Skip to content

Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2012 Memo (Afr)

MemorandumGeographyGrade 11201215 pages

Grade 11 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2012 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Eastern Cape November Exam 2012

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GEOGRAFIE V1 MEMORANDUM PUNTE: 300 Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye.
2 GEOGRAFIE V1 (Memo) (NOVEMBER 2012) AFDELING A: FISIESE GEOGRAFIE: DIE BELANGRIKEID VAN WATER EN EKOSISTEME Beantwoord ten minste EEN vraag uit hierdie afdeling. VRAAG 1 [LU 1.2 – LU 1.5] [LU 2.1 – LU 2.4] [LU 3.1 – LU 3.2] 1.1 1.1.1 afloop √√ (2) 1.1.2 hidroëlektrisiteit √√ (2) 1.1.3 ria √√ (2) 1.1.4 abrasie √√ (2) 1.1.5 sandtong √√ (2) 1.2 1.2.1 C/Habitat√√ (2) 1.2.2 D/Biodiversiteit √√ (2) 1.2.3 F/Predasie √√ (2) 1.2.4 H/Kompetisie √√ (2) 1.2.5 I/Voedselweb √√ (2) 1.3 1.3.1 Die boerdery met vis, skulpvis of seegras in ʼn geslote gebied in die see √√ (1x2) (2) 1.3.2 Mossels, garnale ens. is afhanklik van koue voedingryke water. Waterbesoedelde deeltjies verhoog die temperatuur van die water√√ Besoedelde deeltjies verminder voedingstowwe wat hul groei affekteer √√ (Enige 1x2) (2) 1.3.3 Die meule maak Saldanhabaai ʼn nywerheidsgebied en bederf die natuurlike skoonheid daarvan √√ Maak dit minder aantreklik vir toeriste √√ (Enige 1x2) (2) 1.3.4 Sterk getye en die deursypeling van vars water van die vleigebied rondom die baai en strandmeer √√ (1x2) (2) 1.3.5 Ja √√ Die noordelike deel van die baai en die erts-laai kaai saam omsluit die baai √√ (2x2) (4) 1.4 1.4.1 Nassermeer √ (1x1) (1) 1.4.2 Gewasse word besproei deur die jaarlikse oorstroming √√ Vrugbare grond word in die riviervallei afgeset √√ (2x2) (4) 1.4.3 Gewasse is nie meer afhanklik van die jaarlikse oorstromings nie √√ ʼn Verskeidenheid gewasse kan regdeur die jaar aangeplant word √√ Gewasse word nie weggespoel en vernietig nie √√ (Enige 2x1) (2)
(NOVEMBER 2012) GEOGRAFIE V1 (Memo) 3 1.4.4 Negatiewe uitwerking Baie mense wat omring is deur die water van die Nassermeer is verplaas van hul huise √√ Die dam vang die voedingryke alluviale grond vas wat in die riviervallei afgeset word – meer bemestingstowwe word nou gebruik wat die rivier besoedel √√ Die groei van plante in die stilstaande water van die meer ondersteun waterslakke en lei tot ʼn toename in die siekte bilharzia√√ Die dam het die vloeisterkte stroomaf van die Nylrivier vertraag √√ See-water syfer in die grondwater van die Nylrivier wat die landbougrond bederf √√ Die voorraad vis in die Mediterreense-see het verminder omdat die mariene ekosisteem afhanklik is van die voedingryke afsettings van die Nylrivier √√ Oorstromings stroomop lei tot ʼn verlies in plante, diere en insekte√√ Vrugbare slik word in die dam afgeset wat die waterkapasiteit van die dam verminder √√ Die verlies aan sandafsettings by die riviermond kan die kus erodeer √√ AANVAAR ANDER (Enige 3x2)(6) Vloed beheermaatreëls Die dam kan water berg as die water daarin uitgelaat word voor swaar reëns om die watervlak te verlaag √√ Beheer die uitvloei van vloedwater om oorstromings stroomaf te verminder √√ Verander die vloeipatroon van die rivier wat die intensiteit en duur van die oorstroming affekteer √√ Verander die seisoenale vloeipatroon van die rivier wat dit makliker maak om oorstromings te beheer √√ AANVAAR ANDER (Enige 3x2)(6) (12) 1.5 1.5.1 Is die proses waardeur sand en ander strandmateriaal al langs die kuslyn of strand verskuif word √√ Branders breek teen ʼn skuinshoek op die strand en terugloop geskied reguit langs die strand af wat lei tot strandmigrasie √√ (2x2) (4) 1.5.2 (a) Dit bedreig die geboue langs die kuslyn want daar is byna geen strand oor op sommige plekke nie √√ (1x2) (2) (b) Dit beïnvloed toeriste-aktiwiteite negatief omdat die strand geërodeer is en suidwaarts verskuif het √√ (1x2) (2) 1.5.3 Om ʼn strandhoof/skansmuur te bou wat die beweging van sand langs die strand sal keer √ (1x1) (1)
4 GEOGRAFIE V1 (Memo) (NOVEMBER 2012) 1.6 1.6.1 Bioties: plante/diere/sampioen/vis/insekte √ Abioties: sonlig/grond/water/olie √ (2) 1.6.2 swamme √ (1x2) (2) 1.6.3 Ontbinders is belangrik as die natuur se hersirkuleerders omdat hulle dooie plant- en diermateriaal afbreek om voedingstowwe terug in die grond te plaas √√ Is heelbo aan die voedselketting √√ (2x2) (4) 1.6.4 warmte √√ vogtigheid √√ (2x2) (4) 1.6.5 Bestuiwing van die blom deur die by √√ (1x2) (2) 1.7 1.7.1 Versteuring van die voedselketting Deur ʼn skakel by te voeg, bv. uitheemse plante of diere in die ekosisteem, sal daar minder hulpbronne wees vir die inheemse plante en diere √√ Verwydering van ʼn skakel uit die ekosisteem bv. plante of diere doodgemaak of permanent verwyder, sal lei tot ʼn toename in sekere spesies wat die voedselketting versteur √√ (2x2) (4) 1.7.2 Vergiftiging van die voedselketting Menslike aktiwiteite plaas giftige stowwe in die voedselketting bv. insekdoders om plae en insekte dood te maak √√ Vrystelling van nywerheidsafvalwater besoedel water in riviere en mere asook die see √√ Giftige stowwe besmet plante en insekte wat dikwels deur ander diere geëet word √√ Gifstowwe konsentreer by elke vlak van die voedselketting en vernietig uiteindelik die voedselketting en versteur die ekosisteem√√ (Enige 2x2) (4) 1.7.3 Verlies aan habitat en biodiversiteit Boerdery en ontwikkeling lei tot verlies aan habitat vir plante en diere √√ Baie plante en diere sterf uit wanneer nuwe nedersettings gebou word en word bedreig √√ Verlies aan habitat van plante en diere lei tot ʼn verlies aan biodiversiteit √√ (Enige 2x2) (4)
(NOVEMBER 2012) GEOGRAFIE V1 (Memo) 5 1.8 1.8.1 Voedsel-energie/voedingstowwe √√ (1x2) (2) 1.8.2 Voedselproduksie deur fotosintese √√ Voedselkringlope √√ Ontbinding van plant- en diermateriaal √√ (Enige 1x2) (2) 1.8.3 Kompetisie tussen lewende organismes vir hulpbronne √√ Predasie waar een dier (prooi) voed op ʼn ander √√ Simbiose tussen twee organismes waar ten minste een bevoordeel word √√ (Enige 2x2) (4) 1.8.4 Die lewende organisme sal hom daarvolgens aanpas √√ Die ekosisteem sal vernietig word/versteur word √√ ʼn Nuwe ekosisteem kan ontwikkel √√ Ekosisteem kan sy hoeveelhede op elke trofiese vlak (biomassa) beheer √√ (Enige 2x2) (4) 1.8.5 ontbossing √ besoedeling √ jag √ ontwikkeling √ klimaats veranderinge – invloed van mens op die klimaat √ (Enige 2x1) (2) [100]
6 GEOGRAFIE V1 (Memo) (NOVEMBER 2012) VRAAG 2 [LU 1.2 – LU 1.5] [LU 2.1 – LU 2.4] [LU 3.1 – LU 3.2] 2.1 2.1.1 Waar √√ (2) 2.1.2 Onwaar √√ (2) 2.1.3 Waar √√ (2) 2.1.4 Onwaar √√ (2) 2.1.5 Waar √√ (2) 2.2 2.2.1 Inheems √√ (2) 2.2.2 Afkapping √√ (2) 2.2.3 Organies √√ (2) 2.2.4 Salinasie √√ (2) 2.2.5 Gestroop √√ (2) 2.3 2.3.1 B/El Nino √ (1x1) (1) 2.3.2 A/La Nina √ (1x1) (1) 2.3.3 Daar is groter opwelling van koue water van onder af √√ Koue water is voedingryk en onderhou groot visbevolkings √√ (Enige 1x2) (2) 2.3.4 B/El Nino √√ Die passaatwinde wat vog voer in die rigting van Suid-Afrika waai swakker √√ Lae see temperature veroorsaak hoogdrukgebiede met lae reënval aan die ooste √√ (Enige 2x2) (4) 2.3.5 Uitwerking op boerdery-aktiwiteite Vermindering van oesproduksie/oes opbrengste/vee/veroorsaak hoë voedselpryse √√ Landbouprodukte word duurder √√ Afname in uitvoere van landbouprodukte √√ Voedseltekorte en invoer van voedsel teen hoë pryse √√ Werkverliese in die landboubedryf en verlies aan inkomste √√ Hongersnood en wanvoeding weens werkloosheid en armoede √√ (Enige 3x2)(6) Maatreëls Adviseer boere om droogte-bestande gewasse te plant √√ Verminder vee-getalle √√ Maak planne om voedsel te berg en voer alternatiewe voedsel voorraad in √√ Bou water opgaardamme en interbekkenverplasingskemas √√ Pas waterbeperkings toe √√ Implementeer voedselpreserveringsmetodes om ʼn betroubare voedselbasis te handhaaf bv. son-gedroogte produkte, inlegging ens. van voedselsoorte √√ Bedek grond met blare/strooi om verdamping van water te voorkom √√ Gebruik besproeiingsmetodes wat waterverlies en verdamping verminder √√ (Enige 3x2)(6) (12)
(NOVEMBER 2012) GEOGRAFIE V1 (Memo) 7 2.4 2.4.1 Pietermaritzburg √ (1x1) (1) 2.4.2 Pietermaritzburg √ (1x1) (1) 2.4.3 (a) Durban 12 °C (23 °C – 11 °C) √√ (1x2) (2) (b) Pietermaritzburg 19 °C (22 °C – 3 °C) √√ (1x2) (2) 2.4.4 Die verskil in daaglikse minimum en maksimum temperature en somer en winter is minder uiters in Durban as Pietermaritzburg √ Durban is aan die kus geleë = maritieme klimaat √ Pietermaritzburg in die binneland geleë = kontinentale klimaat √ Die see het ʼn matigende invloed op Durban se klimaat √ (Enige 1x2) (2) 2.5 2.5.1 Destruktiewe golwe √ (1x1) (1) 2.5.2 Erosie √ (1x1) (1) 2.5.3 Boogrots √√ (1x2) (2) 2.5.4 Die dak van die boogrots sal verder erodeer deur die bruisende golwe en uiteindelik ineen stort om ʼn stapel te vorm √√ (1x2) (2) 2.5.5 Voorsien ʼn inkomste aan plaaslike inwoners wat hande-artikels verkoop en ander dienste lewer √√ Verskaf werksgeleenthede aan die plaaslike inwoners by hotelle en ander plekke van akkommodasie √√ Is ʼn bron van buitelandse kapitaal wat die ekonomie ʼn hupstoot gee √√ (Enige 2x2) (4) 2.6 2.6.1 R-horison √√ (1x2) (2) 2.6.2 A-horison √√ (1x2) (2) 2.6.3 A-horison √√ (1x2) (2) 2.6.4 B-horison √√ (1x2) (2) 2.6.5 A = uitloging √ B = desalinasie/kalsifisering √ (2x1) (2) 2.6.6 A = uitloging √√ (1x2) (2) 2.6.7 Die soute vorm ʼn harde deklaag/kors bo-op die grondlaag wat dit moeilik maak vir water om deur te syfer √√ (1x2) (2) 2.6.8 Bemesting kan ʼn vorm van besoedeling wees en veroorsaak eutrifikasie √√ Voedingstowwe word weggespoel en beland in waterbronne soos damme, riviere en see, waar dit die groei van alge versnel √√ Die alge keer die sonstrale weg van die waterplante en diere wat dit benodig √√ Waar alge uitsterf gebruik die ontbindingsprose alle suurstof op sodat vis en ander waterdiere versmoor √√ (Enige 3x2) (6)
8 GEOGRAFIE V1 (Memo) (NOVEMBER 2012) 2.7 2.7.1 Hoëveld √√ Binnelandse streke van KZN √√ Oos-Kaap √√ (Enige 1x2) (2) 2.7.2 Suid-Amerika - Pampas √ Noord-Amerika - Prairies √ (2x1) (2) 2.7.3 Ryp √√ Vuur √√ Wei van vee verhinder bome om hulself te vestig √√ (Enige 1x2) (2) 2.7.4 Die grond is vrugbaar √√ (1x2) (2) 2.7.5 Landbou √ Afkapping van bome/Ontbossing √ Verstedeliking √ Vure √ (Enige 2x1) (2) 2.7.6 Voordele Vure verwyder plantegroei-bedekking vir groei van nuwe plante √√ Die as verhoog die voedingswaarde van die grond √√ Sommige sade het die rook van vure nodig om te ontkiem √√ ʼn Vuur vernuwe die bioom deur die vrystelling van sade en minerale √√ AANVAAR ANDER (Enige 3x2)(6) Maniere om aan te spreek Bou brandgordels langs sensitiewe areas √√ Moenie brandende sigarette in die veld gooi nie √√ Voer ontwikkeling op so ʼn wyse uit dat dit so min as moontlik skade aan die omgewing aan rig √√ Stig bewaringsgebiede en parke √√ Bevorder omgewingsbewustheid √√ Gehoorsaam die reëls van gebied waar dit ʼn brandgevaar inhou √√ Bou buite-vure in ʼn sanderige gebied √√ (Enige 3x2)(6) (12) [100]
(NOVEMBER 2012) GEOGRAFIE V1 (Memo) 9 MENSLIKE GEOGRAFIE: MENSE EN HUL BEHOEFTES AFDELING B: ONTWIKKELING, VOLHOUBAARHEID, MENSE EN HUL BEHOEFTES Beantwoord ten minste EEN vraag uit hierdie afdeling. VRAAG 3 [LU 1.2 – LU 1.5] [LU 2.1 – LU 2.4] [LU 3.1 – LU 3.2] 3.1 3.1.1 Natuurlike hulpbronne √√ (2) 3.1.2 Grondstowwe √√ (2) 3.1.3 Menslike hulpbronne √√ (2) 3.1.4 Finansieel √√ (2) 3.1.5 Nie-hernubare √√ (2) 3.2 3.2.1 Tersiêre aktiwiteite maak gebruik van kwaternêre aktiwiteite soos inligtingtegnologie, navorsing, ens. (2) 3.2.2 Die VN is al die ontwikkelde lande wat hulp verleen aan ontwikkelende lande (2) 3.2.3 Millenniumdoelwit is om erge-armoede en honger te verminder (2) 3.2.4 Voorsien ʼn beter lewe vir mense wat in stedelike gebiede woon (2) 3.2.5 Geslagsgelykheid is wanneer mans en vroue gelyke geleenthede het om hul potensiaal te ontwikkel (2) 3.3 3.3.1 Brandtlyn Die skeidingslyn tussen noordelike- (ryk/ontwikkelde) en suidelike (arm/ontwikkelende) lande √√ (1x2) (2) 3.3.2 Ontwikkelde lande = ryk, geïndustrialiseerde ekonomies meer ontwikkelde lande in die wêreld √√ Ontwikkelende lande = arm, landboukundige, minder ontwikkelde lande in die wêreld √√ (2x2) (4) 3.3.3 Ontwikkelde lande Globale korporasies √√ Effekte beurse √√ Geldeenheid van ontwikkelde lande √√ (Enige 1x2)(2) Ontwikkelende lande Arm bedelaars √√ Derde wêreld √√ (Enige 1x2)(2) (4) 3.3.4 Ekonomiese aanwysers Indiensnemingsdata √√ Handel √√ BNP √√ BBP √√ Tersiêre- en sekondêre ekonomiese aktiwiteite √√ (Enige 2x2) (4)
10 GEOGRAFIE V1 (Memo) (NOVEMBER 2012) 3.3.5 Derde wêreldlande is arm bedelaars wat uitgesluit is van die globale ekonomie √√ Eerste wêreldlande geniet al die rykdom en welsyn van ʼn globale ekonomie soos ʼn casino √√ (Enige 1x2) (2) 3.3.6 Ontwikkelde lande maak die meeste van die wêreld se vervaardigde goedere √√ Inkomste per capita is hoog √√ (Enige 1x2) (2) 3.4 3.4.1 Die ekonomiese groei en ontwikkeling van landelike gebiede √√ (1x2) (2) 3.4.2 Noordoos van Mthatha in Oos-Kaap √ (1x1) (1) 3.4.3 Primêre aktiwiteite √ Landbou √ (Enige 1x1) (1) 3.4.4 Die gebied is arm √√ Die lae kapasiteit van regering se betrokkenheid √√ Die lae deelname van gemeenskapsgebaseerde organisasies √√ (Enige 2x2) (4) 3.4.5 Onder-na-bo benadering beteken om saam te werk met mense op voetsoolvlak √√ (1x2) (2) 3.4.6 Waarom is vroue opgehef Landelike vroue was uitgesluit van deelname in ekonomiese aktiwiteite √√ Vroue speel oor die algemeen die rol van tuisblywende huisvrou √√ Vroue lewer selde ʼn bydra tot die finansiële inkomste van huishoudings √√ Vroue is arm en het ʼn gebrek aan basiese vaardighede √√ Vroue het ʼn gebrek aan opvoeding en het lae vlakke van geletterdheid √√ Vroue word beïnvloed deur tradisionele-, kulturele- en godsdienstige sieninge in die samelewing √√ (Enige 3x2)(6) Hoe programme help om die vroue se toestand te verbeter Die stigting van ʼn groentetuinprojek √√ Opleiding en ondersteuningsprogramme √√ Om die koste van huishoudelike voedsel te verlaag √√ Om gesinne se voedingsvlak te verbeter √√ Om selfbeeld en persoonlike vertroue te verhoog √√ Meer geleenthede om surplus in inkomste te omskep √√ Werk saam met en raadpleeg plaaslike regering √√ (Enige 3x2)(6) (12)
(NOVEMBER 2012) GEOGRAFIE V1 (Memo) 11 3.5 3.5.1 Kompetisie vir leefruimte weens toename in die wêreldbevolking √√ Mense is arm en afhanklik van natuurlike hulpbronne om te oorleef bv. hout as brandstof √√ Kompetisie vir voedsel en water bv. diere doodmaak vir voedsel, deel water wat ʼn skaars hulpbron is √√ Oeste beskadig deur die weiding van wilde diere √√ Wilde diere is gevaarlik en kan plaaslike inwoners wond of doodmaak √√ (Enige 2x2) (4) 3.5.2 Toename in besoekers en vervoer kan die omgewing skade berokken/omgewingsvernietiging √√ Vernietig natuurlike plantegroei vir die ontwikkeling van paaie en akkommodasie √√ Verlies aan natuurlike habitat en biodiversiteit weens die oprigting van toeriste-fasiliteite √√ Dra by tot hoër vlakke van vullisstorting en besoedeling wat die waarde van hulpbronne verminder √√ Geraasbesoedeling steur die broei-gewoontes van diere, voëls en insekte √√ (Enige 2x2) (4) 3.5.3 Belangrikheid van nasionale parke Omgewingsredes om diere en die omgewing/biodiversiteit te beskerm √√ Ekonomiese redes – plante vir hul medisinale waardes √√ Etiese redes – die reg van plante en diere √√ Estetiese rede – om die natuurskoon te geniet √√ Wetenskaplike redes – vir navorsingdoeleindes √√ Om ʼn hoë lewensgehalte te handhaaf ten einde besoedeling te bekamp √√ (Enige 3x2)(6) Geleenthede Werksgeleenthede bv. natuurbewaarders, toergidse, ens. √√ Voedselvoorsiening wanneer oortollige diere van kant gemaak word as deel van bewaringsprogramme √√ Oes van dekgras en brandhout in nasionale parke √√ Toeriste-aantreklikhede wat buitelandse kapitaal verdien √√ Verhoogde inkomste lei tot ʼn hoër lewenstandaard √√ (Enige 3x2)(6) (12) 3.6 3.6.1 Oopgroefmyne √√ (1x2) (2) 3.6.2 Nie-hernubaar √ Kan nie vervang word nie en kan uitgeput word √ (2x1) (2) 3.6.3 (a) infiltrasie √√ (1x2) (2) (b) afloop √√ (1x2) (2)
12 GEOGRAFIE V1 (Memo) (NOVEMBER 2012) 3.6.4 Beskadig die landskap waar die plante, grond en rotse verwyder word √√ Vorm nuttelose mynhope √√ Wind en water erodeer die grond wat uiteindelik beland in strome en mere √√ Slyk, sure en toksiese materiaal meng met water en syfer in grondwaterbronne √√ Reënwater syfer in die grond by steenkoolmyne en meng met swawel om swawelsuur te vorm wat in mere en riviere beland – giftig vir mense en waterlewe √√ (Enige 2x2) (4) 3.6.5 Opvulling van ou myne met sand √√ En plant gras √√ Plaas dele van die myngebied opsy vir parke en wildreservate √√ (Enige 2x2) (4) 3.6.6 Herstel van die landskap is baie duur √√ Herstel van die landskap is ʼn lang proses √√ Mynmaatskappye doen nie moeite of onkoste om die landskap te rehabiliteer nie √√ (Enige 2x2) (4) [100]
(NOVEMBER 2012) GEOGRAFIE V1 (Memo) 13 VRAAG 4 [LU 1.2 – LU 1.5] [LU 2.1 – LU 2.4] [LU 3.1 – LU 3.2] 4.1 4.1.1 Hulpbron-uitputting √√ (2) 4.1.2 Hulpbron-uitbuiting √√ (2) 4.1.3 Volhoubaarheid √√ (2) 4.1.4 Preservering √√ (2) 4.1.5 Herwinning/Hersirkulering √√ (2) 4.2 4.2.1 Ontwikkeling √√ (2) 4.2.2 Aanwysers √√ (2) 4.2.3 Mense-ontwikkelingsindeks √√ (2) 4.2.4 Lewensgehalte-indeks √√ (2) 4.2.5 Omgewingsaanwysers √√ (2) 4.3 4.3.1 (a) Die kern-periferie-model Die G8-lande, verteenwoordig deur mense wat hulle ooreet, is die kern van die kern-periferie-model √√ Die ontwikkelende lande, verteenwoordig deur die agenda oor wêreldvoedseltekorte, is die randgebied √√ (2x2) (4) (b) Die afhanklikheidsmodel Die G8-lande is die mense wat ooreet en die ontwikkelende lande uitbuit vir hulle skaars hulpbronne √√ Die G8-lande word ryker en die ontwikkelende lande, verteenwoordig deur die agenda oor wêreldvoedseltekorte, word armer √√ (2x2) (4) 4.3.2 Ja √√ Die G8-lande hou aan om die ontwikkelende lande uit te buit vir hul skaars hulpbronne √√ G8-lande word ryker terwyl die ontwikkelende lande armer word, wat lei tot voedseltekorte √√ (3x2) OF No √√ Die G8-lande vervul hul rol deur die bestuur van globale politieke en ekonomiese ontwikkeling √√ Ekonomiese ontwikkeling sal toeneem in ontwikkelende lande as die G8-lande globale ekonomiese ontwikkeling behoorlik bestuur√√ (3x2) (6) 4.3.3 Wanneer: 2008 √ Waar: Hokkaido in Japan √ (2x1) (2) 4.3.4 Wêreldvoedseltekorte √√ (1x2) (2)
14 GEOGRAFIE V1 (Memo) (NOVEMBER 2012) 4.4 4.4.1 Die toenemende interaksie tussen en integrasie van nasionale ekonomieë en organisasies in die wêreld deur handel, belegging, vloei van kapitaal, migrasie en die verspreiding van tegnologie √√ (1x2) (2) 4.4.2 Die afskaffing van beperkinge op handel en die vloei van kapitaal √√ (1x2) (2) 4.4.3 Daar is geen waarborg dat ekonomiese voordele van globalisering gelykop versprei gaan word tussen ontwikkelde- en ontwikkelende lande nie √√ (1x2) (2) 4.4.4 Nee √√ Uitputting van natuurlike hulpbronne √√ Verhoogde besoedeling √√ Habitatvernietiging √√ (Enige 2x2) (4) 4.4.5 Positiewe uitwerking Goedkoper produkte beskikbaar aan verbruikers √√ Mense het oor die algemeen meer keuses √√ Produkte word gestandaardiseer en gehalte verbeter √√ Meer rykdom versprei oor die wêreld √√ Lei tot ʼn toename in uitsette van vervaardiging in die suidelike lande √√ Lei tot vrye handel tussen nasionale markte en produseerders √√ Groter geleenthede vir ekonomiese groei in ontwikkelende lande √√ Skep nuwe moontlikhede vir die onmiddellike kommunikasie en uitruiling van idees tussen mense √√ AANVAAR ANDER ENIGE DRIE (3x2) (6) Negatiewe uitwerking Intense kompetisie tussen produseerders √√ Ongelyke verspreiding van rykdom √√ Gaping tussen ontwikkelde en ontwikkelende lande word groter √√ Ondermyn plaaslike kulture en misluk om plaaslike inheemse kulture te erken – kulturele globalisering √√ Toename in die verspreiding van siektes bv. Vigs en EARS √√ Uitbuiting van werkers – lae lone en swak werkstoestande vir mense in ontwikkelende lande √√ ENIGE DRIE (3x2) (6) 2x (3x2) (12) 4.5 4.5.1 4% √√ Waarom – is ryk ontwikkelde lande wat nie-hernubare hulpbronne gebruik om krag op te wek √√ (2x2) (4) 4.5.2 Asië √√ (1x2) (2)
(NOVEMBER 2012) GEOGRAFIE V1 (Memo) 15 4.5.3 Vraag na leefruimte weens die groeiende bevolking √√ Afkap vir brandhout en houtskool √√ Onbeheersde veldbrande √√ Oorbeweiding √√ Oorskakeling van bestaansboerdery na kommersiële boerdery √√ Verstedeliking √√ (Enige 3x2) (6) 4.5.4 Gronderosie √√ Verlaging in die gehalte/vrugbaarheid van die grond √√ (Enige 1x2) (2) 4.5.5 Aanplant van bome/aforestasie √√ Bewaring toepas √√ Preservering √√ (Enige 2x2) (4) 4.6 4.6.1 Wind kan vervang word √ (1x1) (1) 4.6.2 Die opwekking en gebruik van windkrag produseer nie besoedelde deeltjies nie √√ (1x2) (2) 4.6.3 Darling, noordwes van Kaapstad √ (1x1) (1) 4.6.4 Vier groot turbines word gebruik om windkrag op te wek √√ Die “skoon” krag sal gevoer word in ʼn nasionale kragnetwerk en vandaar gevoer word na die verbruiker √√ (2x2) (4) 4.6.5 Dit is volhoubaar en omgewingsvriendelik √√ (1x2) (2) 4.6.6 Voordele Wind is ʼn onbeperkte natuurlike hulpbron wat wêreldwyd beskikbaar is √√ Daar is min lug en waterbesoedeling/skoon √√ Produksiekoste sal laag wees weens tegnologiese ontwikkelinge√√ Geen fossielbrandstowwe word benodig nie/word verbrand gedurende opwekking nie √√ AANVAAR ANDER (Enige 3x2)(6) Nadele Kan net opgewek word in gebiede met bestendige winde √√ Windturbines veroorsaak geraasbesoedeling √√ Meng in met die migrasie van voëls en kan voëls dood maak √√ Is ʼn onvoldoende as wind nie waai nie/kalm toestande √√ Windplaas neem groot ruimte in beslag √√ (Enige 3x2)(6) (12) [100] GROOTTOTAAL: 300

Study this subject

More from Grade 11 Geography

View all