Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2012
DANSSTUDIES
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2012 papers 





View all





Dance Studies Grade 11 Eastern Cape November 2012 QP (Afr)
Grade 11 Dance Studies question paper from the Eastern Cape November Exam 2012 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Dance Studies · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2012. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Dance Studies
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Question paper
- Year
- 2012
- Exam period
- Eastern Cape November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 674.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Eastern Cape November Exam 2012
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 DANSSTUDIES (NOVEMBER 2012)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings.
AFDELING A: GESKIEDENIS
AFDELING B: MUSIEK
AFDELING C: ANATOMIE EN GESONDHEIDSORG
2. Lees die hele vraestel noukeurig deur, voordat jy dit beantwoord.
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik word.
4. Laat DRIE reëls na elke VRAAG oop.
5. Begin ELKE AFDELING op ʼn NUWE bladsy.
6. Die punte word NIE volgens die beginsel van ‘een punt per een feit’
toegeken NIE, maar volgens die gehalte van jou antwoord.
7. Skryf netjies en leesbaar.
(NOVEMBER 2012) DANSSTUDIES 3
AFDELING A: GESKIEDENIS
VRAAG 1
1.1 Gee ʼn kort definisie oor jou mening wat choreografie is. (1)
1.2 Verduidelik hoe jy in graad 11 met jou choreografie-danswerk te werk sal
gaan. (3)
1.3 Soos jy vir jou graad 11-choreografie projek voorberei, verduidelik hoe jy
dink wat die mees uitdagende aspekte sal wees. (3)
1.4 Verbeel jou dat jy in jou joernaal skryf. Verduidelik hoe jy dink improvisasie-
lesse met jou choreografie kan help. (3)
1.5 Is die bewerings hieronder WAAR of ONWAAR? Skryf net die korrekte
antwoord langs die toepaslike nommer.
1.5.1 ʼn Danser doen die verhooggrimering en kan ook karaktergrimering
doen wat nodig is om ʼn rol te speel, bv. die van ʼn leeu of' ʼn heks. (1)
1.5.2 ʼn Choreograaf voer die bewegingsreekse uit wat deur die
choreograwe geskep word. (1)
1.5.3 ʼn Kostuumontwerper is die persoon wat die uitrustings ontwerp wat
deur die kunstenaars gedra word. Dit mag maskers en ander
rekwisiete insluit. Gewoonlik het hul ʼn span om te help om die
kostuums te maak. (1)
1.5.4 ʼn Komponis beplan die musiek en skryf dit in notasie vorm sodat dit
deur die musikante gelees kan word. (1)
1.5.5 ʼn Grimeerkunstenaar skep die bewegingsreekse wat deur die
dansers uitgevoer word en werk soms saam met die dansers om dit
te bereik. (1)
[15]
4 DANSSTUDIES (NOVEMBER 2012)
VRAAG 2
Kies EEN van die voorgeskrewe INTERNASIONALE CHOREOGRAWE en hul
danswerk wat jy hierdie jaar bestudeer het van die lys hieronder en SKRYF ʼn
BRIEF aan ʼn vriend/vriendin waarin jy hom/haar daarvan vertel. Sluit die volgende
inligting in:
2.1 Gee die naam van die choreograaf en waar hy/sy vandaan kom. (1)
2.2 Die choreograaf se dansloopbaan en opleiding. (3)
2.3 Noem sommige van die danswerke wat gechoreografeer is. (3)
2.4 Gee die naam van EEN danswerk en bespreek die storie/tema van die
danswerk. (5)
2.5 Beskryf kortliks die styl van die danswerk. (2)
2.6 Wat gebruik die choreograaf as inspirasie vir sy/haar werk? (3)
2.7 Wat is die choreograaf se bydra tot dans? (3)
[20]
HIERONDER IS DIE VOORGESKREWE CHOREOGRAWE EN HUL DANSWERKE
SUID-AFRIKAANSE CHOREOGRAWE DANSWERKE
Veronica Paeper Orpheus in the Underworld
Vincent Mantsoe Gula Matari
Alfred Hinkel Last Dance (Bolero)
Sylvia Glasser Tranceformations
Gary Gordon Bessie’s Head
Mavis Becker Flamenco de Africa
Hazel Acosta Blood Wedding
Carolyn Holden Imagenes/Blood Wedding
INTERNASIONALE CHOREOGRAWE DANSWERKE
George Balanchine Apollo of Agon
Alvin Ailey Revelations
Martha Graham Appalachian Spring of Lamentation
Christopher Bruce Ghost Dancers of Rooster
Marius Petipa en Lev Ivanov Swan Lake
Vaslav Nijinsky Le Sacre du Printemps
Paul Taylor Esplanade
(NOVEMBER 2012) DANSSTUDIES 5
VRAAG 3
In hierdie vraag mag jy NIE oor ʼn dans van die voorgeskrewe lys skryf NIE.
In LU4 het jy ʼn kruis-kulturele/inheemse dans geleer wat deel uit maak van jou PAT.
Voorsien die volgende inligting:
3.1 Pas die gewone elemente in KOLOM A met die korrekte antwoord in KOLOM B.
KOLOM A KOLOM B
3.1.1 Vuur A Bewegings word ritmies herhaal, wat
bydra om hul krag te versterk
3.1.2 Liggaamsversierings B Dromme, dreunsang, sang, hande klap,
voet stampe
3.1.3 Sirkel C Maskers, vere, gras, kostuums,
gekleurde stene en skulpe, geverfde
gesigte en liggame
3.1.4 Klanke D Verskaf lig en is ʼn fokuspunt.
3.1.5 Ritmiese herhaling E Skep ʼn gevoel van gemeenskap, almal
kyk na mekaar. Draai dikwels om iets –
vuur, put, paal of persoon (5)
3.2 Wat is simbolisme? Gee EEN voorbeeld in dans. (2)
3.3 Wat is ʼn ritueel? Gee EEN voorbeeld. (2)
3.4 Wat is ʼn gedaante veranderende ritueel? Gee EEN voorbeeld. (2)
3.5 Hoe sal jy ʼn Afrika-dansvorm herken? (4)
3.6 Gee sommige van die lokomotiewe bewegings wat in Afrika-dans gebruik
word. (5)
[20]
VRAAG 4
4.1 Lys TWEE verskillende dansvorms. (2)
4.2 Watter faktore kan bydra tot die verskille in die dansvorms? (3)
4.3 Jou klas moet ʼn aand van vermaak by jou skool beplan en produseer om die
verskillende vorme van dans wat in Suid-Afrika gevind word, te vier.
4.3.1 Gee die aand ʼn toepaslike naam. (1)
4.3.2 Lys ander rolspelers wat jy nodig sal hê om jou te help met hierdie
produksie en wat van hulle sal verwag word om te doen. (2)
4.3.3 Beskryf die vereistes vir die plek waarin die opvoering gaan
plaasvind. (2)
4.3.4 Noem sommige van die dinge wat jy in jou begroting moet insluit. (3)
4.3.5 Stel TWEE metodes voor wat jy kan gebruik om geld in te samel vir
hierdie produksie. (2)
[15]
TOTAAL AFDELING A: 70
6 DANSSTUDIES (NOVEMBER 2012)
AFDELING B: MUSIEK
VRAAG 5
5.1 Pas en verbind die instrumente in die prente hieronder met elk van die VIER
musiek kategorieë wat in 5.1.1 – 5.1.4 gegee word.
A B C
D E F
5.1.1 Kordofone — gee TWEE instrumente. (2)
5.1.2 Idiofone — gee TWEE instrumente. (2)
5.1.3 Aerofone (1)
5.1.4 Membranofone (1)
5.2 Noem EEN musiekinstrument vir elk van die volgende kategorieë:
5.2.1 Houtblaas-instrument (1)
5.2.2 Koperinstrument (1)
5.2.3 Slag-instrument (perkussie) (1)
5.2.4 Strykinstrument (1)
[10]
(NOVEMBER 2012) DANSSTUDIES 7
VRAAG 6
6.1 Wat beteken die volgende woorde:
6.1.1 Tempo (1)
6.1.2 Tyd (1)
6.1.3 Ritme (1)
6.1.4 Poliritme (1)
6.1.5 Tenoor (1)
6.2 Benoem en rangskik die volgende note in neerdalende volgorde van die
grootste tot die kleinste nootwaardes:
6.2.1
(1)
6.2.2
(1)
6.2.3
(1)
6.2.4
(1)
6.2.5
(1)
[10]
TOTAAL AFDELING B: 20
8 DANSSTUDIES (NOVEMBER 2012)
AFDELING C: ANATOMIE EN GESONDHEIDSORG
VRAAG 7
7.1 Benoem die spiere A – J aangedui op die diagram hieronder:
A
B
J
I C
D – Spiergroep
H E
G–
Spiergroep F
(10)
7.2 Verskaf die volgende inligting oor die gewrigte hieronder:
A B
(NOVEMBER 2012) DANSSTUDIES 9
7.2.1 Noem die soort gewrig wat in A gevind word. (1)
7.2.2 Noem TWEE dele van die liggaam waar die gewrig gemerk A
gevind kan word. (2)
7.2.3 Noem TWEE anatomiese bewegings wat moontlik is in gewrig A. (2)
7.2.4 Noem die soort gewrig wat in B gevind word. (1)
7.2.5 Noem TWEE dele van die liggaam waar die gewrig gemerk B
gevind kan word. (2)
7.2.6 Noem TWEE anatomiese bewegings wat moontlik is in gewrig B. (2)
[20]
VRAAG 8
8.1 Noem die VYF voedselgroepe wat noodsaaklik is vir ʼn gesonde dieet. (5)
8.2 Kies EEN van die DRIE stowwe (Alkohol/Sigarette/Dwelms) en bespreek
die gevare/effekte wat daarmee gepaard gaan. (5)
8.3 Wat is groepsdruk? (2)
8.4 Noem sommige van die druk wat jou as jongmens in die gesig staar. (3)
[15]
VRAAG 9
9.1 Waarom sweet dansers gedurende oefening? (2)
9.2 Beskryf sommige van die faktore wat die hoeveelheid sweet gedurende
oefening mag affekteer. (3)
9.3 Pas KOLOM A by KOLOM B. Skryf slegs die antwoord langs die toepaslike
nommer.
KOLOM A KOLOM B
9.1.1 STAMINA A Die kapasiteit vir werk of uitmergelende
aktiwiteite
9.1.2 VLOEIBAARHEID B Gelyke gewig rondom ʼn sentrale punt
9.1.3 ENERGIE C Die uithouvermoë van die liggaam tydens
ʼn gegewe aktiwiteit.
9.1.4 BALANS D Die krag wat jou op die aarde hou
9.1.5 SWAARTEKRAG E Die vermoë om deur jou bewegings te
vloei (5)
[15]
10 DANSSTUDIES (NOVEMBER 2012)
VRAAG 10
10.1 Gebruik die korrekte woord uit die onderstaande raam om die
daaropvolgende stellings te voltooi:
Knieprobleme Krampe Geskeurde spier
Vel wat bars Ingroei toonnaels
Skeenbeensplinters Gebreekte bene
10.1.1 Koue spiere, te min minerale in dieet en dehidrasie is die oorsake
van … (1)
10.1.2 Skielike bewegings, ballistiese strekke, koue spiere, onvoldoende
soepelheid, verkeerde strektegnieke is almal oorsake van … (1)
10.1.3 Ongelukke as gevolg van vloere, klere, choreografie is oorsake van
… (1)
10.1.4 Verkeerde manier van toonnaels sny, te klein skoene is almal
oorsake van … (1)
10.1.5 Van draai op jou haak of bal van die voet, droë vel of vel met eelte
wat geneig is tot barsting is almal oorsake van … (1)
10.1.6 Ooreising, verkeerde tegniek, strukturele probleem bv.
binnewaartse draaing van voete, skielike ruk- of kontakbeweging
en val is almal oorsake van … (1)
10.1.7 Dans op harde vloere soos bv. sement is die oorsaak van … (1)
10.2 Beskryf die onmiddellike behandeling van ʼn verstuiting. (4)
10.3 Maak ʼn lys van die algemene komplikasies na ʼn besering. (4)
[15]
TOTAAL AFDELING C: 60
GROOTTOTAAL: 150
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Dance Studies Grade 11 Eastern Cape November 2012 QP (Eng)

Memorandum
Dance Studies Grade 11 Eastern Cape November 2012 Memo (Eng)

Memorandum
Dance Studies Grade 11 Eastern Cape November 2012 Memo (Afr)

Question paper
Dance Studies Grade 11 Eastern Cape November 2015 QP (Afr)

Question paper
Dance Studies Grade 11 Eastern Cape November 2015 QP (Eng)

Question paper
Dance Studies Grade 11 Eastern Cape November 2014 QP
More from Grade 11 Dance Studies

Annual teaching plan
Gr 11 Dan Stu ATP 2023 24

Memorandum
Dance Studies Grade 11 Eastern Cape November 2018 Memo (Eng)

Memorandum
Dance Studies Grade 11 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Dance Studies Grade 11 Eastern Cape November 2017 Memo (Afr)

Memorandum
Dance Studies Grade 11 Eastern Cape November 2017 Memo (Eng)

Memorandum