Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2013
GEOGRAFIE V1
BYLAAG
PUNTE: 225
TYD: 3 uur
Hierdie bylaag bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2013 papers %20NOV2013_hlayiso.com_--b1782585-07be-4c5d-a782-0ebd6a34d6db/v1-49cc07c371b8085cde85/card.webp)
-NOV2013_hlayiso.com_--5e6fbc6a-dfc3-4701-9de9-94c4395aaaef/v1-74a80a6a998bfed484e7/card.webp)
%20NOV2013_hlayiso.com_--b8e3d999-2fdd-49e9-900c-8a48487bcaa8/v1-3aa0e540918761fab3a0/card.webp)



View all





Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2013 Addendum
Grade 11 Geography Paper 1 addendum from the Eastern Cape November 2013 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download.
Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2013. Addendum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Addendum
- Year
- 2013
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 3.1 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Eastern Cape November 2013
Questions in this paper
- Question 1.1The Atmosphere15 marks
- Question 1.2The Atmosphere12 marks
- Question 1.3The Atmosphere18 marks
- Question 1.4Geomorphology16 marks
- Question 1.5Geomorphology14 marks
- Question 2.1The Atmosphere15 marks
Show all 20 questions
- Question 2.2The Atmosphere18 marks
- Question 2.3The Atmosphere12 marks
- Question 2.4Geomorphology16 marks
- Question 2.5Geomorphology14 marks
- Question 3.1Resources and sustainability15 marks
- Question 3.2Development geography14 marks
- Question 3.3Development geography16 marks
- Question 3.4Resources and sustainability14 marks
- Question 3.5Resources and sustainability16 marks
- Question 4.1Resources and sustainability15 marks
- Question 4.2Development geography16 marks
- Question 4.3Development geography14 marks
- Question 4.4Resources and sustainability16 marks
- Question 4.5Resources and sustainability14 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GEOGRAFIE V1 (NOVEMBER 2013)
FIGUUR 1.2
FIGUUR 1.3
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) GEOGRAFIE V1 3
FIGUUR 1.4
FIGUUR 1.5
Downloaded from hlayiso.com
4 GEOGRAFIE V1 (NOVEMBER 2013)
FIGUUR 2.2
FIGUUR 2.3
GEVALLESTUDIE
DROOGTE EN HONGERSNOOD IN DIE
HORING VAN AFRIKA
ʼn Uitgerekte droogte in Oos-Afrika in 2011
het verwoestende gevolge op die mense en
die omgewing van die Horing van Afrika
gehad, veral in Somalië.
Meer as 12 miljoen mense, wat in vier lande
in die Horing van Afrika woon, was in ʼn
wanhopige situasie (sien aangehegde kaart).
Teen Oktober 2011, het ʼn Britse
welsynsorganisasie meer as 2,4 miljoen
mense, wat in vlugtelingkampe gewoon het,
gevoed.
Die volgende reënseisoen het ook nie
verligting aan die mense in die kampe
gebring nie. Dit het slegs ʼn nuwe bedreiging
van water-oordraagbare siektes versprei.
Teen Desember 2011 het
voedselonsekerheid en hongersnood
“noodvlakke” bereik, met geen teken van
enige verligting deur klimaatsverandering nie.
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) GEOGRAFIE V1 5
FIGUUR 2.4
FIGUUR 2.5
[Aangepas uit Strahler, 1966]
Downloaded from hlayiso.com
6 GEOGRAFIE V1 (NOVEMBER 2013)
FIGUUR 3.2
FIGUUR 3.4
Die Demokratiese Republiek van
Kongo (DRK) het die grootste
tropiese reënwoude in Afrika, wat
meer as 100 miljoen hektaar bedek.
Die toekoms van DRK woude word
egter bevraagteken weens ʼn
bevolkingsgroeitempo wat 3%
oorskry. Die vraag na brandhout
oorskry die beskikbaarheid daarvan.
Plantasie landbou en kommersiële
boerdery neem toe. Albei bedreig
die DRK se uitgebreide woude.
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) GEOGRAFIE V1 7
FIGUUR 3.5
FIGUUR 4.2
Downloaded from hlayiso.com
8 GEOGRAFIE V1 (NOVEMBER 2013)
FIGUUR 4.3
GEVALLESTUDIE: Geld in die bank
Na die 12 Januarie 2010-aardbewing in Haiti, het Amerikaners byna $2 miljard deur
verskeie welsynsorganisasies aan humanitêre hulp geskenk. Meer as 200 000 mense het
gesterf en meer as een miljoen is dakloos gelaat. Hulp in die vorm van kospakkies is aan
vroue uitgedeel, omdat daar geglo word dat hulle meer sal omgee en verseker dat hul
kinders gevoed sal word.
Verskeie bewerings van korrupsie en die verkoop van kos op die swartmark, is egter
gemaak. Die burgermeester van Port au Prince, die hoofstad van Haiti, was beskuldig van
omkopery en korrupsie. Onlangse verslae toon dat die geld wat deur welsynsorganisasies
geskenk is, nog nie gebruik is nie en nog steeds in die bank is. Sestig Amerikaanse
welsynorganisasies was ondervra deur die nuusblad, The Chronicle of Philantropy. Daar
is bevind dat meer as 60% van die $1,5 miljard wat hulle as fondse vir die Haiti aardbewing
ingevorder het, nog steeds in die bank is.
[Bron: Vryelik vertaal en aangepas: Reuters, 2010 en 2011]
FIGUUR 4.4
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) GEOGRAFIE V1 9
FIGUUR 4.5
Study this subject
Recommended for this subject
%20NOV2013_hlayiso.com_--b1782585-07be-4c5d-a782-0ebd6a34d6db/v1-49cc07c371b8085cde85/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2013 Memo (Eng)
-NOV2013_hlayiso.com_--5e6fbc6a-dfc3-4701-9de9-94c4395aaaef/v1-74a80a6a998bfed484e7/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2013 Memo (Afr)
%20NOV2013_hlayiso.com_--b8e3d999-2fdd-49e9-900c-8a48487bcaa8/v1-3aa0e540918761fab3a0/card.webp)
Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2013 QP (Eng)

Addendum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2019 Addendum

Memorandum
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2013 Memo (Afr)

Question paper
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2013 QP (Afr)
More from Grade 11 Geography

Memorandum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 Memo (Eng)

Memorandum
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 Memo (Eng)

Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 QP (Eng)

Question paper
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP

Question paper and memo
Geography Grade 11 Free State March Test 2025 Paper & Memo

Memorandum