NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2024
EKONOMIE V2
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
*IECONA2*
Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Skip to contentAll 2024 papers 
%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5439f8b1-e96c-4dbf-8e67-3bc1809214bf/v1-ce29d1fb605cdf299464/card.webp)

%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9/v1-bac3f1e72eb37d3a1526/card.webp)


View all


%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5526925c-49e0-4b9a-b046-25907db21c52/v1-8369a9c5c3d05882deb7/card.webp)
%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7f5fa3a9-535a-476e-a085-135256d299aa/v1-243f8a34b61309b9c715/card.webp)

Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 QP (Afr)
Grade 11 Economics Paper 2 question paper from the Eastern Cape November Exam 2024 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- Eastern Cape November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 325.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Eastern Cape November Exam 2024
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Other filesQuestion paper
Questions in this paper
- Question 1.1Dynamics of Markets: Relationships16 marks
- Question 1.2Dynamics of Markets: Relationships8 marks
- Question 1.3Environmental Sustainability6 marks
- Question 2Dynamics of Markets: Costs & Revenue40 marks
- Question 3Environmental Sustainability40 marks
- Question 4Environmental Sustainability14 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 EKONOMIE V2 (EC/NOVEMBER 2024)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDEBOEK:
x AFDELING A: VERPLIGTEND
x AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
x AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.
2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
3. Skryf die nommer van die vraag boaan elke antwoord neer.
4. Lees die vrae aandagtig deur en begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.
5. Laat 2–3 reëls tussen onderafdelings van vrae oop.
6. Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae voldoen.
7. Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Addisionele aantal antwoorde sal
NIE nagesien word NIE.
8. Gebruik slegs swart of blou ink.
9. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) EKONOMIE V2 3
AFDELING A (VERPLIGTEND) 30 PUNTE – 20 MINUTE
VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
(1.1.1 tot 1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.9 D.
1.1.1 ʼn Perfekte markfirma maksimeer sy ... wanneer MK=MI.
A inkomste
B winste
C koste
D uitgawes
1.1.2 ʼn Oligopolis word gekonfronteer met ʼn ... vraagkromme.
A geknikte
B opwaarts skuins
C horisontale
D vertikale
1.1.3 ʼn … verband bestaan tussen die prys van ʼn goed en
hoeveelheid van sy plaasvervanger gevra.
A Positiewe
B Negatiewe
C Nul
D Neutrale
1.1.4 Koste wat verander namate die uitset wissel.
A Vaste koste
B Totale vaste koste
C Marginale koste
D Veranderlike koste
1.1.5 Hulpbronne wat uitgeput kan raak as dit nie volhoubaar bestuur word
nie, staan as ... hulpbronne bekend.
A hernubare
B niehernubare
C eindige
D mensgemaakte
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
4 EKONOMIE V2 (EC/NOVEMBER 2024)
1.1.6 Kennis wat praktiese toepassing vir die daaglikse oorlewing van
plaaslike gemeenskappe het.
A Historiese kennis
B Algemene kennis
C Inheemse kennis
D Ekonomiese kennis
1.1.7 ʼn Internasionale ooreenkoms om kernafval te bestuur.
A Stokholm-protokol
B Kioto-protokol
C Parys-ooreenkoms
D Basel Konvensie
1.1.8 ʼn Sosio-ekonomiese en politieke verdeeldheid tussen die ontwikkelde
ryk en die armer ontwikkelende lande word ... genoem.
A Suid-verdeling
B Noord-verdeling
C Noord-suid-verdeling
D Ekonomiese verdeling
(8 x 2) (16)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) EKONOMIE V2 5
1.2 Kies ʼn beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas. Skryf slegs
die letter (A–I) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.8) in die
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.9 J.
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 Rekeningkundige wins A Die koste per eenheid neem toe terwyl
hoeveelhede wat geproduseer word,
toeneem
1.2.2 Kartel B Die verskeidenheid plant- en dierelewe
in ʼn spesifieke area
1.2.3 Langtermyn C Firmas wat goedere en dienste in
verskeie lande produseer
1.2.4 Skaalverspillings D Internasionale ooreenkomste wat
daarop gemik is om kweekhuisgasse
te verminder
1.2.5 Multinasionale E Lank genoeg sodat alle faktorinsette
ondernemings kan verander
1.2.6 Portefeulje beleggings F Die verskil tussen ʼn firma se totale
inkomste en eksplisiete koste
1.2.7 Kioto-protokol G Aankoop van finansiële bates wat
maklik in kontant omskep kan word
1.2.8 Biodiversiteit H Wat verbruikers aangaan wanneer
hulle goedere koop
I Hulle werk in ʼn oligopolie-
markstruktuur
(8 x 1) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
6 EKONOMIE V2 (EC/NOVEMBER 2024)
1.3 Gee EEN term vir die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die
vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK neer.
Afkortings, akronieme en voorbeelde sal NIE aanvaar word NIE.
1.3.1 Hierdie wet bepaal dat die totale nut teen ʼn stadiger tempo sal
toeneem met elke bykomende eenheid wat verbruik word
1.3.2 Die produkte wat aangebied word, is identies met geen duidelike
verskille in kwaliteit nie
1.3.3 Die geld wat oorbly sodra die firma sy totale koste van die totale
inkomste aftrek
1.3.4 Die aantal permitte wat nodig is om die koolstofvrystellings van ʼn
spesifieke fabriek te dek
1.3.5 ʼn Groepering van lande om meer beheer oor die wêreldekonomie te
kry
1.3.6 Die vasvang van hitte in die atmosfeer wat klimaatsverandering tot
gevolg het. (6 x 1) (6)
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) EKONOMIE V2 7
AFDELING B
Beantwoord enige TWEE van die drie vrae uit hierdie afdeling in jou ANTWOORDEBOEK.
VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE
2.1 Beantwoord die volgende vrae.
2.1.1 Noem enige TWEE voorbeelde van volmaakte mededingers. (2 x 1) (2)
2.1.2 Waarom gaan produsente voort om hul produksie te verhoog? (1 x 2) (2)
2.2 Bestudeer die prent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
MONOPOLIE
2.2.1 Identifiseer die markstruktuur in die prent hierbo. (1)
2.2.2 Noem EEN kenmerk van die markstruktuur wat in VRAAG 2.2.1
geϊdentifiseer is. (1)
2.2.3 Beskryf kortliks die term markstruktuur. (2)
2.2.4 Waarom is perfekte mededingers prysnemers? (2)
2.2.5 Hoe vind verbruikers by perfek mededingende ondernemings baat?
(2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
8 EKONOMIE V2 (EC/NOVEMBER 2024)
2.3 Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
PRYS HOEVEELHEID TOTALE TOTALE WINS /
INKOMSTE KOSTE VERLIES
8 0 0 10 -10
7 1 A 15 -8
6 2 12 12 0
5 3 15 10 5
4 4 16 8 8
2.3.1 Identifiseer die hoeveelheid wanneer die firma sy winste maksimeer in die
tabel hierbo. (1)
2.3.2 Wat is die gemiddelde inkomste wanneer slegs een eenheid verkoop
word? (1)
2.3.3 Beskryf kortliks die term marginale inkomste. (2)
2.3.4 Waarom het die gemiddelde vaste koste (GVK)-kromme ʼn afwaartse
skuins van links na regs? (2)
2.3.5 Bereken die marginale koste vir hoeveelheid 4 met behulp van die inligting
in die tabel hierbo. Toon ALLE berekeninge. (2 x 2) (4)
2.4 Onderskei tussen rekeningkundige wins en ekonomiese wins. (4 x 2) (8)
2.5 Ontleed die rol van winste in ʼn besigheid. (4 x 2) (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) EKONOMIE V2 9
VRAAG 3: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
40 PUNTE – 30 MINUTE
3.1 Beantwoord die volgende vrae.
3.1.1 Noem enige TWEE kenmerke van globalisering. (2 x 1) (2)
3.1.2 Hoe dra groen belasting tot volhoubaarheid by? (1 x 2) (2)
3.2 Bestudeer die spotprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
[Aangepas uit www.twitter.com]
3.2.1 Identifiseer die tipe besoedeling in die spotprent hierbo. (1)
3.2.2 Identifiseer die omgewingskwessie in die spotprent hierbo. (1)
3.2.3 Beskryf kortliks die term besoedeling. (2)
3.2.4 Hoe veroorsaak menslike aktiwiteit die agteruitgang van die omgewing?
(2 x 1) (2)
3.2.5 Hoe kan produsente tot ekonomiese groei bydra en terselfdertyd
die omgewing beskerm? (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
10 EKONOMIE V2 (EC/NOVEMBER 2024)
3.3 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
SA STUUR EERSTE BESENDING ONDER AFKVHG-OOREENKOMS
Die implementering van die voorkeurhandel onder die Afrika Kontinentale
Vryehandelsgebied (AfKVHG) het ʼn werklikheid geword met Suid-Afrika wat
sy eerste besending produkte na ander lande gestuur het wat onder die
ooreenkoms handel dryf. Suid-Afrika is die eerste onder die lidlande van die
Suider-Afrikaanse Doeane-unie (SADU) wat die AfKVHG-ooreenkoms
prakties verwesenlik het.
Vir Suid-Afrika sal die begin van voorkeurhandel groot geleenthede vir groei en
ontwikkeling skep. Nie net sal dit ons land se produsente bevoordeel nie, maar
dit sal ook vir ʼn groot toename in verkeer deur ons hawens, ons lughawens en
ons landgebaseerde grensposte sorg.
[Aangepas van www.sanews.gov.za]
3.3.1 Identifiseer enige EEN handelsblok in die uittreksel hierbo. (1)
3.3.2 Noem die organisasie wat handel tussen lande reguleer. (1)
3.3.3 Beskryf kortliks die term vryehandel. (2)
3.3.4 Verduidelik die hoofdoel van die organisasie genoem in VRAAG
3.3.2. (2)
3.3.5 Ondersoek die positiewe impak van vryehandel op die Suid-Afrikaanse
ekonomie. (2 x 2) (4)
3.4 Bespreek kortliks die toekenning van eiendomsreg as ʼn maatreël om die
omgewing te onderhou. (4 x 2) (8)
3.5 Ontleed die belangrikheid van die versorging van woude vir die ekonomie en
die omgewing. (4 x 2) (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) EKONOMIE V2 11
VRAAG 4: MIKRO-EKONOMIE EN KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
40 PUNTE – 30 MINUTE
4.1 Beantwoord die volgende vrae.
4.1.1 Noem enige TWEE metodes om die omgewing te beskerm. (2 x 1) (2)
4.1.2 Hoekom is dit belangrik vir besighede om doelwitte te stel? (2)
4.2 Bestudeer die grafieke hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
MOTORMARK STAALMARK
A1
Prys Prys
A1
V2 V2
V1 V1
H1 H2 Hoeveelheid H1 H2 Hoeveelheid
4.2.1 Identifiseer die oorspronklike vraagkurwe in die motormarkgrafiek
hierbo. (1)
4.2.2 Watter mark verteenwoordig die faktormark in die grafiek hierbo? (1)
4.2.3 Beskryf kortliks die term substituutprodukte. (2)
4.2.4 Wat het ʼn verskuiwing van V1 na V2 in die staalbedryf veroorsaak? (2)
4.2.5 Wat is die impak op die werknemers in die staalmark as die vraag
na motors van V1 na V2 toeneem? (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
12 EKONOMIE V2 (EC/NOVEMBER 2024)
4.3 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
IS DIE ONWETTIGE JAG (STROPERY) VAN RENOSTERS BESIG OM TOT
ʼN EINDE TE KOM?
GETAL RENOSTERS AANGETEKEN WAT IN SUID-AFRIKA GESTROOP
IS
Aantal renosters gestroop
[Aangepas uit www.PoachStatsSA. 2017]
4.3.1 Identifiseer die jaar waarin stropery van renosters op sy hoogste was. (1)
4.3.2 Wat is die hoofrede vir die stropery van renosters? (1)
4.3.3 Beskryf kortliks die term ekosisteem. (2)
4.3.4 Hoe kan die bewustheid van die belangrikheid van flora en fauna
geskep word? (2)
4.3.5 Hoe beïnvloed klimaatsverandering die ekonomiese omgewing?
(2 x 2) (4)
4.4 Bespreek kortliks die verband tussen faktor- en produkmarkte. (4 x 2) (8)
4.5 Watter probleme sal in die ekonomie ondervind word indien nie-hernubare
hulpbronne buitensporig verbruik word? (4 x 2) (8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) EKONOMIE V2 13
AFDELING C
Beantwoord EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.
Jou antwoord sal soos volg beoordeel word.
STRUKTUUR VAN OPSTEL PUNTE-
TOEKENNING
Inleiding
Die inleiding is ʼn laerorde-antwoord.
x ʼn Goeie beginpunt sou wees om die hoofkonsep wat met die vraagonderwerp
verband hou te definieer. Maks. 2
x MOENIE enige deel van die vraag in die inleiding insluit NIE.
x MOENIE enige deel van die inleiding in die liggaam herhaal NIE.
x Vermy dit om in die inleiding te noem wat jy in die liggaam gaan bespreek.
Liggaam
Hoofdeel: Bespreek in detail/In-diepte bespreking/Ondersoek/Bespreek Maks. 26
krities/Ontleed/Vergelyk/Evalueer/Onderskei/Verduidelik
Bykomende deel: Gee eie mening/Bespreek krities/Evalueer/Evalueer
krities/Teken ʼn grafiek en verduidelik/Gebruik die grafiek wat gegee is en Maks. 10
verduidelik/Voltooi die gegewe grafiek/Bereken/Lei af/Vergelyk/Verduidelik/
Onderskei/Interpreteer/Debateer kortliks/Hoe/Stel voor
Gevolgtrekking
Enige hoërorde-slot behoort die volgende in te sluit:
x ʼn Kort opsomming van wat bespreek is, sonder om feite wat reeds genoem is,
te herhaal
Maks. 2
x Enige mening of waardeoordeel oor die feite wat bespreek is
x Bykomende ondersteunende inligting wat bespreking/ontleding versterk
x ʼn Teenstrydige sienwyse met motivering, indien gevra
x Aanbevelings
TOTAAL 40
VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTE
x Bespreek in detail pryselastisiteit van vraag sonder behulp van grafieke.
(26 punte)
x Waarom is die elastisiteit van vraag vir produsente belangrik? (10 punte) [40]
VRAAG 6: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
40 PUNTE – 40 MINUTE
x Bespreek in detail die oorsake van globalisering. (26 punte)
x In watter opsig word Suid-Afrika deur die Noord-Suid-verdeling negatief geraak?
(10 punte) [40]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2022 QP (Afr)
%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5439f8b1-e96c-4dbf-8e67-3bc1809214bf/v1-ce29d1fb605cdf299464/card.webp)
Question paper
Economics Grade 11 P2 Gauteng November 2019 QP (Afr)

Question paper
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9/v1-bac3f1e72eb37d3a1526/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 11 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Economics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 Memo (Afr)

Memorandum
Economics Grade 11 P2 National Exemplar November 2020 Memo
More from Grade 11 Economics

Memorandum
Economics Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2025 Memo

Question paper and memo
Economics Grade 11 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo

Memorandum
Economics Grade 11 Paper 2 Mpumalanga June 2024 Memo
%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5526925c-49e0-4b9a-b046-25907db21c52/v1-8369a9c5c3d05882deb7/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 11 P2 Gauteng November 2023 Memo (Afrikaans)
%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7f5fa3a9-535a-476e-a085-135256d299aa/v1-243f8a34b61309b9c715/card.webp)
Question paper
Economics Grade 11 P2 Gauteng November 2023 QP (Afr)

Memorandum