Skip to content

Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2017 Memo (Afr)

MemorandumGeographyGrade 11201713 pages

Grade 11 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2017 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2017 GEOGRAFIE V1 NASIENRIGLYN Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING A: FISIESE GEOGRAFIE – DIE ATMOSFEER EN GEOMORFOLOGIE VRAAG 1 1.1 1.1.1 B√ 1.1.2 G√ 1.1.3 D√ 1.1.4 A√ 1.1.5 C√ 1.1.6 F√ 1.1.7 E√ (7 x 1) (7) 1.2 1.2.1 Kruin √ 1.2.2 Talus √ 1.2.3 Pediment √ 1.2.4 Knakpunt 1.2.5 Eskarp √ 1.2.6 Eskarp √ 1.2.7 Kruin √ 1.2.8 Eskarp √ (8 x 1) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) GEOGRAFIE V1 3 1.3 1.3.1 A – Ferrel / Middelbreedte-sel √ B – Hadley / Tropiese sel √ (2 x 1) (2) 1.3.2 Ontstaan binne die middelbreedtes tussen 30° en 60° noord en suid √ Lug daal by 30° en styg by 60° in hierdie sel √ (Enige EEN) (1 x 1) (1) 1.3.3 Die ITKS is oor die Kreefskeerkring geleë. √√ (1 x 2) (2) 1.3.4 (a) Tropiese oostewind / Passaatwinde √ (1 x 1) (1) (b) In die suidelike halfrond is die afwyking van winde na links soos lug vanaf ʼn hoogdruk na ʼn laagdruk beweeg √√ OF In die noordelike halfrond is afwyking van winde na regs, soos lug vanaf ʼn hoogdruk na ʼn laagdruk beweeg √√ (Enige EEN) (1 x 2) (2) 1.3.5 Die wind ontstaan in die suidelike halfrond waar die afwyking na links is, soos dit die ewenaar oorsteek wyk dit af na regs √√ (1 x 2) (2) 1.3.6 (a) ITKS√ (1 x 1) (1) (b) Vogbelaaide tropiese oostewinde konvergeer by die ITKS/ekwatoriale laag √√ Intensiewe verhitting veroorsaak vinnige styging van lug en gevolglike kondensasie en die vorming van wolke op ʼn groot vertikale omvang √√ (2 x 2) (4) 1.4 1.4.1 Isobare √ (1 x 1) (1) 1.4.2 1020 hPa√ (1 x 1) (1) 1.4.3 C – Saal √ D – Laagdruk √ (2 x 1) (2) 1.4.4 ITKS het suidwaarts beweeg omdat die Suid-Atlantiese en Suid- Indiese hoogdruksisteme naby die land is √ Die binneland ervaar hoë temperature √ (2 x 1) (2) 1.4.5 (a) Suid √ (1 x 1) (1) (b) Drukgradiënt ontstaan √√, as gevolg van hoogdruk oor die oseaan en laagdruk oor die land √√ Lug begin te beweeg vanaf hoog na laag √√, Coriolis-krag begin om die rigting te beïnvloed √√. Die begin om na links af te wyk √√ volgens die wet van Ferrel √√ en veroorsaak dus suidelike winde in plaas van westewinde by die weerstasies √√ (Enige VIER – Verduideliking is belangrik) (4 x 2) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2017) 1.5 1.5.1 Horisontaalliggende sedimentêre gesteentes √ (1 x 1) (1) 1.5.2 Dit is steil en geterrasseer. √√ (1 x 2) (2) 1.5.3 Die hellings bestaan uit afwisselende sag en hard gelaagde gesteentes √√ Die harde lae is moeilik om te erodeer en veroorsaak steil kranse √√ Die sagte lae is makliker om te erodeer en veroorsaak meer geleideliker hellings √√ (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 1.5.4 (a) Terugwaartse erosie √ (1 x 1) (1) (b) Die lae onder die bolaag is minder weerstandbiedend √√ Herhaalde onderkelwing in die sagter gesteentes sal uiteindelik veroorsaak dat die harder boonste laag intuimel √√ Herhaalde onderkelwing en intuimeling sal veroorsaak dat ʼn kloof uiteindelik ontstaan √√ (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 1.5.5 Die rivier is te diep vir enige gebruik in landbou √√ Die steil hellings maak die bou van damme moontlik as die water na ander areas gelei kan word √√ (Enige EEN) (1 x 2) (2) 1.6 1.6.1 Lakkoliet √ (1 x 1) (1) 1.6.2 Dit bestaan uit massiewe stollingsgesteentes √ Dit is sampioenvormig √ Dit is aan die magmakamer verbind deur ʼn pyp √ (2 x 1) (2) (a) Afskilfering √ (1 x 1) (1) (b) Uitsetting gedurende die dag en krimping gedurende die nag √√ Herhaling van hierdie proses sal veroorsaak dat die boonste dele van die gesteente afskilfer √√ (2 x 2) (4) 1.6.3 In Fase 1, Groot hoeveelhede magma beweeg na die oppervlakte en die druk van hierdie beweging veroorsaak dat die gelaagde gesteentes opwaarts buig √√ In Fase 2, die gesmelte magma stol en veroorsaak ʼn lakkoliet √√ Gedurende fase 3, word die boonste lae deur verwering en erosie verwyder √√ In fase 4, is die sagter boonste lae weg geërodeer en ontbloot hierdie harde weerstandbiedende koepel aan die aard-oppervlakte √√ (4 x 2) (8) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) GEOGRAFIE V1 5 VRAAG 2 2.1 2.1.1 laag √ 2.1.2 Indiese √ 2.1.3 Kreefskeerkring √ 2.1.4 Junie tot September √ 2.1.5 suidwes √ 2.1.6 tropiese √ 2.1.7 makro √ 2.1.8 vloede √ (8 x 1) (8) 2.2 2.2.1 tektoniese aktiwiteit √ 2.2.2 dongaveld √ 2.2.3 koniese koppie √ 2.2.4 basaltplato √ 2.2.5 butte √ 2.2.6 mesa √ 2.2.7 kaprots √ (7 x 1) (7) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2017) 2.3 2.3.1 A –Chinook √ B – Föhn √ (2 x 1) (2) 2.3.2 windkant √ (1 x 1) (1) 2.3.3 Aan die windkant van die berg kom kondensasie voor en vog word in die vorm van neerslag vrygestel √√ Soos die wind styg en oor die berg beweeg, word meer vog vrygestel en word uiteindelik droër √√ Aan die lykant veroorsaak dalende lug dat die laaste moontlik vog verdamp soos dit verhit √√ As gevolg van dalende lug aan die lykant is daar geen kondensasie nie √√ (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 2.3.4 Chinook Die warm lug smelt die sneeu gedurende winter √√ Hierdie veroorsaak dat landbou-aktiwiteite kan voortgaan omdat daar water beskikbaar is. √√ Dit veroorsaak ook meer voordelige werksomstandighede gedurende die kouer maande. √√ Gesmelte sneeu kan ook vloede veroorsaak √√ Föhn Die intensiewe hitte oor sentraal Europa maak mense lui en siek √√ Produksie word negatief beïnvloed as gevolg van die fisiese dehidrering van mense √√ Droogtes verdor landbougrond √√ Vure ontstaan op landbougrond √√ (Enige VIER – Toestande op beide kontinente moet bespreek word) (4 x 2) (8) 2.4 2.4.1 Maritiem tropiese lug √ (1 x 1) (1) 2.4.2 Die mT lug van Port Nolloth word deur koue water beïnvloed √ Die mT lug van Durban word deur warm waters beïnvloed √ (2 x 1) (2) 2.4.3 Koue seestrome verlaag temperature en reënval √√ Warm seestrome veroorsaak hoër temperature en reënval √√ (2 x 2) (4) 2.4.4 Gedurende Julie beweeg die ITKS noordwaarts en die direkte sonstrale is in die noordelike halfrond dus is die temperature laer √√ Gedurende Januarie beweeg die ITKS suidwaarts en die direkte sonstrale is oor die Steenbokskeerkring dus die gevolglike hoër temperature √√ (2 x 2) (4) 2.4.5 Bloemfontein is in die binneland geleë met die land wat die temperature beïnvloed √√ Land verhit vinniger as water en stel ook vinniger hitte vry √√ Die land se albedo-effek is baie laag en absorbeer dus die meeste hitte √√ (Enige TWEE) (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) GEOGRAFIE V1 7 2.5 2.5.1 A – Cuesta √ B – Homoklinale rug / Hogsback √ (1 + 1) (2) 2.5.2 (a) Terugwyking van die eskarphelling sonder dat die hoogte afneem √ (1 x 1) (1) (b) Weswaarts √ (1 x 1) (1) (c) Onderkelwing sal by die minder weerstandbiedende gesteentes aan die oostelike kant van die landvorme voorkom √√ (1 x 2) (2) 2.5.3 Cuestas Cuestas het ʼn geleideliker duikhelling √√ Landbou aktiwiteite is moontlik as kontoerploeëry toegepas word √√ Nedersettings kan ontwikkel omdat die bou van paaie, spoorlyne, kragdrade, ens. moontlik is √√ Homoklinale rug/Hogsback Homoklinale rûe het ʼn baie steil duikhelling √√ Normale menslike aktiwiteite is óf onmoontlik óf baie moeilik en duur √√ Duikhellings van homoklinale rûe word somtyds vir bosboudoeleindes gebruik √√ (Enige VIER) (4 x 2) (8) 2.6 2.6.1 Grondkruip √ (1 x 1) (1) 2.6.2 Leunende pale / heinings √ Buigende groeipatrone van bome √ Gebreekte steunmuur √ Geterrasseerde helling √ (Enige TWEE) (2 x 1) (2) 2.6.3 (a) 1 cm per jaar (1 x 1) (1) (b) Nat-en droogword van die sandkorrels √√ Verhitting en afkoeling van die sandkorrels √√ (2 x 2) (4) (c) Hoër reënval gaan die beweging versnel omdat omvangryke uitsetting en krimping gaan plaasvind √√ Hoe steiler die helling is, hoe vinniger gaan die grond by die helling af beweeg √√ (2 x 2) (4) 2.6.4 Steiler hellings kan met sement bespuit of bedek word √√ Steunmure walle kan gebou word om die helling te stabiliseer √√ Erg gekraakte gesteentes kan verstewig word deur boute by hulle aan te heg √√ Dreineringspype kan in die helling aangebring word om vinniger dreinering van water uit die grond toe te laat √√ (Enige TWEE) (2 x 2) (4) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING B: ONTWIKKELING EN NATUURLIKE HULPBRONNE VRAAG 3 3.1 3.1.1 E√ 3.1.2 G√ 3.1.3 A√ 3.1.4 H√ 3.1.5 C√ 3.1.6 I√ 3.1.7 B√ 3.1.8 D√ (8 x 1) (8) 3.2 3.2.1 Moedergesteente √ 3.2.2 R-horison √ 3.2.3 C-horison √ 3.2.4 O-horison √ 3.2.5 A-horison √ 3.2.6 R-horison √ 3.2.7 Reënval √ (7 x 1) (7) 3.3 3.3.1 Menslike Ontwikkelings Indeks √ (1 x 1) (1) 3.3.2 GDP/capita √ Geletterdheid (Opvoeding) √ Lewensverwagting √ (Enige EEN) (1 x 1) (1) 3.3.3 (a) Ontwikkelde lande – Y √√ Ontwikkelende lande – X √√ (2 x 2) (4) (b) Die Gini-koëffisiënt verwys na die oneweredige verspreiding van rykdom in lande, en konsentreer dus net op ekonomiese ontwikkeling √√ Die MOI kombineer sosiale en ekonomiese aanwysers om tussen ontwikkelde en ontwikkelende lande te onderskei √√ Beide aanwysers verskaf ʼn punt uit 1, maar by die MOI is ʼn punt naaste aan 1 meer ontwikkeld teenoor die Gini waar ʼn punt naaste aan 1 baie swak en oneweredige verspreiding van rykdom aandui √√ (Enige TWEE) (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) GEOGRAFIE V1 9 3.3.4 Die bevolking is nog jonk en is ʼn ekonomiese las vir die land √√ Jeugdiges kan nie die werksektore betree nie √√ Hoë bevolkingsgroei sal meer druk op natuurlike en menslike hulpbronne plaas √√ Oorkonsentrasie van skole lei tot swak opvoeding en lae vaardigheidsvlakke, wat ʼn negatiewe invloed op toekomstige produksie mag hê √√ (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 3.4 3.4.1 Die balans tussen ʼn land se invoere en uitvoere. √ (Konsep) (1 x 1) (1) 3.4.2 (a) Die houer met invoere is groter √ Die persoon worstel om die uitvoere vas te hou, wat impliseer dat minder uitvoere voorkom √ (Enige EEN) (1 x 1) (1) (b) Kwotas √ Embargo’s √ Subsidies aan boere om meer produkte te produseer √ Tariewe op goedere √ (Enige TWEE) (2 x 1) (2) 3.4.3 Beter handelverhoudings sal gevestig word √√ Geen beperkings op sekere goedere √√ Produkte sal teen ʼn billike prys na ander lande uitgevoer word √√ Meer produksie op ooreengekome produkte gaan na die wêreldmark √√ (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 3.4.4 Dit sal sterker internasionale verhoudinge bou √√ Lande sal buitelandse valuta verdien √√ Verbeterde werksgeleenthede √√ Beter industrialisasie en invoervervanging √√ Dit sal armoede verlig √√ Handel help met kapasiteitsbou √√ Infrastruktuur sal ontwikkel en opgegradeer word √√ Vermenigvuldigingseffek sal in werking kom, waar een ontwikkeling sal lei tot die ontwikkeling van vele ander sektore √√ (Enige VIER) (4 x 2) (8) 3.5 3.5.1 Beligting √ (1 x 1) (1) 3.5.2 Bevolkingstoename sal energieverbruik vermeerder √ (1 x 1) (1) 3.5.3 Meer huishoudings gebruik elektrisiteit √√ ʼn Groter persentasie van Suid-Afrika se huishoudings is verbind aan die elektrisiteitsrooster. √√ (Enige EEN) (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2017) 3.5.4 Meer finansiële uitgawes op die uitbreiding van die energierooster en die bou van kragstasies. √√ Druk op die huidige energievoorsiening veroorsaak beurtkrag, wat ekonomiese groei vertraag. √√ Ontginning van meer steenkool sal die hulpbron vinniger uitput met gevolglike werksverliese en afname in uitvoere. √√ (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 3.5.5 Skakel die ligte in vertrekke, waar daar niemand is nie, af √√ Stort eerder as om te bad √√ Stel die warmwatersilinder teen 5 °C laer √√ Gebruik slegs verwarmers wanneer nodig, dra eerder warm klere √√ Gebruik sonkragpanele √√ Vervang die gloeilampies met hoër doeltreffendheid, laer watt gloeilampies √√ Moenie die waterketel te vol maak nie, kook slegs die hoeveelheid wat nodig is √√ Was klere in koue water eerder as warm water √√ Gebruik die wasgoed lyn eerder as die tuimeldroër √√ Gebruik minder ornamentele ligte √√ Maak die yskasdeur minder oop √√ (Enige VIER) (4 x 2) (8) 3.6 3.6.1 Termiese energie / Gebruik van steenkool √ (1 x 1) (1) 3.6.2 Die hulpbron wat deur die industrieë gebruik word is ʼn nie-hernubare hulpbron. √√ (1 x 2) (2) 3.6.3 (a) Koolstofdioksied √ Koolstofmonoksied √ Stikstofoksied √ (Enige EEN) (1 x 1) (1) (b) Aardverwarming √ Suurreën √ (2 x 1) (2) 3.6.4 Mense gebruik aanhoudend ʼn nie-hernubare hulpbron √√ Ontginning van die hulpbron veroorsaak omgewings skade √√ Ekosisteme en habitatte word verwoes √√ Die gasse wat vrygestel word veroorsaak klimaatverandering √√ Biodiversiteit word verwoes √√ (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 3.6.5 Dit is ʼn groot verskaffer van werksgeleenthede. √√ Suid-Afrika het groot steenkoolreserwes en dit verdien buitelandse valuta √√ Steenkool vorm die basis van ander industrieë soos seep vervaardiging, Sasol, ens. √√ Dit is relatief goedkoop om te ontgin en goedkoop om krag op te wek, dus betaal industrieë laer pryse vir energie in vergelyking met ander plekke in die wêreld √√ (Enige TWEE) (2 x 2) (4) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) GEOGRAFIE V1 11 VRAAG 4 4.1 4.1.1 Kern-periferie model √ 4.1.2 Volhoubare ontwikkelingsmodel √ 4.1.3 Rostow se model √ 4.1.4 Kern-periferie model √ 4.1.5 Rostow se model √ 4.1.6 Volhoubare ontwikkelingsmodel √ 4.1.7 Kern-periferie model √ (7 x 1) (7) 4.2 4.2.1 Hernubaar √ 4.2.2 Nie-hernubaar √ 4.2.3 Hernubaar √ 4.2.4 Hernubaar √ 4.2.5 Hernubaar √ 4.2.6 Nie-hernubaar √ 4.2.7 Nie-hernubaar √ 4.2.8 Nie-hernubaar √ (8 x 1) (8) 4.3 4.3.1 Die proses waar lede van die gemeenskap bymekaar kom om gesamentlike aksie te neem om ontwikkeling te bevorder √ (Konsep) (1 x 1) (1) 4.3.2 Sosio-ekonomiese ontwikkeling vir arm gemeenskappe √ Verbeter die welsyn van huishoudings in landelike gemeenskappe aansienlik √ (2 x 1) (2) 4.3.3 Dit is voorgestel aan talle huishoudings regoor Suidelike Afrika √√ Alle lede van die gemeenskap word genooi om dit by te woon √√ Opleiding dek verskeie modules oor landbou en voedselsekuriteit √√ (Enige EEN) (1 x 2) (2) 4.3.4 Monitering maak seker dat die aardighede wat opgedoen is, korrek geïmplementeer word √√ Dit maak seker dat deelnemers aan die programme enige uitdaging kan hanteer √√ (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2017) 4.3.5 Dit help met landbou-uitbreiding √√ Dit is gesentreer rondom die ontwikkeling van menslike hulpbronne √√ Dit verhoog organisering en ontwikkel administratiewe vaardighede √√ Help met die verstaan van gesondheid en gesondheidsdienste √√ Help met nasiebou √√ Dit verbeter infrastruktuur en die gebruik van moderne tegnologie √√ Dit verhoog die lewensstandaard en bemagtig vroue √√ (Enige DRIE) (3 x 2) (6) 4.4 4.4.1 Multilateraal √ (1 x 1) (1) 4.4.2 Meer as een organisasie (verskillende mense) is besig om hulp te verskaf. √ (1 x 1) (1) 4.4.3 Die hulp verskaf net ʼn tydelike oplossing vir die probleem, maar het nie ʼn langtermyn voordeel vir die gemeenskap nie √√ (1 x 2) (2) 4.4.4 (a) Humanitêre hulp √ (1 x 1) (1) (b) Die foto illustreer ʼn baie droë omgewing, dus is die hulp tydens droogtegeteisterde tye √√ (1 x 2) (2) 4.4.5 Dit kan die tempo van ekonomiese groei verhoog √√ Help met die ontwikkeling van hulpbronne en voorsiening van energie √√ Bemoedig en help om toepaslike tegniese stelsels te implementeer √√ Verskaf werk in nuwe nywerhede √√ Verminder die behoefte aan sekere ingevoerde goedere √√ Help met landbouproduksie deur die gebruik van moderne tegnologie √√ Voorsien primêre gesondheidsorg soos die voorsiening van inspuitingsprogramme en die opleiding van verpleegkundiges √√ Help met gesinsbeplanning √√ Voorsien aan studente beurse om in die buiteland te studeer √√ Voorsien tegniese bystand aan regerings wat ontwikkelingsprogramme implementeer √√ Kan ook help om menseregte en waardigheid te beskerm √√ (Enige VIER) (4 x 2) (8) 4.5 4.5.1 Wind-energie √ (1 x 1) (1) 4.5.2 Dit maak voëls dood. √ Dit is nie altyd beskikbaar nie. √ (2 x 1) (2) 4.5.3 Geen steenkool of water word gebruik nie √√ Geen uitlating van kweekhuisgasse nie, dus dra dit nie by tot aardverwarming nie √√ Daar is geen giftige of gevaarlike afvalprodukte nie √√ Die gebied onder die windpompe kan gebruik word vir die verbouing van gewasse √√ Boere kan huurgeld van die windkrag-maatskappy kry √√ (Enige TWEE) (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) GEOGRAFIE V1 13 4.5.4 (a) Wanneer meer omgewingsvriendelike bronne gebruik word om elektrisiteit op te wek √√ (1 x 2) (2) (b) Nuwe masjinerie moet vervaardig word, wat lei tot verhoogde werksgeleenthede √√ Nie-konvensionele energie kan gegenereer word in kleiner gebiede en streke, wat die ekonomie van afgeleë gebiede verhoog √√ Verhoging van die gebruik van nie-konvensionele energie sal die prys van fossielbrandstof verlaag, wat Suid-Afrika kan bevoordeel √√ (3 x 2) (6) 4.6 4.6.1 Wanneer ons die hulpbron op so manier gebruik dat toekomstige generasies ook uit dieselfde hulpbron voordeel trek. √ (Konsep) (1 x 1) (1) 4.6.2 Herwinning is wanneer ʼn hulpbron gebruik word om ander produkte te maak, en Herverbruik verwys na die gebruik van ʼn hulpbron meer as een keer sonder om dit te vernietig. √√ (1 x 2) (2) 4.6.3 Skep werksgeleenthede en selfstandige geleenthede √√ Nuwe masjiene en fasiliteite verbreed die vaardighede en kennisvlakke van werkers √√ Minder gebruik van produkte, spaar baie geld vir individue, wat êrens anders gebruik kan word. √√ (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 4.6.4 Dit verminder vullisafval √√ Behou natuurlike hulpbronne. √√ Bewaar woude en ander natuurlike habitatte √√ Verminder energieverbruik √√ Verminder besoedeling en aardverwarming √√ (Enige VIER) (4 x 2) (8) [75] GROOTTOTAAL: 225 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Geography

View all