NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2024
EKONOMIE V1
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
*IECONA1*
Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Skip to contentAll 2024 papers _watermark--ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49/v1-008aa39184f7eb157377/card.webp)




%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9/v1-bac3f1e72eb37d3a1526/card.webp)
View all




%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f1cfc1f4-dee9-4f36-b163-3cd44db63ae9/v1-092ef9b787ea5f6283d8/card.webp)
Economics Grade 11 Eastern Cape November 2024 Question Paper
Grade 11 Economics question paper from the Eastern Cape November Exam 2024, 16 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Economics · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2024. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- Eastern Cape November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 611.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Eastern Cape November Exam 2024
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Other filesQuestion paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2024)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDEBOEK:
AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.
2. Beantwoord slegs die vereiste getal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE
nagesien word NIE.
3. Beantwoord die vrae in volsinne. Die formaat, inhoud en konteks van jou
antwoorde moet aan die kognitiewe vereistes van die vrae voldoen.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik word.
5. Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord neer.
6. Lees AL die vrae aandagtig deur.
7. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.
8. Laat 2–3 reëls tussen onderafdelings van vrae oop.
9. Gebruik slegs swart of blou ink.
10. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
11. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) EKONOMIE V1 3
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1 30 PUNTE – 20 MINUTE
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf die letter (A–D) langs die vraagnommers
(1.1.1 tot 1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.9 B.
1.1.1 Natuurlike hulpbronne wat mettertyd vervang kan word, staan as …
bekend
A nie-hernubaar
B volhoubaar
C arbeid
D hernubaar
1.1.2 Goedere wat ontwerp is om ʼn lang tydperk te hou, is …
A dienste.
B duursaam.
C nie-duursaam.
D half-duursaam.
1.1.3 ʼn Ekonomiese stelsel waar hulpbronne op grond van markkragte
toegewys word, is ʼn … ekonomie.
A mark
B gemengde
C sentrale
D sosialistiese
1.1.4 Die nywerhede wat in die tersiêre sektor bedrywig is, sluit … in.
A mynbou en konstruksie
B elektrisiteit en gas
C vervoer en kommunikasie
D vervoer en vervaardiging
1.1.5 ʼn Belastingstelsel waarin die belastingkoers styg soos die
belastingbetaler se inkomste toeneem, staan as ʼn …
belastingstelsel bekend.
A progressiewe
B regressiewe
C proporsionele
D kapitaalwins
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
4 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2024)
1.1.6 Die aantal kinders wat elke jaar lewend gebore word per duisend van
die bevolking staan as die … koers bekend.
A ongeletterdheids
B rowwe dood
C krugeboorte
D armoede
1.1.7 Die koers waarteen die sentrale bank geld aan die handelsbanke
leen, is die …
A prima uitleenkoers.
B repokoers.
C rentekoers.
D inflasiekoers.
1.1.8 Die … verteenwoordig die koste van ʼn tipiese inkopiemandjie van
goedere en dienste van ʼn gemiddelde Suid-Afrikaanse huishouding.
A Gini-Indeks
B VPIX
C produsenteprysindeks
D verbruikersprysindeks
(8 x 2) (16)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) EKONOMIE V1 5
1.2 Kies ʼn beskrywing uit KOLOM B wat pas by ʼn item in KOLOM A. Skryf
slegs die letter (A–I) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.8) in die
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.9 J.
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 Arbeid A die waarde van ʼn uitset met een
eenheid inset verkry
1.2.2 Oop ekonomie B vind plaas wanneer skaars hulpbronne
vermors word as gevolg van verkeerde
produksiebesluite
1.2.3 Nasionalisering C algemene styging in pryse en daling in
die koopkrag
1.2.4 Markmislukking D waar goedere en dienste met ander
lande verhandel word
1.2.5 Produktiwiteit E opsommende saamgestelde maatstaf
van ʼn land se gemiddelde prestasies
van gesondheid, kennis en
lewenstandaard
1.2.6 Menslike F ʼn land wat nie met ander lande handel
Ontwikkelingsindeks dryf nie
1.2.7 Inflasie G vind plaas wanneer die staat
eienaarskap van besighede van die
private sektor oorneem
1.2.8 Infrastruktuur H die basiese geriewe, dienste en
installasies wat vir die funksionering
van ʼn ekonomie nodig is
I gebruik van geestelike en fisiese
inspanning om goedere en dienste te
produseer
(8 x 1) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
6 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2024)
1.3 Gee EEN term/woord vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die
term/woord langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK
neer. Afkortings, akronieme en voorbeelde sal NIE aanvaar word NIE.
1.3.1 Wanneer kapitaalvoorraad teen dieselfde tempo as die arbeidsmag
groei
1.3.2 Die goedere wat skaars is en waarvoor mense bereid is om te betaal
1.3.3 ʼn Maatstaf van die inkomste verdien deur burgers of permanente
inwoners van ʼn land, ongeag waar dit verdien word
1.3.4 ʼn Salaris of loon wat huishoudings vir arbeidsdienste ontvang
1.3.5 Algemeen aanvaar as ʼn betaalmiddel wat dien as ʼn ruilmiddel
1.3.6 Ontwikkeling wat aan ʼn nasie se huidige behoeftes sal voorsien sonder
om die vermoë van toekomstige geslagte om in hul eie behoeftes te
voorsien, in gevaar te stel
(6 x 1) (6)
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) EKONOMIE V1 7
AFDELING B
Beantwoord enige TWEE van die drie vrae uit hierdie afdeling in die
ANTWOORDEBOEK.
VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE
2.1 Beantwoord die volgende vrae.
2.1.1 Noem enige TWEE faktore wat die prys van natuurlike hulpbronne
beinvloed. (2)
2.1.2 Hoe kan die Suid-Afrikaanse regering sy verkrygingsstelsel gebruik om
ekonomies gemarganaliseerde groepe op te hef? (2)
2.2 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
PRODUKSIEFAKTORE
2.2.1 Identifiseer die produksiefaktor gemerk 3 uit die prent hierbo. (1)
2.2.2 Noem EEN faktor wat die kwaliteit van die arbeidsmag (arbeid)
beinvloed. (1)
2.2.3 Verduidelik kortliks die term ekonomiese huur. (2)
2.2.4 Verduidelik die rol wat entrepreneurs in die ekonomie speel. (2)
2.2.5 Hoe kan kapitaalvorming meer positief tot die ekonomie bydra?
(2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
8 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2024)
2.3 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
REGERINGSBESTEDING (G)
Gekonsolideerde regeringsbesteding, 2022/23-2024/25
Leer en kultuur
Sosiale ontwikkeling
Skuldedienskoste
Gesondheidsorg
Gemeenskapsontwikkeling
Ekonomiese ontwikkeling
Vrede en sekuriteit
Openbare algemene dienste
Gebeurliksheidsreserwes
R biljoen
[Aangepas uit nuus24]
2.3.1 Identifiseer die klassifikasie van die finale verbruikersbesteding deur die
regering in die grafiek hierbo. (1)
2.3.2 Noem enige EEN voorbeeld van sosiale dienste. (1)
2.3.3 Verduidelik kortliks die term inspuiting. (2)
2.3.4 Waarom is invoere nie in plaaslike besteding ingesluit nie? (2)
2.3.5 Analiseer die belangrikheid van regeringsbesteding in die ekonomie. (4)
2.4 Verduidelik die rol (belangrikheid) van die nasionale rekeninggemiddeldes. (8)
2.5 Evalueer die moontlike oorsake vir die voortslepende energiekrisis in Suid-
Afrika. (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) EKONOMIE V1 9
VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 30 MINUTE
3.1 Beantwoord die volgende vrae.
3.1.1 Noem TWEE funksies van die Suid-Afrikaanse Reserwe bank. (2)
3.1.2 Hoekom is rykdom belangriker as inkomste? (2)
3.2 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
LANDE MET DIE GROOTSTE ONGELYKHEID IN INKOMSTE-
VERSPREIDING WÊRELDWYD IN 2023, GEBASEER OP DIE GINI-
KOËFFISIËNT
LANDE GINI-KOËFFISIËNT
Suid-Afrika 0,63
Namibië 0,591
Columbia 0,548
Eswatini 0,546
Botswana 0,533
Brazilie 0,52
Zambië 0,515
Angola 0,513
Mosambiek 0,505
Zimbabwe 0,503
Suid-Afrika is volgens die Wêreldbank die mees ekonomies ongelyke land ter
wêreld met ʼn Gini-koёffisiёnt van 0,63. Hoër werkloosheid is ʼn groot faktor
agter die ongelykheidsvlakke.
[Aangepas uit www.statista.com]
3.2.1 Identifiseer ʼn rede vir die hoёr Gini-koёffisiёnt in Suid-Afrika uit die
inligting hierbo. (1)
3.2.2 Dui aan wat ʼn Gini-koёffisiёnt van een beteken. (1)
3.2.3 Verduidelik kortliks die term inkomsteverspreiding. (2)
3.2.4 Verduidelik die gebruik van die Gini-koёffisiёnt om inkomste-
ongelykhede te meet. (2)
3.2.5 Ondersoek die impak van inkomste-ongelykheid op die Suid-
Afrikaanse ekonomie. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
10 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2024)
3.3 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
BANKMISLUKKING EN HULLE GEVOLGE
Reguleerders het die Eerste Republiek Bank, ʼn streekslener in New York
gesluit. Fulton Bank sal hulle mislukte bankdeposito’s en bates oorneem.
Stygende rentekoerse en dalende kommersiële eiendomme se waardes het
finansiële risiko’s verhoog vir baie streeks- en gemeenskapsbanke.
[Aangepas uit https://apnews.com/article/republic-first-bank-closure. Toegang op 31 April
2024 verkry.]
3.3.1 Identifiseer ʼn rede vir bankmislukkings uit die inligting hierbo. (1)
3.3.2 Noem ʼn gevolg van bankmislukkings. (1)
3.3.3 Verduidelik kortliks die term bankmislukkings. (2)
3.3.4 Verduidelik die basiese beginsels van kredietskepping deur banke. (2)
3.3.5 Ondersoek die verhouding tussen bankmislukkings en ekonomiese
aktiwiteite. (4)
3.4 Onderskei tussen ekonomiese groei en ekonomiese ontwikkeling. (8)
3.5 Ontleed die monetêre beleid deur te fokus op die instrumente wat deur die
Suid-Afrikaanse Reserwe bank (SARB) gebruik word. (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) EKONOMIE V1 11
VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES
40 PUNTE – 30 MINUTE
4.1 Beantwoord die volgende vrae.
4.1.1 Noem enige TWEE vorme van energie-infrastruktuur. (2)
4.1.2 Hoe trek plaaslike mense voordeel uit inheemse kennisstelsel? (2)
4.2 DATARESPONS
Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
[Bron: www.stats.sa.gov.za]
4.2.1 Identifiseer ʼn bedryf met die laagste bydrae in die grafiek hierbo. (1)
4.2.2 Noem EEN operasie in die primêre sektor. (1)
4.2.3 Verduidelik kortliks die term nywerheid. (2)
4.2.4 Verduidelik die belangrikheid van die sekondêre sektor in die ekonomie. (2)
4.2.5 Hoe sal verbeterde infrastruktuur tot ʼn styging in lewenstandaard bydra? (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
12 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2024)
4.3 DATARESPONS
Bestudeer die artikel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
S.A HERVERDELINGSMETODES
Suid-Afrika het verskeie herverdelingsmetodes geïmplementeer om die land
se historiese sosio-ekonomiese ongelykhede aan te spreek. Pogings om
ongelykheid te verminder het gefokus op hoёr maatskaplike besteding,
geteikende regeringsoordragte en regstellende aksie om rykdom-
eienaarskap te diversifiseer en entrepreneurskap onder die voorheen
gemarginaliseerdes te bevorder. Stygende skuld verminder die omvang om
fiskale beleid verder vir herverdeling te gebruik.
[Aangepas uit https//imf.org & Meta AI]
4.3.1 Identifiseer Suid-Afrika se herverdelingsmetode genoem in die
artikel hierbo. (1)
4.3.2 Noem die tipe belasting wat gehef word op die wins wat verkry word
wanneer kapitaalgoedere verkoop word. (1)
4.3.3 Verduidelik die term fiskale beleid. (2)
4.3.4 Verduidelik die verskil tussen grondherverdeling en grondrestitusie. (2)
4.3.5 Hoe kan minimum lone die ekonomie bevorder? (4)
4.4 Bespreek finale goedere en intermediêre goedere. (8)
4.5 Waarom is dit noodsaaklik om mikroleners te reguleer? (8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) EKONOMIE V1 13
AFDELING C
Beantwoord enige EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.
Jou antwoord sal soos volg geassesseer word:
STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL PUNTE-
TOEKENING
Inleiding
x ʼn Goeie beginpunt is om die sleutelkonsep wat met die vraag
verband hou, te definieer of te omskryf.
x Sluit ander sinne in om die onderwerp te ondersteun.
x Moenie enige deel van die vraag by die inleiding insluit nie.
x Moenie enige deel van die inleiding by die liggaam herhaal nie.
x Vermy dit om in die inleiding te sê wat jy in die liggaam gaan bespree Maks. 2
Liggaam
Hoofgedeelte:
Bespreek in detail/In-diepte bespreking/Ondersoek/Bespreek
krities/Analiseer/Vergelyk/Evalueer/Onderskei/Verduidelik/Assesseer/
Debatteer. Maks. 26
Addisionele gedeelte:
Gee eie opinie/Bespreek krities/Evalueer/Evalueer krities/Teken ʼn
grafiek en verduidelik/Gebruik die gegewe grafiek en verduidelik/
Voltooi die gegewe grafiek/Bereken/Lei af/ Vergelyk/
Verduidelik/Onderskei/ Interpreteer/ Debatteer kortliks. Maks. 10
Slot
Enige relevante hoë-orde slot wat die volgende insluit:
x ʼn Kort opsomming van wat bespreek is/ analiseer sonder om die
feite wat reeds genoem is, te herhaal
x Enige mening of waardeoordeel oor die feite wat bespreek is
x Bykomende ondersteuningsinligting om die besprekings/analise te
versterk
x ʼn Teenstrydige standpunt met motivering, indien nodig
x Aanbevelings Maks. 2
TOTAAL 40
VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTE
x Vergelyk en kontrasteer die Suid-Afrikaanse gemengde ekonomie met dié van ʼn
sentraal beplande ekonomiese stelsel. (26)
x Evalueer die regering se effektiwiteit in die lewering van sosiale dienste aan
plaaslike gemeenskappe. (10)
[40]
VRAAG 6: EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 40 MINUTE
x Bespreek in detail die eienskappe van ontwikkelende lande. (26)
x Hoe kan menslike- en natuurlike hulpbronne gebruik word om ekonomiese
ontwikkeling te verseker? (10)
[40]
TOTAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Study this subject
Recommended for this subject
_watermark--ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49/v1-008aa39184f7eb157377/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 Memo (Afr)

Question paper
Economics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 QP (Eng)

Question paper
Economics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 QP (Eng)

Question paper
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)

Question paper
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 QP (Eng)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9/v1-bac3f1e72eb37d3a1526/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 11 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)
More from Grade 11 Economics

Memorandum
Economics Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2025 Memo

Question paper and memo
Economics Grade 11 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo

Memorandum
Economics Grade 11 Paper 2 Mpumalanga June 2024 Memo

Memorandum
Economics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 Memo (Afr)

Memorandum
Economics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 Memo (Eng)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f1cfc1f4-dee9-4f36-b163-3cd44db63ae9/v1-092ef9b787ea5f6283d8/card.webp)
Memorandum