Skip to content

Economics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paperEconomicsGrade 12202516 pages

Grade 12 Economics Paper 2 question paper from the Eastern Cape June Exam 2025 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Eastern Cape June Exam 2025

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 JUNIE 2025 EKONOMIE V2 PUNTE: 150 TYD: 2 uur *JECONA2* Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
2 EKONOMIE V2 (EC/JUNIE 2025) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDEBOEK: x AFDELING A: VERPLIGTEND x AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae. x AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 3. Skryf die vraagnommer bo elke antwoord. 4. Lees die vrae aandagtig deur. 5. Begin ELKE vraag op ƌ NUWE bladsy. 6. Laat 2–3 reëls tussen onderafdelings van vrae oop. 7. Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae voldoen. 8. Gebruik slegs swart of blou ink. 9. Jy mag ƌ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 10. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) EKONOMIE V2 3 AFDELING A (VERPLIGTEND) VRAAG 1 30 PUNTE – 20 MINUTE 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.9 B. 1.1.1 Die tydsraamwerk waar enige van die faktore veranderlik is, word die … genoem. A korttermyn B vrye tydperk C mediumtermyn D langtermyn 1.1.2 Twee mededingende maatskappye wat die mark deel, staan as ƌ… bekend. A duopolie B tweeledige mark C simbiotiese mark D mededingende mark 1.1.3 Wanneer die onderneming nie teen die laagste moontlike koste produseer nie, is dit … ondoeltreffend. A toedelings B produktief C mark D samespannend 1.1.4 Wanneer die gemiddelde inkomste groter is as die gemiddelde koste, maak die firma ƌ … A ekonomiese verlies. B normale wins. C totale verlies. D ekonomiese wins. 1.1.5 Mededinging is nie op pryse gebaseer nie, maar eerder op faktore wat met produk uniekheid verband hou. A Nie-prys kompetisie B Hibriede struktuur C Onvolledig D Pareto Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
4 EKONOMIE V2 (EC/JUNIE 2025) 1.1.6 Markte wat onvolledig is omdat hulle nie in die vraag na sekere goedere kan voorsien nie. A Swart markte B Ontbrekende markte C Onvolmaakte markte D Volmaakte markte 1.1.7 Goedere wat sosiaal skadelik is vir verbruikers word … genoem. A nie-mededingende goedere B merietegoedere C niemerietegoedere D nie-uitsluitbaarheid 1.1.8 Die werklike koste wat verbruikers betaal wanneer ƌ goed aangekoop word. A Private voordele B Sosiale koste C Private koste D Sosiale voordeel (8 x 2) (16) 1.2 Kies ƌ beskrywing uit KOLOM B wat by ƌ item in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A–I) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.9 J. KOLOM A KOLOM B 1.2.1 Implisiete koste A ƌ kontanttoelaag wat aan ƌ produsent gegee word om die koste van produksie te verlaag 1.2.2 Markstruktuur B die hindernisse tot toetrede is nie ekonomies van aard nie 1.2.3 Produsente- C ontleding deur die regering gedoen vir ƌ subsidies projek om te bepaal of dit uitgevoer moet word 1.2.4 Korttermyn D voordeel verkry deur ƌ derde party wat nie by die markprys ingesluit is nie 1.2.5 Samespanning E waarde van insette wat deur ƌ entrepreneur besit word en in die produksieproses gebruik word 1.2.6 Positiewe F die tydperk van produksie waar slegs die eksternaliteite veranderlike produksiefaktore kan verander 1.2.7 Koste-voordeel- G reëling tussen besighede met die doel om analise mededinging te beperk 1.2.8 Kunsmatige H hoe ƌ mark georganiseer is Monopolie I ƌ aanbodkantbeleid om skommelinge in die ekonomie uit te stryk (8 x 1) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) EKONOMIE V2 5 1.3 Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK neer. Afkortings, akronieme en voorbeelde sal NIE aanvaar word NIE. 1.3.1 ƌ Besigheid wat nie die markprys op sy eie kan beïnvloed nie 1.3.2 Goedere en dienste wat op een of ander manier van mekaar verskil 1.3.3 Die voordeel wat die samelewing verkry uit die gebruik van ƌ goed of diens 1.3.4 ƌ Groep produsente wie se doel is om ƌ versamelingsmonopolie te vorm 1.3.5 ƌ Situasie waar een firma ƌ prys vasstel en ander dit as markprys aanvaar 1.3.6 Die voordeel verkry deur ƌ derde party wat nie by die markprys ingesluit is nie (6 x 1) (6) TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
6 EKONOMIE V2 (EC/JUNIE 2025) AFDELING B Beantwoord enige TWEE van die drie vrae uit hierdie afdeling in jou ANTWOORDEBOEK. VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE 2.1 Beantwoord die volgende vrae. 2.1.1 Noem TWEE tipes koste wat gebruik word om die totale koste van ƌ firma te bereken. (2 x 1) (2) 2.1.2 Hoe kan die regering die ooraanbod van niemerietegoedere verminder? (1 x 2) (2) 2.2 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. MONOPOLISTIESE MEDEDINGING KITSKOS Anders as volmaakte mededinging, het monopolistiese mededingende firmas produkte wat nie volmaakte besighede is nie. Verbruikers kan die goedere wat verkies word by enige mededinger koop. Hulle bied verskeie maaltye aan wat uniek aan hulle is, soos verskillende spyskaarte, tema-etes vir kinders en verskillende kombinasies. [Bron: Google images] 2.2.1 Noem enige EEN manier waarop die bogenoemde restaurante hul etes kan differensieer. (1) 2.2.2 Noem die wins wat deur ƌ monopolistiese mededinger op lang termyn gemaak word. (1) 2.2.3 Beskryf kortliks die konsep monopolistiese mededinging. (2) 2.2.4 Verduidelik kortliks nieprys-mededinging as ƌ kenmerk van monopolistiese mededinging. (2) 2.2.5 Waarom sal die eienaars van restaurante nie op die lang termyn ekonomiese wins kan maak nie? (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) EKONOMIE V2 7 2.3 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 2.3.1 Identifiseer die winsmaksimeringspunt in die grafiek hierbo. (1) 2.3.2 Waar word die markprys bepaal? (1) 2.3.3 Beskryf kortliks die konsep monopolie. (2) 2.3.4 Verduidelik hoe nieprys-mededinging as ƌ hindernis vir toetrede tot ƌ oligopolie optree. (2) 2.3.5 Waarom het oligopoliste aansienlike beheer oor pryse? (4) 2.4 Met behulp van ƌ grafiek, verduidelik ekonomiese verlies as ƌ korttermyn- ewewigsposisie onder perfekte marktoestande. (8) 2.5 Waarom is die koste-voordeel-ontleding nodig vir openbare projekte? (8) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
8 EKONOMIE V2 (EC/JUNIE 2025) VRAAG 3: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE 3.1 Beantwoord die volgende vrae. 3.1.1 Noem enige TWEE kenmerke van ƌ volmaak mededingende firma. (1 x 2) (2) 3.1.2 Waarom is die vraagkromme van ƌ individuele besigheid horisontaal? (2) 3.2 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg. MEDEDINGINGSKOMMISSIE Die Mededingingskommissie word deur die Wet op Mededinging bemagtig om beperkende sakepraktyke, misbruik van dominante posisies en samesmeltings te ondersoek, te beheer en te evalueer om gelykheid en doeltreffendheid in die Suid-Afrikaanse ekonomie te bewerkstellig. Om sy doel te bereik, is die Kommissie se kernfunksies die volgende: implementeer maatreëls om markdeursigtigheid te verhoog, implementeer maatreëls om openbare bewustheid van die bepalings van die Wet te ontwikkel, ondersoek en evalueer beweerde antimededingende gedrag. [Bron: nasionale regering.co.za] 3.2.1 Identifiseer ƌ instelling wat beperkende sakepraktyke in die uittreksel hierbo ondersoek. (1) 3.2.2 Noem die nasionale departement wat oor mededinging in Suid- Afrika toesig hou. (1) 3.2.3 Beskryf kortliks die konsep Mededingingsappèlhof. (2) 3.2.4 Waarom stel die regering minimum pryse vas? (2) 3.2.5 Waarom gaan die regering voort met ƌ projek al is die private koste groter as die private voordele? (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) EKONOMIE V2 9 3.3 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg. P3 3.3.1 Verskaf ƌ korrekte byskrif vir kromme D. (1) 3.3.2 Identifiseer ƌ sluitingspunt in die grafiek hierbo. (1) 3.3.3 Beskryf kortliks die konsep marginale inkomste. (2) 3.3.4 Waarom maak die volmaakte mededinger ekonomiese wins by P3? (2) 3.3.5 Verduidelik hoe die aanbodkromme van ƌ volmaakte mededinger bepaal word. (4) 3.4 Bespreek kortliks die doelwitte van die mededingingsbeleid. (8) 3.5 Hoe kan die bestaan van volmaakte markte ƌ impak op verbruikers en produsente hê? (8) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
10 EKONOMIE V2 (EC/JUNIE 2025) VRAAG 4: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE 4.1 Beantwoord die volgende vrae. 4.1.1 Noem enige TWEE groepe werkers wat by minimum lone sal baat. (2) 4.1.2 Hoe bevoordeel homogene produkte verbruikers? (2) 4.2 Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. MARK A MARK B Hoeveelheid Prys Totale Hoeveelheid Prys Totale inkomste inkomste 0 R20 - 0 R22 - 1 R20 R20 1 R20 R20 2 R20 R40 2 R18 R36 3 R20 R60 3 R16 R48 4 R20 R80 4 R14 R56 5 R20 R100 5 R12 R60 4.2.1 Identifiseer die mark waarin die vraagkromme ƌ afwaartse helling toon. (1) 4.2.2 Wat is die aard van die produk wat in ƌ volmaakte mark verkoop word? (1) 4.2.3 Beskryf kortliks die konsep gemiddelde inkomste. (2) 4.2.4 Waarom vind individuele firmas dit maklik om ƌ volmaakte mark te betree? (2) 4.2.5 Bereken die marginale inkomste vir MARK B by hoeveelheid 2? Toon ALLE berekeninge. (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) EKONOMIE V2 11 4.3 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 4.3.1 Identifiseer EEN kromme wat met toedelingsdoeltreffendheid verband hou. (1) 4.3.2 Watter hoeveelheid rys sal geproduseer word as 800 eenhede mielies geproduseer word? (1) 4.3.3 Beskryf kortliks die konsep industrie. (2) 4.3.4 Waarom is oligopolis huiwerig om teen pryse mee te ding? (2) 4.3.5 Waarom word die produksie by punt D as ondoeltreffend beskou? (4) 4.4 Met behulp van ƌ korrek benoemde grafiek, verduidelik ekonomiese wins deur ƌ monopolie gemaak. (8) 4.5 Hoe beïnvloed samespanning die ekonomie negatief? (8) [40] TOTAAL AFDELING B: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
12 EKONOMIE V2 (EC/JUNIE 2025) AFDELING C Beantwoord EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK. Jou antwoord sal soos volg geassesseer word: PUNTE- STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL TOEKENNING Inleiding x ƌ*RHLHEHJLQSXQWLVRPGLHVOHXWHONRQVHSZDWPHWGLHYUDDJ verband hou, te definieer of te omskryf. x Sluit ander sinne in om die onderwerp te ondersteun. x MOENIE enige deel van die vraag by die inleiding insluit NIE. Maks. 2 x MOENIE enige deel van die inleiding by die liggaam herhaal NIE. x Vermy dit om in die inleiding te noem wat jy in die liggaam gaan bespreek. Liggaam Hoofgedeelte: Bespreek in detail/Diepgaande bespreking/ Maks. 26 Ondersoek/Bespreek krities/Analiseer/Vergelyk/Evalueer/ Onderskei/Verduidelik Addisionele gedeelte: Gee eie opinie/Bespreek krities/ Evalueer (YDOXHHUNULWLHV7HNHQƌJUDILHNHQYHUGXLGHOLN*HEUXLNGLH Maks. 10 gegewe grafiek en verduidelik/ Voltooi die gegewe grafiek/ Bereken /Lei af/ Vergelyk/ Verduidelik/Onderskei/ Interpreteer/ Debatteer kortliks Slot Enige relevante hoëorde-slot behoort die volgende in te sluit: x ƌ.RUWRSVRPPLQJYDQZDWEHVSUHHNLV, sonder om die feite wat reeds in die liggaam genoem is, te herhaal x Enige mening of waardeoordeel oor die feite wat bespreek is Maks. 2 x Bykomende ondersteuningsinligting om die besprekings/ ontleding te versterk x ƌ7HHQVWU\GLJHsienswyse met motivering, indien gevra x Aanbevelings TOTAAL 40 VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTE x Vergelyk en stel teenoor mekaar TWEE tipes markstrukture (monopolie en monopolistiese mededinging) in detail. (26 punte) x Waarom ondersteun die regering monopolieë? (10 punte) VRAAG 6: MIKRO-EKONOME 40 PUNTE – 40 MINUTE x Met behulp van relevante grafieke bespreek in detail staatsingryping as ƌ gevolg van markmislukkings. (26 punte) x Hoe doeltreffend was staatsbesteding om markmislukking aan te spreek? (10 punte) TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

Study this subject

More from Grade 12 Economics

View all