 Verduidelik waarom bȇrekoop 'n geskikte kooptransaksie sal wees vir iemand wat net genoeg kontant het om 'n deposito te betaal.  Dit kan oor 'n tydperk afbetaal word.1  Geen rente is betaalbaar nie2 dus kos dit uiteindelik dieselfde as 'n kontanttransaksie.3 (Enige 2) (2) Verstaan, matig (Verken, p.148; Suksesvol, p.162; Grade 11) Kopiereg behou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 14 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 5.3. 5.3.1 Noem en bespreek die tipe huiseienaarskap in bostaande advertensie. (1) Hierdie is 'n deeltiteleienaarskap.1 Die eienaar word die wettige/ individuele eienaar van 'n gedeelte van die behuisingskompleks2 en besit aandele in die onverdeelde perseel waarop dit staan.3 OF Hierdie is deeltiteleienaarskap. Die eienaar word die wettige/ individuele eienaar van eenheid/ 'n gedeelte van die gebou5 en besit 'n aandeel in die gemeenskaplike eiedom/ huisbakke/ gange/ trappe/ tuinareas en die swembad.6 (Enige 2) (2) Onthou, matig (Verken, p.122; Suksesvol, p.140) 5.3.2 Identifiseer in die advertensie hierbo DRIE dienste wat deur heffings betaal word.  Swembad1  Uitsonderlike sekuriteit 2  Gimnasium3  Pluimbalbaan4  Speletjieskamer5  Speelarea vir kinders6  Instandhouding van gemeenskaplike areas7  Vullisverwydering8  Eiendomsbelasting en heffings van gemeenskaplike areas9  Fliekkamer10  Funksiekamer11  Konferensiekamer12  Vesel en DSTV gereed13  Gesondheidspa14  Leefstylsentrum15 (Enige 3) (3) Verstaan, maklik (Verken, p.122; Suksesvol, p.140) Kopiereg behou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 15 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 5.3.3 Beskryf waarom dit finansieel voordelig sal wees om eiendom in die ontwikkeling, wat hierbo beskryf word, te koop.  Dit sal finansieel voordelig wees weens die gratis verbandkoste1 die heffing is gratis vir ‘n jaar2 en daar is ‘n 10% afslag.3  Die koper hoef nie die gemeenskaplike aareas instand te hou nie4 omdat die huiseienaarsvereniging daarvoor verantwoordelik is.5  Dit is veilig/ het uitsonderlike sekuriteit/ dit is 'n veilige kompleks/ ontwikkeling6 en daar hoef nie vir ekstra sekuriteit betaal te word nie.7  Ontspanningsgeriewe is op die perseel/ restaurant/ gymnasium/ speletjiesarea/ speelarea vir kinders/ fliekkamer8 dus word daar op onthaaluitgawes bespaar.9  Naby 'n winkelkompleks/ 'Mall of Africa'/ skole/ top onderwysfasiliteite/vermaak/ top restaurant/ kitskos- verkoopspunte/ Kyalami-renbaan10 wat vervoerkoste sal bespaar.11 (Enige 6) (6) Analisering, matig (Verken, p.123; Suksesvol, p.141; Scenario) [20] Kopiereg behou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 16 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP 6.1 Definieer die term teikenmark. 'n Groep mense1 wat jou produk/ diens wil koop2 en bereid is om die prys wat daarvoor gevra word, te betaal.3 OF 'n Groep mense4 met gemeenskaplike behoeftes5 en belangstellings.6 (Enige 2) (2) Onthou, maklik (Verken, p.20; Suksesvol, p.33)(Grade 11) 6.2 Noem TWEE verspreidingsmetodes wat 'n entrepreneur kan gebruik om sy/haar produkte te verkoop.  Direkte verkope/ verspreiding/ verkoop dit self.1  Gebruik van 'n middelman/ indirekte verkope.2 (2) Onthou, maklik (Verken, p.33; Suksesvol, p.32) 6.3 Stel VIER maniere voor waarop 'n nuwe entrepreneur goeie kliȅnteverhoudings kan bou om die sukses van sy/haar besigheid te verseker.  Deur te verseker dat die besigheid die kliënte se behoeftes en begeertes bevredig.1  Deur kliënte belangrik te laat voel/ behandel kliënte hulle met respek.2  Om te verseker dat hulle dit geniet om besigheid met jou te doen.3  Deur duidelike inligting oor die produk te gee.4  Deur die beloftes na te kom omdat kliënte alles wat op die etiket of in die advertensie belowe was, sal verwag.5  Deur onmiddellik aandag aan kliënte se klagtes te skenk6 deur altyd terug te skakel7 indien hy/ sy belowe het om dit te doen.  Deur bedagsaam te wees en aandagtig na klagtes te luister, sonder om te onderbreek.8  Deur navrae/ klagtes vir toekomstige verwysing neer te skryf/ deur gereelde terugvoering van kliënte te kry9 sodat die gehalte van die produk or diens verbeter kan word.  Deur familielede en werkers wat in kontak met kliënte kom, op te lei in kliëntediens.10 (Enige 4) (4) Onthou, maklik (Verken, p.22-25; Suksesvol, p.25) Kopiereg behou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 17 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 6.4 Verduidelik waarom dit belangrik is om aan produkspesifikasies te voldoen.  Om te verseker dat die produk altyd dieselfde is in terme van grootte/ voorkoms/ kleur/ tekstuur/ gehalte.1  Kliënte sal altyd wat hulle verwag het ontvang/kliënte se verwagtinge sal voldoen word.2  Kliënte sal tevrede/ gelukkig wees en ander van die produk vertel.3  Produk/ besigheid mag meer suksesvol/ meer winsgewend wees/ nie wins verloor, omdat daar minder mislukkings sal wees/ minder produkte teruggebring sal word.4  Minder vermorsing van grondstowwe.5 (Enige 3) (3) Verstaan, matig (Verken, p.16; Suksesvol, p. 21) 6.5 6.5.1 (a) Beskikbaarheid van finansiȅle hulpbronne  R2 000 van 'n vriend geleen.1  R50 000 toelaag van die Nasionale Jeug Ontwikkelingsagentskap.2  Huurvrye/gratis stuk grond.3 (Enige 2) (2) Verstaan, matig (Verken, p.11; Suksesvol, p.18) (b) Beskikbaarheid van werkspasie  Sy gebruik gratis 'n stuk grond/ huurvrye stuk grond wat deur haar familie besit word.1  Sy het 'n groot hoenderhok.2 (Enige 2) (2) Verstaan, matig (Verken, p.12; Suksesvol, p.19) (c) Beskikbaarheid van grondstowwe  Eier-lêende hoender1 was aangekoop vanaf 'n plaaslike hoenderboer2 dus is dit maklik beskikbaar.3  Sy gebruik bioafbreekbare4 herwinbare verpakking.5  Kliënte het die opsie om hul eie verpakking te bring.6 (Enige 2) (2) Verstaan, matig (Verken, p.13; Suksesvol, p.19) Kopiereg behou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 18 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 6.5.2 Beskryf waarom Lebuhang as 'n omgewings- en sosiaal- verantwoordelike entrepreneur beskou kan word.  Sy gebruik bioafbreekbare1 en herwinde2 verpakking/ sy moedig kliënte aan om hul eie verpakking te bring,3 wat die behoefte om nuwe verpakking te produseer verminder.4 Dit verminder afval5 en besoedeling6 en 'n negatiewe impak op die omgewing.7  Sy skenk eiers wat sy nie verkoop het nie aan vroeë kinderontwikkelingsentra8 om te help met armoedevermindering.9  Sy gee hoendermis (manure) weg vir gemeenskapstuine,10 hoendermis is omgewingsvriendelik.11 dus hoef die gemeenskap nie bemesting te koop11 om hul eie groente te kweek nie.  Sy bemark haar produkte aanlyn wat ‘n verantwoordelike manier om te bemark omdat dit papierloos is.12  Sy koop haar aanvanklike eiers en eierlêende hoenders van af ‘n plaaslike boer, wat brandstof bespaar, en ‘n kleiner (5) impak op die natuurlike omgewing het.13 (Enige 5) Toepassing, matig (Verken, p.27; Suksesvol, p.26) 6.5.3 Verduidelik waarom dit waarskynlik is dat Eggselent 'n volhoubare, winsgewende besigheid sal wees.  Daar is 'n groot aanvraag1 vir haar produk/ eiers.  Eggselent verskaf aan bakkerye/ bed en ontbyt gastehuise/ huishoudings.2  Eggselent het 'n breë kliëntebasis/ teikenmark3 omdat Lebuhang aanlyn promosie gebruik en haar produkte aanlyn verkoop.4  Lebuhang belê in haar besigheid,5 sy het die toelaag wat R50 000 werd is (van die Nasionale Jeug Ontwikkelingsagentskap) gebruik om groter hoenderhokke te bou sodat meer eier-lêende hoenders geakkommodeer kan word, dus word meer eiers geproduseer6 haar besigheid groei.7  Sy het 'n besigheidsmentor,8 wat haar leiding gee en die moontlikheid van mislukking verminder.9  Die eiers is bekostigbaar10 dus sal sy meer kliënte hê.  Eiers is nie seisoenaal nie/ altyd beskikbaar/ word regdeur die jaar benodig/ deurlopende vlak van produksie.11  Sy verkoop ook geslagte hoenders wat die verskeidenheid van produkte vermeerder.12  Haar besigheid het lae oorhoofse/ bokoste omdat sy land gebruik waarvoor sy geen huur betaal nie.13  Sy het baie min skuld om terug te betaal omdat sy slegs R2000 van ‘n vriend geleen het.14 (Enige 6) (6) Toepassing, matig (Verken, p.35; Suksesvol, p.34) Kopiereg behou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 19 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 6.5.4 Bereken die wins wat sy op vyf dosyn eiers maak. Toon ALLE berekeninge. R15 x 51 = R752 x 40%3 = R30.004 OF R15.00 x 40%5 = R6.00 R6.006 x 57 = R30.008 (4) Toepassing, matig (Verken, p.36-38; Suksesvol, p.38-39) 6.6 Voorspel die negatiewe finansiële impak wat beurtkrag op kleinskaalse besighede en hul werknemers sal hê.  Besighede maak toe tydens beurtkrag en gevolglik verloor hulle kliënte1 dus minder wins.2  Sommige besighede mag bankrot raak en moet die besigheid toe maak/ sluit3 omdat daar minder inkomste sal wees om die besigheid volhoubaar te maak.4  Hulle sal nie in staat wees om hul produkte te produseer nie5 en verkope sal nie gedoen kan word nie.6  Daar word nog steeds van hulle verwag om huur/ water/ elektrisiteit/ heffings en erfbelasting/ skuld te betaal7 wat hulle dalk nie kan bekostig nie.8 Hulle mag op die swartlys geplaas word.9  Bederfbare grondstowwe mag bederf10 weens lang ure van beurtkrag, wat veroorsaak dat besighede geld verloor.11  Werknemers mag afgedank word,12 gevra word om minder ure te werk13 omdat besighede nie bedryf word weens beurtkrag, wat mag bydra tot armoede/meer mense wat werkloos is.14  Sommige besighede mag 'n kragopwekker/ omskakelaar aankoop om tydens beurtkrag te gebruik wat duur is.15  Die bedryf van 'n kragopwekker/ omskakelaar is duur.16 (Enige 8) (8) Analisering, moeilik (Verbruikerskwessie) [40] GROOTTOTAAL: 200 Kopiereg behou

Study this subject

More from Grade 12 Consumer Studies

View all