Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2017
GEOGRAFIE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 75
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentAll 2017 papers 





View all





Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2017 Memo (Afr)
Grade 11 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2017 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 1.0 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFI E V2 (EC/NOVEMBER 2017)
VRAAG 1: MEERVOUDDIGEKEUSE-VRAE
Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 3224 BA en BC
GRAAFF-REINET, en op die ortofotokaart van ʼn gedeelte van die gekarteerde
gebied gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende
vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs
elke vraag.
1.1 Die kaartverwysing noord van Graaff-Reinet is …
A 3224BA21.
B 3224BC1.
C 3224BC6. A
D 3224BC7.
1.2 Die breedtelyn wat A op die algemene inligting kaart op bladsy 3 gemerk
is, is ...
A 24°S.
B 32°O.
C 25°O. D
D 32°S.
1.3 Die Sondagsrivier in blok G2 op die topografiese kaart, vloei in ʼn ... rigting.
A noordoostelike
B suidelike
C noordwestelike B
D westelike
1.4 Die kaartprojeksie wat op die Graaff-Reinet-kaart gebruik word, is die ...
projeksie.
A transversale
B Lambert
C Mercator D
D Gauss konforme
1.5 Die nommer, 1, op die ortofotokaart verwys na ʼn ...
A sekondêre pad.
B hoofverkeerpad.
C spoorlyn. B
D hoofpad.
1.6 Die tipe helling van die landskap vanaf 2 tot 3 op die ortofotokaart is ...
A steil.
B konkaaf.
C konveks. B
D getrap.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOV EMBER 2017)
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFI E V2 3
1.7 Die tyd wat die otofotokaart ongeveer geneem was, sal ... wees.
A tussen 08:00–10:00
B tussen 10:00–12:00
C tussen 12:00–14:00 C
D presies 17:00
1.8 Die damme wat in die landelike gebied van Graaff-Reinet aangetref word,
word hoofsaaklik vir ... gebruik.
A ontspanning
B landbou-doeleindes
C industriële doeleindes B
D huishoudelike doeleindes
1.9 Die landvorm genommer 4 tussen punthoogte 1338 en peilbaken 1303 op
die ortofotokaart is ʼn ...
A vlakte.
B saal.
C uitloper. B
D pas.
1.10 Die Camdeboo Nasionale Park wat B op die topografiese kaart gemerk is,
is in die ... geleë.
A Drakensberge
B Graaff-Reinet-berge
C Sneeuberge C
D Outeniqua-berge
1.11 Die ligging (koördinate) van peilbaken 202 in blok D13 is ...
A 24°42'16"S 32°12'22"O / 24°42,2'S 32°12,3'O.
B 32°12'55"S 24°47'20" O / 32°12,9'S 24°47,3O.
C 24°44'10"O 32°12'40"S / 24°44,1'O 32°12,6'S. D
D 32°12'22"S 24°42'21"O / 32°12,3'S 24°42,2'O.
1.12 Identifiseer die mensgemaakte verskynsel wat by 6 op die ortofotokaart
aangetref word.
A Gholfbaan
B Uitgrawing
C Boerdery gronde A
D Droë panne
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFI E V2 (EC/NOVEMBER 2017)
1.13 Die ware peiling vanaf die Koniese koppie in blok A12 tot by peilbaken
202 in blok D13, op die topografiese kaart, is ...
A 22°.
B 338°.
C 142°. D
D 158°.
1.14 Verskynsel E in blokke H14/I14 op die topografiese kaart is ʼn ...
A kloof.
B poort.
C pas. A
D waterval.
1.15 Die kontoerinterval op die topografiese kaart is ... meter.
A 2
B 5
C 10 B
D 20
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOV EMBER 2017)
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFI E V2 5
VRAAG 2: KAARTWERKBEREKENINGE EN -TEGNIEKE
2.1 2.1.1 Die skaal van die topografiese kaart is 1 : 50 000. Skryf dit as ʼn
woordskaal neer.
Een sentimeter op die kaart verteenwoordig 50 000 cm in
werklikheid.
(1 x 1) (1)
2.1.2 Wat is die reguitlyn-afstand vanaf G in blok I2 tot by H in blok H2?.
Verskaf jou antwoord in meter.
4,2 cm x 0,5 = 2,1 km OF 4,2 cm ÷ 2 = 2,1 km
= 2 100 meter
(2 x 1) (2)
2.2 Gebruik die inligting op die topografiese kaart en bepaal die magnetiese
deklinasie vir 2017.
Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.
Verskil in jare: 2017 – 2009 = 8 jaar
Gemiddelde jaarlikse verandering: 7' W [(W) moet ingesluit word]
Totale verandering: 8 x 7' W = 56' W
o o
Magnetiese deklinasie vir 2017: 25 07' W + 56' W = 26 03' W
(5 x 1) (5)
2.3 Vind punte C (blok A10) en D (blok B11) op die topografiese kaart.
2.3.1 Bereken die gemiddelde gradiënt tussen punt C en punt D op die
topografiese kaart.
Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.
Vertikale interval (VI)
Formule: Gradiënt =
Horisontale ekwivalent (HE)
VI = 1132 m – 944 m = 188 m
3,2 𝑐𝑚 𝑥 50 000
HE = [3,1 cm – 3,3 cm] HE = 3,2 cm x 500
100
= 1600 m [1500 m – 1700 m] = 1600 m
188 𝑚 188𝑚
Gradient = =
1600 𝑚 1 600 𝑚
1 1
= 1 : 8,5 of = 1 : 8,5 of
8,5 8,5
[Speling: 1 : 8,2 – 1 : 8,8]
1 1
–
8,2 8,8
(5 x 1) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFI E V2 (EC/NOVEMBER 2017)
2.3.2 Verwys na punte C en D op die topografiese kaart en teken ʼn
vryhand dwarsprofiel.
(1 x 1) (1)
2.3.3 Is daar intersigbaarheid tussen punt C en punt D?
Verskaf ʼn rede vir jou antwoord.
Antwoord: Nie sigbaar nie / Nee
Rede:
Die vorm van die helling is ʼn hindernis tussen die twee plekke /
Daar is ʼn konvekshelling
(1 + 1) (2)
2.3.4 Veronderstel die vryhand dwarsprofiel, geteken in VRAAG 2.3.2, is
geteken op ʼn skaal van 1 cm = 20 m. Bereken die vertikale
vergroting (oordrywing) van die dwarsprofiel.
Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.
𝑽𝑺
Formule: VV = 𝑯𝑺
VS = 1 cm : 20 (100) = 2 000 cm
1 cm : 2 000 cm
1 : 2 000
HS = 1 : 50 000
𝑉𝑆= 1∶2 000 1 1
VE = ( 𝐻𝑆= 1∶50 000 ) (2 000 ÷ 50 000 )
1∶2000
VE = (1∶50 000 ) Korrekte vervanging
1 50 1 50 000
= (2 1 ) OF ( 2 000 × )
1
1 1
OF 20 000 ÷ 50 000
𝑉𝑆 1 ∶ 2 000
= 1 ∶ 50 000
𝐻𝑆
1 50 000
(2 000 × )
1
1 50
OF (2 × 1 )
VE = 25 keer (leerder moet keer aandui of ×
(4 x 1) (4)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOV EMBER 2017)
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFI E V2 7
VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE
3.1 Die onderstaande sketskaart verteenwoordig die gebied op die topografiese
kaart wat die volgende blokke E1, 2, 3, 4 / F1, 2, 3, 4 en G1, 2, 3, 4 dek.
Bestudeer die topografiese kaart en identifiseer die verskynsels waarna in
VRAE 3.1.1–3.1.5 verwys word, so akkuraat as moontlik op die sketskaart
aan.
3.1.1 Gebruik pyltjies ( ) om die vloeirigting van die rivier by X
aan te toon.
Op die skets
(1 x 1) (1)
3.1.2 Gebruik die letter R om aan te toon waar die R63 Graaff-Reinet met
Murraysburg verbind.
Op die skets
(1 x 1) (1)
3.1.3 Gebruik die letter T om die posisie van die Lokasiekoppeilbaken op
die sketskaart aan te toon.
Op die skets
(1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFI E V2 (EC/NOVEMBER 2017)
3.1.4 Toon die menslike aktiwiteit by P aan.
P = Uitgrawing
(1 x 1) (1)
3.1.5 As die heersende winde noordwes is, noem EEN residensiële
voorstad wat aan die besoedeling vanaf die fabrieke in blok G3 op
die topografiese kaart blootgestel sal word.
Kroonvale
Asherville
(1 x 1) (1)
3.2 Die gekarteerde gebied rondom Graaff-Reinet is blootgestel aan droogte en
verwoestyning.
3.2.1 Definieer die term droogte.
ʼn Lang tydperk waar daar min of geen reënval, wat ʼn impak op die
eise van menslike aktiwiteite het ✓ [Konsep]
(1 x 1) (1)
3.2.2 Identifiseer en verduidelik EEN groot omgewingsimpak van droogte
in die Graaff-Reinet area, in blok C10.
Gronderosie ✓ (1)
Min of geen plantegroei ✓✓ bedekking – geen plantegroei sal lei tot
verlies van bo-grondlaag ✓✓
Droog en kaal – Verlies aan bo-grond ✓✓ / en verlies aan
grondvrugbaarheid ✓✓
Misoeste ✓✓ / verlies aan weiding ✓✓ [Enige EEN] (2)
(1 + 2) (3)
3.2.3 Plaaslike waterverskaffing is van groot belang in die Graaf-Reinet
gebied.
Lys VIER metodes wat die boere in blokke D9/10 gebruik het, om
die negatiewe effekte van droogtes op te los.
Reservoir ✓
Windpomp ✓
Dam ✓
Vore ✓
(4 x 1) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOV EMBER 2017)
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFI E V2 9
3.3 Verwys na blokke D10, D11 en die onderstaande foto van die pad wat deur
die berge sny en beantwoord die volgende vrae.
3.3.1 Benoem die massabeweging wat heel moontlik langs die pad sal
voorkom.
Rotstortings
(1 x 1) (1)
3.3.2 Stel TWEE oplossings voor om verdere massabeweging in
VRAAG 3.3.1 geïdentifiseer, te voorkom.
Maatreëls om te voorkom:
Plaas draadnette oor ontblote helling
Bou keermure teen die voet van die helling
Gebruik klipboude om die gesteentes in plek te hou
Maak seker dat die hellings altyd plantegroei het
Sement bedekking oor die ontblote helling, waar rotsstortings
voorgekom het
Bou ʼn halwe tonnel oor die mees gevaarlike gebied
[Oplossings moet aan rotsstortings gekoppel word] [Enige TWEE]
(2 x 2) (4)
3.4 Verwys na die horisontale landvorme gemerk F (blok F10) en G (blok I2) op
die topografiese kaart.
3.4.1 Benoem die landvorme wat by F en G onderskeidelik gevind word.
F = Mesa/Tafelberg
G = Koniese koppie
(2 x 1) (2)
3.4.2 Watter stollingsintrusie vorm die harde deklaag by die kruin van die
verskynsel wat F gemerk is? Plaat of Gang.
Plaat
(1 x 1) (1)
3.4.3 Evalueer TWEE negatiewe gevolge wat hierdie verskynsels op die
ekonomiese potensiaal van die gebied het.
Moeilik om water uit die bodem te kry omdat die hellings so steil is
Vervoer is beperk as gevolg van die reliëf van die gebied – duur
brûe om te bou [Enige TWEE]
(2 x 2) (4)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFI E V2 (EC/NOVEMBER 2017)
VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSISTEME (GIS)
4.1 4.1.1 Is die ortofotokaart van Graaff-Reinet ʼn vektor- of ʼn rasterkaart?
Raster
[Gekoppelde Vraag – indien Vr 4.1.1 korrek is, merk dan Vr 4.1.2]
(1 x 1) (1)
4.1.2 Verskaf ʼn rede om jou antwoord by VRAAG 4.1.1 te ondersteun.
Toon grafika as rye en kolomme van klein reghoekige veelhoeke om
ʼn rooster te vorm
(1 x 2) (2)
4.2 Identifiseer ʼn poligoonverskynsel, ʼn lynverskynsel, en ʼn puntverskynsel
onderskeidelik in blok A3.
Poligoon = Boord & wingerd / Erosie
Lyn = Standhoudende rivier / Nie-standhoudende rivier / Heining /
Voetslaanpad / Kontoerlyne
Punt = Punthoogtes (826, 816, 807) / Windpomp / Stuwal / bome
(3 x 1) (3)
4.3 Verwys na die Polisie Akademie gemerk 7 op die ortofotokaart en die
TWEE onderstaande insetsels A en B.
A
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOV EMBER 2017)
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFI E V2 11
B
[Bron: Ortofotok aartuittrek sel Graaff-Reinet]
4.3.1 Definieer die term ruimtelike resolusie.
Verwys na die detail waarmee ʼn kaart ʼn ligging en fatsoen van
verskynsels voorstel [Konsep
(1 x 1) (1)
4.3.2 Watter foto, A of B, het hoër resolusie?
B
(1 x 1) (1)
4.3.3 Verskaf EEN rede vir jou antwoord by VRAAG 4.3.2.
Hoe kleiner die rooster selle, hoe beter is die resolusie en is meer
akkuraat
Oorsig van geboue is duidelik
Teks is duidelik
Meer besonderhede oor die omgewing van geboue kan verkry
word [Enige EEN]
(1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFI E V2 (EC/NOVEMBER 2017)
4.4 Verwys na Polisie Akademie gemerk 7 op die ortofotokaart en beantwoord
die volgende vrae.
4.4.1 Definieer die term attribuutdata.
Verdere inligting oor ʼn gebied benewens die ligging daarvan
[Konsep]
(1 x 1) (1)
4.4.2 Jy word gevra om ʼn attribuuttabel vir die Polisie Akademie-databasis
te skep. Noem DRIE attribute wat jy sal oorweeg om in jou GIS in te
sluit.
Akademie se adres
Kontak-inligting
Geografiese ligging
Aantal polisie offisiere
Aantal kamers / kantore / klaskamers
Tipe geboue
Tipe dakbedekking
Meubels in kamers
Aantal sportgronde
[Enige ander toepaslike antwoord]
(3 x 1) (3)
4.4.3 Verskaf die ruimtelike posisie van die Polisie Akademie wat 7
gemerk is.
Koördinate: 32°15ʹ44ʹʹS 24°32ʹ17ʹʹO
Suid van Graaff-Reinet
[of in verhouding tot enige ander verskynsel]
(1 x 1) (1)
[15]
TOTAAL: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2017 Memo (Afr)

Memorandum
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2020 Memo (Afr)

Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2017 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2013 QP (Afr)

Memorandum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Geography Grade 11 P2 National Exemplar November 2020 Memo
More from Grade 11 Geography

Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 QP (Eng)

Question paper
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP

Question paper and memo
Geography Grade 11 Free State March Test 2025 Paper & Memo

Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2024 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)

Question paper