Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
VERBRUIKERSTUDIES
NOVEMBER 2018
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 20 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentMemorandum 


--8a5e377e-56ba-4e74-bf85-3168556146ef/v1-c25ccd3585e5fad59a83/card.webp)








View all





Consumer Studies Nov 2018 FINAL Memo Afr hlayiso.com . hlayiso.com
Consumer Studies · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Memorandum, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Consumer Studies
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC November Exam
- Pages
- 20
- File size
- 457.0 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 20
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 2 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: KORTVRAE
1.1 1.1.1 C Onthou, maklik (Verken, p. 163; Suksesvol, p. 181) (1)
1.1.2 D Onthou, maklik (Verken, p. 166; Suksesvol, p. 184) (1)
1.1.3 A+1 Verstaan, maklik (Verken, p. 171; Suksesvol, p. 191) (1)
1.1.4 B Onthou, matig (Verken, p. 94; Suksesvol, p. 114) (1)
1.1.5 C Onthou, maklik (Verken, p. 82; Suksesvol, p. 94) (1)
1.1.6 C Verstaan, matig (Verken, p. 106; Suksesvol, p. 128) (1)
1.1.7 A Verstaan, moeilik (Verken, p. 77; Suksesvol, p. 91) (1)
1.1.8 D Verstaan, matig (Verken, p. 80; Suksesvol, p. 93) (1)
1.1.9 B Onthou, maklik (Verken, p. 61; Suksesvol, p. 67) (1)
1.1.10 D Toepassing, moeilik (Graad 11) (1)
1.1.11 C Onthou, matig (Verken, p. 127; Suksesvol, p. 146) (1)
1.1.12 B Onthou, maklik (Verken, p. 122; Suksesvol, p. 140) (1)
1.1.13 A Onthou, maklik (Verken, p. 121; Suksesvol, p. 138) (1)
1.1.14 C Verstaan, matig (Verken, p. 122; Suksesvol, p. 140) (1)
1.1.15 D Toepassing, matig (Verken, p. 130; Suksesvol, p. 149) (1)
1.1.16 A Onthou, matig (Verken, p. 37; Suksesvol, p. 39) (1)
1.1.17 C Verstaan, maklik (Verken, p. 35; Suksesvol, p. 35) (1)
1.1.18 B Onthou, maklik (Verken, p. 16; Suksesvol, p. 21) (1)
1.1.19 C Verstaan, maklik (Verken, p. 28; Suksesvol, p. 26) (1)
1.1.20 B Onthou, matig (Verken, p. 39; Suksesvol, p. 41) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 3 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
1.2 C
D
F (Enige volgorde) (3)
Onthou, maklik (Verken, bladsy 15-18; Suksesvol, bladsy 21-23)
1.3 1.3.1 Afname/ stadium 4 (1)
1.3.2 Loods/ begin/ bekendstelling/ stadium 1 (1)
1.3.3 Einde/ veroudering/ stadium 5 (1)
1.3.4 Hoogtepunt/ piek/ stadium 3 (1)
Verstaan maklik (Verken, bladsy 50; Suksesvol, bladsy 50)
1.4 1.4.1 D (1)
1.4.2 G (1)
1.4.3 A (1)
1.4.4 B (1)
1.4.5 F (1)
Verstaan, matig (Verken, bladsy 155 - 156; Suksesvol, bladsy 169 – 172)
1.5 A
B
C (Enige volgorde) (3)
Toepassing, maklik (Verken, bladsy 139-145; Suksesvol, bladsy 157-160)
1.6 A
B
D
F
J (Enige order) (5)
Verstaan, moeilik (Verken, bladsy 77; Suksesvol, bladsy 86-87)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 4 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: DIE VERBRUIKER
2.1 Definieer die term stokvel.
• 'n (Gemeenskap/groepgebaseerde) spaarklub/skema. (1)
Onthou, maklik (Verken, bladsy 161; Suksesvol, bladsy 177)
2.2 2.2.1 Gee die tydsbestek vir 'n afkoeltydperk soos van toepassing
op die teken van 'n kontrak.
• Vyf werksdae. (1)
Onthou, maklik (Verken, bladsy 157; Suksesvol, bladsy 173)
2.2.2 Noem onder watter omstandighede 'n afkoeltydperk van
toepassing is as Direkte bemarking vir 'n verkoopstransaksie
gebruik word.
• Wanneer verbruikers onder druk geplaas word om goedere1
deur direkte bemarking aan te koop soos 'n
verkoopsagent/individuele elektroniese metodes soos
SMS/epos.2
• Wanneer die kredietooreenkoms 'n huurkontrak of paaiement
kontrak behels wat afgehandel is by enige plek anders as die
besigheidsperseel van die kredietverskaffer.3 nie langer deur
die ooreenkoms gebind wil wees nie.4 (Enige 2) (2)
Onthou, matig (Verken, bladsy 157; Suksesvol, bladsy 173)
2.3 2.3.1 Noem die sakepraktyk wat ter sprake is in die scenario.
• Swendelskema/oneerlike sakepraktyk/ oneerlike skema/ (1)
bedrog/onwettig /onredelike besigheidspraktyk
Verstaan, maklik (Verken, bladsy 159; Suksesvol, bladsy 176)
2.3.2 Voorspel wat moontlik sal gebeur as die geld oorgeplaas
word.
• Die persoon wat geskakel het, sal die geld neem en verdwyn/
nie weer van hom hoor nie.1
• Daar sal geen koop van gesteelde goedere/ vergadering/
ontmoeting wees nie.2
• Die entrepreneur sal sy/haar geld verloor.3 (Enige 2) (2)
Verstaan, matig (Verken, bladsy 159; Suksesvol, bladsy 176)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 5 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
2.4 Stel voor hoe water meer doeltreffend gebruik kan word deur te verwys
na:
2.4.1 Toilette:
• Goeie instandhouding van die toilet kan die waterverbruik
verminder/maak seker dat die toilet nie lek nie.1
• Plaas 'n plastiekbottel, met water gevul/baksteen in die
spoelbak2 om die hoeveelheid water per spoel te
verminder/spoel minder/installeeer spoel minder toilete/
dubbelspoel-toilette3
• Lig die handvatsel4 van die toilet om onnodige spoeling te
stop.
• Installeer 'n reënwatertenk5 sodat reënwater gebruik kan word
vir spoeling van die toilet, op te vang.
• Gebruik grys/stort/badwater om die toilet te spoel.6
• Moenie na urinering spoel nie/moenie onnodig spoel nie7
(Enige 2) (2)
2.4.2 Plante:
• Plant inheemse plante/waterbesparende plante1 wat minder
water vereis.
• Groepeer plante met dieselfde waterbehoeftes saam.2
• Gebruik dekblare3 om die water in die grond te behou.
• Installeer 'n reënwatertenk/Jojo/boorgat4 wat gebruik kan word
om die tuin nat te maak.
• Gebruik ‘n gieter/emmer/dripsisteem/gryswater5 om die tuin
nat te maak.
• Moenie plante in die middel van die dag/wanneer die winderig is
nat maak nie6 omdat jy tot 90 persent van die water wat jy
gebruik mag verloor. (Enige 2) (2)
Toepassing, matig (Verken, bladsy 180 -181; Suksesvol, bladsy 199)
2.5 Volgens Statistiek Suid-Afrika bestee munisipaliteite meer as 20% van
hul inkomste op elektrisiteit. Verduidelik waarop hierdie geld spandeer
word.
• Befondsing vir die voorsiening van die gratis basiese elektrisiteit vir arm
huishoudings/gratis 50 kW.1
• Voorsiening en instandhouding van straat/verkeeersligte.2
• Voorsiening van elektrisiteit vir munisipale kantore/ geboue/ (3)
geriewe.3
Verstaan, matig (Verken, bladsy 183 – 184; Suksesvol, bladsy 202-203)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 6 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
2.6 Verduidelik die tussenverwantskap tussen die verdien van 'n hoë salaris
en betaal van belasting.
• Gebaseer op die beginsel dat mense moet bydra tot die welstand van
die staat1 op dieselfde manier waarop hulle tot hul eie welstand bydra2
• Inkomstebelasting/lopendebetaalstelsel (LBSE) is betaalbaar op dieselfde
tyd wanneer 'n salaris betaal/verdien is. Inkomstebelasting betaalbaar
word gebaseer op ‘n glyskaal/Hoe hoër die salaris3, hoe meer
inkomstebelasting/lopendebetaalstelsel (LBS) is betaalbaar.4
• Verbruikers wat 'n hoë salaris verdien sal waarskynlik baie goedere en
dienste koop.5 Hulle sal dus meer Belasting op Toegevoegde Waarde
(BTW) betaal as verbruikers wat minder goedere en dienste koop.6
• Verbruikers wat 'n hoë salaris verdien, besit gewoonlik een of
meer motors/hulle is ook geneig om meer te betuur/reis.7 Hulle sal dis
meer brandstofheffings betaal omdat hulle meer brandstof/diesel
gebruik.8
• Huiseienaars betaal erfbelasting aan die munisipaliteit. Die bedrag van die
erfbelasting is gebaseer op die waarde van die eiendom.9 Hoe hoër die
waarde van die eiendom, hoe hoër sal die erfbelasting wees. Dit is
waarskynlik dat 'n verbruiker wat 'n hoë salaris verdien 'n eiendom met 'n
hoë waarde in 'n ryk buurt sal besit.10
• Oordragkoste is betaalbaar wanneer 'n eiendom gekoop word.11
Oordragskoste is gebaseer op die waarde van die eiendom. 'n Verbruiker
wat 'n hoë salaris verdien sal waarskynlik 'n duur eiendom koop en sal dus
meer oordragkoste betaal.12
• Boedelbelasting word op die waarde van alle eiendomme/bates wat deur 'n
Suid Afrikaanse burger besit word ten tye van sy/ haar dood gehef.13Hoe
hoër die salaris wat 'n verbruiker tydens sy/haar lewe verdien, hoe hoër die
waarde van die eiendom wat hy/sy mag besit het en daarom sal meer
boedelbelasting betaalbaar wees.14
• Mense wat meer verdien sal waarskynlik meer ingevoerde goedere15
koop en dus meer invoerbelasting belasting betaal. 16
• Mense met n hoër inkomste sal meer waarskynlik meer luukse/ alkohol/
parfuum17 goedere koop en dus meer sondebelasting betaal. 18 (6)
Analisering, moeilik (Verken, bladsy 128, 163-165, 182; Suksesvol, bladsy 181-183, 146,
201)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 7 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING
3.1 Noem TWEE redes waarom stabiliseerders by voedsel gevoeg word.
• Stabiliseerders word by voedsel gevoeg om 'n eenvormige dispersie1 van
twee of meer onvermengbare stowwe te behou/verhoed dat stowwe
skei.2
• Dit gee voedsel 'n eweredige konsistensie/tekstuur/
3
gladheid/voorkoms van 'n voedselproduk.
• Voorkom die vorming van groot yskristalle in bevrore nageregte.4
(Enige 2) (2)
Onthou, maklik (Verken, bladsy 74-74; Suksesvol, bladsy 113)
3.2 Voedseletikette beskerm verbruikers, verskaf inligting en help met die
keuse van voedselitems vir 'n gesonde dieet. Noem die inligting op 'n
voedseletiket wat hieraan voldoen.
• Lys van bestanddele1
• Nutriëntinligting/ eise2
• Verkoop teen/ beste-voor datum/ vervaldatum3
• Opberging4
• Voorbereidingsinstruksies5
• Allergene/ bymiddel6
• Endossemente bv hartstigting7 (4)
Onthou, maklik (Verken, bladsy 97-98, 182; Suksesvol, bladsy 117, 201)
3.3 3.3.1 Definieer die gesondheidstoestand vetsug.
•
Vetsug is 'n toestand van oormatige vetheid/ liggaamsvet/ LMI
oor 301 wat 'n nadelige uitwerking op die gesondheid het.2
•
Vetsug is wanneer 'n persoon meer as 20%3 van die
aanbevole massa vir sy/haar lengte/ouderdom weeg. 4 (2)
Onthou, maklik (Verken, bladsy 83; Suksesvol, bladsy 97)
LET WEL: Moenie oorgewig aanvaar nie
3.3.2 Gee EEN rede vir Nicole se vetsug.
• Sy geniet energiedigte/hoë kilojoule/ vette/ suiker-ryke/hoë GI1
gemorskos/ongesonde voedsel bv koek, sjokolade, gebraaide
vleis, gasdrankies.*2
• Nicole is baie onaktief 3 en die oortollige energie word in vet
gestoor.4
• Haar energie inset is meer5 as haar energie uitset.6 (Enige 2) (2)
Onthou, maklik (Verken, bladsy 83; Suksesvol, bladsy 97)
LET WEL: *As leerders twee voedsels noem, mag twee punte toegeken word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 8 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
3.3.3 (a) Behalwe vetsug, identifiseer die voedselverwante
gesondheidstoestand waaraan Nicole ly as gevolg van
haar hoë koolhidraatinname.
Tipe 2 Diabetes/Diabetes (1)
(b) Verduidelik die oorsake van die voedselverwante
gesondheidstoestand genoem in 3.3.3 (a)
• Sy eet te veel verfynde suikers/ koolhidrate (koek/
sjokolade/ gaskoeldrank) wat hoë GI is/te min vesel1
• Eet te veel vet2 wat vetsug/oorgewig3 veroorsaak
oorsaak van diabetes
• Te min fisiese aktiwiteit dra by tot vetsug/diabetes4
• Haar pankreas produseer nie genoeg insulien/die liggam
kan nie insulien behoorlik gebruik nie/
• insulienweerstandig5 wanneer suiker/ stysel na
glukose,6 afgebreek word, kan al die glukose nie in die
selle7 beweeg word om verander te word/omskep te
word in energie.8
• Die bloedglukosevlakke hou aan verhoog/styg/word
abnormaal hoog9 en bou op in die bloedstroom.10
(Enige 5) (5)
Verstaan, maklik (Verken 72 - 73; Suksesvol 80- 81)
3.3.4 Nicole was besorgd dat sy moontlik MIV positief kon wees.
Gee TWEE redes vir haar besorgdheid.
• Sy het onlangs oormatige gewig verloor.1
• Sy is aanhoudend moeg/het 'n gebrek aan energie.2
• Sy sukkel met infeksies wat nie vinnig genees nie.3
• As verpleegster is die risiko om besmet te word, hoog4 (2)
Onthou, matig (Verken, bladsy 73 - 84; Suksesvol, bladsy 80; 99) (Enige 2)
NOTA: Die vraag verwys na Vigs en nie na diabetes nie.
3.3.5 Verduidelik waarom Nicole se cholesterolvlakke hoog is.
• Koek bevat verborge/gehidrogeneerde margarien/botter1 wat
transvette2 is en verhoog die cholesterolvlakke.3
• Koek/sjokolade/gebraaide/vetterige vleis bevat versadigde
vet4 wat cholesterol/plaak in slagare opbou.5
• Gebrek aan fisiese aktiwiteit6 kan lei to gewigstoename,7 en
te min onversadigde vet in die dieet8 wat haar
laedigtheidlipoproteïen(LDL) slegte cholesterol9 laat styg,
haar hoëdigtheidlipoproteïen (HDL)/ goeie cholesterol laat
daal.10
(Enige 6) (6)
Toepassing, matig (Verken, bladsy 74; Suksesvol, bladsy 84-85)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 9 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
3.3.6 Beskryf die voordele van die onderstaande vir Nicole:
(a) Fisiese oefening
• Oefening verhoog HDL/hoëdigtheidlipoproteïen/goeie
cholesterol en sal vir Nicole help om gewig te verloor.2
1
Gewigsverlies verlaag die risiko van koronêre hartsiekte.3
• Fisiese oefening verlaag die bloedglukosevlak4 bevorder
gewigsverlies5 verminder stres.6 (Enige 2)
(2)
(b) Insluiting van mono-onversadigde vette in haar dieet.
• Mono–onversadigde vette kan die LDL/ laedigtheid-
lipoproteïen/ slegte/ gevaarlike cholesterol verlaag.1 LDL
bou in die slagare op, wat die geleidelike vernouing van
die bloedvate veroorsaak/voorkom arteriosklerose/
plaak.2 (2)
Toepassing, matig (Verken 74-75; Suksesvol 84-85)
3.4 3.4.1 Verduidelik hoe die swak voedsel higiëne van verbruikers wat
in landelike areas woon, bydra tot die oordrag van Listeriose.
• Die bakterieë word in grond, water, plantegroei/ beeste1
aangetref dus mag die ongepasteuriseerde/ rou melk/ tuis
geslagte vleis wat in die landelike areas beskikbaar is die
bakterieë dra.2
• Nie genoeg (skoon)water beskikbaar nie/ besmette water3 om
gereedskap/ hande deeglik te was4 nie en groente af te spoel
nie.5 (2 x 2) (4)
Verstaan, matig (Verken 86; Suksesvol 103)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 10 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
3.4.2 Bespreek waarom Listeriose verbruikers van die lae sosio-
ekonomiese groep maklik affekteer.
• Verbruikers van lae sosio-ekonomiese groep is afhanklik van
goedkoop geprosesseerde vleis (polonie/ Weense worsies/
hoender) /kaas/ melk/ rou melk vir hulle proteïenvereistes1
met die verwydering van hierdie produkte van die rakke van
voedsel verkooppunte sal hulle min proteïen produkte hê om te
koop.2
• Verbruikers van lae sosio-ekonomiese groep mag nie geskikte
koel opbergingsfasiliteite/ koelkaste hê3 om voedsel op te berg
nie/ op busse of huurmotors vir 'n lang tyd voordat voedsel
geëet/ opgeberg word.4 dit verhoog die vermeerdering van die
bakterieë.5
• Informele verkooppunte het beperkte sanitasie6 dus kan hande
nie gewas word/ voedsel word maklik besmet/ swak
gesondheidskontrole7
• Omdat sommige verbruikers 'n lae onderwysvlak/ lae inkomste
het8 koop hulle gewoonlik geprosesseerde vleisprodukte
(polonie/ Weense worsies/ hoender)/ rou melk van informele
voedselverkooppunte met higiëne wat bevraagteken kan word/
kan nie inligting lees nie/ vervaldatums op die voedsel.9
• Sommige het nie toegang tot inligting nie bv. koerante/
internet10 wat inligting verskaf in verband met die Listeriose
uitbraak en/bestuur van die siekte 11
• Die gebrek aan geld en toegang tot dokters/ klinieke12 lei tot
die dood van besmette verbruikers. 13
• As gevolg van hulle sosio-ekonomiese status kan hulle moontlik
hul immuunstelsel in gevaar stel14 weens 'n gebrek aan goeie
voeding.15
• Mense in die lae inkomste groep werk dikwels op plaase16
waar hulle in direkte kontak kom met die bakterië op hoender/
vee.17 (4 x 2) (8)
Analisering, moeilik (Verken, bladsy 86-91; Suksesvol, bladsy 103-109)
NOTA: Leerders moet die voedsel spesifiseer bv polonie.
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 11 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: KLEDING
4.1 Gee VIER voorstelle hoe verbruikers kan bydra om volhoubare tekstiele
te ondersteun wanneer hulle kledingitems koop.
•
Lees klere etikette/ plakkate.1 in winkels voordat aankope gedoen word,
om te weet van watter tekstiele die item gemaak is/ hoe om die item te
versorg/ om ‘n goeie keuse te maak
• Koop organiese klere/ kleedstowwe/ organiese katoen/ tekstiele wat van
volhoubare bronne/ bamboes/ vlas/ hennep/ ekovriendelike kleedstowwe
gemaak is.2
• Koop plaaslik vervaardigde klere/ Ondersteun plaaslike ontwerpers/ die
'Trots Suid-Afrikaans'-logo3 omdat dit ‘n kleiner koolstofvoetspoor het
• Koop herwonne tekstiele/ koop omskepte/ koop klere wat ander mense nie
meer wil hê/ tweedehandse klere van 'n hospice/ liefdadigheidswinkel/
”vintage”winkel.4
• Koop klassieke/goeie kwaliteit klere omdat dit vir ‘n langer tydperk gedra
kan word. 5 (4)
Vertaan, maklik (Verken, bladsy 62; Suksesvol, bladsy 69-70)
4.2 Verduidelik wat organiese katoen is.
• Organiese katoen word gekweek/ op ‘n ekovriendelke/ natuurlike manier/
nie skadelik vir omgewing nie sonder die gebruik van onkruiddoders/
pesdoders/ kunsmis/ chemiese stowwe/ ander toksiese stowwe. (1)
Onthou, maklik (Verken, bladsy 61; Suksesvol, bladsy 67)
4.3 4.3.1 (a) Identifiseer die kledingitem wat 'n voorbeeld van
retrospektiewe mode is.
• (Lig en donker bruin geruite) das met 1970 se voorkoms. (1)
(b) Motiveer jou antwoord gegee in 4.3.1 (a).
• Die das boots die styl van 'n vorige era (1970's) na/die das
is sprekend van die styl van 'n vorige era (1970's). (1)
Verstaan, maklik (Verken, bladsy 51; Suksesvol, bladsy 53)
4.3.2 Beskryf die optiese illusie wat geskep word wanneer 'n jong
volwassene die onderstaande kledingitems dra:
(a) Hemp
• Die ligblou1hemp sal die bolyf van die draer groter/
breër2 laat vertoon omdat ligte kleure meer lig
weerkaats/illusie van ruimte skep.3 (2)
(b)
Pak klere
• Die vlootblou/donker1 pak sal die draer skraler/smaller
laat vertoon.2 omdat donker kleure lig absorbeer/een
kleur verdeel nie die liggaam in twee nie.3
• Die noupassende4 broek en baadjie maak dat die draer
skraler/smaller/langer5 omdat dit nie bonkig is nie6
(Enige 2) (2)
Verstaan, matig (Graad 11)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 12 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
LET WEL: Geen punte sal toegeken word indien ligblou nie met die optiese illusie
gekoppel word nie.
4.3.3 Skryf 'n paragraaf om die veelsydigheid van die vlootblou pak
te bespreek.
Dit is 'n klassieke mode/ styl1 wat tydloos is/ sal vir baie seisoene
hou/ vir 'n lang tyd gewild bly.2 Die baadjie en broek kan apart
gedra word/ kan omskep word/gemeng –en-pas word.3 Die pak
kan met verskillende kleur hemde/ ”pullovers”/ kortmou truie gedra
word.4 Die pak kan met dasse/ bykomstighede van verskillende
kleure/ style gedra word.5 Dit kan met enige kleur skoene gedra
word.6 Dit kan in verskillende seisoene gedra word.7
Kan in die dag of aand/ verskillende geleenthede gedra word8.
(Enige 4) (4)
Toepassing, matig (Verken, bladsy 58; Suksesvol, bladsy 61-62)
LET WEL: Trek EEN punt af indien nie in paragraaf formaat nie.
4.3.4 Analiseer waarom die gekose bykomstighede met sorg gekies
is.
• Die donker bruin kleur van die aktetas, skoene, horlosieband,
bril se raam pas/ koördineer/komplimenteer mekaar en ander
uitrustings.1
• Die aktetas en skoene is goeie kwaliteit2 aangesien dit egte
leer is3 en sal vir baie seisoene hou/tydloos/klassieke style
is.4
• Die skoene is 'n donkerder kleur as die broek5 en dit is 'n
goeie praktyk om skoene te dra wat dieselfde kleur of donkerder
as die soomlyn is.
• Die geruite lig en donkerbruin das, skep interessantheid
wanneer dit gedra word6 en is die nadrukpunt in die
uitrusting.7
• Die blou en bruin hempsakdoekie bring die kleure wat in die
uitrusting gebruik word in harmonie/eenheid met mekaar.8
• Die modern styl van die horlosie komplimenteer die moderne
styl van die pak. 9
• Hierdie bykomstighede skep ‘n formele/ professionele/
gesofistikeerde voorkoms. 10 (Enige 5) (5)
Analisering, moeilik (Verken, bladsy 55, 59; Suksesvol, bladsy 62)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 13 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: BEHUISING EN INTERIEUR
5.1 Noem DRIE tipes maandelikse paaiemente wat 'n huiseienaar aan die
plaaslike munisipaliteit moet betaal.
• Water1
• Elektrisiteit2
• Eiendomstariewe/ eiendomsbelasting/ tariewe en belasting3
•
Riool4
• Vullisverwydering5 (Enige 3) (3)
Onthou, maklik (Verken, bladsy 124; Suksesvol, bladsy 139)
5.2 Verduidelik die funksie van die regspersoon/huiseienaarsvereniging.
• Beheer/ administreer/ bestuur1 die kompleks/ blok/ skema/ deeltitel.2
• Verantwoordelik vir die verkiesing van die trustees3 wat verantwoordelik
is vir die dag-tot-dag bedryf van die kompleks/ blok/ skema,4
byvoorbeeld, versorging van die tuine/ afvalverwydering.5
• Die regspersoon is verantwoordelik vir die verspreiding/ gebruik van
heffings. 6 (Enige 2) (2)
Onthou, maklik (Verken, bladsy 122; Suksesvol, bladsy 140)
5.3 Noem TWEE koste wat by die maandelikse terugbetaling van 'n
huislening ingesluit word.
• Verminder kapitaal1
• Rente2
• Lewensversekeringpremies/ verbandbeskermingsversekering3
• Huiseienaar-samevattendeversekering4
• Administrasiefooie/ diensfooi5 (Enige 2) (2)
Onthou, maklik (Verken, bladsy 127, 128; Suksesvol, bladsy 145)
Moenie “versekering: alleen aanvaar nie.
5.4 Gee TWEE redes waarom die vermindering van menslike
energieverbruik oorweeg moet word wanneer huishoudelike toestelle
gekoop word.
• Sodat tyd bespaar word.1
• Sodat energie/ fisiese arbeid/ moeite/ werklading bespaar word.2 (2)
Onthou, maklik (Verken, bladsy 136; Suksesvol, bladsy 154)
5.5 Verduidelik wat 'n regeringbehuisingsubsidie behels.
• Dit is 'n staatstoelaag/ toelaag1 vir kwalifiserende lae-inkomste( mense
wat minder as R3 500)2 verbruikers/ begunstigdes om hulle te help om
behuising te verkry/ om verblyf/ eiendom3 vir die eerste keer4 te koop.
• Hoef nie terugbetaal te word nie5 (Enige 3) (3)
Onthou, matig (Verken, bladsy 130; Suksesvol, bladsy 148)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 14 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
5.6 Verduidelik die verskil tussen voltiteleienaarskap en
deeltiteleienaarskap.
• Voltiteleienaarskap: Die eienaar besit die hele eiendom/ grond1 en die
struktuur daarop.2
• Deeltiteleienaarskap: Die eienaar besit 'n deel/ eenheid3 van die eiendom
en deel die eienaarskap van die gesamentlike areas.4 (4)
Verstaan, maklik (Verken, bladsy 121-122; Suksesvol, bladsy 139-140)
5.7 Bespreek VIER finansiële nadele om eiendom te huur.
• Nadat huur vir jare betaal is, besit die huurder steeds nie die eiendom
nie1 dus verloor die huurder geld oor die jare2 wat nie terug gekry kan
word nie.
• Die huurder se bates/ belegging verhoog nie.3 Hy/sy help die eienaar om
rykdom op te bou4 omdat die waarde van die eiendom normaalweg oor
die jare verhoog.5
• Indien die huurder geld op die eiendom bestee (enige herstelwerk/
verbeteringe) (met toestemming) mag hy/sy die geld wat bestee is
verloor6 omdat die eienaar kan besluit of hy/sy die huurder terug sal
betaal.7
• Huur styg gewoonlik elke jaar8 dus sal die huurder meer akkommodasie/
behuisingsuitgawes/ duur/ minder besteebare inkomste jaarliks hê.9
• Die huurder kan nie die eiendom as sekuriteit/kollaterale sekuriteit vir 'n
lening gebruik nie10 en mag dus nie in staat wees om sy/haar eie huis/
eiendom in die toekoms te kan bekostig nie11 indien geen geld vir die
koop van 'n huis gespaar is nie.
• Die huurder kan nie die eiendom verkoop12 om 'n wins te maak nie.13
• Indien die huurder voor die einde van die kontrak, 14 is die huurder
verantwoordelik om die laaste maande te betaal. 15
• Die huurder mag die deposito16 verloor indien daar skade deur die
huurder aangerig was. 17 (Enige 4 x 2) (8)
Toepassing, moeilik (Verken p. 124; Suksesvol p 118)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 15 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
5.8 Stel 'n oorsiglys van AGT universele ontwerpeienskappe op wat van
toepassing is op 'n kombinasie gas-en-elektriese stoof.
• Aaneenlopende rooster op gasblad1 vir die gemaklike skuif van kastrolle
en panne
• Maklik-om skoon te maak blad2/rooster kan gelig om maklik skoon te
maak.
• Stoofplate om verskillende grootte kastrolle/braaipanne te
akkommodeer3
• Veiligheidsmaatreëls wat die gastoevoer af sluit indien die vlam nie
aangesteek is nie4
• Een-hand / elektriese-aansteek-funksie5
• Knoppe is maklik om te hanteer/ gebruik6
• Knoppe wat maklik is om te lees/ verstaan/ duidelike vertoning van teks7
• Knoppe wat maklik bereik kan word/ voor op die stoof8
• Elektroniese tydskakelaar9
• Kinderveilige sluitmeganisme10
• Oonddeur wat aan die kant oopmaak11
• Selfreinigende oond12
• Binneligte in oond13
• Duidelike instruksiehandleiding14
• Die oondlig wat aandui wanneer die oond die korrekte temperatuur bereik
het15
• Maklik om die oondrak te verwyder en skoon te maak. 16 (8)
Verstaan, matig (Verken, bladsy 137, 139-140 Suksesvol, bladsy 153 en159)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 16 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
5.9 Analiseer die nadele vir José om 'n huis te laat bou.
• Om die huis te bou was duurder1 omdat José baie meer geld bestee het
as wat verwag was.2
• Die bouery het ingewikkeld geraak3 omdat die bouer nie vaardig was/nie
ervaring gehad het nie/nie by NHBRR geregistreer is nie.4 Hoewel sy
arbeid goedkoop was,5 het dit vir José baie meer gekos omdat hy meer
boumateriaal moes koop.6 en moes meer lone betaal omdat daar meer
dae was waarin daar gebou moes word7
• Die bou kwaliteit was swak/swak vakmanskap/mure was skeef8en moes
afgebreek en herbou word.9
• Die bouproses was vir nog 'n maand vertraag10 en dit het stress
veroorsaak11en José het reeds kennis gegee om uit die gehuurde huis te
trek.12 José moes vir nog 'n maand huur betaal13 weens die vertraging.
• José moes munisipale belasting/water/rioolverwydering aan die plaaslike
munisipaliteit betaal14 alhoewel hy nie die nuut geboude huis beset het
nie.15 (Enige 8) (8)
Analisering, matig (Verken p 121; Suksesvol p 138)
[40]
VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP
6.1 Noem TWEE opsies wat beskikbaar is vir 'n entrepreneur om sy/haar
produkte te versprei.
• Verkoop dit self/ Direkte verkope/ verspreiding1
• Die gebruik van 'n middelman/Indirekte verkope2 (2)
Onthou, maklik (Verken, bladsy 33; Suksesvol, bladsy 32)
6.2 Definieer die term teikenmark.
• 'n Spesifieke groep mense1 wat bereid is om die produk/ diens te koop2
en gewillig is om die prys daarvoor te betaal/geld het om vir die produk/
diens te betaal.3
• 'n Teikenmark het gemeenskaplike behoeftes en belangstellings,4
verskillend van ander groepe5 en sal dieselfde reageer teenoor
bemarkingsaksie.6 (Enige 2) (2)
Onthou, maklik (Verken, bladsy 34; Suksesvol, bladsy 33)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 17 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
6.3 6.3.1 Noem die hoofrede vir voorraadbeheer in Nelisa se besigheid.
• Om die stilstand in produksie weens 'n tekort aan grondstowwe
te voorkom/ verseker dat sy genoeg grondstowwe vir produksie
sal hê.1
• Verseker dat die korrekte hoeveelheid grondstowwe gekoop
word.2
• Verseker dat die geld wat in voorraad belê is, beperk is.3
• Minimaliseer die opbergkoste van die finale produk.4
• Verminder die vermorsing van materiale5 – geen bestelling
van items weens produkte wat nie verkoop nie.
• Verminder diefstal van grondstowwe/ produkte/ toerusting6
• Stel Nelisa instaat om te kontroleer hoeveel produkte voltooi is
en hoeveel in wording is.7 (Enige 3) (3)
Onthou, matig (Verken, bladsy 19; Suksesvol, bladsy 23)
6.3.2 Verduidelik waarom 'n netjiese werkplek belangrik is vir die
doeltreffende produksie van Nelisa se produkte.
• Dit verseker 'n gesonde/ higiëniese1 en veilige2 omgewing vir
die werkers.
• 'n Netjiese werkruimte voorkom ongelukke/ brande.3
• Dit sal werkers help om vinnig/ meer effektief4 en akkuraat5 te
werk.
• Makliker om skoon te hou as al die items in hul plek/ houers is.6
• 'n Netjiese werkplek sal verseker dat sy in staat sal wees om
kontrole te hou van al die klein items (krale ens)/ daar sal geen
verlies van materiaal/ krale wees nie.7 (Enige 4) (4)
Onthou, maklik (Verken, bladsy 17; Suksesvol, bladsy 22)
6.3.3 Noem VIER inligtingsitems wat op die etikette van Nelisa se
produkte moet wees.
•
Naam van die produk
• Logo/ Handelsmerk2
• Tipe produk3
• Materiaal wat gebruik is/ oorsprong van grondstowwe4
• Skoonmaak/versorgingsinstruksies5
• Naam van vervaardiger6
• (Kontak) besonderhede van die vervaardiger7
• Adres van die vervaardiger/ land van oorsprong8
• Prys9
• Inligting oor die produk/ hipo-allergenies/ waarskywing10
• Produk grootte11 (Enige 4) (4)
Onthou, maklik (Verken, bladsy 29; Suksesvol, bladsy 29)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 18 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
6.3.4 Bespreek waarom dit belangrik is dat Nelisa die kliënte se vrae
beantwoord.
• 'n Besigheid se kliënte is sy mees belangrikste bate1
aangesien die hoeveelheid mense wat die juweliersware koop
die sukses van die besigheid sal bepaal.2/ Vinnige reaksie op
kliënte se navrae sal hulle ondersteuning verseker/ verbeter
kliëntebetrekkinge3 sodat die besigheid groei.4
• Dit is noodsaaklik dat sy verseker dat die besigheid die
behoeftes van die kliënte bevredig.5 gelukkige kliënte moedig
verkope aan deur “word of mouth/ ongelukkige kliënte beteken
moontlik geen verkope, geen wins.6
• Om terugvoering van kliënte te kry kan gebruik word om die
besigheid/produkte/diens te verbeter.7 as gevolg van kliënte
navrae kan Nelisa haar produkte aanpas om haar besigheid te
laat groei/om haar kliënte se behoeftes te bevredig/produseer
wat hulle wil hê.8
• Deur klagtes/behoeftes aan te spreek/luister na kliënte sal help
om hulle te behou/hulle volgehoue ondersteuning in/lojaliteit.9
(Enige 5) (5)
Verstaan, matig (Verken, bladsy 25; Suksesvol, bladsy 25)
6.3.5 Verskeie faktore moet oorweeg word wanneer 'n entrepreneur
'n geskikte produk vir kleinskaalse produksie kies. Bespreek
hoe elk van die onderstaande faktore bydra tot Nelisa se
sukses.
(a) Beskikbaarheid van finansiële hulpmiddels
• Sy het ‘n besigheidsidee met lae aanvangskoste/
oorspronklike koste. 1
• Sy hoef nie ‘n werkruimte te huur nie, sy het van die huis
af gewerk. 2
• Sy gebruik 'n kombinasie van winste en spaargeld3 om 'n
nuwe werkswinkel in haar tuin te bou4 toe sy 'n groter
werkruimte nodig gehad het5 OF genoeg fondse om uit
te brei.6
• Sy het haar verkope verdubbel deur by 'n mark te
verkoop7/ inkomste uit dit het meer wins tot gevolg
gehad.8
• Sy het die hulpbronne/ finansies om vier voltydse
personeellede en tydelike werkers in diens te neem/ te
betaal – dit het produksie en 'n suksesvolle besigheid
verseker.9 (Enige 3) (3)
Toepassing, matig (Verken, bladsy 11; Suksesvol, bladsy 18-19)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 19 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
(b) Beskikbaarheid van grondstowwe
• Haar grondstowwe is nie afhanklik van die seisoen nie/is
nie seisoenaal nie1 en sal nie afgaan/ bederf nie.2
• Die grondstowwe is by verskeie bronne/ plaaslik
beskikbaar3/ altyd beskikbaar/sal nie klaar raak nie en
produksie stop nie.4
• Sy het eerste krale by 'n plaaslike kralewinkel gekoop5
en koop nou half-edelgesteentes van internasionale
handelaars6 Sy het nou fondse om beter kwaliteit
edelgesteentes te koop/groter aantrekkingskrag wat meer
verkope tot gevolg het.7 (Enige 3)
(3)
Toepassing, matig (Verken, bladsy 13; Suksesvol, bladsy 19)
6.3.6 Die verkoopprys van 'n paar oorbelle is R290.00. Die
grondstowwe om 150 paar oorbelle te maak, kos R7 970. Die
oorhoofse koste om 150 paar oorbelle te maak is R8 270.
(a) Bereken hoeveel pare oorbelle verkoop moet word om
die produksiekoste te dek. Toon ALLE berekeninge.
Produksiekoste = R7 970 + R8 270
= R16 240
R16 240 ÷ R290 = 56pare oorbelle (3)
Toepassing, matig (Verken, bladsy 36 – 37; Suksesvol, bladsy 39)
(b) Bereken die wins wat Nelisa sal maak as 150 paar
oorbelle verkoop. Toon ALLE berekeninge.
150 x R290 = R43 500
R43 500 – (R7 970 + R8 270)/R16 240= R27 260
OF
150 – 56 = 94
94 x R290 = R27 260
OF
R 290 – R108,27 (1 paar produksiekoste)
= R181,73 x 150 (wins van een paar)
= R 27 259,50
OF
Grondstowwe vir 1 produk: R7979 ÷ 150 = R53,13
Oorhoofse koste vir 1 produk: R8270 ÷ 150 = R 55,13
R53,13 + R55 13 = R108, 26
R290,00 – R108,26 = R181,74
R181,74 x 150 = R27 261
OF
R290 – R108,27 (1 paar produksiekoste)
= R181,73 x 150
= R27 259,50 (3)
Toepassing, matig (Verken, bladsy 36-37; Suksesvol, bladsy 39)
LET WEL: Die “R” moet aangedui word as die antwoord.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 20 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
6.3.7 Nelisa het haar teikenverkope en haar maandelikse
verkoopsdoelwit vir elk van die afgelope 18 maande bereik.
Gee redes vir haar sukses en verduidelik ook waarom sy
waarskynlik in die toekoms suksesvol sal wees.
• Nelisa ken haar ambag/ het die
1
vaardighede/kennis/opknappingskursus gedoen om goeie
kwaliteit juweliersware te maak.2 Dit sal kliënte tevredenheid
verseker.3
• Sy het 'n aantreklike handelsmerk en etikette3 en dit sal kliënte
oorreed4 om te koop.
• Sy bemark haar produkte op Facebook5 aan ‘n groot
teikenmark6
• Die juweliersware word in verskeie winkels/ mall /markte/
aanlyn7 verkoop en dit vergroot haar kliënte basis.8
• Mense/ haar man/ personeel help haar/ sy doen nie alles self
nie,9 dus kan sy fokus op ontwerp/ produksie verhoog.10
• Sy skenk aandag aan kliënte navrae/spreek klagtes/ behoeftes
aan11 dus hou sy kliënte gelukkig/ bou goeie
kliëntebetrekkinge.12
• Sy gebruik goeie kwaliteit grondstowwe13 wat duursaamheid
verseker.14
• Haar reekse is veelsydig/ sluit 'n verskeidenheid juweliersware
stukke15 teen verskeie pryse16 in. Dit beteken dat haar
produkte tot 'n groot teikenmark/ nismark aantrekkingskrag sal
hê.17
• Haar produkte is nie seisoenaal nie/ mense koop reg deur die
jaar juweliersware18 en dit stel haar in staat om regdeur die
jaar 'n wins te maak.19
• Haar produkte bederf nie/ het nie 'n raklewe nie,20 dus is daar
geen vermorsing/ verlies nie.21 (Enige 4 x 2) (8)
Analisering, moeilik (Verken, bladsy 20-25; Suksesvol, bladsy 26 – 33)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
CONSUMER STUDIES GR12 MEMO SEPT 2025 AFR

Memorandum
Consumer Studies May June 2025 MG Eng

Memorandum
Consumer Studies Nov 2025 MG Afr
--8a5e377e-56ba-4e74-bf85-3168556146ef/v1-c25ccd3585e5fad59a83/card.webp)
Memorandum
Consumer Studies Nov 2025 MG Afr (1)

Memorandum
CONSUMER STUDIES GR12 MEMO SEPT2024 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
CONSUMER STUDIES GR12 MEMO SEPT2024 English hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Question paper
Consumer Studies Nov 2018 Afr hlayiso.com

Question paper
Consumer Studies Nov 2018 Eng hlayiso.com

Memorandum
CONSUMER STUDIES GR12 MEMO SEPT 2018 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
CONSUMER STUDIES GR12 MEMO SEPT 2018 English hlayiso.com

Memorandum
Consumer Studies May June 2018 Memo Eng hlayiso.com

Memorandum
Consumer Studies May June 2018 Memo Afr hlayiso.com
More from Grade 12 Consumer Studies
Explore more published documents in this catalogue.

Annual teaching plan
Gr 12 Con Stu ATP 2023 24

Question paper
CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT 2025 ENG

Question paper
Consumer Studies May June 2025 Afr

Question paper
Consumer Studies Nov 2025 Eng

Errata
Consumer Studies Erratum Sept 2024 hlayiso.com

Question paper