Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2013
GEOGRAFIE V2
PUNTE: 75
TYD: 1½ uur
NAAM: ______________________________________________________________
TOTALE
PUNTE MOD MOD
PUNT
V1 15
V2 20 75 75
V3 25
V4 15
Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.
Skip to contentAll 2013 papers 





View all





Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2013 QP (Afr)
Grade 11 Geography Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2013 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2013 · Afrikaans. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2013
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 1006.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Eastern Cape November 2013
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GEOGRAFIE V2 (NOVEMBER 2013)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou NAAM in die spasie voorsien op die dekblad van hierdie vraestel.
2. Beantwoord AL die vrae in die spasies wat OP HIERDIE VRAESTEL voorsien is.
3. Jy word van ʼn 1 : 50 000 topografiese kaart (2730DD VRYHEID) asook ʼn
ortofotokaart (2730DD 2 VRYHEID) van ʼn deel van die kaart voorsien.
4. Die donkerder lyne op die topografiese kaart is die gedeelte wat deur die ortofoto-
kaart gedek word.
5. Die topografiese kaart en ortofotokaart moet na afloop van die eksamensessie
aan die toesighouer oorhandig word.
6. NOTA: Die hulpbronmateriaal (topografiese kaart en ortofotokaart) moet deur
die skool vir toekomstige gebruik ingeneem word.
7. ʼn Nieprogrammeerbare sakrekenaar mag gebruik word.
8. ʼn Woordelys van sommige van die Afrikaanse en Engelse woorde en hulle
vertalings verskyn op die volgende bladsy.
WOORDELYS
(SOMMIGE VAN DIÉ TERME MAG OP DIE KAARTE VERSKYN)
AFRIKAANS ENGLISH
Begraafplaas Cemetery
Vliegveld Aerodrome
Gholfbaan Golf course
Gholfdryfbaan Golf driving range
Skietbaan Rifle range
Sendingstasie Mission station
Natuurreservaat Nature reserve
Oorloopvoor Spillway
Drif Drift
Tronk Prison
LIGGING VAN GEKARTEERDE GEBIED IN SUID-AFRIKA
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) GEOGRAFIE V2 3
AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Die volgende stellings is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2730DD VRYHEID,
sowel as die ortofotokaart 2730DD 2 VRYHEID-OOS van ʼn gedeelte van die
gekarteerde gebied, gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde
vir die volgende stellings gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die
letter (A–D) in die blokkie langs elke stelling neer.
1.1 Die topografiese kaart verwysing (titel) aan die ooste van 2730DD kaart
van Vryheid is ...
A 2731CC.
B 2831AA.
C 2731CA.
D 2730DC.
1.2 Die mensgemaakte verskynsel wat as 6 op die ortofotokaart aangedui is,
is ʼn …
A hoofpad.
B pyplyn.
C kraglyn.
D nasionale pad.
1.3 Die hoogte van die indeks kontoerlyn aangedui met die letter F in blok E4
is ...
A 1 200 m.
B 1 120 m.
C 1 100 m.
D 1 150 m.
1.4 Die fisiese verskynsel gemerk E in blok C6 op die topografiese kaart is
ʼn…
A mesa.
B rant.
C vallei.
D plato.
1.5 Die presiese ligging (koördinate) van die reservoir in blok C3 is …
A 27°47′35″S 30°47′20″O.
B 30°46′20″O 27°48′25″S.
C 27°48′25″S 30°47′55″O.
D 30°45′10″O 27°45′05″S.
Downloaded from hlayiso.com
4 GEOGRAFIE V2 (NOVEMBER 2013)
1.6 Die vloeirigting van die Besterspruit in blok E4 op die topografiese kaart
is ...
A weswaarts.
B suidwaarts.
C noordwaarts.
D ooswaarts.
1.7 Die skaal van die ortofotokaart is ...
A dieselfde as dié van die topografiese kaart.
B kleiner as dié van die topografiese kaart.
C groter as dié van die topografiese kaart.
D onmoontlike om af te lei van die beskikbare inligting.
1.8 Die ortofotokaart stel slegs die … gedeelte van die topografiese kaart
voor.
A suidoostelike
B suidwestelike
C noordwestelike
D noordelike
1.9 Die rigting van punthoogte 1168 (blok C6) vanaf punthoogte 1165
(blok E5) is …
A suidwes.
B noordwes.
C suidoos.
D suid.
1.10 Die kontoerinterval van die topografiese kaart is …
A 5 m.
B 20 m.
C 10 m.
D 25 m.
1.11 Die kaartprojeksie wat op die ortofotokaart gebruik is, is die … projeksie.
A Mercator
B Lambert
C Gauss konforme
D universele transversale
1.12 By 7 op die ortofotokaart is die grondgebruik ʼn …
A park.
B hospitaal.
C skool.
D nywerheid.
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) GEOGRAFIE V2 5
1.13 Hoogte in blok B2 word verteenwoordig deur ʼn …
A hoogtemerk en kontoerlyne.
B punthoogte en ʼn hoogtemerk.
C trigonometriese stasie en ʼn punthoogte.
D kontoerlyn en ʼn punthoogte.
1.14 Die ortofoto was... geneem.
A in die oggend tussen 10:00 en 11:00
B tydens die middag tussen 12:00 en 13:00
C in die namiddag tussen 16:00 en 17:00
D Nie een van bogenoemde nie
1.15 Die woordskaal van die ortofotokaart is:
A 1 cm verteenwoordig 10 000 cm in werklikheid
B 1 cm verteenwoordig 1 000 cm in werklikheid
C 1 cm verteenwoordig 100 cm in werklikheid
D 1 cm verteenwoordig 10 cm in werklikheid
(15 x 1) (15)
TOTAAL AFDELING A: 15
Downloaded from hlayiso.com
6 GEOGRAFIE V2 (NOVEMBER 2013)
AFDELING B
VRAAG 2: GEOGRAFIESE TEGNIEKE EN -BEREKENINGE
2.1 Bereken die werklike (ware) afstand in meter vanaf punt 1 na punt 2 op
die ortofotokaart.
Toon ALLE berekeninge aan. Gee jou antwoord in kilometer/meter.
(4)
2.2 Bestudeer die volgende dwarsprofiel tussen trigonometriese stasie Δ381
in blok B5 en trigonometriese stasie Δ370 in blok C2.
Dui die posisie van die volgende verskynsels op die dwarsprofiel aan deur
die letter tussen hakies te gebruik.
Rivier (R)
Hoofpad (O)
Aanloopbaan (W)
Gholfbaan (G)
1 cm verteenwoordig 20 m
1 cm verteenwoordig 50 000 cm
(4)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) GEOGRAFIE V2 7
2.3 Bereken die vertikale vergroting van die dwarsprofiel in bogenoemde
VRAAG 2.2. Toon ALLE berekeninge aan.
(5)
2.4 Bepaal die geografiese of ware peiling van die trigonometriese stasie
Δ381 in blok B5 tot trigonometriese stasie Δ370 in blok C2.
(2)
2.5 Bereken die magnetiese deklinasie vir die jaar 2013.
Toon ALLE berekeninge aan.
Verskil in jare:
Gemiddelde jaarlikse verandering:
MD vir 2013:
(5)
TOTAAL AFDELING B: 20
Downloaded from hlayiso.com
8 GEOGRAFIE V2 (NOVEMBER 2013)
AFDELING C
VRAAG 3: KAARTINTERPRETASIE EN -ONTLEDING
3.1 Die sketskaart hieronder is ʼn voorstelling van die area wat deur die
topografiese kaart gedek word. Bestudeer die topografiese kaart en die
ortofotokaart en dui dan die verskynsels, waarna daar in VRAE 3.1.1, 3.1.3
en 3.1.5 verwys word, so akkuraat as moontlik op die sketskaart aan.
Reference Verwysing
River -------- Rivier
Roads Paaie
Railway Spoorweg
Built-up areas Beboude gebied
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) GEOGRAFIE V2 9
3.1.1 Gebruik pyle (→ → → ) om rivier A se vloeirigting aan te toon.
Op skets (1)
3.1.2 Gee TWEE redes waarom jy daardie rigting aangedui het.
(2 x 1) (2)
3.1.3 Gebruik die letter C om die spoorlyn wat Vryheid met Kingsley
verbind, aan te dui.
Op skets (1)
3.1.4 Watter primêre ekonomiese bedrywigheid word by D aangetref?
(2)
3.1.5 Dui die ligging van die Vryheid skietbaan, noord van die spoorlyn,
met die letter E aan.
Op skets
(1)
3.2 Verduidelik waarom die ligging van die vliegveld (blok C3) op die
topografiese kaart.
(2 x 2) (4)
3.3 Bhekuzulu brei uit na die ooste. Gee EEN rede, wat op die ortofotokaart
sigbaar is, waarom dit vir die inwoners van hierdie woonbuurt baie moeilik
sal wees om na die noordweste uit te brei.
(1 x 2) (2)
3.4 Verwys na beide die ortofotokaart en die topografiese kaart en identifiseer
die naam van die ontspanningsterrein (blok D1).
(1 x 2) (2)
Downloaded from hlayiso.com
10 GEOGRAFIE V2 (NOVEMBER 2013)
3.5 Daar is verskeie “groen gebiede” soos die Vryheid natuurreservaat, (3 op
die ortofotokaart) wat belangrik vir die dorp is. Gee die geografiese term vir
hierdie groen gebiede.
(1 x 2) (2)
3.6 Verduidelik waarom hierdie groen gebiede belangrik vir die stedelike
omgewing is.
(2 x 2) (4)
3.7 Die treinspoor is baie kronkelend as gevolg van ongelyke topografie.
Noem EEN tegniek wat die ingenieurs met die bou van die treinspoor
gebruik het.
(1 x 2) (2)
3.8 Die beoefening van landbou in die gekarteerde gebied is beperk en moeilik.
Verduidelik EEN rede waarom landbou in die gebied beperk is.
(1 x 2) (2)
TOTAAL AFDELING C: 25
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) GEOGRAFIE V2 11
AFDELING D
VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)
4.1 Onderskei tussen ruimtelike- en attribuut-data.
Ruimtelike:
Attribuut:
(2 x 2) (4)
4.2 Gebuik die topografiese kaart en verskaf ʼn werklike voorbeeld van die
volgende:
Punt:
Lyn:
Poligoon (Area):
(3 x 1) (3)
4.3 Vind die natuurreservaat in blok B1/C1, wat gebruik maak van ʼn GIS-
stelsel om te help met die volhoubaarheid van die reservaat.
Noem DRIE stelle data wat die reservaatbestuur sou benodig om die
grondgebruik volhoubaar te kan bestuur.
(3 x 2) (6)
4.4 Noem enige EEN komponent van ʼn GIS.
(1 x 2) (2)
TOTAAL AFDELING D: 15
GROOTTOTAAL: 75
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2017 Memo (Afr)

Memorandum
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2013 Memo (Afr)

Question paper
Geography Grade 11 P1 National Exemplar November 2013 QP

Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2017 QP (Afr)
More from Grade 11 Geography

Memorandum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 Memo (Eng)

Question paper and memo
Geography Grade 11 Free State March Test 2025 Paper & Memo

Memorandum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2024 Memo (Afr)

Question paper
Geography Grade 11 Paper 2 MAPS 2023 Question Paper

Question paper
Geography Grade 11 Paper 2 MAPS 2023 Question Paper

Question paper