Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2013
GEOGRAFIE V1
MEMORANDUM
PUNTE: 225
Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentAll 2013 papers %20NOV2013_hlayiso.com_--b1782585-07be-4c5d-a782-0ebd6a34d6db/v1-49cc07c371b8085cde85/card.webp)
%20NOV2013_hlayiso.com_--b8e3d999-2fdd-49e9-900c-8a48487bcaa8/v1-3aa0e540918761fab3a0/card.webp)




View all





Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2013 Memo (Afr)
Grade 11 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2013 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2013. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2013
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 805.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Eastern Cape November 2013
Questions in this paper
- Question 1.1The Atmosphere15 marks
- Question 1.2The Atmosphere12 marks
- Question 1.3The Atmosphere18 marks
- Question 1.4Geomorphology16 marks
- Question 1.5Geomorphology14 marks
- Question 2.1The Atmosphere15 marks
Show all 20 questions
- Question 2.2The Atmosphere18 marks
- Question 2.3The Atmosphere12 marks
- Question 2.4Geomorphology16 marks
- Question 2.5Geomorphology14 marks
- Question 3.1Resources and sustainability15 marks
- Question 3.2Development geography14 marks
- Question 3.3Development geography16 marks
- Question 3.4Resources and sustainability14 marks
- Question 3.5Resources and sustainability16 marks
- Question 4.1Resources and sustainability15 marks
- Question 4.2Development geography16 marks
- Question 4.3Development geography14 marks
- Question 4.4Resources and sustainability16 marks
- Question 4.5Resources and sustainability14 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GEOGRAPIE V1 (NOVEMBER 2013)
AFDELING A: FISIESE AARDRYKSKUNDE: DIE ATMOSFEER EN
GEOMORFOLOGIE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 onwaar √
1.1.2 onwaar √
1.1.3 waar √
1.1.4 waar √
1.1.5 waar √
1.1.6 onwaar √
1.1.7 onwaar √
1.1.8 waar √
1.1.9 onwaar √
1.1.10 waar √
1.1.11 waar √
1.1.12 onwaar √
1.1.13 waar √
1.1.14 onwaar √
1.1.15 waar √ (15 x 1) (15)
1.2 1.2.1 Ellipties √√ (1 x 2) (2)
1.2.2 NH – somer sonstilstand √
SH – winter sonstilstand √ (2 x 1) (2)
1.2.3 21 Desember √
Somer √ (2 x 1) (2)
1.2.4 Warm seestrome sirkuleer warm water √ vanaf die ewenaar na
die pole √ en verhoog temperature. √
Koue seestrome sirkuleer koue water √ vanaf die pole na die
ewenaar √ en verlaag temperature. √ (2 x 3) (6)
1.3 1.3.1 Die lae lugdrukgordel in die ewenaargebied. √√
Die ITKS waar warm lug vanaf die noordooste die warm lug vanaf
die suidooste ontmoet – warm lug styg. √√
Daar is geen duidelike seisoenale temperatuurveranderinge. √√
Grootskaalse wolkdekking en swaar reënval verhoed dat
temperature bokant 33 °C styg. √√
Die verskil tussen dag en nag temperature is groter as die verskil
tussen somer en winter temperature. √√ (Enige 1 x 2) (2)
1.3.2 Wolkdekking absorbeer aardradiasie. √√ (1 x 2) (2)
1.3.3 Die ITKS is ʼn sone van stygende lug wat lei tot vogtige
toestande. √√
Relatiewe hoë temperature reg deur die jaar √√ (Enige 1 x 2) (2)
1.3.4 Die subtropiese hoogdrukstelsel gevorm deur die Hadley- en
Ferrelselle. √√ (1 x 2) (2)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) GEOGRAPIE V1 3
1.3.5 Ligging tussen 0° – 30°N √√
Waar droë lug gedurig daal vanaf die Hadley- en Ferrelselle √√ (2 x 2) (4)
1.3.6 Ontmoeting van warm tropiese en koue polêre lugmassas √√
Poolfront gevorm omdat die twee lugmassas nie kan saamsmelt
nie √√
Koue front word gevorm wanneer warm lug bo koue lug styg √√
Gedurende die winter beweeg die frontale stelsel noordwaarts in die
SH √√ (Enige 3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 A – mesa/tafelberg √
B – butte/tafelkop √
C – koniese heuwel/spitskop √
Proses: eskarpterugtrekking √ (4 x 1) (4)
1.4.2 B is heuwels met plat bokante en C is puntige heuwels √√
B het ʼn weerstandbiedende deklaag en by C is die deklaag
verwyder √√ (Enige 1 x 2) (2)
1.4.3 Die talushang waar vallende rots en geërodeerde puin vanaf die krans
tot rus kom √√
Ontoeganklik/onbereikbaar √√ (2 x 2) (4)
1.4.4 Swak gehalte grond maak die krans ongeskik vir landbou. √√
Die onstabiliteit van die krans beperk kommersiële aktiwiteite. √√
Om die helling te stabiliseer is duur. √√
Word gebruik vir ontspanningsdoeleindes bv. rotsklim √√(Enige 3 x 2) (6)
1.5 1.5.1 Die beweging van verweerde materiaal teen die helling af as gevolg van
swaartekrag-(proses) (1 x 2) (2)
1.5.2 Swaar reën versadig die grond √√
Steil helling √√
Wegsny van hang deur uitgrawings √√
Oprigting van geboue √√
Ontbossing/verwydering van plantegroei √√ (Enige 2 x 2) (4)
1.5.3 Versnelde erosie √√
Blokkeer die vloei van riviere √√
Beskadig plantegroei en dierelewe √√
Kan watervlak in damme verhoog, damwalle breek en oorstroom √√
Dit is duur om rotspuin te verwyder en om skade te herstel √√
(Enige 2 x 2) (4)
1.5.4 Plant bome en plante √√
Beperk aktiwiteite teen hange √√
Vul hange op en gebruik keer/steunmure om hange te stabiliseer √√
Stabiliseer hang met insnydings √√
Terrasseer steil hange √√
Draadkabels en heinings wat die hang bedek √√
Anker onstabiele rots deur met rotsboute vas te maak √√
Bou dreineringstrukture en kanale om afloop te verminder √√
(Aanvaar ander toepaslike antwoorde) (Enige 2 x 2) (4)
[75]
Downloaded from hlayiso.com
4 GEOGRAPIE V1 (NOVEMBER 2013)
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Klimaatsverandering √
2.1.2 Hittegolf √
2.1.3 Daling √
2.1.4 Straalstrome √√
2.1.5 Weer √
2.1.6 Bioom √
2.1.7 Verwoestyning √
2.1.8 Duikhelling √
2.1.9 Water beweging √
2.1.10 Hangafname √
2.1.11 Verwering √
2.1.12 Talushang √
2.1.13 Lakkoliet √
2.1.14 Knakpunt √
2.1.15 Heuwellandskap √ (15 x 1) (15)
2.2 2.2.1 0° – Ekwatoriale LD √
30°S – Subtropiese HD √
60°S – Subpolêre LD √
90°S – Polêre HD √
2 – Ferrelsel √
3 – Polêresel √ (6 x 1) (6)
2.2.2 Warm lug styg naby die ewenaar en vloei terug na die pole. √
Daal neer by 30° N en S en vloei terug na die ewenaar naby die
aardoppervlak. √ (2 x 1) (2)
2.2.3 Die ewenaar/nr.6 √ (1 x 1) (1)
2.2.4 Westewinde √ (1 x 1) (1)
2.2.5 Windspoed = drukgradiëntkrag √
Windrigting – Corioluskrag √ (2 x 1) (2)
2.2.6 Die westewinde waai tussen die Subtropiese HD en die
Subpolêre LD √√
NW-winde in die SH √√
Groter Corioluskrag lei tot ʼn verandering in windrigting na SW-
winde √√
Waai teen stormsterkte √√
Waai vanaf warm na koue streke en verwarm die temperature
van kusgebiede √√
Met die migrasie van winde gedurende die winter is die Wes-
Kaap onder die invloed van die Subpolêre LD en die
reënbringende SW-winde wat reën bring aan die gebied. √√
(Enige 3 x 2) (6)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) GEOGRAPIE V1 5
2.3 2.3.1 ʼn Verlengde tydperk van min of geen reën in ʼn gebied wat minder as
die normale reënval kry. √√ (Konsep) (1 x 2) (2)
2.3.2 Droogte het verwoestende gevolge op mense en die omgewing √
Voedseltekorte √
Voedselonsekerheid √
Hongersnood √
Mense woon in vlugtelingkampe √ (Enige 2 x 1) (2)
2.3.3 Verminderde vog in die atmosfeer √
ʼn Sterk hoogdrukstelsel wat vir ʼn lang tydperk oor die gebied
voorkom √
Wind wat oor die gebied waai dra droë kontinentale lug √
Die hoogdrukstelsel verhoed donderstorms en reënval oor die
gebied √
El Niño veroorsaak droë toestande oor ʼn uitgebreide gebied √
Verminderde wolkdekking lei tot ʼn hoë verdampingstempo √
(Enige 2 x 1) (2)
2.3.4 Bou klein damme √√
Vul die grond met reënwater wat in die grond insyfer √√
Monitor droogtes deur die reënvlakke gereeld dop te hou √√
Plant minder gewasse wat baie water benodig √√
Beperk besproeiing √√
Versamel reënwater vanaf dakke, ens. √√
Hersirkuleer water √√
Beskerm grond deur die natuurlike balans van grond te herstel √√
Verryk grond deur die grondvrugbaarheid te herstel √√
(Enige 2 x 2) (4)
2.3.5 Beperk die loop van ʼn rivier en verminder die grondwatervlak √
Waterbesoedeling neem toe want minder vars water vloei in die
riviere en mere √
Verhogde evapo-transpirasie en hoër temperature lei tot
vermindering in plantegroei √
Verlies aan biodiversiteit √
Vernietiging van ekostelsels en habitatte √
Gronderosie neem toe √
Grondvrugbaarheid neem af √
Soutgehalte van grond verhoog √ (Enige 2 x 1) (2)
2.4 2.4.1 A – stapelrots √
B – graniet-koepel √ (2 x 1) (2)
2.4.2 Batoliet √√ (1 x 2) (2)
2.4.3 Nate vorm in graniet batoliet omdat reënwater in die
moedergesteentes insypel. √√
Chemiese verwering vind langs die nate plaas wat die gesteente
afbreek en gesteente word ronder. √√
Die kerngesteentes lyk soos ʼn hoop los klippe wat op mekaar
gestapel is nadat die geërodeerde materiaal verwyder is. √√ (3 x 2) (6)
Downloaded from hlayiso.com
6 GEOGRAPIE V1 (NOVEMBER 2013)
2.4.4 ʼn Hoop graniet rots wat bestaan uit geronde verweerde
kernstene √√
Het hul basis in die moedergesteente en is omring met verweerde
puin √√ (2 x 2) (4)
2.4.5 Rotsstortings √√ (1 x 2) (2)
2.5 2.5.1 Duikhelling √ (1 x 1) (1)
2.5.2 Dit het ʼn geleidelike helling √√ (1 x 2) (2)
2.5.3 (a) talus/puinhang √ (1 x 1) (1)
(b) Is parallel met die oorspronklike helling √√
Is ʼn uniforme helling √√
Vallende rotspuin vanaf die krans en kruin versamel hier √√
Hoofsaaklik afsetting vind hier plaas √√
Die hoek waarteen erosie plaasvind bly konstant √√
Blootgestel aan erosie √√ (Enige 2 x 2) (4)
2.5.4 Ruê maak dit moeilik om vervoernetwerke aan te lê. √
Die ruê vorm hindernisse tot ontwikkeling. √
Die valleie en vlaktes tussen die ruê bied moontlikhede vir
landbou, mynbou en nedersetting. √
Die eskarp helling kan nie vir boerdery gebruik word nie want dit
is te steil en rotsagtig. √
Bosbou beoefen op die duikhelling omdat grondvrugbaarheid nie
vereis word nie. √
Duikhelling word gebruik vir nedersetting omdat die helling
geleidelik is. √
Komvormige cuestas lewer artesiese water en kan ook olievelde
bevat. √ (Enige 6 x 1) (6)
[75]
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) GEOGRAPIE V1 7
AFDELING B: ONTWIKKELING, VOLHOUBAARHEID EN HULPBRONNE
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Suurreën √
3.1.2 Topografie √
3.1.3 Humus √
3.1.4 Koolstofvoetspoor √
3.1.5 Biomassa √
3.1.6 Gronddegradasie √
3.1.7 Volhoubare energie √
3.1.8 Nie-konvensionele √
3.1.9 Vrye handel √
3.1.10 Brandt √
3.1.11 Kwotas √
3.1.12 Bruto Nasionale Produk √
3.1.13 Invoer √
3.1.14 Handelsoorskot √
3.1.15 Mensontwikkelings-indeks √ (15 x 1) (15)
3.2 3.2.1 Ontwikkeling reg oor die wêreld is ongelyk. √√ (1 x 2) (2)
3.2.2 Toegang tot voedselhulpbronne √√ (1 x 2) (2)
3.2.3 Paneel 1: sosiale ontwikkeling √
Paneel 2: ekonomiese ontwikkeling √ (2 x 1) (2)
3.2.4 Paneel 1: ekonomies minder ontwikkeld √ (1 x 1) (1)
Paneel 2: ekonomies meer ontwikkeld √ (1 x 1) (1)
Ekonomies meer ontwikkelde lande het ekonomiese rykdom en
sterk ekonomieë √
Sosiale welstand is goed en mense het toegang tot behuising,
dienste, opvoeding, voedsel, gesondheidsorg en werksgeleent-
hede √ (Enige 1 x 1) (1)
Ekonomies minder ontwikkelde lande is arm en het nie sterk
ekonomieë nie √
Beperkte toegang tot behuising, dienste, voedsel, opvoeding,
gesondheidsorg, ens. (Enige 1 x 1) (1)
3.2.5 Paneel 1: beperkte toegang tot voedsel √
Paneel 2: toegang tot voedsel √ (2 x 1) (2)
3.2.6 Paneel 1: tradisionele gemeenskap √
Paneel 2: massa produksie √ (2 x 1) (2)
Downloaded from hlayiso.com
8 GEOGRAPIE V1 (NOVEMBER 2013)
3.3 3.3.1 Privatisering van staatsindustrieë en korporasies √
GEAR/Nuwe Groeipad (NEPAD) √
Openbare-privaatvennootskappe √
Nywerheidsontwikkelingskorporasies √
Dienskontrakte √
(Aanvaar ander toepaslike voorbeelde) (Enige 2 x 1) (2)
3.3.2 Wetgewing wat ekonomiese groei en billike toegang tot
werksgeleenthede tot voordeel van almal. √√
Wetstoepassing wat ʼn raamwerk voorsien wat die ontwikkeling van
besighede en belegging aanmoedig. √√
Aanneming van ontwikkelingstrategieë wat volhoubaar is wat
toekomstige behoeftes in ag neem, gemeenskappe betrek en
nuwe hulpbronne voorsien. √√ (Enige 2 x 2) (4)
3.3.3 Moet fondse insamel van beleggers √√
Verkry lening van handelsbanke om die finansiële ondersteuning van
die staat aan te vul √√ (2 x 2) (4)
3.3.4 Sentrale beheer deur die nasionale regering verminder terwyl die
rol van plaaslike en provinsiale regerings toeneem. √√
Vrye handelsmark en praktyke verminder die staat se vermoë om
in te gryp en handelsversperrings daar te stel. √√
Multinasionale korporasies en globale organisasies is makelaars
tussen besighede en handel en die wêreld. √√ (3 x 2) (6)
3.4 3.4.1 Woude/voedsel √
Grond/land √ (2 x 1) (2)
3.4.2 Bevolkingsgroei verhoog die vraag na brandhout √√
Plantasie landbou en kommersiële boerdery lei tot
verwoestyning √√ (Enige 1 x 2) (2)
3.4.3 Is hul hoof bron van energie. √√
Woude is ʼn hernubare bron van energie. √√ (Enige 1 x 2) (2)
3.4.4 Ontbossing lei tot blootstelling van grond en gronderosie. √√
Moontlikheid van verwoestyning neem toe. √√
Minder bome en plantegroei lei tot omgewingsverlies. √√
(Enige 2 x 2) (4)
3.4.5 Woude word afgekap vir meer grond vir landbou en boerdery. √√
Kleiner bome word ook afgekap daarom bereik minder bome
volwassenheid √√
Hulpbronuitputting van woude √√ (Enige 1 x 2) (2)
3.4.6 Dit word oor-gebruik en is uitgeput nog voordat dit aangevul kan
word. √√ (1 x 2) (2)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) GEOGRAPIE V1 9
3.5 3.5.1 Word gebruik om meer as 70% van Suid-Afrika se krag op te
wek. √
Is die land se primêre bron van energie. √
Daar is nie ander geskikte plaasvervangers vir steenkool nie. √
Suid-Afrika het ʼn oormaat van steenkool reserwes. √
Steenkoolkragsentrales is betroubaar en goedkoop. √
(Enige 1 x 1) (1)
3.5.2 Steenkool verbranding stel kweekhuisgasse in die atmosfeer vry
– lugbesoedeling. √√
Dit dra by tot aardverwarming en vorming van suurreën. √√
Vragmotors wat steenkool vervoer gebruik diesel wat
lugbesoedeling en vrystelling van kweekhuisgasse
vermeerder. √√ (Enige 2 x 2) (4)
3.5.3 Dit word geassosieer met kernwapens en oorlog en is daar om
nie veilig om op te wek nie. √
Dit is radio-aktief en gevaarlik vir mense en die omgewing. √
(Enige 1 x 1) (1)
3.5.4 Ja. √ hernubaar √
Water is hernubaar. √ (2 x 1) (2)
3.5.5 Die hoë koste aan tegnologie vir hernubare energie opwekking in
vergelyking met die klein hoeveelheid energie wat opgewek
word. √√ (1 x 2) (2)
3.5.6 Plaaslike omgewingsprojekte om mense op te voed en in te lig en
om bewusmaking oor energie bestuur te verhoog. √√
Raadpleeg gemeenskappe sodat almal by die probleemoplossing
rondom energie bestuur betrokke is. √√
Bemagtig mense deur hulle betrokke te maak by plaaslike en
voetsoolvlak hulpbron projekte bv. herwinning en hergebruik van
hulpbronne. √√
Bevorder groen ekonomieë deur mense aan te moedig om
plaaslik, omgewingsvriendelike produkte te koop. √√ (Enige 3 x 2) (6)
[75]
Downloaded from hlayiso.com
10 GEOGRAPIE V1 (NOVEMBER 2013)
VRAAG 4
4.1 4.1.1 C√
4.1.2 B√
4.1.3 B√
4.1.4 B√
4.1.5 A√
4.1.6 A√
4.1.7 B√
4.1.8 C√
4.1.9 C√
4.1.10 C√
4.1.11 B√
4.1.12 C√
4.1.13 C√
4.1.14 C√
4.1.15 B√ (15 x 1) (15)
4.2 4.2.1 Globalisering is die ineengeskakeling van alle plekke in die wêreld
op grond van ekonomiese, sosiale, politieke en kulturele
lewenswyses. √√ (1 x 2) (2)
4.2.2 ʼn Fabriek opgerig in paneel B √√
Verbetering van lewenstandaard as gevolg van
werksgeleenthede √√
Verbetering in dienste bv. behuising √√
Infrastruktuur aangebring √√ (Enige 1 x 2) (2)
4.2.3 Armoede vermindering √√ (1 x 2) (2)
4.2.4 Multinasionale/transnasionale korporasies √√ (1 x 2) (2)
4.2.5 Uitvoergedrewe ontwikkeling √√ (1 x 2) (2)
4.2.6 POSITIEF
Stimuleer ekonomiese ontwikkeling √
Skep werksgeleenthede √
Verminder armoede √
Verbeter lewensstandaard √
Verhoog die vloei van idees tussen lande √
Stimuleer buitelandse belegging √ (Enige 3 x 1) (3)
NEGATIEF
Maak die gaping tussen ryk en arm lande groter √
Buitelande het ekonomiese beheer oor plaaslike nywerhede,
handel en landbou √
Uitbuiting van minder ontwikkelde lande se hulpbronne √
Uitbuiting van werkers bv. lang ure en lae lone √
Kulture van inheemse gemeenskappe word ontwrig √
Landelike-stedelike migrasie √ (Enige 3 x 1) (3)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) GEOGRAPIE V1 11
4.3 4.3.1 Hulp wat gemik is daarop om die lyding van mense te verlig √√
(1 x 2) (2)
4.3.2 POSITIEF
Om befondsing en hulpbronne te koördineer om ʼn doeltreffende
respons te voorsien vir rampe en nood reg oor die wêreld. √√
Dit bevorder gereedheid vir en voorkoming van die uitwerking van
rampe. √√
Om voorkeure en volhoubare oplossings te identifiseer √√
Om lang termyn veiligheidstrategieë te implementeer √√
Vervoer noodsaaklikhede en verskaf voedsel, water, sanitasie en
behuising √√
Om armoede te verlig √√ (Enige 2 x 2) (4)
NEGATIEF
Korrupsie aangesien politici en amptenare bevoordeel word in
plaas van die plaaslike bevolking. √√
Voedsel word op die swartmark verkoop. √√
Geld wat geskenk was is nog nie gebruik nie en is nog in die
bank. √√
Omkopery en korrupsie lei daartoe dat armes nog armer word en
rykes nog ryker word. √√ (Enige 2 x 2) (4)
4.3.3 Vroue bestuur voedsel, water, brandhout en huishoudings deur
kinders groot te maak en te sorg vir die gesin √√
Armoedeverligtings-programme en wêreldkwessies maak staat
op vroue om dit suksesvol te implementeer bv. voedselproduksie,
klimaatsverandering, ens. √√ (Enige 1 x 2) (2)
4.3.4 Humanitêre hulp was aan vroue gegee omdat hulle sorg vir en
verseker dat kinders gevoed sal word, d.i. rol van vroue in sosiale
kwessies √√
Die rol van vroue in ontwikkeling is erken, d.i. bemagtiging van
vroue √√ (Enige 1 x 2) (2)
4.4 4.4.1 Die verwydering van grond deur wind en water. √√ (1 x 2) (2)
4.4.2 Oorbeweiding √ en te veel vee √
Ploeg teen die helling √
Afwesigheid van plantbedekking √ (Enige 3 x 1) (3)
4.4.3 B√ (1 x 1) (1)
4.4.4 Windskerms √√
Beperk veegetalle √√
Meer water/suippunte √√
Veekampe √√
Wisselweiding √√
Moedig groei van plantbedekking aan √√ (Enige 2 x 2) (4)
Downloaded from hlayiso.com
12 GEOGRAPIE V1 (NOVEMBER 2013)
4.4.5 OMGEWING
Verminder grondvrugbaarheid √
Verminder die produktiwiteit van grond √
Slote word dieper omdat meer afloop die bogrond verwyder √
Gronddegradasie √
Diep slote verminder die watertafel √
Afsettings in damme verminder die waterhouvermoë van damme
/toeslikking √
Vernietig ekosisteme en habitatte √ (Enige 3 x 1) (3)
MENSE
Grond raak onvolhoubaar en kan nie meer mense onderhou nie √
Afname in voedselproduksie en voedsel tekorte √
Werkloosheid op kommersiële plase √
Armoede en hongersnood √
Afsetting van chemiese stowwe stroomaf hou gesondheidsrisiko’s
vir mense in √
Mislukking van boerdery produksie lei tot versnelde
verstedeliking √
Sosiale probleme en konflikte weens toenemende kompetisie vir
hulpbronne en dienste √
(Verwys na beide omgewing en mense) (Enige 3 x 1) (3)
4.5 4.5.1 Dit ontvang volop sonskyn √√
Groot areas beskikbare en yl bevolkte land √√
Hoë inkomende sonbestraling weens lang sonskyn periode √√
(Enige 1 x 2) (2)
4.5.2 Kusgebiede ontvang minder sonbestraling √√
Winderige toestande langs kus √√
Oseane het ʼn afkoelingseffek op temperature √√ (Enige 1 x 2) (2)
4.5.3 Windenergie √√ (1 x 2) (2)
4.5.4 Dit verminder die afhanklikheid van fossielbrandstowwe √√
Is ʼn hernubare energiebron √√
Is ʼn volhoubare energiebron √√
Dit beskerm die omgewing √√
Dit help om energiebronne te diversifiseer √√
Is ʼn oplossing vir aardverwarming en klimaatsverandering √√
Min of geen lugbesoedeling √√ (Enige 2 x 2) (4)
4.5.5 Energieproduksie en gebruik sal skoner en goedkoper in die
toekoms raak √√
Lok buitelandse beleggers √√
Industriële groei √√
Skep werksgeleenthede √√
Bevorder ekonomiese groei √√
Is gunstig geleë in landelike gebiede waar ʼn gebrek aan
elektrisiteit is √√ (Enige 2 x 2) (4)
[75]
GROOTTOTAAL: 225
Study this subject
Recommended for this subject
%20NOV2013_hlayiso.com_--b1782585-07be-4c5d-a782-0ebd6a34d6db/v1-49cc07c371b8085cde85/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2013 Memo (Eng)
%20NOV2013_hlayiso.com_--b8e3d999-2fdd-49e9-900c-8a48487bcaa8/v1-3aa0e540918761fab3a0/card.webp)
Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2013 QP (Eng)

Memorandum
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2013 Memo (Afr)

Memorandum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2020 Memo (Eng)

Memorandum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2020 Memo (Afr)
More from Grade 11 Geography

Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 QP (Eng)

Question paper
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP

Question paper and memo
Geography Grade 11 Free State March Test 2025 Paper & Memo

Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2024 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 QP (Eng)

Question paper