NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2025
EKONOMIE V1
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
*JECONA1*
Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Skip to contentAll 2025 papers 





View all_hlayiso.com_--cb8af277-aab9-4fba-8e76-5924dcaf1941/v1-2f8e9b7acbc676448fd6/card.webp)

%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b63a0d0e-df37-4750-b5b1-eca932045c79/v1-e860756d76976a4f1387/card.webp)
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d54cb2c3-c826-4990-8f30-6eaeb86b12e4/v1-b25692f4d0b569bc941a/card.webp)


Economics Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)
Grade 12 Economics question paper from the Eastern Cape June Exam 2025 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2025
- Exam period
- Eastern Cape June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 261.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Eastern Cape June Exam 2025
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Other filesQuestion paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 EKONOMIE V1 (EC/JUNIE 2025)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDEBOEK.
AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.
2. Beantwoord slegs die vereiste getal vrae. Antwoorde wat die vereiste getal
oorskry, sal NIE nagesien word NIE.
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
4. Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord.
5. Lees die vrae aandagtig deur.
6. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.
7. Laat 2‒3 reëls tussen onderafdelings van vrae oop.
8. Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae voldoen.
9. Gebruik slegs swart of blou ink.
10. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
11. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) EKONOMIE V1 3
AFDELING A: (VERPLIGTEND)
VRAAG 1: MAKRO-EKONOMIE 30 PUNTE – 20 MINUTE
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
(1.1.1 tot 1.1.8) in the ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.9 B.
1.1.1 ʼn Ekonomie in ewewig word deur … voorgestel.
A Y=C+I+X+M
B Y = C + I + G + (X + M)
C Y=C+I+G+E
D Y = C + I + G + (X – M)
1.1.2 Die nasionale rekening groottotaal wat bydrae deur permanente
inwoners van ʼn land insluit, is die …
A bruto nasionale beleid.
B bruto nasionale goedere.
C bruto nasionale produk.
D bruto nasionale diens.
1.1.3 Parke, strande en tolhekke is voorbeelde van … goedere.
A gemeenskap
B kollektiewe
C toegang
D algemene
1.1.4 Die … word in Oktober aangebied om die parlement oor veranderings in
die begroting sedert Februarie in te lig.
A hoofbegroting
B Mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring
C Mediumtermynbestedingsraamwerk
D nasionale begroting
1.1.5 Die punt waar die ekonomiese inkrimping op sy laagste is, is ʼn …
A trog.
B boom.
C resessie.
D aanwyser.
1.1.6 ʼn Beleid van die sentrale bank om die hoeveelheid geld in omloop te
verander, staan as die … bekend.
A fiskale beleid
B begrotingsbeleid
C monetêre beleid
D sirkulêre beleid
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
4 EKONOMIE V1 (EC/JUNIE 2025)
1.1.7 ʼn Internasionale organisasie wat geld leen aan lande met voortdurende
betalingsbalansprobleme is die …
A Werêldgesondheidsorganisasie.
B vrymaking van handel/liberalisering.
C Werêldbank.
D Internasionale Monetêre Fonds.
1.1.8 Geld wat ontvang word sonder enige produktiewe diens wat gelewer
is, is die …
A reële geld.
B oordragbetalings.
C salaris.
D diensbetalings.
(8 x 2) (16)
1.2 Kies ʼn beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas. Skryf slegs
die letter (A–I) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.8) in the
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.9 J.
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 Burokrasie A voorgeskryf deur die Verenigde Nasies om
die bruto binnelandse produksiesyfers
saam te stel
1.2.2 Belegging B proses om regulasies in ʼn spesifeke bedryf
deur die regering te verwyder
1.2.3 Afswaai C oordrag van funksies en eienaarskap van
entiteite van die private na die openbare
sektor
1.2.4 Stelsel van nasionale D minimum saldo’s wat deur die SARB aan
rekeninge banke toegelaat word
1.2.5 Kontant reserwe E verkryging van ʼn betekenisvolle deel van ʼn
vereistes besigheid
1.2.6 Nasionalisering F geld bestee deur firmas om kapitaal-
goedere te koop
1.2.7 Deregulering G koop van finansiële bates in maatskappye
op die aandelebeurs
1.2.8 Direkte investering H amptelike reëls en regulasies wat
dienslewering kan belemmer
I die inkrimpingsperiode van die sakesiklus
(8 x 1) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) EKONOMIE V1 5
1.3 Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs
die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.6) in the ANTWOORDEBOEK neer.
Afkortings, akronieme en voorbeelde sal NIE aanvaar word NIE.
1.3.1 Verpligte betalings wat deur huishoudings en besighede aan die staat
gemaak word
1.3.2 Goedere en dienste waarvan die voorsiening voordele vir die verbruiker
en die samelewing inhou
1.3.3 Die grafiek wat die verband tussen werkloosheid en inflasie toon
1.3.4 ʼn Doelbewuste verhoging in die prys van die geldeenheid in terme van ʼn
ander geldeenheid
1.3.5 Sakesiklusse wat deur verandering in die konstruksie aktiwiteite, wat
gewoonlik 15 tot 20 jaar duur, veroorsaak word
1.3.6 ʼn Ekonomie wat handel met die buitelandse sektor dryf
(6 x 1) (6)
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
6 EKONOMIE V1 (EC/JUNIE 2025)
AFDELING B
Beantwoord enige TWEE van die drie vrae uit hierdie afdeling in die
ANTWOORDEBOEK.
VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE
2.1 Beantwoord die volgende vrae.
2.1.1 Noem enige TWEE instrumente van die fiskale beleid. (2 x 1) (2)
2.1.2 Hoe kan natuurrampe die Suid-Afrikaanse handelsbalans beinvloed? (2)
2.2 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Banke en ander finansiële instellings speel ʼn belangrike rol in die ekonomie.
Deur sekere dienste te verskaf, help hulle om ʼn deurlopende vloei van geld
binne die ekonomie te skep, wat tot die algehele ekonomiese aktiwiteite bydra.
In die konteks van die sirkulêre vloeimodel is die insluiting van banke en
finansiële instellings noodsaaklik vir ʼn omvattende begrip van hoe fondse
tussen die verskillende sektore in ʼn ekonomie sirkuleer.
[Bron: Aangepas uit Corporate Finance Institute]
2.2.1 Identifiseer ʼn voorbeeld van ʼn finansiële instelling uit die uittreksel
hierbo. (1)
2.2.2 Noem enige EEN inspuiting in ʼn oop-ekonomie. (1)
2.2.3 Verduidelik kortliks die term ekonomiese kringloop. (2)
2.2.4 Verduidelik die rol van die finansiële sektor in die
ekonomiesekringloop. (2)
2.2.5 Waarom word huishoudings as die primêre deelnemers in ʼn
ekonomiese kringloop beskou? (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) EKONOMIE V1 7
2.3 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
REDES VIR INTERNASIONALE HANDEL
Lande kan deur handel
voordeel trek wanneer
hulle op die vergelykende
voordeel fokus. Dit is as
gevolg van wydverspreide
globalisering en toename
in bevolkingsgrootte van
lande.
[Bron: Aangepas vanuit die internet]
VRAAG REDES AANBODREDES
2.3.1 Identifiseer ʼn effek van internasionale handel vanuit die inligting hierbo. (1)
2.3.2 Noem enige EEN aanbodkant rede vir internasionale handel. (1)
2.3.3 Verduidelik kortliks die term internasionale handel. (2)
2.3.4 Verduidelik die teorie van vergelykende voordeel van handel in goedere
en dienste. (2)
2.3.5 Hoe kan inkomstevlakke tot internasionale handel lei? (2 x 2) (4)
2.4 Bespreek die produktemark binne ʼn ekonomiesekringloop. (8)
2.5 Hoe kan ʼn verbetering in handelsvoorwaardes die Suid-Afrikaanse ekonomie
raak? (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
8 EKONOMIE V1 (EC/JUNIE 2025)
VRAAG 3: MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE
3.1 Beantwoord die volgende vrae.
3.1.1 Noem enige TWEE probleme van die openbaresektor voorsiening.
(2 x 1) (2)
3.1.2 Hoe beinvloed bruto kapitaalvorming die ekonomie positief? (2)
3.2 Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
BETALINGSBALANS 2024 (R BILJOEN)
LOPENDE REKENING 2024
Goedere uitvoere 1 820
Netto gouduitvoere 139
Dienste ontvangste 298
Inkomste ontvangste 281
Minus: Goedere invoere 1 782
Minus: Betalings vir dienste 369
Minus: Inkomste betalings 451
A? -248
[Bron: Aangepas vanuit SARB KB Desember 2024]
3.2.1 Identifiseer die item in die lopende rekening wat uniek aan Suid-Afrika
is. (1)
3.2.2 Noem die ontbrekende item A uit die lopende rekening in die tabel
hierbo. (1)
3.2.3 Verduidelik kortliks die term betalingsbalans. (2)
3.2.4 Verduidelik verandering in aanvraag as ʼn maatstaf om betalingsbalans
onewewigtigheid reg te stel. (2)
3.2.5 Bereken die waarde van die handelsbalans. Toon die formule en ALLE
berekeninge. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) EKONOMIE V1 9
3.3 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
VERMENIGVULDIGER
3.3.1 Identifiseer die oorspronklike autonome verbruik uit die grafiek. (1)
3.3.2 Noem die marginale verbruiksgeneigheid (mvg) uit die grafiek hierbo. (1)
3.3.3 Verduidelik kortliks die term vermenigvuldiger. (2)
3.3.4 Verduidelik die verhouding tussen die marginale verbruiksgeneigheid
en die vermenigvuldiger. (2)
3.3.5 Gebruik die formule ∆Y/∆J, bereken die waarde van die
vermenigvuldiger vir die grafiek hierbo. Toon ALLE berekeninge. (4)
3.4 Onderskei tussen eksogene en endogene verduidelikings van die
sakesiklusse. (8)
3.5 Watter uitdagings staar die Suid-Afrikaanse regering in die gesig om volle
indiensneming te bewerkstellig? (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
10 EKONOMIE V1 (EC/JUNIE 2025)
VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE
4.1 Beantwoord die volgende vrae.
4.1.1 Noem enige TWEE komponente van die finansiële rekening van die
betalingsbalans. (2 x 1) (2)
4.1.2 Verduidelik die belangrikheid van spaar vir die ekonomie. (2)
4.2 Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
NASIONALE INKOMSTE TEEN HUIDIGE PRYSE: 2023
(Biljoen)
Bruto waarde toegevoeg teen basiese pryse 6 310 829
Belasting op produkte 730 506
Subsidies op produkte 17 341
Bruto binnelandse produk teen markpryse A
[Bron: Aangepas vanuit SARB KB Desember 2023]
4.2.1 Identifiseer ʼn item wat gebruik word om basiese pryse na markpryse
om te skakel. (1)
4.2.2 Noem enige EEN metode wat gebruik word om die bruto binnelandse
produk te bereken. (1)
4.2.3 Verduidelik kortliks die term huidige pryse. (2)
4.2.4 Verduidelik die belangrikheid van die berekening van nasionale
rekeningsgroottotale. (2)
4.2.5 Bereken die bruto binnelandse produk teen markpryse A. Toon ALLE
berekeninge. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) EKONOMIE V1 11
4.3 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
E
4.3.1 Identifiseer die kurwe wat ʼn toename in die vraag na buitelandse valuta
verteenwordig. (1)
4.3.2 Noem die wisselkoersstelsel wat in Suid-Afrika gebruik word. (1)
4.3.3 Verduidelik kortliks die term wisselkoers. (2)
4.3.4 Verduidelik die rede vir die verskuiwing na regs van die oorspronklike
vraagkromme. (2)
4.3.5 Watter voordele kan lande van die werêld uit internasionale handel
verkry? (2 x 2) (4)
4.4 Bespreek werklike(reële) en geldvloei. (8)
4.5 Analiseer die impak van ʼn devaluasie van die rand op die ekonomie. (4 x 2) (8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
12 EKONOMIE V1 (EC/JUNIE 2025)
AFDELING C
Beantwoord enige EEN van die TWEE vrae uit hierdie afdeling in die
ANTWOORDEBOEK.
Jou antwoord sal soos volg geassesseer word:
STRUKTUUR VAN DIE OPSTELVRAAG PUNTE-
TOEKENNING
Inleiding
x ʼn Goeie begin is om die sleutelkonsep wat met die vraag
verband hou, te definieer.
x MOENIE enige deel van die vraag by die inleiding insluit NIE.
x MOENIE enige deel van die inleiding by die liggaam insluit NIE.
x Vermy dit om in die inleiding te noem wat jy in die liggaam gaan
bespreek. Maks. 2
Liggaam
Hoofgedeelte:
Bespreek in detail/Diepgaande bespreking/Ondersoek/Bespreek
krities/Analiseer/Vergelyk/Evalueer/Onderskei/Verduidelik/
Assesseer/Debateer Maks. 26
Addisionale gedeelte:
Gee eie opinie/Bespreek krities/Evalueer/Evalueer krities/Teken ʼn
grafiek en verduidelik/Gebruik die gegewe grafiek en verduidelik/
Voltooi die gegewe grafiek/Bereken/Lei af/Vergelyk/Verduidelik/
Onderskei/Interpreteer/Debatteer kortliks Maks. 10
Slot
Enige hoë-orde slot behoort die volgende in te sluit:
x ʼn Kort samevatting van dit wat bespreek is,sonder die herhaling
van enige feite reeds genoem.
x Enige opinie of waardeoordeel oor die feite wat bespreek is
x Bykomende ondersteunende inligting wat die
bespreking/ontleding versterk
x ʼn Teenstrydige sienswyse met motivering, indien gevra.
x Aanbevelings Maks. 2
TOTAAL 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) EKONOMIE V1 13
VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE
x Bespreek volledig die kenmerke onderliggend aan vooruitskatting. (26)
x Hoe kan die monetêre en fiskale beleide gebruik word om sakesiklusse glad te
laat verloop? (10)
VRAAG 6: MAKRO-EKONOMIE
x Bespreek in detail die rede(s) vir openbaresektor-mislukking (koppel hulle aan
tipiese probleme ondervind deur openbare-sektor voorsiening). (26)
x Hoe kan openbaresektor-mislukking ekonomiese stabiliteit in Suid-Afrika negatief
beinvloed? (10)
[40]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Economics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2024 QP (Afr)

Question paper
Economics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)

Memorandum
Economics Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Economics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo (Afr)

Question paper
Economics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper
Economics Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)
More from Grade 12 Economics
_hlayiso.com_--cb8af277-aab9-4fba-8e76-5924dcaf1941/v1-2f8e9b7acbc676448fd6/card.webp)
Question paper
Economics Grade 12 Eastern Cape June 2024 Question Paper

Memorandum
Economics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b63a0d0e-df37-4750-b5b1-eca932045c79/v1-e860756d76976a4f1387/card.webp)
Question paper
Economics Grade 12 P2 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d54cb2c3-c826-4990-8f30-6eaeb86b12e4/v1-b25692f4d0b569bc941a/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 Memo (Afrikaans)

Question paper
Economics Grade 12 P1 NSC June 2024 Question Paper (Afr)

Memorandum