Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2023
EKONOMIE V2
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.
Skip to contentAll 2023 papers 


%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b63a0d0e-df37-4750-b5b1-eca932045c79/v1-e860756d76976a4f1387/card.webp)

%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--82e9d47a-c817-4545-9700-e9e2b9b7de9b/v1-301c5aae90a68c6175ee/card.webp)
View all


_hlayiso.com_--cb8af277-aab9-4fba-8e76-5924dcaf1941/v1-2f8e9b7acbc676448fd6/card.webp)


Economics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)
Grade 12 Economics Paper 2 question paper from the Eastern Cape June Exam 2023 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 522.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Eastern Cape June Exam 2023
Questions in this paper
- Question 1.1Dynamics of imperfect markets16 marks
- Question 1.2The dynamics of perfect markets8 marks
- Question 1.3The dynamics of perfect markets6 marks
- Question 2The dynamics of perfect markets40 marks
- Question 3Dynamics of imperfect markets40 marks
- Question 4The reasons for and consequences of market failures40 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 EKONOMIE V2 (EC/JUNIE 2023)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDEBOEK:
• AFDELING A: VERPLIGTEND
• AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
• AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.
2. Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Addisionele antwoorde sal
NIE nagesien word nie.
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in
hierdie vraestel gebruik word.
4. Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord.
5. Lees die vrae aandagtig deur.
6. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.
7. Laat 2–3 reëls tussen onderafdelings van vrae oop.
8. Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud
en konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae
voldoen.
9. Gebruik slegs swart of blou ink.
10. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
11. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) EKONOMIE V2 3
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1 30 PUNTE – 20 MINUTE
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
(1.1.1–1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.9 D.
1.1.1 Daar word gesê dat ʼn besigheid wat by markpryse hou, onder ...
marktoestande werk.
A onvolmaakte
B volmaakte
C mislukte
D nywerheids-
1.1.2 Die sluitingspunt in ʼn vryemark-mededingende firma vind plaas
wanneer ...
A GI = MI.
B MI > MK.
C GI = GVK.
D MI < MK.
1.1.3 ʼn Kunsmatige mark word deur ... veroorsaak.
A regsbeperkings
B tegniese meerderwaardigheid
C die aard van die produk
D ʼn kombinasie van groot besighede
1.1.4 Monopolistiese mededinging verskil van monopolie as gevolg van ...
A afwaartse skuins vraagkurwe van links na regs.
B die MI-kurwe wat onder die GI-kurwe lê.
C gratis toegang tot die mark.
D die vraagkurwe wat dieselfde as die GI-kurwe is.
1.1.5 Markmislukking word deur … veroorsaak.
A staatsbesteding op meriete goedere
B ongelyke verdeling van rykdom en inkomste
C direkte buitelandse belegging
D verbeterde infrastruktuur
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 EKONOMIE V2 (EC/JUNIE 2023)
1.1.6 Nie-prys kompetisie is op ... gemik.
A onderskeid tussen die verskillende tipes samespanning
B vermindering van kompetisie
C verhoogde prysbeheer
D die bou van verbruikerslojaliteit
1.1.7 Koste of voordele wat gedra of geniet word deur partye wat nie by
die transaksie betrokke is nie, word na as ... verwys.
A eksternaliteite
B implisiete koste
C eksplisiete koste
D interne voordele
1.1.8 ʼn Mark waar kopers en verkopers ontmoet om die uitruil van
onwettige goedere te onderhandel, staan as ʼn ... bekend.
A volmaakte mark
B onvolmaakte mark
C swartmark
D sentrale mark (8 x 2) (16)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) EKONOMIE V2 5
1.2 Kies ʼn beskrywing uit KOLOM B wat by ʼn item in KOLOM A pas. Skryf slegs
die letter (A–I) langs die vraagnommers (1.2.1–1.2.8) in die
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.9 J.
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 Voordeel koste A Produkte wat effens in fisiese voorkoms,
verhouding verpakking, diens en/of handelsname
verskil
1.2.2 Mededingings- B Die markprys is nie ʼn suiwer
tribunaal weerspieëling van die skaarsheid van
daardie produk nie
1.2.3 Aanbodkurwe C Die verbruik van ʼn produk deur een
persoon, maar nie verhoed dat ander dit
geniet nie
1.2.4 Produktiewe D ʼn Korttermyn-tempo van uitset en
doeltreffendheid verkope waarteen ʼn verskaffer genoeg
inkomste genereer om vaste en
veranderlike koste te dek
1.2.5 Nie-mededinging E Aanwyser wat die verband tussen die
relatiewe koste en voordele van ʼn
voorgestelde projek toon
1.2.6 Gedifferensieerde F ʼn Wetlike liggaam wat die ondersoek en
produkte aanbevelings van die mededingings-
kommissie aanvaar of verwerp
1.2.7 Gelykbreekpunt G Hulpbronne word gepas gebruik om die
maksimum aantal goedere teen die
laagste koste en beste gehalte te
produseer
1.2.8 Onvolmaakte mark H ʼn Skedule wat verskeie pryse van ʼn
produk en spesifieke hoeveelhede
verskaf, aandui
I Dui aan dat pryse styg namate meer
goedere en dienste gelewer word.
(8 x 1) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 EKONOMIE V2 (EC/JUNIE 2023)
1.3 Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term
langs die vraagnommers (1.3.1–1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK neer.
Afkortings, akronieme en voorbeelde sal NIE aanvaar word NIE.
1.3.1 Markdeelnemers (kopers en verkopers) het volledige en korrekte
inligting oor marktoestande
1.3.2 ʼn Situasie waar dit onmoontlik is om die toewysing van hulpbronne
te verander op maniere wat sommige mense beter af sal laat,
sonder om iemand slegter daaraan toe te maak
1.3.3 Die som van betalings wat die onderneming ontvang uit die
verkoop van sy uitset
1.3.4 ʼn Situasie waar een firma die prys vasstel en die ander firmas dit
as markprys aanvaar
1.3.5 Vermindering van alle toekomstige voordele en koste om dit as
huidige waardes uit te druk
1.3.6 ʼn Bedryf wat deur twee produsente beheer word (6 x 1) (6)
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) EKONOMIE V2 7
AFDELING B
Beantwoord enige TWEE van die drie vrae uit hierdie afdeling in jou
ANTWOORDEBOEK.
VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE
2.1 Beantwoord die volgende vrae.
2.1.1 Noem enige TWEE voorbeelde van veranderlike koste. (2)
2.1.2 Waarom is dit nodig om kostevoordeel-ontleding toe te pas? (2)
2.2 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
MONOPOLISTIESE KOMPETISIE
Anders as volmaakte mededinging, het monopolistiese mededingende firmas
produkte wat nie perfekte plaasvervangers is nie. Verbruikers het duidelik
gedefinieerde voorkeure en verkopers probeer om hul produkte van dié van
mededingers te onderskei. Op kort termyn kan die monopolisties mededingende
hotel die heterogeniteit van sy handelsmerk uitbuit om positiewe ekonomiese
wins te behaal.
Daar is ʼn verskeidenheid hotelopsies beskikbaar wat verskeie geriewe bied van
konferensiekamers tot skoonheidsalonne, elke hotel bied iets unieks aan.
[Bron: hotelnewsresource.com/article3232,html. Toegang op 12 Februarie 2023 verkry.]
2.2.1 Noem enige EEN manier waarop die bogenoemde hotelle hul produk
kan onderskei. (1)
2.2.2 Watter soort winste word op die lang termyn deur ʼn monopolistiese
mededinger gemaak? (1)
2.2.3 Omskryf die begrip monopolistiese mededinging. (2)
2.2.4 Verduidelik kortliks produkdifferensiasie as ʼn kenmerk van
monopolistiese mededinging. (2)
2.2.5 Hoekom sal eienaars van hierdie hotelle op die lang termyn nie
ekonomiese wins kan maak nie? (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 EKONOMIE V2 (EC/JUNIE 2023)
2.3 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
MARK A MARK B
Prys/ V Prys/GK
GK LGK
A MK1
A1 GK1 GI
p p e
MI
a b mk1
gk2
p1 p1
A
A1 V
0 H H1 Hoeveelheid 0 H H1 Hoeveelheid
2.3.1 Identifiseer ekonomiese wins vanuit MARK B. (1)
2.3.2 Watter kurwe dui ʼn toename van nuwe toetreders aan? (1)
2.3.3 Omskryf die begrip mark. (2)
2.3.4 Verduidelik die rol van die Mededingingskommissie. (2)
2.3.5 Hoekom is die LGK-kromme, u-vormig? (4)
2.4 Verduidelik met behulp van ʼn diagram die implikasie van negatiewe
eksternaliteite. (8)
2.5 Hoe kan ʼn besigheid verhoed om die afsluitpunt te bereik? (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) EKONOMIE V2 9
VRAAG 3: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
40 PUNTE – 30 MINUTE
3.1 Beantwoord die volgende vrae.
3.1.1 Noem enige TWEE doelwitte van die mededingingsbeleid. (2)
3.1.2 Waarom neig die vraagkurwe van ʼn monopolis afwaarts van links na
regs? (2)
3.2 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
SA MEDEDINGINGSKOMMISSIE VERVOLG BANKE VIR SAMENSTAND
Die Mededingingskommissie van Suid-Afrika het ʼn saak van samespanning na
die Tribunaal vir vervolging teen die Bank van Amerika, Merlin Lynch
Internasionaal, Beperk Invest Bpk. verwys. Standard Bank van South Africa
Beperk, ABSA Bank Beperk en Barclays Bank. Die kommissie ondersoek
sedert April 2015 ʼn saak van prysvasstelling en marktoewysing in die
verhandeling van buitelandse valuta-pare waarby die Rand betrokke is. Dit het
nou die saak na die Tribunaal vir vervolging verwys. Die kompetisie vra ʼn bevel
van die Tribunaal wat verklaar dat die respondente die Wet oortree het. Verder
soek die Kommissie ʼn bevel wat verklaar dat hierdie banke aanspreeklik moet
wees vir die betaling van administratiewe boetes gelykstaande aan 10% van
hul jaarlikse omset.
[Bron: www.google.com]
3.2.1 Noem enige EEN tipe samespanning. (1)
3.2.2 Noem EEN kompetisie-instansie wat nie in bogenoemde uittreksel
genoem is nie. (1)
3.2.3 Omskryf die begrip samespanning. (2)
3.2.4 Verduidelik nie-prys mededinging in ʼn oligopoliemark. (2)
3.2.5 Hoekom sal banke dikwels saamspan hoewel dit onwettig in Suid-
Afrika is? (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 EKONOMIE V2 (EC/JUNIE 2023)
3.3 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
MONOPOLIE
GK
Prys/inkomste
koste MK
100
80 GVK
MI V/GI
0 50 Hoeveelheid
3.3.1 Identifiseer ʼn kromme wat vir die bepaling van prys noodsaaklik is. (1)
3.3.2 Watter soort produkte word deur ʼn monopolie vervaardig? (1)
3.3.3 Omskryf die begrip marginale inkomste (MI). (2)
3.3.4 Waarom is monopolieë in staat om ekonomiese winste op die
langtermyn te maak? (2)
3.3.5 Bereken wins/verlies vanaf die bostaande grafiek. Toon ALLE
berekeninge. (4)
3.4 Verduidelik onvolmaakte mededinging en onbeweeglikheid van produksie-
faktore as oorsake van markmislukking. (8)
3.5 Waarom ervaar monopolieë verliese as die enigste produsent in die mark? (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) EKONOMIE V2 11
VRAAG 4: MIKRO-EKONOMIE EN KONTEMPORÊRE EKONOMIESE
KWESSIES
40 PUNTE – 30 MINUTE
4.1 Beantwoord die volgende vrae.
4.1.1 Noem enige TWEE voorbeelde van openbare goedere. (2)
4.1.2 Waarom moet ʼn besigheid op die kinkel van die geknikte kromme
produseer? (2)
4.2 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
NORMALE WINS
MAATSKAPPY A MAATSKAPPY B MAATSKAPPY C MAATSKAPPY D MAATSKAPPY E
Totale 235 650 245 698 260 500 285 440 269 788
Inkomste
Vaste koste 45 200 35 800 39 850 41 740 38 260
Veranderlike 94 520 68 477 125 630 143 700 82 650
koste
Geleentheids- 100 000 100 000 100 000 100 000 100 000
koste
Totale koste 239 720 204 277 265 480 285 440 220 910
Wins/verlies (4 070) 41 421 (4 980) 0 48 878
4.2.1 Identifiseer ʼn maatskappy wat die meeste wins, uit die tabel hierbo,
maak. (1)
4.2.2 Watter van die bogenoemde maatskappye toon normale wins? (1)
4.2.3 Omskryf die begrip normale wins. (2)
4.2.4 Verduidelik kortliks implisiete koste. (2)
4.2.5 Waarom is dit nodig om geleentheidskoste in ag te neem wanneer
wins bereken word? (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 EKONOMIE V2 (EC/JUNIE 2023)
4.3 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
EKSTERNALITEITE
Die regering kan poog om die verbruik van nie-
merietegoedere deur oorreding te verminder.
Dit sal waarskynlik bereik word deur negatiewe
adverterings veldtogte, wat die gevare van
drink en bestuur, dwelmmisbruik, ens.
beklemtoon. Die doel is die teenoorgestelde
van normale kommersiële advertensies,
naamlik om die vraagkurwe van nie-meriete
goedere na links te verskuif. ʼn Inkrimping van die vraag kan bewerkstellig
word deur die oplegging van belasting op die nie-merietegoedere. Dit sal die
effek hê dat die aanbodkurwe na links verskuif word.
GEVAAR-KITSKOS MAAK DOOD
Meriete en nie-merietegoedere
[Bron: www.sanandres.esc.edu.ar.Toegang op 12 Februarie 2023 verkry.]
4.3.1 Identifiseer enige nie-merietegoedere uit bogenoemde uittreksel. (1)
4.3.2 Watter tipe belasting kan op ʼn nie-merietegoed gehef word? (1)
4.3.3 Beskryf die begrip negatiewe eksternaliteit. (2)
4.3.4 Verduidelik nie-mededinging as ʼn kenmerk van openbare goedere. (2)
4.3.5 Hoekom word die verbruik van nie-merietegoedere ontmoedig? (4)
4.4 Verduidelik die aard van die produk en beheer oor markaanbod en -prys in ʼn
volmaakte mark. (8)
4.5 Hoe affekteer beurtkrag klein besighede? (8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) EKONOMIE V2 13
AFDELING C
Beantwoord EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.
Jou antwoord sal soos volg geassesseer word.
PUNTE-
STRUKTUUR VAN OPSTEL
TOEKENNING
Inleiding
Die inleiding is ʼn laer-orde antwoord.
• ʼn Goeie beginpunt sal wees om die hoofbegrip wat met die
vraagonderwerp te verband hou definieer. Maks. 2
• Moenie enige deel van die vraag by die inleiding insluit nie.
• Moenie enige deel van die inleiding by die liggaam herhaal nie.
• Vermy om in die inleiding te sê wat jy in die liggaam gaan bespreek.
Liggaam
Hoofgedeelte: Bespreek in detail/In-diepte Maks. 26
bespreking/Ondersoek/Bespreek krities/Ontleed/Vergelyk/Evalueer/
Onderskei/Differensieer/Verduidelik
Addisionele deel: Gee eie opinie/Bespreek krities/Evalueer/Evalueer
krities/Teken ʼn grafiek en verduidelik/Gebruik die grafiek wat gegee word
en verduidelik/Voltooi die gegewe grafiek/Bereken/Vergelyk/Verduidelik/ Maks. 10
Onderskei/Interpreteer/Debatteer kortliks/Hoe/Stel voor
Afsluiting
Enige hoër-orde gevolgtrekking moet die volgende insluit:
• ʼn Kort opsomming van wat bespreek is sonder om die feite wat reeds
genoem is te herhaal
• Enige mening of waarde-oordeel oor die feite wat bespreek is Maks. 2
• Bykomende ondersteunings inligting om die bespreking/analise te
versterk
• ʼn Teenstrydige standpunt met motivering, indien nodig
• Aanbevelings
TOTAAL 40
VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTE
• Bespreek die monopolie in detail sonder die hulp van grafieke. (26 punte)
• Hoe dra ʼn monopolie tot markmislukking by? (10 punte) [40]
VRAAG 6: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES 40 PUNTE – 40 MINUTE
• Met die behulp van grafieke bespreek staatsinmenging as ʼn gevolg van
markmislukking in detail onder die volgende subopskrifte:
o Minimum lone
o Maksimum pryse
o Produsentesubsidie (26 punte)
• Wat kan die regering doen om die negatiewe uitwerking van minimum
lone te verminder? (10 punte) [40]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Economics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2023 Memo (Afr)

Question paper
Economics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2024 QP (Afr)

Question paper
Economics Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b63a0d0e-df37-4750-b5b1-eca932045c79/v1-e860756d76976a4f1387/card.webp)
Question paper
Economics Grade 12 P2 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)

Question paper
Economics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--82e9d47a-c817-4545-9700-e9e2b9b7de9b/v1-301c5aae90a68c6175ee/card.webp)
Question paper
Economics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 Question Paper (Afr)
More from Grade 12 Economics

Study guide
MTG Economics Afr

Memorandum
Economics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo (Afr)

Memorandum
Economics Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)
_hlayiso.com_--cb8af277-aab9-4fba-8e76-5924dcaf1941/v1-2f8e9b7acbc676448fd6/card.webp)
Question paper
Economics Grade 12 Eastern Cape June 2024 Question Paper

Memorandum
Economics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)

Question paper