Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
VERBRUIKERSTUDIES
2018
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 





View all





Consumer Studies Grade 12 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Consumer Studies memorandum from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Consumer Studies · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Consumer Studies
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 435.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
NSC June Exam 2018
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 2 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 1: KORTVRAE
1.1 1.1.1 A Onthou, maklik (Verken, p.166; Suksesvolle, p 184) (1)
1.1.2 C Verstaan, maklik (Verken, p.165; Suksesvolle, p 181) (1)
1.1.3 B Onthou, maklik (Verken, p.169-171; Success, p 190-191) (1)
1.1.4 C Verstaan, maklik (Verken, p. 106; Suksesvolle, p 128) (1)
1.1.5 A Onthou, matig (Verken p. 83; Suksesvolle p 74) (1)
1.1.6 C Verstaan, maklik (Verken, p. 89; Suksesvolle, p 103) (1)
1.1.7 A Onthou, matig (Verken, p. 84; Suksesvolle, p 100) (1)
1.1.8 B Analisering, moeilik (Verken p. 80; Suksesvolle p 93) (1)
1.1.9 B Toepas, matig (Graad 11) (1)
1.1.10 D Toepas, matig (Graad 11) (1)
1.1.11 B Onthou, maklik (Verken, p. 120; Suksesvolle, p 139) (1)
1.1.12 A Verstaan, matig (Verken, p. 120; Suksesvolle, p 304) (1)
1.1.13 C Onthou, maklik (Verken, p. 128; Suksesvolle, p 146) (1)
1.1.14 D Verstaan, matig (Verken, p. 136; Suksesvolle, p 153) (1)
1.1.15 C Onthou, matig (Verken, p. 156; Suksesvolle, p 161) (1)
1.1.16 D Verstaan, matig (Verken, p. 37; Suksesvolle, p 19) (1)
1.1.17 B Onthou, maklik (Verken, p. 29; Suksesvolle, p 28) (1)
1.1.18 A Onthou, matig (Verken, p.16; Suksesvolle, p 21) (1)
1.1.19 C Toepas, matig (Verken, p.37; Suksesvolle, p 38) (1)
1.1.20 D Verstaan, matig (Verken, p.8, 13; Suksesvolle, p.11) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 3 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
1.2 1.2.1 E (Verken, p 82; Suksesvolle, p. 94) (1)
1.2.2 D (Verken, p 79; Suksesvolle, p. 93) (1)
1.2.3 F (Verken, p 77; Suksesvolle, p. 86) (1)
1.2.4 C (Verken, p 71; Suksesvolle, p. 78) (1)
1.2.5 A (Verken, p 75; Suksesvolle, p 89) (1)
Onthou, maklik
1.3 1.3.1 Kontrak (Verken, p 155; Suksesvolle, p 169) (1)
1.3.2 Vrystellingsklousule (Verken, p 156; Suksesvolle, p 173) (1)
1.3.3 Waarborg/Garansie (Verken, p 175; Suksesvolle, p 158) (1)
1.3.4 Grysgoedere/skuilinvoere (Verken, p 158; Suksesvolle, p 176) (1)
1.3.5 Stokvel (Verken, p 161; Suksesvolle, p 177) (1)
1.3.6 Stapelvlakskema (Verken, p 162; Suksesvolle, p 179) (1)
Onthou, maklik (3) matig (3)
1.4 B
D
H (Enige volgorde) (3)
Verstaan, matig (Verken, p 123; Suksesvolle, p 141)
1.5 1.5.1 D en H (2)
1.5.2 A en F (2)
1.5.3 C en G (2)
Verstaan, matig (Verken, p 49-50; Suksesvolle, p 50)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 4 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 2: DIE VERBRUIKER
2.1 Noem die begin- en einddatums van 'n inkomstebelastingjaar.
• 1 Maart tot 28(/29) Februarie (1)
Onthou, maklik (Verken, p 163; Suksesvolle, p 180)
2.2 Noem die instansie wat belasting invorder.
• Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) (1)
Onthou, maklik (Verken, p 163; Suksesvolle, p 181)
2.3 Noem die TWEE tipes direkte inkomstebelasting.
• Lopende betaalstelsel (LBS)
• Voorlopige belasting (2)
Onthou, maklik (Verken, p 163; Suksesvolle, p 181)
2.4.1 Definieer die term inflasie.
Inflasie is die gemiddelde toename in die pryse van goedere en
dienste in 'n jaar/land. (2)
Onthou, maklik (Verken, p 167; Suksesvolle, p 184)
2.4.2 Noem die instrument wat gebruik word om inflasie te bepaal.
• Verbruikersprysindeks (VPI). (1)
Onthou, maklik (Verken, p 167; Suksesvolle, p 185)
2.4.3 Verduidelik waarom dit vir David beter is om 'n vaste rentekoers in
plaas van 'n wisselende rentekoers op sy studielening te hê.
•Die vaste rentekoers se bedrag sal nie verander nieal
verhoog die rentekoers. 'n Wisselende rentekoers sal
verander verhoog/verlaagsoos die rentekoers verhoog of
verlaag. 'n vaste rentekoers beteken dat hy by sy begroting
kan bly/meer presies kan begroot.Wisselende rente maak dit
moeilik om by die begroting te bly as die rentekoers verhoog.
(Enige 3) (3)
Verstaan, matig (Verken, p 167; Suksesvolle, p 184)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 5 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
2.4.4 Verduidelik waarom David die bed op die
afbetalingsverkooptransaksie en die televisie op bêrekoop koop.
•Hy sukkel om binne die raamwerk van sy begroting te
bly/limiet van sy begroting te bly, dus kan hy nie kontant koop
nie/koop hy op krediet.
• David kon die deposito vir die bed en 'n deposito vir die
televisie bekostig
• Hy het die bed onmiddellik nodig om op te slaap daarom
koop hy dit op die afbetaalverkooptransaksie sodat hy dit huis
toe kan neem en gebruik terwyl hy die balans afbetaal in
maandelikse paaiemente.
• David het nie die televisie onmiddellik nodig nieen koop dit
op bêrekoop. Die televisie sal in die winkel bly totdat hy die
finale paaiement betaal het. Slegs dan kan hy die televisie
huis toe neem. Dit is 'n goedkoper betalingsopsie as die
afbetaalverkoopstransaksie omdat geen rente betaal word
nie. (Enige 6) (6)
Verstaan, matig (Verken, p 148; Suksesvolle, p 162; 171)
2.5 Bespreek die interverwantskap tussen die waarde van geld, inflasie en die
Suid-Afrikaanse Reserwe Bank.
• Inflasie beteken dat pryse verhoog en die waarde van geld verminder.
Mense het dan minder besteebare inkomste. Hoe hoër die inflasiekoers
hoe minder kan die verbruiker koop met dieselfde hoeveelheid
geld/inflasie verminder die koopkrag van geld.
• Die Suid-Afrikaanse Reserwe Bank gebruik die VPI om die
rentekoers/repokoers van die land te bepaal.
• As die rentekoers op spaargeld laer is as die inflasiekoers is die
spaargeld minder werd/kan dit minder koop. (Enige 4) (4)
Analisering, moeilik (Verken, p 167; Suksesvolle, p 185)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 6 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING
3.1.1 Noem die TWEE tipes cholesterol.
• Laedigtheid-lipoproteïen (cholesterol)
• Hoë digtheid-lipoproteïën (cholesterol) (2)
Onthou, maklik (Verken, p 74; Suksesvolle, p 84)
3.1.2 Verduidelik die verskil tussen die twee tipes cholesterol.
• Laedigtheid-lipoproteïën is die gevaarlike/slegte cholesterol. Hoë-
digtheid-lipoproteïën is die goeie cholesterol.
• Laedigtheid lipoproteïen bou in die slagare op/kom voor in vetneerslae.
Hoë-digtheid lipoproteïen versamel oortollige cholesterol en vervoer dit
na die lewer.
• Laedigtheid-lipoproteïen veroorsaak die geleidelike vernouing van die
bloedvate. Hoë-digtheid lipoproteïen word afgebreek en uitgeskei.
• Laedigtheid-lipoproteïen dra by tot hartsiektes, terwyl hoëdigtheid-
lipoproteïen die risiko van koronêre hartsiektes verminder. (Enige 2 x 2) (4)
Onthou, matig (Verken, p 74; Suksesvolle, p 84)
3.2 Skryf 'n paragraaf om te verduidelik waarom geneties gemanipuleerde
gewasse in die toekoms die wêreld van hongersnood kan red.
Geneties gemanipuleerde gewasse kan die wêreld van hongersnood red
omdat die gewasse 'n verhoogde weerstandig teen plae/insekte, droogte
en fluktuasie in temperature het wat dit moontlik maak om oeste te verbou
in streke met 'n lae landboupotensiaal. Die gewasse se opbrengs word
verhoog/meer voedsel en meer mense kan gevoed word. Produksiekoste
kan verlaag word/voedsel is goedkoper, dus kan meer mense voedsel
bekostig. Voedselprodukte van geneties gemanipuleerde gewasse het 'n
langer raklewe/beter kwaliteit produkte, dus minder voedsel wat vermors
word. Geneties gemanipuleerde voedsel kan groter voedingswaarde hê as
konvensioneel verboude voedsel dus kan mense minder eet en steeds
goedgevoed wees. (Enige 6) (6)
Toepassing, moeilik (Verken, p103; Suksesvolle, p 123)
NOTA: Trek EEN punt af indien nie in paragraaf formaat geskryf is nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 7 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
3.3.1 Noem DRIE verskillende tipes bymiddels in die gereg.
• Antioksidant
• Geurmiddels
• Kleurmiddels
• Preserveermiddels (Enige 3) (3)
Onthou, maklik (Verken, p 93-94; Suksesvolle, p 113-114)
3.3.2 Noem EEN rede vir die besorgdheid oor die gebruik van die
natriumnitraat.
• Dit mag karsinogenies wees/kanker veroorsaak.
• Dit mag allergieë veroorsaak. (Enige 1) (1)
Onthou, matig (Verken, p 94; Suksesvolle, p 114)
3.3.3 Verduidelik die funksie van natriumnitraat in hierdie gereg.
•Verleng die rakleeftyd van die voedsel deur
•Bederf a.g.v. die groei van mikro-organismes/bakterieë te
inhibeer/verhoed/beskerm dit teen bederf deur mikro-
organismes.
• Behou die gewenste kleur en geur. (Enige 2) (2)
Verstaan, maklik (Verken, p 94; Suksesvolle, p 113)
3.3.4 Verduidelik waarom koeimelk, koring, gluten en eier apart gelys
word op die etiket.
•Hulle word apart gelys so dat verbruikers dit maklik
raaksienomdat dit ernstige allergiese reaksies kan
veroorsaakwat lewensgevaarlik mag wees. (Enige 2) (2)
Verstaan, matig (Verken, p 79; Suksesvolle, p 92)
3.3.5 Identifiseer die bestanddeel wat met kort lig- en radiogolwe
behandel is om patogeniese bakterieë en ander skadelike
organismes te elimineer of te verminder.
• Mosterdpoeier. (1)
Verstaan, maklik (Verken, p 105; Suksesvolle, p 127)
3.3.6 Stel TWEE riglyne voor wat verbruikers moet volg voordat hierdie
gereg geëet word, om die oordrag van voedsel-oordraagbare
siektes te voorkom.
•Was hande deeglikvoor hantering/oopmaak /verwarming van
die gereg.
• Verhit tot 'n hoë interne temperatuur bereik is. (2)
Onthou, maklik (Verken, p 87-88, Suksesvolle, p 103,106, 108, 109)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 8 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
3.3.7 Verduidelik waarom hierdie gereg geskik is vir die bestuur van
osteoporose.
•Die gereg bevat melk wat ryk is aan kalsium en cheddar-
kaas wat ryk is aan kalsium.
• Die kalsium sal bydra tot die versterking van bene en
verminder beenverlies.
• Die melk bevat vitamien D en die cheddarkaas bevat ook
vitamien D wat help met die absorpsie van kalsium.
• Die gereg bevat proteïen wat noodsaaklik is normale kollageen
sintese en dit versterk ook die bene. (Enige 6) (6)
Toepas, matig (Verken, p 76; Suksesvolle, p 90)
3.3.8 Stel 'n bygereg voor wat saam met hierdie gereg bedien kan word
wat dit meer geskik sal maak vir 'n verbruiker met hoë
bloedcholesterolvlakke.
•Gestoomde/geroosterde/oondgeroosterde groente
•Vars slaai (geen romerige slaaisous bv. mayonnaise nie)
(Enige 1) (1)
Toepas, matig (Verken, p 75; Suksesvolle, p 85)
3.3.9 Evalueer die geskiktheid van hierdie gereg vir 'n verbruiker wat
vetsug/obesiteit wil bestuur.
• Die gereg bevat baie energie/kilojoules wat nie goed is as
mens gewig wil verloor nie.
• Die gereg bevat redelik baie verfynde koolhidrate/stysel
(pasta) wat bydra tot die energiewaarde.
• Die gereg bevat nie suiker nie wat goed is omdat suiker
onnodige kilojoules verskaf.
• Die gereg bevat min vesels wat nie goed is nie omdat vesel
vertering/gevoel van honger vertraag.
• Die gereg bevat spekvleis/cheddarkaas wat baie vet bevat/
hoë vetinhoud. Dit sal nie bydra tot gewigsverlies nie,
omdat dit baie kilojoules bevat.
• Die gereg baie min/geen groente. (Enige 9)
•Gevolgtrekking: Die gereg is nie geskik vir 'n verbruiker wat
vetsug/obesiteit wil bestuur nie as gevolg van die hoë
vetinhoud. (1) (10)
Evaluering, matig (Verken, p 83; Suksesvolle, p 98)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 9 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 4: KLEDING
4.1 Noem TWEE ekonomiese faktore wat 'n invloed op modeverandering het.
• Resessie
• Depressie
• Verbruikersinkomste/rykdom/armoede
• Inflasie (Enige 2) (2)
Onthou, maklik (Verken, p 49; Suksesvolle, p 53)
4.2 Verduidelik die term volhoubare tekstiele.
• Tekstiele wat verbou/geproduseer/vervaardig word op 'n
omgewingsvriendelike wyse.
• Gemaak van 'n hernubare bron soos plante wat 'n goeie oes lewer en
min water benodig/hulpmiddels wat nie uitgeput word nie/permanent
beskadig word wanneer die produk vervaardig word.
• Min chemikalieë word gebruik tydens die groei van die plante en die
vervaardiging van die tekstiel.
• Die tekstiel word nie nuttelose afval nie. Die produk is
afbreekbaar/bioafbreekbaar of dit kan geskei word en hergebruik word
om as grondstowwe vir nuwe produkte gebruik word. (Enige 3) (3)
Onthou, matig (Verken, page 62-63; Suksesvolle, page 68)
4.3 Bespreek DRIE riglyne vir die keuse van kleur wanneer uitrustings vir die
werksomgewing gekies word.
•Die neutrale kleure (swart/grys/vlootblou/beige/roomkleur/bruin) lyk goed
saam met ander kleure.
• Meeste van die basiese kledingstukke moet in neutrale kleure
wees/begin met 'n basiese kleur.
• 'n Serp/belt/juweliersware in 'n ander kleur kan die voorkoms van die
uitrusting verbeter/nuut/interessant laat lyk.
• Kies kleure wat die gelaatskleur/veltoon komplementeer.
• Swart is 'n dienlike kleur wat vir formele en deftige drag gebruik kan
word. (Enige 3) (3)
Verstaan, maklik (Verken, p 57; Suksesvolle, p 59, 61)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 10 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
4.4 Verduidelik die rol van tegnologie in modeverandering speel.
• Die ontwikkeling van nuwe tekstiele bring/versnel verandering in mode.
• Nuwe kleedstowwe met nuwe eienskappe by verbeterde
rekbaarheid/rekstowwe het veranderinge in die style/pas van
kledingstukke gebring.Dit het styfpassende kledingstukke wat gemaklik
is en meer beweging toelaat moontlik gemaak, versnel
modeverandering.
• Biotegnologie en nanotegnologie het 'n hele reeks kleedstowwe met
spesiale eienskappe moontlik gemaak vir spesifieke doeleindes soos
sportdragdit het modeverandering versnel.
• Ontwikkeling in die vervaardigingsindustrie bv. gerekenariseerde
patroonontwerpmetodes en verbeterde brei-/naaimasjiene, het die
vervaardigingsproses versnelen die behoefte vir nuwe items lei
modeverandering.
• Verbeterde kommunikasie het 'n impak op modeverandering. Die
nuutste oorsese mode tendense kan onmiddellik op TV/sosiale
media/Facebook gesien word versnel modeverandering.
• Verbeterde verspreidingsmetodes (vinniger vervoer/gerekenariseerde
voorraadsisteme/afleweringstrategieë/koerierdienste) bring nuwe
modes binne dae na ons winkels versnel dus modeverandering.
(Enige 5) (5)
Verstaan, moeilik (Verken, p 51; Suksesvolle, p 54)
4.5.1 Noem of hierdie uitrusting verteenwoordigend is van 'n modegier,
klassieke mode of kontemporêre mode.
• Klassieke modes (1)
Toepas, maklik (Verken, p 49; Suksesvolle, p 51)
4.5.2 Gee TWEE redes vir jou keuse in 4.5.1
• Die items is tydloos/word aanvaar/duur vir 'n lang
tydperk/seisoene/bly lank populêr.
• Gekenmerk deur eenvoud
• Smaakvol (Enige 2) (2)
Toepas, maklik (Verken, p 49; Suksesvolle, p 51)
4.5.3 Stel TWEE veranderinge voor wat aan hierdie uitrusting
aangebring kan word om dit meer geskik te maak vir 'n man met 'n
professionele werk wat nuwe kliënte moet ontmoet. Gee 'n rede vir
elke voorstel.
T-hemp:
• Verander T-hemp na 'n hemp met knope en 'n kraag.
• Dit sal die uitrusting meer formeel/minder informeel/meer
professioneel laat vertoon.
Skoene:
• Verander die skoene na swart/bruin skoene
• Dit sal die uitrusting meer formeel/minder informeel/meer
professioneel laat vertoon. (2 x 2) (4)
Evaluering, matig (Verken, p 59; Suksesvolle, p 61-62)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 11 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 5: BEHUISING
5.1 5.1.1 Definieer die term huurooreenkoms.
• Die kontrak/ooreenkoms tussen 'n eienaar en 'n
huurder. (3)
Onthou, maklik (Verken, p 117; Suksesvolle, p 137)
5.1.2 Stel DRIE koste implikasies voor wat in 'n huurooreenkoms
ingesluit moet word.
• Betaal vir eie water- en elektrisiteitsgebruik
• Betaal vir eie afvalverwydering
• Huurgeld
• Deposito bedrag (Enige 3) (3)
Onthou, maklik (Verken, p 118; Suksesvolle, p138)
5.2 Noem waar 'n titelakte geregistreer word.
• Aktekantoor (1)
Onthou, maklik (Verken, p 128; Suksesvolle, p 146)
5.3 Noem VYF maniere hoe 'n werkgewer 'n werknemer kan ondersteun om 'n
huis te bekom.
• Verhuur huise wat in maatskappybesit is teen billike tariewe
• Verskaf maandelikse behuisingstoelae/subsidies
• Subsidieer 'n gedeelte van die werknemer se huislening
• Bied bystand met reël van huislenings
• Help 'n werknemer om sy/haar pensioen as kollaterale sekuriteit vir vir 'n
huislening aan te bied
• Help met hervestigingskostes
• Verskaf verbruikersopvoeding en raad oor behuising aan werknemers
• Help werknemers om boumateriaal in grootmaat te koop
• Betaal lone en salarisse wat die werknemers in staat sal stel om die
huur te betaal/eie huis te bekom (Enige 5) (5)
Onthou, maklik (Verken p 132; Suksesvolle p 150)
5.4 Verduidelik hoe die betaal van 'n deposito elk van die onderstaande
beïnvloed wanneer 'n eiendom gekoop word:
5.4.1 Verbandregistrasiefooie
• As 'n deposito betaal word, sal die verband minder wees as
die verkoopprys. Dit beteken dat die verbandregistrasiefooi
minder sal wees. (2)
Verstaan, matig (Verken, p 127; Suksesvolle, p 146)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 12 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
5.4.2 Oordragfooie
Oordragfooie sal dieselfde bly omdat bereken word op die
verkoopprys van die eiendom en nie op die bedrag van die
verband nie (3)
Verstaan, moeilik (Verken, p 128; Suksesvolle, p 146)
5.5 Bespreek waarom huis koop beter is as om huis te bou.
• Om te bou kan meer kos as om 'n huis te koop.
• Dit is duur om 'n nuwe tuin aan te lê/addisionele koste om tuin aan te lê
nadat bouwerk voltooi is terwyl die tuin reeds gevestig is as 'n huis
gekoop word.
• Wanneer 'n huis gekoop word, kan die koper die uitleg/struktuur
/ontwerp van die huis sien,dit is soms moeilik om te visualiseer hoe
die voltooide huis sal lyk.
• Dit is vinniger om in 'n huis wat gekoop is, in te trek as om te wag vir 'n
huis om gebou te word.
• As die bouwerk vertraag word, sal die eienaars baie stres/ongemak
beleefterwyl mens vooraf weet wanneer mens by die huis wat gekoop
is kan intrek.
• Vertragings kan boukoste verhoog wat dan aanleiding kan gee tot
finansiële stres.
• Om 'n bouprojek te beheer kan gekompliseerd wees omdat
kwaliteitbeheer baie probleme kan skep.
• Om te bou kan 'n tydrowende proses wees.
• Die meeste nuwe uitbreidings met beskikbare erwe is aan die buitewyke
van die stad/dorp/ver van stad/sentrale besigheidsarea/
skole/winkels/ens.
• Die huis moet aan die bouregulasies/regulasies van plaaslike regering
voldoen. (Enige 7) (7)
Verstaan, matig (Verken, p 121; Suksesvolle, p 138)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 13 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
5.6 Vergelyk die wasmasjiene met spesifieke verwysing na:
5.6.1 Waskapasiteit vir 'n gesin van vyf lede. (2)
5.6.2 Menslike energieverbruik (4)
5.6.3 Waterverbruik (2)
Voorlaai masjien Dubbelbalie wasmasjien
5.6.1 Waskapasiteit Neem 5 kg lading/klere, dus Neem 3 kg lading/klere, dus
vir 'n gesin van meer klere kan per siklus minder klere kan per siklus
vyf lede gewas word. (1) gewas word. (1)
5.6.2 Menslike Minder menslike energie Meer menslike energie word
energieverbruik word gebruik. gebruik.
Was, spoel en droog spin Klere moet van
gebeur outomaties. waskompartement na 'n
sinkbad/bad verplaas word
om te spoel en dan weer met
die hande in die spin-
kompartement geplaas.
(2) (2)
5.6.3 Waterverbruik Gebruik 150-100 liter/baie Gebruik 50 liter/minder water/
meer water as die bespaar water. (1)
dubbelbalie. (1)
Verstaan, matig (Verken, p 137, 143-144; Suksesvolle, p 157-158)
5.7 Staaf die stelling: “Daar is 'n toenemende aanvraag na huur-eiendomme in
Suid-Afrika.”
• Verhuring is meer bekostigbaar op die kort termynas gevolg van die
volgende redes:
• Die huurbedrag is aanvanklik minder as die verband paaiement.
• Dit is goedkoper om te huur op die kort termyn omdat huurders minder
finansiële verantwoordelikhede het as huiseienaars. Soms betaal
huurders nie water en ligte nie,
huiseienaarsversekering,verbandversekering of onderhoud nie.
• Huurgeld word vasgestel vir 'n spesifieke tydperken dit maak
finansiële beplanning makliker/meer voorspelbaar.
• Die rentekoers/repokoers is hoog en verbande is minder bekostigbaar
as vroeër.
• As gevolg van die Nasionale Kredietwet is dit moeilik om 'n
verband/huislening te kry.
• Inflasie is hoog en verbruik het minder geld om te spaar vir
deposito's of betaling van huislening/verband. Dit maak verhuring
meer aantreklik.
• Mense wat baie van werk verander het nie 'n behoefte om op een plek
te bly vir 'n lang tyd nie. (Enige 8) (8)
Analisering, moeilik (Verken, p 118; Suksesvolle, p 137)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 14 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP
6.1 Definieer die term winsopslag.
'n Winsopslag is die persentasie/hoeveelheid wat by die kosprys gevoeg
word om oorhoofse koste te dek/'n wins te maak. (2)
Onthou, maklik (Verken, p 36; Suksesvolle, p 39)
6.2 Noem VIER vereistes waaraan verpakking moet voldoen.
• Dit moet die oog vang/verbruikers se aandag trek.
• Moet tussen ander soortgelyke produkte/name op dieselfde rak
uitstaan.
• Moet by die produk pas/gerieflike grootte
• Moet sterk/ goed ontwerp/ gerieflik/ maklik hanteerbaar wees
• Moet maklik op rakke van verskillende kleinhandelaars geplaas kan
word
• Indien goedere vog absorbeer, moet die verpakking lugdig wees
• Moet die inhoud beskerm/veilig wees/higiënies. (Enige 4) (4)
Onthou, maklik (Verken, p 30; Suksesvolle, p 29)
6.3 Noem TWEE komponente waaruit die produksiekoste van 'n produk bestaan.
• Grondstowwe
• Oorhoofse kostes. (2)
Onthou, maklik (Verken, p 36-37; Suksesvolle, p 35-38)
6.4 Noem VIER maniere hoe produsente kan verseker dat hulle produkte nie 'n
negatiewe uitwerking op die omgewing sal hê nie.
• Gebruik grondstowwe oordeelkundig
• Verminder afval/voedsel afval/afval van verpakking/herwin afval
• Verminder/elimineer die gebruik van giftige chemikalieë/toksiese afval
• Gebruik sonenergie/gebruik elektrisiteit oordeelkundig
• Gebruik water spaarsamig. (Enige 4) (4)
Onthou, maklik (Verken, p 24-25; Suksesvolle, p 25)
6.5.1 Frieda is trots daarop om kwaliteit produkte te maak. Verduidelik
hoe sy kwaliteitprodukte verkry.
• Daar is geen defekte in die produkte nie/die gordyne pas by
die vensters/die kliënte is tevrede
• Sy inspekteer die produkte tydens op verskillende stadia van
die produksieproses – stik en stryk (2)
Verstaan, matig (Verken, p 16; Suksesvolle, p22)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 15 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
6.5.2 Verduidelik die beste manier om die industriële naaimasjien te
onderhou sodat gordynproduksie nie onderbreek word nie.
• Voorkomende/roetine onderhoud beteken
• dat die industriële naaimasjien gereeld gediens word/parte
word gereeld nagegaan en vervang
• dit voorkom dat dit onverwags onklaar raak en produksie
staak/ ongeskeduleerde onderhoud. (3)
Verstaan, matig (Verken, p 25; Suksesvolle, p 25)
6.5.3 Bespreek die finansiële voordele vir Frieda toe sy van ongeskoolde .
na geskoolde werker gevorder het.
• Frieda was oorspronklik 'n ongeskoolde werker met
min/geen onderrig /opleiding/kennis van kleedstowwe/meet
en stik van gordyne/geen vaardigheid
• Sy het 'n klein salaris ontvang
• Na jare van informele opleidinghet sy 'n geskoolde werker
geword/kennis van kleedstowwe/meet en stik van gordyne
opgedoen
• Sy het 'n ervare gordynmaker geword
• Sy kon onafhanklik /op haar eie werken werk van
hoogstaande gehalte/goeie kwaliteit/vakmanskap lewer
• Soos haar vaardighede verbeter het, het haar salaris ook
verbeter. (Enige 6) (6)
Verstaan, matig (Verken, p 10, 25; Suksesvolle, p 11)
6.5.4 Verduidelik waarom Frieda se besigheid 'n mededingende
voordeel het.
• Haar pryse is effens laer as as die van haar mededinger/
gordynwinkel
• Sy gee haar kliënte persoonlike/individuele aandag deur
advies te gee ook geskikte stowwe/moontlik style vir hulle
individuele behoeftes.
• Sy koop goeie kwaliteit gordynstof vir haar kliënte.
• Akkurate afmetings van venstersby kliënte se huise
(Enige 4) (4)
Toepas, matig (Verken, p 8; 13; Suksesvolle, p11)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 16 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
6.5.5 Bespreek die volgende faktore wat bygedra het tot die sukses van
Frieda se besigheid.
(a) Beskikbaarheid van menslike vaardighede:
• Sy het 'n kollega gehad wat haar informeel opgelei
het en sy het kennis van afmeet/kleedstowwe/knip stik
van gordyne opgedoen/verbeter. (2)
(b) Beskikbaarheid van werkspasie:
• Sy het 'n funksionele naaldwerkkamer in 'n leë kamer in
haar huis ingerig. (1)
(c) Verbruikers/kliënte-trefkrag:
• Kliënte het persoonlike advies in verband met hul
gordyn behoeftes verkry.
• Kliënte het minder vir arbeid betaal as by ander
gordynwinkels. (2)
Toepas, moeilik (Verken, p 10-13; Suksesvolle, p 16-20)
6.5.6 Verskaf grondige redes waarom Frieda se besigheid 'n volhoubare
winsgewende besigheid kan word.
• Sy maak self die gordyne, dus bespaar sy op
arbeidskostes.
• Sy werk van haar huis af en hoef dus nie 'n plek te huur nie.
• Sy het haar bestaande kliënte behou/haar teikenmark het
vergroot sy maak wins dus groei haar besigheid.
• Sy kry goeie afslag by die fabriekswinkel dus betaal sy
minder vir gordynstowween maak sy 'n groter wins.
• Nadat sy besigheidskaartjies uitgedeel het/haar
besigheid/diens gepromoveer het,het sy nog meer kliënte
gekry wat haar wins nog verder vergroot.
• Sy het 'n kontrak by 'n nasionale hotel gekry.
• 'Word of mouth' – haar kollega het haar by kliënte
aanbeveel. (Enige 8) (8)
Analisering, matig (Verken, p 35; Suksesvolle, p 34)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 NSC June 2018 Memo (English)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 NSC June 2018 Question Paper (Afr)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 NSC June 2018 Question Paper (Eng)

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Eng)

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 NSC November 2018 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Consumer Studies

Annual teaching plan
Gr 12 Con Stu ATP 2023 24

Question paper
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 QP (Eng)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 NSC November 2025 QP (Eng)

Errata
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Errata

Question paper