Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2013
FISIESE WETENSKAPPE V1
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
*PHSCA1*
Hierdie vraestel bestaan uit 23 bladsye ingesluit, ʼn datablad,
formuleblad en ʼn antwoordblad.
Skip to contentAll 2013 papers %202013%20QP_hlayiso.com_--2d73ae33-e783-4ff5-9a3f-bb6feca1676d/v1-2dd6fdcff59b7dfbd6ee/card.webp)
%20(English)%202013%20QP_hlayiso.com_--ed268f35-b433-4e08-9d31-c9740a72299f/v1-0e8c990cc9ef6f9f9d9d/card.webp)




View all





Physical Sciences Grade 12 Eastern Cape Mock 2013 QP
Grade 12 Physical Sciences question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2013, 23 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Physical Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2013. Question paper, 23 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2013
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 23
- File size
- 656.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 23
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2013
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Other filesQuestion paperQuestion paper (2)
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 FISIESE WETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2013)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies noukeurig voordat jy die vrae beantwoord.
1. Skryf jou VOLLE NAAM en VAN in die toepaslike ruimtes op die
ANTWOORDBLAD en ANTWOORDEBOEK.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings.
AFDELING A: 25 punte
AFDELING B: 125 punte
4. Beantwoord AFDELING A op die ANTWOORDBLAD en AFDELING B in
die ANTWOORDEBOEK.
5. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word.
6. Toepaslike wiskundige instrumente mag gebruik word.
7. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in
hierdie vraestel gebruik word.
8. Inligtingsblaaie is vir jou gebruik aangeheg.
9. Gee kort motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig.
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) FISIESE WETENSKAPPE V1 3
AFDELING A
Beantwoord hierdie afdeling op die aangehegte ANTWOORDBLAD.
VRAAG 1: EENWOORDITEMS
Gee EEN woord/term vir ELK van die volgende beskrywings. Skryf slegs die
WOORD/TERM langs die vraagnommer (1.1–1.5) op die aangehegte
ANTWOORDBLAD.
1.1 Die SI-eenheid van die hoeveelheid wat bereken word deur die produk van
krag en snelheid (1)
1.2 Elektriese potensiële energie per eenheid lading (1)
1.3 Die vermoë van ʼn golf om uit te sprei in golffronte en dus om ʼn skerp hoek te
beweeg (1)
1.4 Die spektrum wat geproduseer word wanneer lig van sekere frekwensies
deur koeler damp geabsorbeer word (1)
1.5 Hierdie verskynsel verklaar hoekom elektrone uit ʼn metaal vrygestel word as
lig daarop skyn (1)
[5]
VRAAG 2: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Vier moontlike opsies word as antwoorde vir die volgende vrae gegee. Elke vraag
het slegs EEN korrekte antwoord. Kies die beste antwoord en merk die letter (A–
D) langs die vraagnommer (2.1–2.10) met ʼn kruisie (X) op die aangehegte
ANTWOORDBLAD.
2.1 Wanneer ʼn projektiel vertikaal opwaarts beweeg, sal dit ...
A zero versnelling hê.
B afwaarts versnel met ʼn konstante versnelling.
C sy massa verloor.
D maksimum snelheid op sy hoogste punt hê. (2)
Downloaded from hlayiso.com
4 FISIESE WETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2013)
2.2 Goederetrein A beweeg teen ʼn snelheid van 11 m.s-1 oos en beweeg verby
goederetrein B wat teen 23 m.s-1 wes op aangrensende spore ry.
B 23 m.s-1
A 11 m.s-1
Die grootte en rigting van die snelheid van goederetrein A relatief tot B is ...
A 12 m.s-1 weswaarts.
B 34 m.s-1 weswaarts.
C 12 m.s-1 oos.
D 34 m.s-1 oos. (2)
2.3 Die hoeveelheid wat KONSTANT BLY vir ʼn voorwerp wat grond toe val is ...
(Ignoreer lugweerstand).
A potensiële energie.
B kinetiese energie.
C meganiese energie.
D momentum (2)
Verwys na die volgende diagram om VRAE 2.4 en 2.5 te beantwoord.
2.4 Die bostaande patroon toon ewewydig gespasieerde donker en ligte bande.
Die eksperiment waartydens dit verkry is word ... genoem.
A enkelspleet-diffraksie
B dubbelspleet-diffraksie
C enkelspleet-inteferensie
D dubbelspleet-inteferensie (2)
2.5 Die bostaande patroon lewer bewys dat lig optree soos ...
A deeltjies.
B golwe.
C beide.
D geen. (2)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) FISIESE WETENSKAPPE V1 5
2.6
Die toestel in die diagram word gebruik om gebiede waar die bloedvate
vernou het op te spoor. Dit is ʼn toepassing van ʼn sekere verskynsel in ʼn
sekere gebied, soos ...
A weerkaatsing in sterrekunde.
B foto-elektriese effek in Lewenswetenskappe.
C Doppler-effek in medisyne.
D diffraksie in vervoer en nywerheid. (2)
Downloaded from hlayiso.com
6 FISIESE WETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2013)
2.7 Watter van die volgende grafieke verteenwoordig potensiaalverskil versus
stroom vir ʼn nie-ohmiese geleier?
A
V
I
B
V
I
C
V
I
D
V
I (2)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) FISIESE WETENSKAPPE V1 7
2.8
ʼn POSITIEWE toetslading word in ʼn elektriese veld tussen parallelle plate van
ʼn kapasitor geplaas. Die toetslading beweeg van plaat B na plaat A. Hieruit
kan afgelei word dat ...
A plaat A positief gelaai is.
B plaat B positief gelaai is.
C plaat B negatief gelaai is.
D plaat A ʼn isolator is. (2)
Downloaded from hlayiso.com
8 FISIESE WETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2013)
2.9 ʼn Eenvoudige skets van ʼn generator (kragopwekker) word onder getoon.
Watter EEN van die volgende potensiaalverskil versus tyd grafieke
verteenwoordig die uitset van hierdie kragopwekker?
A
B
Potensiaalverskil (v)
C
D
V
t (s)
(2)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) FISIESE WETENSKAPPE V1 9
2.10 ʼn 200 W UV-lig word op sinkmetaal geskyn en elektrone word uit die
metaal verwyder. Die 200 W UV-lig word met ʼn 40 W van dieselfde UV-lig
vervang. Watter van die volgende is die korrekte beskrywing van die
elektrone wat vrygestel word?
Aantal foto-elektrone vrygestel per Kinetiese energie van die foto-
sekonde elektrone
A Verminder Verminder
B Vermeerder Vermeerder
C Verminder Bly dieselfde
D Vermeerder Verminder
(2)
[20]
TOTAAL AFDELING A: 25
Downloaded from hlayiso.com
10 FISIESE WETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2013)
AFDELING B
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Begin elke VRAAG op ʼn NUWE bladsy.
2. Laat een reël oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAE 3.1 en
3.2.
3. Die formules en vervangings moet in ALLE berekeninge getoon word.
4. Rond jou finale numeriese antwoorde tot TWEE desimale plekke af.
5. Beantwoord hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.
VRAAG 3 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die snelheid-tyd-grafiek hieronder toon die beweging van ʼn gholfbal, met massa
150 g, wat vertikaal opwaarts gegooi word vanaf ʼn platform bokant die grond.
Die bal tref die grond en bons terug boontoe.
Die botsing van die bal met die grond is elasties.
v (m.s-1)
12
0 1,24 3
4 4,7 t(s)
-17
3.1 Skryf die fisiese hoeveelheid neer wat deur die gradiënt van die grafiek
voorgestel word. (1)
3.2 Skryf die beginsnelheid van die gholfbal neer. (1)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) FISIESE WETENSKAPPE V1 11
3.3 Skryf die posisie van die bal by die volgende tye gedurende sy beweging neer:
3.3.1 t = 1,24 s (1)
3.3.2 t=3s (1)
3.3.3 t = 4,7 s (1)
3.4 Bereken elk van die volgende, SONDER DIE GEBRUIK VAN
BEWEGINGSVERGELYKINGS:
3.4.1 Die hoogte van die bal bo die grond net toe dit die gooier se hand
verlaat het (4)
3.4.2 Die hoogte wat die bal bons (3)
3.5 Bereken die impuls van die bal wanneer dit terugbons vanaf die grond. (3)
3.6 Teken die ooreenstemmende posisie teenoor tyd grafiek vir die algehele
beweging van die bal.
NEEM OP AS POSITIEF EN DIE GROND AS NULVERWYSING (3)
[18]
Downloaded from hlayiso.com
12 FISIESE WETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2013)
VRAAG 4 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
ʼn 5 kg blok gly teen ʼn growwe skuinste op wat ʼn hoek van 16° met die horisontaal
maak. Die blok gly verby punt A en beweeg 8,4 m totdat dit sy maksimum hoogte
by punt B bereik.
5 kg
B
8,4 m
5 kg
16° A
Die snelheid-tyd-grafiek hieronder toon hoe die snelheid van die blok verander van
die oomblik dat dit verby punt A beweeg tot dit sy maksimum hoogte by punt B
bereik.
12
0
1,4 t (s)
v (m.s-1)
4.1 Beskryf die beweging van die blok van A tot B. (2)
4.2 Gebruik die inligting uit die grafiek om die verandering in die kinetiese energie
van die blok tussen A en B te bereken. (3)
4.3 Skryf die grootte neer van die netto arbeid op die blok verrig tussen A en B. (1)
4.4 Skryf die arbeid-energie beginsel in woorde neer. (2)
4.5 Teken ʼn vryliggaamdiagram wat al die kragte toon wat op die blok inwerk
terwyl dit van A na B gly. Benoem die kragte duidelik. (3)
4.6 Bereken die werk wat deur die gravitasiekrag op die blok gedoen is as dit van
punt A na punt B beweeg. (3)
4.7 Gebruik die arbeid-energie-stelling en bereken die arbeid wat deur die
wrywingskrag verrig word as die blok van punt A na B beweeg. (5)
[19]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) FISIESE WETENSKAPPE V1 13
VRAAG 5 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Vragmotor B wat teen ʼn snelheid van 30 km.h-1 oos beweeg, nader ʼn stilstaande trok A.
Op ʼn afstand van 2 km vanaf A, druk die bestuurder van trok B die toeter wat ʼn klank
met ʼn frekwensie van 13 kHz voortbring. Die spoed van klank in lug op daardie dag is
343 m.s-1
N
B A O
2 km
5.1 Sal die frekwensie wat die bestuurder in trok A waarneem hoër of laer wees as
13 kHz? Gee ʼn rede vir jou antwoord. (2)
5.2 Bereken die frekwensie van die klank wat die bestuurder in vragmotor A hoor. (4)
5.3 ʼn Vrou staan 1 km oos van die aankomende trok B. Wanneer sal sy die werklike
frekwensie van die vragmotor hoor? (1)
5.4 Noem en verduidelik die verskynsel in woorde wat die verandering in
waargenome frekwensie verduidelik soos bereken in VRAAG 5.2. (3)
5.5 Trok B nader steeds die stilstaande trok A teen dieselfde snelheid. Die
bestuurder druk weer die toeter as dit 1,5 km van trok A is. Hoe vergelyk die
frekwensie wat die bestuurder van trok A hoor van jou antwoord soos bereken in
VRAAG 5.2. Skryf slegs HOËR AS, DIESELFDE of LAER AS. (2)
[12]
Downloaded from hlayiso.com
14 FISIESE WETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2013)
VRAAG 6 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Rooi lig met ʼn golflengte van 664 nm word deur ʼn enkelspleet met ʼn wydte van
1,20 x 10-4 m geskyn. ʼn Patroon bestaande uit nodale en antinodale lyne word op
die skerm 2,75 m van die spleet, waargeneem.
y
Ө
Ө
y
2,75 m
6.1 Definieer die term nodale lyne. (2)
6.2 Teken die waargenome diffraksiepatroon en dui die posisies aan waar golwe
in fase en uit fase ontmoet. (4)
6.3 Bereken:
6.3.1 Die hoek waarteen die 3de minimum op die skerm waargeneem word (4)
6.3.2 Die afstand, y, van die sentrale maksimum tot die 3de minimum (2)
[12]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) FISIESE WETENSKAPPE V1 15
VRAAG 7 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Twee metaal sfere, A en B, op geïsoleerde staanders word met hulle middelpunte
10 cm uit mekaar geplaas soos in die skets hieronder getoon. A het ʼn lading van
-15 nC en B het ʼn onbekende positiewe lading X.
-15 nC P X
2 cm 8 cm
10 cm
Die netto elektriese veld by punt P is 3,943 x 105 N.C-1
7.1 Definieer ʼn elektriese veld by ʼn punt. (2)
7.2 Bereken die grootte van die onbekende lading X. (6)
Die twee sfere word aan mekaar geraak en dan op hul oorspronklike posisies
teruggesit.
7.3 Bereken die grootte en rigting van die nuwe elektrostatiese krag wat elke
sfeer op die ander uitoefen. (6)
7.4 Gee TWEE maniere waarop jy jouself teen weerlig kan beskerm wanneer jy
buite is tydens ʼn donderstorm. (2)
[16]
Downloaded from hlayiso.com
16 FISIESE WETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2013)
VRAAG 8 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Rekenaar-sleutelbord
sleutel
suier
bewegende
metaalplaat
Een algemene soort rekenaarsleutelbord is gebaseer op die idee van kapasitansie.
Elke sleutel is gemonteer op die een kant van die suier, die ander kant verbind aan
ʼn bewegende metaalplaat. Die twee plate van die sleutel vorm ʼn kapasitor.
Wanneer ʼn sleutel gedruk word, word die bewegende plaat nader aan die vaste
plaat gestoot. Die oppervlakte van elk van die plate van die sleutel wat deel vorm
van ʼn kapasitor is 33,25 x 10-5 m2 en die plate is 0,015 mm uitmekaar.
8.1 Watter effek sal ʼn kleiner afstand tussen die plate op die kapasitansie hê?
Gee ʼn rede vir jou antwoord. (2)
8.2 Bereken die kapasitansie van hierdie kapasitor. (3)
Die bogenoemde kapasitor word verander deur die invoeging van ʼn diëlektrikum
tussen die plate en dan te verbind soos tevore.
8.3 Sal die potensiaalverskil oor die plate VERHOOG, VERLAAG of DIESELFDE
BLY? Gee ʼn rede vir jou antwoord. (2)
[7]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) FISIESE WETENSKAPPE V1 17
VRAAG 9 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Vier resistors van verskillende weerstande word in ʼn stroombaan soos hieronder
getoon. Die battery ʼn emk van 30 V en ʼn interne weerstand van 2 Ω. Die weerstand
van die verbindingsdrade is weglaatbaar.
9.1 Definieer die konsep emk van ʼn battery. (2)
9.2 Bereken die stroomsterkte deur die battery. (6)
9.3 Bereken die potensiaalverskil tussen punte X en Y. (3)
[11]
Downloaded from hlayiso.com
18 FISIESE WETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2013)
VRAAG 10 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
10.1 Baie van ons huishoudelike toestelle, soos byvoorbeeld stofsuiers, waaiers en
wasmasjiene maak gebruik van ʼn wisselstroom (WS) elektriese motor.
Skryf neer:
10.1.1 Die tipe energie-omsetting wat in ʼn elektriese motor plaasvind (2)
10.1.2 Die belangrikste verskil tussen ʼn WS en GS-motor (2)
10.1.3 ʼn Rede waarom ʼn motorkar se ruitveër deur gelykstroom gedryf
word (1)
10.2 Die volgende diagram stel ʼn eenvoudige WS-kragopwekker (alternator) voor.
Die rigting van die aanvanklik geïnduseerde stroom word op die skets
aangedui.
10.2.1 Identifiseer die komponente gemerk 1 en 2. (2)
10.2.2 In watter rigting word die spoel gedraai? (1)
10.2.3 Skryf die naam van die reël neer wat jy gebruik het om die rigting
van rotasie in VRAAG 10.2.2 te bepaal. (1)
10.2.4 Teken ʼn grafiek om te illustreer hoe die geïnduseerde stroom
verander met tyd vir een volledige siklus. (3)
10.2.5 Is die geïnduseerde emk en geïnduseerde stroom in fase of uit
fase? Gee ʼn rede vir jou antwoord. (3)
10.2.6 Wat is die funksie van die komponente gemerk 3 en 4 in die
bostaande figuur? (2)
10.2.7 Skryf EEN strukturele verandering neer wat aan die bogenoemde
WS-kragopwekker aangebring kan word om dit na ʼn GS generator
(dinamo) te verander. (1)
[18]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) FISIESE WETENSKAPPE V1 19
VRAAG 11 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die elektromagnetiese golwe word gerangskik om die elektromagnetiese spektrum
te vorm.
Radio- Mikro- Infrarooi Sigbare Ultra- X-strale Gamma-
golwe golwe straling lig violet lig strale
Sommige van die eienskappe van elektromagnetiese straling (soos golflengte en
frekwensie) kan verduidelik word deur middel van die golfmodel.
Verwys na die inligting hierbo om die volgende vrae te beantwoord:
11.1 Gee EEN kommersiële gebruik vir elk van die volgende:
11.1.1 X-strale (1)
11.1.2 Infrarooi (1)
11.1.3 Gamma strale (1)
Twee leerders het verskillende menings oor die frekwensie en energie van
elektromagnetiese golwe soveel so dat hulle uiteindelik verskillende hipoteses
maak:
Leerder A: Hoe laer die frekwensie van die elektromagnetiese golwe, hoe hoër is
die energie en deurdringingsvermoë.
Leerder B: Hoe hoër die frekwensie, hoe hoër die energie en hoe laer die
deurdringingsvermoë.
11.2 Watter veranderlike word in hierdie hipoteses gemanipuleer? (1)
11.3 Sal die hoeveelheid wat deur die produk van frekwensie en golflengte van
elektromagnetiese golwe verkry word ʼn AFHANKLIKE, ONAFHANKLIKE of
KONSTANTE VERANDERLIKE wees? (1)
11.4 Watter hipotese, indien enige, is korrek volgens jou kennis van
elektromagnetiese golwe? Verduidelik. (2)
[7]
Downloaded from hlayiso.com
20 FISIESE WETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2013)
VRAAG 12 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
ʼn Foto-elektriese sel word bestraal met ʼn lae intensiteit blou lig en die mikro-
ammeter toon ʼn klein stroom:
12.1 Wat is die draers van lading:
12.1.1 Binne-in die fotosel? (1)
12.1.2 In die geleidingsdrade? (1)
12.2 Wat is die naam wat aan die invallende ligkwanta gegee word wat
verantwoordelik is vir hierdie verskynsel? (1)
12.3 Hierdie sel word nou bestraal met ʼn hoër intensiteit van dieselfde blou lig.
12.3.1 Wat gebeur met die mikro-ammeter lesing? (1)
12.3.2 Verduidelik hierdie verskynsel kortliks. (1)
[5]
TOTAAL AFDELING B: 125
GROOTTOTAAL: 150
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) FISIESE WETENSKAPPE V1 21
DATA/GEGEWENS
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
SYMBOL/
NAME/NAAM VALUE/WAARDE
SIMBOOL
Acceleration due to gravity
Swaartekragversnelling
g 9,8 m·s-2
Speed of light in a vacuum
Spoed van lig in ʼn vakuum
c 3,0 x 108 m·s-1
Planck's constant
Planck se konstante
h 6,63 x 10-34 J·s
Coulomb's constant
Coulomb se konstante
k 9,0 x 109 N·m2·C-2
Charge on electron
Lading op elektron
e -1,6 x 10-19 C
Electron mass
Elektronmassa
me 9,11 x 10-31 kg
Permittivity of free space
Permittiwiteit van vry ruimte
0 8,85 x 10-12 F·m-1
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
MOTION / BEWEGING
vf vi a t x vi t 21 at 2 or/of y vi t 21 at 2
v vi v vi
v f 2 vi2 2ax or/of v f v i 2ay
2 2
x f t or/of y f t
2 2
FORCE/KRAG
Fnet ma p mv
Fnet t p
w mg
p mv f mvi
WORK, ENERGY AND POWER/ARBEID/ENERGIE EN DRYWING
W Fx cos U mgh or/of EP mgh
1 1 Wnet K or/of Wnet Ek
K mv2 or/of E k mv 2
2 2 K K f Ei or/of Ek Ekf Eki
W
P P Fv
t
Downloaded from hlayiso.com
22 FISIESE WETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2013)
WAVES, SOUND AND LIGHT/GOLWE, KLANK EN LIG
1
vf T
f
Ehf
v vL v vL
fL fs or/of fL fb c
v vs v vb E h
E W0 Ek
m where/waar
sin
a
1
E hf and / en W0 hf0 and / en Ek mv2
2
ELECTROSTATICS/ELEKTROSTATIKA
kQ Q kQ
F 12 2 E 2
r r
V F
E E
d q
kQ Q W
U 1 2 V=
r q
Q ε A
C= C= 0
V d
ELECTRIC CIRCUITS/ELEKTRIESE STROOMBANE
R
V emf ( ε ) = I(R + r)
I emk ( ε ) = I(R + r)
Rs R1 R2 ...
1 1 1 q = It
...
Rp R1 R 2
W = Vq W
P
t
W = VIt
P VI
W = I²Rt
P = I²R
V t
2
V2
W P
R R
ALTERNATING CURRENT/WISSELSTROOM
I I Paverage = VrmsIrms / Pgemiddeld = VwgkIwgk
I rms max / I w g k mak s
2 2 Paverage = I2rmsR / Pgemiddeld = I2rmsR
Vmax Vmaks 2 2
Vrms / Vwgk Paverage =
Vrms
/ Pgemiddeld =
Vrms
2 2 R R
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) FISIESE WETENSKAPPE V1 23
FISIESE WETENSKAPPE: ANTWOORDBLAD
GRAAD 12
NAAM: …………………………………………………………………….
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 (1)
1.2 (1)
1.3 (1)
1.4 (1)
1.5 (1)
[5]
VRAAG 2
2.1 A B C D
2.2 A B C D
2.3 A B C D
2.4 A B C D
2.5 A B C D
2.6 A B C D
2.7 A B C D
2.8 A B C D
2.9 A B C D
2.10 A B C D (10 x 2) [20]
TOTAAL AFDELING A: 25
Study this subject
Recommended for this subject
%202013%20QP_hlayiso.com_--2d73ae33-e783-4ff5-9a3f-bb6feca1676d/v1-2dd6fdcff59b7dfbd6ee/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 12 P1 NSC June 2013 Question Paper
%20(English)%202013%20QP_hlayiso.com_--ed268f35-b433-4e08-9d31-c9740a72299f/v1-0e8c990cc9ef6f9f9d9d/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 12 P1 NSC June 2013 QP (Eng)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2013 QP (Eng)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP
More from Grade 12 Physical Sciences

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo Mock 2025 Memo

Question paper