Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2012
EKONOMIE
MEMORANDUM
PUNTE: 300
Hierdie memorandum bestaan uit 19 bladsye
Skip to contentAll 2012 papers 





View all





Economics Grade 12 Eastern Cape Mock 2012 Memo
Grade 12 Economics memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012, 19 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Economics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 19
- File size
- 407.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 19
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2012
- Other filesQuestion paperQuestion paper (2)MemoMemo (2)
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 EKONOMIE (SEPTEMBER 2012)
AFDELING A
VRAAG 1 (LU1 – LU4)
1.1
LU1 1.1.1 C sakesiklus
1.1.2 B openbare
1.1.3 A ruilvoet
LU2 1.1.4 B vraag en aanbod.
1.1.5 C Subsidie
1.1.6 A ekonomiese wins
LU3 1.1.7 C HOP
1.1.8 A ROI
1.1.9 C vryhandel.
LU4 1.1.10 B debiteure bevoordeel.
1.1.11 B eko-toeriste
1.1.12 A CITES (12 x 2) (24)
1.2 1.2.1 Reële vloei
1.2.2 Beheerde swewing
1.2.3 Oligopolie
1.2.4 Noord-Suid verdeling
1.2.5 Stagflasie (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 C Direkte of indirekte verpligte betalings aan die regering.
1.3.2 H Toon die verhouding tussen belasting inkome en
belastingkoers.
1.3.3 I Wins maksimalisering.
1.3.4 F ’n Voorbeeld van ’n negatiewe eksternaliteit.
1.3.5 A Afskaffing van beperkende wette en regulasies.
1.3.6 D Aansporings om oorsese verkope te verhoog.
1.3.7 E ’n Oorsaak van koste-druk inflasie.
1.3.8 B Hulpbronne wat aangevul of vervang kan word. (8 x 2) (16)
TOTAAL AFDELING A: 50
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2011) EKONOMIE 3
AFDELING B (Beantwoord enige DRIE vrae uit hierdie afdeling.)
VRAAG 2 (LU1 AS1 – AS4)
2.1 2.1.1 reële
2.1.2 Kondratieff
2.1.3 Ouditeur-Generaal
2.1.4 afname (4 x 2) (8)
2.2 Noem die DRIE soorte wisselkoers stelsels.
Vaste wisselkoers
Vry swewende wisselkoers
Beheerde / Beheerde swewende wisselkoers (3 x 2) (6)
2.3 DATA RESPONS
2.3.1 Verwys na ’n klein toename in besteding wat lei tot ’n proporsionele
groter toename in nasionale inkome. (2)
2.3.2 Hoe hoër die mvg, hoe hoër sal die vermenigvuldiger wees.
Vermenigvuldiger is direk proporsioneel tot die mvg. (Enige 1 x 2) (2)
2.3.3 Vermenigvuldiger = 1 .
1 – mvg
= 1
1 – 0,6
= 1
0,4
= 2,5
Vermenigvuldiger effek = R1 biljoen x 2,5 = R2,5 biljoen (6)
2.4 DATA RESPONS
2.4.1 Toon die inkome en besteding oor ’n drie jaar periode. (2)
2.4.2 Onderwys (2)
2.4.3 Lig die parlement in oor veranderinge in die ekonomie sedert die
hoofbegroting.
Toon die verwikkelinge in openbare beleid aan wat die volgende
begroting sal vorm. (4)
2.4.4 Mnr. Pravin Gordhan (2)
Downloaded from hlayiso.com
4 EKONOMIE (SEPTEMBER 2012)
2.5 Bespreek ‘ekstrapolasie’ as ’n kenmerk van vooruitskattings.
Tegniek wat gebruik word om toekoms te voorspel deur inligting uit die
verlede te gebruik.
Dit behels die verlenging van die kurwe deur te aanvaar dat strukturele
veranderlikes dieselfde sal bly.
Verlenging van ’n tendens mag inligting gee oor wat moontlik mag
gebeur.
Tendenslyn kan verleng word vir die lengte van die siklus.
Kanaal lyne en weerstand punte moet in berekening gebring word by die
tendens van ’n kurwe.
Voorspelling van ekonomiese gedrag deur ekstrapolasie te gebruik is
onbetroubaar. (Enige 4 x 2) (8)
2.6 Verduidelik die ‘vloeie’ in ’n kringloop kortliks.
Vloeie is ekonomiese veranderlikes wat oortyd plaasvind.
Daar is twee vloeie: geldvloei en reële vloei.
Vloei van goedere en dienste en produksiefaktore word na verwys as die
reële vloei.
Inkome en besteding word na verwys as die geldvloei.
Vir elke reële vloei is daar ’n geldvloei in die teenoorgestelde rigting.
(Enige 4 x 2) (8)
[50]
VRAAG 3 (LU2 AS1 – AS3)
3.1 3.1.1 volmaakte
3.1.2 interne
3.1.3 kunsmatige
3.1.4 onafhanklik (4 x 2) (8)
3.2 Noem enige DRIE kenmerke van ’n monopolie.
Gekonfronteer met vraagkurwes
Besluit oor hulle produksievlakke
Blootgestel aan markkragte.
Geen naby substitute.
Slegs een verkoper.
Prysmakers.
Buit verbruikers uit.
Beskerm teen toegang.
Geniet gunstige omstandighede. (Enige 3 x 2) (6)
3.3 DATA RESPONS
3.3.1 Om SA verbruikers te red van prysvasstelling (prys-roofdiere). (2)
3.3.2 Om misbruik van monopolistiese mag te verhoed.
Om die markkrag deur samesmeltings en oornames te reguleer
Om prysvasstelling en samespanning te verhoed. (Enige 2 x 2) (4)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2011) EKONOMIE 5
3.3.3 Die Mededingingskommissie
Die Mededingingstribunaal
Die Mededingingsappèlhof (Enige 2 x 2) (4)
3.4 DATA RESPONS
3.4.1 Onvermoë van markte om die hoeveelheid goedere en dienste te
produseer wat verbruikers vra, teen ’n prys wat grensnut en relatiewe
skaarsheid aantoon. (2)
3.4.2 Eksternaliteite
Openbare goedere
Meriete en nie-meriete goedere
Volmaakte mededinging
Gebrek aan inligting
Advertensies
Onbeweeglikheid van produksiefaktore
Ongelyke verspreiding van inkome en rykdom (Enige 3 x 2) (6)
3.4.3 Eksternaliteite (2)
3.5 Verduidelik kortliks die ‘sluitingspunt’ in ’n volmaak mededingende mark.
Wins maksimalisering is waar MI = MK.
Die onderneming moet oorweeg om te sluit as TI<Totale koste of
produksie.
As TI<TVK, behoort sluiting oorweeg te word.
As prys laer as MI/MK is, sal die besigheid nie sy GVK kan dra nie.
As besigheid nie GVK kan dra nie, is dit beter om te sluit.
Die punt waar prys minder is as GVK is staan bekend as die
sluitingspunt. (Enige 4 x 2) (8)
3.6 Bespreek ‘produk differensiasie’ as ’n kenmerk van monopolistiese
mededinging.
Produkte is nie identies nie.
Gedifferensieerde produkte is dieselfde in baie opsigte.
Ooreenkomste beteken dat dit dieselfde behoeftes bevredig.
Verskille mag denkbeeldig wees.
Dit mag verskillende handelsname hê, maar dit bevat dieselfde
inhoud.
Dienste van verkopers maak die produk verskillend.
Verskille in verpakking.
Verpakking van produkte maak dit verskillend van ander produkte.
(Enige 4 x 2) (8)
[50]
Downloaded from hlayiso.com
6 EKONOMIE (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 4 (LU3 AS1 – AS4)
4.1 4.1.1 ontwikkeling
4.1.2 NOS
4.1.3 ad valorem
4.1.4 ekonomiese (4 x 2) (8)
4.2 DRIE voorbeelde van kontantvoordele wat herverdeling van inkome verseker.
Werkloosheidsversekering
Ongeskiktheidstoelae
Kindersorgtoelae
Ouderdomspensioen (Enige 3 x 2) (6)
4.3 DATA RESPONS
4.3.1 Die vervanging van goedere wat voorheen ingevoer was. (2)
4.3.2 Nywerheids Ontwikkelings Korporasie. (2)
4.3.3 Yskor
Sasol
Krygkor (Enige 1 x 2) (2)
4.3.4 Om plaaslike nywerhede te ontwikkel.
Om indiensname te verhoog.
Om die betalingsbalans te verbeter. (Enige 2 x 2) (4)
4.4 DATA RESPONS
4.4.1 Die aantal babas wat sterf voordat hulle die ouderdom van 1 jaar
bereik, per duisend lewendige geboortes. (2)
4.4.2 Sanitasie
Elektrisiteit
Vullisverwydering
Watervoorsiening (Enige 2 x 2) (4)
4.4.3 Kindermortaliteit
Onder-vyf-mortaliteit
Gesondheid besteding
Toegang tot skoon drinkwater
Toegang tot sanitasie geriewe (Enige 2 x 2) (4)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2011) EKONOMIE 7
4.5 Bespreek enige TWEE monetêre beleidsinstrumente wat gebruik word as
’n Suid-Afrikaanse benadering vir groei en ontwikkeling.
1. Veranderinge in rentekoerse.
Om krediet duurder of goedkoper te maak.
Om wisselkoers te stabiliseer deur kapitaal invloei en uitvloei aan te
moedig.
2. Ope mark transaksies.
Aankoop van sekuriteite in die ope mark om kredietskepping aan te
moedig.
Verkoop van sekuriteite in die ope mark beperk kredietskepping.
3. Morele oorreding
Oorreed banke om in ’n sekere manier te handel, volgens die
ekonomiese toestand van die ekonomie. (Enige 2 x (2 x 2)) (8)
4.6 Verduidelik kortliks die ‘Vaardigheidsondersteuningsprogram’ as ’n
aansporing wat deur die DHN aangebied word.
Kontant toelaes vir vaardigheidsontwikkeling.
Om groter investering in opleiding aan te moedig.
Om die ontwikkeling van nuwe gevorderde vaardighede aan te
moedig.
Vervaardigings besighede wat kwalifiseer vir KMOOP, kan aansoek
doen.
Word oor drie jaar tydperk gedoen.
Maksimum van 50% van opleidingskoste. (8)
[50]
VRAAG 5 (LU4 AS1 – AS3)
5.1 5.1.1 prys indekse
5.1.2 hooflyn
5.1.3 fisiese
5.1.4 bewaring (4 x 2) (8)
5.2 Noem enige DRIE redes vir die groei in wêreldwye toerisme.
Toename in besteebare inkome
Vermindering in werksure
Bewusmaking van plesier en ontspanning
Verbeterde infrastruktuur
Toename in advertensies en promosies
Bewusmaking van voordele van toerisme
Gerieflike verkryging van buitelandse valuta (Enige 3 x 2) (6)
Downloaded from hlayiso.com
8 EKONOMIE (SEPTEMBER 2012)
5.3 DATA RESPONS
5.3.1 VPI:
Meet die koste van ’n verteenwoordigende mandjie goedere vir die
verbruiker.
PPI:
Meet die koste van produksie van die verteenwoordigende mandjie
van goedere wanneer dit die fabriek verlaat. (4)
5.3.2 Onderdrukte plaaslike vraag.
Appresiasie in die eksterne waarde van die rand. (4)
5.3.3 6% (2)
5.4 DATA RESPONS
5.4.1 Die vermoë van die omgewing om ekonomiese aktiwiteite te
oorleef. (2)
5.4.2 ’n Bron van inkomste
Bespaar miljoene op munisipale begrotings
Drie maal meer inkomste as stortingsterreine
Skep ses maal meer werkgeleenthede (Enige 3 x 2) (6)
5.4.3 Heffings vir die gebruik van die omgewing.
Omgewings belastings.
Omgewings subsidies
Bemarkbare permitte (Enige 1 x 2) (2)
5.5 Omskryf ‘inflasie’ as ’n ekonomiese begrip, kortliks.
Dis ’n proses – nie ’n enkele nie-herhalende aktiwiteit.
Volgehoue toestand – pryse bly styg.
Die prysstyging moet beduidend wees.
Daar is ’n algemene styging in pryse.
Styging in prys van geïsoleerde goedere dui nie op inflasie nie.
Daar is ’n afname in die koopkrag van geld. (Enige 4 x 2) (8)
5.6 Bespreek ‘toekenning van eiendomsregte’ as ’n maatreël van openbare
sektor inmenging met verwysing na omgewingsvolhoubaarheid.
Om te voorkom dat flora- en fauna spesies uitgewis word.
Verseker dat eienaars behoorlik omsien na dinge wat aan hulle
behoort.
Eienaars sal probeer om dit so lank as moontlik winsgewend te
bedryf.
Eiendomsregte sal help met bewaring teen ’n geringe koste van die
belastingbetalers.
Maar eiendomsregte is nie moontlik in alle gevalle nie. (Enige 4 x 2) (8)
[50]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2011) EKONOMIE 9
VRAAG 6 (LU1 en LU2)
6.1 6.1.1 lekkasie
6.1.2 privatisering
6.1.3 volmaakte mededinging
6.1.4 nie-meriete (4 x 2) (8)
6.2 Noem die DRIE regerings benaderings ten einde die invloed van negatiewe
eksternaliteite te verminder.
Oorreding
Die prysmeganisme
Direkte beheer (Enige 3 x 2) (6)
6.3 DATA RESPONS
6.3.1 Sakesiklus (2)
6.3.2 B tot C = Depressie
D tot E = Voorspoed (4)
6.3.3 Tendenslyn (2)
6.3.4 Tegnieke wat gebruik word om die toekoms te voorspel m.b.v. huidige
data. (2)
6.4 DATA RESPONS
6.4.1 Wanneer samespanning tussen oligopoliste openlik en formeel
plaasvind. (2)
6.4.2 Oligopolie (2)
6.4.3 Hoër winste
Minder onsekerheid
Moeilik vir nuwe besighede om toe te tree. (Enige 2 x 2) (4)
6.4.4 OPEC (2)
6.5 Verduidelik kortliks enige TWEE vraagredes vir internasionale handel.
1. Effektiewe behoeftes
Daar is verskillende vraag vir individue.
Smaak speel ’n belangrike rol.
2. Inkome
As inkome toeneem, sal daar ’n toename in vraag na plaaslike en
ingevoerde goedere wees.
3. Internasionale migrasie
Immigrante het vraag na goedere uit hulle land van oorsprong.
Downloaded from hlayiso.com
10 EKONOMIE (SEPTEMBER 2012)
4. Godsdiens, kulturele, sosiologiese en leefstyl verskille
Verskille tussen lande sal verbruikspatrone bepaal.
5. Vlakke van ekonomiese ontwikkeling
Minder ontwikkelde lande bestee meer op voedsel terwyl ontwikkelde
lande meer bestee op luukshede. (Enige 2 x 4) (8)
6.6 Bespreek die rasionaal vir ’n ‘koste-voordeel-ontleding’.
KVO is ’n waardevolle tegniek wat help met neem van ingeligte
besluite.
Dit help met die doeltreffende toekenning van hulpbronne.
Dis ’n tegniek wat gebruik word om die koste en voordele van ’n
ekonomiese aktiwiteit te meet.
Dit word gebruik om die projek se opbrengskoers te bepaal.
Dit word ook gebruik om die toekomstige koste en voordele asook die
huidige waarde te bereken.
Die tegniek bring groter objektiwiteit tot die besluitneming.
(Enige 4 x 2) (8)
[50]
AFDELING C (Beantwoord enige TWEE vrae uit hierdie afdeling.)
VRAAG 7 (LU1 AS3)
Bespreek die doelwitte van die openbare sektor en sluit jou bespreking af deur die
uitwerking van fiskale beleid te verduidelik
INLEIDING
Die regering pas fiskale beleid toe met die doel om die regering se makro-
ekonomiese doelwitte te bereik. (aanvaar enige toepaslike inleiding) (3)
INHOUD
Doelwitte van die Openbare sektor
1. Ekonomiese groei
Toename in die produksie van goedere en dienste in die ekonomie.
Gemeet kragtens reële BBP.
Ekonomiese groei moet hoër as bevolkingsgroei wees.
Hoër groei en ontwikkeling lei tot hoër lewenstandaard.
2. Volle indiensneming
’n Belangrike doelwit vir alle regerings.
Beteken alle individue wat werk soek, moet werk kry.
3. Wisselkoers stabiliteit / Betalingsbalans stabiliteit
Depresiasies en appresiasies skep onsekerheid.
Skommelings in die waarde van ’n geldeenheid behoort beperk te
word.
Regering behoort toe te sien dat die wisselkoers stabiel bly.
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2011) EKONOMIE 11
4. Prys stabiliteit
Ekonomiese groei en indiensname sal verbeter as pryse stabiel is.
In RSA word prys stabiliteit bereik wanneer die inflasiekoers tussen 3%
en 6% is.
5. Ekonomiese regverdigheid / Gelyke verdeling van inkome
Herverdeling van inkome en rykdom is noodsaaklik.
Progressiewe belastingkoerse word aangewend om dit te bereik.
Inkome uit belasting word gebruik om openbare en sosiale dienste te
finansier.
(Maks. 10 x 2) (20)
Uitwerking van Fiskale beleid
1. Inkomeverdeling
Progressiewe belasting maak inkome meer eweredig verspreid.
Besteding aan sosiale en welsyn betalings verhoog die inkome van arm
mense.
2. Verbruik
Veranderinge in die belastingkoers sal verbruiksbesteding beïnvloed.
Verbruik hang ook af van die vlak van besparing en die geneigdheid om
te verbruik.
3. Prysvlak
Toename in direkte belasting verlaag inflasionêre druk en totale
vraag.
Toename in indirekte belasting sal prysvlak laat styg.
4. Aansporings
Toename in inkomstebelasting en maatskappy belasting verlaag die
aansporing om te werk, te bespaar en te investeer.
Hoë en progressiewe belastingkoers ontmoedig mense om hard te
werk.
5. Laffer kurwe
Laffer kurwe verduidelik die verhouding tussen inkome en belasting
koers.
Hoë belastingkoers ontmoedig die arbeidsmag.
Volgens die Laffer kurwe, neem belasting inkome slegs toe tot by ’n
sekere punt.
By ’n sekere koers sal belasting inkome piek en dan afneem.
’n Verlaging in die inkomstebelasting koers sal meer mense aanmoedig
om te werk en die belasting inkome sal weer toeneem.
Teen ’n laer belastingkoers sal die belasting inkome hoër wees as teen ’n
hoër belastingkoers.
6. Diskresie
Minister kan diskresie gebruik ten opsigte van ’n aantal fiskale
beleidsbesluite.
Sekere reëls word neergelê – tekorte-, leen- en skuldreël.
(Maks. 10 x 2) (20)
Downloaded from hlayiso.com
12 EKONOMIE (SEPTEMBER 2012)
SLOT
Die rigting van die fiskale beleid hang af van die spesifieke teiken van die
sakesiklus. (aanvaar enige toepaslike slot) (2)
Gebruik die volgende assessering rubriek om bogenoemde bespreking mee
te assesseer.
PUNTE INTERPRETASIE VAN ONDERWERP
0 Kandidaat toon geen begrip van onderwerp nie.
1 Kandidaat toon ietwat begrip van die onderwerp, maar het
belangrike aspekte weggelaat. (1 – 15 punte)
3 Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan, maar het nie feite
gekoppel aan die onderwerp nie. (16 – 30 punte)
5 Kandidaat het onderwerp korrek verstaan en het feite aan die
onderwerp gekoppel. (31 – 45 punte) (5)
[50]
VRAAG 8 (LU2: AS2)
Skryf ’n formele brief aan die Minister van die Plaaslike Regering en verduidelik
owerheidsinmenging as ’n gevolg van markmislukkings.
S. Tshabalala
Posbus 1000
Mthatha
5100
Datum
Aan:
Die Minister
Ministerie van Plaaslike Regering
Pretoria (3)
Meneer
Re: Regeringsinmenging (2)
A. Voorkoming van wantoekenning van hulpbronne (2)
1. Onvolledige markte
Markmislukkings versteur die toekenning van hulpbronne.
Dit lei tot minder as optimale produksie.
Gemeenskapsgoedere en -dienste verhoed dat mededingende markte
doeltreffend voorsien.
In meeste gevalle is dit onmoontlik om ’n prys te bepaal of om
gebruikers te dwing om te betaal.
Kollektiewe goedere en dienste het sekere van die eienskappe van
openbare goedere.
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2011) EKONOMIE 13
Hierdie goedere kan voorsien deur mededingende markte voorsien
word, maar die hoeveelheid of die prys sal nie optimaal wees nie.
Staat moet hierdie goedere direk voorsien deur die heffing van
belastings. (Maks. 3 x 2) (6)
2. Negatiewe Eksternaliteite
Regerings het verskillende benaderings gevolg om die invloed van
negatiewe eksternaliteite te verminder.
Oorreding
o Om die gedrag van mense te verander, behels soms openbare
veldtogte deur die regering
Prysmeganisme
o Heffing van belasting kan gebruik word om eksterne koste te
verhaal.
Direkte beheer
o Regering kan wette gebruik om negatiewe eksternaliteite te
verminder. (Maks.) (4)
3. Positiewe eksternaliteite
Prysmeganisme
o Meriete goedere wat deur die privaat sektor voorsien word, moet
gesubsidieer word.
o Subsidies sal die verbruik van hierdie goedere verhoog deur die
koste te verlaag.
Direkte beheer
o Verpligte onderwys, inentings en behandeling van sekere aan-
meldbare siektes is voorbeelde.
Kunsmatige monopolieë () kom voor waar volmaakte mededinging
voorkom word deur beperkings op toetredes.
Natuurlike monopolieë () ontwikkel in nywerhede waar groot
kapitaaluitlegte nodig is.
Regering kan verskeie instrumente gebruik om regstellings mee te
maak.
Mededinging uit die buiteland kan gebruik word.
Plaaslike mededinging kan bevorder word.
Beheerliggame of regulerende owerhede kan gebruik word.
Statutêre vereistes kan ook gebruik word om uitermatige pryse te
beheer. (Maks.) (6)
B. Verbetering van inkomeverdeling (2)
Vryemark kragte verbeter nie inkome en rykdom verdeling nie.
Regerings gebruik ’n kombinasie van belastings en subsidies om
herverdeling te weeg te bring.
Tradisionele metodes () verwys na die heffing van belastings om
gratis dienste aan die armes te voorsien.
Regstelling () het betrekking op die gebruik van die wet om herver-
deling af te dwing.
Downloaded from hlayiso.com
14 EKONOMIE (SEPTEMBER 2012)
Bv. SEB, regstellende aksie, bemagtiging, grondhervorming en
grondherverdeling, eiendom subsidies, HOP huise, ens.
Minimum lone () word ook gebruik om herverdeling van inkome af
te dwing.
Ongeskoolde werkers is in ’n ongunstige posisie ten tye van onder-
handelings met hul werkgewers.
Maksimum pryse/Prys plafon () word deur regering ingestel tot
voordeel van die armes.
Minimum pryse () word gehef op basiese voedselsoorte om te
verseker dat voldoende hoeveelhede geproduseer word.
Subsidies op goedere () het die uitwerking om die pryse van sulke
goedere af te dwing. (Maks.) (10)
C. Bevorder makro-ekonomiese stabiliteit (2)
As makro-ekonomiese doelwitte nie bereik word nie, word dit as ’n
markmislukking beskou.
Regeringsinmenging fokus op vraagkant en aanbodkant van die
ekonomie.
Mees belangrike vraagkant beleide is monetêre en fiskale beleide.
Aanbodkant probleme soos gebrek aan inligting en onbeweeglikheid
van produksiefaktore moet verwyder word. (Maks. 3 x 2) (6)
Die uwe
S. Tshabalala (2)
Gebruik die volgende assessering rubriek om bogenoemde bespreking
mee te assesseer.
PUNTE INTERPRETASIE VAN ONDERWERP
0 Kandidaat toon geen begrip van onderwerp nie.
1 Kandidaat toon ietwat begrip van die onderwerp, maar het
belangrike aspekte weggelaat. (1 – 15 punte)
3 Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan, maar het nie
feite gekoppel aan die onderwerp nie. (16 – 30 punte)
5 Kandidaat het onderwerp korrek verstaan en het feite aan die
onderwerp gekoppel. (31 – 45 punte) (5)
[50]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2011) EKONOMIE 15
VRAAG 9 (LU3 AS4)
Skryf ’n gedetailleerde opstel oor die ekonomiese aanwysers onder die volgende
hoofde: Produksie, Indiensneming en Prysveranderinge.
INLEIDING
Ekonomiese aanwysers word gebruik om die prestasie van die ekonomie te
meet. (aanvaar enige toepaslike inleiding) (3)
INHOUD
A. Produksie
Produksie van ’n ekonomie word gemeet kragtens BBP.
BBP kan d.m.v. produksie-, inkome- of bestedingsmetode bereken
word.
BBP is die waarde van finale goedere wat binne ’n sekere tydperk binne
die grense van ’n land geproduseer is.
1. BBP teen heersende pryse
BBP bereken teen mark- of heersende pryse word nominale BBP
genoem.
Nominale BBP toon die monetêre waarde van goedere en dienste.
2. Reële BBP
Groeiprestasie van die ekonomie word kragtens reële BBP gemeet.
Reële BBP word verkry wanneer die uitwerking van inflasie verwyder
word uit die nominale BBP.
Reële BBP word gebruik om reële totale ekonomiese aktiwiteit en
beweging van die sakesiklus aan te toon.
Dit word ook gebruik vir voorspellings.
3. Per capita reële BBP
Ekonomiese groei laat mense toe om meer goedere en dienste te
gebruik.
Maar as die bevolking vinniger groei as die ekonomie, sal mense
slegter daaraan toe wees.
Daarom word per capita reële BBP bereken.
Per capita reële BBP is reële BBP gedeel deur die bevolkingsgetal.
’n Toename in per capita reële BBP toon ’n verbetering in die
lewenstandaard.
Per capita syfers toon ekonomiese ontwikkeling, lewenspeil en vergelyk
ook lewenstandaarde. (Enige 7 x 2) (14)
Downloaded from hlayiso.com
16 EKONOMIE (SEPTEMBER 2012)
B. Indiensneming
1. Ekonomiese Bedrywige Bevolking
Mense tussen 15 en 65 jaar wat bereid is om te werk, staan as die
ekonomies bedrywige bevolking (arbeidsmag) bekend.
Mense in hierdie groep is werkers in die formele en informele sektor,
werkgewers en selfindiensgeneemde persone en werklose persone.
2. Indiensnemings / Indiensnemings koers
Aantal persone in diens uitgedruk as ’n persentasie van die EBB.
Indiensnemings koers in RSA is laag in vergelyking met ontwikkelde
lande.
Aanwysers van indiensneming word gebruik vir ter berekening van
tendense en strukturele veranderinge in die ekonomie.
Dit word ook gebruik om produktiwiteit te bereken.
Dit dui ook op die sukses van die ekonomie om sy volle potensiaal te
bereik.
3. Werkloosheid
Persone in die EBB wat:
in die sewe dae voor die onderhoud nie gewerk het nie
wil werk en bereid is om binne ’n week te begin werk
besliste stappe gedoen het om werk te soek
Werkloosheid is die mees belangrike oorsaak van armoede.
(Enige 7 x 2) (14)
C. Prysveranderinge
Prysveranderinge is deel van ’n markekonomie.
As abnormale prysveranderinge oor langer periodes voorkom, word dit
inflasie of deflasie genoem.
Inflasie is ’n aanwyser van die gesondheidstoestand van die
ekonomie.
Inflasie word gemonitor deur die PPI en die VPI
Produksiepryse
Dit word gebruik om pryse van goedere te meet wanneer dit die fabriek
verlaat of wanneer ingevoerde goedere die land binnekom.
PPI dien as aanwyser om verbruikersgoedere inflasie te voorspel.
Verbruikerspryse
VPI toon prysveranderings van ’n mandjie verbruikersgoedere van ’n
gemiddelde huishouding.
VPI is die mees omvattende aanwyser van verbruikersprys inflasie
VPIX toon die inflasiekoers wat die uitwerking van verbande se
rentekoerse uitsluit.
Rentekoerse word deur die SARB gebruik om inflasie te beheer.
(Enige 6 x 2) (12)
SLOT
Pro-sikliese aanwysers beweeg in een rigting, terwyl teen-sikliese
aanwysers in ’n teenoorgestelde rigting beweeg.
(aanvaar enige toepaslike slot) (2)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2011) EKONOMIE 17
Gebruik die volgende assessering rubriek om bogenoemde bespreking
mee te assesseer.
PUNTE INTERPRETASIE VAN ONDERWERP
0 Kandidaat toon geen begrip van onderwerp nie.
1 Kandidaat toon ietwat begrip van die onderwerp, maar het
belangrike aspekte weggelaat. (1 – 15 punte)
3 Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan, maar het nie
feite gekoppel aan die onderwerp nie. (16 – 30 punte)
5 Kandidaat het onderwerp korrek verstaan en het feite aan die
onderwerp gekoppel. (31 – 45 punte) (5)
[50]
VRAAG 10 (LU4 AS2)
Beleidsvoorstelle om toerisme te bevorder.
INLEIDING
Die beleidsvoorstelle streef daarna om voordele van toerisme te verseker en te
versnel vir alle Suid-Afrikaners.
Dit wil die toerisme industrie volhoubaar maak om die lewenstandaard van Suid-
Afrikaners te verbeter. (Maks.) (3)
INHOUD
A. Bemarking
Die bemarking en promosie van SA toerisme is baie belangrik.
Suid-Afrikaanse toeriste-aantreklikhede moet bevorder word as toeriste
bestemmings.
Generiese bemarking (Suid-Afrika as geheel) moet gedoen word.
SA-Toerisme is hiervoor tot stand gebring.
Generiese bemarkingsprogramme moet ingesluit word by reisagente.
Faktore soos waarde vir geld, die politiese wonderwerk, klimaat,
vriendelikheid, ens. moet beklemtoon word.
Plaaslike bemarking moet landsburgers aanmoedig om ’n groot
verskeidenheid bestemmings- en groep toere te oorweeg.
Doelwitte soos biodiversiteit, kultuur, sport, ontspanning, ens. moet
bevorder word.
Bestemmings soos Wêreld Erfenisgebiede, Kruger Nasionale Park, ens.
moet beklemtoon word. (Enige 6 x 2) (12)
B. Ruimtelike verspreiding
Meeste toeriste gaan na dieselfde bekende bestemmings.
Downloaded from hlayiso.com
18 EKONOMIE (SEPTEMBER 2012)
1. Skep verteenwoordigende liggame
Bedryf waarbinne ’n aantreklikheid val, kan ’n verteenwoordigende
liggaam stig vir effektiewe bemarking.
Omskryf die produk meer aanloklik.
Hef mededingende pryse.
Produkte moet bemark word met in ag genome die fokus, bewoording,
tyd en medium.
Ligging en toeganklikheid van die aantreklikheid is ook belangrik.
2. Verbeter en brei ondersteunende dienste uit
Die oorsaak van ongelyke verspreiding van toeriste is die gebrek aan
ondersteunende dienste.
Akkommodasie () – voldoende geriewe moet voorsien word
Dienste () – ’n Toenemende reeks fasiliteite en dienste behoort verskaf
te word.
Toeganklikheid () – Die ontwikkeling en onderhoud van vervoer-
fasiliteite is noodsaaklik
Aanvullende dienste () – aan beide verbruiker en die industrie d.m.v.
skakeling en inligting.
3. Verbeter bemarking
4 x P’s:
Produk () – word produk op beste manier beskryf?
Prys () – moet mededingend wees.
Promosie () – heroorweeg alle aspekte van advertering.
Plek () – ligging en toeganklikheid is belangrik. (Maks.) (14)
A. Belasting
Groei in toerisme lei tot groei in toeriste belastings.
Meeste lande gebruik dit as bron van staats inkome.
Belastings behoort verhoog te word in ooreenstemming met riglyne.
Billikheid () – Belastings moet billik wees in vergelyking met ander
sektore.
Doeltreffendheid () – Belastings moet minimale uitwerking op die
vraag na reis en toerisme hê.
Belastings moet gebruik word om vloei van toeriste na sekere gebiede
te reguleer.
Eenvoud () – Belastings behoort eenvoudig te wees om te betaal en
te administreer.
(Maks.) (8)
B. Infrastruktuur
Vereis ekonomiese en sosiale infrastruktuur en basiese dienste
Meer infrastruktuur () – Fisiese infrastruktuur behoort toe te neem as
toerisme toeneem.
Gebrek aan kwaliteit infrastruktuur verlaag toeriste vloei.
Opgradering () – as uitbreiding nie moontlik is nie, behoort
opgradering gedoen te word.
Nuwe tegnologie () – behoort in alle gebied geïmplementeer te word
om toerisme produkte plaaslik en internasionaal te bemark.
(Maks.) (6)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2011) EKONOMIE 19
SLOT
Die beleid voorstelle probeer die praktiese lewering van toerisme voordele
aan alle Suid-Afrikaners verseker en versnel. (2)
Gebruik die volgende assessering rubriek om bogenoemde bespreking mee
te assesseer.
PUNTE INTERPRETASIE VAN ONDERWERP
0 Kandidaat toon geen begrip van onderwerp nie.
1 Kandidaat toon ietwat begrip van die onderwerp, maar het
belangrike aspekte weggelaat. (1 – 15 punte)
3 Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan, maar het nie
feite gekoppel aan die onderwerp nie. (16 – 30 punte)
5 Kandidaat het onderwerp korrek verstaan en het feite aan die
onderwerp gekoppel. (31 – 45 punte) (5)
[50]
TOTAAL AFDELING C: 100
GROOTTOTAAL: 300
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Economics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 Memo (English)

Memorandum
Economics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)

Memorandum
Economics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (English)

Memorandum
Economics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 Memo (English)

Memorandum
Economics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 Memo (English)

Memorandum
Economics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2014 Memo (English)
More from Grade 12 Economics

Question paper
Economics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paper
Economics Grade 12 P1 Free State Mock 2025 Question Paper

Question paper
Economics Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 Question Paper

Question paper
Economics Grade 12 P2 Mpumalanga Mock 2025 Question Paper

Question paper
Economics Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Question paper