Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
VERBRUIKERSTUDIES
NOVEMBER 2019
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 21 bladsye.
Kopiereg voorbou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers 





View all





Consumer Studies Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Consumer Studies memorandum from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.
Consumer Studies · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Memorandum, 21 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Consumer Studies
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 21
- File size
- 464.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 21
This exam
NSC November Exam 2019
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 2 DBE/November 2019
Nasienriglyne
VRAAG 1: KORTVRAE
1.1 1.1.1 C Onthou, maklik (Verken, p.182; Suksesvol, p.201-203) (1)
1.1.2 B Onthou, maklik (Verken, p.180; Suksesvol, p.196) (1)
1.1.3 A Toepassing, matig (Verken, p.166; Suksesvol, p.184) (1)
1.1.4 C Onthou, maklik (Verken, p.71; Suksesvol, p.78) (1)
1.1.5 A Onthou, maklik (Verken, p.95; Suksesvol, p.112-113) (1)
1.1.6 B Analisering, matig (Verken, p.73-74; Suksesvol, p.83-84) (1)
1.1.7 C Verstaan, matig (Verken, p.71; Suksesvol, p.77) (1)
1.1.8 D Verstaan, matig (Verken, p.140; Suksesvol, p.159) (1)
1.1.9 B Verstaan, maklik (Grade 11) (1)
1.1.10 A Verstaan, maklik (Grade 11) (1)
1.1.11 B Verstaan, maklik (Verken, p. 49; Suksesvol, p.51) (1)
1.1.12 B Verstaan, maklik (Verken, p. 53; Suksesvol, p.57) (1)
1.1.13 D Onthou, maklik (Verken, p.125; Suksesvol, p.146) (1)
1.1.14 A Verstaan, matig (Verken, p.130; Suksesvol, p.148,49) (1)
1.1.15 D Verstaan, matig (Verken, p.97; Suksesvol, p.117) (1)
1.1.16 C Toepassing, matig (Verken, p.36-37; Suksesvol, p.38-39) (1)
1.1.17 C Toepassing, matig (Verken, p.36-37; Suksesvol, p.38-39) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 3 DBE/November 2019
Nasienriglyne
1.2 1.2.1 D (1)
1.2.2 C (1)
1.2.3 F (1)
1.2.4 G (1)
1.2.5 A (1)
Verstaan, matig (Verken p.163-165; Suksesvol p.180-182)
1.3 A
E (Enige volgorde) (2)
LET WEL: Minus 1 punt indien die woorde geskryf word
Verstaan, matig (CAPS p.32)
1.4 1.4.1 F (1)
1.4.2 B (1)
1.4.3 G (1)
1.4.4 E (1)
1.4.5 C (1)
Onthou, matig (Verken p.95; Suksesvol p.113-114)
1.5 C
D
F
G
H (Enige volgorde) (5)
Onthou, maklik (Verken, p.120; Suksesvol, p.139)
1.6 1.6.1 (Produk) spesifikasies (Verken p.16; Suksesvol p.21)
1 6 2 Aantrekkingskrag vir verbruikers/ kliënte
aantrekkingskrag/ verpakking/
verbruikersaanklank (Verken p.13; Suksesvol p.20)
1.6.3 Volhoubare/Volhoubaarheid (produksie) (Verken p.26; Suksesvol p.26)
1.6.4 Aanvangskoste/voor bedryfskoste (Verken p.35; Suksesvol p.18)
1.6.5 Kliëntebetrekkinge/ verhoudings/
klëintesorging/ kliëntediens/
verbruikersregte (Verken p.24; Suksesvol p.25)
1.6.6 Bokoste/ Oorhoofse/ operasionele/
bedryfs/koste (Verken p.37; Suksesvol p.41)
Verstaan, moeilik
LET WEL: Moenie voorbeelde aanvaar nie (6)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 4 DBE/November 2019
Nasienriglyne
VRAAG 2: DIE VERBRUIKER
2.1 2.1.1 Noem TWEE vorme van hernubare energiebronne.
• Sonkrag/sonenergie/son1
• Windkrag/turbine energie2
• Hidroëlektrisiteit/hidro-energie/water3
• Bio/hout/mis/plantmateriale-energie4 (Enige 2) (2)
Onthou, maklik (Verken, p.170-171; Suksesvol, p.191-192)
2.1.2 Noem DRIE voordele van die gebruik van hernubare
energiebronne vir die natuurlike omgewing.
Minder lugbesoedeling/ skoner lug/ geen suurreën/geen
•
swaeldioksied/ geen koolstofdioksiedgasse/ minder
rook/ mis.1
• Minder waterbesoedeling/ ondergrondse waterbesoedeling.2
• Minder geraasbesoedeling/ geen geraasbesoedeling.3
• Verminderde behoefte aan fossielbrandstowwe/
steenkool/ energie.4
• Minder grondbesoedeling/ geen land versteuring/ grawe vir
steenkool.5
• Geen habitatverlies/ geen diere sal verplaas word nie/ geen
plante word beskadig nie/ fauna en flora word nie geaffekteer
nie.6
• Sal nie die omgewing beskadig nie/ omgewingsvriendelik/
skoon omgewing.7
LET WEL: Indien “minder besoedeling” genoem word kan ‘n
punt toegeken word vir 1/2/3 (Enige 3) (3)
Verstaan, matig (Verken, p.170-171; Suksesvol, p.191-192)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 5 DBE/November 2019
Nasienriglyne
2.2 Definieer die terme hieronder:
(a) Waarborg
• Die versekering1 dat die produk in 'n werkende toestand sal bly2
• vir 'n spesifieke tydperk.3 (Enige 2)
OF
• Dit is 'n belofte van die vervaardiger4 dat hulle enige probleme met
die produk sal uitsorteer5 binne die spesifieke vaste tydperk.6
(Enige 2)
OF
• 'n Geskrewe belofte7 dat die kwaliteit/ duursaamheid van 'n
produk/ diens aan sekere standaarde sal voldoen8 en indien die
produk/ diens nie die voorwaardes van die waarborg bevredig nie,
sal die geld wat betaal is terug gegee/ terugbetaal word.9 (Enige 2) (2)
Verstaan, matig (Verken, p.158; Suksesvol, p.175)
(b) Vrystellingsklousule
'n Vrystelligsklousule spreek 'n party vry van enige aanspreeklikheid1
indien hy/sy sou versuim om die ooreenkoms na te kom/ wanneer die
produk waarop daar ooreengekom is, nie die doel dien waarvoor dit
(2)
bekom/gekoop was nie.2
Verstaan, matig (Verken, p.156; Suksesvol, p.173)
2.3 Lees die scenario hieronder en identifiseer die vrystellingsklousule wat
in die kontrak gestipuleer was.
Geen terugbring/ terug stuur/ omruil-beleid. (1)
Verstaan, matig (Verken, p.156; Suksesvol, p.173)
2.4 2.4.1 Verduidelik die gevolge wat die minimum loon op inflasie sal
hê.
• Soos die koste van arbeid verhoog1 sal die lone
wetsontwerp/ werknemers se loonkoste verhoog.2
• Dit sal 'n styging in inflasie veroorsaak3 aangesien die prys
van goedere en dienste sal styg/ verbruikers meer sal betaal4 (4)
Toepassing, matig (Verken, p.167-168; Suksesvol, p.184-185)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 6 DBE/November 2019
Nasienriglyne
2.4.2 Voorspel wat die gevolge van die minimum loon op die
finansies van Suid-Afrikaanse huishoudings sal hê.
• Soos die koste van arbeid verhoog1 mag baie werkgewers
nie in staat wees om dieselfde hoeveelheid werknemers in
diens te neem nie2 en baie mense kan werkloos word.3
• Meer werkloosheid sal meer druk op die ekonomie/
huishouding se finansies plaas/ gesinne sal armer word4 en
sal inruil die ekonomiese groei vertraag.5
• Werklose mense in huishoudings sal meer op werkloosheid
fasiliteite/ WVF/ staatstoelae staatmaak.6
• Werklose mense in huishoudings sal nie in staat wees om
goedere en dienste te koop nie.7
• Werklose mense kan nie geld spaar nie/huishoudings kan nie
geld spaar nie.8
• Die laer vlak loon verdiener betaal nie inkomste belasting
nie.9
• Werkgewers mag werksure verminder om dieselfde lone te
betaal wat nie ‘n effek sal hê op die finansies van die
huishoudings nie. 10
• Mense wat minder as die minimum loon verdien sal meer
verdien/ huishoudings sal nou meer geldhê.11 armoede sal
verminder12
• Mense/ huishoudings sal meer koopkrag hê en kan nou
voedsel koop vir oorlewing/ basiese behoeftes bevredig13 en
sal beter leef omstandighede hê14 sodra hulle die minimum
loon verdien. (Enige 6) (6)
Analisering, moeilik (Verken, p.167-168; Suksesvol, p.184-185)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 7 DBE/November 2019
Nasienriglyne
VRAAG 3: VOEDING EN VOEDING
3.1 Definieer die term voedselsekerheid.
Voedselsekerheid is die vermoë van individue om op 'n daaglikse basis1
voldoende/ genoeg voedsel te kry.2
OF
Voedselsekerheid beteken om genoeg/ voldoende3 veilige voedsel4 te kry.
OF
Toegang tot veilige,5 voedsame voedsel om ‘n gesonde aktiewe lewenstyl
instand te hou6 (2)
Onthou, maklik (Verken, p.106; Suksesvol, p.128)
3.2 Noem die eetversteuring wat gekenmerk word deur die eet van groot
hoeveelhede voedsel of eetvergryping gevolg deur self-geïnduseerde
braking.
Bulimia (nervosa) (1)
Onthou, maklik (Verken, p.82; Suksesvol, p.95)
3.3 3.3.1 Identifiseer die ensiem wat by die melk gevoeg is.
Laktase (1)
Onthou, maklik (Verken, p.79; Suksesvol, p.93)
3.3.2 Verduidelik die voordele van die byvoeging van die ensiem vir
'n persoon wat aan laktose-intoleransie ly.
Die persoon sal nie meer aan die newe-effekte1 van laktose
intoleransie ly nie omdat die (ensiem) laktase sal help om die
laktose na glukose/ galaktose2 af te breek/ verteer,3 wat dan in
die bloedstroom geabsorbeer word.4 (Enige 2) (2)
Onthou, matig (Verken, p.79; Suksesvol, p.93)
3.3.3 Verduidelik die rede waarom Nolac-melk vir 'n persoon met
osteoporose geskik is.
(Nolac melk bevat kalsium wat) die bene versterk/ beendigtheid
•
verhoog.1
• (Dit bevat vitamien D wat) met die absorbering van kalsium
help.2 (2)
Onthou, maklik (Verken, p.76; Suksesvol, p.90)
LET WEL: Geen punte word toegeken indien die voedingstowwe alleen genoem
word omdat dit in die vraag is.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 8 DBE/November 2019
Nasienriglyne
3.3.4 Noem of Nolac-melk vir 'n persoon met 'n melkallergie geskik
is. Motiveer jou antwoord.
• Nolac-melk is nie geskik1 (1)
•Nolac-melk bevat proteïene/ 'n allergeen in melk.2 Indien dit
ingeneem word, sal die liggaam verkeerdelik dink dat die
proteïen skadelik is3 en die immuunstelsel sal reageer4 teen
die proteïen deur teenliggaampies op te bou.5 (Enige 2) (2)
Verstaan, matig (Verken, p.76; Suksesvol, p.91-92)
3.4 Beveel VIER dieetriglyne aan, met redes, vir die bestuur van vetsug.
• Eet meer voedsel hoog in vesel,1 dit sal jou versadig maak/ die gevoel
van honger vertraag2 sodat jy minder sal eet.3
• Eet ten minste drie maaltye per dag/ moenie ontbyt oorslaan nie.4 Die
oorslaan van maaltye kan daartoe lei dat jy jouself later in die dag
ooreet.5 Deur ontbyt oor te slaan word die metabolisme vertraag.6
• Verminder die vetinname/ eet maer vlies/ vis/ hoender7aangesien
dit die totale energie inname sal verminder8 en bydra tot gewigsverlies.
• Rooster/ bak/ stoom voedsel9 aangesien braai meer energie/
kilojoules10 byvoeg wat as vet geberg kan word.11
•
Eet lae GI voedsel12 omdat dit sal help om bloedglukose te
beheer13 en die honger gevoel vertraag.14
•
Verhoog die inname van peulgroente15 omdat hulle vullend is16 en laag
in vet is.17 Dit sal ooreet verminder.18
• Peusel aan gesonde voedsels/ kies minder gemorskos/ minder lekkers
tussen maaltye,19 dit sal die totale kJ inname verminder.20
• Deur baie (skoon) water te drink21 sal hulle versadig voel22 sodoende
sal hulle minder eet.23
• Eet ten minste 5 porsies/ baie vrugte en groente per dag24 aangesien
hulle ryk aan vesel25 en honger sal verminder26 dus sal hulle minder
eet.27
• Verminder alkohol inname28 aangesien dit hoog in energie/
kilojoulewaarde is.29
• Eet kleiner hoeveelhede/ porsies voedsel30 dit sal die total energie
inname verminder31 en bydra tot gewigverlies. (Enige 4 x 2) (8)
Verstaan, matig (Verken, p.83; Suksesvol, p.97-98)
LET WEL: Nie oefening of aktiewe leefstyl nie omdat dit betrekking op dieetkundige
riglyne het.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 9 DBE/November 2019
Nasienriglyne
3.5 3.5.1 Noem TWEE simptome wat die vloedslagoffers kon getoon
het.
• Geelsug/ geel vel/oë1
• Koors/ sweet2
• Moegheid3
• Verlies aan eetlus4
• Diarree/ maagwerk/spoel5
• Naarheid6
• Donker uriene7
• Modderkleurige stoelgange/ ontlasting8
• Braking9
• Gewrigpyn10
• Abdominale/buikpyn11
• Ongemak in die area van die lewer12 (Enige 2) (2)
Onthou, maklik (Verken, p.89; Suksesvol, p.103)
3.5.2 Gee 'n rede waarom die simptome eers nadat hulle huis toe
gegaan het, verskyn het.
Die inkubasieperiode van Hepatitis A is 15 tot 50 dae/ met 'n
gemiddelde van 28 dae/ 3-5 weke na infeksie.1
OF
Dit neem 'n rukkie vir die simptome om te verskyn/ duidelik te
word.2 (1)
Verstaan, matig: (Verken, p.89; Suksesvol, p.103)
3.5.3 Skryf 'n paragraaf om te verduidelik hoe die siekte so maklik
tussen die vloedslagoffers kon versprei het.
Hulle het toilette/ ablusie/ wasgeriewe/ eetgerei gedeel/ swak
sanitasie/ gebrek aan persoonlike higiëne.1 Indien mense nie
ingeënt/ nie gevaksineer was nie2 is hulle meer vatbaar/
kwesbaar dus doen hulle maklik hepatitis A op.3 Mense wat in
nabye kontak gehuisves word/ mense in beperkte spasie, steek
maklik mekaar aan met die infeksie/ versprei van een persoon na
'n ander.4 Daar was geen/ nie genoeg lopende/ skoon water vir
persoonlike higiëne/ om hulself te was.5 Daar was nie/ nie
genoeg lopende/ skoon water om eetgerei te was nie.6
Voorbereide voedsel kon voorberei was deur besmette mense wat
nie hul hande gewas het, nadat die toilet besoek was nie.7
Beskikbare voedsel/ water kon besmet was.8 (Enige 4) (4)
Toepassing, matig (Verken, p.89; Suksesvol, p.103)
LET WEL: Trek een punt af indien nie in paragraaf formaat geskryf is nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 10 DBE/November 2019
Nasienriglyne
3.6 3.6.1 Bespreek waarom dit onwaarskynlik is dat Colin aan anemie
sal ly.
•Die hoender/ maer vleis/ vis/ blaargroentes/ pruimedante/
volgraanprodukte voorsien genoeg yster1 om rooibloedselle
te bou/ hemoglobien in die rooibloedselle2om suurstof na die
liggaamselle te vervoer.3
• Die hoender/ maer vleis/ vis is ryk in vitamien B 12 4wat nodig
is vir die vorming van rooibloedselle.5
• Die donkergroen blaargroentes/ volgraanprodukte verskaf
foliensuur6 wat help in die vorming van rooibloedselle.7
• Die lemoen/ bessiesap bevat vitamien C8 wat sal help met
die absorpsie van yster.9
• Die yster sal goed in die liggaam geabsorbeer word11
aangesien hy nie koffie drink nie.12 (Enige 3 x 2) (6)
Toepassing, matig (Verken, p.76; Suksesvol p.90-91)
LET WEL: Indien slegs die korrekte nutriënte sonder enige bespreking genoem word, kan
GEEN punt toegeken word.
3.6.2 Stel voor, met redes, waarom Colin nie die gevaar staan om
diabetes te ontwikkel nie.
• Colin eet 'n laevet dieet1 (vellose hoender/ maer vleis/ vis/
suiwelprodukte) wat help om liggaamsgewig te beheer2 en
dit sal help met die beheer van die bloedglukosevlakke3
• Die vars groen blaargroentes/ volgraanprodukte/ pruimedante
is ryk in vesel4 verteer stadig/ geleidelik5 en sal groot
wisseling in die bloedglukosevlakke voorkom.6
• Die onversoete suiwelprodukte/ onversoete suiwer
lemoensap/ bessiesap/ slaai is laag in suiker7 en mag laag in
GI wees8 wat 'n vinnige verhoging in die bloedglukosevlak
voorkom9 en sal voorkom dat die pankreas te veel insulien
produseer.10
• Hy hardloop daagliks 10 km/ oefen11 wat help om die
kilojoules wat hy inneem te verbrand12 en verlaag die
bloedglukosevlakke/ help met die funksionering van
insulien.13 (Enige 8) (8)
Analisering, matig (4); Analisering, moeilik (4) (Verken, p.72-73; Suksesvol p.80-83)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 11 DBE/November 2019
Nasienriglyne
VRAAG 4: KLEDING
4.1 Gee TWEE voorbeelde van ekovriendelike kleedstowwe.
• Hennep1
• Bamboes2
• Soja kleedstof3
• Organiese4katoen
• Flas/linne4
• Lyocell5
• Sy6
• Sybokhare7
• Alpacawol8
• Wol10 (Enige 2) (2)
Onthou, maklik (Verken, p.62; Suksesvol, p.67)
4.2 4.2.1 Definieer die term modeneiging.
Modeneigings is die rigting waarin modes/ styl/ silhoeët beweeg. (1)
Onthou, maklik (Verken, p.49; Suksesvol, p.51)
4.2.2 Gee DRIE redes waarom denimjeans as 'n klassieke mode
beskou kan word.
Die denimbroek bly vir 'n lang tyd/ periode/ oor baie seisoene/
•
jare gewild/ tydloos.1
• Hulle word deur 'n groot groep mense/verskillende
ouderdomsgroepe aanvaar/ hulle is smaakvol/ geskik vir
die meeste mense.2
• Amper almal vertoon goed in denimbroeke.3
• Hulle word gekenmerk deur eenvoud/eenvoudige lyne.4
• Af-en-toe het denimbroeke 'n subtiele verandering in die styl/
(3)
silhoeët/ buitelyne.5 (Enige 3)
Verstaan, matig (Verken, p.49; Suksesvol, p.51)
4.2.3 Identifiseer TWEE jare (tydperke) toe denimjeans 'n
retrospektiewe mode van die 1960's was.
• 1970/ uitklok1
• 1995/ stewelsnit/ been2
• 2005/ versierde denimbroek3 (Enige 2) (2)
Verstaan, maklik (Verken, p.51; Suksesvol, p.53)
4.2.4 Die denimjeans van 2019 is 'n voorbeeld van 'n mode-
oplewing van 'n vorige jaar. Noem die jaar.
1950 (1)
Verstaan, maklik (Verken, p.51; Suksesvol, p.53)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 12 DBE/November 2019
Nasienriglyne
4.2.5 Bespreek hoe tegnologiese faktore veranderinge gebring het
in die tekstielstof en modeneigings van denimjeans.
• Dit het gelei tot beter tekstiele/ kleedstowwe1en skepping
van rekstowwe vir denim/ noupassende denimbroeke.2
• Beter gerekenariseerde patrone3 het gelei tot die skepping
• van meer/ nuwe/ verskillende style en kenmerke.4
• Verbeterde masjiene5 maak massa produksie6 moontlik
om met nuwe neigings tred te hou.
• Beter kleurmetodes en kleurvastheidprosesse7 / in suur
gewas8 het verskeidenheid/ 'n reeks kleure beskikbaar
verhoog.9
• Beter naai/ borduurmasjiene10 het borduurwerk op die denim
moontlik gemaak.11
• Denimbroeke kan versier word met knoppies/ krale12 deur
verfraaiingsmasjiene te gebruik.13
• Geskeurde denimbroeke het modieus geword14 as gevolg
van tegnologiese ontwikkeling omdat masjiene denimbroeke
skeur15 nadat die denimbroek vervaardig is. (Enige 3 x 2) (6)
Toepassing, moeilik (Verken, p.51; Suksesvol, p.54)
4.3 4.3.1 Identifiseer die praktyk waaraan die kleinhandelsreus skuldig
bevind is.
• Nagemaakde/ namaaksel/ vervalsing (1)
Verstaan, matig (Verken, p.64-65; Suksesvol, p.72)
4.3.2 Voorspel watter impak die kleinhandelsreus op die eienaar
van die oorspronklike besigheid kon gehad het.
• Die oorspronklike eienaar/ besigheid sal inkomste/ kliënte/ wins
verloor/ verkope verloor1 aangesien daar 'n oorvloed van
soortgelyke produkte is wat goedkoper as die oorspronklike
produk sal wees.2
• Die beeld en reputasie van die eienaar/ besigheid kan in
gedrang gebring word3 aangesien dit nie meer eksklusief is
nie4 omdat daar 'n goedkoper weergawe beskikbaar is.5
• Verbruikers mag vertroue in die oorspronklike produk
verloor.6
• Die eienaar/ besigheid sal geleenthede mis om uit te brei7
weens die kleinhandelsreus wat die mark oorvloed met
goedkoper kopieë.8 (Enige 4) (4)
Evaluering, moeilik (Verken, p.64; Suksesvol, p.72)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 13 DBE/November 2019
Nasienriglyne
VRAAG 5: BEHUISING EN INTERIEUR
5.1 5.1.1 Noem die tipe huiseienaarskap waar 'n maandelikse heffing
betaal moet word.
Deeltiteleienaarskap (1)
Onthou, maklik (Verken, p.122; Suksesvol, p.140)
5.1.2 Noem aan wie die heffing betaal moet word.
Die huiseienaarsvereniging/ regspersoon. (1)
Onthou, maklik (Verken, p.122; Suksesvol, p.140)
5.2 Noem DRIE dokumente wat deur 'n bank vereis sal word om 'n
huislening aan 'n voornemende huiseienaar toe te staan.
• (Gesertifiseerde) afskrif van die koper se Suid Afrikaanse
identiteitsdokument/ paspoort1
• Bewys van inkomste (onlangse salarisstrokies of bankstate) vir die
laaste drie maande/ brief van die werkgewer2
• Afskrif van die koopaanbod/ Koopakte3
• Bewys van huidige residensiële adres/ nutsrekening4
• Inkomstebelasting verwysingsnommer5
• Volle voltooide (ondertekende) aansoekvorms6 (Enige 3) (3)
Onthou, maklik (Verken, p.129; Suksesvol, p.147)
5.3 Definieer die term huurkontrak.
'n Huurkontrak is 'n kontrak/ ooreenkoms1tussen 'n eienaar van
eiendom/ verhuurder en die huurder. 2 (2)
Onthou, maklik (Verken, p.118; Suksesvol, p.137)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 14 DBE/November 2019
Nasienriglyne
5.4 Verwys na die inligting hierbo en bespreek DRIE voordele van die huur
van eiendom en DRIE voordele van die koop van eiendom.
Voordele van Huur:
• Met so baie eenhede wat leeg is, kan die huur onderhandel
word. 1
• Dit sal nie moeilik wees2 om eiendom te vind om te huur omdat baie
plekke beskikbaar is.3
• Huur is 'n meer bekostigbare opsie as voorheen4 terwyl jy spaar/ wag
om te koop/ bou.5
• 'n Eiendom/ eenheid/ vertrek wat reeds gemeubileerd is kan gehuur
word6 en dit sal meer bekostigbaar wees as om meubels te koop
sowel as 'n verband te betaal.7 (Enige 3)
Voordele van Koop:
• Dit is goedkoper8 om nou te koop as 'n jaar gelede.
• Verkooppryse kan onderhandel word9 omdat verkopers nie maklik
eiendom verkoop nie.
• Oordragkoste/ verbandregistrasiekoste sal laer wees10 indien
eiendomspryse laer is.
•
Om eiendom teen ‘n laer prys te koop11 is 'n goeie
belegging12 omdat die waarde oor 'n tydperk styg.13
(6)
• Groter verskeidenheid om van te kies14 (Enige 3)
Verstaan, matig (Verken p.117-122: Suksesvol p.137-140)
LET WEL: Algemene voordele en nadele van huur/koop moenie ingesluit word nie.
5.5 5.5.1 Noem VIER universele ontwerp kenmerke wat op vrieskaste
aangetref kan word.
• Dubbelkantige deur1
• Outomatiese deur-sluit funksie2
• Hoogte-verstelbare rakke/ verskillende grootte
kompartemente3
• Maklik om skoon te maak binnekant4
• Glasrakke met 'n geenstort afwerking5
• Laaie met rollers wat maklik is om te verwyder/ uit trek
laaie/ mandjies wat maklik is om te verwyder6
• Temperatuur beheer 7
• Waarskuwing/ alarm om die deur toe te maak wanneer dit
oop is8
• Geen vriessisteem/ outomatiese ontdooing9
• ‘n Lig gaan aan wanneer die deur oop gemaak word. 10
(Enige 4) (4)
Onthou, maklik (Verken, p.137; Suksesvol, p.159)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 15 DBE/November 2019
Nasienriglyne
5.5.2 Noem die voordele van 'n vrieskas met 'n vriesvrye opsie.
Vriesvrye opsie bespaar elektrisiteit, 1 tyd2 en menslike
energie/ maklik om skoon te maak3 omdat jy nie die vrieskas
hoef te ontdooi nie. (Enige 2) (2)
Verstaan, matig (Verken, p.145; Suksesvol, p.159)
5.5.3 Gee DRIE redes waarom dit die goedkoopste opsie sal wees
om 'n vrieskas kontant te koop.
• Deposito word nie vereis nie.1
• Geen administrasiefooie is betaalbaar nie.2
• Geen versekeringsfooie is betaalbaar nie.3
•
'n Kontantafslag kan gevra/ onderhandel word4 dus kan die
vrieskas goedkoper word as die oorspronklike prys.5
• Geen rente word betaal nie.6 (Enige 3) (3)
Verstaan, maklik (Verken, p.148; Suksesvol, p.162)
5.5.4 Verduidelik die voordele daarvan om 'n vrieskas volgens 'n
huurkooptransaksie te koop.
• Die vrieskas kan in paaiemente oor 'n tydperk afbetaal
word.1
• Dit is meer bekostigbaar om kleiner paaiemente oor 'n
tydperk te betaal.2
• 'n Stukkende/ foutiewe vrieskas kan onmiddellik met 'n nuwe
een vervang word.3
• Die vrieskas kan huis toe geneem word terwyl dit
afbetaal/ gebruik word.4 (Enige 2) (2)
Verstaan, maklik (Verken, p.148; Suksesvol, p.162)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 16 DBE/November 2019
Nasienriglyne
5.5.5 Vergelyk die regop vrieskas en die kisvrieskas hieronder ten
opsigte van die volgende kriteria en gee 'n rede vir ELKE
antwoord.
KRITERIA REGOP VRIESKAS KISVRIESKAS
(a) Nie- Regopstaande vrieskaste Kisvrieskaste gebruik
menslike gebruik meer (10-25%) minder
energie elektrisiteit.1 (1) elektrisiteit.3 (1)
verbruik Rede: Rede:
Meer koue lug ontsnap Hulle is meer geïnsuleer/
wanneer die deur lug ontsnap nie wanneer
oopgemaak word.2 (1) die deur oopgemaak word
nie.4 (1)
(b) Menslike Maklik om te organiseer/ Nie altyd maklik om te
energie vereis minder energie om organiseer/ vereis meer
verbruik om items te verwyder/ makliker menslike energie om items
om skoon te maak/ te verwyder/ meer energie
bespaar tyd5 om skoon te maak/ neem
(1) meer tyd.7 (1)
Rede: Rede:
Items word georganiseer/ Mandjies/ ander items moet
op rakke wat maklik verwyder word om bevrore
verwyder kan word/ maklik voedsel onder in die
bereik kan word gepak.6 vrieskas te bereik.8
(1) (1) (8)
Verstaan, matig (Verken, p.145; Suksesvol, p.159)
LET WEL: Trek een punt af indien nie in tabel formaat geskryf is nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 17 DBE/November 2019
Nasienriglyne
5.6 Evalueer die geskiktheid van die aankoop van die draagbare/mobiele
vrieskas hierbo om aan die gesin se behoeftes te voldoen.
• Dit kan gebruik word wanneer hulle op kampeer uitstappies gaan1en
as 'n tweede vrieskas2in die huis gebruik word (meerdoelig).
• Dit is kleiner as 'n standaard vrieskas en sal in die meenthuis pas.3
• Die vrieskas kan as 'n koffie tafel/tafel vir 'n TV gebruik word by die
huis (meerdoelig).4
• Vlekvryestaal afwerking is duursaam/ sal langer hou/ nie roes nie.5
• Mandjies word ingesluit wat die organisasie van voedsel
vergemaklik.6
• Poli-uretaan insulasie sal verseker dat die toestel die lae temperatuur
behou terwyl dit vervoer word.7
• LED lig is omgewingsvriendelik/ hou lank.8
• LED lig sal verseker dat die voedsel maklik gesien kan word in die
donker.9
• Die geluidwaarskuwing wanneer die deksel oopgemaak word, sal hulle
waarsku wanneer die toestel te lank oop is en te veel koue lug verlore
gaan/ wanneer voedsel uitgehaal word.10
• Dit kan maklik op die sleepwaentjie11 vervoer word wanneer hulle
geen kamp.
• Dit is duurder as 'n konvensionele kisvrieskas.12
• Die temperatuur kan aangepas word (-220C tot 100C), 13 dus kan dit
as ‘n yskas of ‘n vrieskas.14
• Digitale termostaat maak dit maklik om die temperatuur te stel/ dit is
maklik om die digitale termostaat te lees.15
• Die slot laat toe dat die vrieskas gesluit kan word terwyl daar kampeer
word/ tydens vervoer.16
• Die dubbel handvatsels beteken dat die vrieskas/ yskas maklik hanteer
kan word.17
• Die bron van energie word nie aangedui nie en dus is dit onduidelik of
die vrieskas die voedsel vir dae sal sal kan koud hou.18
• Die mobiele vrieskas is nie dragbaar nie,19 dit is te groot20 en dit sal
nie op die waentjie pas nie 21
• Daar mag nie genoeg opbergruimte vir die vrieskas in die huis wees
nie.22
• Die vrieskas is te groot om vir kampering gebruik te word asook vir die
gesin van vier.23
• Dit sal baie elektrisiteit/ gas en baie brandstof gebruik vir die motor wat
die waentjie sleep.24
• Die prys is geskik in vergelyking met die kenmerke en die grootte van
die vrieskas. 25 (Enige 7) (7)
Gevolgtrekking: Hierdie toestel sal geskik wees26 vir die gesin hoewel dit
duur is. Dit is meerdoelig.
OF
Gevolgtrekking: Die vrieskas is nie geskik27 vir die gesin van vier en vir
kampering. Dit is te groot. (1)
Evaluering, moeilik (Verken, p. 133-137, 145; Suksesvol, p.152-155)
LET WEL: Leerders kan die positiewe en negatiewe aspekte kombineer.
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 18 DBE/November 2019
Nasienriglyne
VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP
6.1 Noem TWEE vereistes wat in ag geneem moet word om gehalteprodukte
te verseker.
• Geskik vir die teikenmark.1
• Aanbieding van die produk.2
• Gehalte van grondstowwe.3
• Gehalte en ontwerp van verpakking.4
• Gehalte van opberging.5
• Veiligheid.6
• Etikettering.7 (Enige 2) (2)
Onthou, maklik (Verken, p.20-24; Suksesvol, p.24)
6.2 Verduidelik waarom 'n gehalteproduk 'n mededingingsvoorsprong moet
hê.
• 'n Mededingende voordeel sal verseker dat die produk iets
spesiaals/ verskillend bevat1 wat die kompetisie/ kompeterende
besigheid/ produk nie bevat nie en dus is dit aantrekliker om te koop.2
OF
• 'n Produk met 'n mededingende voordeel sal 'n voordeel het bo 'n
soortgelyke produk van die kompetisie/ kompeterende
besigheid/ produk3 en dus is dit aantrekliker om te koop.4 (Enige 2) (2)
Onthou, maklik (Verken, p.13; Suksesvol, p.11)
6.3 Gee VIER redes waarom daar aanbeveel word dat 'n entrepreneur
plaaslik vervaardigde produkte moet gebruik.
• Dit is maklik om te verkry.1
• Dit stimuleer die plaaslike ekonomie/ ondersteun plaaslike besighede.2
• Vars geproduseerde produkte sal goeie gehalte hê.3
• Dit is goedkoper as om produkte uit 'n ander area te koop.4
• Dit hoef nie vervoer te word nie, dus is daar minder koolstofuitlatings/
minder besoedeling.5
• Bespaar op vervoerkoste.6 (Enige 4) (4)
Onthou, maklik (Verken, p.13; Suksesvol, p.32)
6.4 Beskryf die stadium wanneer 'n entrepreneur 'n finansiële
uitvoerbaarheidstudie moet doen.
'n Finansiële uitvoerbaarheidstudie moet voor 'n besigheid begin/ gekoop/
voor ‘n nuwe produk bekend gestel word1 of voordat enige geld op die
besigheids-idee/ besigheidsplan bestee word/ om aan te hou met die (2)
besigheid gedoen word.2
Onthou, matig (Verken, p.35; Suksesvol, p.35)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 19 DBE/November 2019
Nasienriglyne
6.5 6.5.1 Identifiseer Nellie se teikenmark.
• Leerders1
• Onderwysers2
• Medewerkers3
• Ouers4
• Mense wat troues het5
• Mense wat begrafnisse het6
• Gemeenskapslede/ bure7 (Enige 3) (3)
Verstaan, maklik (Verken, p.20; Suksesvol, p.11)
6.5.2 Noem die nie-menslike hulpbronne wat Nellie in ag moes
neem toe sy haar produk vir kleinskaalse produksie gekies
het.
•(Beskikbaarheid) van aanvangsgeld/ koste/ sy verdien 'n
salaris aangesien sy 'n algemene werker is.1
• (Beskikbaarheid) van gereedskap/ stoof/ koekiemenger/ 'n
vries-kas.2
• (Beskikbaarheid) van grondstowwe/ bestanddele.3
• (Beskikbaarheid) van werk/ opbergspasie (buitekamers).4 (4)
Verstaan, matig (Verken, p.20; Suksesvol, p.11)
6.5.3 Gee TWEE redes waarom Nellie haar bestanddele by groot
maat aangekoop het.
• Dit is goedkoper.1
• Bespaar op vervoerkoste.2
• Bespaar tyd omdat sy nie dikwels aankope te doen nie.3
• Sy het opbergspasie.4
• Die meeste bestanddele het 'n lang raklewe.5
• Voorkom tekorte /onderbreking in produksie.6
• Sy het groot bestellings.7 (Enige 2) (2)
Verstaan, matig (uit die scenario)
6.5.4 Noem die verspreidingsmetode gebruik deur die
winkelafsetpunt waar Nellie haar bestanddele gekoop het.
Indirekte verkope/ deur 'n middelman (1)
Verstaan, maklik (Verken, p.29; Suksesvol, p.32)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 20 DBE/November 2019
Nasienriglyne
6.5.5 Nellie se koekieverkope was konsekwent gedurende die jaar,
maar was die beste in November.
(a) Deurlopende/konsekwente verkope:
• Verbruikers koop koekies in alle seisoene, regdeur die jaar/
dis nie 'n seisoenale produk nie.1
• Troues en begrafnisse vind regdeur die jaar plaas2 en
word deur baie mense bygewoon.3
(3)
• Sy offer verskeidenheid koekies.4 (Enige 3)
(b) Beste verkope in November:
November is die begin van die feestelike seisoen5 mense
•
onthaal meer/ families kuier mekaar6 en sommige mense
mag koekies as seisoenale geskenke gebruik7dus hou
hulle koekiesvoorraad in November aan.8 (3)
Verstaan, matig (Scenario) (Verken, p.39-41; Suksesvol, p.41-42)
6.5.6 Identifiseer VIER stadiums in Nellie se koekieproduksieproses
waar sy gehaltebeheer moet toepas.
• Wanneer sy die bestanddele vir produksie kies/ insette1
• Tydens die produksie/ maak van die koekies/ proses2
• Die voltooide koekies3
• Die verpakte produk, gereed om verkoop te word/ uitsette4 (4)
Verstaan, matig (Verken, p.16; Suksesvol, p.22)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 21 DBE/November 2019
Nasienriglyne
6.5.7 Analiseer die impak wat beurtkrag op die doeltreffende
produksie van Nellie se produkte kon gehad het as sy nie 'n
kragopwekker gekoop het nie.
• Indien daar beurtkrag is, is daar geen elektrisiteit1 maar sy
kon steeds die koekies produseer.2
• Nellie sou nie die koekiedeeg met die koekiemenger kon
meng nie3 gevolglik sou daar meer moeite ingesit moes
word om die koekiedeeg fisies te meng/ meer menslike
energieverbruik/ fisiese arbeid wees/ tydrowend wees.4
• Indien daar nie elektriesiteit was nie, sou die vrieskas nie
werk nie5 wat kon lei tot bederf van grondstowwe/
bederfbare grondstowwe/ margarine/ melk.6 Dit lei tot
verlies van geld.7
• Daar kon 'n stilstand in produksie was8 terwyl die voltydse
werkers steeds betaal moes word.9
• Hulle moes waarskynlik vir langer ure werk10 om betyds/
op datum af te lewer, dus moes hulle meer/ oortyd betaal
word11 wat sou lei tot 'n verlies in geld vir die besigheid.12
• Dit kon haar produksie verlaag13 en haar aflewering wat
betyds sou was vertraag.14
• Dit kon lei tot verlies in bestellings15 dus verlies in
inkomste en wins.16
• Daar kon 'n verlaging in die winsgrens wees17 met die
besigheid wat nie gelykbreek nie.18
• Deur nie die beste verkope scenario te bereik19 kan
beteken dat hulle 'n verlies lei.20 (Enige 5 x 2) (10)
Analisering, moeilik (Verken p.15; Suksesvol p.21)
[40]
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 NSC November 2019 Memo (English)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 NSC November 2019 QP (Eng)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 NSC November 2019 QP (Afr)

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Eng)

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 NSC November 2020 Memo (English)
More from Grade 12 Consumer Studies

Annual teaching plan
Gr 12 Con Stu ATP 2023 24

Question paper
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 QP (Eng)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 NSC November 2025 QP (Eng)

Errata
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Errata

Question paper